suid kaap (july 2014) laerskool

12
GRATIS FREE NUUS NEWS Tel: 021 872 3880 [email protected] www.awsum.co.za AWSUM News JULY 2014 SOUTHERN CAPE PRIMARY SCHOOL LAERSKOOL M aar presies waar kry jy die tyd om die magies vol genoeg te kry – en dan so vroeg in die oggend? En dit is nie dat hulle juis opgewonde by die ontbyttafel staan en rondtrippel nie – inteendeel. Hóór dan net daar: “Ag, Maaaa! Ek ís nie honger nie!” En dan is daar nog jou man … Hy sê dat hy régtig nie voor tienuur kan eet nie. Hy sê jy moet beslis nie bodder met ontbyt vir hóm nie. Hoekom ontbyt? Jou kind se lyfie werk net soos jou motor se enjin – as daar nie brandstof in is nie, is daar nie beweging nie. Maar as jy die regte tipe brandstof ingooi, sal die prestasie beter wees. Soos by die motor, só ook by die kinders. Ontbyt voorkom ook moeilikheid. Kinders (en volwassenes) wat nie ontbyt eet nie, word sommer vroegoggend moeg – en kan boonop rusteloos of sommer kort van draad word. Nee, moenie dat jou mense ontbyt oorslaan nie. Daar is ook ’n langer termyn- voordeel: Hoe vroeër jou kinders (en jou man, én jy) die dag se eerste ete nuttig, hoe vroeër word julle metabolisme wakker. Eet dus maar jou vroegoggendse ontbyt, en die kanse dat jy vetsugtig gaan wees, word baie … uhm, skraler. Brekfis vir breinkrag Dit is belangrik om seker te maak dat jou gesin die régte soort kos vir ontbyt inneem. Kies kossoorte wat ryk aan graan, vesel en proteïne is. Vermy graanprodukte wat ’n hoë suikerinhoud het. Die horlosie is teen my! Ons weet dat álle mammas juis in die oggend Súperma(n) moet wees. Veral in die winter, as dit vir almal (ook vir haar!) moeilik is om uit die bed te kom. Probeer gerus hierdie praktiese wenke om te sorg dat die ontbyt ingaan voordat jou gesin soggens by die huis uitgaan. Sorg dat daar altyd gesonde ontbyt- opsies in jou spens is. Dek die ontbyttafel die vorige aand. Maak reeds die vorige aand ’n groot bak vrugteslaai, sodat jy teen ontbyt-tyd net kan opskep. Probeer om jou gesin (net) 15 minute vroeër as gewoonlik wakker te kry. Laat die kinders jou help om die ontbyt voor te berei. Énigiets kan vroegoggend gebeur (soos jy maar al te goed weet!) – sorg dus vir stap-en-hap moontlikhede: vars vrugte, klein bakkies jogurt, neute, gekookte eiers. Jou gesin se geluk en gesondheid is tog vir jou ’n prioriteit, Mamma. Sorg dan dat ’n gesonde en gereelde ontbyt ook op daardie prioriteitslysie verskyn. Bon appétit! Jou oggende is gans te kort: Jy sukkel om die kinders uit die bed te kry; hulle moet skoon en netjies by die skool kom. En gevoed. Ja, hulle móét ontbyt eet – die dokters en die dieetkundiges sê dan almal: “ONTBYT IS DIE DAG SE BELANGRIKSTE ETE!” WHAT TO FIND INSIDE Lifestyle AWSUM Kombuis Products & Services P6 Schoolnews P5 Financial P4 Products & Services P3 Oppi spyskaart P3 Health and Beauty P2 Focus on education WHO WE ARE To advertise in this newspaper - Contact: Nic Papenfus - (073) 190 2650 - [email protected] Rika Papenfus - (083) 320 8753 - [email protected] Isabella van der Berg - (079) 625 9125 - [email protected] Editor Tenille Swanepoel - 021 872 3880 | [email protected] Graphic Designer Rowan Engledoe - 021 872 3880 | [email protected] Jade Bushby - 021 872 3880 | [email protected] Editorial Ryno Wolfaardt - 021 872 3880 | [email protected] AWSUM News is distributed to the following schools: SOUTHERN CAPE: Primary schools: Park, Hartenbos, George Voor-bereiding, Outeniqua, Albertinia, Wesbank, Van Rheede, Oudtshoorn Noord, van der Hoven, Hartenbos, Volschenk, Blanco, Knysna, George-Suid, Glenwood. High Schools: Outeniqua, PW Botha, York, Albertinia, Punt, Oudtshoorn, Langenhoven Gimnasium, Knysna, Langenhoven Riversdal, Glenwood. PRINTED BY - Paarl Coldset

Upload: awsum-news

Post on 01-Apr-2016

269 views

Category:

Documents

9 download

DESCRIPTION

TRANSCRIPT

Page 1: Suid Kaap (July 2014) Laerskool

GRAT

ISFR

EE

NUUS

NEW

S

Tel: 021 872 3880 [email protected] www.awsum.co.za AWSUM News

JULY 2014 SOUTHERN CAPE

E-pos: [email protected] | Tel: 021 872 3880

Lys jou besigheid op een van die volgende skole se 2014 yskasmagneet telfoongids:

- George Voorbereiding- Outeniqua Hoër- Oudtshoorn Hoër- Oudtshoorn Hoër- Laerskool Wesbank

PRIMARY SCHOOL LAERSKOOL

Maar presies waar kry jy die tyd om die magies vol genoeg te kry – en dan so vroeg in die

oggend? En dit is nie dat hulle juis opgewonde by die ontbyttafel staan en rondtrippel nie – inteendeel. Hóór dan net daar: “Ag, Maaaa! Ek ís nie honger nie!”

