nuustak 2019 -...

19
Nuustak 2019 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528 e-pos : [email protected] Web-adres : www.laerskoolkruinsig.co.za Geagte Ouers, Stadig maar seker loop die uurglas vir Oktober ook uit. Die Kruinies woeker steeds op verskeie terreine met groot welslae. Algemene jaarvergadering Ons herinner u aan die ouervergadering wat plaasvind 24 Oktober 2012 om 18:30 in die skoolsaal. Indien ons nie n kworum van 15% (253) stemgeregtigde ouers teenwoordig het nie kan die vergadering nie voortgaan nie. Dan word die vergadering gehou op Woensdag 30 Oktober om 18:30. Optrede van ondersteuners Dit is onder ons aandag gebring dat van ons skool se ondersteuners alkohol langs die sportveld tydens sportaktiwiteite gebruik. Behalwe dat die gebruik van alkohol nie tydens skoolaktiwitiete kragtens die regulasies vir skoolveiligheid toegelaat word nie, loop ons die gevaar dat ons skool nie weer na sportbyeenkomste genooi gaan word nie. Die REGULATIONS FOR SAFETY MEASURES AT PUBLIC SCHOOLS Published un- der Government Notice 1040 in Government Gazette 22754 of 12 October 2001 and amended by: GN R1128 in Government Gazette 29376 of 10 November 2006 lees as volg: “4. No educator, parent or learner, and no other person, may possess or use - (a) alcohol; (b) illegal drugs; (c) any illegal substance; or (d) dangerous objects, during any school ac- tivity. [Subreg. (4) added by GN R1128/2006]. Ongelukkig beïnvloed ouers, toeskouers en ondersteuners se optrede en gedrag ook die besluit of skole na aktiwiteite genooi word en of skole ons uitnodigings aanvaar. Ons doen weer n beroep op ons ondersteuners om so op te tree dat vriend en vyand beïndruk is. Eksamen Tydens die eksamen wat op 4 November begin kom die skool om 12:00 uit. Handboeke van die betrokke vak wat geskryf word, word na-afloop van die dag se vraestel ingehandig. Leerders moet seker maak dat die handboek by die skool is. NUUSTAK 36/2019 24-30 Oktober2019 Groete uit die Nuustakkantoor. DR. J.H KRUGER SKOOLHOOF If you wish to succeed in life, make perseverance your bosom friend Joseph Addison -

Upload: others

Post on 18-Jan-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Nuustak 2019 - laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/10/Nuustak-36.pdfskoolsaal. Indien ons nie n kworum van 15% (253) stemgeregtigde ouers teenwoordig

Nuustak 2019 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528 e-pos : [email protected] Web-adres : www.laerskoolkruinsig.co.za

Geagte Ouers,

Stadig maar seker loop die uurglas vir Oktober ook uit. Die Kruinies woeker steeds op verskeie terreine met groot welslae. Algemene jaarvergadering Ons herinner u aan die ouervergadering wat plaasvind 24 Oktober 2012 om 18:30 in die skoolsaal. Indien ons nie n kworum van 15% (253) stemgeregtigde ouers teenwoordig het nie kan die vergadering nie voortgaan nie. Dan word die vergadering gehou op Woensdag 30 Oktober om 18:30. Optrede van ondersteuners Dit is onder ons aandag gebring dat van ons skool se ondersteuners alkohol langs die sportveld tydens sportaktiwiteite gebruik. Behalwe dat die gebruik van alkohol nie tydens skoolaktiwitiete kragtens die regulasies vir skoolveiligheid toegelaat word nie, loop ons die gevaar dat ons skool nie weer na sportbyeenkomste genooi gaan word nie. Die REGULATIONS FOR SAFETY MEASURES AT PUBLIC SCHOOLS Published un-der Government Notice 1040 in Government Gazette 22754 of 12 October 2001 and amended by: GN R1128 in Government Gazette 29376 of 10 November 2006 lees as volg: “4. No educator, parent or learner, and no other person, may possess or use - (a) alcohol; (b) illegal drugs; (c) any illegal substance; or (d) dangerous objects, during any school ac-tivity. [Subreg. (4) added by GN R1128/2006]. Ongelukkig beïnvloed ouers, toeskouers en ondersteuners se optrede en gedrag ook die besluit of skole na aktiwiteite genooi word en of skole ons uitnodigings aanvaar. Ons doen weer n beroep op ons ondersteuners om so op te tree dat vriend en vyand beïndruk is. Eksamen Tydens die eksamen wat op 4 November begin kom die skool om 12:00 uit. Handboeke van die betrokke vak wat geskryf word, word na-afloop van die dag se vraestel ingehandig. Leerders moet seker maak dat die handboek by die skool is.

