graad 9 afrikaans eat 17 21 augustus 2020 … · bl. 7 vrydag 7 augustus drama bl. 8-9 week 8...

13
1 Graad 9 AFRIKAANS EAT 1721 Augustus 2020 Goeie môre graad 9’s. Hierdie is week 9 se werk wat ons vir julle stuur. Volg asb. die volgende streng na: Die werk wat ons stuur, moet in die Afrikaanse skrif wees. Jy kan dit uitdruk of oorskryf in jou skrif. Al die werk moet in julle skrifte gedoen word. Doen die werk in die korrekte afdeling Bv. Taalleer, Poësie, Prosa. Leer ook die werk wat ons stuur want dis vir die eksamen. Doen ook al die huiswerk aktiwiteite in jou skrif by die korrekte afdeling. Die aktiwiteite se memorandum is ook aangeheg. Doen asseblief eers die werk en probeer hard om dit reg te kry (MOENIE AFKYK OP DIE MEMO NIE) Merk al jou aktiwiteite in potlood en volgens die memo en doen korreksies waar nodig. Voorsien jou werk van ʼn opskrif en ʼn datum soos aangedui op die program. Probeer elke dag Afrikaans doen. Ken jou ouers/voogde in jou skoolwerk en hou hul op hoogte van jou vordering. By voorbaat baie dankie vir jou harde werk en toewyding. Good morning grade 9’s. This is the work for week 9 1721 August 2020 Please adhere to the following: The work that we send must be in your Afrikaans workbook. You can print the work or write it in your workbook. All the work must be completed in your Afrikaans workbook. Do the work in the correct section in your workbook e.g. Taalleer (language), Poësie (poetry), Prosa (literature). Please study the work that we send it is for the examination as well. Please complete all your homework activities in you workbooks in the correct section. The memorandum of the activities is attached. Please do the work first and try to do it correctly (DO NOT PEEP ON THE MEMO) Mark your own activities accordingly to the memo and do your corrections in pencil. Each piece of work must have a heading and date in accordance to the program. Try to do Afrikaans every day. Keep your parents/guardians up to date Thanking you in advance for your hard work and dedication.

Upload: others

Post on 20-Aug-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Graad 9 AFRIKAANS EAT 17 21 Augustus 2020 … · Bl. 7 VRYDAG 7 Augustus Drama Bl. 8-9 WEEK 8 MAANDAG 10 Augustus Vakansiedag DINSDAG 11 Augustus Poësie Bl. 4-7 WOENSDAG 12 Augustus

1

Graad 9 AFRIKAANS EAT 17–21 Augustus 2020

Goeie môre graad 9’s. Hierdie is week 9 se werk wat ons vir julle stuur. Volg asb. die volgende streng na:

Die werk wat ons stuur, moet in die Afrikaanse skrif wees.

Jy kan dit uitdruk of oorskryf in jou skrif.

Al die werk moet in julle skrifte gedoen word.

Doen die werk in die korrekte afdeling Bv. Taalleer, Poësie, Prosa.

Leer ook die werk wat ons stuur want dis vir die eksamen.

Doen ook al die huiswerk aktiwiteite in jou skrif by die korrekte afdeling.

Die aktiwiteite se memorandum is ook aangeheg. Doen asseblief eers die werk en probeer hard om dit reg te kry (MOENIE AFKYK OP DIE MEMO NIE)

Merk al jou aktiwiteite in potlood en volgens die memo en doen korreksies waar nodig.

Voorsien jou werk van ʼn opskrif en ʼn datum soos aangedui op die program.

Probeer elke dag Afrikaans doen. Ken jou ouers/voogde in jou skoolwerk en hou hul op hoogte van jou vordering. By voorbaat baie dankie vir jou harde werk en toewyding. Good morning grade 9’s.

This is the work for week 9 17–21 August 2020

Please adhere to the following:

The work that we send must be in your Afrikaans workbook.

You can print the work or write it in your workbook.

All the work must be completed in your Afrikaans workbook.

Do the work in the correct section in your workbook e.g. Taalleer (language), Poësie (poetry), Prosa (literature).

Please study the work that we send – it is for the examination as well.

Please complete all your homework activities in you workbooks in the correct section.

The memorandum of the activities is attached. Please do the work first and try to do it correctly (DO NOT PEEP ON THE MEMO)

Mark your own activities accordingly to the memo and do your corrections in pencil.

