marketstraat 145, fairland 011 678-4591/2 ... · marketstraat 145, fairland 011 678-4591/2 jaargang...

9
Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 11 23 Maart 2015 Vinkie Laerskool Fairland BELANGRIKE DATUMS 23 – 25 April Juniortennis: Truida Kestelltoernooi (Bethlehem) 18 – 22 Mei Kultuurfees 26 Mei Laerskool Fairland Gholfdag – Randpark Gholfklub UIT DIE HOOF SE KANTOOR Wintersdrag Ons beskou die tydperk tot einde April as ‘n oorgangstydperk en dus kan die leerders somers- of wintersdrag aantrek. Vanaf 4 Mei is wintersdrag verpligtend. Let asb. daarop dat die dogters se groen langbroeke stelselmatig met grys langbroeke vervang word. (Oorgangstydperk van ‘n jaar.) Die leweransiers het die grys langbroeke in voorraad. Oueraand Baie dankie aan al die ouers wat die oueraand bygewoon het. Raloka Baie dankie aan al die spelers en afrigters wat ‘n baie geslaagde netbalkamp bygewoon het. Die spanne se vaardighede het binne twee dae ‘n groot verbetering getoon. VERJAARSDAE Baie geluk aan die volgende personeel wat verjaar: Brian Mazvihwa 24 April Marzaan de Villiers 24 April Verna van Greunen 30 April Ons glo en vertrou dat julle nuwe lewensjaar sommer baie voorspoedig en geseënd sal wees. VAN DIE BEHEERLIGGAAM Laerskool Fairland Gholfdag – 26 Mei 2015 Ons herinner graag ons ouers aan hierdie dag. Inskrywingsvorms asook verdere inligting is op die “School Communicator” beskikbaar. REDAKSIE Woede maak ‘n mens dom. So dikwels hoor of sien ons hoe gewone mense amper onmenslik optree in frustrasie en woede. Ons hoor van zenofobie, padwoede, moord en doodslag op ‘n daaglikse basis.Oordrewe emosies van enige aard lei tot ‘n gebrek aan oordeel wat ondeurdagte dade tot gevolg het. Jy praat voor jy dink. Jy doen sonder om op die gevolge ag te slaan. ‘n Mens word soms tot raserny gedryf deur jou omstandighede en dan gebeur dinge waaroor jy later jou hare uit jou kop wil trek van skaamte en spyt. Ons is weerloos in ons menslikheid. Ons word oordonder deur gebeure wat ons daagliks toets, ons tot in die oortreffende trap beproef. Ons weet dikwels nie waarheen nie! Dis juis dan wanneer jou emosies met jou woer-woer speel, wanneer ‘n mens twyfel aan alles wat jy voorheen gedink en geglo het. Dis juis dán, dan wat jy diep moet delf om jou innerlike krag te ontdek. Die krag wat jou laat verstaan wat die verskil is tussen mens en dier. Die krag wat jou ‘n bomenslike insig gee in jou eie swakhede en leer hoe om dit te bowe te kom. Ons leer ons kinders so dikwels om kwaad met kwaad te vergeld. Die sogenaamde, “Oog vir ‘n oog”-sindroom. Die vraag is: Hoe lank kan jy aanhou terugslaan voordat albei partye daaronder ly? Hoe lank voor almal verloor? In ons land is almal deesdae kwaad oor iets: uitlanders wat hulle “werk” vat, taxi’s, ESKOM, politieke knoeiery, die baie nuwe regulasies, veranderinge, ensovoorts, ad nauseum. Haal net ‘n slag diep asem, loop ‘n draai, koop ‘n tjoklit, doen iets lekker. Dis verbasend hoe ‘n mens dan jou verstand kans gee om jou emosies ‘n “break” te gee. En dan sal jy besef hoeveel daar is om oor te glimlag, hoe kosbaar die oomblik is en dis al. Want dis tog maar al wat Lewe is, ‘n versameling van kosbare oomblikke. Troetel dit. Waardeer dit. Leef dit. Erika AKADEMIE Neem asb. kennis van die volgende belangrike datums: Eksamen: 4 – 12 Junie 2015 ANA-toetse: 15 – 18 September 2015

Upload: others

Post on 26-Jun-2020

10 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 ... · Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 Jaargang 22 nr 11 23 Maart 2015 Vinkie Laerskool Fairland BELANGRIKE DATUMS 23 – 25 April

Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 11 23 Maart 2015

Vinkie Laerskool Fairland

BELANGRIKE DATUMS23 – 25 April Juniortennis: Truida Kestelltoernooi (Bethlehem)18 – 22 Mei Kultuurfees26 Mei Laerskool Fairland Gholfdag – Randpark Gholfklub

UIT DIE HOOF SE KANTOORWintersdragOns beskou die tydperk tot einde April as ‘n oorgangstydperk en dus kan die leerders somers- of wintersdrag aantrek. Vanaf 4 Mei is wintersdrag verpligtend.Let asb. daarop dat die dogters se groen langbroeke stelselmatig met grys langbroeke vervang word. (Oorgangstydperk van ‘n jaar.) Die leweransiers het die grys langbroeke in voorraad.OueraandBaie dankie aan al die ouers wat die oueraand bygewoon het.RalokaBaie dankie aan al die spelers en afrigters wat ‘n baie geslaagde netbalkamp bygewoon het. Die spanne se vaardighede het binne twee dae ‘n groot verbetering getoon.

