marketstraat 145, fairland 011 678-4591/2 jaargang 22 nr 8 12 ... · 2015. 3. 15. · marketstraat...

9
Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 8 12 Maart 2015 Vinkie Laerskool Fairland BELANGRIKE DATUMS 12 Maart ATKV- redenaars begin 13 Maart Media- en leesklubleiers OORSLAAP 14 Maart Skaakkliniek: Saterdag 14 Maart (09:00 – 11:00) 25 Maart Skool sluit om 11:00 – rapporte word om 10:45 by registerklasse uitgedeel UIT DIE HOOF SE KANTOOR Beheerliggaamverkiesing Baie geluk aan al die ouerlede wat tot die beheerliggaam verkies is. Baie dankie ook aan al die ouers wat die verkiesing bygewoon het. ATKV-Redenaars Ons wens al ons redenaars baie sterkte toe. Baie dankie aan juf. Corisa en haar helpers. Pa en seun-/Ma en dogterkamp Baie dankie aan Fraser Muller, Karen Nel, Charné Writes, Adele Ekron, Verna van Greunen en Selomie van der Straaten vir al hulle reëlings. Almal het dit terdeë geniet. Atletiek Baie geluk aan ons atlete wat deurgedring het na die SA-Kampioenskap. Sterkte met julle voorbereiding. Personalia Baie geluk aan Annemarie Heymans met die huwelik van haar dogter, Michelle met Stephen. Hoop hul huwelikspaadjie sal geseënd wees. Baie geluk ook aan Liza en Jean de Jager met die geboorte van hul dogtertjie, Mieke. Ons glo sy sal vir hul nog baie vreugde bring. Ons dink nog aan juf. Louise le Roux wat aansterk na ‘n operasie. Ons bid haar spoedige herstel toe. Ons is ook bly om Verna van Greunen weer terug te verwelkom by die skool na haar operasie. VERJAARSDAE Baie geluk aan Leanie Taljaard wat op 16 Maart verjaar. Ons glo en vertrou dat jou nuwe lewensjaar sommer baie voorspoedig en geseënd sal wees. VAN DIE BEHEERLIGGAAM Beheerliggaamverkiesing Die volgende persone is tot die nuwe beheerliggaam verkies: Ouerlede: Schalk Aucamp Estra Bester Chris Dirks Riaan Graham Johan Kilian Retief Swart Opvoeders: Servaas Nel Bettie Viljoen Marilet Vosloo Nie-doserende lede: Karén Reyneke Baie geluk en sterkte met die termyn wat voorlê! FINANSIES Die skool beskik nou oor kredietkaartfasiliteite. Sien asb. ook op die School Communicator (Bronne/Algemeen) belangrike inligting ten opsigte van betaling van skoolgeld en ook ander gelde. REDAKSIE Ek dink die helfte van ons volkie se probleme het glad nie soos die meeste van ons dink, hul ontstaan as gevolg van ‘n verskil van opinie / taal / kultuur / godsdiens / politiek of iets soortgelyks nie. Ek vermoed dit het te doene met iets heeltemal anders, maar moontlik net so onoorkomelik. Of is dit? Dit het onlangs vir my baie duidelik geword dat mense uitstekend vaar as hulle as groep saamwerk teen dieselfde tempo en met dieselfde intensiteit. (Ons klasma’s is ‘n fantastiese voorbeeld hiervan). Dan sien jy werklik “poetry in motion” soos die spreekwoord lui. So ‘n groep word ‘n uiters suksesvolle taakmag en hulle modus operandi sluit in: deeglike beplanning, effektiewe navorsing

Upload: others

Post on 05-Feb-2021

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 8 12 Maart 2015

    Vinkie Laerskool FairlandBELANGRIKE DATUMS12 Maart ATKV- redenaars begin13 Maart Media- en leesklubleiers OORSLAAP14 Maart Skaakkliniek: Saterdag 14 Maart (09:00 – 11:00)25 Maart Skool sluit om 11:00 – rapporte word om 10:45 by registerklasse uitgedeel

    UIT DIE HOOF SE KANTOORBeheerliggaamverkiesingBaie geluk aan al die ouerlede wat tot die beheerliggaam verkies is. Baie dankie ook aan al die ouers wat die verkiesing bygewoon het.ATKV-RedenaarsOns wens al ons redenaars baie sterkte toe. Baie dankie aan juf. Corisa en haar helpers.Pa en seun-/Ma en dogterkampBaie dankie aan Fraser Muller, Karen Nel, Charné Writes, Adele Ekron, Verna van Greunen en Selomie van der Straaten vir al hulle reëlings. Almal het dit terdeë geniet.AtletiekBaie geluk aan ons atlete wat deurgedring het na die SA-Kampioenskap. Sterkte met julle voorbereiding.PersonaliaBaie geluk aan Annemarie Heymans met die huwelik van haar dogter, Michelle met Stephen. Hoop hul huwelikspaadjie sal geseënd wees.Baie geluk ook aan Liza en Jean de Jager met die geboorte van hul dogtertjie, Mieke. Ons glo sy sal vir hul nog baie vreugde bring.Ons dink nog aan juf. Louise le Roux wat aansterk na ‘n operasie. Ons bid haar spoedige herstel toe.Ons is ook bly om Verna van Greunen weer terug te verwelkom by die skool na haar operasie.

