afkondigings 22 januarie 2012

4
22 Januarie 2012 Besoekers en nuwe intrekkers Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks dit vir ons na 086 243 5887 in die kerkkantoor. Lidmaatsake Belydende lidmaat Leoni Anel Kuhn (nou Mombelis) en Dooplidmaat Leonie Catherine Chanelle Nombelis vanaf NG Brackenhurst. Registrasie vir Lofland/Loftjokkers en Tienerbediening Registrasie vir 2012 Lofland/Loftjokkers vind vandag na die erediens plaas in die kerk. Tienerbediening registrasie en ouer gesprek vind plaas in die Dak na die erediens. 9:00 – Ds Corneil du Plessis 10:30 – Registrasie in die kerk 10:30 – Registrasie in die kerk 18:30 – Fliek: Standing Firm

Upload: werner-schroeder

Post on 18-Mar-2016

236 views

Category:

Documents


6 download

DESCRIPTION

Weeklikse kommunikasie blad van die NG Gemeente Alberton-Suid

TRANSCRIPT

Page 1: Afkondigings 22 Januarie 2012

22 Januarie 2012 Besoekers en nuwe intrekkers

Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks dit vir ons na 086 243 5887 in die kerkkantoor.

Lidmaatsake

Belydende lidmaat Leoni Anel Kuhn (nou Mombelis) en Dooplidmaat Leonie Catherine Chanelle Nombelis vanaf NG Brackenhurst. Registrasie vir Lofland/Loftjokkers en Tienerbediening

Registrasie vir 2012 Lofland/Loftjokkers vind vandag na die erediens plaas in die kerk. Tienerbediening registrasie en ouer gesprek vind plaas in die Dak na die erediens.

9:00 – Ds Corneil du Plessis

10:30 – Registrasie in die kerk

10:30 – Registrasie in die kerk

18:30 – Fliek: Standing Firm

Page 2: Afkondigings 22 Januarie 2012

   

Vergadering Kerkraadsvergadering 23 Januarie 2012 om 19h00. Storie van die Ou en Nuwe Testament Kom leer op 'n prettige manier die Storie van die Nuwe Testament (29 Januarie) en die Storie van die Ou Testament (5 Februarie) van 12h30 - 17h30. Koste beloop R50 per persoon wat 'n ligte middagete insluit. Bespreek asb vroegtydig by Rentia 082 454 8033. INPAS – 22 Januarie 2011 Kom fliek vanaand om 18:30 hier by die kerk. Die fliek se naam Standing Firm. Die fliek handel oor “geloof, liefde en die krag van gebed.”; Voorts handel dit oor die eise van die lewe, dat alles ten goede uitwerk vir die wat God liefhet, en die doel van “swaarkry” en om vreugdevol te wees ten spyte van die swaarkry. Registrasie vir Lofland/Loftjokkers en Tienerbediening Registrasie vir 2012 Lofland/Loftjokkers vind vandag na die erediens plaas in die kerk. Tienerbediening registrasie en ouer gesprek vind plaas in die Dak na die erediens Dakdiens Neem kennis dat daar nie meer Tienerbediening DAKdienste gaan wees nie maar daar gaan wel 'n tienerselgroep wees wat Sondagaande by Ds Jaques Grobler se huis gaan wees vanaf 18h00. Adres: Eugene Marais Straat 22, Randhart. Tel No.: 082 812 6785

Diakens "Ons is dringend op soek na nog diakens. Kontak asseblief vir Stephan of Liza Coetzee op 083 450 3083 of 083 235 4038 vir navrae oor wat die pos as diaken behels. Vele hande maak ligte werk!" Aupair/Dagmoeder "Dringend opsoek na n baie oulike Aupair of Dagmoeder. Kontak Annelize 083 7830540" Naaldwerkklasse Daar is naaldwerkklasse beskikbaar vir bediendes elke donderdag vanaf 14h00 tot 16h00 by die kerk. Enige navrae skakel Tannie Mina Bekker by 011 907-5355.

