graad 10 - monties.co.za · advertisement (target market, play on words…) cartoon (stereotypes,...

14
Graad 10 Eksamenafbakening NOVEMBER 2017

Upload: phamcong

Post on 25-Feb-2019

218 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Graad 10 Eksamenafbakening

NOVEMBER 2017

Afrikaans HT

Taal (Vraestel 1): 70 punte DINSDAG 21 NOVEMBER

AFDELING: BESKRYWING:

Afdeling A: Begripstoets (30)

Afdeling B: Opsomming (10)

Afdeling C: Taal (30) Vrae na aanleiding van visuele tekste (advertensie, spotprent). Homonieme, sinonieme, meervoude, verkleinwoorde, spelling, klankverskynsels,trappe van vergelyking, idiomatiese uitdrukkings, direkte en indirekte rede, morfologie

Literatuur (Vraestel 2): 80 punte DONDERDAG 9 NOVEMBER

LET WEL: Julle skryf eerste hierdie vraestel; die taalvraestel volg later in die eksamen

Die vraestel bestaan uit DRIE afdelings: AFDELING A: GEDIGTE (30): Kies TWEE behandelde gedigte uit kwartaal 4 se werk

Vrae

Wêreld

Legende van die watersoekers

Dood van ‘n akteur Let Wel: NIE My siel,Pa NIE PLUS verpligte ongesiene gedig AFDELING B: PROSA: Hanna Hoekom (25): Kies OF 25 punte kontekstuele vrae OF langvraag AFDELING C: DRAMA: Die Keiser (25): Kies OF 25 punte kontekstuele vrae OF langvraag Kortvrae gekies by Hanna Hoekom, langvraag by Keiser verpligtend Langvraag gekies by Hanna Hoekom, kortvrae by Keiser verpligtend Jy beantwoord dus VYF vrae in totaal: DRIE uit AFDELING A, EEN uit AFDELING B en EEN uit AFDELING C.

(30) Leer alle algemene prosa- en poësienotas reg aan die begin van die jaar

behandel.

ENGLISH FAL

PAPER 1 LANGUAGE Total : 80

Comprehension(30)

Summary (10)

Language Related Questions: (40) e.g.

Advertisements

Cartoon Reasoning

Editing

Dictionary Work

Active and Passive

Reported Speech

All notes and work we have done during the year.

PAPER 2 LITERATURE Total : 70

Silver Sword

Short Stories:

The Love Potion

The Hitch-hiker

In the Withaak’s shade

Willem Prinsloo’s Peach Brandy

The Gift of the Magi

ENG HOME LANG

PAPER 1: LANGUAGE PAPER 2: LITERATURE

THURSDAY, 23 NOVEMBER

2 HOURS

70 MARKS

SECTION A = COMPREHENSION (30)

SECTION B = SUMMARY (10) SECTION C = LANGUAGE (30)

Advertisement (target market, play on words…)

Cartoon (stereotypes, diction…)

Concord

Punctuation

Parts of Speech

Slang vs Formal

Direct & Reported Speech

Active & Passive

Types of Sentences

Etc.

WEDNESDAY, 15 NOVEMBER

2 HOURS

80 MARKS

SECTION A = POETRY (30)

The Gamblers

Not Waving, but drowning

Sonnet 116

Death, be not Proud

Anthem for doomed youth

Unseen poem

Answer 2 prescribed + Unseen

SECTION B = NOVEL (25)

Contextual Questions OR

Essay SECTION C = DRAMA (25)

Contextual Questions OR

Essay

If you do Mockingbird’s ESSAY, you must do Merchant’s CONTEXTUAL (and vice versa)

VERBRUIKERSTUDIE SAMESTELLING VAN VRAESTEL

VRAAG INHOUD PUNTE BENADERDE TYD (minute)

1 Kortvrae (alle onderwerpe) 40 20

2 Die verbruiker 40 40

3 Voedsel en Voeding 40 40

4 Kleding en tekstiele 30 30

5 Behuising 30 30

6 Entrepreneurskap 20 20 TOTAAL 200 180

DIE VERBRUIKER

HOOFSTUK 2 Verbruikersbehoeftes Verbruikersregte en verantwoordelikhede Volhoubare verbruik Faktore wat verbruikersgedrag beïnvloed HOOFSTUK 3 Soorte verkooppunte HOOFSTUK 5 Basiese bemarkingsmengsel 5P-bemarkingmengsel model Bemarkingskomunnikasie-strategieë VOEDSEL EN VOEDING

