muldersdrif gemeente afkondigings 1 augustus 2010

8
SONDAG 1 AUGUSTUS 2010 Erediens 08:30 Gelei deur ds Kenneth Mckenzie WELKOM BY DIE EREDIENS!! Teks: Psalm 84:1-12 Tema: ‘n Dag by die Here BRING JOU BYBEL ELKE SONDAG!! Negende week in Koninkrykstyd Kolossense 3:1-11 Hosea 11: 1-11; Psalm 107; Lukas 12: 13-21 Januarie 2010 Vandag 1 08:30 Erediens 08:30 Jeep-diens & Kinderkerk Woensdag 4 09:30 Bybelskool 19:00 Bybelskool Sondag 8 LANGNAWEEK 08:30 Erediens GEEN Jeep-diens & Kinderkerk Koffie/Tee na erediens: Sal bedien word onder die lapa Vro u ueak s s i ie Vo o o r rsit s s t ter Aansoeke word ingewag vir hierdie baie belangrike posisie Kandidaat moet kan: Leiding neem in Portefeulje- vergaderings Koördineer en delegeer van reëlings vir 4 funksies per jaar As jy belangstel, skakel Theda Human op 011-704 1261 of 082 678 1905 G Ge e t t u u i i e e n n i i s s P Po o r r t t e e f f e e u u l l j j e e l l e e i i e e r r Gewillige en gemotiveerde persoon gesoek om: Leiding te neem met Getuienisaksie As jy belangstel, skakel een van die leraars M Mu u s s i i e e k k L Le e i i e e r r Sanet Louw help ons vandag (en nog ‘n paar Sondae) met ons musiekbegeleiding… BAIE WELKOM SANET! AFKONDIGINGS 1-7 Augustus 2010 Kalender Fokustekste Teks en Tema vir vandag Vakatures

Upload: vanessa-van-wyk

Post on 30-Mar-2016

285 views

Category:

Documents


48 download

DESCRIPTION

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 1 Augustus 2010

TRANSCRIPT

SONDAG 1 AUGUSTUS 2010 Erediens 08:30

Gelei deur ds Kenneth Mckenzie

WELKOM BY DIE EREDIENS!!

Teks: Psalm 84:1-12 Tema: ‘n Dag by die Here

BRING JOU BYBEL ELKE SONDAG!!

Negende week in

Koninkrykstyd

Kolossense 3:1-11 Hosea 11: 1-11; Psalm 107; Lukas 12: 13-21

Januarie 2010

Vandag 1 08:30 Erediens 08:30 Jeep-diens & Kinderkerk

Woensdag 4

09:30 Bybelskool 19:00 Bybelskool

Sondag 8

LANGNAWEEK 08:30 Erediens GEEN Jeep-diens & Kinderkerk

Koffie/Tee na erediens:

Sal bedien word onder die lapa

VVrroouueeaakkssiiee VVoooorrssiittsstteerr

Aansoeke word ingewag vir hierdie

baie belangrike posisie

Kandidaat moet kan: • Leiding neem in Portefeulje-

vergaderings • Koördineer en delegeer van

reëlings vir 4 funksies per jaar

As jy belangstel, skakel Theda Human

op 011-704 1261 of 082 678 1905

GGGeeetttuuuiiieeennniiisss PPPooorrrttteeefffeeeuuullljjjeeellleeeiiieeerrr

Gewillige en gemotiveerde persoon gesoek om:

• Leiding te neem met Getuienisaksie

As jy belangstel,

skakel een van die leraars

MMMuuusssiiieeekkk LLLeeeiiieeerrr

Sanet Louw help ons vandag (en nog ‘n paar Sondae) met

ons musiekbegeleiding… BAIE WELKOM SANET!

AFKONDIGINGS 1-7 Augustus 2010

Kalender

Fokustekste

Teks en Tema vir vandag

Vakatures

Chicken-a-la-King

Onthou om julle bestellings na die erediens te gaan afhaal…

in die kerksaal…

Lekker eet !!

met

Ten bate van Abraham Kriel Kindersorg

R90 elk (plus ‘n blikkie kos)

ALMAL WELKOM !!

Kaartjies NOU beskikbaar Skakel Memory Collatz op 011-662 1005

of kerkkantoor

Kan jy help ?

Met ‘n borg om ons gaskunstenaars te betaal?

Enige skenkings van bestanddele vir Brunch ?

ELKE BIETJIE HELP !!!

Op 25 Julie 2010 het ons as gemeente

begin om ons Familiebybel tussen

lidmate te sirkuleer.