    VERJAARSDAEBaie geluk aan Leanie Taljaard wat op 16 Maart verjaar. Ons glo en vertrou dat jou nuwe lewensjaar sommer baie voorspoedig en geseënd sal wees.

    VAN DIE BEHEERLIGGAAMBeheerliggaamverkiesingDie volgende persone is tot die nuwe beheerliggaam verkies:Ouerlede:Schalk AucampEstra BesterChris DirksRiaan GrahamJohan KilianRetief SwartOpvoeders:Servaas NelBettie ViljoenMarilet VoslooNie-doserende lede: Karén ReynekeBaie geluk en sterkte met die termyn wat voorlê!FINANSIESDie skool beskik nou oor kredietkaartfasiliteite. Sien asb. ook op die School Communicator (Bronne/Algemeen) belangrike inligting ten opsigte van betaling van skoolgeld en ook ander gelde.

    REDAKSIEEk dink die helfte van ons volkie se probleme het glad nie soos die meeste van ons dink, hul ontstaan as gevolg van ‘n verskil van opinie / taal / kultuur / godsdiens / politiek of iets soortgelyks nie. Ek vermoed dit het te doene met iets heeltemal anders, maar moontlik net so onoorkomelik. Of is dit?Dit het onlangs vir my baie duidelik geword dat mense uitstekend vaar as hulle as groep saamwerk teen dieselfde tempo en met dieselfde intensiteit. (Ons klasma’s is ‘n fantastiese voorbeeld hiervan). Dan sien jy werklik “poetry in motion” soos die spreekwoord lui. So ‘n groep word ‘n uiters suksesvolle taakmag en hulle modus operandi sluit in: deeglike beplanning, effektiewe navorsing

  • 2

    en seepgladde werkverrigting. Voeg daarby entoesiasme, toewyding en gedrewenheid en jy het ‘n wenkombinasie. Hoekom kry almal dit dan nie reg nie? Daarin lê die crux van die saak. Nie almal het dieselfde mate van oortuiging nie en derhalwe is die insette van verskillende gehalte. Mense voel nie altyd ewe gemotiveerd nie en dit het ‘n effek op die tempo waarteen take verrig word, maar meer nog...doelwitte verskil radikaal. Dit is ‘n groot probleem.Soos by baie groot instansies waar dit lyk asof elke betrokkene op hulle eie missie is en hul eie agendas het, is dit fataal om (selfs al is dit op ‘n baie kleiner skaal) die gemeenskaplike doel uit die oog te verloor. As elke lid van so ‘n taakmag sonder plan voortfoeter, vind jy binnekort dat hulle soos die spreekwoordelike hamster op die wieletjie hardloop. Hulle lyk baie besig, maar hulle gaan nêrens nie. Ek dink aan die brandbestryders van die Kaap. Hulle moes onlangs die onmoontlike regkry, maar het soos een man net EEN doel voor oë gehad. Saam met ‘n gemeenskap wat hande gevat het en hierdie dapper manne en vroue ondersteun het sover hulle kon, is die grootste veld- en bergbrand in 20 jaar hokgeslaan. SUKSES! Is die geheim vir sukses dan so eenvoudig? ‘n Gedeelde doelwit? Ek weet nie of ons ooit sal uitvind nie, want selfs die slimste / mees fanatiese onder ons kan nie op ‘n algemene doelwit ooreenkom nie, want dit verg dat ons na mekaar luister- BO-OOR die gedruis van ons eiegeregtigde stemme en opinies. Ontmoet halfpad. Dit werk.Erika

    AKADEMIEToetsrooster: Eerste Kwartaal 2015

    Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7

    Vr. 13 Maart LV SW LV NW

    KULTUURSENIORKOOROefeningeDinsdae 17:00 tot 19:00 in die saal. Almal moet asb. die oefeninge bywoon. Skriftelike verskonings moet ingehandig word indien oefeninge nie bygewoon kan word nie. Die laaste oefening vir die kwartaal is Dinsdag 24 Maart.Gedagte vir die week: Musiek maak die siel lig. (anoniem)Koorkamp JUNIORKOOROefentyeDonderdae vanaf 14:00 – 15:30 in die skoolsaal.Alle oudisies word hierdie week afgehandel. Enige een wat nog wil probeer, is baie welkom.

    NEAYoung Performer Awards 2015Eerste rondte: 16 Februarie – 24 MaartKwarteindrondte: 14 – 18 AprilHalfeindrondte: 05 – 08 MeiEindrondte: 16 MeiKoste: R360 per inskrywing (1 deelnemer) R380 per inskrywing (2-5 deelnemers) R530 per inskrywing (6 of meer deelnemers) Inskrywings het nou gesluit.INTERNE REDENAARS 2015Baie geluk aan al die sprekers wat aan die interne redenaars deelgeneem het. Julle was almal puik en het julself besonders goed van jul taak gekwyt. Ons is trots op elkeen van julle. Hiermee deel ons graag die top 5 plekke van elke graad sowel as die top 5 sprekers van elke afdeling wat op 12 en 13 Maart reeds aan die eerste ronde van die ATKV-redenaars gaan deelneem.TOP 5 (Graad 1)Danielle Dixon (GRAADWENNER) Kayla Grobbelaar Neil MaraisCarla Cloete Nina NieuwoudtTOP 5 (Graad 2)Mia le Grange (GRAADWENNER) Luané Human Nicola BredenkampJosiah Stroh Jessica Janse van RensburgTOP 5 (Graad 3)Emma Van der Waal (GRAADWENNER) Nelius van Graan Diaan RooseboomJana Simpson Joa du ToitTOP 5 (Graad 4)Eerste:Juan van der Merwe (GRAADWENNER) Tweede: Maria KotzeDerde: Roeloff le Roux Vierde: Andries de KockVyfde: Jessica Goosen & Ezaan Husselman