VERJAARSDAEBaie geluk aan die volgende personeel wat verjaar:Brian Mazvihwa 24 AprilMarzaan de Villiers 24 AprilVerna van Greunen 30 AprilOns glo en vertrou dat julle nuwe lewensjaar sommer baie voorspoedig en geseënd sal wees.

VAN DIE BEHEERLIGGAAMLaerskool Fairland Gholfdag – 26 Mei 2015Ons herinner graag ons ouers aan hierdie dag. Inskrywingsvorms asook verdere inligting is op die “School Communicator” beskikbaar.

REDAKSIEWoede maak ‘n mens dom. So dikwels hoor of sien ons hoe gewone mense amper onmenslik optree in frustrasie en woede. Ons hoor van zenofobie, padwoede, moord en doodslag op ‘n daaglikse basis.Oordrewe emosies van enige aard lei tot ‘n gebrek aan oordeel wat ondeurdagte dade tot gevolg het. Jy praat voor jy dink. Jy doen sonder om op die gevolge ag te slaan. ‘n Mens word soms tot raserny gedryf deur jou omstandighede en dan gebeur dinge waaroor jy later jou hare uit jou kop wil trek van skaamte en spyt.Ons is weerloos in ons menslikheid. Ons word oordonder deur gebeure wat ons daagliks toets, ons tot in die oortreffende trap beproef. Ons weet dikwels nie waarheen nie! Dis juis dan wanneer jou emosies met jou woer-woer speel, wanneer ‘n mens twyfel aan alles wat jy voorheen gedink en geglo het. Dis juis dán, dan wat jy diep moet delf om jou innerlike krag te ontdek. Die krag wat jou laat verstaan wat die verskil is tussen mens en dier. Die krag wat jou ‘n bomenslike insig gee in jou eie swakhede en leer hoe om dit te bowe te kom.Ons leer ons kinders so dikwels om kwaad met kwaad te vergeld. Die sogenaamde, “Oog vir ‘n oog”-sindroom. Die vraag is: Hoe lank kan jy aanhou terugslaan voordat albei partye daaronder ly? Hoe lank voor almal verloor? In ons land is almal deesdae kwaad oor iets: uitlanders wat hulle “werk” vat, taxi’s, ESKOM, politieke knoeiery, die baie nuwe regulasies, veranderinge, ensovoorts, ad nauseum. Haal net ‘n slag diep asem, loop ‘n draai, koop ‘n tjoklit, doen iets lekker. Dis verbasend hoe ‘n mens dan jou verstand kans gee om jou emosies ‘n “break” te gee. En dan sal jy besef hoeveel daar is om oor te glimlag, hoe kosbaar die oomblik is en dis al. Want dis tog maar al wat Lewe is, ‘n versameling van kosbare oomblikke. Troetel dit. Waardeer dit. Leef dit.Erika

AKADEMIENeem asb. kennis van die volgende belangrike datums:Eksamen: 4 – 12 Junie 2015ANA-toetse: 15 – 18 September 2015

Page 2: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 ... · Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 Jaargang 22 nr 11 23 Maart 2015 Vinkie Laerskool Fairland BELANGRIKE DATUMS 23 – 25 April

2

KULTUUR

19 EN 20 MEI 2015DIS SPIEKERIES: talentfees

MAPSTIEKS MARKKOOKPOT KOKKIES

KUNSWERF KUNSKOMPETISIEHou asb. hierdie datums oop vir ‘n heerlike kultuurfees wat bogenoemde aktiwiteite, sowel as die FAIRLAND KOORFEES OP 22 MEI in die Weltevreden NG Kerk insluit.

LAERSKOOL FAIRLAND KULTUURFEESMAPSTIEKS MARK VIR MAMMAS(Let wel die kunsmark is vir volwasse uitstallers!)Laerskool Fairland beplan ‘n heerlike kultuurfees op 19 en 20 Mei. Die Mapstieks Mark word beplan waar u handwerk of tuisgemaakte produkte mag verkoop. Geen kos/etes mag verkoop word nie. U mag wel tuisgemaakte produkte soos konfyt, beskuit ens. verkoop. Geen ingevoerde massavervaardigde produkte (bv. ingevoerde ware uit China) mag verkoop word nie. Ten einde die duplisering van stalletjies te voorkom, is dit noodsaaklik om die nodige registrasievorm in te handig voor/op Vrydag 24 April. Nadat bevestiging van die koördineerder verkry is, sal u stalletjie voorlopig bespreek word en u versoek word om die registrasiegeld te betaal. Die betaling van u registrasiegeld is u waarborg van ‘n staanplek. Inligting en registrasievorm beskikbaar op die communicator onder bronne of stuur ‘n e-pos na Leanie Taljaard ([email protected]) vir verdere Inligting.Baie dankie!Leanie Taljaard en Karen NelKUNSKOMPETISIELeerders word genooi om hul kreatiewe sy te wys by ons kunswerf. Daar is pryse te wen vir die eerste 3 plekke. Die wenners se werke sal by die skool uitgestal word.Gr. 1 - 2 KonstruksieGr. 2 - 3 CollageGr. 4 - 5 Teken en verfGr. 6 - 7 OliepastelleInskywings is beskikbaar op die “school communicator”.

