ilse pauw kliniese sielkundige oor skoolgeweld, unisa, 2011/2012 24.4 28.2 33.3 29.9 36.1 31.5 32.3...
TRANSCRIPT
![Page 1: ILSE PAUW KLINIESE SIELKUNDIGE oor skoolgeweld, UNISA, 2011/2012 24.4 28.2 33.3 29.9 36.1 31.5 32.3 32.2 33.6 42 Graad 12 Graad 11 Graad 10 Graad 9 Graad 8 Is jy gedurende die afgelope](https://reader034.vdocuments.net/reader034/viewer/2022050711/5aad7fcd7f8b9a59658e6292/html5/thumbnails/1.jpg)
I L S E P A U W K L I N I E S E S I E L K U N D I G E
Boelies op skool
![Page 2: ILSE PAUW KLINIESE SIELKUNDIGE oor skoolgeweld, UNISA, 2011/2012 24.4 28.2 33.3 29.9 36.1 31.5 32.3 32.2 33.6 42 Graad 12 Graad 11 Graad 10 Graad 9 Graad 8 Is jy gedurende die afgelope](https://reader034.vdocuments.net/reader034/viewer/2022050711/5aad7fcd7f8b9a59658e6292/html5/thumbnails/2.jpg)
2013 in die nuus
— Allan Manuel (17), Kasselsvlei Hoȅrskool – vermoor deur matriekleerling
—Raylinn Fortuin (16), Beauvallon Hoȅrskool in Valhallapark – doodgesteek deur leerder
—David Hlongwane (16), Soshanguve – pleeg selfmoord n.a.v. boelie
—Gr 11-leerling van KwaZulu-Natal – selfmoordpoging n.a.v. boelie
—Bradley October (15), Gordonsbaai – aangerand by skool
![Page 3: ILSE PAUW KLINIESE SIELKUNDIGE oor skoolgeweld, UNISA, 2011/2012 24.4 28.2 33.3 29.9 36.1 31.5 32.3 32.2 33.6 42 Graad 12 Graad 11 Graad 10 Graad 9 Graad 8 Is jy gedurende die afgelope](https://reader034.vdocuments.net/reader034/viewer/2022050711/5aad7fcd7f8b9a59658e6292/html5/thumbnails/3.jpg)
![Page 4: ILSE PAUW KLINIESE SIELKUNDIGE oor skoolgeweld, UNISA, 2011/2012 24.4 28.2 33.3 29.9 36.1 31.5 32.3 32.2 33.6 42 Graad 12 Graad 11 Graad 10 Graad 9 Graad 8 Is jy gedurende die afgelope](https://reader034.vdocuments.net/reader034/viewer/2022050711/5aad7fcd7f8b9a59658e6292/html5/thumbnails/4.jpg)
Wat is boelie?
Doelbewuste, herhaaldelike mishandeling of aggressie wat
gebruik word om ’n magsbalans te versterk. (Oweus, 1993)
![Page 5: ILSE PAUW KLINIESE SIELKUNDIGE oor skoolgeweld, UNISA, 2011/2012 24.4 28.2 33.3 29.9 36.1 31.5 32.3 32.2 33.6 42 Graad 12 Graad 11 Graad 10 Graad 9 Graad 8 Is jy gedurende die afgelope](https://reader034.vdocuments.net/reader034/viewer/2022050711/5aad7fcd7f8b9a59658e6292/html5/thumbnails/5.jpg)
Vorme van boeliegedrag
Fisiek Verbaal
Emosioneel/Sosiaal Kuber
![Page 6: ILSE PAUW KLINIESE SIELKUNDIGE oor skoolgeweld, UNISA, 2011/2012 24.4 28.2 33.3 29.9 36.1 31.5 32.3 32.2 33.6 42 Graad 12 Graad 11 Graad 10 Graad 9 Graad 8 Is jy gedurende die afgelope](https://reader034.vdocuments.net/reader034/viewer/2022050711/5aad7fcd7f8b9a59658e6292/html5/thumbnails/6.jpg)
Emosionele boelie
— Skinder, gerugte — Groepsdruk — Blaamverskuiwing — Heeltemal goed/heeltemal sleg — Oneerlikheid — Rugstekery — Manipulasie — Isolasie
