jaargang 3 #6 16 februarie 2014 09:30 oggenddiens

6
16 Februarie 2014 Jaargang 3 #6 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Bevrydingstaal: Vrygemaak om God te dien en eer Rev Willem Steyn Theme: Jesus came to seek and save the lost Scripture reading: Luke 19:1-10 Focus verses: Luke 19:9-10 11:30 International Service Ds Willem Steyn Tema: SIEN die skepping – LOOF ons Skepper – deel in sy BLYDSKAP 17:30 Buitediens Sing: Ps.124-1:3,4 Sing: Ps.118-2:1,2,7 Sing: Ps.118-2:8 (Kinderbegeleiding) Sing: Ps.116-1:2,3,4 Skriflesing: Eksodus 6:1-12, Psalm 116 Teks: Psalm 116:1,6b Sing: Ps.116-1:7,8,9,10 Sing: Ps.134-1:1,2 Amen: Sb.13-3 Sing: Ps.148-2:1,2,3,9 Sing: Lied 163:1 Skriflesing: Psalm 104 Teks: Psalm 104:31,34 Sing: Ps.104-2:1,15; Ps.104-1:20 Amen: Sb.13-2 Die Buitediens is vanaand om 17:30 by Kleinbos. Lees op p.6 meer hieroor.

Upload: others

Post on 17-Mar-2022

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

16 Februarie 2014Jaargang 3 #6

09:30 OggenddiensDs Fanie Coetzee

Tema: Bevrydingstaal: Vrygemaak om God te dien en eer

Rev Willem SteynTheme: Jesus came to seek and save the lost

Scripture reading: Luke 19:1-10 Focus verses: Luke 19:9-10

11:30 International Service

Ds Willem SteynTema: SIEN die skepping – LOOF ons Skepper – deel in sy BLYDSKAP

17:30 Buitediens

Sing: Ps.124-1:3,4Sing: Ps.118-2:1,2,7

Sing: Ps.118-2:8 (Kinderbegeleiding)Sing: Ps.116-1:2,3,4

Skriflesing: Eksodus 6:1-12, Psalm 116 Teks: Psalm 116:1,6bSing: Ps.116-1:7,8,9,10

Sing: Ps.134-1:1,2Amen: Sb.13-3

Sing: Ps.148-2:1,2,3,9Sing: Lied 163:1

Skriflesing: Psalm 104Teks: Psalm 104:31,34

Sing: Ps.104-2:1,15; Ps.104-1:20Amen: Sb.13-2

Die Buitediens is vanaand om 17:30 by Kleinbos. Lees op p.6 meer hieroor.

2

Begroting vir Bedieningsaspekte

Die begrotingsproses van die gemeente vir die volgende finansiële jaar is tans aan die gang. Gemotiveerde aansoeke vir fondse wat met bedieningsaspekte verband hou, met die beraamde koste van die verskillende items in die aansoek en in volgorde van voorkeur, moet voor of op Sondag 16 Februarie verkies-lik per epos aan die Kerkkantoor gestuur word (eposadres: [email protected]). Diegene wat verlede jaar ’n fondstoekenning ontvang het, word gevra om ’n jaarverslag van die akti-witeite en die benutting van die fondse saam met die begrotingsaansoek in te dien. Volle besonderhede van die formaat vir die verslag is by die Kerkkantoor beskikbaar. Die plan is dat die Bedieningskommissie hierdie aan-soeke sal nagaan en ’n voorlegging daaroor aan die Finansiële Kommissie sal doen.

Ouderlinge sal van vandag af Beloftevorms uitdeel aan lidmate. Dit word deur die Fi-nansiële kommissie gebruik om die begro-ting uit te werk. Gee asseblief jou voltooide Beloftevorm terug aan jou ouderling teen Vrydag 21 Februarie. As jy nie ‘n vorm ontvang het nie, kontak die kerkkantoor.

Beloftevorms

Teologiese Studentekas – Om studente wat aan die Teologiese Skool studeer, finansieel met beurse te help sodat die Gereformeerde leer uitgebou en verkondig kan word. Riglyn van die Admin Buro: R25 per belydende lid-maat per jaar. (Daar is ses kollektes hiervoor per jaar.)

