tipografie graad 11

46
TIPOGRAFIE

Upload: afrikaans-hoer-meisieskool

Post on 25-Dec-2014

1.849 views

Category:

Documents


45 download

DESCRIPTION

 

TRANSCRIPT

Page 1: Tipografie graad 11

TIPOGRAFIE

Page 2: Tipografie graad 11

WATSE GRAFIE???? Tipografie verwys na: Drukontwerp Studie van tipe en manier waarop dit

georganiseer word om woorde, sinne en paragrawe te skep.

Page 3: Tipografie graad 11

Waar word dit gebruik? Advertensies Modenywerheid Televisie Films Videospeletjies Foonskerms

Webbladsye Skryfbehoeftes Huishoudelike

toestelle Horlosies

Page 4: Tipografie graad 11

Wat nog??? Verwys ook na:

- Handgeskrewe letters

- Graffiti

- Logo’s

- Letters op plakkate

- Reklameborde

Page 5: Tipografie graad 11

Voorbeelde

Page 6: Tipografie graad 11
Page 7: Tipografie graad 11
Page 8: Tipografie graad 11

Daar is verskillende tipes… Tekstipografie- gebruik in koerante, tydskrifte, boeke en

dokumente

Page 9: Tipografie graad 11

Daar is verskillende tipes…vervolg

Vertoontipografie Plakkate, boekomslae, tipografiese logo’s,

verpakking, rekenaarskerm tentoonstellings, promosie en reklamemateriaal.

Page 10: Tipografie graad 11

Daar is verskillende tipes…(3) Kinetiese Tipografie

tipe/letters vir krediete of onderskrifte in films of televisie wat beweeg.

Page 11: Tipografie graad 11
Page 12: Tipografie graad 11
Page 13: Tipografie graad 11

Hoe word tipografie beoefen? Voorheen? Vandag? Nou wat doen ‘n tipograaf? NB! Lettertipes?

Page 14: Tipografie graad 11

Toeka

Page 15: Tipografie graad 11
Page 16: Tipografie graad 11
Page 17: Tipografie graad 11

Vandag

Page 18: Tipografie graad 11
Page 19: Tipografie graad 11

Terminologie Terme vind hul oorsprong toe letter tipes

nog uit driedimensionele reghoekige stukke metaal bestaan het.

Vandag- fotografies of elektronies Tradisionele terme word egter nogsteeds

gebruik.

Page 20: Tipografie graad 11
Page 21: Tipografie graad 11
Page 22: Tipografie graad 11

Terme om letters te beskryf HOOFLETTES kleinletters

Page 23: Tipografie graad 11

Lettertipe Def: Om een styltipe te beskryf Nou wat is ‘n styltipe? Styltipe bestaan uit:

Hoofletters (A) Kleinletters (a) Figure (&) Breuke ( ½) Punktuasie (;)

Page 24: Tipografie graad 11

Styltipe vervolg… Dit kan verskillende:

Breedtes wees (allignment) Kursief (italics) Verskillende gewigte wees (bold)

Page 25: Tipografie graad 11

Terme wat gebruik word om letters te beskryf:

AApeks

Skuinsstreep

Staaf

Page 26: Tipografie graad 11

Terme wat gebruik word om letters te beskryf:

EArm

SteelSerif

Page 27: Tipografie graad 11

Terme wat gebruik word om letters te beskryf:

G Ronding

Page 28: Tipografie graad 11

Terme wat gebruik word om letters te beskryf:

RKontra

Hoofletterhoogte

BasislynVoet

Hakkies

Page 29: Tipografie graad 11

Terme wat gebruik word om letters te beskryf:

Kleinletters- kyk na voorbeelde in notas

Page 30: Tipografie graad 11

Meting van drukletters/maattipe Ontdekking- beweeglike tipe- Gutenburg Metaaltipes- gietery geproduseer word Elke soort volgens spesifikasies en groottes

geproduseer. Moes dit dus standardiseer.

Page 31: Tipografie graad 11

Meting van drukletters/maattipe Eerste gestandardiseerde puntestelsel Pierre Simon Fournier 1737 Firmin Didot (1785) Europese Didotpuntestelsel 12-puntestelsel Empiriese Meetstelsel- voet en duim

Page 32: Tipografie graad 11

Nou wats die nut??? Standardiseerde metode- verbeter

leesbaarheid en algehele estetiese waarde van ‘n ontwerp.

Page 33: Tipografie graad 11

Punte en Pikas Punt- meet die tipe se grootte 72 punte in ‘n duim. Nommer op die rekenaarskerm langs die

naam van die lettertipe.

Page 34: Tipografie graad 11

Pikas Pika vorm deel van die puntestelsel, maar

word gebruik om groter mates te meet. Bv. lengte van ‘n tipelyn. 6 pikas= 1 duim 15 pikas = 6 punte

Page 35: Tipografie graad 11

Setbreedte Breedte van die tipe Aantal eenhede in die set verskil van

letterstelsel tot letterstelsel.

Page 36: Tipografie graad 11

“Em” Ruimte wat deur die letter beslaan word.

M

Page 37: Tipografie graad 11

Cicero Grootte van ‘n gedrukte letter wat effens

groter as die pika is.

Page 38: Tipografie graad 11

Druklettergrootte/Tipegrootte Letterbeeldhoogte word ook in punte

gemeet Standaard puntgrootte vir ‘n bladsy- 12 Voor die puntestelsel bekendgestel is, was

die tipegrootte individueel benoem. Bv- 8-punt“Brevier”

10-punt “Long Primer”

Page 39: Tipografie graad 11

Die SET,die EENHEID en die “EM”

Breedte = setbreedte Eenhede per letter verskil Eenheid= word bepaal deur die “em” “Em’= tipegrootte Bv. “em” van 10-punttipe is 10 punte

Page 40: Tipografie graad 11

Leispasie (Leading) “Line spacing” Verlede- metaaltipe lyne Om woordlyne apart te hou Geen lyn spasie- solied

Page 41: Tipografie graad 11

Spasiëring van woorde en letters Verwys na die spasie tussen woorde Gewoonlik die breedte van ‘n klinker (a,e,i,o,u) Vandag digitaal

Page 42: Tipografie graad 11

Kerning/Krimping Wat is dit? “If we were type, I could kern U and I closer

together”

Page 43: Tipografie graad 11

Kerning/Krimping-Oorvleueling Gegote metaalletters Onaantreklike gapings- tussen seker letter

kombinasies Gemaak van ‘n enkele gietstuk. Ligatuur/ koppelletter Vandag is dit outomaties

Page 44: Tipografie graad 11

Tipe gerigtheid (allignment) Posisie van die teks op die bladsy. Kan julle dit benoem?

Page 45: Tipografie graad 11

Teksverdeling Aaneenlopende teks- verdeel in paragrawe Inleidende Kopie- belangrik

Groter letters- beklemtoon

Byskrifte/onderskrifte- “footnotes” Opskrifte- kies lettertipes om klem daarop

te lê Drukletteruitleg- orde

Page 46: Tipografie graad 11

Slotsom Comic Sans walks into a bar, and the

barman says "We don't serve your type here."