afkondigings 6 november 2011
DESCRIPTION
Weeklikse Kennisgewings van NG Alberton SuidTRANSCRIPT
08:00 – Biduur Gebedskamer
09:00 – Doop & Belydenis Ds Jaques Grobler
09:00 – Lofland
09:00 – Loftjokkers: Madelaine du Preez
18:00 – Dakdiens Jaques Grobler
18:30 – INPAS Helené Bester
06 November 2011
Besoekers en nuwe intrekkers Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks dit vir ons na 011 869-1072 in die kerkkantoor. Doop vandag Ruan Oosthuizen baba seuntjie van Riekes en Michelle Oosthuizen. Belydenisaflegging Vandag lê die volgende persone Belydenis van hulle geloof af. Dylan Roux, JJ Horn, Annalize van den Bergh, Stephen Erasmus, Maritz Pienaar, Erantia Visser, Ingrid Bruwer, Antoinette Swanepoel, Francois Jansen, Zanele Schoeman, Nikolaas Louw en Pierre van As. Vergadering Raad van Ouderlinge en Diakens 07 November 2011 om 19h00 in die Dak. Kerkraadsvergadering 14 November 2011 om 19h00 in die Dak. Manne van die Woord Kom luister 09 November om 06h00 in die oggend na Marius Higgens by die Boma Senior Bederfdag Ons bederf weer ons seniors (65 op) die 8ste November. Skakel asb vir Rentia Human om jou plekkie te bespreek. Rentia by 082 454 8033
Datum Tyd Gebeurtenis
07 November Maandag
17:00 18:00 19:00 19:00
Creative Creative Divorce Care in Koffiekamer Raad van Ouderlinge en Diakens
08 November Dinsdag
13:00
Gemeente Gebedstyd
09 November Woensdag
06:00
13:00 15:30
Manne van die Woord by Boma Spreker: Marius Higgens Randhart CSV Kinderkrans
10 November Donderdag
10:00
Senior Selgroep
13 November Sondag
08:30 09:00 09:00 09:00 18:00 18:30
Biduur in gebedskamer Erediens – Ds Corneil du Plessis Loftjokkers: Renee Kuhn Lofland DAKdiens – Jaques Grobler INPAS – Wim Verhagen
Ellen van Deventer 011 869-7277 / 073 530 9428
Marlene Visagie: 011 869-4045 / 082 385 9319
Miller Willemse 011 869-7888/ 082 360 1025
• Antoinette Swanepoel was in die hospitaal vir ‘n blindederm operasie.
(Tel No.: 082 452 8010)
• Miller Willemse word verplaas na Hospice. (Tel No.: 082 360 1025) • Lizbie van Rooyen is met verskeie probleme in hospitaal en is regtig siek(Tel No.: 082 880
7740)
06 November
Sondag
Grace Fourie, Jane Prinsloo, Monique Snyman, Izak Opperman, Tasha
Swanepoel, Annette Swanepoel.
07 November
Maandag
Zoe Armstrong, Andre Myburgh, Johan Erasmus, Gerhard van Wyk.
08 November
Dinsdag
Elouise van As, Neville Brits, Vincent Jonker, Tannie Elsa Smit, Willie Beneke.
09 November
Woensdag
Marcel Porteus, Mijuane van Staden, :Leroy Gildenhuys, George Botha, Gerda
Watermeyer, Jannie Gouws, Tannie Bettie Joubert, Ria de Klerk, Elaine
Theron, Ilva du Preez, Peet Strauss, Sanet Sonnekus.
10 November
Donderdag
Monique Mijne, Juan Bezuidenhout, Andre Swanepoel, Marli van Wyk, Ann
van Tonder, Garrett Rayson, Josie Geldenhuys, Pieter Kemp, Retha van As,
Tannie Marie Badenhorst, Margo Lubbe, Jacinda Pieters.
11 November
Vrydag
Gerrit Swanepoel, Damon Harman, Marietjie van Zyl, Jesica van Staden,
Amanda Pieters, Cherylaine Tait, Deon Wiesner, Anita Maritz, Nick Strydom.
12 November
Saterdag
Johan Janse van Rensburg, Hendri Louw, Jared Bezuidenhout, Corrie de
Necker, Leon Strauss, Dewald Swart, Joane Olivier, Gina du Plessis.