Each piece of work must have a heading and date in accordance to the program.

Try to do Afrikaans every day. Keep your parents/guardians up to date Thanking you in advance for your hard work and dedication.

Page 2: Graad 9 AFRIKAANS EAT 17 21 Augustus 2020 … · Bl. 7 VRYDAG 7 Augustus Drama Bl. 8-9 WEEK 8 MAANDAG 10 Augustus Vakansiedag DINSDAG 11 Augustus Poësie Bl. 4-7 WOENSDAG 12 Augustus

2

HIERDIE DOKUMENT BEVAT DIE WERK VIR WEEK 17-21 Augustus WEEK 1

MAANDAG 15 Junie Taalleer Bl. 3-4

DINSDAG 16 Junie Poësie Bl. 5-7

WOENSDAG 17 Junie Begripstoets Bl. 8

DONDERDAG 18 Junie Taalleer Bl. 9

VRYDAG 19 Junie Drama Bl. 10-11

WEEK 2

MAANDAG 22 Junie Taalleer Bl. 3-4

DINSDAG 23 Junie Poësie Bl. 5-9

WOENSDAG 24 Junie Begripstoets Bl. 10-11

DONDERDAG 25 Junie Taalleer Bl. 12

VRYDAG 26 Junie Drama Bl. 13-14

WEEK 3

MAANDAG 29 Junie Taalleer Bl. 3-4

DINSDAG 30 Junie Poësie Bl. 5-8

WOENSDAG 1 Julie Begripstoets Bl. 9

DONDERDAG 2 Julie Please revise and study all your work (defenitions and functions and rules)

VRYDAG 3 Julie Drama Bl. 10-11

WEEK 4

MAANDAG 6 Julie Taalleer Bl. 3-4

DINSDAG 7 Julie Poësie Bl. 5-9

WOENSDAG 8 Julie Begripstoets Bl. 10-11

DONDERDAG 9 Julie Hersiening Bl. 12

VRYDAG 10 Julie Drama Bl. 13-14

WEEK 5

MAANDAG 13 Julie Taalleer Bl. 3-5

DINSDAG 14 Julie Poësie Bl. 6-10

WOENSDAG 15 Julie Kortverhaal Begripstoets Bl. 11-13

DONDERDAG 16 Julie Hersiening Bl. 14-17

VRYDAG 17 Julie Drama Bl. 18-19

WEEK 6

MAANDAG 20 Julie Taalleer Bl. 3-4

DINSDAG 21 Julie Poësie Bl. 5-8

WOENSDAG 22 Julie Kortverhaal Begripstoets Bl. 9

DONDERDAG 23 Julie Hersiening Bl. 10-11

VRYDAG 24 Julie Drama Bl. 12-13

WEEK VAKANSIE

MAANDAG 27 Julie

DINSDAG 28 Julie

WOENSDAG 29 Julie

DONDERDAG 30 Julie

VRYDAG 31 Julie

Page 3: Graad 9 AFRIKAANS EAT 17 21 Augustus 2020 … · Bl. 7 VRYDAG 7 Augustus Drama Bl. 8-9 WEEK 8 MAANDAG 10 Augustus Vakansiedag DINSDAG 11 Augustus Poësie Bl. 4-7 WOENSDAG 12 Augustus

3

WEEK 7

MAANDAG 3 Augustus Taalleer Bl. 3

DINSDAG 4 Augustus Poësie Bl. 4-5

WOENSDAG 5 Augustus Kortverhaal Begripstoets Bl. 6

DONDERDAG 6 Augustus Hersiening Bl. 7

VRYDAG 7 Augustus Drama Bl. 8-9

WEEK 8

MAANDAG 10 Augustus Vakansiedag

DINSDAG 11 Augustus Poësie Bl. 4-7

WOENSDAG 12 Augustus Kortverhaal Begripstoets Bl. 8-9

DONDERDAG 13 Augustus Hersiening Bl. 10

VRYDAG 14 Augustus Drama Bl. 11-12

WEEK 9

MAANDAG 17 Augustus Taalleer Bl. 4-5

DINSDAG 18 Augustus Poësie Bl. 6-9

WOENSDAG 19 Augustus Begripstoets Bl. 10

DONDERDAG 20 Augustus Hersiening Bl. 11

VRYDAG 21 Augustus Kortverhaal Bl. 12-13

Page 4: Graad 9 AFRIKAANS EAT 17 21 Augustus 2020 … · Bl. 7 VRYDAG 7 Augustus Drama Bl. 8-9 WEEK 8 MAANDAG 10 Augustus Vakansiedag DINSDAG 11 Augustus Poësie Bl. 4-7 WOENSDAG 12 Augustus

