futurisme - outeniqua · 2020-05-20 · futurisme naam is gekies om positiewe gevoelens oor moderne...

36
FUTURISME ILLUSIE VAN BEWEGING EN SPOED IN HELDER PRIMÊRE KLEURE

Upload: others

Post on 11-Jul-2020

4 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: FUTURISME - Outeniqua · 2020-05-20 · Futurisme Naam is gekies om positiewe gevoelens oor moderne tegnologie uit te druk Die eerste moderne beweging wat die IDEE agter die STYL

FUTURISMEILLUSIE VAN BEWEGING EN SPOED IN HELDER PRIMÊRE KLEURE

Page 2: FUTURISME - Outeniqua · 2020-05-20 · Futurisme Naam is gekies om positiewe gevoelens oor moderne tegnologie uit te druk Die eerste moderne beweging wat die IDEE agter die STYL

MARINETTIITALIAANSE DIGTER

SKRYWER

KUNSKRITIKUS

DRAMATURG

STIGTER VAN DIE FUTURISTIESE BEWEGING

Page 3: FUTURISME - Outeniqua · 2020-05-20 · Futurisme Naam is gekies om positiewe gevoelens oor moderne tegnologie uit te druk Die eerste moderne beweging wat die IDEE agter die STYL

AGTERGRONDIn 1909 het Filloppo Tommaso Marinetti die Eerste Futuristiese Manifesto (ook bekend as FASCISTIESE MANIFESTO) geskryf en dit in die koerant, Le Figaro in Frankryk laat publiseer

FASCISME: ‘n politieke stelsel wat gebou is op baie sterk leierskap, absolute beheer deur die staat, oor-drewe trots in ras en nasionaliteit – geen opposisie word geduld nie.

Marinetti het gevoel dat die swaar las van Italië se verlede te inheberent was

Italië is uit voeling met die moderne lewe

Doelwit: Italië bewus te maak van moderne lewe en ‘n plan vir kulturele ontwikkeling te skep

Page 4: FUTURISME - Outeniqua · 2020-05-20 · Futurisme Naam is gekies om positiewe gevoelens oor moderne tegnologie uit te druk Die eerste moderne beweging wat die IDEE agter die STYL

FuturismeNaam is gekies om positiewe gevoelens oormoderne tegnologie uit tedruk

Die eerste modernebeweging wat die IDEE agterdie STYL as belangrikbeskou het

Page 5: FUTURISME - Outeniqua · 2020-05-20 · Futurisme Naam is gekies om positiewe gevoelens oor moderne tegnologie uit te druk Die eerste moderne beweging wat die IDEE agter die STYL

Marinetti het uitlatings gemaak soos:

“Die glorie van die wêreld is verryk deur ‘n nuwe sort skoonheid, die skoonheid van spoed. ‘n Resiskar versier met groot pype soos slange met

ontploffende asem… is mooier as die Nike van Samothrace”.

Page 6: FUTURISME - Outeniqua · 2020-05-20 · Futurisme Naam is gekies om positiewe gevoelens oor moderne tegnologie uit te druk Die eerste moderne beweging wat die IDEE agter die STYL

Marinetti se kunstenaarsHy het ‘n paar kunstenaarsbymekaar gekry om sy ideesuit te druk

Sluit in:• Umberto Boccioni• Giamcoma Balla• Gino Severini• Carlo Carra• Luigo Russolo

Russolo, Carra, Marinetti, Boccioni en Severini in 1912

Page 7: FUTURISME - Outeniqua · 2020-05-20 · Futurisme Naam is gekies om positiewe gevoelens oor moderne tegnologie uit te druk Die eerste moderne beweging wat die IDEE agter die STYL

Boccioni het die Manifes vir FuturistieseSkilders geskryf“Alle skakels met die verlede moet gebreek word: museums, biblioteke, ens., is soos begraafplase en moet vernietig word. Allevorms van naboor=tsing moet geminag word en alle vorms van oorspronklikheid moet verheerlik word. Dat ons sal rebeller teen die tirannie van die woorde ‘harmonie’ en ‘goeie smaak’. Dat skoonskipgemaak sal word van alle verouderde en verslete onderwerpe om die vorteks van die moderne lewe uit te durk – ‘n lewe van staal, koorsagtigheid, trots en blindelinge spoed. ‘n Kuns vir ‘n nuwe eeu.”