Gesinne sal ‘n beurt kry om vir EEN WEEK

die Bybel huistoe te neem - saam leer ons

weer om hierdie Boek te lees en verstaan.

Indien jul gesin die Bybel wil bespreek vir ‘n spesifieke week, skryf asb jul name op die Lys in die voorportaal – en onthou om

die Bybel te neem op JUL Sondag !!

Ja, dis alweer tyd vir ‘n wegbreek !!

18-23 Oktober 2010 Mopani Lodge, Roodeplaatdam

(anderkant Pretoria)

Koste R600 pp (etes ingesluit, eie vervoer, beddegoed en

handdoeke)

Vir meer besonderhede en noual jou plek te bespreek :

Anita Duif op 082 411 7015 Theda Human op 082 678 1905

DAMES… Wat doen jy op VROUEDAG

Maandag 9 Augustus ?

Verlede jaar het 7000 vroue by NG Moreleta

saamgetrek by die Worthy Women

Conference van Gretha Wiid. En wat ‘n

gesalfde dag was dit nie! Vroue is na daardie

dag huis toe met aansteeklike inspirasie en

oortuiging dat hulle deur God geroep is as

warriors vir hulle manne, en waardig in hulle

vrouwees – ongeag wat hulle by hul mans,

kinders of in die media hoor. Hierdie

komende vakansiedag, 9 Augustus, doen

Gretha dit weer, maar met die inspirerende

tema: Geloof, hoop en liefde. As jy een van die

vroue is wat, soos die res van ons, soms twyfel

en wanhopig voel oor jou kinders, huwelik,

omstandighede of jou verhouding met God,

mag jy nie hierdie dag misloop nie. Saam met

duisende ander vroue, gaan jy lag en huil, en

opnuut besef dat ook jý geroep is om ‘n

Worthy Woman te wees.

En dan is die wonderlike nuus dat daar ook

tolke gaan wees - spesiaal vir alle

gehoorgestremde en dowe vroue – ‘n eerste

vir ‘n vroue konferensie van hierdie skaal.

Kaartjies vlieg letterlik, wat beteken dat jy so

gou moontlik moet bespreek by

www.itickets.co.za.

NG Moreleta

R160 pp

09:00-16:00

ONBESKAAMD doen die praise en worship

Koördineerders:

ANSIE DU PLESSIS : 082 853 6532 RONéL PIETERS : 072 901 2463

Ons LEERMEESTER : - “Nadat Hy die mense weggestuur het, het Hy

alleen na die berg toe gegaan om te bid…”

Mat 14:23 - “Daarna het Jesus die brood geneem, God

daarvoor gedank en dit uitgedeel…” Joh 6:11 - “Dit het hy gesê omdat Jesus die onrein gees

beveel het om uit die man uit te gaan…” Luk 8:29

Ons VOLMAG : - “Kom Ons maak die mens as ons

verteenwoordiger… sodat hy kan heers…” Gen 1:26

- “Vrede vir julle!" sê Hy weer vir hulle. "Soos die

Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook" Joh 20:21

- “Dit verseker ek julle: Wie in my glo, …hy sal

nog groter dinge as dit doen…” Joh 14:12

Waarom iemand ANDERS vra om vir jou te bid?

- “As daar iemand van julle is wat siek is… moet

julle vir hom bid en hom met olie salf…” Jak 5:14

- “Bely julle sondes eerlik teenoor mekaar en bid

vir mekaar …sodat … gesond kan word”

Jak 5:16

- “Dra mekaar se laste…” Gal 6 :2 - “… twee saam kan weerstand bied. ‘n

Driedubbele tou breek nie maklik nie” Pred 4:12

NEEM ASB. VRYMOEDIGHEID OM ENIGE

VAN DIE GEBEDSAKSIELEDE TE KONTAK!

(Kontaklyste is beskikbaar in die voorportaal)

Beskikbaar in voorportaal : Gebedsgids – Riglyne vir gebed Vier geestelike wette – riglyne vir verkondiging

van evangelie Gebedskaarte – bid vir spesifieke lande se

mense Houer vir gebedsversoeke

Gebedsaksie

Koördineerder: Anita Duif S: 082 411 7015; H: 011-795 2400 F: 086 589 9332; E - [email protected]

