afkondigings 1 aptil 2012

4
01 April 2012 Besoekers en nuwe intrekkers Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks dit vir ons na 086 243 5887 in die kerkkantoor. Doop Vandag Eben Serfontein babaseuntjie van Hans en Erna Serfontein. Juan van Wyk babaseuntjie van Riaan en Karlien van Wyk. 9:00 – Ds Werner Schroeder Geen Lofland 18:00 – Geen Tienerselgroep Geen Loftjokkers Geen Inpas

Upload: werner-schroeder

Post on 11-Mar-2016

240 views

Category:

Documents


12 download

DESCRIPTION

Weeklikse kennisgewings van die NG Gemeente Alberton-Suid

TRANSCRIPT

Page 1: Afkondigings 1 Aptil 2012

01 April 2012

Besoekers en nuwe intrekkers Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks dit vir ons na 086 243 5887 in die kerkkantoor. Doop Vandag Eben Serfontein babaseuntjie van Hans en Erna Serfontein. Juan van Wyk babaseuntjie van Riaan en Karlien van Wyk.

9:00 – Ds Werner Schroeder

Geen Lofland

18:00 – Geen Tienerselgroep

Geen Loftjokkers

Geen Inpas

Page 2: Afkondigings 1 Aptil 2012

   

Vergaderings: Kerkraadsvergadering 16 April 2012 om 19h00 BLESSING BLANKETS 2012

“Kom word deel van die blessin blanket-veldtog”

U word uitgenooi om betrokke te raak by die jaarlikse “Blessing Blanket veldtog” vir 2012, wat afskop op 31Maart, tydens die eerste werkswinkel. Die idee is, om voor die ergste koue hierdie winter, genoeg komberse bymekaar te hê om uit te deel aan behoeftiges om ons en in ons gemeenskap. Nooi vriendinne, kom leer of as jy al weet hoe, kom help om ander te leer of kom help net om al ons fleece in kombersies te omskep. Bring ‘n bordjie eetgoed en ‘n skerp skêr en kom kuier lekker saam.

Die material word voorsien, maar die klaargemaakte kombersie wat u op leer, bly in die projek, u neem die vaardigheid huis toe om die “blessing” verder uit te deel. Dit is GRATIS !! Werkswinkeldatums:

31 Maart 12h00-14h00

11 April 10h00-12h00

18 April 10h00-12h00

21 April 10h00-12h00 Vir enige navrae skakel Anina

0834196910 of e-pos [email protected]

Te Koop Een Duplo Digitale Dupliseerder, model DP 21 SII – in baie goeie werkende toestand met 2 swart, 1 groen en 1 pers kleur kassette, 3 rolle meesters. Prys R 5 000 o.n.a. (Nuut het dit R30 000 gekos) Een Kyocera kombinasie kopieerder, KM 2050 met netwerk fasiliteit, in baie goeie werkende toestand met 1 swart kasset, R5000 o.n.a. Kontak Mev. Amanda Human, die Saakgelastigde, Ned. Geref. Kerk Alberton-Suid, 011-869 9700 (Ure: 8:30-13:30 weeksdae)

PAK ‘N SAK 2012 Baie dankie vir die ongeveer 50 sakke wat ons reeds sedert die begin van 2012 ontvang het!! Elke sak maak ‘n groot verskil in die lewens van elke gesin wat dit so brood nodig het. Ons benodig ELKE maand minstens 45 Pak ‘n Sakke om te voorsien aan hulpbehoewende gesinne in Suidheuwels. 20 Sakke word benodig vir gemeente lede van NGK Klipriviersberg. 10 Sakke gaan na die 2 skole waar ons weekliks etes voorsien. 15 sakke word benodig vir die vrywillige tuisversorgers wat omsien na die Vigs gesinne in die Suide. Help asseblief om met JOU EEN Pak ‘n Sak kruideniersware elke maand, in hierdie nood te voorsien!!! Inhoudslysies beskikbaar by deure of kerkkantoor

Page 3: Afkondigings 1 Aptil 2012

   

Datum Tyd Gebeurtenis

02 April Maandag

18:00 19:00

Creative DivorceCare & DivorceCare4Kids

03 April Dinsdag

13:00

Gemeente Gebedstyd

04 April Woensdag

06:00 18:30

Manne van die Woord – By die Boma Basiese Christelike berading

06 April Vrydag

08:00

GOEIE VRYDAG Nagmaal - Ds Willem Strauss

08 April Sondag

08:30 09:00

OPSTANDINGSONDAG Biduur in gebedskamer Erediens – Ds Jaques Grobler

Ellen van Deventer 011 869-7277 / 073 530 9428

Marlene Visagie: 011 869-4045 / 082 385 9319

Susan van Zyl 011 869 1787

Tommie Dijzel 011 907-4009

Hannes Jooste 082 412 2072

Kobus Greyling 084 588 8218

Anna du Plessis herstel goed na ‘n heupvervanging.

Johan van Graan was weer in die hospital met sy been wat nou ‘n ander komplikasie

het.

Tannie Dora Brits is baie siek in die ouetehuis. Marlene Brits is ook in die

Hospitaal na ‘n femurbreuk.

Page 4: Afkondigings 1 Aptil 2012

       

 

01 April

Sondag

Ansie du Plessis, Norman van der Mescht, Frieda Jacobs, Kevin Coetzee,

Metsie meyer, Oom Douglas Watson, Kobus de la Rey, Tannie Mina

Becker.

02 April

Maandag

Tannie Sarie Matthee, Andre Bester, Antoinette Swanepoel, Wimpie

Grobler, Malan Grobler, Gerrie Louw, Doors Bezuidenhout, Andre

Ferreira.

03 April

Dinsdag

Leone Greeff, Janke Beetge, Monique Labuschagne, Linda Strydom,

Christo van der Merwe, Anru Bezuidenhout, Lianke Botha, Connor

Macdonald, Marianne van Wyk, Sonia van der Merwe, Tannie Magda

Ackermann, Bianca Schmidt, Herman Labuschagne, Oom Hans Hattingh.

04 April

Woensdag

Daniel Louw, Chanel van Staden, Mary Strauss

05 April

Donderdag

Dewald de Jager, Nevanya Lubbe, Wynand Steenberg, Nicole Olivier,

Rico Botha, Iris Strydom, Hettie le Roux, Jo-Ann Erasmus, Adri Swanepoel,

Francois Laubscher, Lynette Kampman, Sally le Roux, Xavier Ramage.

06 April

Vrydag

Tannie Anne Oosthuizen, Jan Phyffer, Cecile Myburgh, Sarett Venter,

Corneil du Plessis, Renze Klut, Rentia Erasmus, Jessica Botha.

07 April

Saterdag

Natasha Botha, Alma Terblanche, Deon Toerien, Petrus du Plooy, Tiaan

Kühn, :Lorraine Oosthuizen, Rene Bradbury, Toetie Meyer, Amique van

Dyk, Dries Appelgryn, Bennie Jordaan.