laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/.../05/gr.-6-sw-aard-1-5-junie.docx · web view2....

6
Laerskool Kruinsig Sosiale Wetenskap: Aardrykskunde Graad 6 1-5 Junie 2020 Teorie: Oxford Suksesvolle Sosiale Wetenskap: HERSIENING KWARTAAL 1- MODULE 1 BL 8-19 (Beantwoord die volgende vrae op lyntjies papier ons sal dit inplak saam met die vrae sodra die skool begin) Prakties: Beantwoord die volgende vrae: 1. Verduidelik die verskil tussen Breedteligging en Lengteligging. 2. Noem die twee halfrondes waarin elk van die volgende lande aangetref word op bl 11: a) Madagaskar b) Ysland c) Nieu-Seeland d) Kuba 3. Gee die Breedteligging en Lengteligging van die volgende plekke op bl 11:

Upload: others

Post on 02-Dec-2020

24 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/.../05/Gr.-6-SW-Aard-1-5-Junie.docx · Web view2. Noem die twee halfrondes waarin elk van die volgende lande aangetref word op bl 11:

Laerskool Kruinsig

Sosiale Wetenskap: Aardrykskunde

Graad 6

1-5 Junie 2020

Teorie:

Oxford Suksesvolle Sosiale Wetenskap: HERSIENING KWARTAAL 1- MODULE 1 BL 8-19

(Beantwoord die volgende vrae op lyntjies papier ons sal dit inplak saam met die

vrae sodra die skool begin)

Prakties:

Beantwoord die volgende vrae:

1. Verduidelik die verskil tussen Breedteligging en Lengteligging.

2. Noem die twee halfrondes waarin elk van die volgende lande aangetref word op

bl 11:

a) Madagaskar

b) Ysland

c) Nieu-Seeland

d) Kuba

3. Gee die Breedteligging en Lengteligging van die volgende plekke op bl 11:

a) Parys

b) Hongkong

c) San Franciso

4.a) Op bl 18 is daar n kaart van KwaZulu- Natal. Noem 3 lande wat grens aan

KwaZulu-Natal.

Page 2: laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/.../05/Gr.-6-SW-Aard-1-5-Junie.docx · Web view2. Noem die twee halfrondes waarin elk van die volgende lande aangetref word op bl 11:

b) Noem 3 provinsies wat grens aan KwaZulu-Natal.

c) Watter 2 dorpe/stede het lughawens.

5. Gebruik die kaart op bl 11 en gee die reguitlynafstand in km vir die volgende

plekke (Onthou, gebruik die lynskaal onder die kaart):

a) Hamburg na Beijing

b) Parys na Johannesburg

c) San Francisco na Buenos Aires

Page 3: laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/.../05/Gr.-6-SW-Aard-1-5-Junie.docx · Web view2. Noem die twee halfrondes waarin elk van die volgende lande aangetref word op bl 11:
Page 4: laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/.../05/Gr.-6-SW-Aard-1-5-Junie.docx · Web view2. Noem die twee halfrondes waarin elk van die volgende lande aangetref word op bl 11:
Page 5: laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/.../05/Gr.-6-SW-Aard-1-5-Junie.docx · Web view2. Noem die twee halfrondes waarin elk van die volgende lande aangetref word op bl 11: