gr 12 - oueraand - pnhsvraestel 1 –3 uur vraestel 2 –3 uur 150 150 15 toets 3 6 aug statistiek;...
TRANSCRIPT
2020
Mnr Venter
➢ 100% slaagsyfer.
➢ > 80% universiteitstoelating.
➢ Om samewerking tussen die skool
en ouerhuis te verbeter, wat tot
voordeel van elke Graad 12-
leerder sal wees.
➢ Ontginning van ELKE Graad 12-
leerder se volle potensiaal.
➢ Inskrywings met duidelike
instruksies volg baie vroeg
in die jaar.
➢ Vul korrek en volledig in.
➢ ID-dokumente wat
gewaarmerk is noodsaaklik.
➢ Verandering van vroeër jare
ALLE VAKKE dra by tot universiteits-
vrystelling. TPT en verskeie kursus-
vereistes bepaal toelating.
➢ “Slaag met vrystelling” – leerder kan
graadstudie voltooi by universiteite.
➢ “Slaag met diploma” – leerder kan
diploma verkry by ander tersiêre
instansies.
➢ Praktiese assesseringstaak.
➢ Word voltooi in:
IGO, IT, RTT, TOERISME,
VISUELE KUNS en
GASVRYHEIDSTUDIES.
➢ Dra by tot 25% van die finale
punt.
PAT
25 %
SBA
25 %
Eind-
eksamen
50 %
Finale
punt
100 %
+ + =
SBA
25%
Eind-
eksamen
75 %
Finale
punt
100%+ =
SBA
25 %
Eind-
eksamen
62.5 %
Monde-
linge
12.5 %
Finale
punt
100 %
+ + =
➢ Skoolbywoning is, veral in die kort jaar,
uiters belangrik vir u kind se akademiese
prestasie.
➢ Stel die skool in kennis daarvan wanneer u
kind afwesig is.
➢ Probeer om mediese/ander afsprake ná
skoolure te reël.
➢ Indien dit nie moontlik is nie moet die
uitteken-prosedure, soos in die dagboek
weergegee, gevolg word.
➢ Ouers kom teken self die leerder in die
kantoor uit. Indien u nie self u kind kan
kom haal nie, moet u in die brief meld wie,
tyd en geldige rede, die leerder kom haal.
➢ Maak seker dat die leerder nie ‘n toets,
portefeulje-opdrag, mondeling, en dies
meer mis nie.
➢ Sonder ‘n doktersertifikaat, word ‘n nul aan
die leerder toegeken vir die betrokke taak
of toets.
➢ Die toetsrooster is op die kwartaalprogram
aangedui. Moet dus asseblief nie, o.a.
leerling- en lisensie-afsprake vir hierdie
dae/tye bespreek nie.
➢ Toetse kan nie vroeër of later geskryf word
nie, dit veroorsaak logistiese probleme en
kan tot ‘n beslissing van onreëlmatigheid
lei.
➢ Afbakenings word, vir leerders gegee.
Deeglike voorbereiding is ‘n vereiste.
➢ Slegs EEN onvoltooide SBA-
taak kan lei tot ‘n uitslag van
“onvolledig”. Dit sluit alle
formele toetse, portefeulje-
opdragte (klastake, PAT-
opdragte en mondelinge) en
eksamens in.
➢ Teenwoordigheid in die klas:
Dit behels ‘n fisiese, asook verstands-
teenwoordigheid – m.a.w. gee aandag.
➢ Huiswerk:
Behels die inoefening van klaswerk
om moontlike leemtes/probleme vroeg
te identifiseer.
Huiswerk in ALLE vakke is belangrik.
➢ Baie goeie voorbereiding. Sommige
bronne:
www.education.gpg.gov.za
www.thutong.doe.gov.za
http://wcedeportal.co.za
➢ Soos in die verlede is daar ‘n
akademiese uur op Woensdae,
soos aangedui op die kwartaal-
program.
➢ Maandae, Dinsdae en Donderdae
is daar ‘n verpligte addisionele
uur klas vir Graad 12-leerders.
Rooster word binnekort uitgedeel.
➢ Winterskool vind plaas
gedurende die Junie-vakansie.
Dit word gratis aangebied.
➢ Daar is ook in sommige vakke
Lenteskool gedurende die
September-vakansie
en/of saterdae.
➢ Verpligte skooltyd.
➢ Leerders ontvang hul antwoordstelle
terug en foutontleding word gedoen.
➢ Finale afronding word gedoen en
eksamenwenke word gegee.
➢ Skoolbywoning is van kardinale
belang die hele jaar sowel as in
hierdie tydperk.
➢ Is ‘n voorreg en nie ‘n reg nie.
➢ Kan geweier word a.g.v swak
gedrag en ontwrigting.
➢ Afwesighede en stiptelikheid
reflekteer op die getuigskrif.
➢ Alle verpligtinge moet nagekom
word alvorens dit uitgereik word.
➢ – Graadvoog: Mev C Agenbag
➢ - Graad 12 A: Mev Lubbe
➢ – Graad 12 B: Mev vd Westhuizen
➢ – Graad 12 C: Mev McPherson
➢ - Graad 12 D: Mej Basson
➢ – Graad 12 E: Mev Prins
➢ - Graad 12 F: Mnr v Aswegen
➢ -
Mej M Basson en
Mev C Oosthuizen
KWARTAAL 1: 135 punte
Taak 1 Luistertoets 15
Taak 2 Skryf van Opstel 50
Taak 3 Skryf Transaksioneleteks
25
Taak 4 Voorbereide mondeling
10
Taak 5 Toets 35
KWARTAAL 2: 295 punte
Taak 6 Letterkunde 35
Taak 7 Voorbereide mondelinge toespraak
10
Taak 8 HALFJAAREKSAMEN:Vraestel 1:70Vraestel 2: 80Vraestel 3: 100
250
KWARTAAL 3: 265 punte
Taak 9 Onvoorbereide mondeling 15
**Hierdie taak moet reeds in die tweedekwartaal afgehandel word.
Taak 10 VOORBEREIDENDEEKSAMEN:Vraestel 1:70Vraestel 2: 80Vraestel 3: 100
250
Mev C Erasmus
Assessering+ Datum
Beskrywing Punte Gewig Totaal %
Ondersoek17 Feb
Rye en reekse 50 20
SBA25%
Toets 110 Maart
Trigonometrie;Rye en Reekse
50 10
Opdrag2 Maart
Meetkunde 50 10
Toets 230 April
Analitiese meetkunde;
Funksies50 10
EKSAMENJunie
Vraestel 1 – 3 uurVraestel 2 – 3 uur
150150
15
Toets 36 Aug
Statistiek; Telbeginsel;Finansiële wiskunde
5010
EKSAMENAug/Sept
Vraestel 1 – 3 uurVraestel 2 - 3 uur
150150
25
EKSAMENOkt/Nov
Vraestel 1 – 3 uurVraestel 2 – 3 uur
150150
75%
Vraestel 1:
Algebra en vergelykings ( en ongelykhede)
25
Patrone en reekse 25
Finansies, groei en verval 15
Funksies en grafieke 35
Differensiasie 35
Waarskynlikheid 15
150
Vraestel 2:
Statistiek 20
Analitiese meetkunde 40
Trigonometrie 40
Euklidiese meetkunde en meting
50
150
Mnr. W. Pienaar
Tipeportefeulje
Datum Punte
Gewig virSBA
Ondersoek 1 3 Februarie 50 10%
Opdrag 1 24 Februarie 50 10%
Toets 1 10 Maart 50 10%
KWARTAAL 1:
TipePortefeulje
Datum Punte Gewig virSBA
Opdrag 2 30 April 50 10%
Eksamen(2 Vraestelle)
Junie 300 25%
LET WEL!
Vraestel 1 – Makliker vraestel.Bestaan hoofsaaklik uit vlak 1 en 2 vrae
Vraestel 2 – Dieselfde werk as vraestel 1, maar bestaan hoofsaaklik uit vlak 3 en 4 vrae
KWARTAAL 2:
TipePortefeulje
Datum Punte Gewig virSBA
Toets 2 6 Augustus 50 10%
VoorbereidendeEksamen(2 vraestelle)
September 300 25%
KWARTAAL 3:
Tipe Portefeulje Datum Punte
Eindeksamen(2 vraestelle)
November 300
KWARTAAL 4:
SBA = 25%
Eindeksamen = 75%
Mej A Delport
➢ Ses onderwerpe:1. Die Koue Oorlog.2. Onafhanklike Afrika.3. Burgerlike
samelewingsprotes, 1950’s tot 1990’s.
4. Burgerlikesamelewingsprotes1970’s tot 1980’s in SA.
5. Die koms van demokrasie in SA.
6. Die einde van die KoueOorlog en ‘n nuweglobale wêreldorde.
KWARTAAL 1
3 SBA-opdragte
Brongebaseerde- en opsteltoets (5%)
Navorsingstaak (kan ook in die tweede
kwartaal gedoen word) (20%)
Gestandaardiseerde toets, wat ‘n bron-
gebaseerde afdeling en ‘n opstel
insluit. (10%)
KWARTAAL 2
1 SBA-opdrag
1 EKSAMEN
Brongebaseerde en opsteltoets (5%)
Halfjaarlikse eksamen (2 vraestelle van
3 ure) (2 onderwerpe van elke vraestel
moet in Junie geëksamineer word; vier
vrae in elke vraestel: 2 opstelle en 2
brongebaseerde vrae (20%)
KWARTAAL 3
1 SBA-opdrag
1 EKSAMEN
Gestandaardiseerde toets wat ‘n
brongebaseerde afdeling en ‘n opstel
insluit. (10%)
September-eksamen (2 vraestelle)
(30%)
KWARTAAL 4
1 EKSAMEN
Finale eksterne eksamen (300 punte, 2
vraestelle).
75% van totale jaarpunt = 300 punte.
Mev D Swanepoel
Die probleem bestaan nie by die inhoud of moeilikheids-graad nie – die probleem lê by die hoeveelheid werk.
Twee vraestelle van 150 punteBly baie leerwerk en hoe die vraestelle beantwoord word: GROOT PROBLEEM
Kwartaal 1◦ Taak 50 punte
◦ Toets 100 punte
◦ Totaal = 150 punte
Kwartaal 2◦ Taak 50 punte
◦ Eksamen 300 punte
◦ Totaal = 350 punte
Kwartaal 3◦ Taak 50 punte
◦ Toets 100 punte
◦ Eksamen 300
◦ Totaal = 450 punte
Mev J De Beer
KWARTAAL 1 KWARTAAL 2
Toets 50%
Projek 25%
WeekliksePraktiese lesse25%
Toets 25%
Junie eksamen50%
WeekliksePraktiese lesse25%
100 100
KWARTAAL 3 KWARTAAL 4
Toets 25%
Voorbereidende-eksamen 75%
Kwartaal 1 tot 3 = 300/3=100
PAT 1 en 2 = 50+50=100
Eksamen = 200
100 400
ASSESSERINGSPLAN 2020
Toetse 26 Feb; 22 April; 30 Julie
ProjekUitgedeel: 14 Feb
Indiening: 1 Maart
PAT Besprekings
14:10-15:3010 Feb; 22 April; 8 Julie
PAT Inhandiging 28 Februarie; 3 April; 15 Julie
ASSESSERINGSPLAN 2020
Restaurant
Aand
14:30-21:30
Klas 1= 3 Maart
en 5 Maart
Klas 2 = 7 Mei en
14 Mei
Klas 1 + 2 = 23
Julie – 30 Julie
Uitstappies 3 April
➢ Praktiese punte tel 25 % van elke kwartaal ( uniform en praktiese voorbereiding →NB!!!)
➢ PAT → Restaurantaande.
➢ Hierdie punte vorm deel van die SBA-punt.
➢ Toegewyde onderwysers.
➢ Gemotiveerde leerders.
➢ Ondersteunende ouers.