![Page 7: ILSE PAUW KLINIESE SIELKUNDIGE oor skoolgeweld, UNISA, 2011/2012 24.4 28.2 33.3 29.9 36.1 31.5 32.3 32.2 33.6 42 Graad 12 Graad 11 Graad 10 Graad 9 Graad 8 Is jy gedurende die afgelope](https://reader034.vdocuments.net/reader034/viewer/2022050711/5aad7fcd7f8b9a59658e6292/html5/thumbnails/7.jpg)
![Page 8: ILSE PAUW KLINIESE SIELKUNDIGE oor skoolgeweld, UNISA, 2011/2012 24.4 28.2 33.3 29.9 36.1 31.5 32.3 32.2 33.6 42 Graad 12 Graad 11 Graad 10 Graad 9 Graad 8 Is jy gedurende die afgelope](https://reader034.vdocuments.net/reader034/viewer/2022050711/5aad7fcd7f8b9a59658e6292/html5/thumbnails/8.jpg)
Kuberboelie
Teikengerigte skade toegedien d.m.v. teks of prente via die internet, selfone of ander elektroniese toestelle. (Gerson & Rappaport, 2011)
— SMS/MMS — IM (Instant Messaging), bbm — Kletskamers (“chat rooms”) — E-posse — Webblaaie — Aanlynspeletjies (“gaming”)
![Page 9: ILSE PAUW KLINIESE SIELKUNDIGE oor skoolgeweld, UNISA, 2011/2012 24.4 28.2 33.3 29.9 36.1 31.5 32.3 32.2 33.6 42 Graad 12 Graad 11 Graad 10 Graad 9 Graad 8 Is jy gedurende die afgelope](https://reader034.vdocuments.net/reader034/viewer/2022050711/5aad7fcd7f8b9a59658e6292/html5/thumbnails/9.jpg)
Hoe dit verskil van tradisionele boelie
— Speelgrondboelie kan oorspoel in die kuberruimte — 24/7 — Omvang op ’n groter skaal: meer toeskouers — Indringend, kan nie ignoreer — Anoniem — Spoed — Permanensie — Geen volwasse toesig — Maklike wreedheid
![Page 10: ILSE PAUW KLINIESE SIELKUNDIGE oor skoolgeweld, UNISA, 2011/2012 24.4 28.2 33.3 29.9 36.1 31.5 32.3 32.2 33.6 42 Graad 12 Graad 11 Graad 10 Graad 9 Graad 8 Is jy gedurende die afgelope](https://reader034.vdocuments.net/reader034/viewer/2022050711/5aad7fcd7f8b9a59658e6292/html5/thumbnails/10.jpg)
Hoe groot is boelie in Suid-Afrika?
![Page 11: ILSE PAUW KLINIESE SIELKUNDIGE oor skoolgeweld, UNISA, 2011/2012 24.4 28.2 33.3 29.9 36.1 31.5 32.3 32.2 33.6 42 Graad 12 Graad 11 Graad 10 Graad 9 Graad 8 Is jy gedurende die afgelope](https://reader034.vdocuments.net/reader034/viewer/2022050711/5aad7fcd7f8b9a59658e6292/html5/thumbnails/11.jpg)
Studie oor skoolgeweld, UNISA, 2011/2012
24.4
28.2
33.3
29.9
36.1
31.5
32.3
32.2
33.6
42
Graad 12
Graad 11
Graad 10
Graad 9
Graad 8
Is jy gedurende die afgelope 2 jaar geboelie? Gauteng Wes-Kaap
![Page 12: ILSE PAUW KLINIESE SIELKUNDIGE oor skoolgeweld, UNISA, 2011/2012 24.4 28.2 33.3 29.9 36.1 31.5 32.3 32.2 33.6 42 Graad 12 Graad 11 Graad 10 Graad 9 Graad 8 Is jy gedurende die afgelope](https://reader034.vdocuments.net/reader034/viewer/2022050711/5aad7fcd7f8b9a59658e6292/html5/thumbnails/12.jpg)
UNISA: Hoe word kinders geboelie?
