lag waardes

9

Upload: herman-pienaar

Post on 19-Mar-2016

247 views

Category:

Documents


9 download

DESCRIPTION

LAG waardes

TRANSCRIPT

Page 1: LAG Waardes
Page 2: LAG Waardes

die

Is nie om kinders te manipuleer nie Is nie om kinders te manipuleer nie maar om vir hulle inligting te gee wat maar om vir hulle inligting te gee wat hulle sal help om 2011 beter te kan hanteer dag na dag.hulle sal help om 2011 beter te kan hanteer dag na dag.Deur vir hulle die hulpmiddels te gee wat hulle sal help om hulle verantwoordelikheid teen oor mekaar en die skool beter te kan na kom.

RespekteerRespekteer jouself , ander mense en gesagsfigure in jou skool.

Gee om Gee om vir ander in die skool en wys dit

Vat jou verantwoordelikheid Vat jou verantwoordelikheid en kom dit na Wees gehoorsaam Wees gehoorsaam aan die reëls van die skool en verwag dat ander ook dit doen.Wees betroubaar Wees betroubaar in dit wat jy sê en van jou gevra word. Burgerskap Burgerskap , wees trots op jou skool , land en vlagmens wees.

Die oomblik as jy jou skoolkleure aantrek verteenwoordig jy jou skool, jy doen en leef jou skool se waardes , dieselfde gebeur met vlagmense.

Feit : God lewe en Hy is die bron van die hulpmiddels wat die kinders nodig het om ‘n verskil te maak in hulle skool. Sonder om gedwing te word.‘n Geleentheid : Word ‘n vlagmense gemaak deur God en leef die volgende waardes uit elke dag in die skool.

Page 3: LAG Waardes

Motiveer , die onderwysers en kinders in die betokke skool

Herinner , Herinner almal dat God vir hulle die geskenke gee wat hulle nodig het om so te kan leef in hulle skool.

Verduidelik hoe die onderwysers en kinders ‘n verskil kan maak as vlagmense in die skool.

Die uitdaging , gaan en maak ‘n verskil , maak nie saak of jy die enigste een is nie, jy is nie alleen nie God is by jou en sal jou help.

Page 4: LAG Waardes

Motiveer , Jy kan ‘n verskil maak Motiveer , Jy kan ‘n verskil maak

Herinner Herinner

VerduidelikVerduidelik

Die uitdaging , gaan en wees ‘n vlagmensDie uitdaging , gaan en wees ‘n vlagmens

God gee ons Sy beloftes en geskenke , geloof Hoop en liefde . Maar veral liefde . Gebruik net wat God jou gee tot voordeel van ander mense.

God het jou lief met Sy uithou en aanhou , Hy aanvaar jou nes jy is. God het jou lief met Sy uithou en aanhou , Hy aanvaar jou nes jy is. Jy kan dieselfde doen as God teenoor ander. Jy kan dieselfde doen as God teenoor ander.

Weet wie is die bron van alles wat jy nodig het om ‘n vlagmense te wees , ontvang dit van Hom en gee jou ore , hart en hande vir jou vriende by die skool.

Gee mekaar respek , kinders teenoor onderwysers , onderwysers teenoor kinders as mense vlagmense. Maak die dag beter vir mekaar en gebruik God se geloof liefde en hoop en Sy uithou en aanhou , dan kan jy ‘n verskil maak in jou skool.

Page 5: LAG Waardes

God gee Homself vir jou , jy is nie alleen nie. Daarom het jy Hoop.

Hy is altyd eerlik met jou. Hy wil jou vergewe en jou help as jy voel jy is nie goed genoeg nie.

Omdat God eerlik is met jou en jou vergewe as jy hom vra , kan jy ander vergewe as hulle jou vra en altyd eerlik met hulle wees. So leer ander dat hulle jou kan vertrou.

Wees vrygewig met dit wat jy van God kry. Want die volgende dag kry jy dit weer. Vertel ander van God , vergewe en deel geloof , hoop en liefde uit sover jy kan. Neem verantwoodelikheid vir jou eie dade , so wys jy jy kan vertrou word.

Motiveer , Jy kan ‘n verskil maak Motiveer , Jy kan ‘n verskil maak

Herinner Herinner

VerduidelikVerduidelik

Die uitdaging , gaan en wees ‘n vlagmensDie uitdaging , gaan en wees ‘n vlagmens

Page 6: LAG Waardes

God gee jou genoeg geloof vir vandag en genoeg sodat almal wat met jou te doen kry daarvan kan.

