muldersdrif gemeente afkondigings 22 augustus 2010

8
SONDAG 22 AUGUSTUS 2010 EREDIENS 08:30 Gelei deur ds Kenneth Mckenzie WELKOM BY DIE EREDIENS BRING JOU BYBEL ELKE SONDAG!! Kinderkerk & JEEP-diens Gedurende erediens Kinders kan afgehaal word om 9:45 Twaalfde week in Koninkrykstyd Jesaja 58: 9b-14 Ps 103: 1-8; Heb 12: 18-29; Luk 13: 10-17 Vandag 22 08:30 Erediens 08:30 Jeep-diens & Kinderkerk Woensdag 25 09:30 Bybelskool 19:00 Bybelskool Sondag 29 08:30 Erediens, BYBELSONDAG 08:30 Jeep-diens & Kinderkerk Die Strewers het ‘n oplossing… Kom kyk na die erediens in die saal, ons het nageregte wat uitgestal word : Bestellings kan geplaas word vir volgende Sondag Of kom koop dié wat ons vandag daar het… Maak gou, dit sal vinnig uitverkoop ! Ons het die volgende : Mixed Berry Caramel Peppermint Crisp Double Choc Cheese Swiss Cafe Latté Fruit Trifle EN Mini koeksisters Warm poedings ook ! Chocolate Malva Sticky Chocolate Enkel en Familie-porsies word aangebied… AFKONDIGINGS 22-28 Augustus 2010 Kalender Fokustekste

Upload: vanessa-van-wyk

Post on 20-Mar-2016

255 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 22 Augustus 2010

TRANSCRIPT

SONDAG 22 AUGUSTUS 2010

EREDIENS 08:30

Gelei deur ds Kenneth Mckenzie

WELKOM BY DIE EREDIENS

BRING JOU BYBEL ELKE SONDAG!!

Kinderkerk & JEEP-diens

Gedurende erediens

Kinders kan afgehaal word om 9:45

Twaalfde week in

Koninkrykstyd

Jesaja 58: 9b-14 Ps 103: 1-8; Heb 12: 18-29; Luk 13: 10-17

Vandag 22 08:30 Erediens 08:30 Jeep-diens & Kinderkerk

Woensdag 25

09:30 Bybelskool 19:00 Bybelskool

Sondag 29

08:30 Erediens, BYBELSONDAG 08:30 Jeep-diens & Kinderkerk

Die Strewers het ‘n oplossing… Kom kyk na die erediens in die saal, ons het nageregte wat uitgestal word :

• Bestellings kan geplaas word vir volgende Sondag

• Of kom koop dié wat ons vandag daar het… Maak gou, dit sal vinnig uitverkoop !

Ons het die volgende : Mixed Berry Caramel Peppermint Crisp Double Choc Cheese Swiss Cafe Latté

Fruit Trifle EN Mini koeksisters

Warm poedings ook ! Chocolate Malva Sticky Chocolate Enkel en Familie-porsies word aangebied…

AFKONDIGINGS 22-28 Augustus 2010

Kalender

Fokustekste

met

Ten bate van Abraham Kriel Kindersorg

R90 elk (plus ‘n blikkie kos)

ALMAL WELKOM !! Kaartjies NOU beskikbaar

Skakel Memory Collatz op 011-662 1005 of kerkkantoor

MOET DIT NIE MISLOOP NIE !!

Kan jy help?

Met ‘n borg om ons gaskunstenaars te betaal?

Enige skenkings van bestanddele vir Brunch ?

ELKE BIETJIE IS WELKOM !!!

Het enige iemand asb ‘n eksterne hardeskyf (500GB+) wat ons kan kry vir die verwerking van ons erediens-opnames?

Laat weet asb Kerkkantoor

Op 25 Julie 2010 het ons as gemeente

begin om ons Familiebybel tussen

lidmate te sirkuleer.

Gesinne sal ‘n beurt kry om vir EEN WEEK

die Bybel huistoe te neem - saam leer ons

weer om hierdie Boek te lees en verstaan.

Indien jul gesin die Bybel wil bespreek vir ‘n spesifieke week, skryf asb jul name op die Besprekingslys in die voorportaal – en

onthou om die Bybel te neem op JUL Sondag !!

Ja, dis weer tyd vir ‘n wegbreek !!

18-23 Oktober 2010 Mopani Lodge, Roodeplaatdam

(anderkant Pretoria)

Koste R600 pp (etes ingesluit, eie vervoer, beddegoed en

handdoeke)

Vir meer besonderhede en om noual jou plek te bespreek :

Anita Duif op 082 411 7015 Theda Human op 076 845 4920

Koördineerder: Anita Duif S: 082 411 7015; H: 011-795 2400 F: 086 589 9332; E - [email protected]

Ons bid vir . . . SIEKES: Anna Nelson: bloedkanker, kry chemo, voel

baie moeg. Dankie vir gebede (084 585 6714) Sue, verloofde van Jéan-Pierre Turner: in Engeland. Bang vir chemo begin 25/8, (Annatjie Turner 082 925 8066) Broer van Gerbus Vermaak: beenmurg-oorplanting op 18 Aug (Gerbus 082 440 0968) Swaer van Glauda Erasmus: terminale kanker, kry chemo , gaan nie baie goed nie (Glauda 082 415 5214) Suster van Glauda Erasmus: dubbele longontsteking, gaan moeilik met man wat so siek is (Glauda 082 415 5214) Maryna van Wyk: gesondheid, voel baie goed (079 781 2204) Johan Fourie: gesondheid, wag op verdere toetse oor 2 weke (082 330 2211) Phillip Verster: nierkanker, operasie sal binnekort geskeduleer word. Probeer sterk wees en positief bly (082 490 8781) Maryna de Jager: hand operasie gehad 20/8. Ons bid vir spoedige herstel (082 568 9386) Sanel Schoeman: operasie gehad 17/8, Flora Kliniek, dank Here het goed gegaan (Ria 072 452 1903)

Jak 4:7 “Onderwerp julle dan aan God. Staan die duiwel teë en hy sal van julle af wegvlug. Nader to God en hy sal tot julle

nader”

‘Mag julle ’n wonderlike verjaardag beleef’

Vandag 22 Augustus 2010 Annette Gerber 083 501 4438 Henrouw Booysens 072 176 1856

Maandag: 23Augustus Dirk de Jager 083 519 9604 Danicke Theron 011-662 2258 Anton Lötter 083 657 7561

Danie Barnard 072 540 5520

Dinsdag: 24 Augustus geen

Woensdag: 25 Augustus Chané Butler 082 376 5400 Christine Kruger 083 301 6615 Meghan Nieuwoudt 084 441 9651 Neels van Wyk 082 377 3250 Nicolas Beukes 082 807 5037

Donderdag:26 Augustus Geen

Vrydag: 27 Augustus Cecile Klem 082 561 8694 Andre Jordaan 083 778 9564 Andre Claassen 082 928 2811

Saterdag: 28 Augustus Johan Holtzhausen 082 952 5341 Charlene Schourie 083 289 8370

Werkswinkels ‘n Kursus om portretrame te versier met

selfgemaakte mosaïek, word aangebied. Kursusgelde R550, begin einde Augustus.

Toebehore is ingesluit by prys asook genoeg

materiaal om nog een te maak. Jy bring slegs ‘n koekroller.

Lapverfkursus in September

R80, lap, verf en kwaste ingesluit

Vir enige van die kursusse, skakel Theda op 082 678 1905 of 011-704 1261

Koördineerders: ANSIE DU PLESSIS : 082 853 6532 RONéL PIETERS : 072 901 2463

Ons LEERMEESTER : - “Nadat Hy die mense weggestuur het, het Hy

alleen na die berg toe gegaan om te bid…”

Mat 14:23 - “Daarna het Jesus die brood geneem, God

daarvoor gedank en dit uitgedeel…” Joh 6:11 - “Dit het hy gesê omdat Jesus die onrein gees

beveel het om uit die man uit te gaan…”

Luk 8:29

Gebedsaksie

Dorkas Groep

Verjaardae

Ons VOLMAG : - “Kom Ons maak die mens as ons

verteenwoordiger… sodat hy kan heers…”

Gen 1:26 - “Vrede vir julle!" sê Hy weer vir hulle. "Soos die

Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook" Joh 20:21

- “Dit verseker ek julle: Wie in my glo, …hy sal nog groter dinge as dit doen…” Joh 14:12

Waarom iemand ANDERS vra om vir jou te bid?