Gauteng
Wes-Kaap
Tipe boelie Jy Vriende
Fisiek 38.4% 40.3%
Emosioneel 55.3% 47.8%
Kuber 16.9% 19.5%
Tipe boelie Jy Vriende
Fisiek 35.9% 39.2%
Emosioneel 62.0% 58.2%
Kuber 9.1% 2.0%
![Page 13: ILSE PAUW KLINIESE SIELKUNDIGE oor skoolgeweld, UNISA, 2011/2012 24.4 28.2 33.3 29.9 36.1 31.5 32.3 32.2 33.6 42 Graad 12 Graad 11 Graad 10 Graad 9 Graad 8 Is jy gedurende die afgelope](https://reader034.vdocuments.net/reader034/viewer/2022050711/5aad7fcd7f8b9a59658e6292/html5/thumbnails/13.jpg)
— Fisiek = seuns; Emosioneel = meisies; Kuber = gelyk — Pre-adolessente: 9-13 jaar — Gesinsstressors: sieklike ouers, huweliksprobleme — Onveilige gehegtheid (negatiewe beskouing van self en ander,
wantroue) — Verwerking van sosiale inligting: maak negatiewe afleidings — Gebrek aan empatie — Persoonlik: bv. emosioneel gedisreguleer, beskuldigend,
impulsief, swak probleemoplossing, leerprobleme — Self geboelie of mishandel, of in krisis — Opbou van woede en frustrasie — Groepsdruk (goeie mense kan slegte dinge doen)
Wie is die boelie?
![Page 14: ILSE PAUW KLINIESE SIELKUNDIGE oor skoolgeweld, UNISA, 2011/2012 24.4 28.2 33.3 29.9 36.1 31.5 32.3 32.2 33.6 42 Graad 12 Graad 11 Graad 10 Graad 9 Graad 8 Is jy gedurende die afgelope](https://reader034.vdocuments.net/reader034/viewer/2022050711/5aad7fcd7f8b9a59658e6292/html5/thumbnails/14.jpg)
Wie is die slagoffer?
Sensitief, gee om vir sosiale aanvaarding Alleenlopers, introverte, gewild Gewoonlik dieselfde graad Kwesbare teikengroepe — Seksuele oriȅntasie — Ras of kultuur — Godsdiens — Gestremdhede — Akademies sukkel
(Berlan, 2010; Beaty & Alexeyev, 2008)
![Page 15: ILSE PAUW KLINIESE SIELKUNDIGE oor skoolgeweld, UNISA, 2011/2012 24.4 28.2 33.3 29.9 36.1 31.5 32.3 32.2 33.6 42 Graad 12 Graad 11 Graad 10 Graad 9 Graad 8 Is jy gedurende die afgelope](https://reader034.vdocuments.net/reader034/viewer/2022050711/5aad7fcd7f8b9a59658e6292/html5/thumbnails/15.jpg)
Rol van die gemeenskap
— Vriende met ander boelies — Beweeg in kringe waar boelie nie as verkeerd beskou word nie — Gewelddadige woonbuurt — Glo boeliegedrag is ’n normale deel van ’n lewensfase — Spesifieke boelieinsident word nie in hul definisie van
“boeliegedrag” opgevat nie — Kultuur van geheimhouding — Mites oor boelie, bv. slagoffers veroorsaak dit — Kultuur van disrespek vir self en ander — Volwassenes onbewus of weet nie hoe om dit te hanteer nie
![Page 16: ILSE PAUW KLINIESE SIELKUNDIGE oor skoolgeweld, UNISA, 2011/2012 24.4 28.2 33.3 29.9 36.1 31.5 32.3 32.2 33.6 42 Graad 12 Graad 11 Graad 10 Graad 9 Graad 8 Is jy gedurende die afgelope](https://reader034.vdocuments.net/reader034/viewer/2022050711/5aad7fcd7f8b9a59658e6292/html5/thumbnails/16.jpg)
Impak op die kind
![Page 17: ILSE PAUW KLINIESE SIELKUNDIGE oor skoolgeweld, UNISA, 2011/2012 24.4 28.2 33.3 29.9 36.1 31.5 32.3 32.2 33.6 42 Graad 12 Graad 11 Graad 10 Graad 9 Graad 8 Is jy gedurende die afgelope](https://reader034.vdocuments.net/reader034/viewer/2022050711/5aad7fcd7f8b9a59658e6292/html5/thumbnails/17.jpg)
