marketstraat 145, fairland 011 678-4591/2 ... · hulle voel snoesig as hulle lekker warm wollerige...

9
Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 12 7 Mei 2015 Vinkie Laerskool Fairland BELANGRIKE DATUMS 16 Mei VVF-Pretloop 18 – 22 Mei Kultuurfees 26 Mei Laerskool Fairland Gholfdag – Randpark Gholfklub UIT DIE HOOF SE KANTOOR Wintersdrag Ons beskou die tydperk tot einde April as ‘n oorgangstydperk en dus kan die leerders somers- of wintersdrag aantrek. Vanaf 4 Mei is wintersdrag verpligtend. Let asb. daarop dat die dogters se groen langbroeke stelselmatig met grys langbroeke vervang word. (Oorgangstydperk van ‘n jaar.) Die leweransiers het die grys langbroeke in voorraad. Betlehem Baie dankie aan juf. Lizahn le Roux en mnr. Johan Kamper wat ons leerders vergesel het op die Bethlehem-toer. Ons verstaan die leerders het hulle uitmuntend gedra en almal het dit terdeë geniet. Hokkie Baie geluk aan Amory Minnaar wat gekies is vir die o/13 Suid-Gauteng hokkiespan. Ons is trots op jou! Personalia Baie geluk aan Annemarie Heymans met die huweliksbevestiging van haar dogter Nadia met Carlos Caldeira op 2 Mei 2015. Ons wens hulle ‘n lang en gelukkige verbintenis toe. Me. Monique Lemon verlaat ons aan die einde van die tweede kwartaal. Sy het ‘n betrekking in Clarens aanvaar. Ons is tans besig om te kyk vir ‘n geskikte plaasvervanger. Voetbrug – Cornelisstraat Ons het verneem van ‘n insident by dié oorgang en versoek asb. dat die ouers op die uitkyk sal wees vir enige ongerymdhede. Dit is reeds onder die aandag van Beagle Watch gebring. VERJAARSDAE Baie geluk aan die volgende personeel wat verjaar: Mariëtte Goosen 1 Mei Karen Nel 8 Mei Lize Schoeman 12 Mei Ons glo en vertrou dat jou nuwe lewensjaar sommer baie voorspoedig en geseënd sal wees. VAN DIE BEHEERLIGGAAM Laerskool Fairland Gholfdag – 26 Mei 2015 Ons herinner graag ons ouers aan hierdie dag. Inskrywingsvorms asook verdere inligting is op die School Communicator beskikbaar. Ons samel die volgende pryse in en ons vra asb. vir u ondersteuning: Die prysinsameling is verdeel in graadverband: Gr. R en Gr. 1 - Gholfballe in pakkies van 3 Gr. 2 - Bier/Ciders in pakke van 6 Gr. 3 - Braaigereedskap/Kampeertoerusting Gr. 4 - Wyn/Whiskey/Likeur, ens. Gr. 5 - Enige lekkernye, bv. biltongpakkies, soutbeskuitjies, tapenade, relish, slaaisouse, chillisouse, sjokoladepakke of slaghuis geskenkbewyse. Gr. 6 - Kontantbydraes (R20/eenheid) Gr. 7 - Kontantbydraes (R20/eenheid) REDAKSIE “Die jaar word ryp in goue akkerblare…” Dis duidelik dat die seisoene aan die draai is. Soggens is dit al hoe donkerder en na vieruur in die middae koel die dagtemperatuur aansienlik. Sommige mense raak morbied as hulle die koeler luggie begin aanvoel, so al asof hulle begin gereedmaak vir ‘n winterslapie.Ander floreer op die kouer weer. Dis interessant om te probeer uitwerk hoekom mense so verskillend reageer op die verskillende omstandighede. My teorie is eenvoudig: sommige van ons is warmbloedig en ander koudbloedig.

Upload: vuongngoc

Post on 08-Nov-2018

238 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 ... · Hulle voel snoesig as hulle lekker warm wollerige klere dra en ‘n mus kan opsit. Die byt in die ... 12 Mei - Sing in Harmonie video

Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 12 7 Mei 2015

Vinkie Laerskool Fairland

BELANGRIKE DATUMS16 Mei VVF-Pretloop18 – 22 Mei Kultuurfees26 Mei Laerskool Fairland Gholfdag – Randpark Gholfklub

UIT DIE HOOF SE KANTOORWintersdragOns beskou die tydperk tot einde April as ‘n oorgangstydperk en dus kan die leerders somers- of wintersdrag aantrek. Vanaf 4 Mei is wintersdrag verpligtend.Let asb. daarop dat die dogters se groen langbroeke stelselmatig met grys langbroeke vervang word. (Oorgangstydperk van ‘n jaar.) Die leweransiers het die grys langbroeke in voorraad.BetlehemBaie dankie aan juf. Lizahn le Roux en mnr. Johan Kamper wat ons leerders vergesel het op die Bethlehem-toer. Ons verstaan die leerders het hulle uitmuntend gedra en almal het dit terdeë geniet.HokkieBaie geluk aan Amory Minnaar wat gekies is vir die o/13 Suid-Gauteng hokkiespan. Ons is trots op jou!PersonaliaBaie geluk aan Annemarie Heymans met die huweliksbevestiging van haar dogter Nadia met Carlos Caldeira op 2 Mei 2015. Ons wens hulle ‘n lang en gelukkige verbintenis toe.Me. Monique Lemon verlaat ons aan die einde van die tweede kwartaal. Sy het ‘n betrekking in Clarens aanvaar. Ons is tans besig om te kyk vir ‘n geskikte plaasvervanger.Voetbrug – CornelisstraatOns het verneem van ‘n insident by dié oorgang en versoek asb. dat die ouers op die uitkyk sal wees vir enige ongerymdhede. Dit is reeds onder die aandag van Beagle Watch gebring.