Mnr R Theÿse
➢ KWARTAAL 1:
❑ Kwartaaltoets 75 punte
❑ Praktiese toets 75 punte
➢ KWARTAAL 2:
❑ Junie eksamen 300 punte
(Teorie V1=225
V2 Kaartwerk = 75)
❑ Taak 2: Mini-navorsingsopdrag
100 punte
(reeds in kwartaal 1uitgedeel)
➢ KWARTAAL 3:
❑ Voorbereidende eksamen:
300 punte
(Teorie V1=225 + V2 Kaartwerk = 75)
❑ Datahanteringstoets:
75 punte
➢ KLASTOETSE:
Deurgangs om leerders te help om werk te bemeester!!!!
Jaarpunt samestelling:
Kwartaaltoets 1 = 10 punte
Taak 1 = 20 punte
Junie eksamen = 10 punte
Taak 2 = 20 punte
Voorbereidende eksamen = 10 punte
Taak 3 = 20 punte
Kwartaaltoets 2 = 10 punte
Totaal SBA = 100 punte = 25 %
Finale Eksamen = 300 punte = 75 %
KW 1,2,3 = kwartaalpunt/gewig word 75/25
bereken
Mnr. F. van Vuuren
➢ Elke kwartaal bestaan uit:
❑ Toets of teoretiese eksamen
❑ Praktiese taak (voorbereiding en finale werk)
➢ Praktiese take (PATs) is BAIE WERK en is reeds in weke met datums ingedeel waarbydie leerders streng moet hou!
➢ Raak betrokke - toon belangstelling in u kind se werk.
SBA = 25%; PAT = 25%; Teorietiese eindeksamen = 50%
Mnr. D. Botes
KWARTAAL 1:
➢ Projek (25%)
➢ Toets (75%)
➢ PAT FASE 1
KWARTAAL 2:
➢ Toets (25%)
➢ Junie eksamen (75%)
➢ PAT FASE 2
KWARTAAL 3:
➢ Toets (25%)
➢ Voorbereidende eksamen(75%)
➢ PAT word in klasperiodesvoltooi.
Mev. I. Kamffer
Vraestel 1:
Alle praktiese werk en
toetse of take word in
die klas gedoen
DVD om tuis te gebruik
Vraestel 2:
Teoretiese aspekte van ‘n wye
veld oor hardeware,
sagteware, rekenaar-
tegnologie, netwerke en alle
aspekte van IKT
DVD verlig lading vir leerders.
Vraestel 3:
Navorsingstaak oor 'n spesifiekeonderwerp wat aangebied word in al die programme wat ons in prakties doen
Punte word slegs met die eindeksamen in berekeninggebring
TOETSE EKSAMENS
2 Teorie toetse
2 Praktiese toetse
Junie-eksamen
Voorbereidende-
eksamen
66
RTT IS ‘N LEERVAK EN ‘N
VAARDIGHEIDS-VAK
Mej H Robbertse
Kwartaal 1:
Toets 1 (uit 50), teorie of prakties.
Toets 2 (uit 50), teorie of prakties.
Rapport = Toets 1 + toets 2
PAT Fase 1-
Navorsing en beplanning. Geen bespreking of
mondeling oor fase 1 nie.
Moet voltooi wees in die laaste week van die
kwartaal.
Kwartaal 2:
Toets 3 (uit 50), teorie of prakties.
Toets 4 (uit 50), teorie of prakties.
Eksamen: Teorie uit 150.
Prakties uit 150.
Rapport = Toets 3 + eksamen
Kwartaal 3:
PAT Fase 2 –
Voltooi in die eerste week van kwartaal 3.
Program word ingehandig. Na assessering is
daar ‘n mondeling oor kode.
Rekordeksamen: Teorie /150
Prakties /150
Rapport = Toets 4 + Rekordeksamen
Samestelling van finale punt:
1. SBA = 25%
2. PAT = 25%
PAT is uiters belangrik omdat dit die
punte beïnvloed. ‘n Goeie punt
verbeter die algehele punt. ‘n Swak
punt verlaag die finale punt.
