malan vonkmalanbond.co.za/data/_uploaded/file/nuusbriewe/malanvonk...malan vonk amptelike...

7
MALAN VONK Amptelike E-Nuusbrief Official E-Newsletter Malan-Familiebond van SA Malan / Family Association of SA Die Palms 1, Kusweg 44, STRAND, 7140, RSA (S): 081 779 2179; (T): 021 853 5319; (F): 086 725 3059; (e-pos): [email protected] 21ste UITGAWE MEI 2019 21 st EDITION MAY 2019 Inhoud/Contents: 1. Die Malan-Familiebond word 30 jaar oud. 2. Die Malans van Suid-Afrika / The Malans of SA. First English edition. 3. Die 21ste Malan-Saamtrek – “Merkwaardige Malan families.” 4. Die 22ste Malan-Saamtrek – “330-ste herdenking van die aankoms van die Hugenote en bekendstelling van Die Malans van SA” 5. In memoriam - Giulio Bertrand from Morgenster. 6. Ledegeld 1.DIE MALAN-FAMILIEBOND WORD 30 JAAR OUD Dit is nie aldag dat ‘n Familiebond in Suid- Afrika ná dertig jaar nog sterk staan en sy verjaardag kan vier nie. Die bestuur beplan ‘n baie spesiale saamtrek op Saterdag 27 Julie 2019. Die program sal begin Julie beskikbaar wees. Die Pretoria besoek sal plaasvind op Saterdag namiddag op 2 November 2019 te Brandbach, Cullinan, ná die Hugenote Vereniging se byeenkoms in die oggend. 2. DIE MALANS VAN SUID-AFRIKA Dit wat oor meer as dertig jaar deur verskeie rolspelers vermag is, is prysenswaardig. Dit laat ‘n mens onwillekerig terug dink aan wyle Dr D F Malan se jongelingsleuse: “Soek in die verlede….en bou dan ‘n toekoms en voeg bymekaar wat deur innerlike oortuiging bymekaar hoort.” Wyle Dr Malan het ook drome gehad naamlik dat ‘n Malan- Familiebond gestig word en dat die Malan- Familiegeskiedenis geboekstaaf word. ‘n het besluit om sy tak van die Malan-familie na te vors en die van sy gade Roeline Suurd. Die gogga het hom terdeë gebyt en hy besluit daarna om die die Malan- Familie in Suid-Afrika na te vors. Dit het daartoe gelei dat Dr Hercules Malan Die Malans van Suid-Afrika die lig laat sien in Augustus 1988 met ‘n herdruk in Junie 1990 en ‘n tweede uitgawe in Oktober 1998. Op 15 Desember 1989 stig Dr Hercules en 37 lede die Malan- Familiebond te Krugersdorp. Op 14 April 2018 tydens die gesamentlike byeenkoms van die Hugenote Vereniging en Malan- Familiebond om die 330ste herdenking van die aankoms van die Hugenote aan die Kaap te herdenk, is die derde uitgawe van Die Malans van Suid-Afrika bekendgestel. Dit bestaan uit vier volumes. Die eerste dek die gekiedenis van die Malans van Suid-Afrika en die ander 3 volumes die geslagsregister en indeks met name van 13 200 gebore Suid- Afrkaanse. Malans Hercules, D G (Danie) en J D (Danie) is die drie outeurs van die vier volumes. Jong mediese dokter Dr Hercules Malan

Upload: others

Post on 03-Mar-2020

8 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: MALAN VONKmalanbond.co.za/data/_uploaded/file/nuusbriewe/MalanVonk...MALAN VONK Amptelike E-Nuusbrief Official E-Newsletter Malan-Familiebond van SA Malan / Family Association of SA

MALAN VONKAmptelike E-Nuusbrief Official E-Newsletter

Malan-Familiebond van SA Malan / Family Association of SA

Die Palms 1, Kusweg 44, STRAND, 7140, RSA (S): 081 779 2179; (T): 021 853 5319; (F): 086 725 3059; (e-pos): [email protected]

21ste UITGAWE MEI 2019 21st EDITION MAY 2019

Inhoud/Contents:

