laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/.../gr.-6...17-julie-2020.docx  · web viewb)...

4
Laerskool Kruinsig Sosiale Wetenskap: Aardrykskunde Graad 6 13-17 Julie 2020 Teorie: Platinum: Sosiale Wetenskap – Regverdige handel bl 41,43 (Beantwoord die volgende vrae in jou skrif) Prakties Beantwoord die volgende vrae 1. Noem vyf regverdige en vyf onregverdige handel.

Upload: others

Post on 13-Oct-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/.../Gr.-6...17-Julie-2020.docx  · Web viewb) Werkers word billike lone betaal. c) Handelaars maak seker dat van die geld na gesondheidsorg

Laerskool Kruinsig

Sosiale Wetenskap: Aardrykskunde

Graad 6

13-17 Julie 2020

Teorie:

Platinum: Sosiale Wetenskap – Regverdige handel bl 41,43

(Beantwoord die volgende vrae in jou skrif)

Prakties

Beantwoord die volgende vrae

1. Noem vyf regverdige en vyf onregverdige handel.

Page 2: laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/.../Gr.-6...17-Julie-2020.docx  · Web viewb) Werkers word billike lone betaal. c) Handelaars maak seker dat van die geld na gesondheidsorg
Page 3: laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/.../Gr.-6...17-Julie-2020.docx  · Web viewb) Werkers word billike lone betaal. c) Handelaars maak seker dat van die geld na gesondheidsorg

Laerskool Kruinsig

Sosiale Wetenskap: Aardrykskunde

Graad 6: Memo

13-17 Julie 2020

Memo

Regverdige handel

a) Handelaars betaal ‘n regverdige prys vir oeste

b) Werkers word billike lone betaal.

c) Handelaars maak seker dat van die geld na gesondheidsorg en onderrig gaan.

d) Werksomstandighede is veilig en gesond.

e) werkers vorm maatskappye sodat hulle meer beheer oor pryse en lone kan hê.

Onregverdige handel

a) Boere en mynwerkers ontvang lae lone.

b) Soms word die kinders gedwing om te werk.

c) Arm mense het nie genoeg geld om vir die dienste soos onderrig en

gesondheidsorg te betaal nie.

d) Mense ontwikkel nie vaardighedee nie.

e) Die regerings van arm lande kan nie dienste en vaardigheidsopleiding verskaf nie,

omdat hulle nie genoeg belasting insamel nie.