En dan is daar nog jou man … Hy sê dat hy régtig nie voor tienuur kan eet nie. Hy sê jy moet beslis nie bodder met ontbyt vir hóm nie.

Hoekom ontbyt?• Joukindselyfiewerknetsoosjou motor se enjin – as daar nie brandstof in is nie, is daar nie beweging nie. Maar as jy die regte tipe brandstof ingooi, sal die prestasie beter wees. Soos by die motor, só ook by die kinders. • Ontbytvoorkomookmoeilikheid.Kinders (en volwassenes) wat nie ontbyt eet nie, word sommer vroegoggend moeg – en kan boonop rusteloos of sommer kort van draad word. Nee, moenie dat jou mense ontbyt oorslaan nie. • Daarisook’nlangertermyn-voordeel: Hoe vroeër jou kinders (en jou man, én jy) die dag se eerste ete nuttig, hoe vroeër word julle

metabolisme wakker. Eet dus maar jou vroegoggendse ontbyt, en die kanse dat jy vetsugtig gaan wees, word baie … uhm, skraler.

Brekfis vir breinkragDitisbelangrikomsekertemaak

dat jou gesin die régte soort kos vir ontbyt inneem. Kies kossoorte wat ryk aan graan, vesel en proteïne is. Vermygraanproduktewat’nhoësuikerinhoud het.

Die horlosie is teen my!Onsweetdatálle mammas juis in

die oggend Súperma(n) moet wees. Veral in die winter, as dit vir almal (ook vir haar!) moeilik is om uit die bed te kom. Probeer gerus hierdie praktiese wenke om te sorg dat die ontbyt ingaan voordat jou gesin soggens by die huis uitgaan.• Sorgdatdaaraltydgesondeontbyt-opsies in jou spens is.• Dekdieontbyttafeldie vorige aand.• Maakreedsdievorigeaand’ngrootbakvrugteslaai, sodat jy teen ontbyt-tydnetkanopskep.

• Probeeromjougesin(net) 15 minute vroeër as gewoonlik wakker te kry.• Laatdiekindersjouhelpom die ontbyt voor te berei.• Énigiets kan vroegoggend gebeur (soos jy maar al te goed weet!)–sorgdusvirstap-en-hapmoontlikhede: vars vrugte, klein bakkies jogurt, neute, gekookte eiers.

Jougesinsegelukengesondheidistogvirjou’nprioriteit,Mamma.Sorgdandat’ngesondeengereelde ontbyt ook op daardie prioriteitslysie verskyn. Bon appétit!

Jou oggende is gans te kort: Jy sukkel om die kinders uit die bed te kry; hulle moet skoon en netjies by die skool kom. En gevoed.

Ja, hulle móét ontbyt eet – die dokters en die dieetkundiges sê dan almal:

“ONTBYT IS DIE DAG SE BELANGRIKSTE ETE!”

WHAT TO FIND INSIDE

LifestyleAWSUMKombuis

Products &Services

P6Schoolnews

P5Financial

P4Products &

Services

P3Oppi

spyskaart

P3Health and

Beauty

P2Focus on

education

WHO WE ARETo advertise in this newspaper - Contact:

Nic Papenfus-(073)[email protected] Papenfus-(083)[email protected] van der Berg-(079)[email protected] Swanepoel -0218723880|[email protected] DesignerRowan Engledoe -0218723880|[email protected] Bushby -0218723880|[email protected] Wolfaardt -0218723880|[email protected]:SOUTHERN CAPE: Primary schools:Park,Hartenbos,GeorgeVoor-bereiding,Outeniqua,Albertinia,Wesbank,VanRheede,OudtshoornNoord,vanderHoven,Hartenbos,Volschenk,Blanco,Knysna, George-Suid, Glenwood. High Schools: Outeniqua, PW Botha, York,Albertinia, Punt, Oudtshoorn, Langenhoven Gimnasium, Knysna, LangenhovenRiversdal, Glenwood.

PRINTED BY - Paarl Coldset

Page 2: Suid Kaap (July 2014) Laerskool

JULY 20142

NEWS / NUUS

Lifestyle - Focus on Education!

Contact [email protected]

or 078 000 1707

Raven Montessori"Fulfilling your true potential"

Ages 5 to 12 years

Top 10 homework tipshttp://kidshealth.org

Kids are more successful in school when parents take an active interest in their homework — it shows kids that what they do is important.

