hidro-energie - crses.sun.ac.za · hidro-energie • lopende water beskik oor ongelooflike energie...
TRANSCRIPT
-
Hidro-energie
-
Hidro-energie Lopende water beskik oor ongelooflike energie Kinetiese energie van lopende water word gebruik om masjinerie aan te dryf, waaronder kragopwekkers
-
Swaartekrag veroorsaak dat water van hoogliggende na laagliggende dele vloei Bewegende water beskik oor kinetiese energie Hidrolektriese kragstasies verander kinetiese energie in bewegende water na elektriese energie .
Hidro-energie omgesit in elektrisiteit
-
Eskom bedryf hidrolektriese kragstasies by: Gariepdam (360 MW)
Vanderkloofdam (240 MW)
Hidrolektriese krag in SA
-
Pompstooraanleg Storing van elektrisiteit op groot skaal Gebruik surpluselektrisiteit om water na hoogliggende opgaardamme te pomp
Daar is twee sulke sisteme operasioneel in Suid Afrika: Palmiet (400 MW), Drakensberg (1 000 MW)
-
n Hidrolektriese kragstasie wat elektrisiteit aan Suid Afrika lewer Die kraglyn kan 1 920 MW gelei
Cahora Bassa, Mosambiek
-
Voordele Vloedbeheer Hidrolektrisiteit Nadele Verskuiwing van mense Verslikking Verlies van waardevolle biosfere, argeologiese en kulturele plekke Habitatverlies
Groot damme - die knelpunte
-
Grootste wateropgaarprojek in die wreld Dit is n hidrolektriese dam in die breedte van die Yangtse-rivier Totale kragopwekkings- kapasiteit sal 22 500 MW wees
Three Gorges-dam, China
-
7 November 2006
17 April 1987
Three Gorges Stygende Watervlakke: