laerskool fairland vinkie 11 januarie 2016 …...marketstraat 145, fairland 011 678-4591/2 jaargang...

15
Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 23 nr 4 11 Februarie 2016 Vinkie Laerskool Fairland GELUKKIGE VALENTYNSDAG AAN JUL ALMAL! UIT DIE HOOF SE KANTOOR Atletiek Baie geluk aan al die atlete wat hul so goed van hul taak gekwyt het tydens die interlaer. Baie dankie aan al die afrigters vir hul harde werk. Ons hou duimvas vir al die atlete wat deurgedring het tot die volgende rondte. Naskoolterrein Ons versoek vriendelik en doen ʼn ernstige beroep dat geen ouers smiddae van die naskoolsentrum sal gebruik maak om vir hul kinders te wag nie. Leerders wat nie by die naskoolsentrum ingeskryf is nie, kan ook nie van die terrein gebruik maak nie. Die naskoolterrein beslaan die gebied agter die saal en ook voor die mediasentrum. Die speelparkie is ook naskoolgebied. Die terrein is smiddae vanaf 13:30 tot 17:30 beperk tot uitsluitlike gebruik van die naskoolleerders. VERJAARSDAE Baie geluk aan die volgende personeel wat hierdie week verjaar: Johan Kamper 10 Februarie Karin Basson 13 Februarie Tineke Schutte 14 Februarie Ons glo en vertrou dat julle nuwe lewensjaar sommer baie voorspoedig en geseënd sal wees. BELANGRIKE DATUMS 1 KULTUUR SPORT ALGEMEEN 26 28 Feb. Seniorkoor: Kamp by Barnea 12 Feb. Atletiek: Cluster- byeenkoms (ruimsig) 01 12 Feb. Valentynsverkope 15 Feb. Rugby: Kliniek Inligting-sessie met ouers & afrigters in 17:00 (in saal) Braai en braai: 18:00 (by Lapa) 10 Feb. Sokkie: Gr. 6- en gr. 7-leerders 15 16 Feb. Netbalproewe begin (o/9 o/13) 19 Feb. Gr. R-koekverkoping 16 Feb. Netbal: Inligtingsessie (18:00 in saal) 11 Mrt. 13 Mrt. Pa en seun- en Ma en dogternaweek 16 Feb. TAU-rugbyoefening begin 16 & 17 Feb. Rugbyproewe (o/8 1ste span) 20 Feb. D10-atletiekbyeenkoms (Ruimsig)

Upload: others

Post on 05-Jan-2020

4 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Laerskool Fairland VINKIE 11 JANUARIE 2016 …...Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 Jaargang 23 nr 4 11 Februarie 2016 Vinkie Laerskool Fairland GELUKKIGE VALENTYNSDAG AAN JUL

Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 23 nr 4 11 Februarie 2016

Vinkie Laerskool Fairland

GELUKKIGE VALENTYNSDAG AAN JUL ALMAL!UIT DIE HOOF SE KANTOORAtletiekBaie geluk aan al die atlete wat hul so goed van hul taak gekwyt het tydens die interlaer. Baie dankie aan al die afrigters vir hul harde werk. Ons hou duimvas vir al die atlete wat deurgedring het tot die volgende rondte.NaskoolterreinOns versoek vriendelik en doen ʼn ernstige beroep dat geen ouers smiddae van die naskoolsentrum sal gebruik maak om vir hul kinders te wag nie.Leerders wat nie by die naskoolsentrum ingeskryf is nie, kan ook nie van die terrein gebruik maak nie.Die naskoolterrein beslaan die gebied agter die saal en ook voor die mediasentrum. Die speelparkie is ook naskoolgebied. Die terrein is smiddae vanaf 13:30 tot 17:30 beperk tot uitsluitlike gebruik van die naskoolleerders.

VERJAARSDAEBaie geluk aan die volgende personeel wat hierdie week verjaar:Johan Kamper 10 FebruarieKarin Basson 13 FebruarieTineke Schutte 14 FebruarieOns glo en vertrou dat julle nuwe lewensjaar sommer baie voorspoedig en geseënd sal wees.

BELANGRIKE DATUMS

1

VINKIE 11 JANUARIE 2016

GELUKKIGE VALENTYNSDAG AAN JUL ALMAL! UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Atletiek

Baie geluk aan al die atlete wat hul so goed van hul taak gekwyt het tydens die interlaer. Baie dankie aan al die afrigters vir hul harde werk. Ons hou duimvas vir al die atlete wat deurgedring het tot die volgende rondte.

Naskoolterrein

Ons versoek vriendelik en doen ʼn ernstige beroep dat geen ouers smiddae van die naskoolsentrum sal gebruik maak om vir hul kinders te wag nie.

Leerders wat nie by die naskoolsentrum ingeskryf is nie, kan ook nie van die terrein gebruik maak nie.

Die naskoolterrein beslaan die gebied agter die saal en ook voor die mediasentrum. Die speelparkie is ook naskoolgebied. Die terrein is smiddae vanaf 13:30 tot 17:30 beperk tot uitsluitlike gebruik van die naskoolleerders.

VERJAARSDAE

Baie geluk aan die volgende personeel wat hierdie week verjaar:

Johan Kamper 10 Februarie Karin Basson 13 Februarie Tineke Schutte 14 Februarie

Ons glo en vertrou dat julle nuwe lewensjaar sommer baie voorspoedig en geseënd sal wees.

BELANGRIKE DATUMS KULTUUR SPORT ALGEMEEN

26 – 28 Feb.

Seniorkoor: Kamp by Barnea

12 Feb. Atletiek: Cluster-byeenkoms (ruimsig)

01 – 12 Feb.

Valentynsverkope

15 Feb. Rugby: Kliniek Inligting-sessie met ouers & afrigters in 17:00 (in saal) Braai en braai: 18:00 (by Lapa)

10 Feb. Sokkie: Gr. 6- en gr. 7-leerders

15 – 16 Feb. Netbalproewe begin (o/9 – o/13)

19 Feb. Gr. R-koekverkoping

16 Feb. Netbal: Inligtingsessie (18:00 in saal)

11 Mrt. – 13 Mrt.

Pa en seun- en Ma en dogternaweek

16 Feb. TAU-rugbyoefening begin

16 & 17 Feb. Rugbyproewe (o/8 – 1ste span)

20 Feb. D10-atletiekbyeenkoms (Ruimsig)

VINKIE 11 JANUARIE 2016

GELUKKIGE VALENTYNSDAG AAN JUL ALMAL! UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Atletiek

Baie geluk aan al die atlete wat hul so goed van hul taak gekwyt het tydens die interlaer. Baie dankie aan al die afrigters vir hul harde werk. Ons hou duimvas vir al die atlete wat deurgedring het tot die volgende rondte.

Naskoolterrein

Ons versoek vriendelik en doen ʼn ernstige beroep dat geen ouers smiddae van die naskoolsentrum sal gebruik maak om vir hul kinders te wag nie.

Leerders wat nie by die naskoolsentrum ingeskryf is nie, kan ook nie van die terrein gebruik maak nie.