1. Die Malan-Familiebond word 30 jaar oud.2. Die Malans van Suid-Afrika / The Malans of SA. First English edition.3. Die 21ste Malan-Saamtrek – “Merkwaardige Malan families.”4. Die 22ste Malan-Saamtrek – “330-ste herdenking van die aankoms van die Hugenote en bekendstelling van Die Malans van SA”5. In memoriam - Giulio Bertrand from Morgenster. 6. Ledegeld

1.DIE MALAN-FAMILIEBOND WORD 30 JAAR OUD

Dit is nie aldag dat ‘n Familiebond in Suid-Afrika ná dertig jaar nog sterk staan en syverjaardag kan vier nie. Die bestuurbeplan ‘n baie spesiale saamtrek opSaterdag 27 Julie 2019. Die program salbegin Julie beskikbaar wees. Die Pretoriabesoek sal plaasvind op Saterdagnamiddag op 2 November 2019 teBrandbach, Cullinan, ná die HugenoteVereniging se byeenkoms in die oggend.

2. DIE MALANS VAN SUID-AFRIKA

Dit wat oor meer as dertig jaar deurverskeie rolspelers vermag is, isprysenswaardig. Dit laat ‘n mensonwillekerig terug dink aan wyle Dr D FMalan se jongelingsleuse: “Soek in dieverlede….en bou dan ‘n toekoms en voegbymekaar wat deur innerlike oortuigingbymekaar hoort.” Wyle Dr Malan het ook drome gehad naamlik dat ‘n Malan-Familiebond gestig word en dat die Malan-Familiegeskiedenis geboekstaaf word. ‘n

het besluit om sy tak van die Malan-familiena te vors en die van sy gade RoelineSuurd. Die gogga het hom terdeë gebyt enhy besluit daarna om die die Malan-Familie in Suid-Afrika na te vors. Dit hetdaartoe gelei dat Dr Hercules Malan DieMalans van Suid-Afrika die lig laat sienin Augustus 1988 met ‘n herdruk in Junie1990 en ‘n tweede uitgawe in Oktober1998. Op 15 Desember 1989 stig DrHercules en 37 lede die Malan-Familiebond te Krugersdorp. Op 14 April2018 tydens die gesamentlike byeenkomsvan die Hugenote Vereniging en Malan-Familiebond om die 330ste herdenkingvan die aankoms van die Hugenote aandie Kaap te herdenk, is die derde uitgawevan Die Malans van Suid-Afrikabekendgestel. Dit bestaan uit viervolumes. Die eerste dek die gekiedenisvan die Malans van Suid-Afrika en dieander 3 volumes die geslagsregister enindeks met name van 13 200 gebore Suid-Afrkaanse. Malans Hercules, D G (Danie)en J D (Danie) is die drie outeurs van dievier volumes.

Jong mediese dokter Dr Hercules Malan

Page 2: MALAN VONKmalanbond.co.za/data/_uploaded/file/nuusbriewe/MalanVonk...MALAN VONK Amptelike E-Nuusbrief Official E-Newsletter Malan-Familiebond van SA Malan / Family Association of SA

THE MALANS OF SOUTH (English Edition - 2019)by H M Malan, D G Malan and J D Malan.

The English edition consists of four volumeswith 1747 pages in total. It covers the Malanshistory over the last 750 years in Italy, Franceand South Africa, as well as a genealogy ofover 13 000 South African Malans. This bookis the result of more than 30 years research bythe three dedicated researchers, mentioned

above. This monumental work is the most

comprehensive family history published in

South Africa up to date. Volumes 2 to 4

(Genealogy) have explanations about thesymbols used in 6 languages.

See Dr Hercules Malan’s Introduction to follow.

Vo

orbeeld van 2 van die

4 boeke van Die Malans van Suid-Afrika, nou

ook in Engels beskikbaar.

3. “Die merkwaardige Malan familiesvan Leeuwenjacht en Diamant, Agter-Paarl en Sailor Malan van Groenfontein,Bovlei, Wellington.”