Of course, helping with homework shouldn’t mean spending hours hunched over a desk. Parents can be supportive by demonstrating study and organization skills, explaining a tricky problem, or just encouraging kids to take a break. And who knows? Parents might even learn a thing or two!

HERE ARE SOME TIPS TO GUIDE THE WAY:1. Know the teachers — and what they’re looking for. Attend school events, such as parent-teacher conferences, to meet your child’s teachers. Ask about their homework policies and how you should be involved.2. Set up a homework-friendly area. Make sure kids have a well-lit place to complete homework. Keep supplies — paper, pencils, glue, scissors — within reach.3. Schedule a regular study time. Some kids work best in the afternoon, following a snack and play period; others may prefer to wait until after dinner.4. Help them make a plan. On heavy homework nights or when there’s an especially big assignment to tackle, encourage your child to break up the work into manageable chunks. Create a work schedule for the night if necessary — and take time for a 15-minute break every hour, if possible.5. Keep distractions to a minimum. This means no TV, loud music, or phone calls.

6. Make sure kids do their own work. They won’t learn if they don’t think for themselves and make their own mistakes. Parents can make suggestions and help with directions.7. Be a motivator and monitor. Ask about assignments, quizzes, and tests. Give encouragement, check completed homework, and make yourself available for questions and concerns.8. Set a good example. Do your kids ever see you diligently balancing your budget or reading a book? Kids are more likely to follow their parents’ examples than their advice.9. Praise their work and efforts. Post an aced test or art project on the refrigerator. Mention academic achievements to relatives.10. If there are continuing problems with homework, get help. Talk about it with your child’s teacher. Some kids have trouble seeing the board and may need glasses; others might need an evaluation for a learning problem or attention disorder.

Register with Impak in 2015 to write your final examination and receive a National Senior Certificate in Gr 12.

Complete your studies at home or at an academic centre. Curriculum available in Afrikaans and English from Gr R – Gr 12.

You have the option to complete a grade over two years.

With Impak’s flexibility and accessibility there is an education solution for you, no matter what your circumstances are.

Contact us for advice on the option that suit your needs.

www.impak.co.za087 150 2233/44

There is no greater or more accurate indicator of a child’s academic progress than that of his or her reading skills. Children who choose to pick up a book for pleasure are more likely to succeed in life, research shows. Reading for pleasure therefore reveals a predisposition not just to literature, but also to lifelong learning which is essential for furthering one’s career.But getting them to do so isn’t easy! So, how do I help my child become a reader?

* Set time aside for reading every day.* Join the library. Membership is free!* When you go shopping, visit a bookshop and browse with your child. * Add a book or magazine to your month’s grocery list.* Subscribe to a weekly / monthly magazine for your child. * Joke books are popular with even reluctant readers.* Focus on your child’s particular interest. Boys tend to enjoy non-fiction: books on sport, nature, amazing facts, etc.* Connect family experiences and current events to reading. If going on holiday, read up on the places you will be visiting.

IMAGE: WWW.LEAPOFWNY.ORG

PHOTO: PHOTO: THE HOGSBACK LIBRARY - WELL STOCKED, WELL USED AND RUN BY THE LOCAL VILLAGERS. AND YES, HOBBITS DO READ!

Reading is to the mind what exercise is to the body. ~ Joseph Addison ~

* Set a time aside for family games that require reading. Monopoly, Trivial Pursuit, Scrabble, etc* Read out interesting or funny bits from what you are reading yourself.* Encourage your child to share with the family what they are reading.* Bribery and bargaining have their place if you are at your wit’s end! If your cricket playing son reads a chapter a day for a month, you’ll buy him the cricket bat he so badly wants! * It is always possible that a child who is vehemently opposed to reading has either a reading difficulty or poor eyesight. Both need to be addressed as soon as possible.* Read to your child. It is fun, it is simple, it is cheap – it is also the most effective advertisement for the pleasures of reading.

Article by Charmaine Bailey; Academic Head at George Randell Primary

Page 3: Suid Kaap (July 2014) Laerskool

NEWS / NUUS

Health & Beauty3JULY 2014

See what specials to grab in your area!

Cut this out and keep it safe

OPPI SPYSKAART

10 MARKSTRAAT, BAYSIDE SENTRUM, MOSSELBAAI

Sarah EsterhuizenB.Pharm

Tel/Fax: 044 691 3456

PERMANENT MAKE UP

Tel nr: 044-874130311 Aandblom Ave, Bergsig, George

www.image-division.co.za

BEFORE

AFTER

IMAGE DIVISION

Also available: Lamelle Skincare, Derma-roller, Lash extensions, Facials, Waxing, Skin Peels, Gel