KULTUURFEESTalentfees oefentye:Donderdag 23 April Groep 1 18:00-19:30Woensdag 29 April Groep 2 18:00-19:30Donderdag 30 April Kostuums by skoolWoensdag 06 Mei Groep 1 & MC’s 18:00-19:30Maandag 11 Mei Groep 2 & MC’s 18:00-19:30Maandag 18 Mei Kleedrepetisie Skooltyd Tegniese repetisie 18:00-20:00

DINSDAG 19 Mei Vertoning 1 18:30WOENSDAG 20 Mei Vertoning 2 18:30SENIORKOOROefeninge:Dinsdae 17:00 tot 19:00 in die saal. Almal moet asb. die oefeninge bywoon. Skriftelike verskonings moet ingehandig word indien oefeninge nie bygewoon kan word nie.Belangrike datums vir die kwartaal:15 Mei- Sing in Harmonie televisie opname22 Mei – Fairland koorfees by NG kerk Weltevredenpark.Teken solank hierdie datums op die kalender aan. Kleredrag: Die kleredrag is deurgegee op die “Communicator”. Formele skoolbaadjies (“Blazers”) sal verpligtend wees vir optredes vanaf Meimaand.

Belangrike datums vir die kwartaal:15 Mei - Sing in Harmonie22 Mei - Fairland KoorfeesTeken solank hierdie datums op die kalender aan. JUNIORKOOROefentyeJuniorkooroefening sal vir die duur van die mininetbal- en rugbyseisoen op Donderdae 13:00-14:00 plaasvind in die saal a.g.v. wedstryde. Vanaf 23 April tot en met einde Mei.Let wel:Geen ouers mag oefeninge bywoon nie en moet asb. buite die lokaal vir hulle kinders wag. Ons vra julle samewerking in die verband.Juf. ErikaNEAYoung Performer Awards 2015Halfeindrondte: 05 – 08 MeiEindrondte: 16 Mei

KULTUUR

19 EN 20 MEI 2015 DIS SPIEKERIES: talentfees

MAPSTIEKS MARK KOOKPOT KOKKIES KUNSWERF KUNSKOMPETISIE

Hou asb. hierdie datums oop vir ‘n heerlike kultuurfees wat bogenoemde aktiwiteite, sowel as die FAIRLAND KOORFEES OP 22 MEI in die Weltevreden NG Kerk insluit. Oefentye vir Talentfees-deelnemers: Donderdae 18:00-19:00 SENIORKOOR

Oefeninge: Dinsdae 17:00 tot 19:00 in die saal. Die seniorkoor het baie belangrike optredes wat hierdie kwartaal voorlê. Almal moet asb. die oefeninge bywoon. Skriftelike verskonings moet ingehandig word indien oefeninge nie bygewoon kan word nie.

Belangrike datums vir die kwartaal:

15 Mei- Sing in Harmonie 22 Mei – Fairland Koorfees Teken solank hierdie datums op die kalender aan. JUNIORKOOR

Oefentye Donderdae 14:00-15:30 Let wel: Geen ouers mag oefeninge bywoon nie en moet asb. buite die lokaal vir hulle kinders wag. Ons vra julle samewerking in die verband. Juf. Erika

Page 3: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 ... · Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 Jaargang 22 nr 11 23 Maart 2015 Vinkie Laerskool Fairland BELANGRIKE DATUMS 23 – 25 April

3

National Eisteddfod Academy Young Performer AwardsUITSLAE - Eerste rondte 2015Die volgende leerders verwerf almal sertifikate vir hul optredes/deelnames:Graad 2Cara Oosthuizen Muskiek: Blokfluitsolo, klassiek (eie keuse)Graad 3Juané Booysen Afrikaanse Poësie-ensembleNia NiewoudtGraad 5Adam Botha Afrikaanse Poësie-ensembleDené PotgieterMarcel SteynAndré van GraanMarcel Steyn Afrikaanse Samespraak Intermediêre groepAndré van GraanGraad 7Mart-Leen Oosthuizen Musiek: klaviersolo (eie komposisie: ernstige musiek)Anja Steyn Afrikaanse voorbereide storievertellingLéhan van Belkum English narrative prose Baie geluk aan al die deelnemers met hul pragtige uitslae! Laerskool Fairland is trots op julle.REDENAARSTweede rondte van ATKV-redenaars op 23 Mei by die Vaaldriehoek-kampus.

