laerskool voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/161.pdf · 2017. 9. 12. · waardes is...
TRANSCRIPT
Laerskool Voorpos
4 September 2017
Saalopening
Waardes is die boustene van karakter.
Met my waardes stap ek die toekoms in.
Laerskool Voorpos
HIER BOU ONS VIR DIE TOEKOMS
RESPEK • God
• Myself
• Medemens
• Tyd
• Eiendom
• Familie/skool/land
INTEGRITEIT • Doen die regte ding, want dit is
die regte ding.
• Dit is hoe ek optree selfs as niemand my sien nie.
• Eerlikheid
• Betroubaarheid
• Verantwoordelikheid
• Eienaarskap
• Volharding
LOJALITEIT • Getrouheid / Vertroue
• Regverdigheid
• Standvastigheid
• Ondersteuning
• Hulpvaardigheid
• Hoflikheid
• Gehoorsaamheid
TROTS • Wie en wat ek is
• Werkstrots (passie)
• Selfdissipline
• Doelgerig
• Trotse taalgebruiker
• Aanspreeklikheid
• Betroubaarheid
• Vriendelikheid
• Myself, my skool, my land
LIEFDE • Optimisme
• Entoesiasme
• Naasteliefde
• Verdraagsaamheid
• Diensbaarheid
• Waagmoed
• Empatie/
• Barmhartigheid
LAERSKOOL VOORPOS
Waardes is die boustene van karakter.
Met my waardes stap ek die toekoms in.
HIER BOU ONS VIR DIE TOEKOMS
RESPEK • God
• Myself
• Medemens
• Tyd
• Eiendom
• Familie/skool/land
INTEGRITEIT • Doen die regte ding, want dit is
die regte ding.
• Dit is hoe ek optree selfs as niemand my sien nie.
• Eerlikheid
• Betroubaarheid
• Verantwoordelikheid
• Eienaarskap
• Volharding
LOJALITEIT • Getrouheid / Vertroue
• Regverdigheid
• Standvastigheid
• Ondersteuning
• Hulpvaardigheid
• Hoflikheid
• Gehoorsaamheid
TROTS • Wie en wat ek is
• Werkstrots (passie)
• Selfdissipline
• Doelgerig
• Trotse taalgebruiker
• Aanspreeklikheid
• Betroubaarheid
• Vriendelikheid
• Myself, my skool, my land
LIEFDE • Optimisme
• Entoesiasme
• Naasteliefde
• Verdraagsaamheid
• Diensbaarheid
• Waagmoed
• Empatie/
• Barmhartigheid
LAERSKOOL VOORPOS
Waardes is die boustene van karakter.
Met my waardes stap ek die toekoms in.
HIER BOU ONS VIR DIE TOEKOMS
RESPEK • God
• Myself
• Medemens
• Tyd
• Eiendom
• Familie/skool/land
INTEGRITEIT • Doen die regte ding, want dit is
die regte ding.
• Dit is hoe ek optree selfs as niemand my sien nie.
• Eerlikheid
• Betroubaarheid
• Verantwoordelikheid
• Eienaarskap
• Volharding
LOJALITEIT • Getrouheid / Vertroue
• Regverdigheid
• Standvastigheid
• Ondersteuning
• Hulpvaardigheid
• Hoflikheid
• Gehoorsaamheid
TROTS • Wie en wat ek is
• Werkstrots (passie)
• Selfdissipline
• Doelgerig
• Trotse taalgebruiker
• Aanspreeklikheid
• Betroubaarheid
• Vriendelikheid
• Myself, my skool, my land
LIEFDE • Optimisme
• Entoesiasme
• Naasteliefde
• Verdraagsaamheid
• Diensbaarheid
• Waagmoed
• Empatie/
• Barmhartigheid
LAERSKOOL VOORPOS
Waardes is die boustene van karakter.
Met my waardes stap ek die toekoms in.
✓Kies om positief te wees
✓Kies om gelukkig te wees
✓Glo in jouself
✓Wees aanpasbaar
✓Wees dankbaar
My denke bepaal my geluk
JAARTEMA 2017
Mnr. Philip Kemp
Opening
Waardes is die boustene van karakter.
Met my waardes stap ek die toekoms in.
LiankeLojaliteit
Waarde van die maand
• Getrouheid / Vertroue
• Regverdigheid
• Standvastigheid
• Ondersteuning
• Hulpvaardigheid
• Hoflikheid
• Gehoorsaamheid
Horlosies met kommunikasie funksies
moet elke oggend saam met selfone
ingehandig word.
ELEKTRONIESE HORLOSIES
Toetsafbakening is aan leerders gegee. Dit is ook
beskikbaar op die Webblad & Toepassing.
AKADEMIE
Graad 7 Graad 6 Graad 5 Graad 4
5 Sept Aard NW/T NW/T NW/T
7 Sept Teg Aard Aard Aard
12 Sept Wisk Wisk Wisk Wisk
14 Sept NW Gesk Gesk Gesk
19 Sept Eng
Baie sterkte aan Paul Erasmus
en Wandré Kleinsmidt wat
Donderdag, 7 September aan
die SW Olimpiade deelneem
by Laerskool Wonderboom
om 13:00.
SW Olimpiade Gr 6
Radikale Redenaars vindDinsdag, 5 September plaas by Hoërskool Wonderboom. Leerdershet Donderdag, 31 Augustus die program ontvang.
Kansvatter Redenaars vind plaas, Vrydag, 16 September. Inskrywingsvorms by juf Niemann.
Redenaars
Baie dankie aan ons Redaksie vir ʼn puik uitgawe!
Indien u in die Rooimier wil adverteer, stuur ’n e-pos aan:
Ondersteun asseblief ons adverteerders.
ROOIMIER
ENTREPRENEURSDAG!!!
ENTREPRENEURSDAG!!!
Geen Junior- en Seniorkooroefening
Die week nie.
KOOR
13
Fotobestellings:
A5 @ R30
A4 @ R50
A3 Poster @ R 70 (Soos voorbeeld)
Bestellings by klasvoogde.
Sluitingsdatum: 8 September 2017
Foto’s kan op die onderstaande webblad besigtig word.
Kontak asseblief die kantoor via e-pos indien u die wagwoord benodig.
www. rosehillphotography.shootproof.com/gallery/droomverkoper/
DROOMVERKOPER
14
CD & DVD Bestellings:
U kan die DVD bestel of ‘n kombinasie van die DVD en die klankbaan met al die besonderse musiek
daar op.
Bestellings kan geplaas word by die klasonderwysers tot en met 8 September 2017.
DVD R180
DVD & CD R220
DROOMVERKOPER
15
Mini-tennisGraad R - Maandae & Woensdae 11:00 – 11:30
Me N Snyman & Me M Horn
Graad 1 - Dinsdae & Donderdae 13:25 – 13:55
Me M Thuynsma & Me A van Rensburg
Graad 2 - Maandae & Woensdae 13:25 – 13:55
Me J Coetzer & Me M Lourens
Graad 3 - Dinsdae & Donderdae 13:45 – 14:15
Mnr I Daneel, Me C du Plooy & Me E Venter
Skool voorsien rakette & balle
Seilskoene moet asseblief gedra word
Tennisbepalings
4 September Seuns Oop Waterkloof Waterkoof
Seuns Oop Stephanus Roos Meyerstraat
Seuns Oop Tuinrand Meyerstraat
Dogters Oop Akasia Voorpos
Seuns o/11 Loslootjie
Dogters o/11 Wonderboom Koedoepark
11 September Seuns Oop Rustenburg Meyerstraat
Seuns Oop Loslootjie
Seuns Oop Olienpark Weg
Dogters Oop Boerefort Voorpos
Seuns o/11 Danie Malan Meyerstraat
Dogters o/11 Boerefort Koedoepark
Loslootjie
18 September Seuns Oop Wonderboom Meyerstraat
Seuns Oop Wonderboom Meyerstraat
Seuns Oop Boerefort Koedoepark
Dogters Oop Curro Roodeplaat Voorpos
Seuns o/11 Die Poort Koedoepark
Dogters o/11 Curro Roodeplaat Curro Skoolbane
Tennisoefeninge 06:30 tot 07:20
in die oggend.