Die naskoolterrein beslaan die gebied agter die saal en ook voor die mediasentrum. Die speelparkie is ook naskoolgebied. Die terrein is smiddae vanaf 13:30 tot 17:30 beperk tot uitsluitlike gebruik van die naskoolleerders.

VERJAARSDAE

Baie geluk aan die volgende personeel wat hierdie week verjaar:

Johan Kamper 10 Februarie Karin Basson 13 Februarie Tineke Schutte 14 Februarie

Ons glo en vertrou dat julle nuwe lewensjaar sommer baie voorspoedig en geseënd sal wees.

BELANGRIKE DATUMS KULTUUR SPORT ALGEMEEN

26 – 28 Feb.

Seniorkoor: Kamp by Barnea

12 Feb. Atletiek: Cluster-byeenkoms (ruimsig)

01 – 12 Feb.

Valentynsverkope

15 Feb. Rugby: Kliniek Inligting-sessie met ouers & afrigters in 17:00 (in saal) Braai en braai: 18:00 (by Lapa)

10 Feb. Sokkie: Gr. 6- en gr. 7-leerders

15 – 16 Feb. Netbalproewe begin (o/9 – o/13)

19 Feb. Gr. R-koekverkoping

16 Feb. Netbal: Inligtingsessie (18:00 in saal)

11 Mrt. – 13 Mrt.

Pa en seun- en Ma en dogternaweek

16 Feb. TAU-rugbyoefening begin

16 & 17 Feb. Rugbyproewe (o/8 – 1ste span)

20 Feb. D10-atletiekbyeenkoms (Ruimsig)

VINKIE 11 JANUARIE 2016

GELUKKIGE VALENTYNSDAG AAN JUL ALMAL! UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Atletiek

Baie geluk aan al die atlete wat hul so goed van hul taak gekwyt het tydens die interlaer. Baie dankie aan al die afrigters vir hul harde werk. Ons hou duimvas vir al die atlete wat deurgedring het tot die volgende rondte.

Naskoolterrein

Ons versoek vriendelik en doen ʼn ernstige beroep dat geen ouers smiddae van die naskoolsentrum sal gebruik maak om vir hul kinders te wag nie.

Leerders wat nie by die naskoolsentrum ingeskryf is nie, kan ook nie van die terrein gebruik maak nie.

Die naskoolterrein beslaan die gebied agter die saal en ook voor die mediasentrum. Die speelparkie is ook naskoolgebied. Die terrein is smiddae vanaf 13:30 tot 17:30 beperk tot uitsluitlike gebruik van die naskoolleerders.

VERJAARSDAE

Baie geluk aan die volgende personeel wat hierdie week verjaar:

Johan Kamper 10 Februarie Karin Basson 13 Februarie Tineke Schutte 14 Februarie

Ons glo en vertrou dat julle nuwe lewensjaar sommer baie voorspoedig en geseënd sal wees.

BELANGRIKE DATUMS KULTUUR SPORT ALGEMEEN

26 – 28 Feb.

Seniorkoor: Kamp by Barnea

12 Feb. Atletiek: Cluster-byeenkoms (ruimsig)

01 – 12 Feb.

Valentynsverkope

15 Feb. Rugby: Kliniek Inligting-sessie met ouers & afrigters in 17:00 (in saal) Braai en braai: 18:00 (by Lapa)

10 Feb. Sokkie: Gr. 6- en gr. 7-leerders

15 – 16 Feb. Netbalproewe begin (o/9 – o/13)

19 Feb. Gr. R-koekverkoping

16 Feb. Netbal: Inligtingsessie (18:00 in saal)

11 Mrt. – 13 Mrt.

Pa en seun- en Ma en dogternaweek

16 Feb. TAU-rugbyoefening begin

16 & 17 Feb. Rugbyproewe (o/8 – 1ste span)

20 Feb. D10-atletiekbyeenkoms (Ruimsig)

VINKIE 11 JANUARIE 2016

GELUKKIGE VALENTYNSDAG AAN JUL ALMAL! UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Atletiek

Baie geluk aan al die atlete wat hul so goed van hul taak gekwyt het tydens die interlaer. Baie dankie aan al die afrigters vir hul harde werk. Ons hou duimvas vir al die atlete wat deurgedring het tot die volgende rondte.

Naskoolterrein

Ons versoek vriendelik en doen ʼn ernstige beroep dat geen ouers smiddae van die naskoolsentrum sal gebruik maak om vir hul kinders te wag nie.

Leerders wat nie by die naskoolsentrum ingeskryf is nie, kan ook nie van die terrein gebruik maak nie.

Die naskoolterrein beslaan die gebied agter die saal en ook voor die mediasentrum. Die speelparkie is ook naskoolgebied. Die terrein is smiddae vanaf 13:30 tot 17:30 beperk tot uitsluitlike gebruik van die naskoolleerders.

VERJAARSDAE

Baie geluk aan die volgende personeel wat hierdie week verjaar:

Johan Kamper 10 Februarie Karin Basson 13 Februarie Tineke Schutte 14 Februarie

Ons glo en vertrou dat julle nuwe lewensjaar sommer baie voorspoedig en geseënd sal wees.

BELANGRIKE DATUMS KULTUUR SPORT ALGEMEEN

26 – 28 Feb.

Seniorkoor: Kamp by Barnea

12 Feb. Atletiek: Cluster-byeenkoms (ruimsig)

01 – 12 Feb.

Valentynsverkope

15 Feb. Rugby: Kliniek Inligting-sessie met ouers & afrigters in 17:00 (in saal) Braai en braai: 18:00 (by Lapa)

10 Feb. Sokkie: Gr. 6- en gr. 7-leerders

15 – 16 Feb. Netbalproewe begin (o/9 – o/13)

19 Feb. Gr. R-koekverkoping

16 Feb. Netbal: Inligtingsessie (18:00 in saal)

11 Mrt. – 13 Mrt.

Pa en seun- en Ma en dogternaweek

16 Feb. TAU-rugbyoefening begin

16 & 17 Feb. Rugbyproewe (o/8 – 1ste span)

20 Feb. D10-atletiekbyeenkoms (Ruimsig)

Page 2: Laerskool Fairland VINKIE 11 JANUARIE 2016 …...Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 Jaargang 23 nr 4 11 Februarie 2016 Vinkie Laerskool Fairland GELUKKIGE VALENTYNSDAG AAN JUL