Liefdegawesby die deure16 Februarie

Oggend: Teologiese StudentekasAand: Meelewingsfonds 23 FebruarieOggend: EmeritaatsfondsAand: Meelewingsfonds2 MaartOggend: ARSOAand: Meelewingsfonds

Waarvoor word vandag se Liefdegawes gebruik?

VerjaarsdaeVandag, 16 FebruarieIzak Lessing 083-231-8666

Maandag, 17 FebruarieHannetjie du Plessis 072-717-8838Agreement Ngobeni 073-187-8308Jan Vorster 083-307-4036

Dinsdag, 18 FebruarieMarietjie de Klerk 018-297-1590 Judy Kim 079-112-3375Elsa Venter 076-195-6022

Woensdag, 19 FebruarieMarilize van Dalen 083-292-6348

Donderdag, 20 FebruarieAnsie du Plessis 073-166-8166Hilgard Greyling 079-194-4077Charl Yssel 083-658-8171

Vrydag, 21 FebruarieJacques Tredoux 084-049-6216

82

17

96

20

As deel van ons luisterproses kom die ouder-linge tydens hierdie huisbesoek op ʼn bepaalde manier na elke lidmaat in die gemeente met een vraag: Wat is u oortuiging oor hoe ons ons gemeente moet lyk om waarlik gemeente van Christus te wees in ons tyd en op die plek waar ons geplaas is?Al die antwoorde gaan gegroepeer word en dan saam met ʼn luisterproses, wat ook buite die gemeente gedoen gaan word, wil ons poog om die kernarea waarop ons IN, OP en OOR die Bult moet fokus uit te lig. Dit alles natuurlik onder die opdrag wat die Here vir ons in sy Woord gee oor kerkwees. Antwoord asseblief baie eerlik. Die antwoorde word anoniem hanteer.

Luisterproses in Gemeente

3

Ek wil graag ‘n lidmaat wordEk wil graag huisbesoek hê

Gooi in kollektesakkie / Gee in by kerkkantoor

Naam: ..................................................................Telefoonnommer: ...........................................

MeelewingVanoggend word Godwin en Lorraine Mushayabasa (072-844-6754) se seuntjie, Tino, gedoop by die Internasionale diens. Baie geluk!Ons is dankbaar dat Koos Schoeman (082-433-8222) na ʼn paar dae in die hospitaal weer tuis is en dat die toetse niks ernstig gewys het nie. Ons hoop dit gaan gou beter.Esté Vorster (082-923-1958) het die afgelope week goeie nuus gekry. Die intensiewe be-handeling wat sy onvang het, het baie goed gewerk en slegs ligte verdere behandeling verder voorkomend nodig. Die Here is goed en hoor ons as ons tot Hom bid.Pieter van Zyl het geval en sy neus gebreek in Frankryk, waar hy besig is met navorsing. Sterkte aan Pieter en Cecile.Ons dink aan klein Isabella Venter van Hein en Mercia (079-500-2522) – sy is in die hospi-taal nadat sy geval en haar milt beskadig het.

Baie dankieNamens my en my vrou wil ek vir die Kerk-raad en gemeente van Potchefstroom Die Bult weereens hartlik bedank vir die maandelikse bedrag wat ons van U ontvang het in die jaar wat verby is.Ons dankbaarheid word nog groter in die lig van soveel ander verpligtinge wat u moet na-kom.U liefde en bystand word geweldig gewaar-deer! Ons bid u die rykste seën van die Here onse God toe!Chris en Anna Malan, Kleinmond

Omdat ons kinders vir ons belangrik is en om-dat dit goed en lekker is om hulle saam met ons in erediens te hê, deel ons elke Sondag-oggend vir die laerskoolkinders ʼn Erediens-begeleidingsbladjie uit. Ons het vanoggend aan elkeen van die kinders ʼn sakkie met ʼn knipbord daarin oorhandig. Ons vra die ouers om asb die week die kinders se name duidelik op die sakkie aan te bring en om dit dan volgende Sondag saam te bring en in die portaal onder die toring op te hang. Die gedagte is dat die kinders elke week die uitdeelstuk neem en invul maar dan die sak-kies weer in die portaal bêre vir die volgende Sondag.BAIE DANKIE aan die Susters wat die oulike sakkies hiervoor gemaak het: Santie Eloff, Annemarie Schoeman, Retha van Wyk, Nieta Becker, Maritha de Jager, Lowisa Smit en Elizabeth Steenekamp.