  • 3

    TOP 5 (Graad 5)Eerste: Adam Botha (GRAADWENNER) Tweede: André van GraanDerde: Dené Potgieter Vierde: Karla RooseboomVyfde: Marcel SteynTOP 5 (Graad 6)Eerste: Lize-li Smit(GRAADWENNER) Tweede: Kyla SaaymanDerde: Layla Flockhart Vierde: Mathilda SteynVyfde: Johann BeyersTOP 5 (Graad 7)Eerste: Pieter le Roux (GRAADWENNER) Tweede: Jean-Marie EngelbrechtDerde: Dané Taljaard Vierde: Anja SteynVyfde: Marna van GreunenATKV-Redenaars – Helpmekaar KollegeNeem asb. kennis dat registrasie reeds 1 uur voor die tyd begin.Afdeling A (Gr. 1 – gr. 3)Vrydag 13 Maart 16:00 – 19:00Emma van der Waal (Afdelingwenner) Luané Human Nicola BredenkampMia le Grange Nelius van GraanAfdeling B (Gr. 4 en gr. 5)Donderdag 12 Maart 16:00 – 19:00Juan van der Merwe Maria Kotze Dené PotgieterAndré van Graan Adam Botha (Afdelingwenner)Afdeling C (Gr. 6 en gr. 7)Donderdag 12 Maart 16:30 – 20:00Dané Taljaard Jean-Marie Engelbrecht Kyla SaaymanLize-li Smit Pieter le Roux (Afdelingwenner)Baie sterkte aan ons redenaars!

    SPORTKAAPTOER: 19 – 23 JulieSpanne wat saamtoer is soos volg:1ste rugby-, netbal- en hokkiespanne (hokkieseuns en -dogters)Tennis: Senior seuns en –dogters A-spanneATLETIEKBaie dankie aan die atlete wat deelgeneem het en baie sterkte aan ons atlete wat deurgedring het na die SA-kampioenskap.Die volgende atlete het deurgedring:Regardt Fourie Megan Starbuck Corné de FouwRegardt het 2 SA-rekords tydens die Gauteng-kampioenskap verbeter (80mH en 200mH).Baie geluk! - Atletiekgroete - Nicky Cronjé

    NETBALo/13A - 31 Maart – 4 April Georgeo/10 – o/13 - 17 – 19 April (A- tot D-spanne) RalokaOefentye:

    Mini-netbalOefentye:Maandae: 13:35 – 14:10Dinsdae en Woensdae: 13:05 – 13:50Lillian FouchéRUGBYUitslae: L/s Helderkruino/8A - gelykop 5 - 5o/9A - wen 21 - 0o/9B - wen 12 - 10o/10A - verloor 29 - 10o/10B - wen 22 - 0o/11A - verloor 15 - 5o/11B - wen 52 - 0Vierde span - wen 24 - 17Derde span - wen 43 - 5Tweede span - wen 24 - 0Eerste span - gelykop 17 - 17

    SPORT

    KAAPTOER: 19 – 23 Julie Spanne wat saamtoer is soos volg: 1ste rugby-, netbal- en hokkiespanne (hokkieseuns en -dogters) Tennis: Senior seuns en –dogters A-spanne ATLETIEK Baie dankie aan die atlete wat deelgeneem het en baie sterkte aan ons atlete wat deurgedring het na die Gautengbyeenkoms. Aksiefoto’s van byeenkoms

    Besoek gerus hierdie webtuiste (www.nickysmit.co.za) om aksiefoto‟s van atletiek te bestel.

    Atletiekgroete Nicky Cronjé

    NETBAL o/13A - 31 Maart – 4 April George o/10 – o/13 - 17 – 19 April (A- tot D-spanne) Raloka Oefentye:

    MAANDAE Baan 1 Baan 2 Baan 3 Baan 4 Baan 5 Teerblad Klein teerblad 1ste sessie 13:35 – 14:10

    o/6 – o/8 mini-netbal

    2de sessie 14:15 – 15:30

    o/13A&B o/10A&B o/9C&D (deel met E&F op

    kleinteerblad)

    o/9A&B o/10C&D o/11A&B o/9E&F (deel met C&D op

    Baan 3) 3de sessie 15:30 – 16:45

    o/13C&D (tot 16:00 - skuif dan na teerblad)

    o/11C&D (tot 16:00 - skuif dan na teerblad)

    o/12A&B o/12C&D

    DINSDAE Baan 1 Baan 2 Baan 3 Baan 4 Baan 5 Teerblad Klein teerblad 1ste sessie 13:05 – 13:50

    o/6 – o/8 mini-netbal

    2de sessie 13:50 – 15:05

    o/13A&B o/10A&B o/9E&F (deel met C&D op

    klein teerblad)

