kersliedere - api.ning.comapi.ning.com/files/yhcss*vrhkj4wk3sesc4cry*5o9s*wlzohin3uhmbx0ms... ·...

42
Kersliedere Jesus is die Ewige Lig!

Upload: others

Post on 17-Sep-2019

9 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Kersliedere - api.ning.comapi.ning.com/files/yhCsS*vRHKj4wK3seSc4cry*5o9s*WLZOhiN3uhMBx0Ms... · uit die hemel aangehoor: LB 364 Refrein Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die

KersliedereJesus is die Ewige Lig!

Page 2: Kersliedere - api.ning.comapi.ning.com/files/yhCsS*vRHKj4wK3seSc4cry*5o9s*WLZOhiN3uhMBx0Ms... · uit die hemel aangehoor: LB 364 Refrein Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die

LB 355:1 Al was ek nie daar nie

Al was ek nie daar nie -

ek weet dit is waar:

die krip en Maria

met die Kindjie by haar.

Dis of ek die engel

die boodskap hoor bring

van Jesus se vrede,

wat harte laat sing.

Page 3: Kersliedere - api.ning.comapi.ning.com/files/yhCsS*vRHKj4wK3seSc4cry*5o9s*WLZOhiN3uhMBx0Ms... · uit die hemel aangehoor: LB 364 Refrein Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die

LB 355:2 Al was ek nie daar nie

Al was ek nie daar nie -

ek weet dit is só:

Die herders en wyses

het dit eerste geglo.

En deur al die jare

bou Jesus sy kerk -

Die Gees en die Woord

kom geloof in ons werk.

Page 4: Kersliedere - api.ning.comapi.ning.com/files/yhCsS*vRHKj4wK3seSc4cry*5o9s*WLZOhiN3uhMBx0Ms... · uit die hemel aangehoor: LB 364 Refrein Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die
Page 5: Kersliedere - api.ning.comapi.ning.com/files/yhCsS*vRHKj4wK3seSc4cry*5o9s*WLZOhiN3uhMBx0Ms... · uit die hemel aangehoor: LB 364 Refrein Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die

LB 364:1 Herders op die ope velde

Herders op die ope velde

het dié nag die englekoor,

met die blye evangelie

uit die hemel aangehoor:

Page 6: Kersliedere - api.ning.comapi.ning.com/files/yhCsS*vRHKj4wK3seSc4cry*5o9s*WLZOhiN3uhMBx0Ms... · uit die hemel aangehoor: LB 364 Refrein Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die

LB 364 Refrein

Kom, loof die Heer,

loof die Heer,

loof die Here God

in die hoogste heem'le.

Kom, loof die Heer,

loof die Heer,

loof die Here God

in die hoogste hemele.

Page 7: Kersliedere - api.ning.comapi.ning.com/files/yhCsS*vRHKj4wK3seSc4cry*5o9s*WLZOhiN3uhMBx0Ms... · uit die hemel aangehoor: LB 364 Refrein Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die

LB 364:2 Herders op die ope velde

Met hul harte vol van vreugde

praat hul van die Jesuskind:

Herder vir die mens op aarde

wat verdwaaldes soek en vind.

Page 8: Kersliedere - api.ning.comapi.ning.com/files/yhCsS*vRHKj4wK3seSc4cry*5o9s*WLZOhiN3uhMBx0Ms... · uit die hemel aangehoor: LB 364 Refrein Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die

LB 364 Refrein

Kom, loof die Heer,

loof die Heer,

loof die Here God

in die hoogste heem'le.

Kom, loof die Heer,

loof die Heer,

loof die Here God

in die hoogste hemele.

Page 9: Kersliedere - api.ning.comapi.ning.com/files/yhCsS*vRHKj4wK3seSc4cry*5o9s*WLZOhiN3uhMBx0Ms... · uit die hemel aangehoor: LB 364 Refrein Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die

LB 364:3 Herders op die ope velde

Ere in die hoogste hemel,

klink dit nou die wêreld deur:

Liefde, vrede, welbehae

daal in Jesus tot ons neer.

Page 10: Kersliedere - api.ning.comapi.ning.com/files/yhCsS*vRHKj4wK3seSc4cry*5o9s*WLZOhiN3uhMBx0Ms... · uit die hemel aangehoor: LB 364 Refrein Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die

LB 364 Refrein

Kom, loof die Heer,

loof die Heer,

loof die Here God

in die hoogste heem'le.

Kom, loof die Heer,

loof die Heer,

loof die Here God

in die hoogste hemele.