Ons bid vir . . . SIEKES: Anna Nelson: bloedkanker, daaglikse chemo-

medikasie, dankie vir gebede (084 585 6714) Veronica Roos: knievervanging. Baie pyn, fisio tevrede met vordering (082 223 6513) Nellie Wasmuth: gaan beter, bly by huis uit koue (011-662 1607) Danie Joubert: gaan baie goed, terug by werk (082 363 1112) Tannie San Vermaak: knie vervanging Verloofde van Jéan-Pierre Turner: in Engeland. Ontvang chemo en bestraling na operasie (Annatjie Turner 082 925 8066) Clive Carney: gebreekte been en enkel. Volkome herstel hopenlik teen einde Aug (083 276 4031) Yvette Carney: gaan baie beter, terug by werk (084 840 9296) Henna Booysen: hondbyt, gedeelte van vinger verloor, wond genees goed (073 177 7804) Pieter Duif: geskeurde ligamente in enkel, volkome herstel hopenlik teen mid Aug (082 786 4306) Broer van Gerbus Vermaak: beenmurg-

oorplanting op 27 Julie gehad, ons bid vir spoedige herstel (Gerbus 082 440 0968) Swaer van Glauda Erasmus: terminale kanker, ons bid vir sterkte vir haar en suster ook (082 415 5214) Anita Duif: erge hoes, allergie Oom Doep: toetse gehad (082 925 8187)`

1 Joh 4:4“Julle behoort aan God, liewe

kinders, en het die vals profete klaar oowin,

omdat Hy wat in julle is, groter is as die duiwel,

wat in die wêreld is. Ons behoort aan God,

en wie vir God ken, luister na ons; wie nie aan

God behoort nie, luister nie na ons nie”

‘Mag julle ’n wonderlike verjaardag beleef’

Vandag 1 Augustus 2010 Alwyn Jordaan Ben Schoeman 082 468 2470

Maandag: 2 Augustus Willie Nagel 011-669 1704 Pottie Potgieter 082 852 1893 Buks Brits 082 935 1036 Chris Klem 082 810 9745

Dinsdag: 3 Augustus Riaan Matthee Gerbie Strydom 011-958 1400 Alta Swanepoel 082 576 2696 Marita Grobler 011-957 2444 Christine Herbst 083 255 1148

Woensdag: 4 Augustus Willie Willers 082 492 7034 Elzette Wessels Estelle Oelofsen 083 231 1150

Donderdag: 5 Augustus Nico Arangies 082 928 9598 Juliette Ferreira 082 287 7091

Vrydag: 6 Augustus Adri Janse van Rensburg 074 801 7054 Doep du Plessis 082 925 8187 Neels Roux 083 777 8637

Saterdag: 7 Augustus Lynn Booysen 082 466 9336 Henriette Jacobs 082 573 6723 Marie Faul 083 766 5472 Shandel van Wyk 082 493 9996

Welkom in ons gemeente!!

Ons vertrou dat ons gemeente vir jou/julle ‘n ware geestelike tuiste sal bied. Ontmoet asb die diensspan in die voorportaal om meer inligting oor die gemeente te kry, of ‘n nuwe lidmaat-pakket af te haal. U kan ook die kerkkantoor gedurende die week kontak. Onthou om die vorms so gou as moontlik terug te bring dat ek julle op die databasis kan byvoeg. Die volgende lidmaat se vorms is ontvang, ons heet jou baie welkom in ons gemeente!

Johan Heunis van Incolae, Honeydew (082 652 1692)

Dorkas Groep Verjaardae

Besoekers & Nuwe Intrekkers

Experiencing God in Your

Business

by Os Hillman

"Now faith is being sure of what we hope for

and certain of what we do not see."

Hebrews 11:1

The CEO walked into the president's office after reviewing his new marketing plan for the next year. It was a well-prepared, thoughtful plan.

"This will not do!" exclaimed the CEO. "This plan describes how you will achieve these objectives through your own planning. I am certain you can achieve these objectives through normal business operations; however, you have allowed no room for faith in your plan. Now you must determine what God wants us to trust Him to accomplish through this business. You must go beyond what you can naturally achieve." What was this CEO saying? If you and I want to experience God in business at the practical level, we must be willing to trust Him for more than what our natural abilities can accomplish. God likes to show Himself in the midst of unlikely circumstances. This is the place that God receives the glory. God always forced Israel to trust Him for the supernatural. This is how glory was brought to the Father. It is no different in our lives.

The world is looking for real faith. Perhaps you

are the instrument that He wants to use to

demonstrate real faith to the unbelieving

business world. It will require courage, faith,

and action; also, it will require risk. You may

risk finances, reputation, and being

misunderstood. This was the risk of all leaders

in the Bible. It was a risk worth taking. Are you

willing to see God move in your business life?

Ask Him what this might mean for you.

Laat weet ons asb van gebeure, goeie nuus, geboortes, ens in JOU lewe.