4

Taalleer: 17-21 Augustus 2020

LEER DIE VOLGENDE WERK: (Please study the following)

Ekelvoudige - en saamgestelde sinne Meer inligting en voorbeelde is op bl. 20

Enkelvoudige sinne Saamgestelde sinne

1. Bestaan uit net 1 sin. 2. Daar is net een werkwoord (gesegde) in die sin. 3. Daar is geen voegwoord in die sin nie.

1. Bestaan uit meer as 1 sin. 2. Daar is meer as een werkwoord (gesegde) in die sin. 3. Daar is baie keer ‘n voegwoord in die sin.

Voor- en agtervoegsels / prefiks en suffiks Week 2 en 3 – (22 Junie – 3 Julie)

Afkortings (abbreviation), Verkortings en Akronieme (acronyms) Afkorting: Letters wat gebruik word om ʼn langer woord te verkort.

Bv. – byvoorbeeld Onthou dat daar by sommige afkortings punte gebruik word.

Verkortings: Woorde wat korter geskryf word. Bv. dis – dit is Hy’s – hy is

Akroniem: ʼn afkorting wat as ʼn woord uitgespreek kan word. Bv. SASOL – Suid-Afrikaanse Steenkool-, Olie- en Gaskorporasie. Bl. 20 het meer inligting

Huiswerk aktiwiteit Vrae: DO NOT TAKE A PEEP AT THE MEMO BEFORE YOU FINISH THE ACTIVITY Huiswerkaktiwiteit: Opdrag: Beantwoord die vrae op bl. 88-89

Page 5: Graad 9 AFRIKAANS EAT 17 21 Augustus 2020 … · Bl. 7 VRYDAG 7 Augustus Drama Bl. 8-9 WEEK 8 MAANDAG 10 Augustus Vakansiedag DINSDAG 11 Augustus Poësie Bl. 4-7 WOENSDAG 12 Augustus

5

MEMORANDUM DO NOT TAKE A PEEP AT THE MEMO BEFORE YOU FINISH THE ACTIVITY MARK YOUR WORK AFTERWARDS USING THE ATTACHED MEMO. Huiswerkaktiwiteit 1: bl. 88-89 1a. Madan Kataria doen navorsing en skryf baie artikels. b. Lag verminder spanning, want dit maak jou gelukkig. 2.

KOLOM A KOLOM B

Jou ‘n papie lag. Baie hartlik lag.

Skater van die lag. Hard lag.

In jou vuis lag. Stilletjies (en agteraf) lag.

3a. belangrikheid / geskryf. b. Goedkoopste 4. Leer die Afkortings, Verkortings en Akronieme.

AKRONIEME SE BETEKENISSE SASOL – Suid-Afrikaanse Steenkool-, Olie- en Gaskorporasie TELKOM (telekom) – telekommunikasie ABSA – Amalgamated Banks of South Africa 5. gelede (ago) Indië

voordele (advantages) lagterapie (laugh therapy) wêreldwyd (world wide)

Page 6: Graad 9 AFRIKAANS EAT 17 21 Augustus 2020 … · Bl. 7 VRYDAG 7 Augustus Drama Bl. 8-9 WEEK 8 MAANDAG 10 Augustus Vakansiedag DINSDAG 11 Augustus Poësie Bl. 4-7 WOENSDAG 12 Augustus

6

Poësie: 17-21 Augustus 2020 Lees die gedig op bl. 86 in die handboek Pre-lees Dink aan die volgende: (Think about the following:) Wat is aardverwarming? (global warming) Aardverwarming of globale verwarming verwys na die styging van die gemiddelde temperatuur van die aarde se atmosfeer en oseane. Sedert die begin van die twintigste eeu het die gemiddelde temperatuur met ongeveer 0,74 °C gestyg. Hierdie styging in temperatuur kan deur die versterking van die kweekhuiseffek veroorsaak word. Die kweekhuiseffek word weer op sy beurt hoofsaaklik bevorder deur die mensveroorsaakte toename

van koolstofdioksied (CO2) en ander kweekhuisgasse soos metaan en dryfgasse. Daar word voorspel dat die temperature tussen 1990 en 2100 met 1,4 °C tot 5,8 °C kan styg.