Uitwerking van boelie (UNISA)
— Hartseer — Selfmoordgedagtes — Gefrustreerd — Dit affekteer my nie — Hulpeloos/magteloos — Waardeloos/lae selfbeeld — Skaam — Altyd bang (vrees kan net so erg wees as ware geweld) — Alleen/eensaam — Woede — Depressie — Verneder (42.3%)
![Page 18: ILSE PAUW KLINIESE SIELKUNDIGE oor skoolgeweld, UNISA, 2011/2012 24.4 28.2 33.3 29.9 36.1 31.5 32.3 32.2 33.6 42 Graad 12 Graad 11 Graad 10 Graad 9 Graad 8 Is jy gedurende die afgelope](https://reader034.vdocuments.net/reader034/viewer/2022050711/5aad7fcd7f8b9a59658e6292/html5/thumbnails/18.jpg)
Waarskuwingstekens
– Lyk ongelukkig, depressief, buierig en/of geȉrriteerd – Gebrek aan belangstelling in dinge wat voorheen genotvol was – Stiller & teruggetrokke – Angstig – Vermyding van skool en verwante aktiwiteite – Tekens van fisieke mishandeling – Konsentrasieprobleme – Afname in skoolprestasie – Slaapprobleme – Eetlusveranderinge (depressie / eetsteurnis) – Aggressief tuis – Substansgebruik – Isolasie – Psigosomatiese simptome
![Page 19: ILSE PAUW KLINIESE SIELKUNDIGE oor skoolgeweld, UNISA, 2011/2012 24.4 28.2 33.3 29.9 36.1 31.5 32.3 32.2 33.6 42 Graad 12 Graad 11 Graad 10 Graad 9 Graad 8 Is jy gedurende die afgelope](https://reader034.vdocuments.net/reader034/viewer/2022050711/5aad7fcd7f8b9a59658e6292/html5/thumbnails/19.jpg)
Selfmoord
![Page 20: ILSE PAUW KLINIESE SIELKUNDIGE oor skoolgeweld, UNISA, 2011/2012 24.4 28.2 33.3 29.9 36.1 31.5 32.3 32.2 33.6 42 Graad 12 Graad 11 Graad 10 Graad 9 Graad 8 Is jy gedurende die afgelope](https://reader034.vdocuments.net/reader034/viewer/2022050711/5aad7fcd7f8b9a59658e6292/html5/thumbnails/20.jpg)
Impak op groep
Skadelik vir die hele groep Neem deel Neutraal Staan op vir slagoffer
Impak op empatiese kind
![Page 21: ILSE PAUW KLINIESE SIELKUNDIGE oor skoolgeweld, UNISA, 2011/2012 24.4 28.2 33.3 29.9 36.1 31.5 32.3 32.2 33.6 42 Graad 12 Graad 11 Graad 10 Graad 9 Graad 8 Is jy gedurende die afgelope](https://reader034.vdocuments.net/reader034/viewer/2022050711/5aad7fcd7f8b9a59658e6292/html5/thumbnails/21.jpg)
![Page 22: ILSE PAUW KLINIESE SIELKUNDIGE oor skoolgeweld, UNISA, 2011/2012 24.4 28.2 33.3 29.9 36.1 31.5 32.3 32.2 33.6 42 Graad 12 Graad 11 Graad 10 Graad 9 Graad 8 Is jy gedurende die afgelope](https://reader034.vdocuments.net/reader034/viewer/2022050711/5aad7fcd7f8b9a59658e6292/html5/thumbnails/22.jpg)
Tragedie van Kitty Genovese (1964)
![Page 23: ILSE PAUW KLINIESE SIELKUNDIGE oor skoolgeweld, UNISA, 2011/2012 24.4 28.2 33.3 29.9 36.1 31.5 32.3 32.2 33.6 42 Graad 12 Graad 11 Graad 10 Graad 9 Graad 8 Is jy gedurende die afgelope](https://reader034.vdocuments.net/reader034/viewer/2022050711/5aad7fcd7f8b9a59658e6292/html5/thumbnails/23.jpg)
Wat toeskouers kan doen
— Moenie ondersteun of deelneem nie — Konfronteer die boelie — Positiewe boodskappe — Ondersteun die slagoffer — Laat ’n volwassene en/of die skool weet — Net 1 genoeg om groep te swaai — Hoe sou JY gehelp wou word?