2

REDAKSIEEk wens soms dat ek myself van bo-af kon dophou. Ek dink ek sou verstom gewees het om te sien hoe ‘n groot gedeelte van my dag bestaan uit ‘n geskarrel. Ek glo dat ek nie die enigste een is wat dikwels soos ‘n rysmier met ‘n te-groot grassie in my kake voel nie. Die meeste van ons voel op ‘n amper-daaglikse basis oorweldig deur ons verpligtinge. Veral ons mans/pa’s/broers werk dikwels teen tempo’s en onder soveel druk dat hulle gesondheid daaronder ly. Vroue in vandag se gejaagde bestaan moet kan “multi-task” soos min. Die algemene versugting is gewoonlik “Rus en Vrede”. Dan wonder ek wat vrede vir jou beteken?Beteken vrede om met niemand te baklei nie, of dat jy nie moet onmin saai nie? Of beteken dit iets heeltemaal anders? Is dit net ‘n gemoedstoestand? Kom ons ondersoek vir ‘n oomblik wat dit vir verskillende mense beteken. Sommige mense beskou die tyd voor die TV as rus en vrede, al is hulle besig om na ‘n aksiefliek of die Proteas wat die game weggooi, te kyk! Hoekom ervaar hulle dan vrede? Dalk is dit omdat hulle vir daardie tyd die geleentheid het om totaal afgesny van hulle eie realiteit te voel. Is dit dan die geheim? Om vir ‘n oomblik te vergeet van jouself en jou eie probleme?Ek vermoed dat dit ‘n valse vrede en tydelike oplossing is. Moet jy dan wegkom van jou roetine, see toe gaan, of berge/bos toe om dieselfde gevoel van rustigheid te kry? My teorie is eenvoudig. As jy vrede kan vind ten spyte van al jou struikelblokke, rustig kan wees ten tye van jou grootste toets, het jy die geheim ontrafel. Ware vrede is ‘n aangeleerde toestand. Dis ‘n stappie verhewe bo die normale bestaan. ‘n Mens se geloof, jou familiebande, vriende en werksgenot, dra alles by om jou te help tot by die punt. Rus is “overrated”! Dit verskaf nie noodwendig vrede nie. Jy moet diep kyk en wyd dink. Dalk vind jy dit hierdie jaar. Ek wens dit vir elkeen van julle.Erika

AKADEMIE TOETSROOSTER 2016 KWARTAAL 1

Eerste Kwartaal Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7

Vr. 12 Februarie Wiskunde Afrikaans Afrikaans Afrikaans

Vr. 19 Februarie Engels Wiskunde Wiskunde Wiskunde

Di. 23 Februrie NW

Vr. 26 Februarie NW NW NW EBW

Vr. 4 Maart SW SW SW SW

GRONDSLAGFASEWagklas vir gr. 1 en gr. 2Op Maandae en Donderdae is daar wagklas vanaf 13:30-14:00 en op Dinsdae en Woensdae vanaf 13:00-13:30. Op Vrydae is daar geen wagklas nie, omrede die hele skool om 13:00 verdaag.Die wagklas dien as toesig vir die gr. 1- en gr.2-leerders wat vir hul ouer boeties en sussies wag. Ons vra asb. dat alle wagklasleerders in die wagklas by hul juffrou sal bly. Geen leerder mag dan in die parkie speel of op die stoepe rondloop en gesels nie.Marilet VoslooKULTUURDans- en DramaklasseOuers wat wag vir hulle kinders by die dans- en dramaklasse, moet asb. van die onderdak-area by die pawiljoene gebruik maak. Geen persoon wat nie by die naskool betrokke is nie, mag by die tafeltjies of in die speelarea agter die hek wees tydens naskooltyd nie. Die veiligheid van ons naskoolkinders is ‘n prioriteit en daarom word die hekke gesluit net na skoolure.Vanaf 2016 geld die volgende in terme van Laerskool Fairland se kultuurbeleid en norm:• Daar sal in Augustus van elke jaar ‘n gratis interne kunswedstryd gehou word, waartydens leerders in

dans, drama, musiek en kuns kan kompeteer. Beoordeling sal deur ‘n paneel van onafhanklike kundiges geskied. Leerders se prestasies by die kunswedstryd word gemeet aan die kultuurnorm (beskikbaar op

Page 3: Laerskool Fairland VINKIE 11 JANUARIE 2016 …...Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 Jaargang 23 nr 4 11 Februarie 2016 Vinkie Laerskool Fairland GELUKKIGE VALENTYNSDAG AAN JUL

3

die webtuiste ter insae) en toekennings sal in lyn hiermee geskied.• Gratis klasse in dans en drama sal een/twee keer per week deur die skool aangebied word as deel

van ons kultuurontwikkelingsprogram. Leerders word steeds aangemoedig om by hul privaatateljees klas te neem en spesialis onderrig te ontvang. Die hoofdoel van die skool se dans- en dramaklasse is blootstelling en ontwikkeling vir veral die leerders wat nog nooit sulke geleenthede gehad het nie, of a.g.v. omstandighede nooit sal hê nie. Dit beteken natuurlik nie dat ons hiermee iemand wil uitsluit nie, inteendeel. Ons poog juis om meer leerders se belangstelling in kultuuraktiwiteite te prikkel.

• Klasse het alreeds op Maandag 1 Februarie begin.• Ons is daarvan oortuig dat baie talent verlore gaan omdat leerders nie geleenthede het om dit te ontwikkel

nie. Met hierdie nuwe beleid hoop ons om die gaping kleiner te maak. Op hierdie jong ouderdom, is dit belangrik dat hulle nuwe areas moet ondersoek om vas te stel waar hulle belangstelling en passie lê.

• Ons skool se beleid was nog altyd die opvoeding van leerders in hulle totaliteit. Dit sluit akademie, sport en kultuur in.

• Wat prestasies in buite-kultuur betref, sal ons nie voortaan interne toekennings in terme van die norm maak nie. Ons sal egter steeds sogenaamde prestasies tydens Maandae se saalbyeenkomste uitlees, asook die hoogste/beste buitekultuur prestasie op die jaarlikse kultuurtoekenningsaand uitlees. LET ASB. DAAROP DAT LEERDERS NIE ONDER LAERSKOOL FAIRLAND SE NAAM HOEF IN TE SKRYF VIR ENIGE BUITEKULTUUR KUNSWEDSTRYD (BV. NEA) NIE. DIE KULTUURNORM IS SODANIG AANGEPAS.

• Buitengewone prestasies (buitekultuur) sal deur die normkomitee bestudeer word en na hul diskresie oorweeg word vir erkenning van enige aard. Aktiwiteite wat onder andere nou as buitekultuur geklassifiseer word, is deelname aan NEA, SATCH, Radikale Redenaars, Unisa eksamens, Florida Musieksentrum, WOW-spelfees, ens.

• Ons moedig ouers nog steeds aan om aan hierdie organisasies se kompetisies deel te neem, veral met die oog op blootstelling, afronding en vordering. Neem in ag dat geen optrede betekenisloos is nie en dat sulke geleenthede u kind skerper maak in die spesifieke aktiwiteit. Net so, het privaatateljees ‘n groot rol te speel in die verfyning van talente, want hulle kan kwaliteit individuele aandag aan die kind gee. Hou in gedagte dat die skool se klasse in groepverband geskied en dat die neem van hierdie klasse op geen manier gekoppel is aan die kunswedstryd nie.

• Enige leerder kan inskryf vir die Laerskool Fairland Kunswedstryd, ongeag waar hulle afgerig word en/of hulle afgerig word.

Ons hoop en vertrou dat ons julle volle ondersteuning sal hê vir die nuwe kunswedstryd en dat ons skool se kultuur net sal groei!

