kroonnuuskn 20150317

12
Kroonnuus Kroonnuus TEL (056) 212 3171 DINSDAG 17 MAART 2015 WWW.KROONNUUS.CO.ZA GRATIS X1PTMQB9-KN030315 Jana Smit KROONSTAD. – Die rehabili- tasiewerk aan twee paaie hier het Woensdagoggend (11/03) amptelik begin toe ’n boonste laag teer opgebreek is. Die rehabilitasie begin by Suidweg, wat later Cross-straat (die hoofstraat) word. Reitz- straat sal ook herbou word. ’n Herwinningsmasjien met penne het gisteroggend met die opkapping van die teer in Suidweg begin. Die eerste deel van die opknapping word van die sirkel af in Suidweg vir 200 m suid gedoen. “Ons werk volwydte aan albei bane gelyk,” het Deon Karsten terreinagent: Sedtrade, gesê. Hy het gesê die boonste 190 mm teer word verwyder. “Die volgende laag word met bitumen en sement gestabili- seer. Daarna word ’n nuwe laag klipslag van 150 mm gegooi, waarna ’n nuwe teerlaag van 40 mm bo-oor gegooi word.” Voordat dít egter kan gebeur, moet munisipale verspreidings- lyne (elektries, Telkom, water en op plekke, riool) eers geskuif word. ’n Subkontrakteur sal dié deel van die kontrak behartig. Sekere paaie is weens die rehabilitasiewerk gesluit. Inwoners van Wilgenhof, Panorama en Suidrand moet vir die rehabilitasietydperk Van der Lingenstraat of die pad oor die robotbrug gebruik om na die sentrale sakegebied te ry. Die tweede sluiting strek van die kruising in Cross- en Reitzstraat tot by Thessen- straat. By dié sluiting sal daar egter slegs in halfwydtes gewerk word. Die moontlikheid dat Sedtrade, die kontrakteur, in die nag sal kan werk, is nie uitgesluit nie. Hy wag vir toestemming daarvoor. Karstens sê die presiese tydsduur van die projek sal van die pas waarteen munisipale dienste geskuif word, afhang. Hy sê hoewel paaie in die omgewing gesluit is, is winkels by die Panorama-Plaza steeds oop. Arthur McKenzie, segspersoon vir die gemeenskap, werkers en Sedtrade vir die Reitz- en Cross- straatprojek, vra verskoning vir die ongerief, soos die stof en geslote paaie, wat die projek veroorsaak. “Daar is egter nie ’n alternatief nie. Die pad is in ’n haglike toestand,” sê McKenzie. Hy sê swak paaie sal beslis nie beleggers na die dorp lok nie en beleggings is nodig in Kroonstad. Hy het mense se geduld en samewerking gedurende die projek gevra. “As ons nou met ’n paar maande se frustrasie uithou, sal ons later die vrugte pluk. Vervoer is die hartklop van die ekonomie.” Inwoners word genooi om McKenzie te bel met voorstelle om die proses te vergemaklik. Klagtes kan ook by hom aangemeld word by 072-689-7289. Paaie só opgeknap SPASKI GELDENHUIS, DA-raadslid, Donderdagoggend (12/03) by Suidweg waar begin is om die teer op te kap. Foto’s: Jana Smit JAN VLOK (operateur van Wirtgen-herwinningsmasjiene) en Deon Karsten (terreinagent: Sedtrade) kort voordat daar met die opkap van die teer in Suid- weg begin is. ARTHUR MCKENZIE, segsper- soon vir die gemeenskap, wer- kers en Sedtrade vir die projek. DOG GROOMING PARLOUR Truterstr. 5 (By Kroonstad Dierehospitaal) Tel. 056 215 1957 Sel. 076 809 7064 Ons gaan haal en lewer af. X1PTPN5D-KN030315 Penny’s Guesthouse Penny’s Guesthouse 28 Rautenbach St, Kroonheuwel, Kroonstad 9499 Contact: Penny 082 853 2515 [email protected] X1PTHW6M-KN030315 13 Reitz Street, KROONSTAD 9499 Tel. 056 212 4511/2 Cell: 072 851 6999 / 082 736 5760 GLASS MASTERS IN X1PTL1UH-KN030315 Tel: 056 213 2324 /6 X1PTL46K-KN170315 You’ve tried the rest, now use the best! Venetiaanse blinders: • Praktiese oplossing • Beheer lig en privaatheid • Wye verskeidenheid the interior shop the interior shop the interior shop Professionele binnenshuise advisering Grootste meubel- en gordynvertoonlokaal in die Noord-Vrystaat. Plascon- en Dulux-voorraadhouers Decor Centre 056 2131 707 Paint Centre 056 2131 690 6-18 maande rekeninge beskikbaar Cross-straat 130 Kroonstad X1PVGTFM-KN170315

Upload: kroonnuus

Post on 08-Apr-2016

270 views

Category:

Documents


2 download

DESCRIPTION

Kroonnuuskn 20150317

TRANSCRIPT

Page 1: Kroonnuuskn 20150317

KroonnuusKroonnuusTEL (056) 212 3171 DINSDAG 17 MAART 2015 WWW.KROONNUUS.CO.ZA GRATIS

X1PTMQB9-KN030315

Jana Smit

KROONSTAD. – Die rehabili-tasiewerk aan twee paaie hierhet Woensdagoggend (11/03)amptelik begin toe ’n boonstelaag teer opgebreek is.Die rehabilitasie begin by

Suidweg, wat later Cross-straat(die hoofstraat) word. Reitz-straat sal ook herbou word.’n Herwinningsmasjien met

penne het gisteroggend met dieopkapping van die teer inSuidweg begin.Die eerste deel van die

opknapping word van die sirkelaf in Suidweg vir 200 m suidgedoen.“Ons werk volwydte aan

albei bane gelyk,” het DeonKarsten terreinagent: Sedtrade,gesê.Hy het gesê die boonste

190 mm teer word verwyder.“Die volgende laag word met

bitumen en sement gestabili-seer. Daarna word ’n nuwe laagklipslag van 150 mm gegooi,waarna ’n nuwe teerlaag van40 mm bo-oor gegooi word.”Voordat dít egter kan gebeur,

moet munisipale verspreidings-lyne (elektries, Telkom, wateren op plekke, riool) eers geskuifword. ’n Subkontrakteur sal diédeel van die kontrak behartig.Sekere paaie is weens die

rehabilitasiewerk gesluit.Inwoners van Wilgenhof,Panorama en Suidrand moetvir die rehabilitasietydperk Vander Lingenstraat of die pad oordie robotbrug gebruik om nadie sentrale sakegebied te ry.Die tweede sluiting strek van

die kruising in Cross- enReitzstraat tot by Thessen-straat. By dié sluiting sal daaregter slegs in halfwydtesgewerk word. Die moontlikheiddat Sedtrade, die kontrakteur,in die nag sal kan werk, is nieuitgesluit nie. Hy wag virtoestemming daarvoor.Karstens sê die presiese

tydsduur van die projek sal vandie pas waarteen munisipaledienste geskuif word, afhang.Hy sê hoewel paaie in die

omgewing gesluit is, is winkels

by die Panorama-Plaza steeds oop.Arthur McKenzie, segspersoon

vir die gemeenskap, werkers enSedtrade vir die Reitz- en Cross-straatprojek, vra verskoning virdie ongerief, soos die stof engeslote paaie, wat die projekveroorsaak.“Daar is egter nie ’n alternatief

nie. Die pad is in ’n hagliketoestand,” sê McKenzie.Hy sê swak paaie sal beslis nie

beleggers na die dorp lok nie enbeleggings is nodig in Kroonstad.Hy het mense se geduld en

samewerking gedurende die projekgevra.“As ons nou met ’n paar maande

se frustrasie uithou, sal ons laterdie vrugte pluk. Vervoer is diehartklop van die ekonomie.”Inwoners word genooi om

McKenzie te bel met voorstelle omdie proses te vergemaklik. Klagteskan ook by hom aangemeld wordby 072-689-7289.