Storievoorlesing is ‘n genotvolle en baie effektiewe manier om kinders se woordeskat, sinstrukture en storievertellingsvaardighede te

ontwikkel. Hulle is boonop mal daaroor! Kleuters wil gewoonlik hul gunsteling boeke oor en oor lees, maar ouer kinders geniet dit ook om na stories te luister. Dit hoef nie sprokies te wees nie. Seuns is dikwels meer geïnteresseerd in nie-fiksie – vertel hom van treine, dinsorusse, of grillerige gediertes, dan is hy die ene ore. Alhoewel daar opvoedkundige programme op menige televisiekanaal uitgesaai word en leersame “apps” op tablette toeneem by die dag, is daar niks wat kan kompeteer met die taalryke oomblikke en interaksie tydens storietyd nie. Wat kan jy doen om

storievoorlesing meer betekenisvol te maak?• Wag so ‘n rukkie om te sien of jou

kind iets oor die boek of prentjies gaan sê of vra. Brei dan sy/haar sin uit deur ‘n stukkie by te sit, bv. “Kyk die mooi kar, Pappa!” “Het jy geweet daardie resieskar het ‘n nuwe rekord gebreek?” Kyk of hy/sy dit netnou steeds onthou.

• “Nou is dit jou beurt… Vertel my bietjie wat gebeur op hierdie prentjie.” Só maak jy jou kind attent op detail.

• W-vrae: wie, wat, waar, wanneer (en hoekom) leer nuwe woordeskat en die verskille in vraagwoorde.

• Vorm ‘n brug tussen die boek en die werklikheid. Verwys na ‘n gedeelde

ervaring wat verband hou met die boek. “Onthou jy toe ons verlede naweek gaan visvang het op die rotse? Watter interessante seediere het ons alles gesien toe die vis nie wou byt nie?”

Storievoorlesing is ‘n stukkie kwaliteittyd wat sonder inspanning jou kind se taalvaardighede ‘n hupstoot kan gee en ‘n liefde vir boeke, nuwe inligting en self-lees kweek.Om stories te geniet, moet die luisteraars ook mos mooi kan hoor… Kontak ‘n oudioloog vir ‘n gehoortoets of ‘n spraak-taalterapeut as jy bekommerd is oor jou kind se uitspraak, taal- of luistervaardighede. Tel: 044-871 3860.

PUT DOWN THE STRAW AND PICK UP THE GLASSWhat was once a myth, has been proved true, ‘wrinkles are caused by any excessive muscle movement,’ says dermatologist Dr Debra Jaliman. She believes the best time to combat these signs is when you’re younger, and advises using a bit of retinol around the forehead and mouth at night to solve this problem. We like retinol-rich Yves Rocher Wrinkles & Firmness Force Day Cream.

BREAK THAT BAD HABIT, YES YOU KNOW THE ONE Whether you’re a 20-a-dayer or a sneaky social puffer, smoking restricts blood flow and is another major cause of ageing, particular around your mouth. It’s a bad habit that you need to break, unless you’re happy with a dull, wrinkled complexion. Ok, we know it’s not something that can happen overnight so look at applying a brightening moisturiser daily. We love Pond’s Gold Radiance Youthful Glow Day Cream SPF15.

STOP DISMISSING ACNE AS A HORMONAL BREAKOUTToo often we hear this, and there is much faster and more effective way to handle acne than by trying every spot-busting product line other there. Book an appointment with a dermatologist. Professional advice can mean less long term effects on your skin, like scarring and

Straws and wrinkles, bet you didn’t think you would ever hear those two words in one sentence. Did you know that just by putting your lips around a straw,

you can kick start the anti-ageing process?Here are more daily habits that can affect your skin....

To read more on beauty visit

rubybox.co.za

we believe firmly believe prevention is better than cure. To find a reputable dermatologist in your area go to: http://www.derma.co.za/C_FindaDerm.aspx

TURN DOWN THE HEATTurning the hot tap on full blast can actually dry out your skin and hair, rather go for a moderate temperature to keep moisture locked in. Then, while you’re still damp apply a rich moisturiser like Palmer’s Cocoa Butter

Formula Body Gloss which contains cocoa butter and vitamin E, plus it gives skin a gorgeous glow. Plus, as you age, your hair also becomes more brittle and less resilient so try and avoid washing your hair daily to help preserve the flow of natural oils from your scalp to your locks.

Page 4: Suid Kaap (July 2014) Laerskool

Cars / AutomotiveIndustrial Photography

www.waltons.co.za

George Commercial(044) 805 4000

George Retail(044) 801 4600

Oudshoorn(044) 272 2216

KnysnaKnysna(044) 382 3597

Bring this advert into our retail storesand claim your 5% discount

www.waltons.co.za

George Commercial(044) 805 4000

George Retail(044) 801 4600

Oudshoorn(044) 272 2216

KnysnaKnysna(044) 382 3597

Bring this advert into our retail storesand claim your 5% discount

• George Commercial (044) 805 4000• George Retail (044) 801 4100

• Oudtshoorn (044) 272 2216

• Knysna (044) 382 3597

Bring this advert into our retail storesand claim your 5% discount

www.waltons.co.za

JULY 20144

NEWS / NUUS

Products & Services

Cars / Automotive

Cars / Automotive

Medical / Health

House & Home

In and around the house

Educational ProductsTravel & Leisure

FUNERAL PLOICIES FROM R30 P/M

BURIALSCREMATIONS

MEMORIAL STONESEXHUMATIONSREPATRIATIONS

71 Nelson Mandela Blvd. George SouthTel: 044 873 2663

PHILIPPIANS 4:13 OUR FAMILY SERVING YOURS

P O L A R I C E C R E A M0 4 4 8 7 4 6 7 1 7

- G e o r g e -

www.polaricecream.co.za

044 884 0926

5% DISCOUNTTEL: 044 873 2320 | EMAIL: [email protected]

WWW.BAKERSPALACE.CO.ZA

BAKING SUPPLIES, CAKE DECORATING AND MORE!

ON PRESENTING THIS ADVERT

Vir hoë kwaliteit skoonmaakmiddels

teen helfde die prys, koopDirek by ons fabriekswinkel - hoek

van Hoop en Hibernia Straat.

Kom loer in of plaas u bestelling by 044 874 4056

Properties

Page 5: Suid Kaap (July 2014) Laerskool

NEWS / NUUS

Financial5JULY 2014

D I E M E E S B E L A N G R I K S T E S TA P I N J O U L E W E .Boedelbeplanning word dikwels assosieer met negatiewe gedagtes van “afsterwe” en “die dood”. So asof ons met die beplanning hiervan onsself mag ‘jinx’ of die spreekwoordelike ‘slapende hond wakker maak’.

Volgens my is die opstel van ‘n lewende boedelregister seker die belangrikste stap in enige persoon se finansiële

beplannings proses. Nie net skep dit besondere gemoedsrus tydens u lewe nie, maar verseker ook dat u hardverdiende welvaart teen Jan Taks en gierige Eksekuteurs beskerm word.

By NIFLAS TRUST dink ons buite die kis oor die opstel van testamente en boedelregisters. Ons pro-aktiewe benadering ten opsigte van boedelbeplanning en die kostes daarby

betrokke dra by tot ons eenvoudige motto: Laat ons besigheid doen terwyl u leef, eerder as om geld te maak by u dood.

Met die opstel van die Niflas Lewende Boedelregister, is ontwrigting en onvoorsiende finansiële uitgawes iets van die verlede en waarborg ons erfgename flinke afhandeling van enige bestorwe boedel (groot of klein). Skep

die geleentheid om reeds tydens u lewe ‘expert’ advies te ontvang oor hoe om u bates op die bes moontlike wyse te onteien en sorg dat u boedel teen ‘n fraksie van normale fooi beredder word. Kontak ons gerus indien u wil hê ons moet u by die hand vat met die skep en beskerming van persoonlike en besigheids welvaart. Groete Elana (Tel: 086 164 3527E-pos: [email protected])

5 Langenhoven Road George | Tel: 044 801 7411 SALES EXECUTIVES - Wayne: 072 363 0915 • James: 084 723 2100

2010 Ford Focus 2.5 ST 5Dr, White, 95 000km, WAS R219,900

NOW R209,900

2011 Volvo S60 2.0T, Saville Grey Metallic, 70 000km, WAS R219,900

NOW R209,900

2013 Chevrolet Spark 1.2 LS 5Dr, White, 29 000km, WAS R104,900

NOW R94,900

2007 Opel Zafira 1.9 CDTi Elegance Pano-ram, Silver, 168 000km, WAS R109,900

NOW R89,900

2011 Suzuki Jimny 1.3 4x4, Silver, 80 000km, WAS R149,900

NOW R139,900

2011 Chevrolet Corsa Utility 1.7 DTi Sport, White, 124 000km,

R139,900

2010 Hyundai i20 1.4 GL Manual, Blue, 45 000km, WAS R119,900

NOW R116,900

2013 Honda Ballade 1.5 Elegance, White, 34 000km, WAS R159,900

NOW R149,900

2012 Chevrolet Utility 1.3 Club, White, 72 000km, WAS R149,900

NOW R144,900

2011 Kia Sportage 2L CRDi, All wheel drive Automatic, White, 87 000km, WAS R289,900

NOW R265,000

2013 Chevrolet Spark 1.2 LS 5Dr, Silver, 6 277km, WAS R109,900

NOW R104,900

2012 Chevrolet Sonic 1.6 LS, White, 66 000km

R129,900

2012 Chevrolet Sonic 1.3D LS 5Dr, Blue, 29 000km, WAS R149,900

NOW R139,900

2007 Volvo XC90 V8 Executive, Blue, 82 000km

R189,900

2014 Chevrolet Trailblazer 2.8 LTZ 4x4, Grey, 710km

R425,900

2004 Toyota RAV 4 RAV4 200 5Dr, White, 166 000km, WAS R119,900

NOW R109,900

2011 Opel Astra 1.4T Enjoy 5Dr, Red, 66 000km, WAS R189,900

NOW R179,900

2013 Volvo C30 2.0 Excel Powershift, Silver, 6 200km

R239,900

2011 Suzuki Swift GL (SW5), Snow White Pearl, 35 000km

R112,900

2010 Chevrolet Corsa Utility 1.8 P/U, S/C, White, 124 000km, WAS R129,900

NOW R124,900

GE1

6224

4_LO

Amazing Winter Specials

Amazing Winter Specials5 Langenhoven Road George | Tel: 044 801 7411 SALES EXECUTIVES - Wayne: 072 363 0915 • James: 084 723 2100

2010

FO

RD

FO

CU

S ST

R20

9 90

0.00

020

12 C

HEV

UTI

LITY

R

179

900.