![Page 24: ILSE PAUW KLINIESE SIELKUNDIGE oor skoolgeweld, UNISA, 2011/2012 24.4 28.2 33.3 29.9 36.1 31.5 32.3 32.2 33.6 42 Graad 12 Graad 11 Graad 10 Graad 9 Graad 8 Is jy gedurende die afgelope](https://reader034.vdocuments.net/reader034/viewer/2022050711/5aad7fcd7f8b9a59658e6292/html5/thumbnails/24.jpg)
Kweek helde
Prof. Phil Zimbardo: Stanford-gevangenis eksperiment Abu Ghraib “Heroic Imagination Project” — Onder presies dieselfde omstandighede, kan mense óf wreed, óf
apaties, óf heroïes optree — Enigeen kan ’n held wees: “ordinary people doing extraordinary
things” — Wees ’n “held in opleiding/afwagting” — Tree op wanneer ander passief is; sosiosentriek, nie egosentriek — Dink vir self — Klein dinge geld, bv. laat iemand spesiaal voel, gunste
![Page 25: ILSE PAUW KLINIESE SIELKUNDIGE oor skoolgeweld, UNISA, 2011/2012 24.4 28.2 33.3 29.9 36.1 31.5 32.3 32.2 33.6 42 Graad 12 Graad 11 Graad 10 Graad 9 Graad 8 Is jy gedurende die afgelope](https://reader034.vdocuments.net/reader034/viewer/2022050711/5aad7fcd7f8b9a59658e6292/html5/thumbnails/25.jpg)
Lin Hao: ’n 9-jarige held
![Page 26: ILSE PAUW KLINIESE SIELKUNDIGE oor skoolgeweld, UNISA, 2011/2012 24.4 28.2 33.3 29.9 36.1 31.5 32.3 32.2 33.6 42 Graad 12 Graad 11 Graad 10 Graad 9 Graad 8 Is jy gedurende die afgelope](https://reader034.vdocuments.net/reader034/viewer/2022050711/5aad7fcd7f8b9a59658e6292/html5/thumbnails/26.jpg)
Wesley Autrey (50) “New York Subway Superman”
“I don’t feel like I did something spectacular; I just saw someone who needed help. I did what I felt was right. I did what anyone could do. I did what everyone OUGHT to do.” (2007)
![Page 27: ILSE PAUW KLINIESE SIELKUNDIGE oor skoolgeweld, UNISA, 2011/2012 24.4 28.2 33.3 29.9 36.1 31.5 32.3 32.2 33.6 42 Graad 12 Graad 11 Graad 10 Graad 9 Graad 8 Is jy gedurende die afgelope](https://reader034.vdocuments.net/reader034/viewer/2022050711/5aad7fcd7f8b9a59658e6292/html5/thumbnails/27.jpg)
Bekamping
![Page 28: ILSE PAUW KLINIESE SIELKUNDIGE oor skoolgeweld, UNISA, 2011/2012 24.4 28.2 33.3 29.9 36.1 31.5 32.3 32.2 33.6 42 Graad 12 Graad 11 Graad 10 Graad 9 Graad 8 Is jy gedurende die afgelope](https://reader034.vdocuments.net/reader034/viewer/2022050711/5aad7fcd7f8b9a59658e6292/html5/thumbnails/28.jpg)
Ouers
Maak jou kind boeliebestand — Moedig wye sosiale netwerk aan — Leer oor sosiale media en hoe jy jou kind kan beskerm — Bou selfbeeld en moedig selfgelding aan, nie oorbeskermd — Gesonde probleemoplossing Reageer — Veilige gespreksruimte — Neem ernstig op sonder om te oorreageer — Gee kind beheer: “Hoe kan ek help?” — Versamel bewyse — Kuberboelie: blok en rapporteer — Verwittig skool — Stel kind bloot aan liefdevolle, normaliserende omgewings
![Page 29: ILSE PAUW KLINIESE SIELKUNDIGE oor skoolgeweld, UNISA, 2011/2012 24.4 28.2 33.3 29.9 36.1 31.5 32.3 32.2 33.6 42 Graad 12 Graad 11 Graad 10 Graad 9 Graad 8 Is jy gedurende die afgelope](https://reader034.vdocuments.net/reader034/viewer/2022050711/5aad7fcd7f8b9a59658e6292/html5/thumbnails/29.jpg)
Boeliebeleid
— Elke laer- en hoȅrskool het een nodig — Maak bewus onder leerders, ouers en personeel — Definieer die probleem — Skep kanale om te rapporteer — Stippel gevolge uit — Moedig die toeskouer aan om te rapporteer — Stel ondersoek in: wat, hoekom verkeerd, impak, hoekom
gedoen? — Leerdergedrewe intervensies
![Page 30: ILSE PAUW KLINIESE SIELKUNDIGE oor skoolgeweld, UNISA, 2011/2012 24.4 28.2 33.3 29.9 36.1 31.5 32.3 32.2 33.6 42 Graad 12 Graad 11 Graad 10 Graad 9 Graad 8 Is jy gedurende die afgelope](https://reader034.vdocuments.net/reader034/viewer/2022050711/5aad7fcd7f8b9a59658e6292/html5/thumbnails/30.jpg)
“I have come to believe that a great teacher is a great artist and that there are as few as there are any other great artists. Teaching might even be the greatest of the arts since the medium is the human mind and spirit.”
