omsendbrief 04 januarie 2020 - danie malan

8
1 OMSENDBRIEF 04 – JANUARIE 2020 Geagte ouers PERSONEEL: Baie geluk aan Me. Carla Meyer wat op 4 Februarie verjaar, Me. Elisna Venter wat op 5 Februarie verjaar en Me. Carmen Matthee en Me. Monique Field wat op 8 Februarie verjaar. Juffrou Hettie sterk tans tuis aan na haar operasie en leerlinge is welkom om vir haar ’n briefie kantoor toe te stuur. Ons sal dit dan vir haar gaan aflewer. DATUMS VIR KWARTAAL 1 VAN 2020: 3 Februarie Atletiek: Cluster-byeenkoms by Hoërskool Tuine 4 Februarie Atletiek: Cluster-byeenkoms by Hoërskool Tuine 5 Februarie Redenaars: Intern graad 1 3 (Afrikaans) Skaak: oefening begin (14:15) Hardopleesdag Graad R 7 LEERDERS TREK AAN SOOS HUL GUNSTELING KARAKTER IN ‘N BOEK 6 Februarie Redenaars: Intern graad 4 5 (Afrikaans) 7 Februarie Leerstof uit aan leerders 10 Februarie Redenaars: Intern graad 6 7 (Afrikaans) Tennis: Liga 3 11 Februarie Elevate-kursus graad 4 (Studiemetodes) 12 Februarie Atletiek: Distriksbyeenkoms by Hoërskool Tuine 14 Februarie Valentynsdag: Trek rooi & wit aan Graad 7 Sokkie in saal 17 Februarie Bulletjierugby-vergadering 18:00 by Losie 18 Februarie Netbal: Oefening begin Rugby: Oefening begin 19 Februarie Atletiek: Erefunksie O/12 & O/13B Netbal-proewe 21 Februarie Wolliesprojek. Leerders trek gewone klere aan en bring donasies (geld/kos) vir Wollies 23 Februarie Verjaar: Juffrou Hettie Smith 24 Februarie Bulletjierugby: Oefening begin 25 Februarie Vraestel: Geskiedenis 27 Februarie Vraestel: NW & NW/TEG Rugby & Netbal: Brits (Tuis) 28 Februarie Foto’s: Individueel & klas 3 Maart Vraestel: Afrikaans O/12 en O/13 Netbal-Distriksproewe Rugby: Johan Duursema Aandreeks 4 Maart Skaak: Cluster-byeenkoms by Hoërskool Tuine 5 Maart Vraestel: Tegnologie Skaak: Cluster-byeenkoms by Hoërskool Tuine Rugby: Johan Duursema Aandreeks 6 Maart Skaak: Cluster-byeenkoms by Hoërskool Tuine Netbaltoer: O/13 by Sun City 8 Maart

Upload: others

Post on 13-May-2022

5 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: OMSENDBRIEF 04 JANUARIE 2020 - Danie Malan

1

OMSENDBRIEF 04 – JANUARIE 2020 Geagte ouers PERSONEEL: Baie geluk aan Me. Carla Meyer wat op 4 Februarie verjaar, Me. Elisna Venter wat op 5 Februarie verjaar en Me. Carmen Matthee en Me. Monique Field wat op 8 Februarie verjaar. Juffrou Hettie sterk tans tuis aan na haar operasie en leerlinge is welkom om vir haar ’n briefie kantoor toe te stuur. Ons sal dit dan vir haar gaan aflewer. DATUMS VIR KWARTAAL 1 VAN 2020:

3 Februarie Atletiek: Cluster-byeenkoms by Hoërskool Tuine

4 Februarie Atletiek: Cluster-byeenkoms by Hoërskool Tuine

5 Februarie Redenaars: Intern graad 1 – 3 (Afrikaans) Skaak: oefening begin (14:15) Hardopleesdag Graad R – 7 – LEERDERS TREK AAN SOOS HUL GUNSTELING KARAKTER IN ‘N BOEK