WIE BEWEER DAT HY IN HOM BLY, BEHOORT SELF OOK TE LEWE SOOS JESUS GELEWE HET – 1JOH 2:6

Page 3: Afkondigings 22 Januarie 2012

   

Datum Tyd Gebeurtenis

23 Januarie Maandag

17:00 18:00 19:00

Creative Creative Kerkraadsvergadering

24 Januarie Dinsdag

13:00 Gemeente Gebedstyd

25 Januarie Woensdag

06:00 13:00 15:30

Manne van die Woord – By die Boma Randhart CSV Kinderkrans

26 Januarie Donderdag

10:00 Senior Selgroep

29 Januarie Sondag

08:30 09:00 09:00 09:00 18:00 18:30

Biduur in gebedskamer Erediens – Ds Corneil du Plessis Loftjokkers Lofland Tiener Selgroep by Ds Jaques Grobler se huis. INPAS – Freek Vermaak

Ellen van Deventer 011 869-7277 / 073 530 9428

Marlene Visagie: 011 869-4045 / 082 385 9319

Susan van Zyl 011 869 1787

Carin Mijne 011 907-4910

Tommie Dijzel 011 907-4009

Hannes Jooste 082 412 2072

Willie Liebenberg is nog steeds in die hospitaal, hy wag om te hoor wanneer hy geopereer

kan word.

Kobus Greyling – Sy breinoperasie het goed afgeloop, daar is bietjie newe effekte maar hy

sterk goed aan. (Tel No.: 084 588 8218)

Hannes Jooste – Is nog in die hospitaal. (Tel No.: 072 120 8683)

Pieter Harman – Hy het ‘n breukoperasie gehad. (Tel No.: 082 210 2360)

Jaques Rooseboom – Is gediagnoseer met ‘n Sindroom wat hom half verlam het. Hy is nog

in die Sandton kliniek. Ons vra vir gebed vir sy herstel.(Tel No.: 082 780 8358)

Tannie Paula Froneman – Sy sukkel vreeslik met haar rug.(Tel No.: 011 869-5970)

Adri Swanepoel se skoonsus is skielik oorlede – Innige meegevoel met haar familie.

Page 4: Afkondigings 22 Januarie 2012

       

 

22 Januarie

Sondag

Terene Oosthuizen, Ernest Mouton, Johan Venter, Rohan Jansen, Nereine Supra,

Mari Alberts, Pieter Myburgh.

23 Januarie

Maandag

Rita Botha, Amma Gildenhuys, Teunis Rooseboom, Jorrie Bezuidenhout, Tannie

Ellen van Deventer, Armand Nel, Anika Alberts, Yolandi Venter.

24 Januarie

Dinsdag

Ayden Beyers, Hannes kruger, Sonnika Jonker, Christa van Dyk, Marine van

Staden, Hanru Vorster, Martie Coetzer, Ilnieke de Waal, Martie Loggenberg,

Tania le Roux, Johan Botha, Francois Odendaal, Matthys van der Merwe,

Annamarie Brand, Carina Castelyn, Johan Fourie, Frik van der Merwe.

25 Januarie

Woensdag

Jomarda van der Wal, Ellen Engelbrecht, Josephine le Roux, Pieter van Niekerk,

Elsie Verster, Johan Ceronio, Juan-Paul Schroeder, Louw du Plessis, Carlos Reis.

26 Januarie

Donderdag

Sunel van Niekerk, Maryna Spies, Waldri Viljoen, Johann Nel, Andre Kemp.

27 Januarie

Vrydag

Eben Fischer, Barend Botha, Adriaan Bekker, Arno du Plessis, Tracey-Ann

Gerber, Ame Lombaard, Thinus Maritz, Loraine Coleman, Leon Steinobel,

Hermien Odendaal, Giep van Eck.

28 Januarie

Saterdag

Andre Broodryk, Johan du Toit, Marieta Clarke.