    o/9A&B o/10C&D o/11A&B o/9C&D (deel met E&F op

    klein teerblad) 15:05 – 16:20 o/13C&D o/11C&D o/12A&B o/12C&D

    WOENSDAE Baan 1 Baan 2 Baan 3 Baan 4 Baan 5 Teerblad Klein teerblad 1ste sessie 13:05 – 13:50

    o/6 – o/8 mini-netbal

    2de sessie 13:50 – 15:05

    o/13A&B o/10A&B o/9C&D (deel met E&F op

    klein teerblad)

    o/9A&B o/10C&D o/11A&B o/9E&F (deel met C&D op

    klein teerblad) 15:05 – 16:20 o/13C&D o/12A&B o/12C&D o/11C&D

  • 4

    Tyd: Maandae 16:00 – 17:00 Philip LawsonBethlehemDie top 8 seuns en top 4 dogters sal aan die Truida Kestell-tennistoernooi deelneem. U sal binnekort al die inligting in verband met die toernooi ontvang.DatumsWoensdag 22 April - Saterdag 25 AprilTennisafrigting: Gr. 1- en Gr. 2-leerdersIndien daar enige belangstelling is, kontak asb. vir Philip Lawson (082 079-8531).SKAAKOefening:Gr. 1 : Maandag – Donderdag Na skool tot 14:15 Kamer 22Gr. 2 – 3 : Donderdag 14:00 – 15:00 Kamer 27Gr. 4 – 7 : Donderdag 15:00 – 16:30 Kamer 31Skaakkliniek: Saterdag 14 Maart 09:00 – 11:00 in die skoolsaal. Almal is welkom!

    INLIGTINGSENTRUMMEDIA- EN LEESKLUBLEIERS: OORSLAAPBriewe in dié verband is reeds uitgedeel. Ons jaarlikse oorslaap-aand is op Vrydag 13 Maart. Dit beloof om ‘n aand vol pret en plesier te wees. Moet dit nie misloop nie!BATTLE OF THE BOOKS 2015 vir gr. 6 en gr. 7Hier volg ons leeslys vir 2015:Skrywer Titel1. Boyne, John Stay where you are and then leave2. Burg, Shana Laugh with the moon3. Doherty, Berlie Street child4. Grindley, Sally Bitter chocolate5. Ibbotson, Eva Journey to the river sea6. Morpurgo, Michael A medal for Leroy7. Nimmo, Jenny The secret kingdom8. Pieterse, Pieter Track of the dark dog9. Rae,Simon Medusa’sbutterfly10. Riordan, Rick Percy Jackson and the sea monsters11. Robbins, Holly BFFs: sink or swim12. Seed, Jenny Lucky13. Walliams, David The boy in the dress14. Wende, Hamilton Arabella, the moon and the magic Mongongo nut15. White, E.B. Stuart LittleDie boeke is reeds bestel en sodra dit ontvang is, sal die Battle of the Books-leesgroep begin lees. Elke leser moet 5 boeke baie aandagtig deurlees en opsom om in Augustus deel te neem aan die eerste uitdunrondte. Vrae oor die boeke moet deur lesers beantwoord word. Dus moet hulle die boeke se inhoud baie goed ken.

    Oefentye:

    Die volgende vriendskaplike wedstryde is beplan vir:Vrydag en Saterdag 13 & 14 Maart - Skeidsregterevaluering (UJ) (o/10A, o/11A; 2de en 1ste)Konkadatumso/9A - 19 – 21 Maart 2015o/10A - 23 – 25 Maart 2015o/11A - 6 – 9 April 2015o/13A - 30 Maart – 2 April 2015Dean BenadieTENNISSeniorsDaagwedstyde het weer oopgemaak.LigawedstrydeSpelers begin reeds op 28 Januarie met ligawedstryde. Die top 6 dogters en top 12 seuns neem deel.Seuns A - 12 Maart - Crawford Sandton - tuisSeuns B - 12 Maart - Bryanston - wegOefeninge by Jean de LangeOefeninge by Jean de Lange vind op Maandagoggende (07:00 – 08:00) plaas. Die top 8 seuns en dogters MOET hierdie oefeninge bywoon. Indien ‘n speler wegbly sonder ‘n geldige rede, sal die speler sy/haar plek in die span verloor.JUNIORSOefeningDie top 8 seuns en top 8 dogters het op Maandag 19 Januarie begin oefen. Dit is baie belangrik dat alle spelers die verpligte oefeninge sal bywoon. Seuns moet by juf. Lizahn verskoning maak en dogters by juf. Penny.

    Mini-netbal

    Oefentye: Maandae: 13:35 – 14:10 Dinsdae en Woensdae: 13:05 – 13:50

    Lillian Fouché RUGBY Oefentye:

    MAANDAG o/7 o/8 o/9A&B

    o/8A o/10A&B 3de, 4de

    o/11A&B 1e, 2de

    13:35 - 14:10 B-veld A-veld 14:10 – 15:10 B-veld A-veld 15:10 – 16:10 B-veld A-veld

    DINSDAG o/7 o/8 o/9A&B

    o/8A o/10A&B 3de, 4de

    o/11A&B 1e, 2de

    13:10 – 13:40 B-veld A-veld 13:45 – 14:45 B-veld A-veld 14:45 – 15:45 B-veld A-veld

    WOENSDAG

    o/7 o/8 o/9A&B o/8A

    o/10A&B 3de, 4de o/11A&B

    1e, 2de

    13:10 – 13:40 B-veld A-veld 13:45 – 14:45 B-veld A-veld 14:45 – 15:45 B-veld A-veld