Die familie wil weet wat in jou lewe gebeur!!

Ek soek JOU nuus!!! epos my by:

[email protected] Bel my: 079 697 1163

Kom vertel my na die erediens by koffie/tee...

Sê vir Maryna na die erediens in die kantoor...

In die werkplek

Jaco en Charleen Crous verwag hul eersteling!

Ansie du Plessis het ‘n nuwe werk gekry!

Vanya Pike en Gerhard JvVuuren trou op 5

Augustus

Riaan Wiessener (Ansie se seun) trou op 11

September

Peet van der Linde trou op 16 Oktober

Is Muldersdrif Gemeente ’n Omgeegroep Gemeente?

Of is ons ’n Gemeente met omgeegroepe?

ONS DOELWIT IS BESLIS OM ‘N OMGEEGROEP GEMEENTE TE WEES!

Omgeegroep Kontakpersoon Kontak no Epos adres Dag Tyd

Driefontein / Swartkops

Stefan Rudman 082 567 5586 [email protected] Dinsdae 19:00

Featherbrooke Kobus Nel 083 310 0834 [email protected] Dinsdae 19:00

Honingklip/Steynsvlei Fielie Swanepoel

083 380 4706 [email protected] Wissel 19:00

Renosterspruit / Lanseria

Johan Nell 082 444 2625 [email protected] Vrydae 19:00

Ducks Nest 208, Featherbrooke

Ronnie Collatz 011-662 1005 [email protected] Sondae 18:30

Lanseria / North Riding / Lammermoor (In die Kinderkerkgebou)

Jacqueline Klem

082 920 6679 [email protected] Vrydae 18:00

Plovers Nest 1121 Featherbrooke Est (Jong gesinne)

Johan & Vivienne J van Rensburg

011-662 2678 [email protected] Donderdae 19:00

Honeydew Martie & Kriek Badenhorst

010-222 0651 [email protected] Sondae 17:00

Helikia (Jong Volwassenes)

Charmaine Joubert

076 544 4406 [email protected] Woensdae 19:00

Bybelskool Ds Neels 083 560 3814 [email protected] Woensdag oggende & aande

9:30 &

19:00

Wat verhinder jou om deel te word van hierdie familie?

SKAKEL ‘N LERAAR OF ENIGE VAN ONS OMGEEGROEPLEIERS OF -LEDE EN KOM ERVAAR DIT!!

Omgeegroepe

VAKATURE

MAATSKAPLIKE WERKERS NG Welsyn - Geskikte kandidate moet geregistreer wees by SARMD, rekenaarvaardig wees en oor geldige rybewys beskik. Poste beskikbaar in: Meyerton, Vanderbijlpark, Roodepoort, Krugersdorp, Randfontein, Carletonville, Klerksdorp, Christiana en Catherine Robson Kinderhuis. Diensaanvaarding so spoedig moontlik. Stuur verkorte CV na: [email protected], Navrae

vir Gauteng: Shirley Theron op 011-764 4031 en Noordwes: Miranda Visagie op 018-462 6028

ADMINISTRATIEWE BEAMPTE Lichtenburg (NG Welsyn) - Geskikte kandidaat moet matriek met rekeningkunde hê, MS Office en geldige rybewys. Diensaanvaarding so spoedig moontlik.

Stuur verkorte CV na: [email protected], Navrae Miranda Visagie op 018-462 6028

Vrywilligers gesoek

HELP MY... Ek is opsoek na ’n paartjie (getroud/ongetroud) om twee gratis Huweliks-beradingsessies te ontvang asook ’n gesin met kinders vir twee gratis Familieterapie-sessies, as deel van my Meestersgraad in Sielkunde. Indien jul belangstel, skakel Charleen Crous op 084

407 7337, so gou as moontlik.

Te koop

KRAGOPWEKKER Kragopwekker te koop: Cummins 62.5 kVA, diesel genset met Stamford alternator en ATS. In werkende kondisie. R65 000

Skakel Johan Swanepoel op 082 416 2091

Juwele met ’n Boodskap Die “Testimony Jewellery & Décor” reeks: • Halssnoere en armbande vir groot en klein • Boekmerke, steutelhouers, versierings & geskenke

Skakel Ansie op 082 853 6532 of epos [email protected]

Dienste

Gilda Harris Fotografie Studio nou oop in Muldersdrif!