Paaie só opgeknap

SPASKI GELDENHUIS, DA­raadslid, Donderdagoggend (12/03) by Suidweg waar begin is om die teer op te kap. Foto’s: Jana Smit

JAN VLOK (operateur van Wirtgen­herwinningsmasjiene) en Deon Karsten(terreinagent: Sedtrade) kort voordat daar met die opkap van die teer in Suid­weg begin is.

ARTHUR MCKENZIE, segsper­soon vir die gemeenskap, wer­kers en Sedtrade vir die projek.

DOG GROOMING PARLOURTruterstr. 5

(By Kroonstad Dierehospitaal)Tel. 056 215 1957Sel. 076 809 7064Ons gaan haalen lewer af.

X1PTPN5D-KN030315

Penny’s GuesthousePenny’s Guesthouse28 Rautenbach St, Kroonheuwel, Kroonstad 9499

Contact: Penny 082 853 [email protected]

X1PTHW6M-KN030315

13 Reitz Street, KROONSTAD 9499Tel. 056 212 4511/2

Cell: 072 851 6999 / 082 736 5760

G L A S SM A S T E R S I N

X1PTL1UH-KN030315

Tel: 056 213 2324 /6X1PTL46K-KN170315

You’ve tried the rest, now use the best!

Venetiaanse blinders:• Praktiese oplossing• Beheer lig en privaatheid• Wye verskeidenheid

the interior shopthe interior shopthe interior shop

Professionele

binnenshuise

advisering

Grootste meubel- en gordynvertoonlokaalin die Noord-Vrystaat.

Plascon- en Dulux-voorraadhouersDecor Centre 056 2131 707Paint Centre 056 2131 690

6-18 maanderekeninge beskikbaar

Cross-straat 130Kroonstad

X1PVGTFM-KN170315

Page 2: Kroonnuuskn 20150317

2 KROONNUUS, DINSDAG 17 MAART 2015

X1PTPK4K-KN170315

Jana Smit

DRIE bendeverkragters is in die streekhofop Kroonstad vir 120 jaar tronk toegestuur vir die verkragting van ’n24-jarige vrou en aanranding op haarbroer.

Die mans is tot 40 jaar gevangenisstrafelk gevonnis vir verkragting, aanrandingmet die opset om ernstig te beseer enroof.

Die vrou en haar broer was in Oktober2010 saam met twee vriende na ’n taverneop pad toe vyf onbekende mans hulleoorval het. Die twee vriende kon daarinslaag om te ontsnap, terwyl die broer ensuster deur die mans aangeval is. Diebroer is aangerand totdat hy op die grondneergeval het, waarna die suster in diebors gesteek en van haar selfoon beroofis.

Sy is toe herhaaldelik in ’n veld byGelukwaarts om die beurt deur die vyfmans verkrag. Later kon sy daarin slaagom te vlug.

Kapt. Stephen Thakeng, polisiewoord-voerder, sê ’n deeglike ondersoek hetgevolg wat tot die vonnisoplegging vandrie van die mans gelei het.

Die slagoffer, wat in Midrand woon, het

by haar broer in Maokeng gekuier toe dieaanval plaasgevind het.

Thakeng sê ’n opgeleide polisiehond hetgehelp om baie van die fisieke bewyse teversamel.

Met behulp van die hond, wat gebruikword vir die uitwysing van liggaamsvloei-stowwe, is DNS op die toneel versamel.

Speur-a.o. Charles Motitmi van dieKroonstad-polisie se eenheid teen gesins-geweld, kindermishandeling en seksuelemisdrywe (GKS) het die saak ondersoeken al vyf verdagtes vasgetrek. Twee vandie beskuldigdes is vrygespreek.

Mokete Jacob Lekitlane (20), LebohangNakedi (20) en Raseleke Cervas Motikoe(18) is elk tot 20 jaar gevangenisstrafgevonnis vir verkragting, tien jaar viraanranding met die opset om ernstig tebeseer en tien jaar vir roof. Die ondersoekis deur speur-a.o. Lizette Mouton van dieGKS afgehandel en voor die streekhofgebring. Rudi Smith was die landdros enMazwi Mazwi het vir die staat opgetree.

Bevelvoerder van die Kroonstad-GKS,kapt. Herna Els, het gesê hulle waardeerdie samewerking wat hulle van getuiesontvang het. “Hulle het die hofsaakverskeie kere bygewoon sonder omontmoedig te raak,” het sy gesê.

Drie swaar gestraf

“MOET nooit te belangrik wees nie. Weetwaar jy vandaan kom. Moenie kompetisienajaag nie, jaag doelwitte. En baie belang-rik, doen waarin jy glo en weet waar joukrag vandaan kom.”

Dít was die woorde van Victor Campher,senior adjunkhoof van die HoërskoolKroonstad, verlede Maandag (09/03) in syafskeidsgroet.

Ná bykans 17 jaar het Campher die laastekeer sy blou baadjie vir ’n saalopeningaangetrek.

Hy is deur die Vrystaatse onderwysdepar-tement na die Hoërskool JM Setiloane aswaarnemende hoof vir die eerste tweekwartale gesekondeer.

Hy is later die dag ook ná die afhandelingvan etlike formaliteite deur dr. KM Tshaba-lala van die onderwysdepartement na diéskool vergesel.

“Victor Campher se vertrek gaan ’n

besliste leemte laat by die Bloues.“Hy was nie net adjunkhoof nie, maar

ook departementshoof van wetenskap en hetook lank die eerste rugbyspan afgerig.

“Hy was SAOU-verteenwoordiger van dieKroonstad-streek en ook die voorsitter vandie Griffons-hoërskolerugbyvereniging.

“Nietemin wens ons hom alles van diebeste toe en weer baie geluk met dieaanstelling,” sê die skoolhoof, WilliamDrinkwater.

Met die aankondiging van sy vertrektydens saalopening het die Bloues soos eenman opgestaan en spontaan hande vir diéonderwyser geklap.

Ná 33 jaar in die onderwys is hy nie netbekend vir sy vakkennis en handhawingvan dissipline nie, maar hy sal ook deuralmal by die Bloues onthou word vir syonnutsige skewe glimlag en vlymskerp sinvir humor.

Adjunkhoof groet Bloues

’n GROOT oomblik vir van links dr. KM Tshabalala van die onderwysdepartement, Victor Cam­pher, senior adjunkhoof van die Hoërskool Kroonstadwat dié skool verlaat, enWilliamDrinkwater,skoolhoof van die Bloues. Foto: Verskaf

Cell: 082 5333 000 12a Reitz Street

SPORTS INJURIES AND ARTHRITIS

PAIN RELIEF SPRAY100% HERBAL

PAIN RELIEF CREAM100% HERBAL

AFRICANHERBALSTORE

99

R49

R35

100ml

100ml

While stock lasts

· MUSCULAR PAINSAND ARTHRITIS

X1PVFD5M-KN170315

Page 3: Kroonnuuskn 20150317

KROONNUUS, DINSDAG 17 MAART 2015 3

Jana Smit

KROONSTAD. – Die eienaar van ’nkleuterskool in Brandstraat vreesdie gevolge wat rou riool voor enin die skoolerf vir kinders segesondheid kan inhou.Om dié rede hou sy die kleuters

die afgelope weke binne.Lizette Mommen, eienaar van die

Babahuis, sê die munisipaliteit wastwee weke gelede by hulle om dieverstopte mangat oop te maak. Dieprobleem is egter allesbehalweopgelos.Die riool het verlede week langs

die sypaadjie afgestroom.“Ons moet nou noodgedwonge die

kinders binne hou. Ons kan nie dathulle dit buite waag nie,” sêMommen.Christelde Delport, ’n inwoner, sê

die stank van die riool, watduidelik binne haar huis geruikkan word, is onuithoudbaar.“Almal in die omgewing kla. Dierou riool begin op die grasperkdeursyfer.”Delport was baie bekommerd oor

haar vyfjarige seun, Alexandré, wataan asma ly, se gesondheid. GertFourie, Delport se buurman, sê dierioolkwessie is “elke week seprobleem”.Hy sê hy moet sy honde ten alle

koste van die rioolwater af weghou.“Ek is bang hulle suip die water.”Madiba Khojane, woordvoerder

vir die Moqhaka-munisipaliteit, hetteen druktyd nie op navraegereageer nie.