NUUSTAK 36/2019 24-30 Oktober2019

Groete uit die Nuustakkantoor.

DR. J.H KRUGER SKOOLHOOF

If you wish to succeed in life, make perseverance your bosom friend Joseph Addison -

Page 2: Nuustak 2019 - laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/10/Nuustak-36.pdfskoolsaal. Indien ons nie n kworum van 15% (253) stemgeregtigde ouers teenwoordig

A.J van Niekerk Graad 6M

PERSONEEL VERJAARSDAE

.KLETSKOUSIES VERJAARSDAE

KRUINIES VERJAARSDAE

26 Oktober

Liezl Walters

25 Oktober

Jodey Coertse

Mia Daniels

Katie Kruger

24 Oktober

Karla Faasen

Andrea Buys

25 Oktober

Megan du Venage

Elle Strydom

26 Oktober

Shaye Lourens

Willem Van Molendorff

Ethan Lourens

Magdalize Theron

27 Oktober

Kylie Du Toit

28 Oktober

Kirsten Poley

Nathan Lindeque

Chanelle Steyn

Adrian Boonzaier

Keanu Esterhuizen

29 Oktober

Jordan Fourie

Jason Van Der Walt

30 Oktober

Chenelle Alblas

Kyle Theron

Page 3: Nuustak 2019 - laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/10/Nuustak-36.pdfskoolsaal. Indien ons nie n kworum van 15% (253) stemgeregtigde ouers teenwoordig

GRAAD 6 TOETSE –WISKUNDE

Omtrek, Oppervlakte en Volume 25/10 20 Punte Eksamen 18/11 75 Punte

PRESTIGE AAND FOTO’S

Datum: Dinsdag 29 Oktober Plek: Maranatha

Koste: R55 ‘n pakket

Leerders het saam met hul uitnodiging ‘n fotobrief ontvang. Indien u belangstel kan u die vorm voltooi, en geld saam met u

kind na die betrokke registerpesroneel stuur.

Gr. 1, 2, 3 PRYSUITDELINGFOTO’S

Vir die betrokke oggende kan gelde by die registerpersoneellid betaal word.

R55 ‘n pakket.

Leerders sal ‘n brief saam met uitnodiging ontvang.

A, B, C Spanne word gekies.

Datum: 30 Oktober Tyd: 14:15-15:15

Gee jou naam op by Juffrou La Reine (Klaskamer 36)

0/13 NETBALPROEWE

Page 4: Nuustak 2019 - laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/10/Nuustak-36.pdfskoolsaal. Indien ons nie n kworum van 15% (253) stemgeregtigde ouers teenwoordig

BOK-VRYDAG Kom ons as Kruinies

ondersteun ons Springbok rugbyspan.

SLEGS VRYDAE tot die Wêreldbeker verby is .

.Kruinies kan Vrydae die volgende/skoolklere dra: - ‘n Springbok ondersteuners hemp of ‘n groen hemp - ‘n lang, heel denim - tekkies

Ons samel hierdie kwartaal items vir Casa Caritas in. Hulle benodig die volgende produkte: Kruideniersware: • sout, suiker, warmsjokolade, koffie, tee, jellie, sagte bederfies-

(malvalekkers, Cheese puffs/Flings), yogurt, nie-bederfbare kosse, plastieklepels, borde, bakkies.