00

2014

OPE

L A

STR

AR

179

900.

0020

13 V

OLV

O C

30R

239

900.

00

2011

VO

LVO

S60

R20

9 90

0.00

2014

CH

EV T

RA

ILB

LAZE

R

R42

5 90

0.00

Page 6: Suid Kaap (July 2014) Laerskool

JULY 20146

NEWS / NUUS

Laerskool Hartenbos

Bottelproppies vir rolstoelOns Pikkewyne (Gr. RR) samel bottelproppies in wat deel is van “Cansa 4 Life” en vir elke 30 000 proppies wat ingesamel word, word n rolstoel aan ‘n gestremde geskenk.Ons Pikkewyne het al sakke en sakke vol proppies ingesamel om iemand se lewe meer gemaklik te maak.

Hoofleiers met skakelraadOns is baie trots op ons Hoofleiers en skakelraad van 2014. Baie sterkte met die res van die jaar wat voorlê.

Pikkewyne besoek “oom tandarts”Ons uitstappie na die Tandarts was so opvoedkundig en opwindend, elke leerling het dit so geniet om te leer wat ‘n tandarts presies doen en behels.

Pikkewyne insamelingOns Gr. RR leerlinge samel die heel jaar geld in om aan die einde van die jaar konsert te gaan hou saam en 'n ete en elke jaar tree bekende sangers saam met hulle op. Ons Pikkewyne asook ons oulike oumas en oupas sluit nog elke jaar nog op ‘n lekker noot af.

Spelers op toerOns SWD rugby, netbal- en hokkiespelers was die vakansie op hulle verskillende toere saam met hulle afrigters. Julle hou ons skool se naam so hoog, ons is baie trots op julle!

Multi media opvoedingOns leerlinge leer nou nog lekkerder elke dag.

Gr.3 Herwinnings projekteOns leerlinge was so kreatief en het soveel moeite gedoen.

Baie dankie aan Dr. Werner wat ons uitstappie so lekker gemaak het en elke Pikkewyn bederf het met ‘n geskenkie!

Page 7: Suid Kaap (July 2014) Laerskool

NEWS / NUUS

Laerskool Park

Welkom terug, en sterkte vir die kwartaal!

7JULY 2014

Laerskool Outeniqua

GOLD VAULT

Hans Otto - 083 262 [email protected]

Hibernia Street 18 • www.gold-vault.co.za

We Buy & PawnGold, Silver, Diamonds, Fine Watches & Old Coins!

We sell silver bars: 1kg, 500g, 250g & 100g

Get the latest AWSUM edition onwww.awsum.co.za

Jacques Meyers van Laerskool Outeniqua het eerste gekom in die Youth D kategorie waarin hy gedurende die Junie vakansie tydens die SA Biathle Kampioenskappe in Durban deelgeneem het. Hy word opgeneem in die Suid-Afrikaanse Biathle span wat die 1ste week in Oktober in Gautamala gaan deelneem. Ons is baie trots op hierde skitterende prestasie van Jacques.

Left to right: Mrs Sharon de Swardt, Dunchel Ringane, Roxanne Tiberio, Siphosethu Sanga, Kyle van der Mer

Hierdie skaakspelers van Laerskool Outeniqua het pragtig presteer tydens die 3 SWD proewe. Wikus Jordaan (0/12) het ‘n eerste plek behaal en ‘n goue medalje ontvang. Cameron Botes (0/12) ‘n tweede plek en ‘n silwer medalje, en Kerwin Albertus (0/14) ‘n derde plek en ‘n brons medalje.

Boland Cravenweekspan

Die prefekte van Laerskool Outeniua het die harte van die mans van Tuiniqua Aftree oord warm laat klop met geskenkies op Vadersdag.

Vadersdag Geskenkies

Outeniqua Primary’s response to Algoa FM’s Winter Woollie Week was overwhelming! A huge load of warm winter woolies was collected for the underprivileged.

Woolie Week

Baie geluk aan Thomas Hall van Laerskool Outeniqua wat met die Wêreldkennis Olimpiade 2014 ‘n eerste plek verower het in die Wes-Kaap en ‘n tweede plek Nasionaal. Wat ‘n puik prestasie.

Wêreldkennis OlimpiadeSkaak

Aan die einde van die tweede kwartaal het Laerskool Outeniqua hul jaarlikse Sokker Tjokker Dag gehou waartydens klasse mekaar uitgedaag het vir sokker wedstryde. Spangees is aangewakker deur interessante spandrag en leerders het gou hul vernuf met ‘n sokkerbal gewys.

Jaarlikse Sokker Tjokeer Dag

Page 8: Suid Kaap (July 2014) Laerskool

JULY 20148

NEWS / NUUS

Laerskool Volschenk

Laerskool Blanco

MuurbalRikus van Zyl behaal die S.A. Plattelandspan vir 0/13 muurbal. Hy het gedurende die vakansie aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe in Johannesburg deelgeneem.