Erediensbegeleiding

Wil jy ook by ons gemeente inskakel? Kontak die kerkkantoor vir meer inligting.

Welkom hier!Bettie Schutte072-738-8435Chanté Roos071-484-9694

@gkpotchBult #gkbult #potchG5

4

http://www.facebook.com../gkpotchbult../gkpotchbultG5../VenterskroonBediening../GKBultProjekte../BultInternationalChurch

Tema: #oppi-SPOT Plek: Thabela ThabengKoste: R100 + ’n braaivleisie vir Vrydagaand

G5 Kamp28 Feb tot 2 MaartHoe antwoord jy

as iemand jou #oppi-SPOT sit?

Kontak die kerkkantoor vir meer inligting

Skryf jou naam op die lys in die portaal!

Studente- BybelstudiesOns studente Bybelstudies is weer aan die gang, jy is welkom om by enige van hierdie groepe in te skakel:

Woensdae 21:00 – Kontak: Ruan Steyn (072-818-4439)

Donderdae 19:00 – Kontak: Rudi de Lange (084-986-0973)

Woensdae 18:15 – Kontak: JC Potgieter (079-525-2507)

Teeskinkbeurte

Baie dankie!

16 FebruarieKG 7 (Ina van der Walt) &

Wyk 7 (Paulina van der Walt)

23 FebruarieKG 8 (Ans Geertsema) &

Wyk 8 (Alta Verster)

2 MaartKG 9 (Elsa Els) &

Wyk 9 (Belinda Coetzee)

Vroeg in Mei, net voor die winter, maak ons geskenkpakkies vir die 35 mans, 50 vrouens, en 60 kinders van die Venterskroongemeente. Wat kan jy doen om ’n bydrae te lewer? Bring asb jou winter- en somersklere, skoene, komberse, tandepasta, seep en byna alles wat jy nie meer nodig het nie. Fransa is so vriendelik om dit nou reeds by die kerkkantoor (soggens) bymekaar te maak.

5

Dit is vir ons ʼn groot voorreg om nuwe lidmate en ander besoekers in die gemeente te verwelkom. Met die oog daarop om vir julle meer te vertel van die gemeente en wat die Here hier in ons midde doen, reël ons ʼn ver-welkomingsgeleentheid (Ons noem dit Vat 5 geleenthede) wat ons graag wil hê alle nuwe lidmate moet bywoon. Julle kan self kies watter een van die twee geleenthede julle kan bywoon aangesien ons dieselfde by beide gaan behandel. Laat weet asb vir die kerkkantoor watter geleentheid julle kan bywoon sodat ons genoeg verversings kan hê. Baie dankie en ons sien uit daarna om julle daar te sien!Ds Willem en FanieKoffiekamer (Aan die suidekant van die kerksaal)Dinsdag 18 de tussen 17:00 en 18:00 OF Woensdag 19 de tussen 19:00 en 20:00

Vat5

Opgeleide onderwyser met remediëring bied ek-stra klasse aan vir kinders graad 4-7. Sy gee ook kunsklasse vir laerskool kinders. Ouers wat belang-stel kan Lieske Burger kontak by 0837498424 of e-pos: [email protected]

Getroue Getuies-kursus by Potch-OosDie diensgroep vir Bediening na Buite bied op 20 Feb vanaf 17:00 tot 21:00 en op 21 Feb vanaf 8:00 tot ongeveer 17:00 ‘n oplei-dingsgeleentheid vir kerkraadslede en lid-mate aan om toegerus te word om in ge-wone gang van die lewe met mense te praat oor die evangelie. Hierdie is ‘n skitterende geleentheid om toegerus te word met die Getroue Getuies kursus olv prof Malan Nel. Die kursus is gratis. Skakel vir ds Piet Venter (082 779 1237) indien jy belangstel.

Die NG Kerk, Moedergemeente, in Dr Beyers Naudelaan, bied elke Dins-dagmiddag naaldwerk- en geletterd-heidsklasse vir vroue aan. Skakel vir Paulina vd Walt by 082 567 4727.