Rou rioolwater wek kommer

TIEKA POSTHUMUS en Gert Fourie, inwoners van Brandstraat, by die rioolaan die kant van die pad.

SÓ loop rioolwater in die voorerf van die kleuterskool Babahuis.

RIOOLWATER dam agter in Christelde Delport se erf op. Die reuk is onuit­houdbaar. Foto’s: Jana Smit

‘Die rou riool beginop die grasperk

deursyfer.’X Christelde Delport

VEILING VAN HUISBehoorlik daartoe gelas deur Dr. Sonja Serfontein, sal ons die ondergemeldevaste eiendom per publieke veiling verkoop op die perseel by:

TOBIE MULLERSTRAAT 15, PHILIPPOLIS,OP DINSDAG

24 MAART 2015 OM 11:00EIENDOM: Die eiendom wat verkoop word is geleë op Gedeelte 1 van Erf 44 en Gedeelte 2 van Erf 43,Philippolis, grootte 196 m². Die verbeterings bestaan uit 3 slaapkamers, badkamer met 'ndubbelwasbak en muurverwarmer, woonkamer met kaggel, kombuis met ingeboude gasstoof. Dievolgende artikels word ingesluit: Houtkas in kombuis, houtkas in hoofslaapkamer, watertenk, allegordyne en blinders.Ellenberger & Kahts voer alle veilings in ooreenstemming met beide die FICA-wet van 2001 en die Wet opVerbruikersbeskerming van 2008 (CPA) uit. Hierdie wette is beskikbaar op www.gov.zaTERME: 10% deposito op toeslaan van die bod en 'n aanvaarbare waarborg vir die balans koopprys binne 14 dae. Volledige verkoopsvoorwaardes sal net voordie veiling in die openbaar uitgelees word.

VIR VERDERE BESONDERHEDE SKAKEL DIE AFSLAERS:051 430 1511/082 567 1718 Ons gee die pas aan!

X1PVCX5H-KN170315

X1PUNUWH-KN100315

Page 4: Kroonnuuskn 20150317

4 KROONNUUS, DINSDAG 17 MAART 2015

MARTIE CLAASEN, Kroon-stad:

EK was baie aangenaam verrastoe ek die berig oor die mangat opdie hoek van BenMerwis- en Fou-riestraat in die Kroonnuus van 10Maart gelees het.

Diemangatwas meeras ses jaar’n gevaar vir inwoners en ’n on-ooglikheid in die omgewing.

Ons betoon ons dankbaarheidso min – daarom my innige dankaan Jeanne Hattingh, DA-wyk-raadslid, wat onvermoeibaar ge-ywerhet vir diemangat se herstel.

Danksy haar toedoen, is toe-stemming by die munisipaliteitgekry dat die DA die mangat her-stel, terwyl dit eintlik die munisi-paliteit se plig was om dit te doen.

Baie dankie, Jeanne, vir jou on-vermoeide ywer in die verband.Wees verseker dit wordwaardeer.

BEESFILET met rooiwynsous:

Benodigdhede vir filet:1 beesfilet2 knoffelhuisies, fyngedruksap van 2 suurlemoene30 ml olyfoliesout en varsgemaalde swartpe-

per na smaak

Metode:Verhit die oond tot 180 °C.

Smeer die filet met die knoffel,suurlemoensap en olyfolie in engeur met sout en peper. Plaas ditop ’n roosterrak in ’n oondbak indie oond. Vir mooi pienk filet:Vir elke 500 g, bak vir 15 minute,plus ’n ekstra 15 minute.

Rooiwynsous:250 ml goeie rooiwyn250 ml goeie beesvleisaftreksel60 ml bottersout en swartpeper na smaakBring die rooiwyn en aftreksel

tot kookpunt in ’n kastrol. Kookdie sous af tot ongeveer 250 ml.Voeg die botter eetlepel vireetlepel by en klits elke keergoed. Geur met sout en peper.

Nama ya kghomo1 fillet2 knofolo, remamoro tsa 2 sirilamunu30 ml oli ya olive

Beesfilet geurigmet rooiwynsous

Letswai le pepere tsa ntshoBeha onto 180 °C. Pukitla fillet

ka konofolo, moro tsa sirilamunule oli tsa olive. Tshela letswai lepepere. Beha nama ka raka yaonto. Peha nama metsotso 15 ka500 g nama.

Moro ya veine e kgubedu:250 ml veine e kgubedu250 ml beef stock (boloko ya

kgomo baa tshela 150 ml metsi)60 ml botoro.

Mokgwa:Peha veine e kgubedu le beef

stock. Peha hantle ba etsa moro250 ml fehla. Tshela botoro yamoro. Fuduha hantle. Tshelaletswai le pepere. Tshela hodimofillet.

Jana Smit

SASOLBURG. – Meer as driemaande nadat ’n 35-jarigepastoor ’n 16-jarige meisie nabewering verkrag het, is hy inhegtenis geneem.

Die slagoffer het glo verledejaar einde November ’n oproepvan die pastoor ontvang. Hy hethaar meegedeel sy dogter is sieken haar versoek om haar tebesoek. Hy het die meisie byhaar huis gaan oplaai en na ’nwoonstel in Vaalpark gebring.

Hulle is die huis in waar diepastoor die meisie aangesê hetom hom te volg, omdat hy glovir haar diamante wou wys.

In die slaapkamer het hy nabewering met geweld haar klere

uitgetrek en haar verkrag.Daarna het hy die slagoffer

huis toe gebring. Die volgendedag het sy ’n vriendin van dievoorval vertel.

Verlede week is die slagofferby die skool deur die skoolhoofen die pastoor se vrou gekon-fronteer. Die meisie se ma isontbied, waarna sy ’n klag by diepolisiekantoor in Vanderbijlparkingedien het. Die klag is na diepolisie se eenheid teen gesinsge-weld, kindermishandeling enseksuele misdrywe verwys.

Die beskuldigde word in dieselle van die Zamdela-polisiekan-toor aangehou. Die ondersoekbe-ampte konst. Tlhoriso Sefafe vraenigeen met inligting om hom by016-974-6033 of 072-190-6204 te bel.

Verkragting ondersoek

Herstel vanmangat verbly

TREK die dansskoene aan en skoffel saamten bate van die viervoetiges.

’n Country-dansparty word op Saterdag 28Maart in die Kroonstad-klub gehou. Toegangvir vroue is twee blikkies katkos en virmans is dit twee blikkies hondekos. ’n Eteword teen R35 per persoon en R15 virkinders bedien. ’n Kontantkroeg is beskik-baar. Bel BA van Zyl by 056-213-2376.

Diere só gehelp

Page 5: Kroonnuuskn 20150317

KROONNUUS, DINSDAG 17 MAART 2015 5

IN geval van nood, skakel:

Ambulans (provinsiaal): 10177Netcare: 082911ER 24: 082124Vergiftingsentrum: 080-0333-444Selfone (alle netwerke): 112Gee dié inligting as jy ’n oproep maak:

1. Identifiseer jouself.2. Sê presies waarom jy bel.3. Gee presiese aanwysings of naastestrate en bakens aan die operateur.4. Meld enige komplikasies aan.5. Kry die operateur se naam en vra homom die gegewens te herhaal. Wag totdathy die oproep beëindig.

Page 6: Kroonnuuskn 20150317

6 KROONNUUS, DINSDAG 17 MAART 2015

1190880_390x198

In Gauteng, Free State, North West, Mpumalanga, Limpopo and Northern Cape. Excludes Expressand Northam Local store.Buy-aid cards not accepted at the following stores: Vanderhof, Northmead, Rosettenville, Elspark,Hoedspruit, Dobsonville and Sharon Park. Promotional stocks are limited. Prices include VAT, whereapplicable. smart shopper terms and conditions apply. No traders. E&OE. Selected products may not beavailable at all stores. Visitwww.picknpay.co.za, or call 0800112288.Cellphone rates apply.