Dinsdae – Oop Seuns
Woensdae – Alle Dogters
Donderdae – o/11 Seuns
Tennis - Uitslae
Datum: 28 Augustus
Span Opponent Telling Wen/Verloor
Eerste Seuns Pretoria Oos 11 - 6 Wen
Tweede Seuns Danie Malan 24 - 31 Verloor
Derde Seuns Northridge 51 - 4 Wen
0/11A Seuns Wonderboom 29 - 14 Wen
Eerste Dogters Wonderboom 28 - 27 Wen
0/11 A Dogters Woodhill 24 - 19 Wen
Wikus Boshoff 6 – 5 6 - 2 Wikus+Werner 6 - 1
Arné Prinsloo 6 – 4 6 - 3 Zack+Arné 6 – 2
Devan Engelbrecht 6 - 3 Pierre+Ewald 8 - 1
Hanru Potgieter 5 - 4 Henri+Emile 9 - 0
Pierre Visagie 8 - 1
Ewald Wolmerans 8 - 1 Francois+Regard 5 - 2
Henri Botma 8 - 1 Karel+Tristan 4 - 3
Emile Coetzee 9 - 0 Riandi+Kay’dshay 6 - 3
Francois Boshoff 5 - 2 Amelie+Alisha 4 - 3
Reghard Engelbrecht 7 - 0
Tristan Daniell 6 - 1
Carla du Plooy 8 - 1
Kay’dshay Naudé 7 - 2
Jayden Park 5 - 2
Amelie Meyer 4 - 3
Alisha Kruger 5 - 2
Skaak
Skaakoefening – Derde kwartaalElke Maandag en Woensdag direk na skool tot 15:00 in Mnr Lotter se klas.
Gauteng Top Skole
9 SeptemberMamelodi Kampus
o/13 A1. Petrus Uys
2. Kobus Roets
3. Zack Smit
4. Marli Swart
5. Dawid vd Berg
6. Lodewyk Roets
7. Christo Malan
Mini-Krieket
Almal o/6 – o/9 is welkom!Oefeninge Maandae & Woensdae 17:00 – 18:00
Enige navrae kan aan:Mev A van Rensburg by die skool gerig word.
Mini-Krieket9 September – Zone Festival
16 September – Laerskool Wonderboom-Suid
Krieket
Krieket ligabepalings
• Week 7 4 – 8 September – Villieria
• Week 8 11 – 15 September – Curro
Hazeldean
• Week 9 15 – 22 September Du Preez van
Wyk
22
KrieketVoorpos vs Danie Malan en Du Preez van Wyk
• Onder 9-Voorpos wen met 8 Paaltjies teen du Preez van WykKarel Kok neem 2 paaltjies vir 1 lopie in 2 overs.
• Ruan Brits neem 2 paaltjies vir 7 lopies
• Leano van Wyk slaan 28*
• Onder 10-Voorpos verloor teen Danie Malan
• Onder 11-Voorpos wen met 5 Paaltjies. Teen Danie Malan
• Onder 12-Voorpos wen met 9 Paaltjies. Teen du Preez van WykAiden Daries neem 3 paaltjies vir 3 lopies in 4 overs Ewald Wolmarans Neem 3 paaltjies vir 6 lopies in 4 overs
• Onder 13-Voorpos wen met 7 Paaltjies. Teen du Preez van WykJadon Horn behaal 40 lopies*
Dag Aand reeks teen Pretoria-Oos.
Voorpos wen met 8 paaltjies.
Ignie Mey behaal 24 lopies.
Mohammed Aslam neem 3 paaltjies vir 4 lopies.
Ons vra groot asseblief dat ouers nie betrokke sal raak by oefeninge en span keuses nie!
Northerns Krieketproewe
Baie geluk aan die onderstaande leerders wat deurgedring het na die finale rondte van
die proewe in die Oktober vakansie.
o/12
Arné Prinsloo
Aiden Daries
Mohammed Aslam
Sagtebal
OEFENTYEDinsdae & Donderdae14:00 – 15:30
Afrigters:o/10: Me L van der Walt, Me T Majoor & Me S Vermaako/11: Me C Liebenberg, Me D Bezuidenhout & Me N le Rouxo/12: Me N Kamfer & Me S Rooso/13: Me L Swart, Me E van der Merwe & Me L Bezuidenhout
Sagtebal
Ligabepalings 2017:
7 September Villieria (Tuis)
Ander datums:
14 September Oorkruiswedstryde21 September Halfeindrondte28 September Tshwane kampioenskappe21 Oktober Gauteng kampioenskappe
Sagtebal31 Augustus Lindopark (Weg)o/10 wen 12-10o/11 wen 12-3o/12 wen 13-5o/13 wen 18-4
Baie geluk aan die dogters wat deur is na die volgende rondte proewe:Noelanie Smit o/12Ashleigh Lottering, Karla Steynberg en Tineca Wissing o/13
LandloopDerde Kwartaal se oefeninge: Maandae tot Donderdae van 14:00 tot
14:45 in die parkie oorkant die skool.