Een keer per jaar hou ons gemeente ’n BUITEDIENS. Dit is deel van ons gemeente se fokus op die skepping van die Here. Om iets meer van die skepping te beleef hou ons die diens in die buitelug. Met die oog daarop skuif ons aanddiens VANMIDDAG 16 Februarie om 17:30na die plot van Willie en Annemarie Coetzee.

Buitediens vanaandom 17:30

Na die diens gaan ons saam koffie en tee drink. Elkeen bring net asb sy eie stoel saam.Aanwysings: Mooivallei Plotte nr 12 Hennie Bingle rylaan (dieselfde pad wat toegang tot die Joolplaas gee) (Kleinbos)

6

Skribas: Ig Vorster: 082-788-5902 Jaap Verhoef: 018-294-6502Orrelistes: Jetty van Rensburg: 083-439-7379 Annatjie Verhoef: 072-391-2552Kosters (Molenstraat): Piet van Maarleveld: 084-776-6113 Koster (Gerrit Dekker): Wilma Herbst: 082-965-7525Kassier: Paul Delicado: 082-574-2204Internasionale diens: Ray Everson: 018-290-6782Diakonie: Elsa Els: 082-460-0939Katkisasie: Braam Pieterse: 082-923-4881Kleuterbediening: Marida Coetzee: 084-678-3863Dataprojeksie: Adelle Lotter: 083-286-3811Tolkdienste: Kerkkantoor: 018-297-4843

Skakel gerus met Fransa by die kerkkantoor (Weeksdae van 08:00 - 13:00) vir:

Algemene navrae, Lantern (saktyd Donderdae om 10:00), Preekopnames, Webbladnavrae, ens.

Kerkkantoor 018-297-4843 (tel) 086-750-5339 (faks) e-pos: [email protected]: www.gkpotchbult.co.za

Kontakons

Ds Fanie Coetzee: [email protected] Willem Steyn: [email protected]

Sopkombuis: Elsa Els: 082-460-0939Susters: Judie Coetzee: 082-619-4620Onthaalkomitee: Retha van Wyk: 083-967-1511G5 Bediening: Ds Willem Steyn: 082-854-3587Musiekbediening: Hanlie Steyn: 083 654 8652 Bedieningskommissie: Jan Geertsema: 083-271-6570Finansiële kommissie: Carools Reinecke: 082-568-5652Eiendomskommissie: Johan van Dijk: 076-383-9150Liturgiese Werkgroep: Lou van Wyk: 084-520-1086Saalverhurings: Molenstraat: Kerkkantoor: 018-297-4843Gerrit Dekkerstraat: Wilma Herbst: 082-965-7525Breekware: Molenstraat: Elma de Kock: 083-302-5282Gerrit Dekkerstraat: Wilma Herbst: 082-965-7525

Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die BultABSA Tomstraattak 670-264-661 (Tjekrekening)

Verwysing: Van, voorletters, Wyk / KG

Bankbesonderhede

opgedateerdHou jou OnderOnsie Koos en Ena Vorster

se nuwe adres is Beyers Naudestraat 258.

Die volgende lidmate is met die onlangse Kerkraadsvergadering ter approbasie voorgestel. Die bevestiging sal DV tydens die aanddiens van 9 Maart 2014 plaasvind.Ter approbasie as ouderling:Wilhelm Rost, Daniël Maritz, Hein Venter, Fanie Kruger, Gert Kruger, Fanie van Wyk, Charles Reinecke, Gert van der Merwe, Jan de Kock, Estiaan Klem.Ter approbasie as diaken:Rudi van der Merwe, Nico van der Merwe ( jnr), Olivia Conradie, Leentjie van Jaarsveld, Johan Reynecke, Francois van den Berg, Doretha Rost, Judie Coetzee, Lusilda Schutte, WD Schutte, Eunice Stoltz, Wiida Bisschoff, Willemijn de Kock, Elsa Reinecke, Mercia Venter, Heidrie Grey-ling, Suzanne Coetzer, Pieter van der Zwan, Henriette van der Zwan, Johan Rousseau, Rina van Wyk

Ouderlinge en diakens

“Listening is loving the neighbor as oneself; his concerns and problems are sufficiently important to be heard.” –Simon Kistemaker