Global warming or global warming refers

to the rise in average temperature of

the earth 's atmosphere and oceans .

Since the beginning of the twentieth

century , the average temperature has risen

by about 0.74 ° C.

The rise in temperature is caused by the

strengthening of the greenhouse effect.

The greenhouse effect is in turn promoted

mainly by the man-made increase in carbon

dioxide (CO 2 ) and othergreenhouse

gases such as methane and propellants.

It is predicted that temperatures could rise

by 1.4 ° C to 5.8 ° C between 1990 and 2100 .

Temperature wat styg veroorsaak dat die ys in die Arktiese gedeeltes smelt.

Page 7: Graad 9 AFRIKAANS EAT 17 21 Augustus 2020 … · Bl. 7 VRYDAG 7 Augustus Drama Bl. 8-9 WEEK 8 MAANDAG 10 Augustus Vakansiedag DINSDAG 11 Augustus Poësie Bl. 4-7 WOENSDAG 12 Augustus

7

Sal daar nog ysbere wees?

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16

Oor ‘n honderd jaar sal vliegtuie soos ruimteskepe lyk. Oor ‘n honderd jaar sal almal 3-D-televisie kyk. Al hierdie dinge het ek iewers gelees. MAAR SAL DAAR OOR ‘N HONDERD JAAR NOG YSBERE WEES?

Airplane/ aeroplane Spaceships Somewhere Polar bears

Gee aandag aan die volgende:

Retoriese vraag (Rhetorical question)

Tipografie (Typography) Die uiterlike bou van die gedig – bestaan uit lengte en aantal strofes, versreëls en die lengte daarvan, alleenplasing van woorde ens.

Page 8: Graad 9 AFRIKAANS EAT 17 21 Augustus 2020 … · Bl. 7 VRYDAG 7 Augustus Drama Bl. 8-9 WEEK 8 MAANDAG 10 Augustus Vakansiedag DINSDAG 11 Augustus Poësie Bl. 4-7 WOENSDAG 12 Augustus

8

Titel: Daar is ʼn retoriese vraag sodat ons vir onsself kan dink of daar nog ysbere sal wees. Strofe 1:

Konsentreer op die mens se vooruitgang (progress) en prestasies (achievements) op tegnologiese gebied (technology)

Die hulpww. “sal” word gebruik as om ons te verseker dat dit so sal wees. (To ensure us that it will be like that)

R. 1-2 Vergelyking (comparison) “soos” – vliegtuie word met ruimteskepe vergelyk.

“almal” word beklemtoon (emphasize) want dit staan agter in die reël – agterplasing

R5-6 “vliegtuie wat soos ruimteskepe lyk” en “3-D-televisie” is nie vir die spreker belangrik (important) nie want hy sê hy het dit “iewers” gelees.

Strofe 2:

Begin met die woord; “maar” wat wys dat daar nou ʼn verandering is. “maar” dui ook op ʼn kontras. Die mens gaan vooruit (advances) maar vernietig (destroy) die natuur. Tipografiese inplasing (typographical insertion – The lines are placed further

in) om die gedeelte te beklemtoon (emphasize). Die tipografie wys op die onsekerheid van die voortbestaan van die ysbere

maar ook die natuur en die aarde. (The typography emphasizes the uncertainty of the survival of the polar bear, but also of nature and the earth.)

Die gedeelte is in hoofletters geskryf – om te wys dat dit belangrik (important) vir die spreker is.

Alleenplasing van elke (each) woord om elke woord te beklemtoon. Herhaling (repetition) van die titel om die retoriese vraag te beklemtoon.