Toiletware: • seep, shampoo, tandepasta, waslap, handdoek, borsel, spuit kannetjie deodorant, weggooi skeermes. Handig by jou registeronderwyseres in. Groete Die Gr.4 Personeel

GRAAD 4 LIEFDADIGHEIDSPROJEK

Page 5: Nuustak 2019 - laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/10/Nuustak-36.pdfskoolsaal. Indien ons nie n kworum van 15% (253) stemgeregtigde ouers teenwoordig

2020 KRUINIE-LEIERS

Donderdag 31 Oktober 2019

Page 6: Nuustak 2019 - laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/10/Nuustak-36.pdfskoolsaal. Indien ons nie n kworum van 15% (253) stemgeregtigde ouers teenwoordig
Page 7: Nuustak 2019 - laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/10/Nuustak-36.pdfskoolsaal. Indien ons nie n kworum van 15% (253) stemgeregtigde ouers teenwoordig

Vergewis u asseblief van die belangrike reëlings aangaande die eksamen.

• Volgens departementele voorskrifte mag geen leerder toegelaat word om

buite die eksamenrooster vraestelle te skryf, sonder doktersertifikate nie. Ouers moet die akademiese hoof (Me. Snyman) van afwesighede in kennis stel.

• Geen leerder mag toegelaat word om vroeër huis toe te gaan nie. Ouers moet leerders self kom haal en mag nie net ‘n brief skryf nie. Leerders moet by REGISTERKLASSE deur ouers uitgeteken word, indien hulle voor 12:00 huis toe gaan. Geen leerder sal toegelaat word om op die sypaadjie vir ouers te wag nie. Geen leerder sal deur die kantoorpersoneel geroep word nie. Geen leerder kan voor 12:00 op sy eie loop of fiets ry nie.

• Register vir afwesighede word tot op Vrydag, 9 November gehou. • Graad 4-6 het studietyd op dae wat hulle nie vraestelle skryf nie.

Eksamenrooster November 2018 Datum Vak Graad Tyd

4 November Lewensvaardigheid Aardrykskunde Geskiedenis

Gr. 4 Gr. 5 Gr. 6,7

08:00

5 November Skeppende Kunste Tegnologie

Gr. 4-6 Gr. 7

08:00

6 November NW & TEG Skeppende Kunste

Gr. 4-6 Gr. 7

09:00 08:00

7 November EBW Gr. 7 08:00

8 November Afrikaans HT Lewensoriëntering

Gr. 4-6 Gr. 7

08:00

11 November Geskiedenis Lewensvaardigheid Aardrykskunde Afrikaans

Gr. 4 Gr. 5 Gr. 6 Gr 7

08:00

12 November Natuurwetenskappe Gr. 7 08:00

13 November Aardrykskunde Geskiedenis Lewensvaardigheid

Gr. 4,7 Gr. 5 Gr. 6

08:00

15 November Engels FAL Engels FAL

Gr. 4-6 Gr. 7

09:00 08:00

18 November Wiskunde Wiskunde

Gr. 4-6 Gr. 7

09:00 08:00

ROOSTERTYE

07:30 – 08:00 Register

08:00 – 10:00 Eksamensessie 1

10:00 – 10:30 Pouse

10:30 – 12:00 Eksamensessie 2 / Studietyd

12:00 – 14:00 Wagklas

Op dae wat die leerders eers 09:00 begin skryf is die eerste pouse ‘n halfuur later.

HANDBOEKE

Alle handboeke moet ingehandig word op die

dag wat die betrokke vak geskryf word.

Handboeke word in-

geneem voordat vraestelle geskryf word.

GEEN vraestel sal aan ‘n leerder uitgedeel word, indien sy handboek nie

ingehandig is nie.

Handboeke wat WEG is

moet vooraf betaal word

teen R200 per handboek.

Toon kwitansie aan

registeronderwyser op

die dag waarop die

vraestel geskryf word.

November Eksamenreëlings

Page 8: Nuustak 2019 - laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/10/Nuustak-36.pdfskoolsaal. Indien ons nie n kworum van 15% (253) stemgeregtigde ouers teenwoordig
Page 9: Nuustak 2019 - laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/10/Nuustak-36.pdfskoolsaal. Indien ons nie n kworum van 15% (253) stemgeregtigde ouers teenwoordig