HOOFSTUK 6 Invloed van kultuur, godsdiens, sosio-ekonomiese status op voedselpraktyke. HOOFSTUK 7 Verbruikers se energie en voedingbehoeftes Voedingstowwe en hul funksies Maaltydbeplanning HOOFSTUK 8 Voedselbederf Voedselhigiëne en veiligheid Die opberging van voedsel

KLEDING EN TEKSTIELE

HOOFSTUK 9 Tekstielvelsels Die keuse van tekstiele vir klere HOOFSTUK 10 Die jongvolwassene se keuse van geskikte klere Die versorging en onderhoud van klere HOOFSTUK 11 Ontwerpe wat onafhanklikheid bevorder Klerekeuses BEHUISING

HOOFSTUK 12 Behuisingsbehoeftes Faktore wat behuisings besluite van 'n gesin beïnvloed HOOFSTUK 13 Ergonomie in ontwerp Universele ontwerp HOOFSTUK 14 Ontwerp oorwegings vir mense met gestremdhede ENTREPENEURSKAP

Entrepeneurskap Kosteberekening Die keuse van items vir kleinskaalse vervaardiging Beplanning vir kleinskaalse vervaardiging

LEWENSWETENSKAPPE

Die eksamen bestaan uit twee vraestelle van 2 1

2 uur en 150 punte elk.

‘n Praktiese eksamen moet ook afgelê word.(60 punte) Vraestel I &II bestaan uit :

Afdeling A : Kortvrae (50 punte) Afdeling B: (80) Afdeling C: Lang vraag (20 Punte)

Die gewig van die onderwerpe in vraestel I &II sal soos volg wees. Die onderwerpe wat die meeste tel moet baie goed geleer word. VRAESTEL 1 ONDERWERP PUNTE BELANGRIKSTE INHOUD Praktiese eksamen

Chemie 23 Voedseltoetse / Werking van ensieme /Biologies belangrikheid.

Voedseltoetse

Selle: Basiese eenheid van lewe

25 Skets van dier -sowel as plantsel. Ken organelle se funksies.

Identifisering van plant- en dierselle asook organelle.

Seldeling: Mitose 18 Ken die verskillende fase sowel as gebeure tydens elke fase. / Kanker.

Identifisering van fase van mitose.

Plant-en dierweefsel 29 Ken sketse van verskillende plant- en dierweefsel en hul funksies.

Uitken van verskillende plant- en dierweefsel.

Plantorgane: Blare 5 Inwendige bou van blaar. Inwendige bou van wortels, stingel en blare.

Ondersteuning –en vervoer in plante

25 Beweging van water deur plant.

Ondersteuning: Diere 25 Skelet van die mens. Identifisering van werwels, bene en gewrigte.

Totaal 150 30

VRAESTEL 11 ONDERWERP PUNTE BELANGRIKSTE INHOUD Praktiese eksamen

Vervoerstelsel in diere 30 Bou van die hart en kardiale siklus, asook groot - en klein bloedsomloop./ Limfvatstelsel

Bou van die hart

Biosfeer tot ekosisteme

60 Terme, biome , abiotiese en biotiese faktore in ekosisteme

Praktiese ondersoek

Biodiversiteit en klassifikasies

10 Vyfrykstelsel en gebruik van biologiese sleutel

Klassifikasie van organismes/ Biologiese sleutel.

Geskiedenis van lewe op aarde

50 Geologiese tydlyn, Massauitwissing, Fossielvorming, en Datering

Totaal 150 30

MUSIEK Praktiese en Gehooreksamen:

Word reeds in laaste week voor skooleksamen begin, afgehandel. Vraestel 1: Afdeling A – Teorie en Harmonie Nootname, hulplyne, alle nootwaardes en rustekens Majeur en mineur toonlere, Pentatonies, Toonsoorttekens Tegniese toontrappe, Tydmaattekens en groepering Intervalle, Majeur en mineur drieklanke Transposisie, Kadense Melodiese konstruksie – 4 mate Vraestel 1: Afdeling B – Musiekgeskiedenis Barokperiode: bl 6 -15, 20 -28, 32 - 34 Klassieke periode: bl 3 - 22 Vraestel 2: Musiekbeluistering Instrumente van die Simfonie orkes uitken Genres uit Barok en Klassieke periode Vormleer: 2 en 3 ledig, Rondo, Sonatevorm Uitkenning van kadense, deurgangsnote, komposisietegnieke

REKENINGKUNDE

Uiteensetting van vraestel

Vraag Inhoud Punte Minute

1 Transaksie-ontleding

Debiteure

Krediteure

40

24

2 Algemene joernaal

Foute

Aansuiwerings

30

18

3 Algemene grootboek (Handelsvoorraad; Debiteure; Krediteure) Debiteuregrootboek Krediteuregrootboek

40

24

4 Berekeninge

Joernale

Salarisse en lone

40

24

5 Finansiële state

Inkomstestaat

Notas (Vaste bates; Voorraad; Debiteure; Kontant; Eienaarsbelang; Krediteure)