6 Februarie Redenaars: Intern graad 4 – 5 (Afrikaans)

7 Februarie Leerstof uit aan leerders

10 Februarie Redenaars: Intern graad 6 – 7 (Afrikaans) Tennis: Liga 3

11 Februarie Elevate-kursus graad 4 (Studiemetodes)

12 Februarie Atletiek: Distriksbyeenkoms by Hoërskool Tuine

14 Februarie Valentynsdag: Trek rooi & wit aan Graad 7 Sokkie in saal

17 Februarie Bulletjierugby-vergadering 18:00 by Losie

18 Februarie Netbal: Oefening begin Rugby: Oefening begin

19 Februarie Atletiek: Erefunksie O/12 & O/13B Netbal-proewe

21 Februarie Wolliesprojek. Leerders trek gewone klere aan en bring donasies (geld/kos) vir Wollies

23 Februarie Verjaar: Juffrou Hettie Smith

24 Februarie Bulletjierugby: Oefening begin

25 Februarie Vraestel: Geskiedenis

27 Februarie Vraestel: NW & NW/TEG Rugby & Netbal: Brits (Tuis)

28 Februarie Foto’s: Individueel & klas

3 Maart Vraestel: Afrikaans O/12 en O/13 Netbal-Distriksproewe Rugby: Johan Duursema Aandreeks

4 Maart Skaak: Cluster-byeenkoms by Hoërskool Tuine

5 Maart Vraestel: Tegnologie Skaak: Cluster-byeenkoms by Hoërskool Tuine Rugby: Johan Duursema Aandreeks

6 Maart Skaak: Cluster-byeenkoms by Hoërskool Tuine Netbaltoer: O/13 by Sun City – 8 Maart

Page 2: OMSENDBRIEF 04 JANUARIE 2020 - Danie Malan

2

7 Maart Skaak: Cluster-byeenkoms by Hoërskool Tuine Rugby: O/13A Midstream-Dag Rugby: Elandskraal (Weg) GRAAD R OPEDAG 09:00

10 Maart Vraestel: Engels Redenaars: ATKV 1ste uitdunne Netbal: Laerskool Wonderboom (Tuis)

12 Maart Vraestel: Geografie Rugby & Netbal: Villieria (Weg)

13 Maart Leierspanbou (atlete verskoon) Provinsiale Atletiek by Ruimsig

14 Maart Provinsiale Atletiek by Ruimsig Bulletjierugby: Liga 1

16 Maart Tennis: Liga 8

17 Maart Vraestel: Wiskunde Netbal: Curro Roodeplaat (Tuis)

18 Maart Graad R - 3 rapporte aan leerders

19 Maart Vraestel: EBW GF: Oueraand Gr R – 3

20 Maart Skool sluit. Leerders betaal R5 of meer vir die behoeftige fonds. Markdag: Gr 5

D6 HULPVERLENING AAN OUERS Dit het onder ons aandag gekom dat verskeie ouers sukkel met die D6 toepassing. Ons wil u graag daarmee help, aangesien dit van kardinale belang is dat al ons ouers van hierdie toepassing gebruik maak. Mnr. Willie Kriel sal ouers in die oggende vanaf 07:30 tot 08:00, Maandae tot Vrydae, hiermee kan bystaan en dan weer in die middae vanaf 13:30 tot 14:15. Ons vra u asseblief om van hierdie kans gebruik te maak sou u enige navrae hê rondom die gebruik van die D6 toepassing. 28 JANUARY 2020 - ESS DISTRIK TOEKENNINGS Laerskool Danie Malan het 15 Toekennings ontvang by die ESS-Distrikfunksie naamlik:

D15 Sportseun van die jaar: Hendrew Schoeman

D15 Sportdogter van die jaar: Kaylin Niemann

D15 Kultuurseun van die jaar: Joshua du Bruto

D15 Kultuurdogter ster van die jaar: Cheyenne Pieterse

D15 Afrigter van die jaar: Me. Clarice Schmidt

D15 Sportskool van die jaar—2de plek: Laerskool Danie Malan

D15 Kultuurskool van die jaar—2de plek: Laerskool Danie Malan Baie geluk ons is baie trots op julle! ATLETIEK – WYKSBYEENKOMS 29 JANUARIE Die volgende atlete het puik presteer en gekwalifiseer om Dinsdag, 4 Februarie by die Cluster-byeenkoms deel te neem:

Demi Els Tino Chikari Ficardo Morgan

Jadon Robertson Liam Vorster Kaylen Niemann

Linei Conradie Divan Botha Natalie Moreland

Michaela Campher Lineze Trollip Charlene Slabbert

Angelique Field Arustha van Eck Meleni Wilkinson

Shané Koekemoer Frank van der Westhuizen Elmarie Fourie

Zaylin Yssel Coennie Taljaard Danielle Bierman

Christiaan Brits John de Klerk Monré Koekemoer

Toni Ferreira Jayden Heath Divan du Preez

Charl Els Rohan Louw Mia Botha

Lesedi Mamabolo Altje Conradie Ashlee Jordaan

Chané de Lange Alecia Venter Milané Hatting

Danique Viljoen Crishelle Nieuwoudt Marcel Brits

Junior Bokwa Henco van der Merwe Hendrew Schoeman

Page 3: OMSENDBRIEF 04 JANUARIE 2020 - Danie Malan

3

ATLETIEK – BYEENKOMS BY VOORPOS 30 JANUARIE Die volgende atlete het puik presteer en het medaljes ontvang tydens die byeenkoms by Laerskool Voorpos:

Tamika Louw Khanisa Nxuwa Lesedi Mamabolo

Zanté Joubert Jadon Robertson Marcel Brits

AJ van Biljon Lenei Conradi Sam Schoeman

Luca Basson Troy Bester Ziané van Jaarsveld

Blessing Asiedu Manoah Manda Omphile Malikane

Megan du Plessis Princess Solarin Shané Koekemoer

Divan Vermaak Ficardo Morgan Lineze Trollip

Demi Els Mia Botha Hendrew Schoeman

Sam Schoeman Junior Bokwa Altje Conradi

Chané de Lange Ashlee Jordaan Toni Fereira

Kaylen Niemann Natalie Moreland Simoné de Koker

Nihan Grobler Dario van Deventer Leana Bezuidenhout

Tumelo Motshene Leila de Klerk Christiaan Brits

Heino Schuster Rohan Louw Alecia Venter

Danique Viljoen Henco van der Merwe Milané Hatting

Dieter Coetzee Charl Els Coennie Taljaard

Arustha van Eck Jasmine Riley Michaela Campher

Divan du Preez Collin Reis John de Kerk

Frank van der Westhuizen Zaylin Yssel Divan Botha

Charlene Slabbert Christine Slabbert Inge van Eden

Crishelle Nieuwoudt Zandré Louw

Baie geluk. Ons is baie trots op elkeen van julle! 5 FEBRUARIE - WêRELD HARDOPLEESDAG Die 5de Februarie is dit Wêreld Hardopleesdag en die Graad R – 7 leerders kan aantrek volgens hul gunsteling boekkarakter. LAERSKOOL DANIE MALAN TENNIS SPANNE VIR KWARTAAL 1 VAN 2020 Oopseuns: Me. Monique du Plessis

Monré Koekemoer

Rohan Louw

Jayden Heath

Divan du Preez

Karel van Zyl O/11 Seuns I: Me. Renate van der Merwe

Charl Otto

Estiaan van der Heever

JP Thomas

Heino Schuster

Raven Pietersen O/11 Seuns II: Me. Mari Venter

Dirkie Grobler

Zander Pieterse

Duncan Nelson

Divan Botha

Dario Venter O/11 Seuns III: Me. Annelie Leicester

Phillip Beukes

Heinrich van der Heever

Juan Fourie

Heino van Niekerk

Neil Botha Oopmeisies: Me. Marinda Quinn

Leané Holmes

René Thessner

Kayla Fourie

Tayle Purcell O/11 Meisies I: Me. Candice Lucas Wa-Kalonji

Jessica Serwa

Yolanda Pretorius

Page 4: OMSENDBRIEF 04 JANUARIE 2020 - Danie Malan

4

Mia Rynners

Shané Koekemoer

Cody Meyer Baie geluk aan die leerders en sterkte met die liga. TENNIS UITSLAE Die tennis uitslae van die wedstryde soos gespeel op 3 Februarie is as volg:

Span Opponent Telling

Oopseuns GH Schoeman Verloor 40 -15

Oopmeisies L/s Lynnwood Wen 39 - 16

O/11 Seuns l GH Schoeman Verloor 33 - 10

O/11 Seuns ll Anton van Wouw Verloor 34 - 9

O/11 Seuns lll Die Krans Wen 35 - 8

O/11 Meisies Empower Christian Academy Wen 37 - 3

Baie geluk aan die spanne wat gewen het. AKADEMIE Alle Adademiese navrae vir Graad 1 – 3 moet asseblief aan Jaycee Smit ( [email protected] ) gerig word en Graad 4 – 7 aan [email protected] . Stuur asseblief ‘n e-pos of skakel die kantoor en laat ‘n boodskap sodat die betrokke personeellid u kan terugskakel. REDENAARS 2020 TEMAS Die temas vir 2020 is soos volg: Graad 1 – 3 Graad 4 – 5 Graad 6 - 7 kaalvoet letters toekoms wonder voetspore lief hê fees voel afronding Uit die tema moet ʼn onderwerp geformuleer word wat ‘n standpunt bevat. Die standpunt moet aan die hand van die argumente en bronne beredeneer word. Met ander woorde ʼn beredeneerde toespraak. Leerders sal in graadverband uitgedun word. Hier volg ’n paar wenke oor die saamstel van die oorredingstoespraak: Tipes oorredingstoesprake: - Toespraak oor ’n feit (poog om te bewys dat iets so is of nie) - Toespraak om waarde te bewys (poog om te bewys dat iets beter of slegter is) - Beleidstoespraak (poog om te bewys dat iets gedoen of nie gedoen moet word nie) Die oorredingstoespraak is nie ’n inligtingstoespraak nie! - Nie die oordra van kennis nie - Jy moet die gehoor oortuig Wat verwag ons van die oorredingstoespraak? - Aktuele onderwerpe - Onderwerp wat beredeneer kan word - Spreker moet self oortuig wees van die standpunt - Die spreker moet bewyse (bronne) gebruik om sy redenasie te versterk - Die spreker se eie mening moet duidelik deurkom Erken alle bronne - Tydskrifte en koerante (artikel, radio, TV, skrywer, datum) - Boeke (titel en skrywer) - Persoonlike ervarings - Internet – webadres en skrywer - Sê waarom jou bron gesaghebbend is Hoe lyk ’n oorredingstoespraak - Inleiding (wat almal laat regop sit, wees kreatief) - Hoofdeel: (2 - 4 argumente (redes) met bewyse - Slot (’n opsomming/ samevatting van die argumente, wees kreatief) Kaartjies - Ongeveer A5-grootte - Nommer die kaartjies - Hanteer met een hand Tydsduur - Graad 1 - 4 – Minimum twee minute en maksimum vier minute