Page 11: Kersliedere - api.ning.comapi.ning.com/files/yhCsS*vRHKj4wK3seSc4cry*5o9s*WLZOhiN3uhMBx0Ms... · uit die hemel aangehoor: LB 364 Refrein Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die
Page 12: Kersliedere - api.ning.comapi.ning.com/files/yhCsS*vRHKj4wK3seSc4cry*5o9s*WLZOhiN3uhMBx0Ms... · uit die hemel aangehoor: LB 364 Refrein Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die

LB 365:1 Hoor die Blye eng’leliedHoor die blye eng'lelied

aan die Koningseun gebied:

"Vrede op aarde - God die eer -

Hy daal tot die sondaar neer."

Almal wat Hom liefhet, sing

om Hom lof en dank te bring!

Almal, juig met hart en stem:

God word mens in Betlehem.

Hoor die blye eng'lelied

aan die Koningseun gebied.

Page 13: Kersliedere - api.ning.comapi.ning.com/files/yhCsS*vRHKj4wK3seSc4cry*5o9s*WLZOhiN3uhMBx0Ms... · uit die hemel aangehoor: LB 364 Refrein Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die

Christus, ewig God en Heer,

Christus daar omhoog vereer,

in die volheid van die tyd

word Hy mens, in needrigheid.

Sondelose Lam van God

kom aanvaar die mens se lot -

Hy, met mense saamgetel,

ware God - Immanuel!

Ook die aarde bring Hom eer -

Christus, ewig God en Heer!

LB 365:2 Hoor die Blye eng’lelied

Page 14: Kersliedere - api.ning.comapi.ning.com/files/yhCsS*vRHKj4wK3seSc4cry*5o9s*WLZOhiN3uhMBx0Ms... · uit die hemel aangehoor: LB 364 Refrein Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die

Jesus, ware Vredevors

kom vir Hom 'n volk verlos.

Wêreldwyd, in elke land

kom bevryding deur sy hand.

In ons nood het Hy gedaal,

vir ons lewe duur betaal.

Vrygemaak, deur Hom gevind,

is ek ook nou koningskind!

Almal deur sy koms verlos,

dank en loof die Vredevors!

LB 365:3 Hoor die Blye eng’lelied

Page 15: Kersliedere - api.ning.comapi.ning.com/files/yhCsS*vRHKj4wK3seSc4cry*5o9s*WLZOhiN3uhMBx0Ms... · uit die hemel aangehoor: LB 364 Refrein Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die
Page 16: Kersliedere - api.ning.comapi.ning.com/files/yhCsS*vRHKj4wK3seSc4cry*5o9s*WLZOhiN3uhMBx0Ms... · uit die hemel aangehoor: LB 364 Refrein Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die

LB 335:1 Kom Kinders

Kom, kinders,

besing met 'n vrolike stem

die wonder van God

in die stad Betlehem,

want daar is die Heiland

gebore, dié nag,

die hoop van die wêreld,

deur eeue verwag.

Page 17: Kersliedere - api.ning.comapi.ning.com/files/yhCsS*vRHKj4wK3seSc4cry*5o9s*WLZOhiN3uhMBx0Ms... · uit die hemel aangehoor: LB 364 Refrein Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die

LB 335:2 Kom Kinders

Geringe klein dorpie

in duister gehul,

'n heilswoord is

deur dié geboorte vervul:

Die lig van die wêreld,

die God'like Kind,

is Jesus in wie ons

die saligheid vind!

Page 18: Kersliedere - api.ning.comapi.ning.com/files/yhCsS*vRHKj4wK3seSc4cry*5o9s*WLZOhiN3uhMBx0Ms... · uit die hemel aangehoor: LB 364 Refrein Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die

LB 335:3 Kom Kinders

In need'rige krip

was sy bedjie berei -

die Kind wat die harte

van almal verbly.

Omhoog, uit die hemel,

sing engele eer,

die herders en wyses

kom kniel voor Hom neer.

Page 19: Kersliedere - api.ning.comapi.ning.com/files/yhCsS*vRHKj4wK3seSc4cry*5o9s*WLZOhiN3uhMBx0Ms... · uit die hemel aangehoor: LB 364 Refrein Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die

LB 335:4 Kom Kinders

Ons bring soos die herders

en engele weer

aan Hom alle hulde,

ons Heiland en Heer.

Verlos van die sonde,

besing ons tesaam

die roem en die eer

van sy heerlike Naam.

Page 20: Kersliedere - api.ning.comapi.ning.com/files/yhCsS*vRHKj4wK3seSc4cry*5o9s*WLZOhiN3uhMBx0Ms... · uit die hemel aangehoor: LB 364 Refrein Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die
Page 21: Kersliedere - api.ning.comapi.ning.com/files/yhCsS*vRHKj4wK3seSc4cry*5o9s*WLZOhiN3uhMBx0Ms... · uit die hemel aangehoor: LB 364 Refrein Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die

LB 345:1 Kom alle getroues

Kom, alle getroues,

vrolik en vol vreugde,

o kom in die gees nou na Betlehem!