Page 8: FUTURISME - Outeniqua · 2020-05-20 · Futurisme Naam is gekies om positiewe gevoelens oor moderne tegnologie uit te druk Die eerste moderne beweging wat die IDEE agter die STYL

Futurisme was die eerste kulturelebeweging van die 20ste eeu• Hulle wou die massas beïnvloed• Meer bewus maak van van die moderne tegnologiese eeu

• Treine• Telefone• Motors• Lugskepe• Vliegtuie• En invloed daarvan op menslike brein

• Alles verander aanhoudend• Mens moet bewus wees van hierdie verandering

Page 9: FUTURISME - Outeniqua · 2020-05-20 · Futurisme Naam is gekies om positiewe gevoelens oor moderne tegnologie uit te druk Die eerste moderne beweging wat die IDEE agter die STYL

KENMERKE

Page 10: FUTURISME - Outeniqua · 2020-05-20 · Futurisme Naam is gekies om positiewe gevoelens oor moderne tegnologie uit te druk Die eerste moderne beweging wat die IDEE agter die STYL

ANTI - BEWEGINGGEKANT TEEN:• KONVENSIONALITEIT / TRADISIE

• FEMINISME

• ROMANTISISME

• SAGTHEID / WEERLOOSHEID

• PASSIWITEIT

• OU KUNS

STAAN VIR:• TEGNOLOGIE

• SPOED

• OORLOG EN GEWELD

• AGGRESSIE

• MANLIKHEID

• MASJIENE

• GERAAS

• BEWEGING

• AKSIE

Page 11: FUTURISME - Outeniqua · 2020-05-20 · Futurisme Naam is gekies om positiewe gevoelens oor moderne tegnologie uit te druk Die eerste moderne beweging wat die IDEE agter die STYL

KENMERKETEMAS• Geweld• Spoed• Tegnologie• Illusie van beweging

ONDERWERPE◦ Straatlewe◦ Standslewe

INSPIRASIE• Masjienerie• Tegnologie

Page 12: FUTURISME - Outeniqua · 2020-05-20 · Futurisme Naam is gekies om positiewe gevoelens oor moderne tegnologie uit te druk Die eerste moderne beweging wat die IDEE agter die STYL

KENMERKEDIT WAS ‘N IDEE VOORDAT DIT ‘N STYL WASALLES MOES BEWEEG

• Galoppende perd het nie net 4 bene nie maar 20

TEGNIEK• Divisionisties• Afkomstig na Neo-Impressionisme• Aggressief, sterk, rof, aktief

OORSPRONKLIKHEID (nie vorige style namaak)GELYKE VISIELIEFDE VIR GEVAAR, GEWELD EN MANLIKHEIDKONTRASTE BELANGRIK

Page 13: FUTURISME - Outeniqua · 2020-05-20 · Futurisme Naam is gekies om positiewe gevoelens oor moderne tegnologie uit te druk Die eerste moderne beweging wat die IDEE agter die STYL

Logiese manier om beweging uit te druk

Deur lig, kleur en vorm tedisintegreer kan energieuitgebeeld word en kandit ook die geskilderdeoppervlak verhelder

Die voorgrond enagtergrond word geïntegreer

Beeld die konstruksievan ‘n nywerheidstad uit

THE CITY RISES - Boccioni

DISINTEGRASIE

Page 14: FUTURISME - Outeniqua · 2020-05-20 · Futurisme Naam is gekies om positiewe gevoelens oor moderne tegnologie uit te druk Die eerste moderne beweging wat die IDEE agter die STYL

Die energie en kragword deur grootperde wat teen hulleharnasse beurgesimboliseer

Perde word beheerdeur heldhaftigearbeiders wat die voorgrand domineer

Geen leë ruimte

Soliedheid word in lig, kleur en bewegingopgelos THE CITY RISES - Boccioni

DISINTEGRASIE

Page 15: FUTURISME - Outeniqua · 2020-05-20 · Futurisme Naam is gekies om positiewe gevoelens oor moderne tegnologie uit te druk Die eerste moderne beweging wat die IDEE agter die STYL