PRICESVALID17 -22MARCH2015AT PICK NPAY SUPERMARKETS ANDHYPERMARKETSSA E

Dinu2Ply Toilet TissueAssorted 9s Per Pack

4190SAVE R8

Maggi2-MinuteNoodles Assorted73g Each

290SAVE R12580

PnPPure Sunflower Oil 2 Litre

PnPTiramisuCake 20cm Each

8990

FRESH

PnP Four Seasons Salad 200g

R17

SpekkoParboiled LongGrain Rice 2kg1870

SAVE3.90

NestléMilo 500gTin

3990SAVE R6

NolaMayonnaiseAssorted 730g-780gEach

1790SAVE R5

SkipIntelligentWashingAuto Powder2kg orConcentratedLiquidDetergent900ml Each

3990SAVE R15

FloraMediumorLight 50%FatSpread 1kg Tub orPro-activ Low FatSpread 525g TubEach

3690

SimonsbergCreamCheeseAssorted 230g Each

R23

Also at HYPERMARKETS

OUTOF CASH?Spend your pointsSwitch points to cash back on your card atthe kiosk or on thePicknPayMobileAppTerms and conditions apply.

PnP Fresh ChickenBraaipack 8s or 16s

Per kg

R35PnPBulk Thick CutMatured Rump Steak VacuumPacked

Per kg

R89Selected products on thispage have been styled forphotography

Buyany6andget thecheapestone

FREEVALID1MARCH-6APRIL

Excluding candy coated or marshmallow eggs.For terms and conditionsvisit www.picknpay.co.za

Nescafé CaféMenuAssorted 10s

3990SAVE R10

Per Pack

Exclusiveto

Pick n Pay

WELCOMEBuyaid

EnterpriseBack Bacon 250g

Each 2590

WIL jy iets oor mielieproduksie engrondkunde weet? Vra ’n gr. 11-leer-ling van die Hoërskool Kroonstad.Hul leerplan vir dié kwartaal handeloor mielieproduksie en grondkunde.

“Grond is een van die natuurlikelandboukundige hulpbronne en is eenvan die produksiefaktore waarsonderlandbouproduksie onmoontlik is.Daarteenoor is mielies een van diebelangrikste gewasse wat in diestreek verbou word. Die grond dienas medium vir die plantegroei. Veleeise word aan die grond gestel en dietoenemende bevolking plaas al hoemeer druk op hierdie beperktehulpbron.

“Die grond moet dus volhoubaarbestuur word sodat maksimumproduksie uit die grond verkry kanword sonder dat die grond benadeelword. Die grond moet ook bewaarword sodat ons nageslag ook daaropkan produseer,” verduidelik Frikkievan Zyl, departementshoof vanlandbou.

Landbouleerlinge het met die hulpvan grondkundige Bates Booyens vanOmnia profielgate in die mielielandebestudeer.

Die uitwerking van konvensionelebewerkingsmetodes is vergelyk metdie nuwe neiging van geen bewerking(no till-bewerking).

Die mielielande wat bewerk is,asook die mielielande wat geenbewerking gehad het nie, is regteenoor mekaar geleë. Albei die landebeskik oor medium-potensiële gronden het buiten die bewerkingsmetodedieselfde behandeling en hoeveelheidreën ontvang.

Alvorens die profielgate gegrawe enbestudeer is, was dit opvallend datdie onbewerkte grond se mielies meergevoelig was vir die buitengewoonhoë temperature en lae reënval dieafgelope ruk.

“Tydens die ontleding van dieprofielgate het die leerlinge vasgesteldat die mielielande wat bewerk is,oor baie meer vog beskik het in dieondergrond as die onbewerktemielielande. Wortelverspreiding in diebewerkte mielielande was dieper endie wortelontwikkeling was ook beter.

“Alle grond is nie geskik vir geenbewerking nie. Dié spesifieke grondbehoort meer gereeld ge-rip te word.Gereelde rip-bewerkings en goeiereënval met inagneming van goeiebestuurspraktyke kan daartoe lei datmielie-opbrengste van sowat ses tonper hektaar geproduseer kan word,”het Van Zyl gesê.

Grondbekyk

HENRI JOHNSON is nie deur die blarenie, hy kyk eerder aandagtig na die pro­fielgatontledings. Foto: Verskaf

Page 7: Kroonnuuskn 20150317

KROONNUUS, DINSDAG 17 MAART 2015 7

Tel . 056 212 1518 a/u - 056 212 1861 k/u Faks: 056 212 2907Saterdae ingeslui t Steynstraat 23 - Regoor bibl ioteek

Carla082 786 2819

VerhuringsRizé

082 934 2731

SusanEienaar

082 371 3795

DRINGEND OP SOEK NA HUISE, MEENTHUIS ENWOONSTELLE - HET GOEDGEKEURDE HUURDERS!

VERKOPE

‘EXPERIENCE makes the DIFFERENCE’

Wespark R890 000Bitter netjiese 5-slaapkamer-huis, 2 badkamers, sitkamer,eetkamer, TV-kamer met lugreëling, mooi kombuis,swembad, boorgat, besproeiing, dubbelmotorhuis, afdakvir 2 motors. Veilig omhein.

Jordania R1 360 000Pragtige, moderne siersteenteëldakhuis, 4 slaapkamers,3 met ingeboude kaste, sitk-/eetkamer met Jetmaster,TV-kamer (oop plan na kombuis). Pragtige nuut-opgeknapte kersiehoutkombuis met aparte opwas,studeerkamer, dubbelgeriewe, dubbelmotorhuis(elektries), palissade voor met elektriese hek. Jacuzzi intoegeboude area, 2 Wendy-huise, huishulptoilet.SLEGS GOEDGEKEURDE KOPERS.

Elandia R860 0004 slaapkamers, 2 badkamers, kersiehoutkombuis metaparte opwas, sitkamer, eetkamer, TV-kamer met braai,dubbelmotorhuis, omhein, boorgat, swembad.

VERHURINGSBesigheidsperseel: R6 500 p.m.Kantore beskikbaar. Onderhandelbaar.

X1PTLB1B-KN170315

Murraystr. 24 • KroonstadTel. 056 215 1110 • Faks: 086 524 [email protected][email protected]

EIENDOMME / PROPERTIES

VERHURINGS: 056 215 1110

Soek huise en woonstelle om namens ute verhuur.

ONS SOEK PLASE OMNAMENS U TE VERKOOP

HOSPITAALSTRAAT: R3 500 p.m.

VIR DIE BELEGGER. GOEIE HUUR- INKOMSTELAER KROONHEU-WEL: R430 000.

3 slk, badk, sitk, kombuis, spens en woonstel.

PRYS VERLAAG • MOREWAG: R520 000.3 slk, sitk, mooi kombuis, badk, m/h en

buitekamers. Baie netjies binne.

BRENTPARK: R460 000.3 slk (2 slk met ingeboude kaste), 1 badk, aparte toilet,sitk, eetk, kombuis met nuwe ingeboude kaste.

JOHAN 071 4422 100

X1PTL283-KN170315

PROUDLY SOUTH AFRICAN

EN VERSEKERINGSHUISAND INSURANCE HOUSEEN VERSEKERINGSHUISAND INSURANCE HOUSE

EIENDOMMEPROPERTIESEIENDOMMEPROPERTIESS.AS.A

Tel. 056 212 2050Gemagtigde Verskaffervan Finansiële Dienste

FATD 14558

Spesialiseer in korttermynversekering, wat insluitlandbou-, kommersiële en persoonlike versekering.

GHOLFDAE:21 MAARTGHOLFDAE:21 MAART

DKD -Monthly MedalBuiteklub -Klubborg

44 President StreetKroonstad

Tel. 056 212 2050Fax. 056 212 2501

After hours:056 212 7698

E-mail:[email protected]

Web:saproperty.za.net

Te huur1. Wilgenhof – BorchardR11 000 p.m.