    Die volgende vriendskaplike wedstryde is beplan vir: Woensdag 11 Maart - L/s Hennopspark (weg) (A- en B-spanne) Vrydag en Saterdag 13 & 14 Maart - Skeidsregterevaluering (UJ) (o/10A, o/11A; 2de en 1ste) Konkadatums o/9A - 19 – 21 Maart 2015 o/10A - 23 – 25 Maart 2015 o/11A - 6 – 9 April 2015 o/13A - 30 Maart – 2 April 2015

    Dean Benadie

    TENNIS

    Seniors

    Sentraal-Gauteng

    Baie geluk aan Megan Basson en Mieke van Deventer wat in die Sentraal-Gauteng tennisspan opgeneem is. Ons is trots op julle!

  • 5

    WOW-SPELFEES 2015Die spellyste (gr. 1 – gr. 7) is afgerol en word binne die volgende 2 weke aan leerders uitgedeel. Inskrywingsvorms is ontvang en dit is weer tyd vir die prettige spelkompetisie waaraan ons jaarliks deelneem. Spellyste vir elke graad is ook op die webtuiste: http://thinkonline.co.za/wow.htmbeskikbaarasuditwilaflaai.Gr.1-totgr.4- leerderssalbyhulklasonderwysersleidingen hulp ontvang ten opsigte van die aanleer van spelwoorde. Gr. 5- tot gr. 7- leerders sal self verantwoordelik wees vir die aanleer van spelwoorde vir die interne uitdunkompetisies, aangesien die kurrikulum vanjaar soveel tyd in beslag neem, dat ons ongelukkig nie klastyd hieraan kan afstaan nie. Ons wys u egter graag op die geweldige positiewe impak van korrekte spelling en aanleer van die woorde soos saamgestel deur die Universiteit van Stellenbosch. Alle leerders vanaf gr. 1 tot gr. 7 neem dus aan die interne kompetisie deel om spanne saam te stel wat aan die distrik- of provinsiale rondtes sal deelneem. Datums vir die interne kompetisie sal binnekort beskikbaar wees. Spellyste sal ook op die School Communicator geplaas word.Word woordslim!Leanie Taljaard

    ALGEMEENVERE-KASVere-kas-tye:

    MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG

    Oggend 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40

    Middag 13:30-14:00 13:00-13:30 13:00-13:30 13:30-14:00 Gesluit

    Vere-kasgroeteLillian Ankersmit082 324-5034STERRE VAN DIE WEEKWeek: 05 Maart 2015Gr. 1/18 : Lara Boshoff Gr. 1/22 : Eben van GraanGr. 1/24 : Jurgens du Plessis Gr. 1/25 : Vincent GrahamGr.1/26 : NinaTheron Gr.1/27 : DesiréHauptfleischGr. 2/14 : Annika Swanepoel Gr. 2/15 : Kaylin LiebenbergGr. 2/16 : Kiara Kok Gr. 2/17 : Liam DevenierGr. 2/21 : Xander Calitz Gr. 2/23 : Aidan MorrowGr. 3/12 : Lé Chaune Welgemoed Gr. 3/13 : Hanno de LangeGr. 3/28 : Queon Ernst Gr. 3/29 : Zandiar NelGr. 3/45 : Malan Graham Gr. 3/46 : Mika TheronMA EN DOGTER-KAMP (6 - 8 MAART 2015)Geagte mnr. Willie, personeel en maats!Ek is Caitlynn Rothmann en ek gaan julle meer vertel van ons ma en dogter-kamp.

    Ons het Vrydagaand bymekaargekom vir ‘n “Mad Hatter”-piekniek en Maats, glo my as ek sê – dit was regtig “Mad Hatters”! Daar was hoede, Lekkers en selfs sjokolade.Ek hoop almal het ‘n goeie nagrus gekry, want die volgende dag was die modeparade. Jy kon net swartsakke, “pipe cleaners”, vere, strikke en plakkers gebruik het en julle sal nie glo wat daar uitgekom het nie – van rokke tot rompe en selfs hemde. Elke skepping so uniek soos elkeen van ons.Sondagoggend was dit tyd vir “padkos vir die siel” met aktrise Leani Durrandt wat ons meer vertel het oor ‘n ma en dogter-verhouding en dat as slegte dinge gebeur, ons altyd positief moet bly.Wel, ek hoop dat elke ma en dogter volgende jaar saam met ons die vet pret sal geniet. Ek kan julle sê die pa en seun-kamp was nie eers naastenby so lekker nie! Dankie juff. Karen en Charné!PA EN SEUNS-KAMP

    Wat ‘n lekker kamp was dit nie!Die weer het mooi saamgewerk en die Leeus, Bulle en Stormers het vir sekere pa’s die kamp nog lekkerder gemaak.Baie geluk aan al die wenners van die boeresport. Die seuns het dit baie geniet en ons kon sien dat meeste van ons pa’s nog baie jonk van gees is.Baie dankie aan almal by die skool met die hulp van die kampreëlings en dan ook aan Jac Kruger vir die mooi boodskap waarmee hy vir ons die kamp afgesluit het.Kampgroete tot volgende jaar. - Fraser Muller - 083 449 3422