3. Praktiese eksamen = 25%
4. Teorie eksamen = 25%
Mnr B Fourie
Kwartaal 1: Voorlegging(50)Toets (100)
Kwartaal 2: Projek(50)Eksamen(300) = 150 x 2 + formule bladsy
Kwartaal 3: Gevallestudie(50)Toets(100)Voorbereidende-eksamen(300)= 150 x 2 + formule bladsy
Kwartaal 4: Eindeksamen (300)
Gereelde klastoetse.
Mev G Prins, Mnr R Portheine en
Mnr T Pieterse
KWARTAAL 1TAAK 1 • Die Wêreld van werk (80 punte). Sport, gedurendedie kwartaal (20 punte)
KWARTAAL 2
TAAK 2
• Lewenstylkeuses. (80 punte)
• Sport, gedurende die kwartaal (40 punte)
TAAK 3
Junie eksamen ( 80 punte) =
200
KWARTAAL 3
TAAK 4
Eindeksamen (80 Punte)
Sport, gedurende die kwartaal (20 Punte)
=100
Totale punt vir die jaar se werk is
= 400
Eindeksamen reeds in September.
Me. N. van Niekerk
Kwartaal 1
◦6 Portefeuljes
◦1 Klastoets
Kwartaal 2
◦4 Portefeuljes
◦ Junie eksamen ( 2 vraestelle)
Kwartaal 3
◦5 Portefeuljes
◦Voorbereidende eksamen
(2 vraestelle)
25 %
50 % Kwartaal 4
◦Eindeksamen
PAT◦Assessering deur die jaar
25 %
Me. G. McPherson
LEWENSWETENSKAPPE GRAAD 12
Formele SBA
REKORD;
EINDEKSAMEN
Inhoud Prakties 2 Geskrewe eksamens
• 3 Toetse
• Halfjaar-eksamen [150]
• Rekordeksamen(2 x [150])
• Projek/Opdrag [100]
3 Praktiese opdragte
SBA gedurende die jaar
Kwartaal 1 Kwartaal 2 Kwartaal 3 en 4
• 1 Toets
• 1 Praktiese opdrag
• 1 Toets
• 1 Praktiese opdrag
• 1 Halfjaar-eksamen
• 1 Toets
• 1 Praktiese opdrag
• 1 Projek/ opdrag
Rekordeksamen
33% 33% 33%
Omgeskakel na 50% 50%
Jaarpunt word omgeskakel na 25% Eindeksamen 75%
Mev H Louw
Mev A Pieterse
Term 1 Task 1 Task 2 Task 3 Task 4
Oral:
Listening for
comprehension
Writing:
Narrative/descriptive
discursive/argument
ative essay
Writing:
Longer Transactional
writing
Test 1:
Comprehension,
summary and
language structures
Total: 10 50 30 40
Term 2 Task 5 Task 6 Task 7 Task 8
Oral:
Prepared speech
Oral:
Prepared reading
Literature:
Contextual questions
Mid-year
examinations:
(Paper 1, 2 and 3)
Total: 20 20 35 250
Term 3 Task 9 Task 10
Writing:
Shorter transactional text
Preparatory examinations:
(Paper 1, 2 and 3)
Total: 20 250
External examination:
(Paper 1, 2, 3 and 4)
Total: 300
➢ Language (Paper 1)
➢ Literature (Paper 2)
➢ Writing (Paper 3)
➢ Orals (Paper 4)
1. Listening comprehension –Listening test
2. Prepared speech
3. Prepared reading
Me. C. Agenbag
Kwartaal 1 Kwartaal II Kwartaal 111 Kwartaal IV
Tipe Punt Tipe Punt Tipe Punt Finale Ekamen(2 x 150 punte =300 punte)
2 Vraestelle
Eksperiment 15 Eksperiment 15 Eksperiment 15
Toets 10 Halfjaar-eksamen
20 Voorberei-dendeEksamen
25
TOTAAL 25 TOTAAL 35 TOTAAL 40 TOTAAL 300
TOTAAL : 400 PUNTE
FINALE PUNT = 25% + 75% = 100%
88
KOM SKRYF
JOU STORIE
VAN SUKSES!
Mev Agenbag