110

66

6 Ontleding en vertolking

Verhoudings en formules

Kommentaar

40

24

Totaal 300

180

WISKUNDE

Vraestel 1:

Algebra, vergelykings en ongelykhede 30

Patrone en rye 15

Finansies en groei 10

Funksies en grafieke 30

Waarskynlikheid 15

Vraestel 2:

Statistiek 15

Analitiese meetkunde 15

Trigonometrie 40

Euklidiese meetkunde en meting 30

GESKIEDENIS

Dinsdag, 14 November

3 uur

150 punte

Jy kry DRIE bronvrae (afd.A) en DRIE opstelvrae (afd.B) = SES vrae

Jy moet 1 bronvraag, 1 opstelvraag + nog `n bron/opstelvraag beantwoord = DRIE

VRAAG 1: Die Franse Rewolusie (Brongebasseerd) – Bl.74 - 112

VRAAG 2: Koloniale Uitbreiding sedert 1750 (Brongebasseerd) – Bl. 168 - 213

VRAAG 3: Die Suid Afrikaanse Oorlog (Brongebasseerd) – Bl. 218 - 251

VRAAG 4: Die Franse Rewolusie (Opstel: Skrikbewind en Robespierre) –

Bl. 100 – 102, 120

VRAAG 5: Transformasie in Suider Afrika sedert 1750 (Opstel: Mfecane &

Rolspelers) – Bl.133,147,161

VRAAG 6: Die Suid Afrikaanse Oorlog (Opstel: Verskillende klasse) – Bl. 223

***Detail in terme van bronne is in klas weergegee en leerders moes self notas neem.

IT

Vraestel 1 (Prakties) 3 uur vir 120 punte

Vraag 1: Scratch programmering Werk met Random getalle, Wiskundige berekeninge, manipuleer teks en gedeeltes van teks Valideer toevoer (if....) Herhalingstrukture, (for……repeat….while….), werk met lyste, ook parallelle lyste Vraag 2 en 3: Delphi programmering Gegee: program met foute in kode wat jy moet regmaak (bv. variables wat nog nie

of verkeerd verklaar is, hakies, ; en ander sintaksfoute) Koppelvlak met geen funksionaliteit waar jy met toevoer van verskeie komponente moet kan werk (ALLES soos in Delphi notas van kwartaal 3) Probleemoplossing en toepassing van tegnieke dwarsdeur jaar geleer

Vraestel 2 (Teorie) 2.5 uur vir 150 punte

Hierdie vraestel bestaan uit NEGE vrae wat as volg onderverdeel is: Afdeling A: (23 punte) Vraag 1: Pas die terme Vraag 2: Waar en onwaar Vraag 3: Multikeuse Afdeling B: Stelseltegnologieë (27 punte) Vraag 4: Basiese konsepte van rekenaars, apparatuur en programmatuur Afdeling C: Kommunikasie en netwerktegnologieë (34 punte) Vraag 5: Netwerke, Internet en die WWW (ook klein bietjie HTML) Vraag 6: Veilige Internetgebruik Afdeling D: Data en inligtingbestuur (16 punte) Vraag 7: Datavoorstelling Afdeling E: Oplossingontwikkeling (15 punte) Vraag 8: (interpreteer stukkies kode) Afdeling F: Geïntegreerde Scenario (35 punte) Vraag 9:

Jy moet weer algoritmes en vloeidiagramme kan interpreteer, omskakeling van getalformate kan

doen

Alle teorie in Handboek.

LO

Kwartaal 3

Definisies = Grondwet, Adolessensie, Baarmoeder, Endokriene stelsel, Testosteroon, Progesteroon, versnelde groei, seksuele misbruik, statutêre verkragting, Emosionele welstand, Primêre sektor, Sekondêre sektor, Tersiêre sektor, Diëetkundige, ontspanning

Weet wat is die basiese menseregte ( Medium vraag )

Swangerskap onder adolessente kan tot verskeie uitdagings lei ( 5 )

Hoe kan jy jouself teen afspraakverkragting beskerm ( 4 )

Die doel van fisieke ontspannings aktiwiteite

Wat is emosionle welstand

Die ekonomiese sektore ( Langvraag )

‘n fiksheidspraktisyn moet in hulle daaglikse lewe wat alles doen ( Langvraag )

Kwartaal 4

Wat moet alles in ‘n indiensnemingskontrak ingesluit word ( 5 )