KRUINIE KORE 2020

GR R Juffrou Adri van Aardt

Leander BOTHA

Kagiso NGOEPE

Frankie LEE

Dáneille MATTHEE

Henko PIENAAR

Miya SLABBERT

GR R Juffrou Carien Oosthuizen

Ava GELDENHUYS

Kaylee VAN TONDER

Liam WEEKS

GR R Juffrou Estie Bulkin

Quané ERASMUS

Annabel KAALSEN

GR R Juffrou Heidie Boshoff

Kenzie BOTHA

Sethu TLHAPANE

GR R Juffrou Monya de Wet

Rozelle BEZUIDENHOUT

Janco BOTHA

Jodey COERTSE

Armando DU PREEZ

Morné STANDER

GR R- Ritmerakkers

JJ HAASBROEK

Mia HATTINGH

Cornell HEFER

Alexander LUüS

Casey MAREE

Luné SLABBERT

Ewan SMIT

Mia STOLZ

Gabriella VON GERICKE

Na nog 'n fantastiese jaar sê ons dankie vir almal wat so hard saam met ons gewerk het. Die kore was 'n plesier om na te luister en met sulke wonderlike kinders en ouers het ons 2019 suksesvol afgehandel en groot hoogtepunte bereik met altwee die Kruinie Kore. Nadat die hele skool weer getoets is kondig ons met trots die 2020 kore aan en vra dat alle

2020 koorlede se ouers die vergadering sal bywoon op Maandag 28 Oktober om 18:00 in die Kruinie Skoolsaal.

WARRIEKOOR 2020

Page 10: Nuustak 2019 - laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/10/Nuustak-36.pdfskoolsaal. Indien ons nie n kworum van 15% (253) stemgeregtigde ouers teenwoordig

Gr 1 H

Connor MOAT

Sebastian NIZHYNSKYI

Nicolaas STRYDOM

Jayanthi WALKER

Gr 1 J

Rossouw CLOETE

Cindy HALL

Anchen LE ROUX

Gr 1 S

Nathan DE BEER

Livia KIES

Adeline VENTER

Gr 1 V

Alexander DU PREEZ

Ethan STEYN

Nina VAN NIEKERK

Gr 1 Z

André AIKMAN

Eben BOSCH

Lhea DANNHAUSER

Johan ELS

Emmett FOURIE

Dané KEYSER

Willem VAN MOLENDORFF

Gr 1 A

Minke-Miné BURGER

Carlo VENTER

Christian VOGES

Gr 1 B

Zara BERRINGTON

Junior LETSOALO

Jandré OTTO

Anthony PIENAAR

Melua STEYN

Gr 2 B

Mieke HITGE

Derick NEETHLING

Liam STOLTZ

Melissa VAN EEDEN

Anika VAN NIEKERK

Gr 2 C

Zara SADIE

Vicky-Lee STEENBERG

Ruan VAN TONDER

Marissa WEST

Gr 2 D

Angelique DU TOIT

AJ ENGELS

Luan GOOSEN

Daniel HARMSE

Milah RENDER

Anzaret STRAUSS

Gr 2 S

Charmoné KRIEL

Quinton VAN DER WALT

Gr 2 T

Laylah DAMON

Nathan LINDEQUE

Gr 2 Y

Kiara BANTJES

Tian KOTZE

Abigail NEL

Sebastian NIEUWOUDT

Izabelle OOSTHUIZEN

Gr 2 Z

Lucinda BEETGE

Leané KOEN

Lené NEL

Layla SENEKAL

Page 11: Nuustak 2019 - laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/10/Nuustak-36.pdfskoolsaal. Indien ons nie n kworum van 15% (253) stemgeregtigde ouers teenwoordig