Die 21ste Oktober 2017 was ‘n besondersedag. Ons eerste besoek was aan Diamant‘n Malanplaas sedert 1885 en daarnaLeeuwenjacht nou bekend as SpiceRoute ook ‘n Malanplaas sedert 1874. DrJan Malan skrywer van “Die Strandingvan die VOC-skip Schoonenberg” teStruisbaai 1722, het ons op ‘n begeleidetoer van albei opstalle geneem. Aangesienhy alhier grootgeword het kon hy ons inbesonderhede inlig oor die geskiedenisvan die twee plase.

Daniel Gerhardus en Elizabeth Johanna(gebore Malan) Malan van Leeuwrivier.

Wellington. Hulle vestig hulle eers inDaljosafat, Paarl en later Leeuwenjacht,Agter-Paarl. Daniel was ‘n gesieneonderwyser en boer. Die vier seuns soudiep spore in die politiek en kerk vandaardie tyd trap. Hulle was SenatorFrancois Stephanus Malan (1871-1941).Hy was ‘n politkus, joernalis en skrywer enminister in die Unie-kabinet. Ds DawidJohannes Malan (1875-1905) sterf op 30jaar te Swellendam ná net 6 jaar in diebediening, Prof. Daniel Gerhardus Malan(1880-1937) was hoogleraar aan diekweekskool te Stellenbosch. CharlesWynand Marais (Charlie) Malan (1883-1933) was ‘n poltikus en Uniekabinets-minister. Hy was die jongste seun ennegende kind van die gesin.

Groepie Malans op die trappies voor die gastehuis te Diamant.

Die wynkelder te Diamant.

Page 3: MALAN VONKmalanbond.co.za/data/_uploaded/file/nuusbriewe/MalanVonk...MALAN VONK Amptelike E-Nuusbrief Official E-Newsletter Malan-Familiebond van SA Malan / Family Association of SA

Hierna het die geselskap vertrek na dieWellington Museum waar die verrigtingevoortgesit is. Hier het Dr Malan vanBredasdorp ons meer vertel van “Diemerkwaardige Malan-familie vanLeeuwenjacht”, Agter-Paarl.

Die plaas staan nou bekend as SpiceRoute. Die woning huisves nou ‘nsjokoladefabriek, proe- en verkooplokaalwat deur die De Villierse bestuur word.Daar is ook ‘n verskeidenheid restaurante.Indien jy lus het vir ‘n lekker ete metsjokolade is dit net die plek vir jou.

Ná die die uitstekende voordrag van Dr Jan Malan vertrek ons na Perfect Place Restaurant oorkant die straat van die Wellington Museum, vir ‘n uithaler driegang maal.

Malans voor die Leeuwenjacht woning in die agtergrond.

Indien u meer omtrent hierdiemerkwaardige Malans te wete wil kom,raadpleeg die Deus Arx Mea vir hulbiografieë of skakel Dennis Malan.

Malans in die Unie-Parlement 1929

Agter links na regs:

Senator DJJ Malan – Voortrekker Malans

Minister CWM Malan – Leeuwenjacht

L.V. ML Malan – Eikeboom, Wellington

Voor links na regs:

Senator FS Malan – Leeuwenjacht

Senator JP Malan – Leeuwenvallei

Minister DF Malan – Leeuwenvallei

FS en CWM Malan is die politici, terwyl DJen DG Malan die predikante is. Laasgenoemdes verskyn dus nie op bogenoemde foto nie,.

Malans voor die Leeuwenjacht opstal.

Page 4: MALAN VONKmalanbond.co.za/data/_uploaded/file/nuusbriewe/MalanVonk...MALAN VONK Amptelike E-Nuusbrief Official E-Newsletter Malan-Familiebond van SA Malan / Family Association of SA

Dr Jan Malan aan die woord.

Het jy al gehoor van Sailor Malan?

Na die middagete het Dennis Malan onsmeer vertel van Sailor Malan aan die handvan ‘n skyfievertoning. Adolph GysbertMalan DSO en DFC is op 3 Oktober 1910in die Wellington-distrik gebore. Sy pa wasWillem Adolph (Willie) Malan Groenfonteinof De Groenefontein, Wellington en sy maEvelyn Forde Jordan van Southsea endogter van Alfred Jordan van Leicester,Engeland. Sailor was getroud met LyndaIrene Fraser. Hul het twee kinders gehadJonathan Winston en Valerie Evelyn.