VERJAARSDAEBaie geluk aan die volgende personeel wat verjaar:Mariëtte Goosen 1 MeiKaren Nel 8 MeiLize Schoeman 12 MeiOns glo en vertrou dat jou nuwe lewensjaar sommer baie voorspoedig en geseënd sal wees.

VAN DIE BEHEERLIGGAAMLaerskool Fairland Gholfdag – 26 Mei 2015Ons herinner graag ons ouers aan hierdie dag. Inskrywingsvorms asook verdere inligting is op die School Communicator beskikbaar.Ons samel die volgende pryse in en ons vra asb. vir u ondersteuning:Die prysinsameling is verdeel in graadverband:Gr. R en Gr. 1 - Gholfballe in pakkies van 3Gr. 2 - Bier/Ciders in pakke van 6Gr. 3 - Braaigereedskap/Kampeertoerusting Gr. 4 - Wyn/Whiskey/Likeur, ens.Gr. 5 - Enige lekkernye, bv. biltongpakkies, soutbeskuitjies, tapenade, relish, slaaisouse, chillisouse, sjokoladepakke of slaghuis geskenkbewyse.Gr. 6 - Kontantbydraes (R20/eenheid)Gr. 7 - Kontantbydraes (R20/eenheid)

REDAKSIE“Die jaar word ryp in goue akkerblare…”Dis duidelik dat die seisoene aan die draai is. Soggens is dit al hoe donkerder en na vieruur in die middae koel die dagtemperatuur aansienlik. Sommige mense raak morbied as hulle die koeler luggie begin aanvoel, so al asof hulle begin gereedmaak vir ‘n winterslapie. Ander floreer op die kouer weer. Dis interessant om te probeer uitwerk hoekom mense so verskillend reageer op die verskillende omstandighede. My teorie is eenvoudig: sommige van ons is warmbloedig en ander koudbloedig.

Page 2: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 ... · Hulle voel snoesig as hulle lekker warm wollerige klere dra en ‘n mus kan opsit. Die byt in die ... 12 Mei - Sing in Harmonie video

2

As jy hou van die somer en warmer weer, is jy waarskynlik ‘n persoon wat hou van die buitelug, wat dit geniet om die son op jou vel te voel en energie put uit helderblou lug en wolklose dae. Jy geniet dalk om te swem, te braai en om op uitstappies in die natuur te gaan. Jou gunsteling klere het nie moue nie en jou skoene los jou tone oop. As die son skyn is jy energiek en voel asof jy berge kan versit. Dié wat die koeler klimaat verkies, hou tien teen een van kaggelvuur en warm kos. Hulle voel snoesig as hulle lekker warm wollerige klere dra en ‘n mus kan opsit. Die byt in die oggendlug gee hulle ‘n skoot energie wat hulle inspan om binnenshuise wonderwerke te verrig. Vir hulle is die winter gans te gou verby.Wat my bring by my punt…Baie sterkte vir julle koue-liefhebbers! Want daar is baie van ons wat op julle gaan staatmaak gedurende die volgende paar maande om die fort te hou! Mag julle van krag tot krag gaan en julle kant bring, want ons ander wag in spanning vir die lente. Ek sê maar net…Erika

AKADEMIENeem asb. kennis van die volgende belangrike datums:ANA-toetse: 15 – 18 September 2015Eksamenrooster:

Tweede Kwartaal Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7

Do. 4 Junie Wiskunde Wiskunde Wiskunde 1.Wiskunde

Vr. 5 Junie Afrikaans Afrikaans Afrikaans 1. Afrikaans

Naweek

Ma. 8 Junie Engels Engels Engels Engels

Di. 9 Junie NW NW NW NW

Wo. 10 Junie LO

Do. 11 Junie SW SW SW EBW

Vr. 12 Junie LV LV LV SW

NA VELE OORWEGINGS IS BESLUIT OM 1 EN 2 JUNIE BY DIE GR.7’S SE EKSAMEN TE VOEG SODAT HUL SK (1ste) EN TEGNOLOGIE (2de) KAN SKRYF. HIERDIE DAE SAL EGTER NORMAAL VOORTGAAN NADAT HUL GESKRYF HET.Afbakening:Die leerders sal Maandag 11 Mei die afbakening vir die eksamen ontvang.

KULTUUR

KULTUURFEESTalentfees oefentye:Woensdag 06 Mei Groep 1 & seremoniemeesters 18:00-19:30Maandag 11 Mei Groep 2 & seremoniemeesters 18:00-19:30Maandag 18 Mei Kleedrepetisie[Onthou julle kostuums]Skooltyd Tegniese repetisie[verpligtend] 18:00-20:00DINSDAG 19 Mei Spiekeries - Gratis vertoning 1 18:30WOENSDAG 20 Mei Spiekeries - Gratis vertoning 2 18:30VRYDAG 22 Mei Koorfees met Helene Bester en Lindenkoor as gaskunstenaars 18:30 NG Weltevreden R50 volwassenes R20 skoliere19 EN 20 MEI MAPSTIEKS MARK KOOKPOT KOKKIES KUNSWERF KUNSKOMPETISIEHou asb. hierdie datums oop vir ‘n heerlike kultuurfees wat bogenoemde aktiwiteite, sowel as die FAIRLAND KOORFEES OP 22 MEI in die Weltevreden NG Kerk insluit.• MAPSTIEKS MARK VIR MAMMAS EN ANDER VOLWASSENES (Let wel die kunsmark is vir volwasse uitstallers!)Daar is nog stalletjies beskikbaar! Skryf gerus nog in! Registrasievorm beskikbaar op School Communicator onder bronne: Kultuurfees Mapstieks Mark, bygevoeg op 2015/03/25 of stuur ‘n e-pos aan: [email protected] dankie!Leanie TaljaardKUNSKOMPETISIELeerders word genooi om hul kreatiewe kant te kom wys by ons Kunswerf. Daar is pryse te wen vir die eerste 3 plekke in elke afdeling. Die wenners se werke sal by die skool uitgestal word.Gr. 1 - 2 KonstruksieGr. 2 - 3 CollageGr. 4 - 5 Teken en verfGr. 6 - 7 OliepastelleInskywingsvorms is beskikbaar op die School Communicator.