SPORTKAAPTOER: 19 – 23 JulieSpanne wat saamtoer is soos volg:1ste rugby-, netbal- en hokkiespanne (hokkieseuns en -dogters)Tennis: Seniorseuns en –dogters A-spanneNETBALRalokaAl ons o/10- tot o/13-netbalspanne het op 17 April vertrek na Elize Kotze se plaas naby Brits vir ons jaarlikse netbalkamp. Na ‘n lekker “social”-sessie op die bus was dit “all out netball” toe ons daar arriveer. Ons het Vrydagmiddag 2 sessies ingewerk voor aandete en na aandete weer ‘n sessie van speletjies op die baan gehad. Almal was pootuit en dogters en afrigters het die kooi vroeg geslaan. Saterdag het ons heeldag roteer tussen verskillende baan- en vaardigheidsessies wat almal baie leersaam gevind het. Daar was darem ook bietjie tyd vir speel met die waterglybane en spanbou-aktiwiteite waaraan spanne deelgeneem het. Saterdagaand het al die spanne 2 wedstryde elk gespeel om nuwe vaardighede in te oefen.Sondagoggend was weer ‘n vroeë oggend met die opruim en pak voor ontbyt. Busse was teen 11:00 terug by die skool. Ek glo en vertrou dat spelers en afrigters die kamp baie geniet en leersaam gevind het.

Baie dankie vir elke dogter en afrigter wat die kamp bygewoon het. Jul positiewe gesindheid en stiptelikheid vir sessies was verseker iets om op trots te wees. Julle het Fairland se naam hoog gehou.Juffrou Lillian (organiseerder)Belangrike datum:9 Mei o/9A-D- tot o/13A-D-spanne Trinitytoernooi D10-ligadatums (D-spanne):Neem asb. kennis dat hierdie datums slegs voorlopig is en dat dit kan verander. Geen verdere inligting is nog beskikbaar nie.22 April 29 April 6 Mei 13 Mei 20 Mei 27 MeiJomo-liga (A- tot C-spanne):21 April Roodekrans (weg)23 April Kenmare (tuis)29 April Fontainebleau (weg)6 Mei Louw Geldenhuys (weg)12 Mei Helderkruin (weg)21 Mei Bryanston (tuis)Oefentye:

Mini-netbalOefentye: Maandae: 13:35 – 14:10Dinsdae en Woensdae: 13:05 – 13:50

Oefentye:

MAANDAE Baan 1 Baan 2 Baan 3 Baan 4 Baan 5 Teerblad Klein teerblad 1ste sessie 13:35 – 14:10

o/6 – o/8 mini-netbal

2de sessie 14:15 – 15:30

o/13A&B o/10A&B o/9C&D (deel met E&F op

kleinteerblad)

o/9A&B o/10C&D o/11A&B o/9E&F (deel met C&D op

Baan 3) 3de sessie 15:30 – 16:45

o/13C&D (tot 16:00 - skuif dan na teerblad)

o/11C&D (tot 16:00 - skuif dan na teerblad)

o/12A&B o/12C&D

DINSDAE Baan 1 Baan 2 Baan 3 Baan 4 Baan 5 Teerblad Klein teerblad 1ste sessie 13:05 – 13:50

o/6 – o/8 mini-netbal

2de sessie 13:50 – 15:05

o/13A&B o/10A&B o/9E&F (deel met C&D op

klein teerblad)

o/9A&B o/10C&D o/11A&B o/9C&D (deel met E&F op

klein teerblad) 15:05 – 16:20 o/13C&D o/11C&D o/12A&B o/12C&D

WOENSDAE Baan 1 Baan 2 Baan 3 Baan 4 Baan 5 Teerblad Klein teerblad 1ste sessie 13:05 – 13:50

o/6 – o/8 mini-netbal

2de sessie 13:50 – 15:05

o/13A&B o/10A&B o/9C&D (deel met E&F op

klein teerblad)

o/9A&B o/10C&D o/11A&B o/9E&F (deel met C&D op

klein teerblad) 15:05 – 16:20 o/13C&D o/12A&B o/12C&D o/11C&D

Mini-netbal

Oefentye: Maandae: 13:35 – 14:10 Dinsdae en Woensdae: 13:05 – 13:50 o/9-toernooi Elke week speel 2 spanne by elk van die volgende skole: (volledige inligting volg later) 22 April; 6 Mei; 20 Mei; 3 Junie Fontainebleau, TrinityHouse, Little Falls en Curro Aurora o/6- tot o/8-toernooi Al hierdie wedstryde vind by Laerskool Unika plaas. 7 Mei; 13 Mei; 21 Mei

Lillian Fouché

Page 4: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 ... · Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 Jaargang 22 nr 11 23 Maart 2015 Vinkie Laerskool Fairland BELANGRIKE DATUMS 23 – 25 April