Na aanleiding van ‘n paar vrae wat op die ouer inligtingsaand gevra is, wil ons graag helderheid gee oor die volgende: VRAAG: As ‘n leerder by die ATKV-redenaars of NEA nasionaal puik presteer, kry hulle dan geen erkenning nie?ANTWOORD: Buitengewone prestasies op nasionale vlak (buitekultuur) sal deur die normkomitee ondersoek word en hulle sal hulle diskressie gebruik in sulke uitstaande gevalle om ‘n vorm van erkenning aan so ‘n leerder te gee.VRAAG: Sal leerders wat die dansklasse bywoon kan eksamen aflê?ANTWOORD: Nee. Leerders wat eksamens wil aflê moet by privaatafrigters inskryf. Die skool se afrigting is gerig op blootstelling en ontwikkeling in groepverband.VRAAG: Moet leerders beide die klasse in dans en drama bywoon elke week en is klasbywoning verpligtend vir deelname aan die Laerskool Fairland Kunswedstryd (LFK)?ANTWOORD: Leerders is nie verplig om beide lesse in dans by te woon nie, maar dit word sterk aanbeveel, veral as hulle danse begin voorberei vir die LFK. Leerders is glad nie verplig om die klasse by te woon om aan die LFK deel te neem nie. Enige leerder mag deelneem. Drama het net 1 tydgleuf per groep (sien program).VRAAG: Waar pas die koor in die nuwe norm?ANTWOORD: Die koor is vir die eerste keer deel van die norm en neem deel aan die LFK onder die musiekafdeling. Hulle kan vorder tot by die hoogste vlak van erkenning. (Sien norm op webtuiste)

Page 4: Laerskool Fairland VINKIE 11 JANUARIE 2016 …...Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 Jaargang 23 nr 4 11 Februarie 2016 Vinkie Laerskool Fairland GELUKKIGE VALENTYNSDAG AAN JUL

4

VRAAG: Moet leerders onder Laerskool Fairland se naam inskryf by buitekultuur soos bv. NEA en SATCH?ANTWOORD: Nee glad nie. Leerders kan inskryf in hulle privaat hoedanigheid of deur hulle drama-ateljees. Die norm is sodanig aangepas om duidelikheid hieroor te gee,Indien u enige verdere vrae het, kan u gerus skakel met een van ons kultuurafrigters of met Erika skakel vir ‘n afspraak.

KULTUURNORMDie finale Kultuurnorm is op die webtuiste te sien.Dramaklasse word aangebied deur Suné Senekal.Dansklasse word aangebied deur Liza de Jager.Die oefentye is soos volg: Let op die veranderde kultuurtye vanaf Maandag 8 Februarie!!

LET ASB. OP DIE OMRUILING VAN DIE GROEPE OP WOENSDAE OM DIE SPORT TE AKKOMMODEER. SENIORKOORBelangrike datumsOefeninge in die saal vanaf 17:00 tot 19:00. Ouers kan van die hek in Cornelisstraat gebruik maak om leerders af te laai sowel as weer na die tyd weer op te tel.26-28 Februarie – Koorkamp by Kadesh Barnea naby Hartebeespoort. Inligting sal volg.Baie dankie vir u samewerking in hierdie verband. JUNIORKOORJuniorkooroefening skop Donderdagmiddag 4 Feb. af vanaf 14:00-15:30 in die lapa. Sien uit om julle daar te sien!!Erika Joubert

SPORTATLETIEKOns atlete het uitstekend gevaar tydens die interlaerbyeenkoms. Die puntestand was soos volg:Laerskool Fairland - 378 punteLaerskool Fontainebleau - 224Laerskool Unika - 211Bryanston Parallel Medium - 153Laerskool Jan Celliers - 148Laerskool Louw Geldenhuys - 141Curro Aurora - 59Sandton Akademie - 13Baie geluk! Die volgende byeenkoms is Vrydag 12 Februarie, Clusterbyeenkoms en word by Ruimsig Atletiekstadion gehou.Nicky CronjéHOKKIED10-hokkieproewe (seuns)Johan Beyers is opgeneem in die D10 hokkie-oefengroep. Baie geluk!o/12 - 20 Februarie 12:00 – 15:00o/13 - 23 Januarie 12:30 – 15:30 30 Januarie 12:30 – 15:30 20 Februarie 08:30 – 11:30

VRAAG: As „n leerder by die ATKV-redenaars of NEA nasionaal puik presteer, kry hulle dan geen erkenning nie? ANTWOORD: Buitengewone prestasies op nasionale vlak (buitekultuur) sal deur die normkomitee ondersoek word en hulle sal hulle diskressie gebruik in sulke uitstaande gevalle om „n vorm van erkenning aan so „n leerder te gee.

VRAAG: Sal leerders wat die dansklasse bywoon kan eksamen aflȇ ? ANTWOORD: Nee. Leerders wat eksamens wil aflȇ moet by privaatafrigters inskryf. Die skool se afrigting is gerig op blootstelling en ontwikkeling in groepverband.

VRAAG: Moet leerders beide die klasse in dans en drama bywoon elke week en is klasbywoning verpligtend vir deelname aan die Laerskool Fairland Kunswedstryd (LFK)? ANTWOORD: Leerders is nie verplig om beide lesse in dans by te woon nie, maar dit word sterk aanbeveel, veral as hulle danse begin voorberei vir die LFK. Leerders is glad nie verplig om die klasse by te woon om aan die LFK deel te neem nie. Enige leerder mag deelneem. Drama het net 1 tydgleuf per groep (sien program).

VRAAG: Waar pas die koor in die nuwe norm? ANTWOORD: Die koor is vir die eerste keer deel van die norm en neem deel aan die LFK onder die musiekafdeling. Hulle kan vorder tot by die hoogste vlak van erkenning. (Sien norm op webtuiste)

VRAAG: Moet leerders onder Laerskool Fairland se naam inskryf by buitekultuur soos bv. NEA en SATCH? ANTWOORD: Nee glad nie. Leerders kan inskryf in hulle privaat hoedanigheid of deur hulle drama-ateljees. Die norm is sodanig aangepas om duidelikheid hieroor te gee, Indien u enige verdere vrae het, kan u gerus skakel met een van ons kultuurafrigters of met Erika skakel vir ‘n afspraak. KULTUURNORM Die finale Kultuurnorm is op die webtuiste te sien. Dramaklasse word aangebied deur Suné Senekal.

Dansklasse word aangebied deur Liza de Jager.

Die oefentye is soos volg:

Let op die veranderde kultuurtye vanaf Maandag 8 Februarie!!