Loof daardie Kindjie tot ons heil gebore

kom buig daar in aanbidding,

kom buig daar in aanbidding,

kom buig daar in aanbidding,

voor Jesus, die Heer.

Page 22: Kersliedere - api.ning.comapi.ning.com/files/yhCsS*vRHKj4wK3seSc4cry*5o9s*WLZOhiN3uhMBx0Ms... · uit die hemel aangehoor: LB 364 Refrein Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die

LB 345:2 Kom alle getroues

'n Kind is gebore;

loof die God van liefde!

Hy kom ons verlos, Hy is Wonderbaar,

Raadsman en Sterke,God en Vors van vrede

Ons buig in blye aanbidding,

ons buig in blye aanbidding,

ons buig in blye aanbidding,

Verlosser en Heer!

Page 23: Kersliedere - api.ning.comapi.ning.com/files/yhCsS*vRHKj4wK3seSc4cry*5o9s*WLZOhiN3uhMBx0Ms... · uit die hemel aangehoor: LB 364 Refrein Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die

LB 345:3 Kom alle getroues

Kom, lofsing die Here;

Hy is onse Koning.

Vir ons word Hy mens en oorwin die dood.

Hy heers met reg in

hemel en op aarde -

buig dankbaar in aanbidding,

buig dankbaar in aanbidding,

buig dankbaar in aanbidding,

voor Christus, die Heer!

Page 24: Kersliedere - api.ning.comapi.ning.com/files/yhCsS*vRHKj4wK3seSc4cry*5o9s*WLZOhiN3uhMBx0Ms... · uit die hemel aangehoor: LB 364 Refrein Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die

LB 345:4 Kom alle getroues

Kom lofsing die Here,

loof Hom, al wat lewe!

Wees vrolik, besing nou sy majesteit.

In U, Getroue, bly ons ook behoue.

Ons prys U in aanbidding,

ons prys U in aanbidding,

ons prys U in aanbidding,

Gesalfde en Heer!

Page 25: Kersliedere - api.ning.comapi.ning.com/files/yhCsS*vRHKj4wK3seSc4cry*5o9s*WLZOhiN3uhMBx0Ms... · uit die hemel aangehoor: LB 364 Refrein Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die
Page 26: Kersliedere - api.ning.comapi.ning.com/files/yhCsS*vRHKj4wK3seSc4cry*5o9s*WLZOhiN3uhMBx0Ms... · uit die hemel aangehoor: LB 364 Refrein Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die

LB 344:1 O die Goeie Tyding

O die goeie tyding,

o die blye tyding -

helder klink dit met

Kersfeestyd:

Diep was ons verlore,

Christus is gebore.

Juig dan, almal, jubel oor die saligheid!

Page 27: Kersliedere - api.ning.comapi.ning.com/files/yhCsS*vRHKj4wK3seSc4cry*5o9s*WLZOhiN3uhMBx0Ms... · uit die hemel aangehoor: LB 364 Refrein Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die

LB 344:2 O die Goeie Tyding

O die goeie tyding,

o die blye tyding

kom met krag in die

Kersfeestyd:

Hy, die Hemelkoning,

maak by mense woning -

Hy, gebore in die volheid

van die tyd!

Page 28: Kersliedere - api.ning.comapi.ning.com/files/yhCsS*vRHKj4wK3seSc4cry*5o9s*WLZOhiN3uhMBx0Ms... · uit die hemel aangehoor: LB 364 Refrein Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die

LB 344:3 O die Goeie Tyding

O die goeie tyding,

o die blye tyding -

oral hoor ons: Dis Kersfeestyd.

Blye jubelkore

loof die Kind, gebore.

Juig nou mensdom,

prys Hom tot in ewigheid!

Page 29: Kersliedere - api.ning.comapi.ning.com/files/yhCsS*vRHKj4wK3seSc4cry*5o9s*WLZOhiN3uhMBx0Ms... · uit die hemel aangehoor: LB 364 Refrein Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die
Page 30: Kersliedere - api.ning.comapi.ning.com/files/yhCsS*vRHKj4wK3seSc4cry*5o9s*WLZOhiN3uhMBx0Ms... · uit die hemel aangehoor: LB 364 Refrein Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die

LB 358:1 Welkom o Stille Nag

Welkom, o stille nag van vrede,

onder die suiderkruis,

wyl stemme uit die ou verlede

oor sterrevelde ruis.

Page 31: Kersliedere - api.ning.comapi.ning.com/files/yhCsS*vRHKj4wK3seSc4cry*5o9s*WLZOhiN3uhMBx0Ms... · uit die hemel aangehoor: LB 364 Refrein Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die

LB 358 Refrein

Kersfees kom, Kersfees kom -

gee aan God die eer.

