Natuurwetenskap graad4 week 6-10 Julie
Inheemse struktureKyk na die verskillende inheemse strukture op bl99 gemerk A-F en lees die stuk bo die prente deur.
Doen Akt6 bl 100 vr1-8 skriftelik.Gebruik die prente A-F om jou te help.
Doen ook die Hersiening van onderwerp bl 106 vr1,2 en 4 skriftelik.
Memorandum week 6-10Julie
Inheemse strukture akt6 bl 100Vr1. Die matte wat die huis bedek word van gras gemaak wat hulle in die grasvelde kry. Aan die binnekant moet daar `n sterk struktuur wees bv.gebuigde boomtakke.
Vr2. Stelthuise is huise wat van die grond gelig is. Dit word gewoonlik gebou om die woning teen oorstromings te beskerm,maar kan ook help om ongewensde gediertes uit te hou bv. Rotte.
Vr3. Die gebied het baie bome en bamboes en min klei en klip. Dit is ook ligter.
Vr4. Hulle is woestynbewoners.Hulle is kameel- en bokwagters en gebruik dus die velle en hare vir hulle tente. Hulle trek ook baie ronde n moet hul tente maklik kan afslaan en opslaan.
Vr5. Igloe
Vr6. Die ysblokke isoleer hulle teen die koue buite. Dit is ook wat in hul omgewing meeste van beskikbaar is om te gebruik. Die ysblokke is ook baie stewig en sterk.
Vr7. Daar is duidelik baie bome,bosse,struike ens. in die omgewing
Vr8. Hulle het baie klei tot hul beskikking en dit maak hul huise sterk en warm.
Memorandum
Hersiening van onderwerp bl106Vr1.A-Driehoeksvorming B-Pilare C-Stutte
Vr2. Igloe
Byekorfhut
Tamariskboom,matte van riete
Rondawel
Geweefde kameel- en bokhaar
Vr4a. Stutte wat in die vorm van `n driehoek aanmekaar gelas is.
b. Kragmaste,brug,toring,hyskrane ens.
Lekker werk!!
Juf La Reine