DRAMA

Ma. 15:30- 16:30 gr.1 tot gr. 3 16:30-17:30 gr.4 en gr. 5

Wo. 15:30-16:30 Solo-afrigting 16:30-17:30 gr. 6 en gr. 7

DANS

Di. 14:00-15:00 gr. 5 tot gr. 7 15:00-15:30 gr. 1 en gr. 2 15:30-16:00 gr. 3 en gr. 4

Do. 14:00-15:00 gr. 5 tot gr. 7 15:00-15:30 gr. 1 en gr. 2 15:30-16:00 gr. 3 en gr. 4

LET ASB. OP DIE OMRUILING VAN DIE GROEPE OP WOENSDAE OM DIE SPORT TE AKKOMMODEER. SENIORKOOR Belangrike datums

Oefeninge in die saal vanaf 17:00 tot 19:00. Ouers kan van die hek in Cornelisstraat gebruik maak om leerders af te laai sowel as weer na die tyd weer op te tel.

26-28 Februarie – Koorkamp by Kadesh Barnea naby Hartebeespoort. Inligting sal volg.

Page 5: Laerskool Fairland VINKIE 11 JANUARIE 2016 …...Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 Jaargang 23 nr 4 11 Februarie 2016 Vinkie Laerskool Fairland GELUKKIGE VALENTYNSDAG AAN JUL

5

NETBALBelangrike datumso/10 – o/13 - 15 en 16 April (A- tot D-spanne) KonkaNetbalproewe: 15 en 16 Februarie (GEEN netbaloefening op Woensdag 17 Februarie agv tennis)Maandag: 14:20 – 15:40Dinsdag: 13:50 – 15:10Netbaloefeninge begin amptelik op Maandag 22 Februarie. Die oefentye sal in volgende week se Vinkie geplaas word. Dit is ook op die School Communicator beskikbaar.Netbalinligtingsessie met ouers en afrigters: 16 Februarie om 18:00 in die saalMini-netbalKliniek : 1 & 2 MaartOefentye: Begin op Maandag 7 MaartMaandae : 13:35 - 14:10Dinsdae en Woensdae : 13:05 - 13:50 RUGBYBelangrike datumso/9A - 14 – 16 Maart 2016o/10A - 17 – 19 Maart 2016o/11A - 29 Maart – 01 April 2016o/13A - 21 Maart – 24 Maart 2016Rugbykliniek: 14:00 – 16:00 15 FebruarieInligtingsessie met ouers en afrigters: 15 Februarie om 17:00 – 18:00 in die saalBraai: 15 Februarie om 18:00 by die LapaRugbyproewe: 16 & 17 FebruarieDinsdag: 13:45 – 14:45 A-veld o/10 B-veld o/9 14:50 – 15:50 B-veld o/11 14:50 – 16:30 A-veld o/12 en o/13Woensdag: 13:45 – 14:45 A-veld o/10 B-veld o/9 14:50 – 15:50 B-veld o/11 14:50 – 16:30 A-veld o/12 en o/13Rugby-oefentye 22 Februarie (TAU-rugbyoefening begin op 16 Februarie)

RUGBY

Belangrike datums

o/9A - 14 – 16 Maart 2016 o/10A - 17 – 19 Maart 2016 o/11A - 29 Maart – 01 April 2016 o/13A - 21 Maart – 24 Maart 2016

Rugbykliniek: 14:00 – 16:00 15 Februarie

Inligtingsessie met ouers en afrigters: 15 Februarie om 17:00 – 18:00 in die saal

Braai: 15 Februarie om 18:00 by die Lapa

Rugbyproewe: 16 & 17 Februarie Dinsdag: 13:45 – 14:45 A-veld o/10 B-veld o/9 14:50 – 15:50 B-veld o/11 14:50 – 16:30 A-veld o/12 en o/13 Woensdag: 13:45 – 14:45 A-veld o/10 B-veld o/9

14:50 – 15:50 B-veld o/11 14:50 – 16:30 A-veld o/12 en o/13 Rugby-oefentye 22 Februarie (TAU-rugbyoefening begin op 16 Februarie)

MAANDAG o/7 o/8 o/9A&B

o/8A o/10 A&B

3de, 4de o/11A&B

1e, 2de

13:35 - 14:10 B-veld A-veld 14:10 – 15:10 B-veld A-veld 15:10 – 16:10 A/B-veld 16:10 – 17:10 A/B-veld

DINSDAG o/7 o/8 o/9A&B

o/8A o/10 A&B

3de, 4de o/11A&B

1e, 2de

13:10 – 13:40 B-veld A-veld 13:45 – 14:45 B-veld A-veld 14:45 – 15:45 A/B-veld 15:45 – 16:45 A/B-veld

WOENSDAG o/7 o/8 o/9A&B

o/8A o/10 A&B

3de, 4de o/11A&B

1e, 2de

13:10 – 13:40 B-veld A-veld 13:45 – 14:45 B-veld A-veld 14:45 – 15:45 A/B-veld 15:45 – 16:45 A/B-veld

TENNIS

SENIORDOGTERS Senior dogters verloor 55-28 teen Laerskool Louw Geldenhuys

SENIORSEUNS

Senior seuns A wen 50-31 teen Herronbridge Senior seuns B wen 37-23 teen De La Salle

Page 6: Laerskool Fairland VINKIE 11 JANUARIE 2016 …...Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 Jaargang 23 nr 4 11 Februarie 2016 Vinkie Laerskool Fairland GELUKKIGE VALENTYNSDAG AAN JUL

6

TENNISSENIORDOGTERSSenior dogters verloor 55-28 teen Laerskool Louw GeldenhuysSENIORSEUNSSenior seuns A wen 50-31 teen HerronbridgeSenior seuns B wen 37-23 teen De La SalleLigawedstrydeNeem asb. kennis dat hierdie datums voorlopig is en kan verander. Spelers sal briewe met regte inligting weekliks ontvang.Dogters A - 17 Februarie - Ranpark Primary - tuis 24 Februarie - Fontainebleau - tuis 02 Maart - Crawford Sandton - weg 09 Maart - Curro Aurora - tuisSeuns A - 11 Februarie - Fontainebleau - weg 18 Februarie - Unika - tuis 25 Februarie - De La Salle - tuis 03 Maart - Louw Geldenhuys - tuis 10 Maart - TrinityHouse Randpark - wegSeuns B - 11 Februarie - Crawford Sandton - weg 18 Februarie - TrinityHouse Randpark - weg 25 Februarie - Louw Geldenhuys - weg 03 Maart - BYE 10 Maart - Unika - wegSKAAKSkaakoefening begin Donderdag 4 Februarie om 14:15Oefentye (1ste, 2de en 3de kwartaal)TYE DONDERDAEGr. 1(beginners) K.27 13:35 - 14:20Gr. 2 - gr. 3 (o/9) K.22 13:50 - 14:50Gr. 4 - gr. 5 (o/11) K.22 14:00 – 15:30Gr. 6 - gr. 7 (o/13) K.31 14:00 – 15:30Skaak: Wagklas-oefentyeMaandae en Donderdae 13:30 – 14:00Dinsdae en Woensdae 13:00 – 13:30