God is altyd in beheer al voel dit vir jou nie so nie. Hy vat jou lewe en versorging baie ernstig op.

Glo God dat Hy sal doen wat Hy is en sê vertou Hom met jou lewe , jy is veilig in Sy hande.

Vat die liefde met alles in jou. Wees daar vir jou vriende en onderwysers. Onderwysers wees daar vir die kinders. Moedig mekaar aan as vlagmense. Leef as vlagmense en as iemand vir jou vra wat maak jou anders , vertel hulle.

Motiveer , Jy kan ‘n verskil maak Motiveer , Jy kan ‘n verskil maak

Herinner Herinner

VerduidelikVerduidelik

Die uitdaging , gaan en wees ‘n vlagmensDie uitdaging , gaan en wees ‘n vlagmens

Page 7: LAG Waardes

i

God gee jou hoop omdat Hy jou hoop is, Liefde omdat hy liefde is en geloof . Omdat jy kan glo kan jy God se geloof , liefde en hoop doen maar veral sy liefde .

God het megevoel vir jou , hy voel saam met jou soos jy deur die lewe gaan. Elke dag is nog ‘n dag vol genade , elke asemhaal is genade van God . Dit wat God vir jou doen, doen dit weer aan ander.

En Maak jou hart oop vir God se saam voel en ganade , en maak oop jou hart oop vir die mense met wie jy daardie dag tedoen

Vertrou God vir alles wat jy nodig het, maar weer betroubaar in dit wat jy moet doen en wat jy sê jy gaan doen. As jy jouself oop maak vir God , is jy ook oop vir die mense met wie jy te doen het. Dis die moeite werd.

Motiveer , Jy kan ‘n verskil maak Motiveer , Jy kan ‘n verskil maak

Herinner Herinner

VerduidelikVerduidelik

Die uitdaging , gaan en wees ‘n vlagmensDie uitdaging , gaan en wees ‘n vlagmens

Page 8: LAG Waardes

i

God is daar vir jou , Hy sal jou nooit dwing nie. As jy vir God vra en na Hom luister kan Sy liefde by ander uit kom.

Jy het God nodig , Hy het nie jou nodig nie. Maar God kies om jou ‘n vlagmens te maak sodat Hy jou kan gebuik om daar vir ander te wees en Sy liefde by hulle uit te kry.

Vra God om jou te help want jy kannie ‘n vlagmens wees sonder Sy hulp nie. Jou skool het jou nodig om ‘n vlagmens te wees , so word julle skool net nog beter en is daar net nog meer kinders wat gelukkig kan.

Wees jy net jouself en saam met God kan jy ‘n vlagmens wees wat kan vra as jy nie iets reg kan kry nie en kan luister na ander en God sodat jy ander kan help wat sukkel met iets waarmee jy nie sukkel nie.

Motiveer , Jy kan ‘n verskil maak Motiveer , Jy kan ‘n verskil maak

Herinner Herinner

VerduidelikVerduidelik

Die uitdaging , gaan en wees ‘n vlagmensDie uitdaging , gaan en wees ‘n vlagmens

Page 9: LAG Waardes

I

Jy kan ! Want God is die geheim . Hy kan jou gebruik om ‘n verskil in jou skool te maak. Vat dit wat God jou gee verniet en gebruik dit om iets positiefs te doen in jou skool deur ander te dien met God se geskenke.

As jy God se vlagmense se kleure aantrek , leef en doen dan soos God se vlagmense. Ken God in alles wat jy doen en dien ander met alles wat God jou

Deur gehoorsaam te wees by die skool wys jy dat jy gehoorsaam is aan God. Deur dit wat God jou gee te gebruik tot ander se voordeel , kom God en verander mense se lewens sodat hulle weer dieselfde kan doen.

Wees dit wat God jou maak , trek sy klere aan , vat sy geskenke en dien ander met die geloof , hoop en liefde wat Hy vir jou gee. Doen en leef tot voordeel van ander en jou skool. Julle kan dit reg kry !

Motiveer , Jy kan ‘n verskil maak Motiveer , Jy kan ‘n verskil maak

Herinner Herinner

VerduidelikVerduidelik

Die uitdaging , gaan en wees ‘n vlagmensDie uitdaging , gaan en wees ‘n vlagmens