2. Jordania – AcasiastraatR13 000 p.m.

3. Wilgenhof – Sarel CilliersR14 500 p.m.

4. Jordania – SeringstraatR9 500 p.m.

Nuutgelyste huiseMeyerstraat - R525 000Vorsterstraat – R680 000Seringstraat – R840 000

Breytenbachstraat – R840 000Kareestraat – R1,26 miljoenBeyerstraat – R504 000De Wetstraat – R714 000Hulshofstraat – R892 000Rulestraat – R525 000

Kemsleystraat – R630 000

MotorversekeringU premie verlaagmaandeliks soosu voertuigwaarde

verminder.Skakel ons vir 'ngratis kwotasie.

ELANDIA

R1,26 miljoen3 slaapkamers,

swembad, boorgat.KROONHEUWEL

R714 0004 slaapkamers,2,5 badkamers,

woonstel, boorgat.SUIDRAND

R525 0003 slaapkamers,

badkamers, swembad.

JORDANIA

R1,26 miljoen4 slaapkamers,mooi onthaalarea.

KROONHEUWEL

R892 0003 slaapkamers, woonstel,

swembad.MÔREWAG

R630 0003 slaapkamers,

boorgat.

KROONHEUWEL

R504 0003 slaapkamersplus motorhuis.

X1PTTKDU-KN170315

TO report sewer stoppages,water leakages and electricityproblems, contact the MoqhakaCall Centre on 056-216-9321.

Page 8: Kroonnuuskn 20150317

8 KROONNUUS, DINSDAG 17 MAART 2015

T: 056 E: [email protected]: 056 215 1700 •212 3171/2 -www.kroonnuus.co.za

Geklassifiseerdwww.olx.co.za

Waar kopers en verkopers

mekaar ontmoet

eksklusief aanlyn by

OM TE ADVERTEER SKAKEL

ALGEMENE

KENNISGEWINGS

KERKKENNIS-

GEWINGS

1205

NG GemeenteKoppies-WeltevredePaaskonferensie 2015Tema: Die wonder van

die kruisPrediker: Ds. Piet du Toit

Waar:NGK Koppies-WeltevredeWanneer: 3-5 April 2015Kontak Daleen Erasmus,weeksdae 8h30-12h00

056 777 1762Eie verblyf,

etes kan bespreek wordR35 middagetes,R25 aandetes

PERSOONLIKE

DIENSTE

SPYSENIERING

& LOKALE

1401

KINDERVERMAAK

1405

CASTLE MANIA -JUMPING CASTLES /SPRINGKASTELEContact/ Kontak082 307 6535

JUMPING CASTLESFor hire

082 652 7741FREE DELIVERY

SPRINGKASTELETE HUUR

Nuwe voorraad ingekry.Skakel 076 530 8447

FINANSIEEL

1420

DEBT COUNSELLORSKroonstad

083 493 6875

GESONDHEID &

SKOONHEID

1430

IPLIntense Pulsed Light

> Pigmentation treatment> Reduces appearance offine wrinkles, fine veins,acne and narrows pores> Permanent hair removal* The hair does not haveto be long, can be shaved

the night before.Alecia - 082 851 1503

PERSOONLIK

1460

ENKELLOPENDE MAN51 JAAR OUD van

Kroonstad - dames tussen30 - 55 kan mySLEGS SMS na074 192 7788

OPLEIDING &

OPVOEDING

1480

EKSTRA KLASSE INLEWENSWETENSKAPvanaf Graad 10 tot 12Studiehulp. SkakelRietha 082 927 6804

PROFESSIONELEOPGELEIDE

ONDERWYSERESwat spesialiseer in

Leer- en Leesprobleme -in Afrikaans en EngelsKontak Susan Hugo by

082 863 4535 ofby 056 212 1338

TE KOOP

BOUMATERIAAL

1610

KLEIBAKSTENEIS BETER -

BERTS BRICKS(Potchefstroom)Kleipleisterstene,Kleisierstene,

Kleiplaveiselstene,Sement maxi stene,Sementpleisterstene,Sementplaveiselstene,Minimum vragte geld inKroonstad en omgewing

018 292 1615www.bertsbricks.co.za

ALLERLEI

1655

25 % AFSLAG OPALLE BLINDERS

beskikbaar byTop CarpetsSkakel Bianca056 212 5507

4 PERDEKRAG PETROLGRASSNYER in goeiewerkende toestand.

R 1 200 onkaSkakel 083 409 4640

ABC MEATKROONSTAD - Besoekons vir mededingende

vleispryse - 076 332 7429Wimpie en Cheeky

RV PAND WINKELKoop/ Verkoop van2de handse meubels

asook pand van goedere40 Brandstr - 073 771 0338

RYOBIKRAGOPWEKKER tekoop - Splinternuut nogin verpakking. PG 2700.2.5 KVA, 2500 Watts -4 stroke "aircooled"

12 Liter tenk loop 10 ureop een tenk. Trek

verskillende elektrieseapparate gelyktydig.

Skakel Peet 082 257 0348

SOMERUITVERKOPING

Op alle los en leer matte...10% AFSLAG!

Top Carpets 056 212 5507

TE KOOP:1) "STATIONERY"CABINET" R 750

2) "FILING CABINET"R 750 - Heeltemal volledig

en netjies, soos nuutSkakel 056 777 1740

082 566 2750

VALSRIVIER HENGELVir 'n verskeidenheid

hengelgerei kom besoekons te Brandstraat 40

GESOEK OM

TE KOOP

1675

SOEK goeie gebruikte"canopies" sowel as

bagasie waentjies om aante koop vir kontant.

SKAKEL 018-4628993of 082 821 4245

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

TUIN &

BESPROEIING

1825

INSTANT LAWN/KIKUYU-KITSGRAS:

Middenspruit-kitsgrasplaas, 10 kmbuite Kroonstad opViljoenskroon-pad.Gras gelaai op plaas:

R10 per rolR12 per rol afgelewer

in Kroonstad.Louwna 083 285 1065

VRUGBARE ROOITUINGROND:Afgelewer perkubieke meterUitstekend virgrasdeklaag.

Louwna 083 285 1065

ALLERLEI

1845

AATJIES MATTE -Vir die lê van volvloer

matte, Viniel enGelamineerdevloerbedekkings.

Kontak Johan Hattingh082 893 3673

BRIDGE ELEKTRIES/LOODGIETERS

Alle Elektriese InstallasiesHerstelwerk

Bedrading-Sertifikateasook geyser vervangings

056 215 1932073 771 0338

DIENS EN HERSTELVAN OMKAP- ENNAALDWERK

MASJIENE - OpgeleideBernina/Elna tegnikus

Neil Coetzee076 759 6384

GBK CONSTRUCTIONPlaveisel, Bouwerk,

Teëlwerk, Houtvloere, Seëlvan dakke. Gideon Koertze

072 333 9693

H2O INSTANDHOUDINGGeysers Installering.

Loodgieterwerk. Oprig vanafdakke. Teël & verf werk.

Alwyn 078 496 0462

HENDRIE'SHERSTELWERKE -Loodgietersdienste,

Skoonmaak envervanging van geute

Diens van swembadpompe,filters, regmaak van pypeStaalwerk, afdakke, hekke,

staalomheining,diefwering. Pensioenarissekwalifiseer vir spesialeafslag - 076 648 5989

KINGS BLINDS:Alle tipes blinders -

ook was-en herstelwerk

Skakel 082 783 1396.

LEKKENDE DAK?Skakel die spesialis-waterdigter. Gratis

kwotasie. Meer as 23 jaarondervinding. 10 jaar-

waarborg. Skakel LutherCronje 082 891 4052

MAAK ENRESTOUREERvan houtmeubels.

SLYP VAN ELEKTRIESESKAAFLEMME (HOUT)

Skakel Dave Jordaan082 573 9927

MIGHTY & DRPLUMBING: Building,welding, plumbing,

geysers, gutters, paving,drains, leaking roof

repairs, tiling, painting.Low, low prices.Managing director:

Daniels - 073 361 1552.