INLIGTINGSENTRUMMEDIALEIERS EN LEESKLUBDie medialeiers se werkswinkel is afgehandel en die klompie begeesterde leerders is touwys gemaak in die onderskeie pligte en werksaamheide van ‘n medialeier. Vanaf 15 Februarie mag gr.4- tot gr.7-leerders tydens tweede pouses kom boeke uitneem. Gr. 2- tot gr. 3-leerders sal ook eersdaags in klastyd boeke uitneem. Daar is ook rekenaar- en internetfasiliteite in die mediasentrum beskikbaar, wat gedurende pouses of na skool deur leerders gebruik mag word vir navorsing. Inligting mag teen geringe koste gedruk word. Die leesklub sal tydens volgende week ‘n dinkskrum-sessie hê waartydens hulle hul pligte vir die jaar sal

RUGBY

Belangrike datums

o/9A - 14 – 16 Maart 2016 o/10A - 17 – 19 Maart 2016 o/11A - 29 Maart – 01 April 2016 o/13A - 21 Maart – 24 Maart 2016

Rugbykliniek: 14:00 – 16:00 15 Februarie

Inligtingsessie met ouers en afrigters: 15 Februarie om 17:00 – 18:00 in die saal

Braai: 15 Februarie om 18:00 by die Lapa

Rugbyproewe: 16 & 17 Februarie Dinsdag: 13:45 – 14:45 A-veld o/10 B-veld o/9 14:50 – 15:50 B-veld o/11 14:50 – 16:30 A-veld o/12 en o/13 Woensdag: 13:45 – 14:45 A-veld o/10 B-veld o/9

14:50 – 15:50 B-veld o/11 14:50 – 16:30 A-veld o/12 en o/13 Rugby-oefentye 22 Februarie (TAU-rugbyoefening begin op 16 Februarie)

MAANDAG o/7 o/8 o/9A&B

o/8A o/10 A&B

3de, 4de o/11A&B

1e, 2de

13:35 - 14:10 B-veld A-veld 14:10 – 15:10 B-veld A-veld 15:10 – 16:10 A/B-veld 16:10 – 17:10 A/B-veld

DINSDAG o/7 o/8 o/9A&B

o/8A o/10 A&B

3de, 4de o/11A&B

1e, 2de

13:10 – 13:40 B-veld A-veld 13:45 – 14:45 B-veld A-veld 14:45 – 15:45 A/B-veld 15:45 – 16:45 A/B-veld

WOENSDAG o/7 o/8 o/9A&B

o/8A o/10 A&B

3de, 4de o/11A&B

1e, 2de

13:10 – 13:40 B-veld A-veld 13:45 – 14:45 B-veld A-veld 14:45 – 15:45 A/B-veld 15:45 – 16:45 A/B-veld

TENNIS

SENIORDOGTERS Senior dogters verloor 55-28 teen Laerskool Louw Geldenhuys

SENIORSEUNS

Senior seuns A wen 50-31 teen Herronbridge Senior seuns B wen 37-23 teen De La Salle

Page 7: Laerskool Fairland VINKIE 11 JANUARIE 2016 …...Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 Jaargang 23 nr 4 11 Februarie 2016 Vinkie Laerskool Fairland GELUKKIGE VALENTYNSDAG AAN JUL

7

ontvang. Briewe sal in dié verband uitgedeel word. Kom besoek gerus die mediasentrum vanaf volgende week om vir jou ‘n opwindende, lekkerleesboek uit te neem. Vul jou ledige ure met leesplesier!ATKV-KINDERBOEKTOEKENNING 2016Al die boeke is bestel en 2 lesers per klas (gr.2 – gr. 4) sal geїdentifiseer word om deel te neem aan die leesprojek. Gr.5- tot gr. 7- leerders wat belangstel om aan die projek deel te neem, mag hul name by juf. Leanie kom inhandig. Enige leerder wat belangstel om deel te neem, mag self die boeke bekom of by ‘n openbare biblioteek die boeke uitneem. Kom kry net ‘n stembriefie by juf. Leanie as jy die boeke klaar gelees het, om te stem vir jou gunstelingboek.VOORLEESKATEGORIE (Gr. RR – gr.1)Dit was nie ek nie! Deur Chris ChameleonMoenie die knoppie druk nie: deur Jaco JacobsWare diere-avonture: Kaptein Seeley deur Wendy MaartensSELFLEESKATEGORIE (GR. 2 – GR. 3)Die Dingesfabriek: Jannus en Kriek en die tydmasjien deur Elizabeth WassermanMy ouma is ‘n film-ster deur Jaco JacobsProf. Fungus en die breindrein-eksperiment deur Jaco JacobsProf. Fungus en die jelliemonsters van Mars deur Jaco JacobsSELFLEESKATEGORIE: GR. 4 – GR. 5Bravo, Lulu deur Fanie ViljoenDie avonture van Lulu Lerulu deur Jaco BothaDie woordenaar van Tah deur Johann van ZylHendrik Leerdam: Kaap van storms deur James HorneZackie Mostert en die katkrisis deur Jaco JacobsZackie Mostert en die vreeslike verjaarsdag deur Jaco JacobsSELFLEESKATEGORIE: GR. 6 – GR. 7Bont-alarm deur Elaine MaraisDressuur vir Dommie deur Mary SadlerElton amper-famous April en juffrou Brom deur Carin KrahtzEmma en die creepy komplot deur Marianna BrandtGabriella en die Hertog van Harte deur Marga JonkerMandjies word Boontjies deur Mary Sadler‘n Goeie dag vir boomklim deur Jaco JacobsRosette vir Dapper deur Mary SadlerSanri Steyn en die seun met die superkat-kragte deur Theresa van BaalenSanri Steyn en die spookmeisie van Raaiselfontein deur Theresa van BaalenSpooksoene deur Troula GoosenLekker leesgroete!Leanie Taljaard

ALGEMEENVERE-KASVere-kastye:

MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG

Oggend 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40

Middag 13:30-14:00 13:00-13:30 13:00-13:30 13:30-14:00 GesluitOns sien daarna uit om al die ou en nuwe gesiggies by die Vere-kas te sien!Vere-kasgroeteLillian Ankersmit - 082 324-5034

Page 8: Laerskool Fairland VINKIE 11 JANUARIE 2016 …...Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 Jaargang 23 nr 4 11 Februarie 2016 Vinkie Laerskool Fairland GELUKKIGE VALENTYNSDAG AAN JUL