4

TAU-RugbyDie TAU-rugbytoernooi vind by Laerskool Unika plaas en wel op die volgende dae:7 Mei 13 Mei 21 MeiVoorlopige wedstryddatums:Woensdag 29 April - L/s Orion (weg)Woensdag 12 Mei - L/s Fontainebleau (tuis)Woensdag 20 Mei - Randhart (tuis)Woensdag 27 Mei - L/s Pres. Steyn (tuis)Dean BenadieTENNISSeniors Grey Kollege BloemfonteinTennistoernooiSeniordogters: 27 – 31 MeiOefeninge:Seniors begin Maandag 20 April met oefeninge by Jean.Daagwedstryde sluit 5 Junie.JUNIORSOefeningDit is baie belangrik dat alle spelers die verpligte oefeninge sal bywoon. Seuns moet by juf. Lizahn verskoning maak en dogters by juf. Penny.Tyd: Maandae 16:00 – 17:00 Philip LawsonBethlehem (Truida Kestell)Woensdag 22 April - Saterdag 25 AprilTennisafrigting: gr. 1- en gr. 2-leerdersIndien daar enige belangstelling is, kontak asb. vir Philip Lawson (082 079-8531).SKAAKOefening:Gr. 1 : Donderdag Na skool tot 14:15 Kamer 22Gr. 2 – 3 : Donderdag 14:00 – 15:00 Kamer 27Gr. 4 – 7 : Donderdag 15:00 – 16:30 Kamer 31

INLIGTINGSENTRUMPRODUKSIE 2000 : 12 Mei 2015 (Gr. 1 – 7)Op die 12de Mei kom kuier Produksie 2000 se teaterspan weer vir ons. Die titel van hul vertoning is vanjaar: “Die web van bedrog” wat sal handel oor eerlikheid. Meer hieroor later.

o/9-toernooiElke week speel 2 spanne by elk van die volgende skole: (volledige inligting volg later)22 April; 6 Mei; 20 Mei; 3 JunieFontainebleau, TrinityHouse, Little Falls en Curro Aurorao/6- tot o/8-toernooiAl hierdie wedstryde vind by Laerskool Unika plaas.7 Mei; 13 Mei; 21 MeiLillian Fouché RUGBYTrinityhouse Rugby Festival07 Mei 18:50 – 19:50 Fairland 1ste vs DPHS Newlands A08 Mei 08:30 – 09:30 Fairland 1ste vs Merchiston Newlands A09 Mei 08:00 – 08:40 Fairland o/10A vs TrinityHouse Newlands A Fairland o/9A vs TrinityHouse Kingspark A 08:45 – 09:25 Fairland o/11A vs TrinityHouse Newlands A Fairland o/10B vs TrinityHouse Kingspark A 09:30 – 10:10 Fairland 2de vs TrinityHouse Newlands A Fairland o/9B vs TrinityHouse Kingspark A 10:15 – 11:15 Fairland o/11B vs TrinityHouse Kingspark A 11:20 – 12:20 Fairland 3de vs TrinityHouse Kingspark A 13:00 – 14:00 Fairland 1ste vs Rondebosch Newlands ATAU-spanne (o/7- & o/8-spanne gaan ook aan bogenoemde toernooi deelneem. Inligting volg later.)Oefentye:

RUGBY Trinityhouse Rugby Festival

07 Mei 18:50 – 19:50 Fairland 1ste vs DPHS Newlands A 08 Mei 08:30 – 09:30 Fairland 1ste vs Merchiston Newlands A 09 Mei 08:00 – 08:40 Fairland o/10A vs TrinityHouse Newlands A Fairland o/9A vs TrinityHouse Kingspark A 08:45 – 09:25 Fairland o/11A vs TrinityHouse Newlands A Fairland o/10B vs TrinityHouse Kingspark A 09:30 – 10:10 Fairland 2de vs TrinityHouse Newlands A Fairland o/9B vs TrinityHouse Kingspark A 10:15 – 11:15 Fairland o/11B vs TrinityHouse Kingspark A 11:20 – 12:20 Fairland 3de vs TrinityHouse Kingspark A 13:00 – 14:00 Fairland 1ste vs Rondebosch Newlands A

TAU-spanne (o/7- & o/8-spanne gaan ook aan bogenoemde toernooi deelneem. Inligting volg later.)

Oefentye:

MAANDAG o/7 o/8 o/9A&B

o/8A o/10A&B 3de, 4de

o/11A&B 1e, 2de

13:35 - 14:10 B-veld A-veld 14:10 – 15:10 B-veld A-veld 15:10 – 16:10 B-veld A-veld

DINSDAG o/7 o/8 o/9A&B

o/8A o/10A&B 3de, 4de

o/11A&B 1e, 2de

13:10 – 13:40 B-veld A-veld 13:45 – 14:45 B-veld A-veld 14:45 – 15:45 B-veld A-veld

WOENSDAG o/7 o/8 o/9A&B

o/8A o/10A&B 3de, 4de

o/11A&B 1e, 2de

13:10 – 13:40 B-veld A-veld 13:45 – 14:45 B-veld A-veld 14:45 – 15:45 B-veld A-veld

Konka-toer: Uitslae

o/10 - vs Genl. Alberts wen 40 – 0 vs Pietersburg verloor 7 – 19 vs Curro Aurora, Hazeldene verloor 5 – 10 vs Bryanston Parallel verloor 5 – 0

o/11 - vs Genl. Hendrik Schoeman wen 19 – 5 vs Thabazimbi gelykop 10 – 10 vs Constantia verloor 20 – 15 vs Jan van Riebeeck wen 7 – 0

1ste - vs Proteapark wen 31 – 10 vs Pietersburg-Suid wen 37 – 5 vs Mooirivier wen 22 – 0 vs Bastion wen 15 – 12

Eerste span is ook algehele wenners van die toernooi.