KULTUUR

19 EN 20 MEI 2015 DIS SPIEKERIES: talentfees

MAPSTIEKS MARK KOOKPOT KOKKIES KUNSWERF KUNSKOMPETISIE

Hou asb. hierdie datums oop vir ‘n heerlike kultuurfees wat bogenoemde aktiwiteite, sowel as die FAIRLAND KOORFEES OP 22 MEI in die Weltevreden NG Kerk insluit. Oefentye vir Talentfees-deelnemers: Donderdae 18:00-19:00 SENIORKOOR

Oefeninge: Dinsdae 17:00 tot 19:00 in die saal. Die seniorkoor het baie belangrike optredes wat hierdie kwartaal voorlê. Almal moet asb. die oefeninge bywoon. Skriftelike verskonings moet ingehandig word indien oefeninge nie bygewoon kan word nie.

Belangrike datums vir die kwartaal:

15 Mei- Sing in Harmonie 22 Mei – Fairland Koorfees Teken solank hierdie datums op die kalender aan. JUNIORKOOR

Oefentye Donderdae 14:00-15:30 Let wel: Geen ouers mag oefeninge bywoon nie en moet asb. buite die lokaal vir hulle kinders wag. Ons vra julle samewerking in die verband. Juf. Erika

Page 3: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 ... · Hulle voel snoesig as hulle lekker warm wollerige klere dra en ‘n mus kan opsit. Die byt in die ... 12 Mei - Sing in Harmonie video

3

SENIORKOOROefeninge:Dinsdae 17:00 tot 19:00 in die saal. Almal moet asb. die oefeninge bywoon. Skriftelike verskonings moet ingehandig word indien oefeninge nie bygewoon kan word nie. Belangrike datums vir die kwartaal:12 Mei - Sing in Harmonie video - opname tydens skooltyd15 Mei - Sing in Harmonie episode - opname 18:30 by Bryanston Parallelmedium. Kaartjies is te koop teen R70 by juf. Marelize Nel. 22 Mei - Fairland Koorfees by NG kerk Weltevredenpark om 18:30Teken solank hierdie datums op die kalender aan. Kleredrag: Die kleredrag is deurgegee op die School Communicator. Formele skoolbaadjies (“blazers”) sal verpligtend wees vir optredes vanaf Mei-maand. JUNIORKOOROefentyeJuniorkooroefening sal vir die duur van die mininetbal- en rugbyseisoen op Donderdae 13:00-14:00 plaasvind in die saal a.g.v. wedstryde. Vanaf 23 April tot en met einde Mei.Let wel:Geen ouers mag oefeninge bywoon nie en moet asb. buite die lokaal vir hulle kinders wag. Ons vra julle samewerking in die verband.Juf. Erika NEAYoung Performer Awards 2015Halfeindrondte: 05 – 08 MeiEindrondte: 16 MeiNational Eisteddfod Academy Young Performer Awards”-Eerste rondteDie volgende leerders het almal deurgedring na die Kwarteindrondte wat plaasgevind het op 15 April 2015:Gr. Naam en Van Sertifikaat vir1 Niel Marais Afrikaanse verhalende poësie2 Jessica Janse van Rensburg English Narrative poetry4 Mia Marais Afrikaanse verhalende poësie5 Adam Botha Afrikaanse verhalende prosa Afrikaanse dramatiese monoloog6 Mathilda Steyn English comic monologue6 Michel Croucamp Dans: Spaanse danssoloNEA – AUGUSTUS DEELNAMEInskrywings het geopen vir die Augustus-rondte. Inskrywingsvorms is op die web beskikbaar by: http://www.eisteddfod.co.za/EntryFormsDownload.htm en sal ook op die communicator geplaas word.

Let op die volgende:Sluitingsdatum (intern) vir harde kopieë: Dinsdag 2 Junie sodat nodige administrasie afgehandel kan word. Daar sal streng by die datum gehou word. Inskrywingsvorms moet volledig ingevul word en vergesel wees deur kontant/tjek/internetbewys van betaling. Internet-betaling moet in Laerskool Fairland se rekening gemaak word sodat die skool die korrekte bedrag kan oorbetaal. Vorms en bewys van betaling word aan die volgende personeel ingedien: juf. Karen Nel, k.12 (gr. R tot Gr. 3) en juf. Karen Brits, k.48 (gr. 4 tot gr. 7).Sluitingsdatum vir aanlyn-inskrywings: 19 Junie. Indien u, as ouer, verkies om die leerder aanlyn in te skryf, dan word die inskrywing deur u persoonlik hanteer en betaling word direk in NEA se rekening gedoen. U word versoek om bewys van inskrywing en bewys van betaling gemaak na Juf. Leanie Taljaard te stuur.Inskrywingsfooi: Individueel R155 Kleingroepe (2 - 5 ) R195Let op die volgende vereistes gestel deur Laerskool Fairland se kultuurnorm:NEA Aanlyn-inskrywings sal slegs erken word indien bewys van inskrywing binne ‘n tydperk van 7 dae na die sluitingsdatum direk by Leanie Taljaard ingehandig word vir rekorddoeleindes. Alle inskrywings wat deur ateljees hanteer word, moet 7 dae na sluitingsdatum direk by Leanie Taljaard ingehandig word vir rekorddoeleindes. Daar moet streng by die sluitingsdatum soos deur Laerskool Fairland deurgegee, gehou word. Let op korrekte wyse van inskrywing: leerder se naam en van, verbonde aan Laerskool Fairland, afgerig deur naam van die spesifieke ateljee om wel erkenning hiervoor te kan verkryATKV - REDENAARSDie tweede ronde vind plaas op 23 Mei by die Vaaldriehoek-kampus.HOËRSKOOL RANDBURG PRODUKSIE: ROMEO EN JULIET IN AFRIKAANSDie graad 7’s word daaraan herinner dat hulle Vrydag 8 Mei in volle leerlingraad-drag skool toe moet kom aangesien hulle die skool verteenwoordig op hulle uitstappie na die Fringe Teater in Braamfontein, waar hulle bogenoemde vertoning as gaste van Hoërskool Randburg sal bywoon. Onthou asb. dat jy ‘n toestemmingsbriefie moet inhandig by juf. Erika anders mag jy ongelukkig nie saamgaan nie. Die busse vertrek om 09:00 en behoort voor die skool uitkom weer terug te wees.