Skenk ons 'n helder Somerkersfees

in hierdie land, o Heer.

Page 32: Kersliedere - api.ning.comapi.ning.com/files/yhCsS*vRHKj4wK3seSc4cry*5o9s*WLZOhiN3uhMBx0Ms... · uit die hemel aangehoor: LB 364 Refrein Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die

LB 358:2 Welkom o Stille Nag

Hoor jy hoe sag die klokke beier

in eeue-oue taal.

Kyk, selfs die nagtelike swye

vertel die ou verhaal.

Page 33: Kersliedere - api.ning.comapi.ning.com/files/yhCsS*vRHKj4wK3seSc4cry*5o9s*WLZOhiN3uhMBx0Ms... · uit die hemel aangehoor: LB 364 Refrein Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die

LB 358 Refrein

Kersfees kom, Kersfees kom -

gee aan God die eer.

Skenk ons 'n helder Somerkersfees

in hierdie land, o Heer.

Page 34: Kersliedere - api.ning.comapi.ning.com/files/yhCsS*vRHKj4wK3seSc4cry*5o9s*WLZOhiN3uhMBx0Ms... · uit die hemel aangehoor: LB 364 Refrein Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die

LB 358:3 Welkom o Stille Nag

Voel jy ook nou sy warm liefde

as ons die dag gedenk,

toe Hy sy Seun aan ons gestuur het -

ons grootste Kersgeskenk.

Page 35: Kersliedere - api.ning.comapi.ning.com/files/yhCsS*vRHKj4wK3seSc4cry*5o9s*WLZOhiN3uhMBx0Ms... · uit die hemel aangehoor: LB 364 Refrein Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die

LB 358 Refrein

Christus kom, Christus kom -

gee aan God die eer.

Skenk ons 'n helder Somerkersfees

in hierdie land, o Heer.

Page 36: Kersliedere - api.ning.comapi.ning.com/files/yhCsS*vRHKj4wK3seSc4cry*5o9s*WLZOhiN3uhMBx0Ms... · uit die hemel aangehoor: LB 364 Refrein Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die
Page 37: Kersliedere - api.ning.comapi.ning.com/files/yhCsS*vRHKj4wK3seSc4cry*5o9s*WLZOhiN3uhMBx0Ms... · uit die hemel aangehoor: LB 364 Refrein Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die

LB 348:1 Stille Nag

Stille nag, heilige nag!

Jesus-kind, lank verwag,

Lig uit Lig, uit die Vader se ryk,

word uit liefde aan mense gelyk.

Loof die hemelse Kind!

Loof die hemelse Kind!

Page 38: Kersliedere - api.ning.comapi.ning.com/files/yhCsS*vRHKj4wK3seSc4cry*5o9s*WLZOhiN3uhMBx0Ms... · uit die hemel aangehoor: LB 364 Refrein Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die

LB 348:2 Stille Nag

Stille nag, heilige nag!

Hemelvors, ons gee ag

op die lied van die engelekoor.

Herders het dit die eerste gehoor:

Juig, die Redder is daar!

Juig, die Redder is daar!

Page 39: Kersliedere - api.ning.comapi.ning.com/files/yhCsS*vRHKj4wK3seSc4cry*5o9s*WLZOhiN3uhMBx0Ms... · uit die hemel aangehoor: LB 364 Refrein Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die

LB 348:3 Stille Nag

Stille nag, heilige nag!

Jesus, Heer, voor u mag,

voor u ryk moet die duisternis swig;

tot in ewigheid bly U die lig -

Heer, gebore vir ons!

Heer, gebore vir ons!

Page 40: Kersliedere - api.ning.comapi.ning.com/files/yhCsS*vRHKj4wK3seSc4cry*5o9s*WLZOhiN3uhMBx0Ms... · uit die hemel aangehoor: LB 364 Refrein Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die

Alle Liedere uit die LIEDBOEK

Geseënde Kersfees!Jesus is die Ewige Lig!

Page 41: Kersliedere - api.ning.comapi.ning.com/files/yhCsS*vRHKj4wK3seSc4cry*5o9s*WLZOhiN3uhMBx0Ms... · uit die hemel aangehoor: LB 364 Refrein Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die

Klik hier vir jou gratis Kersgeskenk

Page 42: Kersliedere - api.ning.comapi.ning.com/files/yhCsS*vRHKj4wK3seSc4cry*5o9s*WLZOhiN3uhMBx0Ms... · uit die hemel aangehoor: LB 364 Refrein Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die

Klik hier om BYBEL-MEDIA te ondersteun

wat duisende mense bereik met die Evangelie