Ironie: Dit is ironies dat die mens vooruitgaan maar in die proses die aarde vernietig. (It is ironic that human advancement occurs but in the process they destroy the earth.) Gebroke rympatroon: Daar is ʼn gebroke rympatroon om te wys dat die aarde gebreek word. (Earth is broken)

Page 9: Graad 9 AFRIKAANS EAT 17 21 Augustus 2020 … · Bl. 7 VRYDAG 7 Augustus Drama Bl. 8-9 WEEK 8 MAANDAG 10 Augustus Vakansiedag DINSDAG 11 Augustus Poësie Bl. 4-7 WOENSDAG 12 Augustus

9

Post lees Huiswerk aktiwiteit DO NOT TAKE A PEEP AT THE MEMO BEFORE YOU FINISH THE ACTIVITY Voltooi die vrae op bl. 86 (Complete the questions on page 86) MEMORANDUM DO NOT TAKE A PEEP AT THE MEMO BEFORE YOU FINISH THE ACTIVITY MARK YOUR WORK AFTERWARDS USING THE ATTACHED MEMO. Bl. 86 1a. 3 keer b. vliegtuie sal soos ruimteskepe lyk almal sal 3-d-televisie kyk c. Vliegtuie word met ruimteskepe vergelyk “.... sal vliegtuie soos ruimteskepe lyk” 2. lyk – kyk Gelees – wees 3. een 4. b 5. “maar” dui op ʼn verandering, ʼn kontras. Al gaan die mens vooruit, word die

natuur vernietig. Die retoriese vraag vra of die ysbeer sal kan oorleef (survive).

Page 10: Graad 9 AFRIKAANS EAT 17 21 Augustus 2020 … · Bl. 7 VRYDAG 7 Augustus Drama Bl. 8-9 WEEK 8 MAANDAG 10 Augustus Vakansiedag DINSDAG 11 Augustus Poësie Bl. 4-7 WOENSDAG 12 Augustus

10

Leesbegrip/begripstoets Bl. 87 17-21 Augustus 2020

Huiswerk aktiwiteit

DO NOT TAKE A PEEP AT THE MEMO BEFORE YOU FINISH THE ACTIVITY

Instruksies

1. Lees die gedeelte (part) op bl. 87.

2. Lees die woordeskat hieronder.

3. Beantwoord die vrae op Bl. 88.

4. Merk jou werk wanneer jy klaar (finished) is.

Woordverklarings: Terapie – therapy Spanning – tension Hardop – aloud Lagfasiliteerder – laugh facilitator Ondernemings – businesses Landswyd – nationally Ontwikkel – develop Grappe – jokes Navorsing – research Skadelike – harmful Vrees – fear Verminder – reduce Staatsdepartemente – state departments Daagliks - daily Huiswerk aktiwiteit Beantwoord die vrae op Bl. 88.

MEMORANDUM DO NOT TAKE A PEEP AT THE MEMO BEFORE YOU FINISH THE ACTIVITY MARK YOUR WORK AFTERWARDS USING THE ATTACHED MEMO. 1a. Feit. (Sy is ‘n lagfasiliteerder by ‘n sake-onderneming) b. Mening (Omdat mense nie maklik lag nie, moet hulle geleer word om te lag. 2. Sy leer mense om te lag. 3. Dis die beste manier om spanning te oorkom.

Dit verminder skadelike emosies soos vrees. Dit maak jou gelukkig.

Dit dwing (force) jou om beter asem te haal (breath). Dit verminder spanning.

4. Die artikel gee inligting oor lag en die voordele daarvan.

Page 11: Graad 9 AFRIKAANS EAT 17 21 Augustus 2020 … · Bl. 7 VRYDAG 7 Augustus Drama Bl. 8-9 WEEK 8 MAANDAG 10 Augustus Vakansiedag DINSDAG 11 Augustus Poësie Bl. 4-7 WOENSDAG 12 Augustus

11

Taalleer (hersiening) (in your language textbook) 17-21 Augustus 2020 Hersien en leer die volgende werk:

Trappe van vergelyking

Meervoude

Leestekens

Skryftekens

Tipe/soort sinne

Hoofletters ---------------------------------------------------------------------------------------------------------------- Huiswerk aktiwiteit: Vrae bl. 94: Instruksies

1. Voltooi die “Hersiening” op Bl.94. no. 2 – 7

2. Merk jou werk wanneer jy klaar (finished) is.

DO NOT TAKE A PEEP AT THE MEMO BEFORE YOU FINISH THE ACTIVITY MEMORANDUM DO NOT TAKE A PEEP AT THE MEMO BEFORE YOU FINISH THE ACTIVITY MARK YOUR WORK AFTERWARDS USING THE ATTACHED MEMO. 2. peperduur 3a. rand b. naamlik c. Dit is d. daar is 4a. Die keiser sê: “My dogter moet met die regte man trou.” b. Hy sê: “Dié man moet vir haar ʼn blou roos gee!” c. Die prinses sê: “Ek wil met die musikant trou.” 5a. Die musikant het vir die prinses mooi musiek gespeel. b. Sy het op hom verlief geraak. c. Die prinses en die musikant het met mekaar getrou. 6a. duurste b. versierde (decorated) / verskillende (different) / opgemaak (made up) 7. suikersoet Duurste Wêreld Vorm Paaseier Goud Versier

Page 12: Graad 9 AFRIKAANS EAT 17 21 Augustus 2020 … · Bl. 7 VRYDAG 7 Augustus Drama Bl. 8-9 WEEK 8 MAANDAG 10 Augustus Vakansiedag DINSDAG 11 Augustus Poësie Bl. 4-7 WOENSDAG 12 Augustus

12

Kortverhaal: Kaalvuis teen tonne rots Bl. 55 - 58 17–21 Augustus 2020 In die volgende paar weke gaan ons na die kortverhaal en sy eienskappe kyk. (In the next few weeks, we will discuss the short story and it’s charateristics.) Lees solank die volgende kortverhaal en leer die boustene van die kortverhaal. (Read the following short story and study the building blocks of a short story.) Kaalvuis teen tonne rots. (Bare hands/fists against tons of rocks) Die 5 boustene van ‘n verhaal

1. Karakters

1.1. Hoofkarakter (main character)

Die storie handel oor hom/haar (story is about him/her).

Die persoon kom die meeste voor in die storie (characters that is seen

the most).

Die leser weet die meeste van hierdie karakter (reader knows the most

about this character).

1.2. Bykarakter / Newe karakter (extra characters)

Word net genoem in die storie. (We only hear about him/her).

Weet nie alles van die karakter nie (We don’t know everything about

him/her).

2. Verteller

2.1. Ek verteller / Eerstepersoons verteller (first person narrator)

Die woord “ek” word baie gebruik (“ek” is used a lot).

Die storie word van sy/haar oogpunt vertel (story is being told from

his/her perspective).

Die leser weet slegs wat die karakter weet (reader knows only what

the character says).

2.2. Alomteenwoordige verteller (everywhere in the story)

Onbeperk in ruimte en tyd (in the whole setting)

Weet wat elke karakter dink, voel en doen (knows what every

character thinks, feels and does).

3. Ruimte (setting)

Hoofruimte = Dis die plek waar dit afspeel (where the story takes

place).

Die ruimte moet pas by die storie en karakters (setting has to fit with

the story and characters).

Dit word ook gebruik om spanning te skep, bv. Spookstories (helps to

bring tension).

Page 13: Graad 9 AFRIKAANS EAT 17 21 Augustus 2020 … · Bl. 7 VRYDAG 7 Augustus Drama Bl. 8-9 WEEK 8 MAANDAG 10 Augustus Vakansiedag DINSDAG 11 Augustus Poësie Bl. 4-7 WOENSDAG 12 Augustus

13

4. Intrige (plot)

Gebeure in die verhaal wat bydra tot spanning (all important events in

the story that helps building tension).

Dit bestaan uit ‘n aantal gebeure wat baie belangrik is en bydra tot

spanning

Belangrikste gebeure is die klimaks (most important events is the

climax).

Klimaks = is die hoogtepunt in die verhaal/storie (highest point in the

story is the climax).

5. Tyd

In watter tyd speel die storie af? Bv. Verlede, teenwoordige,

toekomende (in what time is the story set?)

Alles is nie storie moet by die tyd pas (everything in the story must fit

with the time period).

6. Konflik

6.1. Innerlike konflik (inner conflict)

Konflik binne die karakter self (conflict inside a character)

Bv. Moet ek of moet ek nie? (must I or mustn’t I?)

Persoonlike konflik (Personal issues)

Slegs 1 karakter (only 1 character)

6.2. Uiterlike konflik (outer conflict)

Konflik tussen 2 of meer karakter (conflict between 2 or more

characters)

Bv. Baklei deur gebare, woordwisseling of letterlik (fighting with signs,

words or physically)