TAU-Rugby

Die TAU-rugbytoernooi vind by Laerskool Unika plaas en wel op die volgende dae:

7 Mei 13 Mei 21 Mei

Page 5: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 ... · Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 Jaargang 22 nr 11 23 Maart 2015 Vinkie Laerskool Fairland BELANGRIKE DATUMS 23 – 25 April

5

ATKV-SPELATHON : 19 MeiSterkte aan ons gr. 6- en gr. 7 – deelnemers met jul voorbereiding.

BATTLE OF THE BOOKS : Gr. 6 & 7Onthou om jul boeke deeglik deur te lees en op te som vir die spervuur-uitdunne in Augustus.

WOW-SPELFEES 2015 Gr. 1 – 7 Alle gr. 1- tot gr. 7-leerders neem deel aan die eerste skriftelike rondte. Spellyste is reeds uitgedeel in al die klasse.SANTAM KINDERKUNSKOMPETISIE Gr. 1 – 7 (OPSIONEEL)Die kompetisie is al baie bekend aan ons leerders. Yahsna Higgins se kunswerk was in 2012 opgeneem in die Santam Kinderkunskalender. Hier volg die detail as julle weer wil deelneem:TEMA: ‘N PLEK VAN DROME (Maak jou oë toe en verbeel jou jy is iewers op ‘n wonderlike plek vol fantastiese, betowerende dinge. Dit maak nie saak of dit regtig bestaan en of jy dit uitgedink het nie – dit kan enige plek wees. Wys met jou kunswerk hoe dit daar lyk!)FORMAAT: A2 (594mm x 420mm)Kleur, swart-en-wit sketse en/of skilderye. Mag nie 3-dimensioneel wees nie.SLUITINGSDATUM: 3 Junie 2015 (Inskrywingsvorms by juf. Leanie) - Leanie Taljaard

ALGEMEENVERE-KASDie Vere-kas is op soek na mammas wat in die klerebank kan werk op Maandagmiddae vanaf 13:30 -14:00. Skakel asb.Lillian Ankersmit 082 324 5034 indien jy belangstel.Die wintersweetpakke is beskikbaar by Constantia en School and Leisure.Geen wintersweetpakke is te koop by die Vere-kas nie. Verlore sweetpakke word gehou binne die Vere-kas. Daar is alreeds ‘n paar verlore baadjies. Kan die ouers asb. die leerders stuur om binne in die Vere-kas te kom kyk vir verlore klere.Tye:

MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG

Oggend 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40

Middag 13:30-14:00 13:00-13:30 13:00-13:30 13:30-14:00 Gesluit

Lillian Ankersmit082 324-5034STERRE VAN DIE WEEKWeek: 17 April 2015Gr. 1/18 : Jayden Brown Gr. 1/22 : Kayleigh DomanGr. 1/24 : Schalk du Plooy Gr. 1/25 : Stephan MinnaarGr. 1/26 : Dané Forrester Gr. 1/27 : Kaelin Vosloo

Gr. 2/14 : Isabell-Rose Lemon Gr. 2/15 : Regardt BrooksGr. 2/16 : Cara de Wet Gr. 2/17 : Leam van der SluysGr. 2/21 : Zelda Vermeulen Gr. 2/23 : Mira Knauff

Gr. 3/12 : Pieter de Klerk Gr. 3/13 : Nanise MostertGr. 3/28 : Kyle Visagie Gr. 3/29 : Lioné PretoriusGr. 3/45 : Herman Goosen Gr. 3/46 : Gabriël van der WesthuizenGOEIEGEDRAG-KNOPIEGr. 1/25 Mila van der MerweGr. 1/25 Troy KaminskyGr. 3/28 Megan du ToitGr. 3/28 Delarey MyburghGr. 4/48 Cayla van RooyenGr. 4/48 Jolene NelGr. 6/44 Johan BeyersGr. 7/01 Brandan-Lee SherbrookeGr. 7/01 Johan van HeerdenGr. 7/31 Janco Theart

Page 6: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 ... · Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 Jaargang 22 nr 11 23 Maart 2015 Vinkie Laerskool Fairland BELANGRIKE DATUMS 23 – 25 April

6

5. CUP-A-SOUP6. SKOTTELGOEDSEEP7. DEODORANT VIR VROUESpensgroeteIrene Aucamp0836517230VRIENDE VAN FAIRLAND: PRETLOOP Saterdag 16 MeiDie derde Vriende van Fairland-pretloop sal plaasvind op Saterdag 16 Mei 2015 om 08:00 by Laerskool Fairland. Die inskrywingsvorms sal gedurende dié week op die web en die “communicator” beskikbaar wees. Die vorms sal ook aan die oudstes en enigstes uitgedeel word.Dit is ‘n gesinsaktiwiteit ten bate van Vriende van Fairland se omgee-projekte! Dagboek die datum en ondersteun ons asseblief!Dieselfde tyd, dieselfde roete ……. wees net daar en kom deel in die pret!Rouaan Bredenkamp 082 098 4345VAKANTE POSTEVriende van Fairland het tans die volgende vakante vrywilligersposte: 1. Fondsinsamelings – As deel van hierdie span kan jy betrokke raak deur fondsinsamelings-

geleenthede te identifiseer, organiseer en koördineer, om sodoende fondse te bekom vir die behoeftes waar VVF betrokke is.