SPORTKAAPTOER: 19 – 23 JulieSpanne wat saamtoer is soos volg:1ste rugby-, netbal- en hokkiespanne (hokkieseuns en -dogters)Tennis: Seniorseuns en –dogters A-spanne

Page 4: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 ... · Hulle voel snoesig as hulle lekker warm wollerige klere dra en ‘n mus kan opsit. Die byt in die ... 12 Mei - Sing in Harmonie video

4

Jomo-liga (A- tot C-spanne):12 Mei Helderkruin (weg)21 Mei Bryanston (tuis)Oefentye:

Mini-netbalOefentye: Maandae: 13:35 – 14:10Dinsdae en Woensdae: 13:05 – 13:50o/9-toernooiElke week speel 2 spanne by elk van die volgende skole: (Volledige inligting volg later)20 Mei 3 JunieTrinityHouse, Little Falls en Curro Aurorao/6- tot o/8-toernooiAl hierdie wedstryde vind by Laerskool Unika plaas.7 Mei 13 Mei 21 MeiLillian FouchéRUGBYUitslae teen Laerskool Orion:o/8A wen 33 - 5o/9A verloor 41 - 24o/9B verloor 12 - 5

NETBALTrinityHouse Festival-programNETBALPROGRAM TEEN TRINITYHOUSE 9 MEI

TYD BAAN 1 BAAN 2 BAAN 3 BAAN 4

RONDTE 108:30 – 09:05

10 C 10 A 9 C 9 A

RONDTE 209:10 – 09:45

9 D 9 B 10 D 10 B

RONDTE 309:50 – 10:25

12 C 12 B 11 C 11 A

RONDTE 410:30 – 11:05

13 D 11 B 12 D 12 A

RONDTE 511:10 – 11:45

11 D 13 B 13 C 13 A

Uitslae: (21 April vs L/s Roodekrans (Jomo-liga)o/10A wen 16 – 5o/10B verloor 13 – 7o/10C wen 16 – 2o/11A wen 17 – 9o/11B verloor 10 – 6o/11C verloor 11 – 8o/12A verloor 18 – 16o/12B verloor 9 – 5o/12C wen 16 – 5o/13A verloor 22 – 15o/13B verloor 12 – 19o/13C wen 15 – 5D10-liga teen Curro Aurorao/10D wen 8 – 4o/11D verloor 6 – 2o/12D verloor 17 – 2Belangrike datum:9 Mei – o/9A-D - o/13A-D-spanne - Trinitytoernooi D10-ligadatums (D-spanne):7 Mei – Orban Primary (weg)Neem asb. kennis dat hierdie voorlopige datums is en dat dit kan verander. Geen verdere inligting is nog beskikbaar nie.13 Mei 20 Mei 27 Mei

Oefentye:

MAANDAE Baan 1 Baan 2 Baan 3 Baan 4 Baan 5 Teerblad Klein teerblad 1ste sessie 13:35 – 14:10

o/6 – o/8 mini-netbal

2de sessie 14:15 – 15:30

o/13A&B o/10A&B o/9C&D (deel met E&F op

kleinteerblad)

o/9A&B o/10C&D o/11A&B o/9E&F (deel met C&D op

Baan 3) 3de sessie 15:30 – 16:45

o/13C&D (tot 16:00 - skuif dan na teerblad)

o/11C&D (tot 16:00 - skuif dan na teerblad)

o/12A&B o/12C&D

DINSDAE Baan 1 Baan 2 Baan 3 Baan 4 Baan 5 Teerblad Klein teerblad 1ste sessie 13:05 – 13:50

o/6 – o/8 mini-netbal

2de sessie 13:50 – 15:05

o/13A&B o/10A&B o/9E&F (deel met C&D op

klein teerblad)

o/9A&B o/10C&D o/11A&B o/9C&D (deel met E&F op

klein teerblad) 15:05 – 16:20 o/13C&D o/11C&D o/12A&B o/12C&D

WOENSDAE Baan 1 Baan 2 Baan 3 Baan 4 Baan 5 Teerblad Klein teerblad 1ste sessie 13:05 – 13:50

o/6 – o/8 mini-netbal

2de sessie 13:50 – 15:05

o/13A&B o/10A&B o/9C&D (deel met E&F op

klein teerblad)

o/9A&B o/10C&D o/11A&B o/9E&F (deel met C&D op

klein teerblad) 15:05 – 16:20 o/13C&D o/12A&B o/12C&D o/11C&D

Mini-netbal

Oefentye: Maandae: 13:35 – 14:10 Dinsdae en Woensdae: 13:05 – 13:50 o/9-toernooi Elke week speel 2 spanne by elk van die volgende skole: (volledige inligting volg later) 22 April; 6 Mei; 20 Mei; 3 Junie Fontainebleau, TrinityHouse, Little Falls en Curro Aurora o/6- tot o/8-toernooi Al hierdie wedstryde vind by Laerskool Unika plaas. 7 Mei; 13 Mei; 21 Mei