Inspirasie gesoek in die uitbeelding van opeenvolgende beweging soos gesien in die werkvan fotograwe (soos Eadweard Muybridge)

Page 16: FUTURISME - Outeniqua · 2020-05-20 · Futurisme Naam is gekies om positiewe gevoelens oor moderne tegnologie uit te druk Die eerste moderne beweging wat die IDEE agter die STYL

GIACOMO BALLA, DYNAMISM OF A DOG ON A LEASH, 1912.

Page 17: FUTURISME - Outeniqua · 2020-05-20 · Futurisme Naam is gekies om positiewe gevoelens oor moderne tegnologie uit te druk Die eerste moderne beweging wat die IDEE agter die STYL

ROF, AKTIEF

OORSPRONKLIKHEID

STRAATLEWE

MOES BEWEEG

GELYKE VISIE

KONTRASTE BELANGRIK

Page 18: FUTURISME - Outeniqua · 2020-05-20 · Futurisme Naam is gekies om positiewe gevoelens oor moderne tegnologie uit te druk Die eerste moderne beweging wat die IDEE agter die STYL

Dynanism of a dog on a leash•Beeld beweging uit

deur die wasigheidvan die bene

•Modieuse dame wat met haarworshondjie stap (die sportmotor van die hondewêreld)

•Onderwerp eerder as styl wat nuut is

Page 19: FUTURISME - Outeniqua · 2020-05-20 · Futurisme Naam is gekies om positiewe gevoelens oor moderne tegnologie uit te druk Die eerste moderne beweging wat die IDEE agter die STYL

INVLOEDE• MODENE LEWE• MARINETTI – SIMBOLISME - DIE IDEE AGTER DIE STYL IS BELANGRIK• MODERNE TEGNOLOGIE• ILLUSIE VAN BEWEGING• FOTOGRAFIE – REEKS FOTOS NA MEKAAR (Eadweard Muybridge)• KUBISME (DINAMIESE BEWEGING) EN DIVISIONISME GEINTEGREER

Page 20: FUTURISME - Outeniqua · 2020-05-20 · Futurisme Naam is gekies om positiewe gevoelens oor moderne tegnologie uit te druk Die eerste moderne beweging wat die IDEE agter die STYL

Invloed van Kubisme

• Severini (lank in Parys gewerk) het aangedring dat dit belangrikis vir die groep om hullevertroud te maak met onlangseverwikkelings – Kubisme

• Almal na Parys gegaan vireerstehandse ervaring

• Terug in Milan het hullekoorsagtig gewerk

• Nie Kubisme nagemaak nie –idees geintegreer en saammetdivisionisme gebruik

• Gesentraliseerde beeld in Kubisme – Futuriste vormsregoor die doek uitgesprei om beweging uit te beeld

Page 21: FUTURISME - Outeniqua · 2020-05-20 · Futurisme Naam is gekies om positiewe gevoelens oor moderne tegnologie uit te druk Die eerste moderne beweging wat die IDEE agter die STYL

Invloed van Kubisme• Hulle het die volgende by Kubisme oorgeneem:

• Fragmentasie van vorms• Liniêre raamwerke• Gebruik van letters en nommers

• Maar vir ‘n ander doel gebruik:• om spoed, beweging en die moderne lewe uit te beeld• En dit verskil van Kubisme

Page 22: FUTURISME - Outeniqua · 2020-05-20 · Futurisme Naam is gekies om positiewe gevoelens oor moderne tegnologie uit te druk Die eerste moderne beweging wat die IDEE agter die STYL

KunstenaarsGIACOMO BALLA

UMBERTO BOCCIONI

CARLO CARRA

GINO SEVERENI

Page 23: FUTURISME - Outeniqua · 2020-05-20 · Futurisme Naam is gekies om positiewe gevoelens oor moderne tegnologie uit te druk Die eerste moderne beweging wat die IDEE agter die STYL

Giacomo Balla(klem op die laaste –a)