  • 6

    AKTIWITEITE BUITE SKOOLVERBANDSWEMChanel Fourie het op Sondag 1 Maart deelgeneem aan die Vlak 0 swemgala in die Central Gauteng Acquatics-kompetisie te Ellispark.Sy verwerf 2 medaljes vir:•Eersteplekinvryslag(39.65)•Eersteplekinrugslag(46.79)Beidehaartyewasbeterasdiekwalifiserendetyevanvlak1.Baie geluk!LAERSKOOL FAIRLAND SWEMGALALaerskool Fairland het uitstekend gevaar in die laaste swemgala wat by Trinityhouse Randpark gehou was. Die swemspan het algeheel 2de geëindig kort op die hakke van Laerskool Louw Geldenhuys. In 2014 is daar besluit dat ons swem as ‘n buitesport gaan aanpak en met verbasing het Laerskool FairlanduitstekendgevaarindieAflosswemgala’sasookindieindividueleswemgala’s.Onshetons eerste swemproewe gehou om ons sterkte swemspan elke week in die swemgala te laat swem. Met baie minder swemmers as ander skole het ons in retrospek baie goed gevaar. Dit was ‘n leerkurwe vir die swemmers asook vir die organiseerders. Die volgende swemseisoen begin in die vierde kwartaal en daar sal dan ook weer swemproewe gehou word, dus moet die swemmersaanhouoefenomeffektiefinhulspesifiekeslaeteswemasookomfiksteword.Diebelangrikste resultaat wat ons kon ontvang, was ons vordering wat die swemmers getoon het in ‘n kort seisoen en die mate van wat die swemmers dit geniet het.Baie dankie aan almal wat betrokke was.

    ADVERTENSIESMAAK JOUSELF MOOI.....Die volgende spesiale aanbiedinge: Vinger- en toonnaels “overlays” = R320.00 (Spaar R100). Bring ‘n vriendin saam vir dieselfde behandeling en kry nog 10% afslag. Slimming-, toning- en naelsalon in Cornelisstraat – oorkant Laerskool Fairland. Besoek gerus ons webblad, www.bodyreinventions.com of kontak vir Judy by 083 740-8026.

    ADVERTENSIEBORDE Die bord op die hoek van Marketstraat en 7de Laan is pas nuut oorgedoen. Die volgende opsies is beskikbaar:7 spasies: 1.18m x 0.46m (Koste: R1500 per spasie jaarliks)(Die koste sluit die maak van die borde uit.)Kontakpersoon: Karén Reyneke ([email protected])MY SCHOOL-, SCHOOL & LEISURE- EN MAKROKAARTESchool & Leisure-kaarte“Support your school – earn cash rewards for you and your school. Apply instore for a School BenefitCardorvisitourwebsite:www.schoolandleisure.co.za.AansoekvormsisookbyLouisavan Rensburg in die kantoor beskikbaar.Address: Heathway Centre, Cnr. Beyers Naude and Castle Hill Drive, Cresta.Contact details: (011) 431-0406 Business hours: Monday – SundayOns vra dat ouers asb. ook hierdie projek sal ondersteun.Makro en Myschool Projek – (Gratis kaart)Baie dankie aan al die ouers wat reeds MySchool- en Makro-kaarte het wat gekoppel is aan Laerskool Fairland.Hoe moet u te werk gaan om vir ‘n Makro- of MySchoolkaart te registreer?MakroGaan na die webtuiste van Makro (www.makro.co.za / Makro Card / Apply for a Makro Access card) en voltooi u besonderhede aanlyn. Vir ander inligting, kontak asb. vir Louisa van Rensburg ([email protected]). MySchoolBesoek gerus MySchool se webtuiste (www.myschool.co.za / Get a card) en voltooi u besonderhede aanlyn. Die webwerf dui ook die vennote aan waar die MySchoolkaart gebruik kan word.Ons maak staat op almal se samewerking om ook van hierdie projekte ‘n groot sukses te maak.VRIENDE VAN FAIRLAND‘n Groot dankie vir elke leerling wat ‘n pakkie van die huis af gebring het vir die OMGEE-WEEK!!!Ons spens se rakke is nie meer leeg nie!! Ons behoort vir so 3 maande geen aankope van sommige items te doen nie. Baie dankie aan elke onderwyser/es wat hulle klasse so mooi aangemoedig het, dit help as Juffrou of Meneer die leerlinge motiveer en herinner. As enige iemand dalk vergeet het of nog iets wil skenk, is hulle baie welkom. Ons het min van die volgende items ontvang:1. SOPPOEIER2. CREMORA/MELKPOEIER3. TEE4. INGEMAAKTE SLAAI5. CUP-A-SOUP6. SKOTTELGOEDSEEP7. DEODORANT VIR VROUE - Spensgroete - Irene Aucamp - 0836517230

    CRIME FIGHTING INITIATIVE Crime in South Africa however continues to escalate; the reasons for this are diverse and multifaceted. Unfortunately, we are not in a position to change the contributing factors but we are in a position to innovate and adapt to counter the scourge. Clients and members of the public are hereby encouraged to call our emergency lines on 011 476 7811 and 011 678 2086 with any suspicious activity noted. As part of this crime prevention strategy we will be informing you of any possible criminal activity in your area via sms. The police, security companies and the public all have important roles to play in ensuring our area is crime free. The Fairland SAPS and Beagle Watch have committed to a joint, long-term crime fighting strategy in the Fairland, Northcliff, Berario and Blackheath areas. We are in the process of cementing relationships with Sophiatown, Roodepoort and Honeydew SAPS so we can extend this important communication network. To this end, meetings are held every Wednesday between ourselves and the Fairland SAPS. You will have noticed the extra visibility from our Crime Prevention trucks as well as the road blocks with the SAPS.