STOOFDOKTERSpesialiseer in die

volgende:Algemene herstelwerk,Verfwerk, "Plumbing",Elektriese installerings.Ek bied oplossings vir joukopsere! Skakel Johan

082 088 2864

SOEK, KOOP, VERKOOP

Page 9: Kroonnuuskn 20150317

KROONNUUS, DINSDAG 17 MAART 2015 9

STOOFDOKTERSit Eskom jou ligte af,

Stofie sit dit weer vir jouaan! Kontak my vir meerinligting by 082 088 2864

WAS VAN VOLVLOERE-/LOS MATTE banke &motorsitplekke.Skakel Top Carpets

056 212 5507

VERVOER &

BERGING

1870

HARNO VERVOER4- en 8-ton-trokbeskikbaar vir

algemene vervoerwerken trekke - 083 570 7356

of 073 157 7248

J&M TRANSPORT -Bel vir trek en vervoerdienste asook takke en

bourommel - Marlo Botha078 934 2686

JEF'S ALGEMENEVERVOER & NUTSMAN

Verwydering vanbourommel, takke en enigeiets uit erwe ens. 083 4945877 Faks 056-212 1322

MOVE SAFE (1.3 ton)Netheid en veilig is onsleuse. Kantoor meubels,meubels en Algemenevervoer plaaslik. GeenVullis, Bou materiaal of

Rou materiaal asb.Kontak Gerus: Ford of

Riekie. Sel: 072 853 2702/079 149 1187

BOME

1871

HOUTKAPPERTJIE:083 568 1568 &074 294 0491

Afsaag van bome,verwyder bourommel,takke en vullissakkeKaggelhout te koop.

VOERTUIE

MOTORS TE KOOP

3025

WE FINANCE YOU"DEBT REVIEW.BLACKLISTED, ITC"CARS AVAILABLE

0763099909 or0767527446

[email protected]

EIENDOMME

WOONSTELLE

TE HUUR

3250

1 SLP WOONSTELGoedgedacht - Dadelikbeskikbaar. R 1 850 pm.Eie privaat tuintjie -Louise 072 410 7719

"BACHELOR"WOONSTEL

(Fairweather Heights)Noordaansig metPlesseymeter.

Onderdak parkering ekstrabeskikbaar. R 2 250 pmSkakel 082 550 7624Gemeubileerdook beskikbaar.

TE HUUR

3205

2 STORE TE HUUR(SENTRAAL)

Skakel083 635 3372

MEENTHUISE

TE HUUR

3325

EDELKROON-2 SLPK MEENTHUIS

met stoep en tuin (115m)Skakel PG Kleynhans

082 564 3422

BETREKKINGS

GESOEK

3670

HUISWERKER ISOPSOEK NA WERKMaandag tot VrydagBaie hardwerkend.Skakel 082 228 4391

HUISWERKER ISOPSOEK NA WERKvir Dinsdag & DonderdagKan baie hard werk.Skakel 072 463 8488

I'M LOOKING FORBABYSITTING WORK.Can look after children orbabies. Can sleep-inif needed - 084 449 6952

ALGEMEEN

3680

BETREKKINGJUKSKEIPARKKROONSTAD

Vakature bestaan vir 'ninterne skoonmaker te

Jukskeipark. Pligte behelsonder andere onderhoud en

skoonmaak vanVakansieoord se

geboue/wooneenhede enfisiese pligte mag insluit.

Sluitingsdatum:20.03.2015

Aansoekvorm is byJukskeipark Hillstraat 99Kroonstad beskikbaar.

BHA BoshoffUitvoerende Beampte.

JukskeiparkIndien u nie terugvoer tenopsigte van u aansoek kry

binne 10 dae nasluitingsdatum nie, kan uaanvaar dat u aansoek

onsuksesvol was.

RV-PANDWINKELOns is opsoek na vrou ofmanspersoon vir verkope

en algemene werk.Handig CV in by winkel

te Brandstraat 40

SEKRETARESSE -(Voldagpos)

Versekering en admin posbeskikbaar. Vereistes:Jong dames persoon.

Kode 8 lisensie. Matriek.Tik en Rekenaarvaardig.Faks CV na 086 524 9689

VITAL CASTINGSOpsoek na manspersoonword benodig vir voormanen smelt pos. Moet bereidwees om skofte te werk.Ouderdom tussen 30 - 45

Stuur CV [email protected] offaks na 086 548 9567

VACANCIES(DENTAL SURGERY)1) RECEPTIONIST

Requirements:Lady 25 - 35 age

- Computer Literate- Telephone skills(answering calls)- Good in Englishspeak/ write

- Must have Matric2) GENERAL WORKER:

(Man and Women)Requirements:

Lady or man 25 - 35 age- Good communication

skills with people- Matric

- Dental Surgeryexperience

Closing date: 20.03.2015Send CV to fax:

086 750 1770 or email [email protected]

BOEDELS:

KREDITEURE EN

DEBITEURE4201

BOEDEL WYLEELIZABETH CHRISTINAMEYNTJESBOEDELNR: 1325/2015

KENNISGEWING

In die boedel van wyle:ELIZABETH CHRISTINAMEYNTJESGebore op: 24 Maart 1930Identiteitsnommer:300324 0033 085Huwelikstatus: OngetroudOorlede op: 24 Augustus 2014Adres: Symond straat 65,KroonstadBoedelnommer: 1325/2015

KREDITEURE en DEBITEURE inbogemelde boedel wordhiermee aangesê om binne 'ntydperk van DERTIG (30)DAE vanaf datum vanpublikasie hiervan hul eiseteen die boedel in te stel enhulle skulde aan die boedel tebetaal.

DU PLESSIS LE ROUX INGPOSBUS 1136KROONSTAD9500TEL NR: 056 212 6541MNR LE ROUX/ M21.14

BOEDELS:

LIKWIDASIE EN

DISTRIBUSIE4205

BOEDEL WYLE:JE BORNMANBOEDELNOMMER:2930/2013

In die bestorwe boedel vanwyleJACOBUS EGNASIUSBORNMAN'n meerderjarige man metIdentiteitsnommer241009 5006 085,woonagtig teHuis Simfonie,Viljoenskroon, 9520Boedelnommer: 2930/2013

Kennis geskied hiermee datdie Eerste-en FinaleLikwidasie-en Distribusierekening in bogemelde boedelter insae sal lê vir 'n periodevan een en twintig dae,gereken vanaf 20 Maart 2015ten kantore van dieMeester van dieHooggeregshof teBloemfontein en die Landdroste Kroonstad.

I MALHERBE-NORVALProkureur vir EksekuteurDu Randt & Louw IngelyfPosbus 26KROONSTADTel: 056 212 4275

BOEDEL WYLE:F ASMALBOEDELNOMMER:3878/2010

BOEDELKENNISGEWING

In die boedel van wyle:Fareed AsmalGebore op: 24 September 1950500924 5144 080In lewe: SakemanDatum van dood: 6 Mei 2009Huwelikstatus: Getroud binnegemeenskap van goedere metYasmin AsmalIdentiteitsnommer:581223 0208 087Adres: Turnerstraat 21,KroonstadBoedelnommer: 3878/2010

Kennis geskied hiermee datdie Eerste en Finale LikwidasieDistribusierekening inbogemelde Boedel in diekantore van die Meester vanDie HooggeregshofBloemfontein en die LanddrosKroonstad vir 'n tydperk vaneen en twintig (21) dae vanafdatum vanaf publikasiehiervan ter insae sal lê vir allepersone wat daarby belanghet.

Indien geen beswaar daarteenby die Meester van dieHooggeregshof binne diegemelde tydperk ingedienword nie, sal dieEKSEKUTEUR(S) totuitbetaling daarvolgensoorgaan.

EKSEKUTEURDE HART, KRUGER,BASSON & SCHOEMANPROKUREURSPOSBUS 250/ 323KROONSTAD9500TELNR. (056) 212 2131VERWYSING:FJ SCHOEMAN

BOEDEL WYLE:PT NCHAKEBOEDELNOMMER:1425/2014

In die bestorwe boedel vanwylePAULUS THABO NCHAKE'n meerderjarige man metIdentiteitsnommer571110 5823 089,woonagtig te5781 Constantia, Maokeng,Kroonstad 9499 enlangslewende gadeMARGARET LOMILE NCHAKE,Identiteitsnommer560206 0773 080Boedelnommer: 1425/2014

Kennis geskied hiermee datdie Eerste-en FinaleLikwidasie-en Distribusierekening in bogemelde boedelter insae sal lê vir 'n periodevan een en twintig dae,gereken vanaf 20 Maart 2015ten kantore van dieMeester van dieHooggeregshof teBloemfontein en die Landdroste Kroonstad.