Page 5: OMSENDBRIEF 04 JANUARIE 2020 - Danie Malan

5

- Graad 5 - 7 – Minimum vier minute en maksimum van vyf minute Die leerder se taal en idees - Onthou die gehoor wil hoor wat die leerder sê en nie die ouer nie - Die leerder se taal en idees moet by sy ouderdom pas - ’n Volwassene mag die leerder help om idees te orden Beoordelaarstaat:

ORGANISASIE: Inleiding: Is doel bereik, treffend, effektief, kreatief / 5

SLOT: Trefkrag, gepaste samevatting /5

STRUKTUUR: Logiese ordening en opbou van inhoud /10

INHOUD: Ondersteunende materiaal, bronverwysings, relevant, kwaliteit van voorbeelde, statistiek, deskundige uitsprake, analogieë

/10

AARD VAN INHOUD: Genoegsaam en oorspronklik /10

LOGIESE REDENERING: Vanaf navorsing na standpunt, balans /10

OORREDENDE AANBIEDING: Houding, voorkoms, selfvertroue, oortuiging /5

NATUURLIKE GESELSSTYL: Gesigsuitdrukkings en gebare /10

STEM EN SPRAAK: Hoorbaar, duidelik, verstaanbaar en natuurlik /10

OOGKONTAK EN NOTAHANTERING /5

TAALGEBRUIK: Woordkeuse /5

SKEPPENDE TAALGEBRUIK /5

IS DIE BEOORDELAAR OORREED? /5

BEïNDRUK DIE SPREKER DIE BEOORDELAAR EN DIE GEHOOR? /5

TOTAAL UIT 100:

HERWINNING Ons versoek hiermee dat daar vir die oomblik geen koerantpapier, tydskrifte, gekleurde papier (Common mix paper) na die skool toe gestuur word nie. Die groothandelaars vat dit nie op die oomblik nie en die mark is propvol. U kan dit stoor by u huis en wanneer die mark weer reg is kan u dit weer inhandig by die skool. As die "common mix paper" skool toe kom gaan dit net in die asblik beland en weg gegooi word. Wanneer u herwinning op grootmaat skooltoe stuur of bring moet daar asseblief net eers met die skool gereël word. Let wel dat wit papier, karton, blikkies en plastiekbottels steeds herwin sal word. MIDDELAFSTAND-OEFENING Daar is elke Maandag tot Vrydag gratis middelafstand-oefening by Hoërskool Pretoria-Noord van 17:00 – 18:00. Skakel asb. die afrigter Wessel du Toit by 079 544 1398 vir meer inligting. Onthou dat daar elke Saterdag om 08:00

ʼn gratis “Parkrun” van 5 km by Hillside Gholfbaan is. Registreer by https://www.parkrun.co.za/register/ vir ʼn

“parkrun” en neem u hele gesin vir so ʼn uitstappie op ʼn Saterdag. NASKOOL Kontak vir Joeanne Tintinger by 081 562 9907 vir meer inligting. LOSIE / LAPA UITVERHUUR 2020 Ons verhuur die skool se Lapa uit vir funksies met breekware en stoele en tafels ingesluit teen R2 500 per geleentheid, met ʼn R500 deposito. U is welkom om die losie te bespreek by [email protected] of te skakel en met Annatjie Degenaar te praat. Groete

Hettie Smith

Page 6: OMSENDBRIEF 04 JANUARIE 2020 - Danie Malan

6

Page 7: OMSENDBRIEF 04 JANUARIE 2020 - Danie Malan

7

Page 8: OMSENDBRIEF 04 JANUARIE 2020 - Danie Malan

8