- “As daar iemand van julle is wat siek is… moet julle vir hom bid en hom met olie salf…” Jak 5:14

- “Bely julle sondes eerlik teenoor mekaar en bid

vir mekaar …sodat … gesond kan word” Jak 5:16

- “Dra mekaar se laste…” Gal 6 :2 - “… twee saam kan weerstand bied. ‘n

Driedubbele tou breek nie maklik nie” Pred 4:12

NEEM ASB. VRYMOEDIGHEID OM ENIGE VAN DIE GEBEDSAKSIELEDE TE KONTAK!

(Kontaklyste is beskikbaar in die voorportaal)

Beskikbaar in voorportaal : Gebedsgids – Riglyne vir gebed Vier geestelike wette – riglyne vir verkondiging

van evangelie Gebedskaarte – bid vir spesifieke lande se

mense Houer vir gebedsversoeke

Welkom in ons gemeente!! Ons vertrou dat ons gemeente vir jou/julle ‘n ware geestelike tuiste sal bied. Ontmoet asb die diensspan in die voorportaal om meer inligting oor die gemeente te kry, of ‘n nuwe lidmaat-pakket af te haal. U kan ook die kerkkantoor gedurende die week kontak. Onthou om die vorms so gou as moontlik terug te bring dat julle op die databasis bygevoeg kan word. Die volgende persone se vorms is ontvang, ons heet julle hartlik welkom: Pieter en Susan Pieters met kinders Pieter-André, Ronelize en Surisa van Nooitgedacht (083 950 9839) Glauda Erasmus van Pinehaven (082 415 5214)

Maryna sal voorlopig vanaf Maandag 23 Augustus vir 2 weke afsiek wees om te

herstel na haar hand-operasie.

Die Kerkkantoor sal steeds daagliks oop wees vanaf 08:00 tot 13:00, waarna ek

bereik kan word op die selfoon

Rensia: 079 697 1163

10de maand

Koeverte is verlede week uitgestuur

Hou die posbus dop vir joune!

Mikpunt R200 000 (Ekstra koeverte en briewe beskikbaar in voorportaal)

Geestelike tuiste by ons!

Kry asb ‘n paar pamflette in die voorportaal om vir jou buurman/werk-

kollega/familielid te gee

(Pamflet wat Saterdag by ‘n verkeerslig uitgegee was)

Besoekers & Nuwe Intrekkers

Uit die kerkkantoor

Op die Bestuursraad vergadering van 16 Augustus, is Johan Vermeulen gekies as

Bestuursraadlid op die Bestuursforum met Portefeulje: Inligting.

Indien daar enige beswaar teen die

verkiesing is, moet dit asb skriftelik deurgegee word aan die Kerkkantoor.

STEL GOD EERSTE... BÓ NEGATIEWE GEDAGTES?

Deur: Benescke Janse van Rensburg

Ek hoor onlangs die storie van ’n inbreker wat in die agterplaas deur twee groot waghonde verjaag is. In sy paniek het hy oor die muur geduik en reguit in ’n turksvyplant beland. Nadat die polisie die man in hegtenis geneem het, moes hulle eers ’n draai by ’n dokter maak om die dorings een vir een uit sy lyf te trek voordat hy opgesluit kon word.

Ek wil ons gedagtewêreld (veral wanneer ons deur ’n moeilike tyd gaan) met hierdie inbreker se lyf vol turksvydorings vergelyk. Wanneer storms ons lewens tref is dit kompleet asof ons in só ’n turksvyplant beland omdat ons gedagtewêreld deur pyn, negatiewe en/of depressiewe gedagtes oorheers word. Dit is normaal.