Uys Cronje, Machs Halbigh, Christie van Greunen en Dries Plotz het die SWD 0/11 Muurbalspan tydens die Angela Difford Toernooi in George verteenwoordig

SkaakRC Coetzee, Pieter Breytenbach, Jean Taljaardt, Van Rooy Smit, Ivan Koen, Uys Cronje, en Jan- Abraham Mostert is gekies om SWD skaak te verteenwoordig. Skaak word gedurende skooltyd geoefen en help die kinders ook baie met die opskerping van veral hul Wiskundige vaardighede.

Herwinnings projekDie graad 3 leerders wys hul vaardighede met die bou van robotmanne van afvalmateriaal. Die herwiningsprojek geniet ook baie aandag by die skool om kinders te laat besef hoe belangrik dit is om ons omgewing te bewaar.

Bakery besoek Die Graad R- en RR klasse het die plaaslike bakery en slagter besoek. Daar is heerlik gelag en soms ook neus opgetrek. Nie geweet die lekker wors word so gemaak nie.

Nickelodeon Wetenskap vasvra kompetisieKai Ferreira, Ian Nel en Enzo Aeillo het aan die Nickelodeon Wetenskap vasvra kompetisie deelgeneem. Hulle het uitstekend gevaar en by die voorlaaste rondte vasgeval. Wiskunde en Wetenskap is vir ons belangrik en daarom sal ons as skool ook die Bloodhound Projek met belangstelling volg.

RedenaarsBianca Lombaard en Paula-Mari Streicher het onlangs aan die ATKV redenaars Semi-finaal: Suid-Oos-Kaap deelgeneem. Hulle het baie goed gepraat en Bianca is op die Top 10 geplaas.

Bianca Lombaard en Paula-Mari Streicher

MaskersDie gr. 5-klas het gedurende die tweede kwartaal in Lewensvaardighede maskers uit papierborde gemaak. Hulle gaan hierdie kwartaal die maskers in opvoerings wat hulle self moet beplan en skryf, gebruik.

BybelvasvrakompetisieVier Volschenkleerders het gedurende die afgelope kwartaal aan die Rapport -ryers-Bybelvasvrakompesie deelgeneem en algeheel negende in die Wes-Kaap geëindig. Dit is voorwaar ‘n prestasie om op trots te wees.

Hulle is agter: Sybrand van Dyk en Johan Strydom en voor: Caylin Evertse en Jana van den Berg.

Comrades MarathonBaie geluk aan me. Lima Eksteen, gr. 1-onderwyseres by Laerskool Volschenk, wat die Comrades Marathon tussen Durban en Pietermaritzburg in 11uur en 20 minute voltooi het. Dit is haar sewende Comrades Marathon.

AWSUM

Page 9: Suid Kaap (July 2014) Laerskool

NEWS / NUUS

Laerskool George-Suid9JULY 2014

SkaakNicola Putter het Suid-Afrika die afgelope vakansie by die Common wealth Skaakkampioenskappe in Skotland verteenwoordig. In haar ouderdomsgroep het sy ‘n

Pre-Gr. R UitstappieDie uitstappie na die Spoorweg museum was ‘n baie interessante ervaring vir hierdie Pre-Gr. R-kleuters. Hul was aangenaam verras met al die inligting wat in die museum aan hul oorgedra is.

5de plek behaal en ‘n 3de plek in die 0/10-dogters-afdeling. Ons is baie trots op hierdie dogter wat op tienjarige ouderdom al groot hoogtes bereik het!

TennisborgOns eerste tennisspan lyk pragtig in die treffende tennisdrag wat mnr. Awie de Villiers vir hul geborg het!

Kwekery UitstappieDie Pre-primêre kleuters het hul uitstappie na die Palm kwekery terdeë geniet! Hul het die uitstappie baie

leersaam gevind en was ook verras met speelterrein waar hul na hartelus kon baljaar.

Badsout wennersOns is baie dankbaar vir die entoesiasme waarmee die Gr. 1D-klas van me. Reinette du Toit aan die Badsoutprojek deelgeneem het. Hul was die klas wat

die meeste badsout verkoop het. Hartlik geluk ook aan Kara Williams. Sy het die meeste badsout verkoop.

A.l.n.r. Lené Conradie, Neil Bekker, Bernice Bezuidenhout, Christiaan Jacobs, Reynier van Rooyen, Natasha Smit en Anna de Villiers.

Cravenweek rugbyOns is baie trots op Bennett Nortjé wat die afgelope vakansie aan die Cravenweek toernooi in Durban deelgeneem het. Die SWD Cravenweekspan het hul baie goed van hul taak gekwyt. Hul het onder andere hul wedstryde teen die Blou Bulle en die Cheetahs gewen. Bennett is na afloop van hul wedstryde teen die Leeus en die Blou Bulle as speler van die onderskeie wedstryde aangewys!