8

ANTI-ROMMELSTROOIPROJEKOp Maandag 1 Februarie het ons die skool se anti-rommelstrooiprojek aan die leerders bekend gestel. Ons moedig werklik ons leerders aan om al die papiere wat hul sien rondlê in die asblikke te gooi en om almal te help om ons pragtige terrein skoon en netjies te hou!Polla Pou is ook aan die leerders voorgestel en sy sê: "Gooi nou in! Gou!"Indien die leerders verlore goedere sien wat op die terrein rondlê, word hul versoek om dit in die houers vir VERLORE GOEDERE voor die Vere-kas te gaan plaas.KAMP! KAMP! KAMP! PA EN SEUN-NAWEEK 11 – 13 MAART 2016Inskrywingsvorms is reeds aan al die pa’s gestuur. Vorm is ook op School Communicator beskikbaar onder Bronne/Algemeen.Jaco FourieS: 083 6333 944E: [email protected] EN DOGTER-NAWEEKGraag herinner ons alle mammas en dogters aan ons ma en dogter-naweek wat plaasvind op 11 – 13 Maart 2016, te ATKV Buffelspoort.Akkommodasie besprekingsBesprekings word direk by Buffelspoort gemaak.Pret-aktiwiteiteDie koste beloop R50 per kind en R50 per volwassene wat die kamp bywoon. Die bedrag is betaalbaar by Selomie van der Straaten in die finansiële kantoor by die skool, nie later as 19 Februarie 2016.InternetbetalingsIndien u sou verkies om van internetoorplasing gebruik te maak (R50.00’e), kan u die volgende bankbesonderhede gebruik:FNB Cresta Rekeningnommer: 6200 749 6228. Takkode: 254 905 (Rekeningnaam: Laerskool Fairland)Verwyssing: Ma en dogter-naweek 2016 gevolg deur u kind se naam en van.E-pos asb. die bewys van betaling aan Selomie by [email protected]. Dit is belangrik om tred te hou met die getalle ter voorbereiding vir die naweek.Juf. Karen NelVALENTYNSVERKOPEOnthou om elke dag geld saam te bring vir die Valentynsverkope. Die verkope is gedurende 1ste en 2de pouses. (Tot Vrydag 12 Februarie.)STERRE VAN DIE WEEK Gr. 1/18 : Alexander Wessels Gr. 1/22 : Reuben Scutts Gr. 1/24 : Kara van der Merwe Gr. 1/25 : Diederick KleynGr. 1/26 : Eben van Rooyen Gr. 1/27 : Nathan van den BergGr. 2/14 : Rheece van Rooyen Gr. 215 : Simoné van AswegenGr. 2/16 : William Eddie Gr. 2/17 : Nina NieuwoudtGr. 2/21 : Ethan Ferreira Gr. 2/23 : Danielle DixonGr. 3/12 : Chloë Opperman Gr. 3/13 : Xander OelofseGr. 3/28 : Juf Liezel afwesig Gr. 3/29 : Annika SwanepoelGr. 3/45 : Karma Visagie Gr. 3/46 : Mia le GrangeGOEIEGEDRAG-KNOPIESGr. 2/17 : Keane AvisGr. 4/47 : Tiaan le Roux en Simoné SwanepoelGr. 4/49 : Stephan Prins,Jana Simpson en Herman GoosenGr. 4/52 : Karo Bekker en Benno Coetzee ALLERGIEëOns doen ‘n dringende beroep op ouers om asb die kantoor in kennis te stel indien u kind ‘n ernstige allergie

Page 9: Laerskool Fairland VINKIE 11 JANUARIE 2016 …...Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 Jaargang 23 nr 4 11 Februarie 2016 Vinkie Laerskool Fairland GELUKKIGE VALENTYNSDAG AAN JUL

9

het en stuur asb die epipen of medikasie, duidelik gemerk met u kind se naam en nood-kontaknommer ook kantoor toe indien nodig.SLUITKASSIESDaar is nog ‘n beperkte aantal sluitkassies beskikbaar teen R160.00 per jaar. Voorsien asb. jou eie slot. Vir navrae kontak Adele Ekron in die algemene kantoor by 011 678 4591.BEWYS VAN BETALINGNeem asb kennis dat die skool nie langer van ‘n faksmasjien gebruik maak nie. E-pos asb bewys van betaling aan Verna by [email protected] of [email protected] ATLETIEKDRAGNuwe atletiekdrag (broekies vir seuns en dogters) sal volgende week beskikbaar wees. Die dogters dra gewone KDA-hempies (mouloos) of die gewone hempies met moue. (M.a.w. KDA-drag met moulose hempies is atletiekdrag.) Te koop by Constantia Skoolklere in Randburg. BIDGROEPIEKom bid lekker informeel en vinnig saam as jy klaar kinders afgelaai het op ‘n Woensdagoggend. (7:30 -8:00). Ons wil graag in die lapa vir ons skool, die kinders, personeel en werkers bid.Vir enige inligting sms Kirsti 083 463-6600.JG OOSTHUIZEN-FONDS (Beseerde Hoërskool Linden seun)Vrywillige bydraes kan gemaak word aan:JG OosthuizenFNB Fluid SpaarrekeningRekeningnommer: 623 969 813 60Tak: Hyde ParkTakkode: 255 805TOUCH RUGBYSondagmiddag touch rugby vanaf 15:30 op Laerskool Fairland se sportveld. Alle pa’s en seuns welkom. WELTEVREDE VOORTREKKERS: WATERPROJEK

Page 10: Laerskool Fairland VINKIE 11 JANUARIE 2016 …...Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 Jaargang 23 nr 4 11 Februarie 2016 Vinkie Laerskool Fairland GELUKKIGE VALENTYNSDAG AAN JUL

