Vandag 29 Mei
8:30 Erediens
8:30 JEEP-diens of kinderkerk
Woensdag 1 Junie
9:30 Bybelskool
19:00 Bybelskool
Donderdag 2 Junie
19:00 Hemelvaartdiens Sondag 5 Junie
8:30 DOOP, Erediens
8:30 JEEP-diens en kinderkerk
AFKONDIGINGS vir 29 Mei – 4 Junie 2011
SONDAG 29 MEI 2011
Welkom by die erediens - Gelei deur ds Neels Kloppers
Bring jou Bybel elke Sondag!
Fokustekste
Sesde week in Paastyd
Handelinge 17: 22-31
Ps 66: 8-20; 1 Pet 3: 13-22; Joh 14: 15-21
Kalender
Uit die kerkkantoor
Ons sms-stelsel is ongelukkig buite
werking. Ons hoop om dit binne die
volgende week weer aan die gang te kry.
Ons vra om verskoning vir die gebrek aan
smse gedurende die week
WEEK VAN GEBED
2-11 JUNIE 2011
Gebedsgidse is beskikbaar in die
voorportaal
Koördineerder:
Anita Duif S: 082 411 7015 F: 086 589 9332; E - [email protected]
Ons bid vir . . SIEKES:
Cecile Swanepoel: sterk tuis aan, bid vir spoedige diagnose (Rassie 072 298 7919) Brigitte – suster van Clive Carney: kanker, woon in Amerika, gewas onder beheer, ly aan newe-effekte van bestraling, bid vir haar en ouers wat bystaan asb (Pa Stan: 072 727 9801) Anke en Hannes Willemse: herstel tuis, gewapende rooftog gehad by hul huis (Hannes 082 556 7031) Moeder van Dave Schourie: heupvervanging, herstel na operasie in Jhb Alg hospitaal (Dave 084 788 3798)
Koördineerders: ANSIE DU PLESSIS : 082 853 6532 RONéL PIETERS : 072 901 2463
Ons LEERMEESTER : - “Nadat Hy die mense weggestuur het, het Hy alleen na die berg toe gegaan om te bid…” Mat 14:23
- “Daarna het Jesus die brood geneem, God daarvoor gedank en dit uitgedeel…” Joh 6:11 - “Dit het hy gesê omdat Jesus die onrein gees beveel het om uit die man uit te gaan…” Luk 8:29
Ons VOLMAG : - “Kom Ons maak die mens as ons verteenwoordiger… sodat hy kan heers…” Gen 1:26 - “Vrede vir julle!" sê Hy weer vir hulle. "Soos die Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook" Joh 20:21 - “Dit verseker ek julle: Wie in my glo, …hy sal nog groter dinge as dit doen…” Joh 14:12
Waarom iemand ANDERS vra om vir jou te bid? - “As daar iemand van julle is wat siek is… moet julle vir hom bid en hom met olie salf…” Jak 5:14 - “Bely julle sondes eerlik teenoor mekaar en bid vir mekaar …sodat … gesond kan word” Jak 5:16 - “Dra mekaar se laste…” Gal 6 :2 - “… twee saam kan weerstand bied. ‘n Driedubbele tou breek nie maklik nie” Pred 4:12
NEEM ASB. VRYMOEDIGHEID OM ENIGE VAN DIE GEBEDSAKSIELEDE TE KONTAK!