Lillian Fouché

Page 5: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 ... · Hulle voel snoesig as hulle lekker warm wollerige klere dra en ‘n mus kan opsit. Die byt in die ... 12 Mei - Sing in Harmonie video

5

o/10A verloor 19 - 12o/10B wen 48 - 0o/11A verloor 33 - 0o/11B wen 33 - 53de verloor 34 - 52de span wen 20 - 121ste span wen 34 - 0TrinityHouse Rugby Festival07 Mei 18:15 – 19:15 Fairland 1ste vs DPHS Newlands A08 Mei 08:30 – 09:30 Fairland 1ste vs Merchiston Newlands A09 Mei 08:00 – 08:40 Fairland o/10A vs TrinityHouse Newlands A Fairland o/9A vs TrinityHouse Kingspark A 08:45 – 09:25 Fairland o/11A vs TrinityHouse Newlands A Fairland o/10B vs TrinityHouse Kingspark A 09:30 – 10:10 Fairland 2de vs TrinityHouse Newlands A Fairland o/9B vs TrinityHouse Kingspark A 10:15 – 11:15 Fairland o/11B vs TrinityHouse Kingspark A 11:00 – 11:40 Fairland 3de vs TrinityHouse Kingspark A 13:00 – 14:00 Fairland 1ste vs Rondebosch Newlands AOefentye:

TAU-RugbyTrinityHouse FestivalProgram vir o/7 Tau is soos volg:

Program vir o/8 Tau is soos volg:

Die TAU-rugbytoernooi vind by Laerskool Unika plaas en op die volgende datums:7 Mei 13 Mei 21 MeiWedstryddatums:Woensdag 12 Mei - L/s Fontainebleau (tuis)Woensdag 20 Mei - Randhart (tuis)Woensdag 27 Mei - L/s Pres. Steyn (tuis)Dean BenadieTENNISSeniors Grey Kollege BloemfonteinTennistoernooiSeniordogters: 27 – 31 MeiOefeningSeniors begin Maandag 20 April met oefening by Jean.Daagwedstryde sluit 5 Junie.

RUGBY Trinityhouse Rugby Festival

07 Mei 18:50 – 19:50 Fairland 1ste vs DPHS Newlands A 08 Mei 08:30 – 09:30 Fairland 1ste vs Merchiston Newlands A 09 Mei 08:00 – 08:40 Fairland o/10A vs TrinityHouse Newlands A Fairland o/9A vs TrinityHouse Kingspark A 08:45 – 09:25 Fairland o/11A vs TrinityHouse Newlands A Fairland o/10B vs TrinityHouse Kingspark A 09:30 – 10:10 Fairland 2de vs TrinityHouse Newlands A Fairland o/9B vs TrinityHouse Kingspark A 10:15 – 11:15 Fairland o/11B vs TrinityHouse Kingspark A 11:20 – 12:20 Fairland 3de vs TrinityHouse Kingspark A 13:00 – 14:00 Fairland 1ste vs Rondebosch Newlands A

TAU-spanne (o/7- & o/8-spanne gaan ook aan bogenoemde toernooi deelneem. Inligting volg later.)

Oefentye:

MAANDAG o/7 o/8 o/9A&B

o/8A o/10A&B 3de, 4de

o/11A&B 1e, 2de

13:35 - 14:10 B-veld A-veld 14:10 – 15:10 B-veld A-veld 15:10 – 16:10 B-veld A-veld

DINSDAG o/7 o/8 o/9A&B

o/8A o/10A&B 3de, 4de

o/11A&B 1e, 2de

13:10 – 13:40 B-veld A-veld 13:45 – 14:45 B-veld A-veld 14:45 – 15:45 B-veld A-veld

WOENSDAG o/7 o/8 o/9A&B

o/8A o/10A&B 3de, 4de

o/11A&B 1e, 2de

13:10 – 13:40 B-veld A-veld 13:45 – 14:45 B-veld A-veld 14:45 – 15:45 B-veld A-veld

Konka-toer: Uitslae

o/10 - vs Genl. Alberts wen 40 – 0 vs Pietersburg verloor 7 – 19 vs Curro Aurora, Hazeldene verloor 5 – 10 vs Bryanston Parallel verloor 5 – 0

o/11 - vs Genl. Hendrik Schoeman wen 19 – 5 vs Thabazimbi gelykop 10 – 10 vs Constantia verloor 20 – 15 vs Jan van Riebeeck wen 7 – 0

1ste - vs Proteapark wen 31 – 10 vs Pietersburg-Suid wen 37 – 5 vs Mooirivier wen 22 – 0 vs Bastion wen 15 – 12

Eerste span is ook algehele wenners van die toernooi.

TAU-Rugby

Die TAU-rugbytoernooi vind by Laerskool Unika plaas en wel op die volgende dae:

7 Mei 13 Mei 21 Mei

Oefentye:

MAANDAG o/7 o/8 o/9A&B

o/8A o/10A&B 3de, 4de

o/11A&B 1e, 2de

13:35 - 14:10 B-veld A-veld 14:10 – 15:10 B-veld A-veld 15:10 – 16:10 B-veld A-veld

DINSDAG o/7 o/8 o/9A&B

o/8A o/10A&B 3de, 4de

o/11A&B 1e, 2de

13:10 – 13:40 B-veld A-veld 13:45 – 14:45 B-veld A-veld 14:45 – 15:45 B-veld A-veld

WOENSDAG o/7 o/8 o/9A&B

o/8A o/10A&B 3de, 4de

o/11A&B 1e, 2de

13:10 – 13:40 B-veld A-veld 13:45 – 14:45 B-veld A-veld 14:45 – 15:45 B-veld A-veld

TAU-Rugby TrinityHouse Festival Program vir o/7 Tau is soos volg: RONDTE TYD VELD WEDSTRYD SKEIDSREGTER