Jonathan Winston sy seun, Sailor en Valerie Evelyn Malan. Winston Churchill was Jonathan se peetpa.

Van kleintyd af het hy belanggestel in diesee en sluit in 1924 op 14-jarigeouderdom as kadet nr.168 aan by dieopleidingskip Generaal Botha. Hy sit symaritieme loopbaan voort aan boord dieLandsdown Castle, deel van die Union

Castle Line. As gevolg van sy maritiemeloopbaan het sy vlieënier kollegas hom diebynaam “Sailor” gegee. Op 25 jaar sluithy hom by die Britse Lugmag aan.

Hierdie Suid-Afrkaanse vegvlieënier wasook dié uithaler vlieënier in die BritseLugmag (Royal Airforce – RAF) en het die74 Eskader gedurende die TweedeWêreld tydens die Slag van Brittanje ,aangevoer en was by nog vele anderluggevegte suksesvol betrokke. Onder syleiding het die 74 Eskader een van dieRAF se beste eenhede geword. Hy hettalle toekennings vir dapperheid ontvang.

Sailor Malan met van sy medaljes.

Hy was ‘n onverskrokke vegvlieënier enuitstaande skerpskutter. Malan het dieTweede Wêreldoolog oorleef en met syterugkoms na Suid-Afrika betrokke geraakby die anti-apartheidsbeweging bekend asdie “Torch Commando”.

Hy is op ‘n jong ouderdom van 53 jaaroorlede aan ‘n vreemde vorm vanParkinson se siekte. Hy is begrawe teBea- of Benfontein, Kimberley, waar hyook geboer het.

Page 5: MALAN VONKmalanbond.co.za/data/_uploaded/file/nuusbriewe/MalanVonk...MALAN VONK Amptelike E-Nuusbrief Official E-Newsletter Malan-Familiebond van SA Malan / Family Association of SA

Sailor Malan was ‘n soldaat wat, miskienmeer as enigiemand anders, die leuse van74 Eskader kon aanhaal en in allewaarheid kon sê: “Ek vrees geen mensnie.”

Hierna het Dr Hercules Malan ons ingeligoor die vordering met die heel nuutsteuitgawe van “Die Malans van Suid-Afrika”.

Edie Malan doen die bedankings. Links is ‘n uitstalling van verskillende koerant-atikels oor Sailor Malan.

Hierna het ons vertrek na Leeuwrivier,Wellington. Dit was die oorspronklikefamileplaas van die Malans vanLeeuwenjacht, Agter-Paarl en het behoortaan Daniel Malan (1741-1828) sedert1766.

Die vooraansig van Leeuwrivier.

Die volgende plaas wat ons besoek het, wasGroenfontein of De Groenefontein, Klipvlei,Wellington.

Sailor Malan se pa Willem Adolph (Willie)Malan het op. De Groenefontein geboer. Ditbehoort vandag aan Retief Joubert.

Opstal te Groenfontein / De Groenefontein.

Die saamtrek oor die “Merkwaardige Malan families” het groot byval geniet en is baie goed ondersteun.

Van L na R: Kevin Malan (Kaapstad), Dr Hercules Malan (O-Voorsitter), Dennis Malan (Voorsitter) en Jacques Malan (Kaapstad).

4. Die 22ste Malan-Saamtrek en die 330ste herdenking van die aankoms van die Hugenote en bekendstelling van Die Malans van Suid-Afrika.

Die Malan-Familiebond en die HugenoteVereniging van Suid-Afrika het besluit omdie 330-jarige herdenking van dieaankoms van die Hugenote aan die Kaapsaam te vier op 14 April 2018 in dieKerksaal van die NG Gemeente,Franschhoek.

Na die verwelkoming het Ds JohanBloemhof van die Franse Sending dieverrigtinge met skriflesing en gebedgeopen.

‘n Baie spesiale verwelkomingsboodskapvan die beskermheer van die MalanFamiliebond, JC Malan, is deur dievoorsitter voorgelees.