Liga bepalings vir die seisoen:
9 September SA Kampioenskappe in Potchefstroom
Landloop
Baie Geluk aan ons atlete wat gekies is vir die Gauteng-Noord span.
• Juane Lemmens
• JM Maritz
• Francois Boshoff
• Regard J.v Rensburg
• Anja Landman
• Stefanie Verschoor
• Joné Bester
29
Landloop
Gauteng-Noord kampioenskappe
Saterdag 2 September by Prestige
College.
JM Maritz 7de
Francois Boshoff 16de
Anja Landman 65ste
Stefanie Verschoor 33 ste
Joné Bester 43 ste 30
SPUR/PEAVEY MUSIEKSTERRE KOMPETISIE
Pryse ter waarde van R70 000 is op die spel.
Die uitdunrondtes vir die begin 7 SEPTEMBER by BURNING ARROW
SPUR in Queenscorner.
Leerders moet 17:30 reeds daar wees, dit begin 18:00
Sterkte aan ons leerders wat gaan deelneem!
31
MUSIEKSTERRE
LEERDERS PRESTEER
Zané Coetzee was deel van die Gauteng Noord Tshwane span wat deelgeneem het by die Gauteng Provinsie Finale kompetisie. Sy is gekies om deel tewees van die Gauteng Provinsiale span - om by die Nasionale Kampioenskappe wat Oktober plaasvind,deel te neem. Baie sterkte!
4 &
5 S
ep
tem
be
r 2
01
7
08
:30
to
t 1
4:0
0
Sko
ols
aa
l
Boeke, opvoedkundige speelgoed
en geskenke is beskikbaar.
Kom soek vir jou ‘n lekker leesboek
uit!
Kaartfasiliteite is ook beskikbaar.
Ouers is ook
baie welkom!
Moet dit nie mis
nie!!!
Duvan
Skoolbesoek 100% - Rooi
Dit is om jou te leer om getrou te wees en om ‘n sin vir verantwoordelikheid aan te leer.
Leerders word gelukgewens deur
Verjaarsdae
34
Vorie Voorlopers
Graad 5L
Vorie Voorlopers...
Mnr Kemp
KlaspositiewesWoensdae gewone klere
Ge
da
gte
vir
die
we
ek
VORIE KOFFIE!!
250g Artisanal Roast
100% Arabica gemaalde koffie!
Spesiaal vir Voorpos verpak.
R70 beskikbaar by die kantoor
OV
DA
MESTE
E
BELANGRIK
Vanaf 18 April sal alle omsendbriewe wat sonder ’nskeurstrokie is, elektronies uitgestuur word aanleerders wat op die skrywe (no 020 van 2017) souitgedui het.
Maak asseblief seker u kontakbesonderhede op datum is. U kan veranderings of alternatiewe versoeke rig aan:
Onthou asseblief om die skool se TOEPASSING (App) af te laai in Google PlayStore. Baie inligting word op hierdie platform deurgegee. Indien u ‘n Apple-foon het kan u dit op die rekenaar besigtig by
www.voorpos.my-auto.co.za
Nuut op die TOEP is groepe. Ons versoek dat u asseblief by die toepaslike groepe aansluit. Heelwat inligting gaan op die platform gekommunikeer word.
TOEPASSING (APP)
Facebook – Like & volg ons nuwe blad.
Ons deel graag foto’s en prestasies op die blad!
Laerskool Voorpos - Amptelik
Skoolgeldkaarte moet ASSEBLIEF 14 September terug wees.
Baie dankie vir u ondersteuning en
samewerking
Skoolgelde is vooruitbetaalbaar.
U kan maandeliks betaal.
Skoolgelde vir die jaar moet voor of op 1 November opbetaal wees.
Skoolgeldkaarte vir September is reeds uit.
Skoolgeldkaarte