Tog, net soos hierdie dorings uit die inbreker se lyf getrek moes word om te verhinder dat dit ontsteek, moet jy ook die dorings in jou gedagtes identifiseer om dit te kan uittrek. Doen jy dit nie, is die gevaar dat dit sal ontsteek.

HOE VERWYDER ONS DIE DORINGS IN ONS LEWENS? Stap 1: Herken die dorings: Is daar spesifieke negatiewe gedagtes wat oor en oor deur jou gedagtes maal? ’n Tipiese voorbeeld as jy onlangs jou werk verloor het, sal negatiewe gedagtes iets wees soos: “Ek gaan nooit weer werk kry nie” of “Ek sal nie my rekeninge kan betaal nie.” As ’n verlowing verbreek is of jy deur ’n egskeiding gaan: “Ek gaan alleen oud word” of “Ek gaan nooit weer ’n kans op geluk kry nie.” Hierdie gedagtes kom nie van God af nie. Gaan

terug na sy Woord en vind beloftes wat van toepassing is op jou situasie.

Stap 2: Trek die dorings uit en ontsmet die wonde: Wanneer negatiewe gedagtes by jou opkom, moet jy dit vasvat en met God se beloftes vervang. Byvoorbeeld: As jy voel asof jou huwelik op die rotse is of jy nooit jou verhouding met jou kind sal kan herstel nie, herinner jouself aan die beloftes in Romeine 8:28: “Ons weet dat God alles ten goede laat meewerk vir dié wat Hom liefhet, dié wat volgens sy besluit geroep is.” Of in Jeremia 29:11: “Ek weet wat Ek vir julle beplan, sê die Here: voorspoed en nie teenspoed nie; Ek wil vir julle 'n toekoms gee, 'n verwagting! Ontsmet die wonde met God se Woord.

Stap 3: Plak die pleister bo-op die wond: Met die wete dat die doring verwyder is en die wond ontsmet is, kan jy rustig terugsit wanneer ’n pleister daaroor geplak is omdat dit onder die pleister genees. Net so, as jy ’n situasie met God bespreek het en jy dit “ontsmet” het, kan jy ook terugsit met die wete dat God in beheer is om jou hart te genees – selfs al voel jy nog soms hartseer. Kies om Hom te loof en te prys te midde van jou storm met die wete dat Hy die deurbraak in jou lewe kan en wil bewerk.

Is daar vandag dorings in jou lewe? Vat dit vas, trek dit uit, ontsmet die wond en plak ’n pleister bo-op. Stel God eerste, bó jou seer en negatiewe gedagtes. Jy sal verbaas wees oor hoe Hy, ons Geneser, ook dinge in jou lewe ten goede sal laat meewerk.

Vader God, baie dankie dat ek elke vrees in my hart na U kan bring en dat ek U kan vra om my vrees in my grootste geloof te omskep. Lei my om daagliks met groter geloof te leef. Ek bid dit in die Naam van Jesus Christus. Amen.

Seniors Stokperdjieskou Floridapark NG kerksaal

(Daniel Malanlaan 71)

Maandag 4 Okt: 9:00 tot 12:00 Dinsdag 5 Okt: 9:00 tot 16:00 Woensdag 6 Okt: 9:00 tot 16:00 Toegang gratis, verversings te koop. Neem self deel of kom geniet ander se handewerk.

Voel die lewe se hartklop

Bestuursraad

Is Muldersdrif Gemeente ’n Omgeegroep Gemeente?

Of is ons ’n Gemeente met omgeegroepe?

ONS DOELWIT IS BESLIS OM ‘N OMGEEGROEP GEMEENTE TE WEES!