(Kontaklyste is beskikbaar in die voorportaal)
Beskikbaar in voorportaal : Gebedsgids – Riglyne vir gebed
Vier geestelike wette – riglyne vir verkondiging van evangelie
Gebedskaarte – bid vir spesifieke lande se mense
Houer vir gebedsversoeke
Wat is die mens? deur Dirk Taljaard (soos geneem uit Matello Vers ‘n Dag)
Psalm 8:3 en 4 3 As ek u hemel aanskou, die werk van u vingers, die maan en die sterre waaraan U ‘n plek gegee het,
4 wat is die mens dan dat U aan hom dink, die mensekind dat U na hom omsien? Wanneer mens só vasgevang raak in jou alledaagse aktiwiteite en verantwoordelikhede, gebeur dit maklik dat van die ander belangrike dinge by jou verbygaan. Soos die behoeftes van mense: jou man of vrou, jou kind, iemand in nood... Wanneer mens in die stad bly en werk, kan jy beswaarlik verder kyk as jou kantoor se plafon of die dak van die huis langsaan. Dis dalk een van die redes hoekom ons so geneig is tot swaarmoedigheid. Hoe min kry ons kans om die mooi van die natuur te geniet: iets soos ‘n sonsondergang of –opkoms? Ons sien soms nog die volmaan raak, maar ons let nie eers op na die sterre nie. Dis eers wanneer mens ‘n slag in die natuur kom, dat jy die wonder daarvan indrink. En watter wonder is dit nie! Hoe glansryk alles wat U in die hemelruim geplaas het, sê die digter. Lê jy op jou rug en bekyk die grote firmament, kry jy die idee van onmeetlikheid van die heelal. Dan besef jy dat alles wat al nagevors is oor sterrestelsels en planete nog maar ‘n aks van alles probeer omskryf. Dis groter as groot! Dis hoekom mens dan so klein en nietig voel. In dié enorme skepping is ons maar net ‘n klein onderdeeltjie. Soos Jesaja sê: ‘n stoffie op ‘n skaal, ‘n druppeltjie aan ‘n emmer. Wat is ons dan nou eintlik? Wat is die mens dat U aan hom dink? Dit staan in skrille kontras met die dunk wat ons van onsself het! So asof die heelal om ons draai. Asof alles en almal van ons afhanklik is. Asof die mens die spilpunt is. Mense en moondhede het magtig geword en baie vermag. Maar nie een van hulle kon nog só ‘n pragstuk, soos die skepping, naboots nie. Die digter erken God as die Skepper van die heelal. Hoe Hy dit gedoen het, weet ons nie rêrig nie, maar dat Hy dit gedoen het, glo ons met ons hele hart. Ons is deel daarvan met 'n besondere taak: om met verantwoordelikheid met God se skepping om te gaan. Gebed: Dankie, Here, dat U wat groot is, my as klein mensie raaksien en 'n besondere plek in die skepping gegee het. Maak my weer opgewonde oor u handewerk, asook my eie verantwoordelikheid.
1-20 Junie 2011
Nasionale Veldtog
Verjaardae
Wie het gesê?
“Gooi hom liewer in
hierdie put hier in die
veld. Moenie sy lewe
neem nie...”?
Antwoord elders…
‘Mag julle ’n wonderlike verjaardag beleef’
Vandag 29 Mei 2011 *Ruan de Jager 082 784 7855 Cobus Daniel Esme Kloppers 084 501 8099 Johan Vermeulen 082 464 6820 *Eckhardt Effenberger 082 922 8766
Maandag 30 Mei Engela de Stadler 083 442 1012 Hettie Booysens 083 271 5658
Dinsdag 31 Mei Vanya Jansen van Vuuren 073 700 4628 Annie Roodt 073 355 1802 Heleen Jordaan 082 923 1231
Woensdag 1 Junie Jerry Lombard 082 706 7006 Frikkie Botha 071 054 9906 Danie Dicks 083 237 0060 Marietjie Lötter 083 321 1016
Donderdag 2 Junie
Carel Nel 072 310 4002
Vrydag 3 Junie
Jeanet Duvenage 011-958 1207
Zanelle Walton 082 820 8554
Annelle Bezuidenhout 082 563 7230
Martin Botha 071 850 7000
Saterdag 4 Junie Marie Louwrens 073 207 0841 Michele Nell 011-659 7007
*jeug
OMGEEGROEPLEIERS
Onthou ons vergader volgende
Sondag 5 Junie
In die konsistorie
Direk na die erediens
In konsert
Cantate Kamerkoor
en Randburgse Mannekoor
5 Junie 2011
om 15:30
Holy Trinity Kerk
h/v Jan Smuts en Stiemens Straat
Braamfontein
Kaartjies R80
Ina 084 22 33 44 2
‘n Hartlike van ons aan jou…
Ons vertrou dat ons gemeente vir jou ‘n ware geestelike tuiste sal bied.Ontmoet asb die diensspan in die voorportaal om meer inligting oor die gemeente te kry of ‘n nuwe lidmaat-pakket af te haal. U kan ook die kerk-kantoor gedurende die week kontak. Onthou om die vorms so gou as moontlik terug te bring sodat julle op ons databasis bygevoeg kan word.
Omgeegroep Kontakpersoon Kontak no Epos adres Dag Tyd
Driefontein /
Swartkops
Stefan
Rudman
082 567
5586 [email protected] Dinsdae 19:00
Featherbrooke Kobus Nel 083 310
0834 [email protected] Dinsdae 19:00
Honingklip /
Steynsvlei
Fielie
Swanepoel
083 380
4706 [email protected] Wissel 19:00
Renosterspruit /
Lanseria Johan Nell
082 444
2625 [email protected] Vrydae 19:00
Abraham van
Wykweg 45,
Muldersdrif
Ronnie Collatz 011-662 1005 [email protected] Sondae 18:30
Lanseria / North
Riding / Lammermoor
(in Kinderkerk)
Sanette du
Plessis
076 309
7942 [email protected] Donderdae 18:30
Plovers Nest 1121
Featherbrooke Est
(Jong gesinne)
Johan &
Vivienne J van
Rensburg
011-662
2678 [email protected] Donderdae 19:00
Honeydew
Martie &
Kriek
Badenhorst
010-222
0651 [email protected] Sondae 17:00
Helikia (Jong
Volwassenes)
Charmaine
Joubert
076 544
4406 [email protected] Woensdae 19:00
Bybelskool Ds Neels 083 560
3814 [email protected]
Woensdag
oggende &
aande
9:30
&
19:00
Dienste
PASTORALE BERADING Geregistreerde berader bied:
• Christelike berading en ondersteuning
• Trauma en emosionele pyn
• Huweliks- en verhoudingsterapie
• Depressive en die rou-proses
Eis terug van jou mediese fonds.
