Saam verheerlik ons God deur voortdurende metamorfose.
Gereformeerde Kerk Benoni
KOINONIA
MEELEWING: Ons doen voorbidding vir die volgende lidmate:
MEEGEVOEL: Corrie Yssel is ontslaan uit die hospitaal en sterk tuis aan. Monica Seymour is in die Glynwood hospitaal opgeneem vir behandering van oop wonde en erge ekseem op haar bene. Hanlie Buys is op sterk pynmedikasie. Sy is onder die sorg van Hospice-dokters wat gereeld opvolg. Ons dra haar op in ons gebede vir krag en onderskraging. ds. Louis Buys vertrek vandag Kaap toe vir die volgende biopsie. Ons dra hom op ins ons gebede en dat die biopsie-uitslae van so aard sal wees dat hy spoedig mag terugkeer. Ons dra dan ook so die hele Buys-gesin op in gebed. Afgesien van die mediese uitdagings wat hulle tans beleef, moet hulle die trauma verwerk nadat daar ‘n inbraak by hulle huis was. Linda Damons het bestraling ontvang vir ’n breingewas, en begin in die komende week met chemo-terapie vir behandeling teen longkanker. Hein Keyser se vrou het ‘n operasie Vrydag ondergaan vir karpoltonnel-sindroom. Oom Tom Stevens moet Maandag ‘n spesialis gaan sien vir pyn in sy oog. Bert van Krieken was in die hospitaal met in wendige bloeding. Die bloeding is onder beheer, en hy sterk tuis aan. Gedeelde vreugde is dubbele vreugde;
Gedeelde hartseer is halwe hartseer. Deel met ons jou vreugdes, hartseer en pyn.
Ons wil graag vir jou bid!
Stuur gerus ‘n boodskap aan [email protected] of stuur ‘n
boodskap na 081 218 3048
VANDAG SE EREDIENSTE
09:00 OGGENDDIENS
Dr. Braam Krüger
Skrifgedeeltes: Jeremia 36: 14 - 31 &
Konings 22: 8 - 13
Fokusverse: Jeremia 22:8 - 13
Tema: Hoe reageer jy op God se Woord?
17:00 5-uur Diens
Dr. Braam Krüger
Skrifgedeelte: Johannes 9: 35 - 41
Fokusvers: Johannes 9:38
Tema: Glo jy? Of is jy blind?
18:30 AANDDIENS
Ds. Peet van der Walt
Skriflesing:
Fokusvers:
Tema:
HARTLIK WELKOM AAN ALLE LIDMATE EN BESOEKERS BY DIE EREDIENSTE.
NA DIE OGGENDDIENS IS ALMAL
WELKOM OM ‘N KOPPIE TEE/KOFFIE IN DIE SAAL TE GENIET
2
2
OP DIE PROGRAM VIR HIERDIE WEEK 27 OKT - 3 NOV 2019
DAG TYD GELEENTHEID KONTAKPERSOON
Vandag
09:00 09:00 17:00 18:30
Peuter-kerk (18mnde - 4 jariges) in die kerkhuis Oggenddiens & Katkisasie gr 1-7 5-uur Diens & katkisasie gr 8-10 Aanddiens
Anneke Salomons
Maandag 09:30 19:00
Rynpark 5 Bybelstudie Dissipelskap 101
Adri Goede 083 654 4821 Braam Krüger
Donderdag 18:30 Wyk F1 Bybelstudie vir jong werkendes/studente
Vrydag
06:00 09:00 18:30
Manne gebedsgroep Bybelstudie Gesamentlike gebedsbyeenkoms
Schalk van Eeden 082 561 9409 Braam Krüger 082 459 5636 Donsie Kruger
Sondag 3 November
09:00 09:00 18:30
Peuter-kerk (18mnde - 4 jariges) in kerkhuis Oggenddiens & Katkisasie gr 1-7 Gebedsdiens IDOP
Anneke Salomons
Dinsdag 08:30 Koördineringvergadering Ronel Ritchie 081 218 3048
Datums & geleenthede om te onthou!
GEBEDSFOKUS Ons as gemeente se gebedsfokus hierdie maand is om vir SUID-AFRIKA te bid.
Enige spesiale gebedsversoeke kan op die papiertjies wat verskaf is geskryf word en op die bord in die ingangsportaal vasgepen word.
SONDAG 3 NOVEMBER 2019 @ 18:30
IDOP GEBEDSDIENS
“ As een lid ly, ly al die lede saam; en as een lid geëer
word, is al die lede saam bly”
GESAMENTLIKE GEBEDSBYEENKOMS
1 November @ 18:30 tot 20:30
* Gebedfokus die vervolgde Kerke*
onder leiding van Andrew Richards van
Incontex ministries.
Almal hartlik welkom!
Charles Spurgeon skryf:
“The prayer-meeting is an institution which ought to
be very precious to us, and to be cherished by us as a
Church, for to it we owe everything. When our
comparatively little chapel was all but empty, was it
not a well-known fact that the prayer-meeting was
always full! It is in the spirit of prayer that our strength
lies; and if we lose this, the hair will be cut off from
Samson’s head, and God’s Holy Church will become
weak as water”
18:30
3
3
OUDERLING DIENSBEURTE
Vandag Ronel Ritchie
Volgende week Pieter Venter
Vandag Wyk A2 olv Ina Bolt
3 November Wyk F5 olv Cassie Visser
TEESKINKBEURTE
VERJAARSDAE 27 Oktober - 2 November
Baie geluk aan almal met hul verjaarsdae vandag en in die komende week!
