lfllb - mysmith.co.za · random die eeuwending enkele jare by verkope n van 'n beskeie 2 500...
TRANSCRIPT
lfllb __. High ly Commended
Tuiste van Landbou I Hol)le of Agriculture
~V9 ~V9 ~V9 ~VB ~VB' ~VB ~V9 EIENDOMME liBil&IJQ VAN Wl'K GR AJNC:O. GRAIN S TORAGE LOGIS TICS AgriFin
agri I FOKUS • FOCUS Meganisasie/Mechanisation
a APRIL • MEl/MAY ' 14 bladsy/page 54
I
agri I FOKUS • FOCUS Meganisasie/Mechani~afion Kubota verloor nie stoom • n1e Dit b ly een van trekkervervaardigers en -verspreiders se grootste uitdagings om in 'n flou ekonomie nie groat insinkings in hul verkope te ervaar nie.
adat plaaslike trekkerverkope
random die eeuwending
enkele jare by verkope
van 'n beskeie 2 500 tot N 4 000 vasgeval het, het die
oorwegend goeie landboujore seder! 2005
verkope tot sowat 7 000 loot herstel. Die
ekonomie het egter weer die olgelope joor
of wat vir 'n ongewenste ofplotting gesorg.
"Kubota het sells verlede joor
stewige groei ervoor, toe die omset
van verskeie onder fabrikote gedool
of minstens sywaorts beweeg het," se Jan von der Westhuizen,
hondeloorsverkoopsbestuurder vir die
noordelike gebiede. "Ons is ook in ons
noppies met die verkope von Januarie tot
Maori vanjoor." Wat von die looste joor of twee opvol,
is die groot toename in die gewildheid
van die grater Kuboto-trekkers, se
Von der Westhuizen. "Toe Smith Power
Equipment die trekker sowot lien joar
gelede in Suid-Afriko begin versprei
het, was sy oonslog meer tot die kleiner
eenhede von 1 3 kW tot 50 kW be perk. Die
ontploffing in die verkope von die M-reeks,
wot trekkers von tot 96 kW insluit, het ons
heeltemol onkont betrap."
Volgens Von der Westhuizen neem boie
boere kennis von Kubota se voordighede
tydens demonstrosies. "Don ervoor hulle
eerstehonds hoe goed die trekkers ploeg,
met tondimplemente werk en bo olles: hoe
goed hy vir jou dieselrekening is. Suinige
brondstofverbruik is een van die Kubota se
beste eienskoppe."
Die vestiging von 'n betroubore en toegewyde hondeloarsnetwerk het ook
die olgelope twee joor boie tot die trekker
se sukses bygedro, verseker Von der
Westhuizen. "Ons kyk deeglik no hul ligging,
struktuur, nosorg- en onderdelediens.
Responstyd moet so kort moontlik wees."
Eintlik spot die handeloors goedig oor die gebrek oon onderdele-verkope, log
Van der Westhuizen. "Hulle se hul le mook nie geld nie wont die boere se Kubotos
breek te min . Dit is notuurlik nie ver von
die woorheid of nie, wont die puik Joponse
tegnologie skokel boie brekosies uit.
Koppeloors hou byvoorbeeld 'n leeftyd." Tweedehondse Kubotos is ook so skoors
soos hoendertonde, se Von der Westhu izen. "Die keer wot ' n boer een wil verkoop,
roop sy buurmon dit op. Dit bevestig sy gewildheid. "
a APRIL • MEl/MAY ' 14 bladsy/ page 55
agri I FOKUS • FOCUS Megonisosie/ Mechonisotion
260 -400 cc Side-by-Sides and Quads
Generators and Forklifts
It 0 R. -~
1111111111111
In -IE a: .J a a. 0
GENERATORS 1kVA-500 kVA
1500 RPM - 3000 RPM
~ Under New Management
APRIL • MEl/MAY ' 14 blodsy/poge 58
450-1000 cc Side-by-Sides anc Q1Jads
FORKLIFTS 2.0- 7.0 Tons