Gr 4 B

Leoné JOUBERT

Simené MEYER

Clarissa MILLER

Eloise VAN STADEN

Minke VILJOEN

Gr 4 E

Dave NGOEPE

Zané PIETERS

Shannon RENDER

Karli SMIT

Jeandri VAN AARDT

Gr 4 I

Cameron BOSSERT

Cade DOCKRAY

Khanyisile MSIPHA

Evan MULLIGAN

Gr 4 K

Leané BALT

Heinrich BOSHOFF

Juanique BOTES

Zinhle KHOZA

Quinton SMITH

Lee-Ann VAN VUUREN

Nikita VERMEULEN

Gr 4 L

Emmelée BOSCH

Julia DEGENAAR

Tyron KLEYNHANS

Joclyn PRETORIUS

La Rochelle VAN DER WESTHUIZEN

Widré VAN NIEWENHUYZEN

Sebastiaan WELMAN

Gr 3 E

Ruléne DE VILLIERS

Carlo PIENAAR

Ian TWYMAN

Alex VAN ASWEGEN

Gr 3 J

Jóhleen BEZUIDENHOUT

Alicia HEYNEKE

Jean MEYER

Monja VAN DYK

Gr 3 M

Juandri BOTHA

Tanike GOUWS

Lia MARAIS

Mia PRETORIUS

Megan VAN NIEKERK

Gr 3 S

Mia GELDENHUYS

Juantha LOMBARD

Luaan STRYDOM

Gr 3 T

Rowen DU PLOOY

Leander SMIT

Gr 3 V

Michéla ALSTON

Charlotte BAKER

Kiley KUKARD

Kaylin NASH

Kruinsig Kinderkoor 2020

Page 12: Nuustak 2019 - laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/10/Nuustak-36.pdfskoolsaal. Indien ons nie n kworum van 15% (253) stemgeregtigde ouers teenwoordig

Gr 5 A

Miné EYBERS

Morgan MARITZ

Marko PIENAAR

Kayla ROETS

Monique VISAGIE

Reeze ZEUNER

Gr 5 C

Ruan OPPERMAN

Juan POTGIETER

Gr 5 S

Jano DE VOS

Aidan DICKS

Alicia DU TOIT

Marissa DYSSEL

Suné HEYNEKE

Mincke KINGHORN

Michaan PIETERSE

Emile SNYMAN

Benjamin STEYN

Rachel SUDDING

Gr 5 T

Jordan BEZUIDENHOUT

Kehan KRUGER

PG LE ROUX

Rachael-Rose SCHOEMAN

Mienke SERFONTEIN

Juan-Hendrik VAN ASWEGEN

Jeané VAN STADEN

Gr 5 W

Amélie BOOYENS

Liney DU PREEZ

Mickay OPPERMAN

Gr 6 A

Micaela DE BEER

Keanu KUKARD

Jayden MYBURGH

Anandri NEL

Keira PIENAAR

Kaylie PRETORIUS

Nomhle SITHOLE

Elandri SMIT

Gr 6 B

Nicholas ACKERMAN

Shené ALSTON

Liza DÜRING

Giselle MARITZ

Gr 6 M

Xander JORDAAN

Michelle PIETERSE

Ethan VILJOEN

Gr 6 W

Carmen BOSHOFF

Chanté JANSE VAN RENSBURG

Braam OOSTHUIZEN

Carmen TOMS

Page 13: Nuustak 2019 - laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/10/Nuustak-36.pdfskoolsaal. Indien ons nie n kworum van 15% (253) stemgeregtigde ouers teenwoordig

LAERSKOOL KRUINSIG

Geagte Ouers,

Geagte Ouers

Graag stel ons, ons melkysie-projek bekend!!

Elke Kruinie ontvang ‘n bestelvorm waarop ysies bestel kan word.

Kontant word by voog personeellid inbetaal saam bestelvorm.

U sal dan gekontak word om aflewering van u ysies te reël.

NB: Daar word elke maand ‘n topverkoper aangekondig in die saal wat ‘n

kontantprys van R200-00 sal ontvang.

PRYS: R120 vir ‘n gemengde pak van 24 ysies.

Netbalgroete

LA REINE BREEDT DR J KRUGER TOMMIE VISSER Netbalorganiseerder Skoolhoof Sporthoof

Hierdie watertand lekker produk is ideaal vir die warm somerweer en maak elke kind se hartjie bly!!!!

Ons sien uit na u ondersteuning soos net

die Kruinies kan!!!!!!!!

Page 14: Nuustak 2019 - laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/10/Nuustak-36.pdfskoolsaal. Indien ons nie n kworum van 15% (253) stemgeregtigde ouers teenwoordig

Kruinsig se jaarboek, die “Tjirp” geplaas.

is beskikbaar om te bestel. Plaas asseblief die bestellings by die registeronderwysers.

Indien u ‘n EFT betaling maak, moet die bewys van betaling die

bestelvorm vergesel.

GEEN BESTELLING KAN GEPLAAS WORD SONDER DIE BESTELVORM

NIE.