DATUM NAAM KONTAK NO.
27/10 Odette Fourie 072 120 4285
28/10 Nico Boshoff Hermien Eloff
081 049 7066 082 884 5427
29/10 Veronica Boshoff Rita Coetzer * Annetjie Erasmus Lizzie Israel
083 729 2917 082 881 5613 082 761 5752 083 285 9470
1/11 Japie Booysen Gusta Botes *
072 158 5122 083 383 2605
2/11 Rueben van der Merwe ☺
(☺ doop-l) (* 70 ≤ 79) (** 80 ≤ 89) (*** 90≤ )
PALMBYEENKOMS
20 NOVEMBER 2019 @ 10:00
Jaarafsluiting met gaskunstenaar ds. Dawie Rotteveel (sanger). R50 per person, sluit ete in.
Skryf asb julle name in die boek voor die 17de Nov,
en betaal by br. Adri Goede.
Hoop om almal daar te sien
17 NOVEMBER 2019
DANKSEGGINGSETE
Die volgende dankseggingsete vind direk na die
oggenddiens plaas in die saal.
Op die spyskaart is spitbraai en slaaie.
Koste: R80 per volwassene
R40 per kind.
Bespreek jou ete deur die vorm op die webblad in te
vul / by Ina Bolt na die oggenddiens en dui aan
hoeveel mense gaan bywoon en hoe jy betaling gaan
doen. Daar is twee betalingsopsies:
1. Kontant by Ina Bolt vanaf Sondag 20 Okt.
2. EFT met verwysing “ETE 17Nov” in die kerkkas
rekening en bewys van betaling na Donsie te
e-pos: [email protected].
KOOROEFENINGE
Ter voorbereiding vir die Kerssangdiens wat hier by
ons op die 1ste Desember plaasvind, sal daar
kooroefeninge elke Sondag-middag 17:00 van van-
middag af n die kerkhuis wees.
Nuwe stemme is baie welkom om by die koor
aan te sluit.
Kontak Tarina van der Merwe vir meer inligting.
Kontak nommer: 083 785 5345
2020 GKSA ALMAMAK
GKSA Almanakke vir 2020 kan by Ina Bolt bestel
word. Sy is na die oggenddienste beskikbaar om
bestellings te neem, of sy kan gekontak word op 011
849 2054 | 084 339 1136
SUSTERSAFSLUITING
Alle susters word hartlik uitgenooi
Saterdag 9 Nov 8:30,
vir ‘n ontbyt by Little Belguim Waffle House.
1 Boundry straat Vlakfontein Benoni.
So R150 pp sal genoeg wees.
Gee jou naam by Donsie of Ina Bolt
4
4
KOLLEKTES
KOLLEKTES VAN: Oktober Diens van Barmhartigheid: R 7143 Teologiese studentekas: R 2463 Jeugfonds: R 153
KOLLEKTES VANDAG:
Kollekte in die banke: Diens van Barmhartigheid
Deurkollekte: Bybelaksie
Deurkollektes vir 3 November: GKSA Sustentasue
Ons gemeente is bevoorreg om baie bedienings te behartig. Hierdie werk word gedra deur ons lidmate
se vrywillige offergawes.
GK BENONI BANKBESONDERHEDE :
BANK: ABSA TJEK REK : 220 340 333 VERWYSING: Volle Naam, Van & Doel
WEBBLAD: www.gkbenoni .co.za
BERIGTE: [email protected]
FACEBOOK: https://www.facebook.com/GKBenoni/ VRA JOU VRAE:
https://goo.gl/WFtT3F
Diens van Barmhartigheid Bybelaksie
PREDIKANTE:
dr. Braam Krüger
☎ 082 459 5636
ds. Rynhardt Pretorius
☎ 074 944 7769
ADMINKANTOOR: Ma-Vr 09:00-14:00 Ina Bolt
☎ 011 849 2054
☎ 084 339 1136
PREDIKANTE VERLOF & BESOEKE
Ds. Rynhardt Pretorius is met verlof tot die 4de November 2019.
BESOEKE DEUR PREDIKANTE
Die predikante doen graag huisbesoeke by lidmate wat ‘n behoefte het daaraan.
Skakel gerus die predikante direk of kontak Ina Bolt by die kerkkantoor om
afsprake met predikante te maak | versoeke vir huisbesoeke vanaf die predikante te reël.
Ina se nommers is 084 339 1136 / 011 849 2054
GKSA BEROEPENUUS
Beroepe ontvang
Ds MH le Roux (Marco) van GK Newcastle na GK Reitz/
Lindley kombinasie
Ds GP Meijer (Gerben) van GK Vryburg/Bloemburg na GK
Waterkloofrand
Ds TV Moruri (Victor) van GK Jouberton na GK Se-
bokeng, Sharpeville, Zamdela, Boibatong kombinasie
Ds HL Stavast (Henk) van GK Totiusdal na GK Nylstroom
Beroepe aanvaar
Ds TV Moruri (Victor) van GK Jouberton na GK Se-
bokeng, Sharpeville, Zamdela, Boibatong kombinasie