1 09:00 – 09:20 A Fairland o/7 GROEN vs. TrinityHouse BLOU TrinityHouse 2 09:00 – 09:20 B Fairland o/7 WIT vs. TrinityHouse GROEN Fairland 3 09:25 – 09:45 A 4 09:25 – 09:45 B Fairland o/7 ORANJE vs. TrinityHouse

GROEN Fairland

5 10:00 – 10:20 A Fairland o/7 BLOU vs. TrinityHouse ORANJE TrinityHouse 6 10:00 – 10:20 B 7 10:25 – 10:45 A Fairland o/7 BLOU vs. TrinityHouse GROEN TrinityHouse 8 10:25 – 10:45 B 9 10:50 – 11:10 A Fairland o/7 GROEN vs. TrinityHouse

ORANJE Fairland

10 10:50 – 11:10 B 11 11:15 – 11:35 A Fairland o/7 ORANJE vs. Jan Celliers WIT Jan Celliers 12 11:15 – 11:35 B Fairland o/7 WIT vs. TrinityHouse GROEN TrinityHouse

Program vir o/8 Tau is soos volg:

RONDTE TYD VELD WEDSTRYD SKEIDSREGTER 1 09:00 – 09:20 C Fairland o/8 GROEN vs. TrinityHouse ROOI TrinityHouse 2 09:00 – 09:20 D 3 09:25 – 09:45 C 4 09:25 – 09:45 D Fairland o/8 WIT vs. TrinityHouse GEEL Fairland 5 10:00 – 10:20 C 6 10:00 – 10:20 D Fairland o/8 GROEN vs. TrinityHouse BLOU TrinityHouse 7 10:25 – 10:45 C Fairland o/8 WIT vs. TrinityHouse SWART Fairland 8 10:25 – 10:45 D

Die TAU-rugbytoernooi vind by Laerskool Unika plaas en op die volgende datums:

7 Mei 13 Mei 21 Mei

Wedstryddatums: Woensdag 12 Mei - L/s Fontainebleau (tuis) Woensdag 20 Mei - Randhart (tuis) Woensdag 27 Mei - L/s Pres. Steyn (tuis)

Dean Benadie

TENNIS

Seniors Grey Kollege BloemfonteinTennistoernooi Seniordogters: 27 – 31 Mei Oefening Seniors begin Maandag 20 April met oefening by Jean. Daagwedstryde sluit 5 Junie.

Page 6: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 ... · Hulle voel snoesig as hulle lekker warm wollerige klere dra en ‘n mus kan opsit. Die byt in die ... 12 Mei - Sing in Harmonie video

6

Fairland wen teen Truida KestellFairland verloor teen Louw GeldenhuysFairland wen teen Anton van WouwLaerskool Fairland eindig 11de uit 19 skole.Seuns B-spanFairland wen teen Curro HazeldeanFairland wen teen Oranje-NoordFairland verloor teen HarrismithFairland verloor teen Durban PrepLaerksool Fairland eindig 11de uit 18 skoleTennisafrigting: gr. 1- en gr. 2-leerdersIndien daar enige belangstelling is, kontak asb. vir Philip Lawson (082 079-8531).SKAAKOefening: Gr. 1 : Donderdag Na skool tot 14:15 Kamer 22Gr. 2 – 3 : Donderdag 14:00 – 15:00 Kamer 27Gr. 4 – 7 : Donderdag 15:00 – 16:30 Kamer 31

INLIGTINGSENTRUMPRODUKSIE 2000 : 12 Mei 2015 (Gr. 1 – 7)Op die 12de Mei kom kuier Produksie 2000 se teaterspan weer vir ons. Die titel van hul vertoning is vanjaar: “Die web van bedrog” wat sal handel oor eerlikheid. By Randwick Skool gaan dinge maar baie dol. Iemand probeer vraestelle aan die leerders smokkel en oneerlikheid en kuberboelies steek orals kop uit. Jessica voel skaam oor haar huislike omstandighede en bedrieg haar maats met leuens wat sy vertel. Mnr. Wang, een van die Chinese onderwysers, help om die situasie te ontlont en bied waardevolle insigte aan almal betrokke. Die eksentrieke Mnr. Pratt moet R10 000 in die hande kry en weereens beland hy in skreeusnaakse situasies op die verhoog tydens die oueraand. Gelukkig word vrede weer herstel en verloop die skooljaar verder seepglad en ordelik.ATKV-SPELATHON : 19 MeiSterkte aan ons gr. 6- en gr. 7 – deelnemers met jul voorbereiding.UITLEEN VAN BOEKEGr. 2- tot 3-leerders sal gedurende klastyd in die loop van die kwartaal geleentheid kry om boeke uit te neem. Gr. 1-leerders sal tydens die derde kwartaal mag boeke uitneem in klasverband. Gr. 4- tot 7-leerders mag tweede pouses die Inligtingsentrum besoek om boeke uit te neem of navorsing te doen vir take. Ons beskik oor 5 rekenaars wat internet-toegang het vir navorsing en afdrukke mag teen ‘n geringe koste in die Inligtingsentrum gemaak word. Maak gerus van hierdie diens gebruik.ONTHOU: Boeke open nuwe wêrelde!Lekker leesgroete!Leanie Taljaard

JUNIORSBethlehem (Truida Kestell) uitslae:

Dogters A-spanFairland wen teen KathuFairland wen teen SenekalFairland verloor teen Willem PostmaFairland verloor teen Oranje-NoordFairland wen teen JordaniaLaerskool Fairland eindig 7de uit 17 skole.Seuns A-spanFairland verloor teen TygerpoortFairland verloor teen EikestadFairland wen teen De Aar

Page 7: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 ... · Hulle voel snoesig as hulle lekker warm wollerige klere dra en ‘n mus kan opsit. Die byt in die ... 12 Mei - Sing in Harmonie video