(1871 – 1958)

SELFPORTRET

Page 24: FUTURISME - Outeniqua · 2020-05-20 · Futurisme Naam is gekies om positiewe gevoelens oor moderne tegnologie uit te druk Die eerste moderne beweging wat die IDEE agter die STYL

BALLA LANDSCAPE FORCES -WATERMELON

Page 25: FUTURISME - Outeniqua · 2020-05-20 · Futurisme Naam is gekies om positiewe gevoelens oor moderne tegnologie uit te druk Die eerste moderne beweging wat die IDEE agter die STYL

Giacomo BallaABSTRAKTE SPOED

Page 26: FUTURISME - Outeniqua · 2020-05-20 · Futurisme Naam is gekies om positiewe gevoelens oor moderne tegnologie uit te druk Die eerste moderne beweging wat die IDEE agter die STYL

Umberto Boccioni

SELFPORTRET

Page 27: FUTURISME - Outeniqua · 2020-05-20 · Futurisme Naam is gekies om positiewe gevoelens oor moderne tegnologie uit te druk Die eerste moderne beweging wat die IDEE agter die STYL

Dis besonder moeilik om beweging uitte beeld in iets so solied soos brons

UNIQUE FORMS OF CONTINUITY IN SPACE

Page 28: FUTURISME - Outeniqua · 2020-05-20 · Futurisme Naam is gekies om positiewe gevoelens oor moderne tegnologie uit te druk Die eerste moderne beweging wat die IDEE agter die STYL

Elasticity (detail), (1912), Umberto Boccioni. Museo del Novecento, Milan

Page 29: FUTURISME - Outeniqua · 2020-05-20 · Futurisme Naam is gekies om positiewe gevoelens oor moderne tegnologie uit te druk Die eerste moderne beweging wat die IDEE agter die STYL

Carlo Carra

Page 30: FUTURISME - Outeniqua · 2020-05-20 · Futurisme Naam is gekies om positiewe gevoelens oor moderne tegnologie uit te druk Die eerste moderne beweging wat die IDEE agter die STYL

Funeral of the Anarchist Galli (1910-11)

Page 31: FUTURISME - Outeniqua · 2020-05-20 · Futurisme Naam is gekies om positiewe gevoelens oor moderne tegnologie uit te druk Die eerste moderne beweging wat die IDEE agter die STYL

DIE FIETSRYER

Page 32: FUTURISME - Outeniqua · 2020-05-20 · Futurisme Naam is gekies om positiewe gevoelens oor moderne tegnologie uit te druk Die eerste moderne beweging wat die IDEE agter die STYL

RUKKE EN PLUKKE AAN ‘N KABEL

Page 33: FUTURISME - Outeniqua · 2020-05-20 · Futurisme Naam is gekies om positiewe gevoelens oor moderne tegnologie uit te druk Die eerste moderne beweging wat die IDEE agter die STYL

Gino Severeni

Page 34: FUTURISME - Outeniqua · 2020-05-20 · Futurisme Naam is gekies om positiewe gevoelens oor moderne tegnologie uit te druk Die eerste moderne beweging wat die IDEE agter die STYL

Dancer at Pigalle (1912)

Page 35: FUTURISME - Outeniqua · 2020-05-20 · Futurisme Naam is gekies om positiewe gevoelens oor moderne tegnologie uit te druk Die eerste moderne beweging wat die IDEE agter die STYL

Visual Synthesis of the Idea: “War”1914

Page 36: FUTURISME - Outeniqua · 2020-05-20 · Futurisme Naam is gekies om positiewe gevoelens oor moderne tegnologie uit te druk Die eerste moderne beweging wat die IDEE agter die STYL

FUTURISME IS ‘N VOORBEELD VAN ‘N STYL TEN GUNSTE VAN DIE MODERNE TEGNOLOGIESE SAMELEWING• Dit was nie net ‘n visuele kunste-beweging nie, maar ook ‘n letterkundige en musicale beweging• Tipies van Modernisme is die verheerliking van die toekoms en die standpunt teen die verlede

• Futurisme het tot ‘n einde gekom toe die Eerste Wêreldoorlog begin het