Swangerskap-; Baba-; Gesins- en Troufoto’s 083 317 7025 / 082 5677 446 www.ghphotography.co.za

email: [email protected]

Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke Kontak Dirk op 082 784 7856

BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies. � Jaareind state – nie net vir maatskappye nie � Aankoop en installasie van Pastel pakkette � Payroll, UIF, PAYE, BTW

Skakel Karin Grové op 082 821 1146

LIBRI KARWAS Bederf jou motor en laat dit was deur ons – by Hirsch’s agter Makro in Strubensvallei. Betaal slegs R55 vir ‘n volledige was en R350 vir ‘n valet. Kom kyk wat ons jou nog kan bied. Woensdae is Pensioenaris-dag – betaal R40 vir ‘n volledige was.

Meer inligting, kontak Sakkie of Dries op 072 757 9336

Pastorale Terapeut Geregistreerde berader : Christelike berading en ondersteuning, trauma, emosionele pyn, huweliks-, verhoudings- en gesinsterapie, depressie en die rouproses. Eis terug van mediese fonds. Skakel Susan Eksteen op 076 051 1455/011-954 0988

NUTSMAN/HANDY MAN Vir enige herstelwerk aan jou huis soos bv: Waterdigting, fasieborde / geute, verfwerk binne en buite, bouwerk en plafonne.

Kontak Dirk op 083 519 9604

LOODGIETER Loodgieter-werk. Kontak Dewald op 076 758 0650

Akkommodasie

STRANDWOONSTEL TE KOOP OF TE HUUR Uvongo. 3 slaapkamer, 2 badkamer, baie groot onthaal-area en kombuis. Reg op strand, beste in kompleks! R2milj (onderhandelbaar). Vir foto’s: www.privateproperties.co.za: La Crete Sands # 2.

Vir verkope: Kontak Anita Duif op 082 411 7015 Vir verhuring: kontak Kerkkantoor op 079 697 1163

Kennisgewingbord

Leraars Ds Neels Kloppers

Tel: 083 560 3814 epos: [email protected]

Ds Kenneth Mckenzie

Tel: 084 455 3267 epos:[email protected]

Kerkkantoor Administrateur: Maryna de Jager Tel: 079 697 1163 Faks: 086 698-7605 epos: [email protected] Kerk-SMS: 082 851 5163 Admin Assistent: Rensia Swanepoel epos: [email protected]

Posbus Adres Kantoorure: NG Muldersdrif Ma – Vry 08:00-16:00 Posbus 52 Sondae na oggenddiens Muldersdrif 1747

BANKBESONDERHEDE Bank: ABSA Takkode: 632005 Rek Naam: NG Kerk Muldersdrif Rek no: 310580023 LOPENDE REKENING (TJEK)

Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso

083 548 8263

Helikia – Jong Volwassenes Aksie Leier Jaco Crous

082 853 5250 Epos: [email protected]

Jeug Portefeulje Leier Wessel Duif

083 408 0377 Epos: [email protected]

Kategese: Juniors (2 jaar tot Graad 3) Leier: Adele de Jong – 083 263 6566 Kinders van die ouderdom 2 jr tot Gr 3 gaan direk na die Kinderkerk voor erediens. Verdaag 09:45.

Seniors (Graad 4 – 10) Leier: Ronel Duif – 083 324 5977 Gesamentlike jeugdiens vir 30 minute in saal, gaan dan na hul kategese lokale. Verdaag 09:45.

Finalejaars – Graad 11 Leier: Ds Kenneth – 084 455 3267 Finalejaars hanteer materiaal soos deur leraars voorberei. Sondae om 16:30 in die kinderkerk

Bestuursraad 2010 Funksionele Portefeuljes

Bemarking & Vermaak van Wyk Kommunikasie 083 419 3883 Erediens Anton Steyn 082 785 6657 Finansiële Bestuur Gerbus Vermaak 082 440 0968 Hulpbron Bestuur Johan Nell 082 444 2625

Bedienings Portefeuljes

Gemeente Theda Human 082 678 1905 Getuienis VAKANT Jeug Wessel Duif 083 408 0377 Omgeegroepe Danie Knipe 082 493 3908 Pastoraal Neels van Wyk 082 377 3250

Bestuurs Forum

B/Forum Koördinering Nico Doman 011- 662 2956 Inligting Johan Vermeulen 082 464 6820 Strategies VAKANT

Strewers Fanie Human

082 678 1905

ander kontakpersone Tegniese ondersteuning: Hannes v/d Merwe 011- 662 2651/ [email protected]

Spyseniering: Ferma Bekker 072 958 4757

Gemeente Besonderhede

Neem asseblief kennis dat die gemeente geen landlyne het nie, kontak ons op die bogenoemde selnommers