2. Kommunikasie – VVF benodig tans ‘n persoon wat ons kan help met verskeie kommunikasietake. Dit sluit in opdatering van Webblad, kommunikasie rondom funskies wat ons hou, Vinkie nuusberigte oor VVF en algemene bewusmaking van VVF se missie.

Skakel gerus met Dalene van Niekerk 083 953 3916 indien jy sou belangstel in enige van die poste.MISDAADBESTRYDINGS INISIATIEFMisdaad in Suid Afrika eskaleer steeds. Die redes hiervoor is omvattend en veelsydig. Alhoewel ons nie in ‘n posisie is om die bydraende faktore te verander nie, is ons wel in ‘n posisie om deur innoverende en veranderende metodes kriminele elemente te bestry. Kliënte en lede van die publiek kan gerus ons noodlyne skakel op 011 476 7811 en 011 678 2086 om enige verdagte aktiwiteite te rapporteer. As deel van ons strategieë om misdaad te voorkom sal ons u per SMS in kennis stel van enige huidige kriminele aktiwteite in u omgewing. Die polisiediens, sekuriteitsmaatskappye asook die publiek het almal ‘n belangrike rol om te speel om te verseker ons omgewing is sonder misdaad. ‘n Langtermyn poging word tans deur Fairland SAPS en Beagle Watch in die Fairland, Northcliff, Berario en Blackheath areas aangepak om misdaad aktief te bekamp. Ons is verder ook in proses om verhoudings te verstewig met Sophiatown-, Roodepoort- en Honeydew SAPS sodat ons hierdie belangrike kommunikasienetwerk verder kan uitbrei. Vir hierdie doel, word vergaderings elke Woensdag belê tussen Beagle Watch en die SAPS. U sou al waarskynlik ekstra sigbaarheid waargeneem het van ons misdaadbekampingsvoertuie sowel as padblokkades in samewerking met die SAPS.

BAIE DANKIEGR. 6/34Baie dankie aan my registerklas vir die groot bederf op my verjaarsdag.Dankie vir die pragtige geskenke en groot bos blomme. Julle het regtig my dag spesiaal gemaak.Juf. LindaADVERTENSIEBORDE Die bord op die hoek van Marketstraat en 7de Laan is pas nuut oorgedoen. Die volgende opsies is beskikbaar:7 spasies: 1.18m x 0.46m (Koste: R1500 per spasie jaarliks)(Die koste sluit die maak van die borde uit.)Kontakpersoon: Karén Reyneke ([email protected])MY SCHOOL-, SCHOOL & LEISURE- EN MAKROKAARTESchool & Leisure-kaarteSupport your school – earn cash rewards for you and your school. Apply instore for a School Benefit Card or visit our website: www.schoolandleisure.co.za. Address: Heathway Centre, Cnr. Beyers Naude and Castle Hill Drive, Cresta.Contact details: (011) 431-0406 Business hours: Monday – SundayAansoekvorms is ook by Louisa van Rensburg in die kantoor beskikbaar.Ons vra dat ouers asb. ook hierdie projek sal ondersteun.Makro en Myschool Projek – (Gratis kaart)Baie dankie aan al die ouers wat reeds MySchool- en Makro-kaarte het wat gekoppel is aan Laerskool Fairland.Hoe moet u te werk gaan om vir ‘n Makro- of MySchoolkaart te registreer?MakroGaan na die webtuiste van Makro (www.makro.co.za / Makro Card / Apply for a Makro Access card) en voltooi u besonderhede aanlyn. Vir ander inligting, kontak asb. vir Louisa van Rensburg ([email protected]). MySchoolBesoek gerus MySchool se webtuiste (www.myschool.co.za / Get a card) en voltooi u besonderhede aanlyn. Die webwerf dui ook die vennote aan waar die MySchoolkaart gebruik kan word.Ons maak staat op almal se samewerking om ook van hierdie projekte ‘n groot sukses te maak.Vriende van FairlandAs enige iemand dalk vergeet het of nog iets wil skenk, is hulle baie welkom. Ons het min van die volgende items ontvang:1. SOPPOEIER2. CREMORA/MELKPOEIER3. TEE4. INGEMAAKTE SLAAI

Page 7: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 ... · Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 Jaargang 22 nr 11 23 Maart 2015 Vinkie Laerskool Fairland BELANGRIKE DATUMS 23 – 25 April