Page 10: Suid Kaap (July 2014) Laerskool

JULY 201410

NEWS / NUUS

George Voorbereiding

Glenwood House School

FLIEKDAG BY VOORBEREIDINGSKOOL GEORGE

Syon Afrika en Krisne Jordaan: Hierdie is mos baie lekkerder as somme-maak en lees!

Ewaldt Blaauw, Stiaan Rossouw en Erin du Plessis: Dit het soos eeue gevoel voordat ons kon begin kyk!

Voorbereidingskool George het die fliek, STEP DOGS, as deel van ‘n fondsinsamelingsprojek aan hul leerders vertoon. Die opgewondenheid was groot tussen die fliek-kykery, slush puppies en springmielies deur.

Deolin Neethling, Migael Saal en Riley Byrne: Ons lagspiere het lekker gewerk!

Jarod Terblanche, Jandre Pozyn, Eulize du Plessis: Slush Puppy is selfs op ‘n reendag lekker!

Amber Rondganger, Tiffany Arendse en Marseilles Naude: Die lekkerste skooldag ooit!

Travis Avery, Curwin Flusk and Malikah Emandie: This indeed was great stuff!

Jannis Vermeulen, Aldert van Zyl, Jan-Paul Schoeman en Jaco Renklin: Dis mos nou ‘n fliek duisend!

Talitha Kotze, Jemique Smart, Layla Jacobs and Tyler Kyd: This is just SOOOOOOO cool!

Netball It is not an easy task to make the regional netball team, but to be selected for the provincial team is outstanding! Kirsten Barbour has yet again proven her prowess as a formidable sports woman and her inclusion in the Western Cape U12 netball team is testimony to this.

GolfThe Glenwood House golf team participated in the final of the Primary Schools League, here they achieved a second place. They are CJ van Wyk, James Murray, Michael Papenfus and Brahm van Straaten

TennisGlenwood House Preparatory Tennis Team welcomed their friends from Clarendon Park Primary (Port Elizabeth) and we were all treated to a day of outstanding tennis and exceptional sportsmanship. Each team consisted of 12 players (6 boys & 6

BOYS1. Damien Nezar2. Arnaud du Plessis3. Meyr Koen4. Damian Muller5. Kirk Nevay6. Matthew Graaff

GIRLS1. Kirsten Barbour

2. Naledi Manyube3. Alicia de Clercq

4. Jessica Moll5. Jade vd Venter

6. Ghislaine le Grange

Rugby Our rugby teams travelled to Woodridge on Wednesday, 18 June. Our U11 team won by six tries and Markos Divaris converted all the tries

to bring the score to 42- 0. Our u13 team fought a bitter battle but were outdone by the talent of Woodridge and lost 35- 7.

Riley Watson waits for the ball. Richard Leach drives the ball.

girls). Glenwood’s team comprised of:

Page 11: Suid Kaap (July 2014) Laerskool

NEWS / NUUS

Oudtshoorn Noord11JULY 2014

OLYFIES VIER FEESOns is 100 jaar oud

Elke klas het ‘n koek versier!!!!Gr. 2 was die wenners

100 ballone vir 100 jaar!

Olyfies het die dromme versier. Hulle hou die terrein skoon van rommel

100 Olyfbome is deur die leerders en onderwysers geplant

Page 12: Suid Kaap (July 2014) Laerskool

Laerskool KnysnaBecome the best that you can be

JULY 201412

NEWS / NUUS

Laerskool Van Reede

LAERSKOOL KNYSNA SE SPORTSTERRE

Nutricia Petersen ontvang Wes-Kaap kleure in Netbal.

Kimberleigh Kayster gekies vir die O/13 SWD netbalspan.

SWD O/13 Rugby-helde: Liyema Matyolweni, Thando Waxa en Reece Pedro.

Gary Colonanni ontvang SWD kleure vir Hokkie en Rugby.

Charnè de Wet, Shelby Sofianos, Emma de Villiers and Donnè de Wet were chosen to play hockey for SWD.

SWD hockey: Kamva Thintelo, Devon Dodd and Cameron Lombaard.SWD Rugby O/12 – Daniel Reardon en Taylor Hamman.

Our victorious under 9 hockey team celebrating their wins at our Grades 1 – 3 Hockey Tournament held on our sports fields on 17 May 2014. Lelethu Nogabe, Lerato Vena, Gurswin April, Achumile Maqwayi, Asiphe Simama, Kiaan Beckett and Simanye Grootboom .

Van Reede se o/13 hokkieseuns en-dogters is na Oakhill se jaarlikse Hokkiefees op Knysna genooi. Die toernooi het dieselfde vorm aangeneem as ‘n interprovinsiale toernooi. Die spelers het uitstekend gevaar en het die Astro baie geniet. Elke span het vyf, 30 minuut-wedstryde gespeel.

Die toernooi is afgesluit met ‘n heerlike spitbraai en sokkie. ‘n “Most Valuable Player” toekenning is aan elke skool se span toegeken. Thuto Duiker en Tanja Terblanche het hierdie toekennings ontvang. Dit was sowaar ‘n onvergeetlike ervaring.