– John Steinbeck
![Page 31: ILSE PAUW KLINIESE SIELKUNDIGE oor skoolgeweld, UNISA, 2011/2012 24.4 28.2 33.3 29.9 36.1 31.5 32.3 32.2 33.6 42 Graad 12 Graad 11 Graad 10 Graad 9 Graad 8 Is jy gedurende die afgelope](https://reader034.vdocuments.net/reader034/viewer/2022050711/5aad7fcd7f8b9a59658e6292/html5/thumbnails/31.jpg)
Riglyne vir opvoeders
— Konkrete riglyne vir aanvaarbare gedrag — Boelie onaanvaarbaar en klas sal saamspan teen boelie — Reageer op elke insident — Verhoogde toesig in “gevaarsones” — Betrek kind & gesin: opvoeding oor bv. boeliebeleid; optrede teen
boelies; aanlyngedrag — Betrek ander hulpbronne (sielkundiges, maatskaplike werkers,
ondersteuningsgroepe) — Laat ander leerders weet dat daar opgetree word — Fokus op positiewe gedrag — Herhaal die temas op verskillende maniere, bv. klasprojekte, opstelle,
videos of plakkate
![Page 32: ILSE PAUW KLINIESE SIELKUNDIGE oor skoolgeweld, UNISA, 2011/2012 24.4 28.2 33.3 29.9 36.1 31.5 32.3 32.2 33.6 42 Graad 12 Graad 11 Graad 10 Graad 9 Graad 8 Is jy gedurende die afgelope](https://reader034.vdocuments.net/reader034/viewer/2022050711/5aad7fcd7f8b9a59658e6292/html5/thumbnails/32.jpg)
Optrede teen boelie
—Betrek boelie se ouers waar moontlik —Betrek hulpbronne —Verduidelik hoekom dit verkeerd is —Fokus meer op verandering van gedrag as op straf —Boelie moet leer om verantwoordelikheid vir gedrag en
nagevolge te aanvaar —Kweek ’n vertrouensverhouding met ’n volwassene —Maak dit duidelik wat nagevolge van heroortreding sou
wees —Spreek onderliggende redes aan
![Page 33: ILSE PAUW KLINIESE SIELKUNDIGE oor skoolgeweld, UNISA, 2011/2012 24.4 28.2 33.3 29.9 36.1 31.5 32.3 32.2 33.6 42 Graad 12 Graad 11 Graad 10 Graad 9 Graad 8 Is jy gedurende die afgelope](https://reader034.vdocuments.net/reader034/viewer/2022050711/5aad7fcd7f8b9a59658e6292/html5/thumbnails/33.jpg)
Nuttige vrae
—Wat het jy gedoen? —Hoekom was dit verkeerd om dit te doen? —Wie het jy seergemaak? —Wat wou jy bereik? —Wat sal jy in die toekoms doen, sonder om iemand seer te
maak?