7

AKTIWITEITE BUITE SKOOLVERBANDAction Netball

Zoë van Blerk, Léhan van Belkum en Kaylin Möller was deel van 10 dogters wat die o/13 Wes-Gauteng Action Netbalspan verteenwoordig het by die Interprovinsiale Action Netbal Toernooi in Pietermaritzburg vanaf Ma. 6 Apr. tot So. 12 Apr. 2015. Hul het na ‘n hele week se min slaap en harde wedstyde deurgedring na die finale wat Sondagoggend 12 April plaasgevind het. Hul behaal ‘n 4 de plek uit 11 provinsiale spanne met WP 1ste, KZN 2de, Oos-Gauteng 3de en Wes-Gauteng 4de. Baie trots op hulle!!!SWEMMargaret Kotzé (gr. 7/6) het gedurende die vakansie van 27 – 29 Maart 2015 haar swemklub, Aqua Athletes, by die SA Streek Vlak 1 Kampioenskappe te Ellispark verteenwoordig.Sy dring deur tot die finale vir dogters o/12 200meter rugslag en dogters o/12 50meter vryslag. Swemmers het so ver as Zambië, Namibië, Botswana sowel as Noordwes, Mpumalanga en Limpopo hulle swemklubs verteenwoordig. Daar was soveel as 33 uitdunne per item en tot 60 swemmers per ouderdomsgroep.

Margaret, ons is saam met jou baie trots op jou pragtige prestasie om onder die eerste 10 swemmers te ëindig.MUSIEK – DROMME Ben de Bruyn (5/41) het in Februarie by die provinsiale kompetisie van die “South Africa Championships of Performing Arts” gekwalifiseer om Gauteng te verteenwoordig met sy dromme.Hy het die 5de April, in Rustenburg, aan die Nasionale finale rondte van bogenoemde kompetisie deelgeneem en ‘n silwer medalje verower.Baie geluk Ben! Ons wil jou graag hoor dromslaan!RITMIESE GIMNASTIEKChané Jansen van Rensburg het ‘n brons medalje verwerf op Vrydag, 17 April en sy is ook die toppresteerdeer in die 0/10 kategorie - “free dance and rope” in ritmiese gimnastiek.Chané neem deel aan die “Novice Team Trophy” en ook die “Central Gauteng Novice Regional” in Meimaand. Ons hou styf duime vas!

ADVERTENSIESRESONANZE PROJECT MUSIEKSKOOL – BERARIO-ONTSPANNINGSENTRUM“Wanneer jou potte verander in dromme, en die messe in stokkies, weet jy een ding…DIS TYD om in te skryf vir musieklesse! Ons bied lesse te kies en te keur - klavier, sang, viool, dromme, kitaar, en musiek- programmering. Retha Jacobs, 081 351 7491, Berario Ontspanningsentrum.”TOTAL GARAGE DEVON VALLEYOndersteun die winkel by die Devon Valley-petrolstasie en kry ‘n seël elke keer as jy ietsie aankoop. Indien jy wil deelneem, kry jou kaart by die skool en begin seëls plak. Sodra die kaart vol is, ontvang jy ‘n R50 bewys om by die winkel te spandeer.BAK EN BROU- HULPIn vandag se besige tye het mammas min tyd vir bak en brou. Skakel my as u kolwyntjies (cupcakes) of ‘n koek of selfs net gewone koekies nodig het vir ‘n spesiale geleentheid. Kontak Lillian 082 324 5034.

VAKANTE POSTE Vriende van Fairland het tans die volgende vakante vrywilligersposte:

1. Fondsinsamelings – As deel van hierdie span kan jy betrokke raak deur fondsinsamelings-geleenthede te identifiseer, organiseer en koördineer, om sodoende fondse te bekom vir die behoeftes waar VVF betrokke is.

2. Kommunikasie – VVF benodig tans „n persoon wat ons kan help met verskeie kommunikasietake. Dit sluit in opdatering van Webblad, kommunikasie rondom funskies wat ons hou, Vinkie nuusberigte oor VVF en algemene bewusmaking van VVF se missie.

Skakel gerus met Dalene van Niekerk 083 953 3916 indien jy sou belangstel in enige van die poste.

Page 8: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 ... · Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 Jaargang 22 nr 11 23 Maart 2015 Vinkie Laerskool Fairland BELANGRIKE DATUMS 23 – 25 April

8

BAK EN BROU- HULP In vandag se besige tye het mammas min tyd vir bak en brou. Skakel my as u kolwyntjies (cupcakes) of „n koek of selfs net gewone koekies nodig het vir „n spesiale geleentheid. Kontak Lillian 082 324 5034.

Page 9: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 ... · Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 Jaargang 22 nr 11 23 Maart 2015 Vinkie Laerskool Fairland BELANGRIKE DATUMS 23 – 25 April

9

ADVERTENSIES

RESONANZE PROJECT MUSIEKSKOOL – BERARIO-ONTSPANNINGSENTRUM “Wanneer jou potte verander in dromme, en die messe in stokkies, weet jy een ding…DIS TYD om in te skryf vir musieklesse! Ons bied lesse te kies en te keur - klavier, sang, viool, dromme, kitaar, en musiek- programmering. Retha Jacobs, 081 351 7491, Berario Ontspanningsentrum.” TOTAL GARAGE DEVON VALLEY Ondersteun die winkel by die Devon Valley-petrolstasie en kry „n seël elke keer as jy ietsie aankoop. Indien jy wil deelneem, kry jou kaart by die skool en begin seëls plak. Sodra die kaart vol is, ontvang jy „n R50 bewys om by die winkel te spandeer.