Page 6: MALAN VONKmalanbond.co.za/data/_uploaded/file/nuusbriewe/MalanVonk...MALAN VONK Amptelike E-Nuusbrief Official E-Newsletter Malan-Familiebond van SA Malan / Family Association of SA

Volgens Dr Andrew Kok, voorsitter vandie Hugenote Vereniging het dieVoorschooten as skip van die Kamer vanDelft op 31 Desember 1687 uit Delfthavenna die Kaap vertrek. Dit het as gevolg vansterk winde op 13 April 1688 inSaldanhabaai anker gegooi. KapteinValerius het die volgende dag ‘n Khoi met‘n berig oor die aankoms na die Kaapgestuur. Die goewerneur stuur toe dieJupiter om hul te gaan haal. Die Jupiterhet weer op 26 April 1688 in Tafelbaaiaangekom. As gevolg van bogenoemdedatum, vier die Hugenote Vereniging op14 April 2018 die 330-ste herdenking vandie aankoms van die Hugenote aan dieKaap. Dr Kok het tydens sy toespraakgepraat oor die aanloop tot die vlug vandie Hugenote. Hy het ook ‘n kort oorsiggegee oor die vervolging van die FranseProtestante en wat hul alles moes ontbeerhet. Hy het die verskillendeGodsdiensoorloë bespreek en iets oor hulvlug na vryheid van hul geloof weg vanonderdrukking aangespreek.

Ons was baie bevoorreg om Ds Johan enRita Bloemhof van Franse Sending enKinderevangelisasie (CEF) te verwelkom.Hul was op hul jaarlikse besoek aan Suid-Afrika en het hy op kort kennisgewing onsuitnodiging aanvaar.

Ds Johan Bloemhof, Rita sy gade en Dennis Malan.

Ds Bloemhof het ons ingelig oor die werkwat hul veral onder die jeug in Frankrykdoen en uitreike deur Suid-Afrkaners wathul werk ondersteun. Hy het ook ‘n

skyfievertoning gebruik om hulwerksaamhede toe te lig.

Rita en Ds Johan Bloemhof by ‘n uitstallingvan hul werksaamhede in Frankryk.

Ná ‘n heerlike driegang middagetevoorberei en bedien deur Rina Lötter met‘n verskeidenheid Malan-wyne, hetDr Hercules Malan ‘n kort skyfie-vertoning aangebied. Dit het sy besoekaan die bakermat van die Malans in dieLuberon, Frankryk en Torre Pelice, Italiëingesluit. So ook die vlugroete vanJacques Malan, die stamvader van dieMalans van SA, deur Switserland,Duitsland tot in Nederland.

Na die bekendstelling van die Die Malansvan Suid-Afrika is ‘n stel van 4 volumesaan die Hugenote Vereniging oorhandig.

Op die foto links onder, ontvang Dr AndrewKok die volledige stel “Die Malans van Suid-Afrika” van Dr Hercules Malan.

Die byeenkoms om die 330steherdenking van die aankoms van die

Page 7: MALAN VONKmalanbond.co.za/data/_uploaded/file/nuusbriewe/MalanVonk...MALAN VONK Amptelike E-Nuusbrief Official E-Newsletter Malan-Familiebond van SA Malan / Family Association of SA

Franse Hugenote op 14 April 1688 aan dieKaap te vier,was ‘n groot sukses. Dit isbaie goed ondersteun deur beide dieMalans en lede van die HugenoteVereniging van Suid-Afrika.

Van die oudste tot die jongste Hugenoot. L na R: Oom Japie Malan (98) met Francois Retief en kinders, Anya (4) en Franco (10).

5. In Memoriam – Guilio Bertrand 13 March 1927 – 10 May 2018.

Although the Malan Family Associationhad a longstanding relationship with GiulioBertrand and Morgenster we only learnedabout his death many months later. Ourdeepest sympathy go to Alessandra,Federica and family.

6. Ledegeld van die Malan-Familiebond:

Ledegeld bedra R150 per indiwidu ofgesin per jaar. Die Malan Vonk is gratisindien dit na u elektronies gevonkposword. Landpos sal u egter R30 per jaarkos. Maak asseblief u betaling uit aan dieMalan-Familiebond, ABSA-rekeningnr.:916 8448977. STRAND. Taknommer:632 005 deur direkte of internetbetaling.U verwysing is u naam, van en plek.

Vriendelike Malan-groete

Dennis Malan Redakteur.

Redigering deur Hercules Malan.