![Page 34: ILSE PAUW KLINIESE SIELKUNDIGE oor skoolgeweld, UNISA, 2011/2012 24.4 28.2 33.3 29.9 36.1 31.5 32.3 32.2 33.6 42 Graad 12 Graad 11 Graad 10 Graad 9 Graad 8 Is jy gedurende die afgelope](https://reader034.vdocuments.net/reader034/viewer/2022050711/5aad7fcd7f8b9a59658e6292/html5/thumbnails/34.jpg)
Nie alle kinders praat nie
Wes-Kaap, 38.8
Gauteng, 51.6
Wes-Kaap
Gauteng
Antwoorde verbatim “I’m scared to tell my mother because she always yells at me” “I am scared they would bully me more” “I'm scared to make trouble at school “ “I’m scared to open up to my mom because she will think I’m a girl” “Because I was feeling like I am alone in this world” “They told me they will beat me up if I report on them”
![Page 35: ILSE PAUW KLINIESE SIELKUNDIGE oor skoolgeweld, UNISA, 2011/2012 24.4 28.2 33.3 29.9 36.1 31.5 32.3 32.2 33.6 42 Graad 12 Graad 11 Graad 10 Graad 9 Graad 8 Is jy gedurende die afgelope](https://reader034.vdocuments.net/reader034/viewer/2022050711/5aad7fcd7f8b9a59658e6292/html5/thumbnails/35.jpg)
Vinger op die pols
—Leerders moet weet na wie om te gaan —Posbusse —Skryf neer: wie is gawe/empatiese klasmaats; wie is boelies —Wys uit waar op die skoolterrein kinders veilig/onveilig
voel —Ouerbetrokkenheid
![Page 36: ILSE PAUW KLINIESE SIELKUNDIGE oor skoolgeweld, UNISA, 2011/2012 24.4 28.2 33.3 29.9 36.1 31.5 32.3 32.2 33.6 42 Graad 12 Graad 11 Graad 10 Graad 9 Graad 8 Is jy gedurende die afgelope](https://reader034.vdocuments.net/reader034/viewer/2022050711/5aad7fcd7f8b9a59658e6292/html5/thumbnails/36.jpg)
Gee om
![Page 37: ILSE PAUW KLINIESE SIELKUNDIGE oor skoolgeweld, UNISA, 2011/2012 24.4 28.2 33.3 29.9 36.1 31.5 32.3 32.2 33.6 42 Graad 12 Graad 11 Graad 10 Graad 9 Graad 8 Is jy gedurende die afgelope](https://reader034.vdocuments.net/reader034/viewer/2022050711/5aad7fcd7f8b9a59658e6292/html5/thumbnails/37.jpg)
Skep die klimaat
— Beskermde omgewing — Regverdigheid — Elke leerder is ewe belangrik — Bou selfvertroue en selfbeeld — Toleransie vir verskille en uniekheid — Versprei geleenthede — Barmhartige samaritaan — Onafhanklike denke — Beloon positiewe gedrag — Beskerm mekaar — Respek — Empatie
![Page 38: ILSE PAUW KLINIESE SIELKUNDIGE oor skoolgeweld, UNISA, 2011/2012 24.4 28.2 33.3 29.9 36.1 31.5 32.3 32.2 33.6 42 Graad 12 Graad 11 Graad 10 Graad 9 Graad 8 Is jy gedurende die afgelope](https://reader034.vdocuments.net/reader034/viewer/2022050711/5aad7fcd7f8b9a59658e6292/html5/thumbnails/38.jpg)
![Page 39: ILSE PAUW KLINIESE SIELKUNDIGE oor skoolgeweld, UNISA, 2011/2012 24.4 28.2 33.3 29.9 36.1 31.5 32.3 32.2 33.6 42 Graad 12 Graad 11 Graad 10 Graad 9 Graad 8 Is jy gedurende die afgelope](https://reader034.vdocuments.net/reader034/viewer/2022050711/5aad7fcd7f8b9a59658e6292/html5/thumbnails/39.jpg)
![Page 40: ILSE PAUW KLINIESE SIELKUNDIGE oor skoolgeweld, UNISA, 2011/2012 24.4 28.2 33.3 29.9 36.1 31.5 32.3 32.2 33.6 42 Graad 12 Graad 11 Graad 10 Graad 9 Graad 8 Is jy gedurende die afgelope](https://reader034.vdocuments.net/reader034/viewer/2022050711/5aad7fcd7f8b9a59658e6292/html5/thumbnails/40.jpg)
![Page 41: ILSE PAUW KLINIESE SIELKUNDIGE oor skoolgeweld, UNISA, 2011/2012 24.4 28.2 33.3 29.9 36.1 31.5 32.3 32.2 33.6 42 Graad 12 Graad 11 Graad 10 Graad 9 Graad 8 Is jy gedurende die afgelope](https://reader034.vdocuments.net/reader034/viewer/2022050711/5aad7fcd7f8b9a59658e6292/html5/thumbnails/41.jpg)
Baie dankie
Ilse Pauw Kliniese Sielkundige
084 4373 100