7

VASWERK VAN BALKIES EN KOORD OP SKOOLBAADJIESDie volgende persone kan gekontak word t.o.v die vaswerk van balkies en koord op skoolbaadjies.1. Solly (071 594 1373) huur privaat ‘n winkel by Burger Broers, Northcliff Corner. 2. Grethe Doubell-Schüssler (073-196-5599), ‘n mamma, is ook bereid om hiermee te help.Riglyne ten opsigte van vaswerk van balkies is beskikbaar op die School Communicator onder bronne. Koord kan ook by juf. Leanie Taljaard gekoop word.Leanie Taljaard

ALGEMEENVERE-KASDie Vere-kas is op soek na mammas wat in die klerebank kan werk op Maandagmiddae vanaf 13:30 -14:00. Skakel asb.Lillian Ankersmit 082 324 5034 indien jy belangstel.Die wintersweetpakke is beskikbaar by Constantia en School and Leisure.Geen wintersweetpakke is te koop by die Vere-kas nie. Verlore sweetpakke word gehou binne die Vere-kas. Daar is alreeds ‘n paar verlore baadjies. Kan die ouers asb. die leerders stuur om binne in die Vere-kas te kom kyk vir verlore klere.Tye:

MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG

Oggend 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40

Middag 13:30-14:00 13:00-13:30 13:00-13:30 13:30-14:00 Gesluit

Lillian Ankersmit082 324-5034WELTEVREDE VOORTREKKERSAlle gr. R – 7 voortrekkers moet onthou van ons voortrekkerkamp dié naweek. Ons kamp vanaf 8 – 10 Mei te Kadesh Barnea en dit gaan een groot verjaarsdagpartytjie wees, sommer vir 3 dae lank! Ons vier Weltevrede Voortrekkers se 50ste verjaarsdag van 5 Mei. Onthou om ‘n sprokieskarakter- of fantasie-kostuum vir jou saam te bring. Ons vertrek op Vrydag 8 Mei om 15:00 vanaf Mosaiek-kerk. Ouers mag op Sondag 10 Mei die Moedersdagpiekniek saam met ons kom bywoon. Moet beslis nie hierdie pret misloop nie. Gr. R- tot Gr.6 voortrekkers mag op Vrydag 8 Mei met hul aktiewe voortrekkerdrag (denim en blou voortrekkerhemp – nie spandrag nie) skool toe kom. Gr. 7- voortrekkers moet in hul skoolklere skooltoe kom aangesien hulle ‘n uitstappie het.Sien julle daar!Leanie TaljaardSTERRE VAN DIE WEEKWeek: 23 April 2015Gr. 1/18 : Janay Horn Gr. 1/22 : Simone van Aswegen Gr. 1/24 : Dimitri Minnaar Gr. 1/25 : Nathan van Aswegen

Gr. 1/26 : Xander van Wyk Gr. 1/27 : Declan DaniellGr. 2/14 : Karla Jooste Gr. 2/15 : Lené VisagieGr. 2/16 : Francois Britz Gr. 2/17 : Danielle du ToitGr. 2/21 : Luke Barnard Gr. 2/23 : Mila PieterseGr. 3/12 : Annika Dirker Gr. 3/13 : Zander SteynGr. 3/28 : Hannes Alberts Gr. 3/29 : Herman WesselsGr. 3/45 : Kayla Bodenstein Gr. 3/46 : Ané van der WesthuizenWeek: 30 April 2015Gr. 1/18 : Chris van Zyl Gr. 1/22 : Lumé ErasmusGr. 1/24 : Brigette Robinson Gr. 1/25 : Sophia SmithGr. 1/26 : Carla Cloete Gr. 1/27 : Declan DaniellGr. 2/14 : Kian Kritzinger Gr. 2/15 : Anroux BarnardGr. 2/16 : Xenia Human Gr. 2/17 : Nicola BredenkampGr. 2/21 : Leané van Vuuren Gr. 2/23 : Meanté SchoemanGr. 3/12 : Marycke Steyn Gr. 3/13 : Richard SteenekampGr. 3/28 :Denike de Villiers Gr. 3/29 : Nelius van GraanGr. 3/45 : Leah Groeneveld Gr. 3/46 :Shamiska KelleyGOEIEGEDRAG-KNOPIEGr. 3/28 : Gideon KokGr. 3/28 : Chené van VuurenGr. 4/47 : Cayleigh KhourieGr. 4/47 : Duan BrittionGr. 4/48 : Jarik EngelbrechtGr. 4/49 : Emile TerblancheGr. 4/49 : Manie GroenewaldGr. 4/52 : Mea du ToitGr. 6/04 : Mathilda SteynGr. 6/04 : Nathan CeronioGr. 7/06 : Jaco RasGr. 7/30 : Cisca VetterGr. 7/31 : Nicole van BlerkGr. 7/31 : Kayla du PlessisGr. 7/31 : Maxine de LangeADVERTENSIEBORDE Die bord op die hoek van Marketstraat en 7de Laan is pas nuut oorgedoen. Die volgende opsies is beskikbaar:7 spasies: 1.18m x 0.46m (Koste: R1500 per spasie jaarliks)(Die koste sluit die maak van die borde uit.)Kontakpersoon: Karén Reyneke ([email protected])

Page 8: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 ... · Hulle voel snoesig as hulle lekker warm wollerige klere dra en ‘n mus kan opsit. Die byt in die ... 12 Mei - Sing in Harmonie video