Kontak Susan Eksteen op 076 051 1455 /
011-965 0987
Gilda Harris Fotografie Studio nou oop in Muldersdrif!
Swangerskap-; Baba-; Gesins- en Troufoto’s
083 317 7025 / 082 5677 446
www.ghphotography.co.za
email: [email protected]
Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke Kontak Dirk op 082 784 7856
BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in
alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies.
� Jaareind state – nie net vir maatskappye nie
� Aankoop en installasie van Pastel pakkette
� Payroll, UIF, PAYE, BTW
Skakel Karin Grové op 082 821 1146
NUTSMAN/HANDY MAN Vir enige herstelwerk aan jou huis soos bv:
Waterdigting, fasieborde / geute, verfwerk binne
en buite, bouwerk en plafonne.
Kontak Dirk op 083 519 9604
LOODGIETER Loodgieter-werk. Kontak Dewald op 076 758 0650
VAN WYK RAME Kontak ons vir enige raam van skilderye, foto’s,
sertifikate en vele meer.
Kontak Vanessa van Wyk op 083 419 3883
Gesoek
Weltevredenpark: Opsoek na ’n betroubare voltydse huishulp (nie inwonend). As jy van iemand weet, skakel Izane op 082 320 6168.
Wegneemetes JUDY SE KOMBUIS
Gesonde kos wat geskik is vir bv. kinders se middagete of indien mammas nie tyd het vir kosmaak wanneer dinge te besig raak. Standaard porsie R20 genoeg vir 1 volw
Medium porsie R25 genoeg vir 2 kdrs
Groot porsie R30 genoeg vir 2 volw
Hoendernoedelgereg Bobotie met rys Stroganoff Lasagne Kerrie en Rys Herderspastei Spek en kaas macaroni Chicken-a-la-king Spaghetti Bolognaise Vark goulash Bees en groentebredie Bees goulash Hoender en groentebredie Hoender goulash Romerige kerriehoender Spaanse hoender
Stysel by elke gereg.
Belmy vir bestellings, of kom koop in die saal na kerk... Judy 082 851 5649
Kennisgewingbord ANTWOORD
Lees Genesis 37
Leraars Ds Neels Kloppers
Sel 083 560 3814
Ds Kenneth Mckenzie
Sel 081 376 6709
Kerkkantoor Sel 079 697 1163
Faks 086 698 7605
Administrateur Maryna de Jager [email protected]
Kerk-SMS 082 851 5163
Admin Assistent: Rensia Swanepoel
Musiekleier Sanet Louw
082 824 9388
Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso
083 548 8263
Helikia – Jong Volwassenes Aksie Leier Jaco Crous: 082 853 5250
Epos: [email protected]
Jeug - Portefeulje Leier Sanette du Plessis
076 309 7942
Bestuursraad 2011
Portefeulje Bestuursraadlid Kontaknommer
Funksionele Portefeuljes
Bemarking & Kommunikasie Vermaak van Wyk 083 419 3883
Erediens Anton Steyn 082 785 6657
Finansiële Bestuur Gerbus Vermaak 082 440 0968
Hulpbron Bestuur Johan Nell 082 444 2625
Bedienings Portefeuljes
Gemeente Ronél Pieters 072 901 2463
Getuienis VAKANT -
Jeug Sanette du Plessis 076 309 7942
Omgeegroepe Danie Knipe 082 493 3908
Pastoraal Neels van Wyk 082 377 3250
Bestuursforum
Bestuursforum Koördinering Nico Doman 082 568 2120
Inligting Johan Vermeulen 082 464 6820
Ander kontakpersone
Strewers Anita Duif 082 411 7015
Tegniese ondersteuning Hannes v/d Merwe 011-662 2651
Spyseniering Ferma Bekker 072 958 4757
BANKBESONDERHEDE
Bank ABSA
Takkode 632005
Rekeningnaam NG Kerk Muldersdrif
Rekeningnommer 310580023
LOPENDE REKENING (TJEK)
Gemeente Besonderhede
Neem asseblief kennis dat die
gemeente geen landlyne het nie, kontak
ons op die selnommers