  • 7

    RESONANZE PROJECT MUSIEKSKOOL – BERARIO-ONTSPANNINGSENTRUM“Wanneer jou potte verander in dromme, en die messe in stokkies, weet jy een ding…DIS TYD om in te skryf vir musieklesse! Ons bied lesse te kies en te keur - klavier, sang, viool, dromme, kitaar, en musiek- programmering. Retha Jacobs, 081 351 7491, Berario Ontspanningsentrum.”GREAT SAVINGSSavings packs:No.1: 4 Dove soap 100g/ 5 Dettol soap 175g/ 4 Aquafresh 100ml R100No.2: 2 Smooth/ 1 Double crunch Yum Yum peanut butter 400g/ 1 Nola Mayo R80.Kathija for orders & more savings packs. C.O.D on delivery Randburg t&cs [email protected] jouself of ‘n vriendin. Geskenkbewyse beskikbaar. Wonderlike maandelikse pamperlang-pakkette. Kontak Ilze Jacobs 084 213 4888 of sien webwerf: www.beauty-at-home.co.za. Northcliff.BETROUBARE BEDIENDE SOEK WERKMy wonderlike, betroubare bediende soek ‘n werk op Saterdae in Northcliff, Berario of Fairland. Skakel Prisilla 083 314 1039. (of Ilze 084 213 4888 vir verwysing)OPSOEK na VOLTYDSE BEDIENDEEk is opsoek na ‘n Afrikaanse voltydse inbly huishulp wat huiswerk kan doen, maar meer belangrik, wat lief is vir kinders en na kinders kan kyk. Ons bly in Northcliff. Die pos is dadelik beskikbaar. Kontak Carli Jonker 083 235 8635.SAAMRY-GELEENTHEID GESOEKEk soek asb vir Hanju (gr. 7/30 - Juf. Charmaine se klas ) `n saamrygeleentheid in die middae na skool na Wilsonstraat 288. Dis oorkant WorldWear. Ek sal natuurlik petrolgeld betaal. Kontak asb. vir Karen Richter 082-924-5556DIE BALLETSTASIEGeagte Ouer(s) / Voog(de)Ballet bevorder musikaliteit, spierontwikkeling en koördinasie. Ballet is ‘n wonderlike basis vir alle vorms van dans en sport.Besonderhede omtrent die StasieEkis‘ngekwalifiseerde,geregistreerdeRADballetonderwyseresengeealvirmeeras35jaarballet.Ek het vir baie jare in die Oppenheimer Teater klasgegee en het ook oudisies vir SUKOVS gedoen.Ek het Penny Morfessis, ‘n solis vir die Mandela Teater, afgerig sowel as vir Brigétte Baskerville wat haar meestersgraad in danswetenskap bekom het deur die Trinity Laban Conservatoire of Music and Dance in London.

    Royal Academy of Dance word beoefen. Klasse is ordelik, maar tog ook prettig. Klasse word deur middel van instrumente en toneelrekwisiete aangebied. Verbeelding word ontwikkel deur rolbedeling. Dansers neem jaarliks aan balleteksamens deel.. Balletstudente neem deel aan kunswedstryde en konserte.Vir enige verdere inligting moet nie huiwer om my te kontak op 072 861 9959 of deur middel van die internet op [email protected] nie.Kennisgewing:Balletklasse is beskikbaar vanaf Maandag tot Saterdag by die Lutheran-kerk in Kesselstraat, Fairland.Klasse word in Afrikaans, Engels en Frans aangebied.Lekker dans!Cathi Baskerville – Dans PrinsipaalPROFESSIONELE KONSULTANT VIR DIE VERKOOP EN KOOP VAN EIENDOMMEKontant: Bets Louw 082 8631817 / e-posadress: [email protected] vekoop en veskaf die gewilde en betroubare Annique produkte reeks en lewer graag af by u huis. Kontak my gerus by Email leroux_gerda @yahoo.com of Selfoon 079 902 1217 TOTAL GARAGE DEVON VALLEYOndersteun die winkel by die Devon Valley-petrolstasie en kry ‘n seël elke keer as jy ietsie aankoop. Indien jy wil deelneem, kry jou kaart by die skool en begin seëls plak. Sodra die kaart vol is, ontvang jy ‘n R50 bewys om by die winkel te spandeer.

    ADVERTENSIES MAAK JOUSELF MOOI..... Die volgende spesiale aanbiedinge: Vinger- en toonnaels “overlays” = R320.00 (Spaar R100). Bring ʼn vriendin saam vir dieselfde behandeling en kry nog 10% afslag. Slimming-, toning- en naelsalon in Cornelisstraat – oorkant Laerskool Fairland. Besoek gerus ons webblad, www.bodyreinventions.com of kontak vir Judy by 083 740-8026.