8

MY SCHOOL-, SCHOOL & LEISURE- EN MAKROKAARTESchool & Leisure-kaarteSupport your school – earn cash rewards for you and your school. Apply instore for a School Benefit Card or visit our website: www.schoolandleisure.co.za. Aansoekvorms is ook by Louisa van Rensburg in die kantoor beskikbaar.Address: Heathway Centre, Cnr. Beyers Naude and Castle Hill Drive, Cresta.Contact details: (011) 431-0406 Business hours: Monday – SundayOns vra dat ouers asb. ook hierdie projek sal ondersteun.Makro en Myschool Projek – (Gratis kaart)Baie dankie aan al die ouers wat reeds MySchool- en Makro-kaarte het wat gekoppel is aan Laerskool Fairland.Hoe moet u te werk gaan om vir ‘n Makro- of MySchoolkaart te registreer?MakroGaan na die webtuiste van Makro (www.makro.co.za / Makro Card / Apply for a Makro Access card) en voltooi u besonderhede aanlyn. Vir ander inligting, kontak asb. vir Louisa van Rensburg ([email protected]). MySchoolBesoek gerus MySchool se webtuiste (www.myschool.co.za / Get a card) en voltooi u besonderhede aanlyn. Die webwerf dui ook die vennote aan waar die MySchoolkaart gebruik kan word.Ons maak staat op almal se samewerking om ook van hierdie projekte ‘n groot sukses te maak.Vriende van FairlandAs enige iemand dalk vergeet het of nog iets wil skenk, is hulle baie welkom. Ons het min van die volgende items ontvang:1. SOPPOEIER2. CREMORA/MELKPOEIER3. TEE4. INGEMAAKTE SLAAI5. CUP-A-SOUP6. SKOTTELGOEDSEEP7. DEODORANT VIR VROUESpensgroeteIrene Aucamp0836517230VRIENDE VAN FAIRLAND: PRETLOOP Saterdag 16 MeiDie derde Vriende van Fairland-pretloop sal plaasvind op Saterdag 16 Mei 2015 om 08:00 by Laerskool Fairland. Die inskrywingsvorms sal gedurende dié week op die web en die School Communicator beskikbaar wees. Die vorms sal ook aan die oudstes en enigstes uitgedeel word.

Dit is ‘n gesinsaktiwiteit ten bate van Vriende van Fairland se omgee-projekte! Dagboek die datum en ondersteun ons asseblief!Dieselfde tyd, dieselfde roete ……. wees net daar en kom deel in die pret!Rouaan Bredenkamp 082 098 4345

VAKANTE POSTEVriende van Fairland het tans die volgende vakante vrywilligersposte: 1. Fondsinsamelings – As deel van hierdie span kan jy betrokke raak deur fondsinsamelings-

geleenthede te identifiseer, organiseer en koördineer, om sodoende fondse te bekom vir die behoeftes waar VVF betrokke is.

2. Kommunikasie – VVF benodig tans ‘n persoon wat ons kan help met verskeie kommunikasietake. Dit sluit in opdatering van Webblad, kommunikasie rondom funskies wat ons hou, Vinkie - nuusberigte oor VVF en algemene bewusmaking van VVF se missie.

Skakel gerus met Dalene van Niekerk 083 953 3916 indien jy sou belangstel in enige van die poste.

ADVERTENSIESRESONANZE PROJECT MUSIEKSKOOL – BERARIO-ONTSPANNINGSENTRUMDie tweede kwartaal het begin, en nou…IS DIT TYD om in te skryf vir musieklesse! Ons bied lesse te kies en te keur - klavier, sang, viool, dromme, kitaar, en musiek programmering.Anthea Clark, 081 351 7491, [email protected], Berario Ontspannings Sentrum.TOTAL GARAGE DEVON VALLEYOndersteun die winkel by die Devon Valley-petrolstasie en kry ‘n seël elke keer as jy ietsie aankoop. Indien jy wil deelneem, kry jou kaart by die skool en begin seëls plak. Sodra die kaart vol is, ontvang jy ‘n R50 bewys om by die winkel te spandeer.FISIOTERAPEUTFisioterapeut in 8ste laan, Fairland. Ek fokus op rug- en nekprobleme, sportbeserings, posturale rehabilitasie en longfisioterapie. Privaat- en groep-pilatesklasse. Kontak Terri-Anne Boers 0725398386 of [email protected] daar ouers is wat belangstel in tuisonderrig vir graad 1 in 2016 by ‘n gekwalifiseerde onderwyseres in Northcliff kontak asb. vir Teresa by 0828533609 of [email protected].

VAKANTE POSTE Vriende van Fairland het tans die volgende vakante vrywilligersposte:

1. Fondsinsamelings – As deel van hierdie span kan jy betrokke raak deur fondsinsamelings-geleenthede te identifiseer, organiseer en koördineer, om sodoende fondse te bekom vir die behoeftes waar VVF betrokke is.

2. Kommunikasie – VVF benodig tans „n persoon wat ons kan help met verskeie kommunikasietake. Dit sluit in opdatering van Webblad, kommunikasie rondom funskies wat ons hou, Vinkie nuusberigte oor VVF en algemene bewusmaking van VVF se missie.

Skakel gerus met Dalene van Niekerk 083 953 3916 indien jy sou belangstel in enige van die poste.

Page 9: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 ... · Hulle voel snoesig as hulle lekker warm wollerige klere dra en ‘n mus kan opsit. Die byt in die ... 12 Mei - Sing in Harmonie video

9

ADVERTENSIES

RESONANZE PROJECT MUSIEKSKOOL – BERARIO-ONTSPANNINGSENTRUM “Wanneer jou potte verander in dromme, en die messe in stokkies, weet jy een ding…DIS TYD om in te skryf vir musieklesse! Ons bied lesse te kies en te keur - klavier, sang, viool, dromme, kitaar, en musiek- programmering. Retha Jacobs, 081 351 7491, Berario Ontspanningsentrum.” TOTAL GARAGE DEVON VALLEY Ondersteun die winkel by die Devon Valley-petrolstasie en kry „n seël elke keer as jy ietsie aankoop. Indien jy wil deelneem, kry jou kaart by die skool en begin seëls plak. Sodra die kaart vol is, ontvang jy „n R50 bewys om by die winkel te spandeer.

THE INSULATOR

positive, down to earth

082 774 [email protected]

• All electrical work• Maintenance

• New Installations