Omgeegroep Kontakpersoon Kontak no Epos adres Dag Tyd

Driefontein / Swartkops

Stefan Rudman 082 567 5586 [email protected] Dinsdae 19:00

Featherbrooke Kobus Nel 083 310 0834 [email protected] Dinsdae 19:00

Honingklip/Steynsvlei Fielie Swanepoel

083 380 4706 [email protected] Wissel 19:00

Renosterspruit / Lanseria

Johan Nell 082 444 2625 [email protected] Vrydae 19:00

Ducks Nest 208, Featherbrooke

Ronnie Collatz 011-662 1005 [email protected] Sondae 18:30

Lanseria / North Riding / Lammermoor (In die Kinderkerkgebou)

Jacqueline Klem

082 920 6679 [email protected] Vrydae 18:00

Plovers Nest 1121 Featherbrooke Est (Jong gesinne)

Johan & Vivienne J van Rensburg

011-662 2678 [email protected] Donderdae 19:00

Honeydew Martie & Kriek Badenhorst

010-222 0651 [email protected] Sondae 17:00

Helikia (Jong Volwassenes)

Charmaine Joubert

076 544 4406 [email protected] Woensdae 19:00

Bybelskool Ds Neels 083 560 3814 [email protected] Woensdag oggende & aande

9:30 &

19:00

Wat verhinder jou om deel te word van hierdie familie?

SKAKEL ‘N LERAAR OF ENIGE VAN ONS OMGEEGROEPLEIERS OF -LEDE EN KOM ERVAAR DIT!!

Omgeegroepe

VAKATURE

MAATSKAPLIKE WERKERS NG Welsyn - Geskikte kandidate moet geregistreer wees by SARMD, rekenaarvaardig wees en oor geldige rybewys beskik. Poste beskikbaar in: Meyerton, Vanderbijlpark, Roodepoort, Krugersdorp, Randfontein, Carletonville, Klerksdorp, Christiana en Catherine Robson Kinderhuis. Diensaanvaarding so spoedig moontlik. Stuur verkorte CV na: [email protected], Navrae

vir Gauteng: Shirley Theron op 011-764 4031 en Noordwes: Miranda Visagie op 018-462 6028

ADMINISTRATIEWE BEAMPTE Lichtenburg (NG Welsyn) - Geskikte kandidaat moet matriek met rekeningkunde hê, MS Office en geldige rybewys. Diensaanvaarding onmiddellik. Stuur verkorte CV na: [email protected], Navrae Miranda Visagie op 018-462 6028

Vrywilligers gesoek

HELP MY... Ek is opsoek na ’n paartjie (getroud/ongetroud) om twee gratis Huweliks-beradingsessies te ontvang asook ’n gesin met kinders vir twee gratis Familieterapie-sessies, as deel van my Meestersgraad in Sielkunde.

Indien jul belangstel, skakel Charleen Crous op 084 407 7337, so gou as moontlik.

Te koop

KRAGOPWEKKER Kragopwekker te koop: Cummins 62.5 kVA, diesel genset met Stamford alternator en ATS. In werkende kondisie. R65 000

Skakel Johan Swanepoel op 082 416 2091

Juwele met ’n Boodskap Die “Testimony Jewellery & Décor” reeks: • Halssnoere en armbande vir groot en klein • Boekmerke, steutelhouers, versierings & geskenke

Skakel Ansie op 082 853 6532 of epos [email protected]

Dienste

Gilda Harris Fotografie Studio nou oop in Muldersdrif!

Swangerskap-; Baba-; Gesins- en Troufoto’s 083 317 7025 / 082 5677 446 www.ghphotography.co.za

email: [email protected]

Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke Kontak Dirk op 082 784 7856

BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies. � Jaareind state – nie net vir maatskappye nie � Aankoop en installasie van Pastel pakkette � Payroll, UIF, PAYE, BTW

Skakel Karin Grové op 082 821 1146

LIBRI KARWAS Bederf jou motor en laat dit was deur ons – by Hirsch’s agter Makro in Strubensvallei. Betaal slegs R55 vir ‘n volledige was en R350 vir ‘n valet. Kom kyk wat ons jou nog kan bied. Woensdae is Pensioenaris-dag – betaal R40 vir ‘n volledige was.