    RESONANZE PROJECT MUSIEKSKOOL – BERARIO-ONTSPANNINGSENTRUM Jou kind gly oor die vloer terwyl hy kitaar in die lug speel en sy hart uit sing. Dis TYD om jou kind in te skryf vir MUSIEKLESSE 2015. Ons skool bied 'n vriendelike, veilige platform om klavier, dromme, kitaar, viool, musiektegnologie of sang te leer. Retha Jacobs – 081 351 7491 WEES MA MET JOU EIE INKOMSTE…

    Ek help ma's om geld van die huis af te maak en kosbare tyd saam met hul kinders te geniet. Vir meer inligting “click” asseblief op die volgende link: www.antoinetteventer.co.za/wees-ma-met-geld of skakel my by Antoinette Venter: 082 659 2240

    GREAT SAVINGS

    Savings packs: No.1: 4 Dove soap 100g/ 5 Dettol soap 175g/ 4 Aquafresh 100ml R100 No.2: 2 Smooth/ 1 Double crunch Yum Yum peanut butter 400g/ 1 Nola Mayo R80.

    Kathija for orders & more savings packs. C.O.D on delivery Randburg t&cs apply

    PROFESSIONELE KONSULTANT VIR DIE VERKOOP EN KOOP VAN EIENDOMME Kontant: Bets Louw 082 8631817 / e-posadress: [email protected]

    Ek vekoop en veskaf die gewilde en betroubare Annique produkte reeks en lewer graag af by u huis. Kontak my gerus by Email leroux_gerda @yahoo.com of Selfoon 079 902 1217

  • 8

    CONVERT PRECIOUS FAMILY VIDEOS TO DVD

    ALL FORMATSLPs TO CD

    DUPLICATING THE DVD WIZ LINDA 082 416 8616

    www.thedvdwiz.co.za

    ADVERTENSIES MAAK JOUSELF MOOI..... Die volgende spesiale aanbiedinge: Vinger- en toonnaels “overlays” = R320.00 (Spaar R100). Bring ʼn vriendin saam vir dieselfde behandeling en kry nog 10% afslag. Slimming-, toning- en naelsalon in Cornelisstraat – oorkant Laerskool Fairland. Besoek gerus ons webblad, www.bodyreinventions.com of kontak vir Judy by 083 740-8026.

    RESONANZE PROJECT MUSIEKSKOOL – BERARIO-ONTSPANNINGSENTRUM Jou kind gly oor die vloer terwyl hy kitaar in die lug speel en sy hart uit sing. Dis TYD om jou kind in te skryf vir MUSIEKLESSE 2015. Ons skool bied 'n vriendelike, veilige platform om klavier, dromme, kitaar, viool, musiektegnologie of sang te leer. Retha Jacobs – 081 351 7491 WEES MA MET JOU EIE INKOMSTE…

    Ek help ma's om geld van die huis af te maak en kosbare tyd saam met hul kinders te geniet. Vir meer inligting “click” asseblief op die volgende link: www.antoinetteventer.co.za/wees-ma-met-geld of skakel my by Antoinette Venter: 082 659 2240

    GREAT SAVINGS

    Savings packs: No.1: 4 Dove soap 100g/ 5 Dettol soap 175g/ 4 Aquafresh 100ml R100 No.2: 2 Smooth/ 1 Double crunch Yum Yum peanut butter 400g/ 1 Nola Mayo R80.

    Kathija for orders & more savings packs. C.O.D on delivery Randburg t&cs apply

    THE INSULATOR

    positive, down to earth

    082 774 [email protected]

    • All electrical work• Maintenance

    • New Installations

    PROFESSIONELE KONSULTANT VIR DIE VERKOOP EN KOOP VAN EIENDOMME Kontant: Bets Louw 082 8631817 / e-posadress: [email protected]

    Ek vekoop en veskaf die gewilde en betroubare Annique produkte reeks en lewer graag af by u huis. Kontak my gerus by Email leroux_gerda @yahoo.com of Selfoon 079 902 1217

    PROFESSIONELE KONSULTANT VIR DIE VERKOOP EN KOOP VAN EIENDOMME Kontant: Bets Louw 082 8631817 / e-posadress: [email protected]

    Ek vekoop en veskaf die gewilde en betroubare Annique produkte reeks en lewer graag af by u huis. Kontak my gerus by Email leroux_gerda @yahoo.com of Selfoon 079 902 1217

  • 9

    Leuko Sports Strapping Kit Each kit contains:

    1x Leuko Sportstape Premium (rigid) 4x Leukoband S 50mm 2x Leukoband S 75mm 1x Co-Plus 75mm(self-adhesive) 1x Leuko Strapping guide 1x Leuko Drawstring bag

    Kits 1 – 10 @ R350 each Kits 11 – 20 @ R320 each Kits 21+ @ R300 each While stocks last! Delivery: 3-4 days from order date Payment: Cash on delivery or

    EFT on order (e-mail proof of payment to [email protected]) Standard Bank Northcliff 006305 Wilropark Pharmacy 402010302 Additional strapping can be ordered: Leukoband S 25mmx3m @ R28 Leukoband S 50mmx4.5m @ R38 Leukoband S 75mmx4.5m @ R48 Leukoband S 100mmx4.5m @ R58 Leukotape P Rigid Strapping Tape 38mmx13.7m @ R90 Leuko Sportstape Premium 38mmx13.7m @ R85 Leukotape K Neuro Proprioceptive Tape 50mmx5m @ R150 (beige, red, blue and black) Additional strapping orders greater than R2000 get 10% discount per order.

    For Orders contact: Nicky Cronje 082 464-5764 / [email protected]