Verskillende tipes indiensneming ( Langvraag )

Waarmee help ‘n begroting alles ( Medium vraag )

Verskillende vorms van opleiding ( Langvraag )

Etiese tradisies en gedragsrëels ( KV )

( Lees die res deur vir kort vrae )

IGO

VRAESTEL 1

Analitiese vraag- Siviel

Snit reëlmatige vaste liggaam (Seshoek en vierkant)

Eenpuntperspektief

Siviele Vloerplan

VRAESTEL 2

Analitiesevraag- Meganies

Konstruksies

Isometries

Derdehoekse Ortografiese Projeksie

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

Vraestel 1 & Vraestel 2

Wiskundige vaardighede Verhoudings

Koers en eweredigheid Persentasies

Patrone en verwantskappe Reguitlyn-grafieke

Herleiding van meeteenhede Tyd

Finansiële dokumente Tariewe

Lengte, afstand, massa, volume, temperatuur

Kaartwerk en Skaal Waarskynlikheid & Boomdiagramme

Inkomste- en uitgawestate Omtrek, Oppervlakte & Volume

Monteerdiagramme & Vloerplanne Enkelvoudige rente & Rentekoers

BTW Datahantering & Grafieke

FISIESE WETENSKAPPE

Fisika (Vraestel 1) Chemie (Vraestel 2)

Vektore / Skalare Klassifikasie van materie

Beweging in een dimensie Kineties-molekulêre Teorie

Bewegingsgrafieke Die Atoom

Bewegingsvergelykings Periodieke Tabel

Meganiese energie Chemiese Binding

Golwe, Klank, Elektromagnetiese Straling Chemiese Verandering & Vergelykings

Elektriese Stroombane CDeeltjies waaruit stowwe bestaan

Elektrostatika Reaksies in waterige oplossings

Magnetisme Molberekeninge

Persentasie Samestelling & Empiriese Formule

RTT

Vraestel Datum Tyd Punte

Prakties 3 Nov 3 ure 150

Teorie 17 Nov 2.5 ure 125

Wat moet alles geleer word vir Prakties?

• Word (Afdeling 3) – Modules 3.1 tot 3.7

• Excel (Afdeling 4) – Modules 4.1 tot 4.4

• Powerpoint (Afdeling 5) – slegs module 5.1, maar navigasie tydens ‘n skyfievertoning (Bl 329 -333) kan

uitgelos word.

• Werk slimmer – Module 8.1

Gewigte

Word ±80

Excel ±45

Powerpoint ±12

Integrasie and Probleem oplossing ±13

Totaal 150

Wat moet alles geleer word vir Teorie?

• Stelseltegnologieë en implikasies (Afdeling 1) – Modules 1.1 tot 1.8

• Netwerk- en Internet-tegnologieë (Afdeling 2) – Modules 2.1 tot 2.4

• Inligtingbestuur (Afdeling 6) – Modules 6.1 tot 6.4

• Gevallestudies– Module 7.3

• Teorie vra oor praktiese werk: ± 10 punte.

BESIGHEIDSTUDIES

Die eksamen handel oor alle werk die jaar behandel.

Die afbakenning is in die klas met die leerders alreeds bespreek.

`n Voorstel is dat die leerders eers die Langvrae beantwoord.

Berekeninge is deel van hierdie vraestel en sakrekenaars mag gebruik word.

Alle sterkte.

GR. 10 GEOGRAFIE AFBAKENING VIR NOVEMBER EKSAMEN

DIE ATMOSFEER

- Struktuur en samestelling

- Osoonlaag

- Verhitting van die atmosfeer

- Kweekhuiseffek

- Aardverwarming

- Water in die atmosfeer

- Wolke

- Sinoptiese weerkaarte

GEOMORFOLOGIE

- Struktuur van die aarde

- Klassifikasie van gesteentes

- Rotssiklus

- Kontinente

- Plaattektonika

- Plaatgrense

- Vulkanies en aarbewingsones

- Rotsplooiing

- Verskuiwing van gesteentes

- Aardbewings

- Soorte vulkane

BEVOLKING

- Bevolkingsverspreiding

- Bevolkingsaanduiers

- Bevolkingstruktuur

- Wêreldbevolkingsgroei

- Demografiese oorgangsmodel

- Beheer van bevolkingsgroei

- Houding teenooor migrante

WATERHULPBRONNE

- Toestande van water

- Sout- en varswater

- Hidrologiese kringloop

- Oseaansirkulasie

- Seestrome

- Rivier, mere en damme in SA

- Watervoorsiening

- Rol van munisipaliteite

- Oorsake van vloede

- Kenmerke van vloede

- Beheer van vloede