I MALHERBE-NORVALProkureur vir EksekuteurDu Randt & Louw IngelyfPosbus 26KROONSTADTel: 056 212 4275

ST PETER CLAVER HIGH SCHOOL,OLD CONVENT, KROONSTAD

Due to the expansion of the school, St Peter Claver HighSchool, a Catholic Independent English-medium school is

inviting applications from qualified teachers with theappropriate qualifications and experience, specialising in

either of the following subject combinations:

1. Mathematics (Gr 8 – 12)2. English ( Primary School Section, Senior Phase)

Closing date for applications: 20 March 2015

Candidates are to deliver their applications in a sealed envelope toSt Peter Claver High School office at the Old Convent, addressed tothe Head of School OR e-mail to [email protected].

The application must include a letter of application, CV and details ofthree recent referees. If the applicant receives no response within 10days after the closing date, the application was not successful.Successful candidates are expected to assumeduty inApril 2015.

X1PVDXK1-KN170315

Page 10: Kroonnuuskn 20150317

10 KROONNUUS, DINSDAG 17 MAART 2015

www.profreeze.co.za

CURVED GLASS CABINETS

BEVERAGE COOLERS

DELIVERY VEHICLES

WALL CHILLERS

SUMMER SPECIAL OFFERS!

OFFICE: 051 5233510/11CELL 082 413 3369 • FAX 051 523 3509

Plot 4/7 Marjolein Street Kwaggafontein Bloemfontein

FIND US ON

Martin du Preez - [email protected]

WEMANUFACTURE, SUPPLY ANDINSTALL THE FOLLOWING:• Cold and freezer rooms• Mortuary coldrooms• Afri-Safari portable cold, freezerrooms

• Insulated panels for temperaturecontrolled areas, storerooms andlaboratories

• Insulated and refrigerated boxes ondelivery vehicles and trailers

• Ice machines• Refrigerated cabinets forsupermarkets

• Beverage coolers• Polystyrene sheets

Etienne Pienaar - [email protected]

Antionette Swanepoel – [email protected]

Charl Pienaar - Afri-Safari [email protected]

GLASSDOOR COLDROOMS

AFRI SAFARI PORTABLE RANGE

PRO FREEZETM

QUALITY PRODUCTS

ICE MACHINESX1PTPM31-KN030315

KROO

NNUU

S14

1003

4

Kroonstad-takAlwyn NelHillstraat 18, KroonstadTel: (056) 212 4129

Om aan ’nONDERLINGE VERSEKERINGSGENOOTSKAPte behoort, is soos om aan ’nFAMILIE te behoort.

Praat met Alwyn, jou plaaslike verteenwoordiger in verband met al jou begrafnisversekering en begrafnisbehoeftes:

In ‘n familie deel mense met mekaar. Dis iets wat AVBOB goed verstaan. Oor die afgelope sewe jaar hetAVBOB meer as R 4,0 miljard in die vorm van spesiale bonusse en verbeterde GRATIS begrafnisvoordeleaan sy polishouers toegeken.Die verbeterde begrafnisvoordele* sluit in:• ‘n GRATIS basiese begrafnis of verassing• GRATIS vervoer van die oorledene binne die landsgrense van Suid-Afrika

Hoekom? Want AVBOB is ‘n ONDERLINGE VERSEKERINGSGENOOTSKAP, ‘n FAMILIE, en FAMILIE kom eerste. Altyd.

•••••••••••••••

*Terme en voorwaardes geld. AVBOB is ‘n gemagtigde finansiële diensteverskaffer. VFD 20656.*Begrafnisvoordele vir polishouers is slegs van toepassing indien AVBOB Begrafnisdiens die begrafnis onderneem. AVBOB is ‘n vlak 2 SEB bydraer.

DIE kantoor van dieSuid-Afrikaanse Na-sionale Bloeddiens(SANBD) in Kroon-stad hou op Donder-dag 26 Maart by dieCheckers-sentrum ’nPaasfees-bloedskenk.

Mense kan tussen10:00 en 20:00 by dieSANBD-tak bloedgaan skenk.

Gladness Sathek-ge, woordvoerder, sêhulle mik na 60 een-hede bloed dié dag. Sysê die dag beloof ver-rassings vir die helegesin.

Sathekge sê die na-derende Paasfees envakansie is tradisio-neel ’n tyd wanneerverskeie padongeluk-ke plaasvind, wat dievraag na bloed ver-hoog.

“Dit is ook ’n tydwanneer bloedinsa-meling moeilik is,omdat skole, tersiêreinstellings en onder-nemings toe is. Daaris dan nie altyd by-draes tot ’n veiligebloedvoorraadvlaknie.”

Sathekge doen ’nberoep op skenkersom bloedskenk-ge-leenthede te benut.

Skenkers moet tus-sen die ouderdommevan 16 en 65 jaar oudwees, meer as 50 kgweeg, gesond wees en’n seksueel-gesondeleefstyl handhaaf.

Skakel 056-212-2862vir meer inligting.

Bloedhiergeskenk

DEEL KUNDIGHEID OOR VEE: ’n Ekspo wat deur die Vrystaat­boran­klub en die Meat Master­vennootskap gereël is, is Vrydag by die Kroon­Boma­veilingkompleks buite die dorp aangebied. Die beste vee van 20boran­telers en agtMeatMaster­telers is op die geleentheid gesien. Ver­skeie sprekers het opgetree en telers het ook die geleentheid gehadom hul beeste te bemark. Van links is Danie Jonker (Wellfed­Krippe),George Visser (Landbou­Radio), Wilco du Toit (Pratos­Borane: Lichten­burg) enNilsPieterse (ook vanPratos­Borane)wat die geleentheid byge­woon het. Foto: Jana Smit

Tobie MyburghAFSLAERS BK

bied namens Black Ginger 200 PTY'n VERHURINGSTENDER aan vir dieplaas Mooipan, Ventersburg-distrik

SluitingsdaSluitingsdatum:tum:DonderDonderdagdag, 26 Maar, 26 Maart 2015 om 13:00t 2015 om 13:00

Plase word gesamentlik verhuur:Mooipan 721, Ged. 1 – 417,7139 ha en Mooipan 721. Ged. 2 – 417,7139 ha

Totale grootte: 835,4278 haDie saai- en veeplaas bestaan uit +/- 668 ha droë lande en 167 ha veld.Netjiese doringdraadheinings verdeel in 5 kampe, almal met water.

Goeie beeskrale.Netjiese 4-slaapkamer-woning met nodige

buitegeboue en skuur.

Navrae en besigtiging:Jaco Hamman 082 990 8600Nelis van Tonder 082 807 7227

Voorwaardes:·Voetstoots·Kontant/bankgewaarborgde tjeks/EFT·Bekragtiging Vrydag 27 Maart 2015om 15:00·Volledige tendervoorwaardesbeskikbaar by kantoorwww.tobiema.co.za

Roete+/- 12 km buite Ventersburg,rigting Kroonstad, draai regs bygroot bord 'Mooipan', +/- 8 km opgrondpad. Plaas op linkerkant27°59'55.44”S 27°13'55.56”E

X1PVCYB1-KN170315

Nelson Mandelarylaan 23, Potch Industria

LIGGING: Perseel 236 is geleë van Jan Kempdorp af ± 23 km op Delportshoop-pad (R370). Net duskant afdraaibord naWarrenton, draai regs. Volg grondpad, perseel aan linkerkant. Sien wegwysers.