Meer inligting, kontak Sakkie of Dries op 072 757 9336

Pastorale Terapeut Geregistreerde berader : Christelike berading en ondersteuning, trauma, emosionele pyn, huweliks-, verhoudings- en gesinsterapie, depressie en die rouproses. Eis terug van mediese fonds. Skakel Susan Eksteen op 076 051 1455/011-954 0988

NUTSMAN/HANDY MAN Vir enige herstelwerk aan jou huis soos bv: Waterdigting, fasieborde / geute, verfwerk binne en buite, bouwerk en plafonne.

Kontak Dirk op 083 519 9604

LOODGIETER Loodgieter-werk. Kontak Dewald op 076 758 0650

Akkommodasie

STRANDWOONSTEL TE KOOP OF TE HUUR Uvongo. 3 slaapkamer, 2 badkamer, baie groot onthaal-area en kombuis. Reg op strand, beste in kompleks! R2milj (onderhandelbaar). Vir foto’s: www.privateproperties.co.za: La Crete Sands # 2.

Vir verkope: Kontak Anita Duif op 082 411 7015 Vir verhuring: kontak Kerkkantoor op 079 697 1163

Kennisgewingbord

Leraars Ds Neels Kloppers

Tel: 083 560 3814 epos: [email protected]

Ds Kenneth Mckenzie

Tel: 084 455 3267 epos:[email protected]

Kerkkantoor Administrateur: Maryna de Jager Tel: 079 697 1163 Faks: 086 698-7605 epos: [email protected] Kerk-SMS: 082 851 5163 Admin Assistent: Rensia Swanepoel epos: [email protected]

Posbus Adres Kantoorure: NG Muldersdrif Ma – Vry 08:00-16:00 Posbus 52 Sondae na oggenddiens Muldersdrif 1747

BANKBESONDERHEDE Bank: ABSA Takkode: 632005 Rek Naam: NG Kerk Muldersdrif Rek no: 310580023 LOPENDE REKENING (TJEK)

Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso

083 548 8263

Helikia – Jong Volwassenes Aksie Leier Jaco Crous

082 853 5250 Epos: [email protected]

Jeug Portefeulje Leier Wessel Duif

083 408 0377 Epos: [email protected]

Kategese: Juniors (2 jaar tot Graad 3) Leier: Adele de Jong – 083 263 6566 Kinders van die ouderdom 2 jr tot Gr 3 gaan direk na die Kinderkerk voor erediens. Verdaag 09:45.

Seniors (Graad 4 – 10) Leier: Ronel Duif – 083 324 5977 Gesamentlike jeugdiens vir 30 minute in saal, gaan dan na hul kategese lokale. Verdaag 09:45.

Finalejaars – Graad 11 Leier: Ds Kenneth – 084 455 3267 Finalejaars hanteer materiaal soos deur leraars voorberei. Sondae om 16:30 in die kinderkerk

Bestuursraad 2010 Funksionele Portefeuljes

Bemarking & Vermaak van Wyk Kommunikasie 083 419 3883 Erediens Anton Steyn 082 785 6657 Finansiële Bestuur Gerbus Vermaak 082 440 0968 Hulpbron Bestuur Johan Nell 082 444 2625

Bedienings Portefeuljes

Gemeente Theda Human 082 678 1905 Getuienis VAKANT Jeug Wessel Duif 083 408 0377 Omgeegroepe Danie Knipe 082 493 3908 Pastoraal Neels van Wyk 082 377 3250

Bestuurs Forum

B/Forum Koördinering Nico Doman 011- 662 2956 Inligting Johan Vermeulen 082 464 6820 Strategies VAKANT

Strewers Fanie Human

076 845 4920

ander kontakpersone Tegniese ondersteuning: Hannes v/d Merwe 011- 662 2651/ [email protected]

Spyseniering: Ferma Bekker 072 958 4757

Gemeente Besonderhede

Neem asseblief kennis dat die gemeente geen landlyne het nie, kontak ons op die bogenoemde selnommers