Jaarboeke word saam met die rapporte aan die einde van die jaar

uitgedeel.

Al die sportfoto’s, klasfoto’s en kultuurfoto’s word in die “Tjirp”

geplaas.

Page 15: Nuustak 2019 - laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/10/Nuustak-36.pdfskoolsaal. Indien ons nie n kworum van 15% (253) stemgeregtigde ouers teenwoordig
Page 16: Nuustak 2019 - laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/10/Nuustak-36.pdfskoolsaal. Indien ons nie n kworum van 15% (253) stemgeregtigde ouers teenwoordig
Page 17: Nuustak 2019 - laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/10/Nuustak-36.pdfskoolsaal. Indien ons nie n kworum van 15% (253) stemgeregtigde ouers teenwoordig
Page 18: Nuustak 2019 - laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/10/Nuustak-36.pdfskoolsaal. Indien ons nie n kworum van 15% (253) stemgeregtigde ouers teenwoordig

LAERSKOOL KRUINSIG Aansoek om plasing van advertensie in Jaarboek

Tipe Advertensie Merk gepaste keuse

Koste Formaat Uitleg Volkleur

Klein advertensies: Klein advertensies bestaan slegs uit bewoording.

R200

Vul asb. die strok-ie op

keersy in.

Maksimum van 60 woorde. Geen logo’s of prente

A4 Agterblad R3 500 JPEG/PDF Portret ✔

A4 Binneblad – agter R3 000 JPEG/PDF Portret ✔

A4 R2 500 JPEG/PDF Portret ✔

A5 R1 750 JPEG/PDF Landskap ✔

A6 R875 JPEG/PDF Portret ✔

Besigheidskaartjie R350 JPEG/PDF Landskap ✔

Bladsyborge Bladsyborge verskyn op ‘n strok-ie aan die onderkant van ‘n bladsy. Bladsye kan deur ouers, kinders, spanne of besighede ge-borg word.

R200 Vul asb. die strok-

ie op keersy in.

Naam en/of kontak-

besonder-hede. Met/

sonder logo

Vul in vir advertensies: A4, A5, A6 en Besigheidskaartjies

Naam van besigheid/instansie wat adverteer word.

BTW-nommer (indien van toepassing)

Telefoonnommer en naam van kontakpersoon:

e-pos adres

Besigheid of instansie se adres

Moet ‘n faktuur uitgereik word? Ja Nee

Stuur die aansoekvorm saam met die bewys van betaling saam met u kind terug skool toe vir aandag: me. Mela-nie Strydom, K18. U kan die aansoekvorm en bewys van betaling ook e-pos aan: Melanie Strydom: [email protected]

Doen betalings in die onderstaande re-kening asseblief: Laerskool Kruinsig

Absabank

Takkode: 632005

Rekeningnommer: 260492551 Verwysing: Besigheid se naam + ad-vertensie

GEEN ADVERTENSIE KAN GEPLAAS WORD INDIEN DIE AANSOEKVORM NIE INGEVUL EN INGEHANDIG IS BY ME. MELANIE STRYDOM NIE. BETALINGS KAN BY DIE KANTOOR GEMAAK

WORD INDIEN DIT VERGESEL WORD VAN ‘n AANSOEKVORM

Page 19: Nuustak 2019 - laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/10/Nuustak-36.pdfskoolsaal. Indien ons nie n kworum van 15% (253) stemgeregtigde ouers teenwoordig

Hierdie bladsy word SLEGS ingevul indien u ‘n KLEIN ADVERTENSIE

wil plaas of ‘n BLADSY WIL BORG.

KLEIN ADVERTENSIE

Opskrif:

Inhoud: Maksimum van 60 woorde. Geen logo of prent.

Moet ‘n faktuur uitgereik word. JA NEE

Kontakpersoon:

Kontakbesonderhede:

BLADSYBORGE

Klasfoto/spanfoto wat geborg word

Leerder se naam en klas (Indien van toepassing)

Kontaknommer van: Ouer: __________________________ Besigheid: __________________________

Voltooi: Hierdie bladsy word geborg deur _____________________________________

Moet ‘n logo geplaas word? JA NEE

Indien ‘n logo, stuur na: [email protected]

Moet ‘n faktuur uitgereik word? JA NEE