EIENDOM:1. PERSEEL 236 GROOT : 96,0651 ha

'n Gedeelte van Perseel 1 Vaalharts-nedersetting B. Bekend as perseel 26 (B3/1).Goeie bewoonbare woonhuis met buitegeboue, afdakke, werkswinkel en groot voerstoor.Verbeterings:

Die geboue is hoofsaaklik van steen, staal en sink en vertoon goed.Die eiendom is ingelys vir 25,7 ha uit die Vaalharts-waterskema. Daar is tans ± 50,3 ha lusern en ditInlysting en indeling:

word besproei met 2 x 3-toring-spilpunte, 2 x 1-toring-spilpunte, 1 x 6-toring-spilpunt (½- sirkel). Die water word opgegaarin 'n 24-uur-opgaardam en gepomp met 'n elektries aangedrewe sentrifugale pomp. Toegeruste boorgat. Dierestantgedeelte, naamlik ± 45,8 ha bestaan uit uitvalgrond en veldweiding.

2. PERSELE 233 en 234: GROOT: 67,305 ha.Die persele vorm 'n eenheid en word as 'n eenheid verkoop.'n Gedeelte van Perseel 1, Vaalhartsnedersetting B. Bekend as perseel 26 (B9/7).LIGGING: Ongeveer 3 km noord-wes van perseel 236 aangrensend aan wildkamp.

'n Bewoonbare woonhuis met woonstel, garages en store. Verder is daar 'n groot sink-/staalvoerstoor,Verbeterings:± 900 m².

Die persele vorm 'n eenheid en is gesamentlik ingelys vir 25,7 ha. Aanplantings bestaan uitInlysting en indeling:± 49,5 ha lusern, onder 'n 4-toring- en 'n 5-toring-spilpunt. Restant gedeelte is uitval en opstal.Water word opgegaar in 'n 24-uur-opgaardam en gepomp met 'n elektries aangedrewe sentrifugale pomp. Verder isdaar 'n sterk toegeruste boorgat.

3. PERSEEL 231 GROOT: 54,837 ha'n Gedeelte van Perseel 1, Vaalhartsnedersetting B. Bekend as Perseel 26 (A11).LIGGING: Skuins oorkant persele 233 en 234 (sien noordekant)

'n Standaard woonhuis van steen en sement met buitegeboue.Verbeterings:Die eiendom is ingelys vir 25,7 ha uit die Vaalharts- waterskema. Tans is daar ± 34,09 ha lusern enInlysting en Indeling:

dit word besproei met 'n 5-toring-spilpunt. Daar is ook infrastruktuur vir 'n 2-toring-spilpunt. Verder is daar ± 275pekanneutbome op uitvalgrond aangeplant. ± 18 maande oud. Die water word opgegaar in 'n 36-uur-opgaardam engepomp met 'n ETA 100 – 315- sentrifugale pomp met elektriese motor. Gedeelte van die uitvalgrond nie bewerkbaar nieen baie klipperig.NOTA: Pompe, elektriese motors en toerusting by damme vorm deel van die persele en word nie apart verkoop nie. Diespilpunte word egter apart verkoop .

SPILPUNTE: 1 x 6-toring-Agrico, 1 x 3-toring-Agrico, 1 x 3-toring-Senter, 1 x 1-toring- Senter 360, 1 x 1-toring.Onbekend, 1 x 4-toring-Agrico, 2 x 5-toring-Agrico.

IMPLEMENTE: 2008 Case 89 – 20-4x4-trekker (nie-lopend), Piket-koringplanter (goeie toestand), 13-tand-skeurploeg('ripper'), 2 Vetsak- en 1 Hartland-sleepwaens.

AFSLAERS/AUCTIONEERS

THOMASVAALHARTS

BESPROEIINGSPLASEIn opdrag van die likwidateurs in die insolvente boedel

SALANIQUE BOERDERY BK (In Likwidasie)CK 2006/125123/23/K18/2012 SAAK NR: 757/2013 word per

openbare veiling die onderstaande bates verkoop.Op DINSDAG 24 MAART 2015 om 10:00op PERSEEL 236, BEKEND AS 26 B3 (1)

BESPROEIINGSPERSELESPILPUNTE -IMPLEMENTE

VERKOOPSVOORWAARDES NAVRAE1. BTW is betaalbaar. Sertifikaat en ID-dokument. GERRIT THOMAS 082 859 72322. FICA-dkumentasie: Bewys van adres. ROBERT THOMAS 083 626 92163. Volledige verkoopsvoorwaardes op die dag van veiling. KANTOOR: 018 294 56164. Onderhewig aan veranderings FAKS: 018 297 62405. Kontant, tjek, internet. (Internetfasiliteite beskikbaar) Webwerf: www.thomasautioneers.co.za

X1PV6GG9-KN170315

Page 11: Kroonnuuskn 20150317

KROONNUUS, DINSDAG 17 MAART 2015 11

GRETHA WIID, bekende spreker en skrywer oor huwelikskwes­sies, was Woensdagaand (11/03) die spreker op ’n geleentheidby die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad (Rooies). Die tema was’n Vrou na aan God se hart. ByWiid (middel) is Hendriette Schee­pers (links) en Juanita Kriel, onderwysers by die Rooiskool.

Foto: Elaine Herbst

Praat op geleentheid

X1PVCXXH-KN170315

X1PVDX6H-KN170315

X1PVDWNW-KN170315

Page 12: Kroonnuuskn 20150317

12 KROONNUUS, DINSDAG 17 MAART 2015

Tinkie Hattingh

DIE Afrikaanse HoërskoolKroonstad (Rooies) het ná dieFezile Dabi-skole-atletiekkam-pioenskappe in Sasolburg ’nmedaljeoes soos min huis toegebring.

Die skool het algeheeltweede, naas die HoërskoolSasolburg, op die kampioen-skappe geëindig.

Die Rooies het in geheel diemeeste medaljes van al dieskole ingeoes.

Die skool spog met 87medaljes, waarvan 34 goue,31 silwer- en 22 bronsmedal-jes is.

Altesaam 45 atlete hetgekwalifiseer om aan dieVrystaat-interhoërkampioenskap-pe deel te neem.

Die Rooies het sewe plekkeonder die 50 beste prestasiesbehaal.) Vir die volledige uitslaegaan na www.kroonnuus.co.za.

Tinkie Hattingh

DIE Afrikaanse HoërskoolKroonstad (Rooies) het ná dieFezile Dabi-skole-atletiekkam-pioenskappe in Sasolburg ’nmedaljeoes soos min huis toe

Die skool het algeheeltweede, naas die HoërskoolSasolburg, op die kampioen-

Die Rooies het in geheel diemeeste medaljes van al die

Die skool spog met 87medaljes, waarvan 34 goue,31 silwer- en 22 bronsmedal-

Altesaam 45 atlete hetgekwalifiseer om aan dieVrystaat-interhoërkampioenskap-

Die Rooies het sewe plekkeonder die 50 beste prestasies

Vir die volledige uitslae

RykeRykeoes viroes virRooiesRooies

ARMIN LOUW in aksie. Foto’s: Tinkie HattinghKOSIE SMITH spring ver.DYLAN STIEMMIE rek en strek om nog verder te kan spring.

GHETTO ROOTS PROMOTIONS (GRP)will present a soccer tournament from28 March to 11 April.

A total of 16 teams will compete in

the event.Letela Nkatho of the GRP invites

interested parties to join in the fun.The games will be played on the sports

grounds of the Kananelo School inMaokeng.

For more information call Nkatho on078-030-9147.

All invited to join in soccer tournament fun Besoek

www.kroonnuus.co.za

vir nuus en foto’s.

Donderdag: 19 Maart 2015Tyd: 09:00Plek: Hoërskool Kroonstad se Landbouterrein

09:00 – Registrasie • Koffie/TeeSprekers: Gerard Scholtemeyer – Proteiënnavorsingsraad

ABSAOesversekeringSenwes – Thys Grobbelaar – Graanpryse enmarkvooruitsigte

Besoek proewe: LNR-sojaproewe, haelproef, mielieproef enbespuitingsproef14:00 - Middagete – steakbraai

Navrae: Ferdi Klopper – 082 559 7346

Hiermee word u vriendelik uitgenooi naRenosterkop-studiegroep in samewerking

met Edenville Boerevereniging seGroen Landbou-dag.

X1PVCYWR-KN170315