10

‘n Ouer van die skool, Riané van den Heever, wat by Barclays werk, het Laerskool Fairland en Weltevrede Voortrekkers genader met die versoek om skoon, leë 2-liter en groter bottels skool toe te stuur om water in te samel vir klein gemeenskappe wat gebukkend gaan onder ernstige watertekorte. Weltevrede Voortrekkers het met groot entoesiasme die projek ondersteun. Die leë bottels is almal met water gevul deur werknemers van Barclays Die water is op Woensdag 3 Februarie afgelewer by ‘n klein gemeenskap genaamd Verdwaa,l in die Suid-Vrystaat. Hier woon mense wat selfs in rivierbeddings moes grawe vir ‘n bietjie water om formulemelk vir hul babas aan te maak. Ons is werklik nog bevoorreg hier in Johannesburg. Kleiner gemeenskappe, dorpies en plase gaan werklik gebukkend onder die droogte. Ons kan net ‘n kraan oopdraai en daar is water of in ‘n winkel instap en water koop. Ons het met hierdie projek baie harte verbly. Daar is in totaal bykans 15 000 liter water afgelewer deur ‘n hele konvooi voertuie met sleepwaens. Baie dankie aan elkeen wat die projek ondersteun het! Laerskool Fairland het ‘n verskil gemaak in baie lewens!VRIENDE VAN FAIRLAND SE SPENSGedurende 2011 het Vriende van Fairland ’n spens begin om die skool se behoeftige families te help met hul maandelikse kruideniersware.Die spens was verlede jaar na ‘n baie suksevolle omgeeweek waar leerders en hul ouers vrywillig kruideniersware gebring het, stampvol. Verlede Desember is die laaste kruideniersware uit ons spens uitgedeel en dus is daar tans geen kruideniersware oor nie.Help ons asseblief weer om gedurende 1 Maart tot 4 Maart ‘n omgeeweek by die skool te hou, deur van die volgende items skool toe te bring en sodoende ons spens te vul vir die behoeftes van 2016.Die lys van behoeftes is in klasverband verdeel om hoeveelhede beter te reguleer. Indien u egter verkies om produkte te bring wat onder ‘n ander graad gelys is, is u baie welkom. Leerders kan alle skenkings na hulle register-klasse neem en dan sal dit alles aan die einde van die week na die spens gestuur word.‘n Groot dankie aan al die ma’s wat so getrou elke maand ook kruidenierskenkings maak. Julle help dat ons begroting elke maand klop! As daar dalk nog iemand is wat op ‘n maandelikse basis betrokke wil raak, kan jul my kontak.By voorbaat baie dankie.Irene Aucamp0836517230(Spens-koördineerder)Gr. R/07 koffie Gr. R/08 suikerGr. R/09 tee (gewoon of rooibos) Gr. R/10 langlewe melk Gr. R/11 poeiermelk of cremora Gr. R/11A ontbytgraan (nie oats nie)Gr. 1/18 marmite of bovril Gr. 1/22 grondboontjiebotterGr. 1/24 konfyt Gr. 1/25 stroopGr. 1/26 blikkies vis Gr. 1/27 blikkies vleisGr. 2/14 blikkies groente Gr. 2/15 ingemaakte slaai (boksies)Gr. 2/16 ingemaakte vrugte Gr. 2/17 soja maalvleis (toppers)Gr. 2/21 ingemaakte groente Gr. 2/23 cup a soup of pakkies sopGr. 3/12 blikkies sop Gr. 3/13 oatsGr. 3/28 ontbytgraan (enige behalwe oats) Gr. 3/29 mieliemeel 1kgGr. 3/45 rys Gr. 3/46 enige pasta (nie 2min noodles nie)Gr. 4/47 koekmeel 1kg Gr. 4/48 two min noodlesGr. 4/49 blatjang Gr. 4/50 mayonaiseGr. 4/51 olie Gr. 4/52 tamatiesousGr. 5/02 jellie Gr. 5/03 koekies (soet)Gr. 5/05 aanmaak koeldrank Gr. 5/39 ouma beskuitGr. 5/41 provitas Gr. 5/43 blikkies groenteGr. 6/04 langlewe melk Gr. 6/32 skottelgoedseepGr. 6/34 waspoeier Gr. 6/37 deodorant vrouensGr. 6/40 langlewe melk Gr. 6/44 ontbytgraan (nie oats nie)Gr. 7/01 blikkies vleis (worsies, bully beef) Gr .7/06 waspoeier Gr. 7/30 blikkies vleis Gr. 7/31 blikkies groente Gr. 7/33 blikkies vis

Page 11: Laerskool Fairland VINKIE 11 JANUARIE 2016 …...Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 Jaargang 23 nr 4 11 Februarie 2016 Vinkie Laerskool Fairland GELUKKIGE VALENTYNSDAG AAN JUL

11

AKTIWITEITE BUITE SKOOLVERBANDSWEMFairland eindig algeheel eerste by die Deutsche Schule.Gala-datums: 12 Februarie - IR Griffiths 19 Februarie - FD Roosevelt 26 Februarie - Randpark

ADVERTENSIESHUISHULP BESKIKBAARBaie betroubare huishulp beskikbaar. Annetjie sal verkies om in te woon en voltyds te werk. Kan kook. Verwysing beskikbaar. Skakel Letitia 083 631 0232 OP SOEK NA SAAMRYGELEENTHEIDSaamrygeleentheid benodig vir ons dogter in die middae teen ‘n billike fooi. Baie naby aan Laerskool Fairland. Ons dogter neem deel aan sport op Maandae tot Woensdae by die skool. Kontak asb .vir Letitia 083 631 0232RESONANZE PROJECT MUSIEKSKOOLBegin 2016 op sy beste - skryf in vir MUSIEKLESSE!! Resonanze Project Musiekskool bied lesse aan in klavier, dromme, kitaar, viool, sang en musiektegnologie. Kontak Anthea, 081 351-7491 of [email protected] Berario Ontspanningsentrum.FISIOTERAPEUT IN FAIRLANDFisioterapeut in Agtstelaan, Fairland. Ek fokus op rug- en nekprobleme; sportbeserings; posturale rehabilitasie en longfisioterapie. Privaat- en groeppilatesklasse. Kontak Terri-Anne Boers 0725398386 of [email protected] ‘N VERSKIL: ITHEMBA OPLEIDING 2016Ongeveer 7 maande kontrak - werksgeleentheid vir iemand met goeie ondervinding, wat passievol is oor opleiding. Kursus: Ithemba: Bestuursvakke/modules en werkgereedheidsvaardighede.Daagliks 8:00 - 14:00 by Mosaïek. (Maart - September)Leerders: 150 (hul het reeds kwalifikasies - BCom/Nasionale Diplomas)Stuur CV’s na: [email protected] of kontak 074 868 3556 sien ook www.futurecreation.co.zaAU PAIR OP SOEK NA WERKMichelle de Beer,’n 20 jarige student met ‘n Nasionale Sertifikaat in General Travel, is op soek na ‘n weeklikse au pair-werk. Sy is enige tyd van nou af beskikbaar.Sy sal al u kinders skool te neem en na skool terug huis toe neem en indien daar leerders is wat aan aktiwiteite deelneem sal sy hulle ook daarna toe neem. Sy het eie vervoer en salaris is onderhandelbaar.Kontak vir Michelle de Beer by 076 685 9210.

Page 12: Laerskool Fairland VINKIE 11 JANUARIE 2016 …...Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 Jaargang 23 nr 4 11 Februarie 2016 Vinkie Laerskool Fairland GELUKKIGE VALENTYNSDAG AAN JUL

12

POTT

ERY

CLAS

SES

CLAS

SES

– Ad

ults

and

Chi

ldre

n HA

NDW

ORK

/WHE

ELW

ORK

/SCU

LPTU

RE

169

Kess

el S

tree

t, Fa

irlan

d

(t) 0

11 6

78 2

797

© 0

82 3

30 4

246

rika@

bohl

okoa

stud

io.c

o.za

ww

w.b

ohlo

koas

tudi

o.co

.za

Page 13: Laerskool Fairland VINKIE 11 JANUARIE 2016 …...Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 Jaargang 23 nr 4 11 Februarie 2016 Vinkie Laerskool Fairland GELUKKIGE VALENTYNSDAG AAN JUL

13

DIESELFDE GROOTTE!!

DIESELFDE GROOTTE!!

Page 14: Laerskool Fairland VINKIE 11 JANUARIE 2016 …...Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 Jaargang 23 nr 4 11 Februarie 2016 Vinkie Laerskool Fairland GELUKKIGE VALENTYNSDAG AAN JUL

14

DIESELFDE GROOTTE!!

HOU ASB. HIERDIE GROOTTE:

Page 15: Laerskool Fairland VINKIE 11 JANUARIE 2016 …...Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 Jaargang 23 nr 4 11 Februarie 2016 Vinkie Laerskool Fairland GELUKKIGE VALENTYNSDAG AAN JUL

15

Erf in 251 Smit Straat, Fairland te koop.

Plat pypsteel-erf van omtrent 1,400m² geleë tussen 1ste en 2de Laan.

R 1,000,000.00 onderhandelbaar.

Kontakbesonderhede:

Herman Breedt – 071 846 2800

Herman Bosch – 083 387 3809