muldersdrif gemeente afkondigings 25 september 2011
DESCRIPTION
Muldersdrif Gemeente Afkondigings 25 September 2011TRANSCRIPT
Neem asb kennis
DATUMS VIR JOU
DAGBOEK!
Ou klere, skoene, ens kan steeds
gebring word, asb teen
Donderdag op die laatste...
AFKONDIGINGS vir 25 Sept – 1 Okt 2011
SONDAG 25 SEPTEMBER 2011
Welkom by die erediens – Gelei deur ds Kenneth Mckenzie
de
Briewe is reeds gepos…
Het jy al joune ontvang?
Koeverte beskikbaar in voorportaal
Rommel verkoping
maand
Fokustekste
Veertiende week in Koninkrykstyd
Matteus 28: 1-10
Eks 17:1-7; Ps 78:1-4, 12-16; Fil 2:1-13
Teks en tema vir vandag
Teks: Lukas 10: 38-42
Tema: By die voete van Jesus
14 Oktober vanaf 19:00
ALLE omgeegroeplede ASOOK belangstellendes
Onthou van ons kuier-aand romdom die
braaivleisvure hier by ons lapa
Kontak gerus een van die Leiers as jy wil saamkuier of die kerkkantoor
Omgeegroep Kontakpersoon Kontak no Epos adres
Driefontein / Swartkops Stefan Rudman 082 567 5586 [email protected]
Featherbrooke Kobus Nel 083 310 0834 [email protected]
Honingklip / Steynsvlei Fielie Swanepoel 083 380 4706 [email protected]
Renosterspruit / Lanseria Johan Nell 082 444 2625 [email protected]
Abraham van Wykweg 45,
Muldersdrif Ronnie Collatz 011-662 1005 [email protected]
Lanseria / North Riding /
Lammermoor (in Kinderkerk) Sanette du Plessis 076 309 7942 [email protected]
Honeydew Martie & Kriek
Badenhorst 010-222 0651 [email protected]
Helikia (Jong Volwassenes) Charmaine Joubert 076 544 4406 [email protected]
Bybelskool Ds Neels 083 560 3814 [email protected]
Vandag 25 September 2011 Claudette Carney 074 534 9544
Ignatius de Wet 082 337 3550
Etienne Joubert 076 716 5030
Sanél Schoeman 082 855 9166
Maandag 26 September *Lumari van der Merwe 083 388 4870 Marius Pienaar 071 606 2985 Linda van Wyk 082 923 9230 Kobus Labuschagne 082 559 8523
Dinsdag 27 September Chrissie Roux 072 316 0422 Riaan Schwiebus 011-662 1442 Pierre Oelofsen 083 679 1631 Lizette Kruger 012-205 1007 Isobel Botha 072 386 9439 Louis Fourie 083 263 7799 Ferdie Grobbelaar 082 576 1565
Woensdag 28 September
Karen Christie 072 820 8223
Celeste Louw 011-795 3974
Santie Oosthuizen 082 940 9903
Donderdag 29 September Michelle Prinsloo 072 208 0336 *Jared Troskie 082 856 8148
Vrydag 30 September Dino Smit 082 577 4646 Stephan Ceronio Louw Ferreira 082 964 4519
Saterdag 1 Oktober *Ilse Enslin Nerina Enslin Noel Laing 084 252 1989 Wayne Mostert 082 857 7720 Elschen Nel 082 971 7314 Rudi van Staden 076 519 5513 *Evandi van Zyl
* jeug
Koördineerder:
Anita Duif S: 082 411 7015 F: 086 589 9332; E - [email protected]
Ons bid vir . . SIEKES:
Maude en Fred Laurence: gaan onder omstandighede redelik goed, bid asb vir rustigheid (079 312 8944) Seun van Rina van Aswegen: bid asb vir geskikte nier vir oorplanting (Rina 072 231 9140) Dick van Biljon: herstel goed na skildklier operasie, het spesialis weer gesien (082 568 7624) Kobus du Plooy: herstel tuis, gaan redelik goed (083 325 6259) Johan van Jaarsveld: ontslaan uit hospitaal, herstel tuis (082 447 1209) Maryna de Jager: handoperasie gehad Vry 16/9, herstel tuis (082 568 9386)
27 November
19:00
Almal wat graag wil deelneem hierdie jaar – ons soek
kinders ook asb!!
Laat weet asb vir Sanet op 082 824 9388
ONS REPETEER:
elke Woensdagaand vanaf 18:00 in die kerk
NOODFONDS Die Bestuursraad het ‘n Noodfonds goedgekeur waarin ons geld gaan hou vir nood in die
gemeente. Gedurende die afgelope jaar het ons alreeds 7 gesinne kon help met kos, klere en
berading. Indien jy voel om ‘n bydrae hiertoe te maak, doen dit op die gewone manier deur ‘n
koevert in die kollektebord te plaas of ‘n internetoorbetaling, merk dit asb. met die verwysing
“Noodfonds”.
Datum Naam/Omgeegroep kontak
persoon
kontak
nommer
25 September Omgeegroep
Honingklip/Steynsvlei
Marie
Swanepoel 083 380 4706
2 Oktober Omgeegroep
Renosterspruit Angie Nell 082 345 9314
9 Oktober
16 Oktober Strewers Anita Duif 082 411 7015
Tee Skinkbeurte
Vandag 25 September
8:30 Erediens
8:30 JEEP-diens en kinderkerk Woensdag 28 September
9:30 Bybelskool
19:00 Bybelskool Vrydag 30 September
Skole Sluit
Saterdag 1 Oktober
8:00 Rommelverkoping Sondag 2 Oktober
8:30 Erediens, DOOP
Wie se 7 seuns het
probeer om bose geeste te
besweer in die naam van
Jesus en is toe self deur
die besetene stukkend
geslaan en het gevlug?
Antwoord elders…
Oupa en Ouma kuier saam met ons gedurende
die erediens en word bederf!
Na die erediens kuier ons almal buite, eet lekker en kinders speel op die glybane
– onthou swemklere!!
Ons het hulp nodig!! Pepe doen vleis-voorbereiding, maar bykosse maak ons self
So kan jy kom help? Laat weet asb vir Rensia...
Heerlike, gesonde slaaie, broodjies en natuurlik poeding!!
Kalender
Ou tydskrifte vir Zandspruit …
Bring asb na die Kerkkantoor
ENIGE Vrywilligers / kunstiges word gesoek om te help
met hierdie projek:
JEEP
Ons wil graag die Jeug-area opkikker…
Voorlopige skenkings sal waardeer word van:
Kussings/tafeldoeke vir klaskamers
Verf: swart, blou, rooi, oranje, groen
Tafelspeletjies soos vingerbord, tafeltennis,
veerpyltjies, ens.
Kleurvolle skinkbekers en glase
Gee jou besonderhede aan
Sanette, Bianca of kerkkantoor
Koördineerder: JACQUELINE KLEM : 082 920 6679
1. Gebedsversoeke en Getuienisse Jy is welkom om enige gebedsversoeke, gebedsverhorings en getuienisse deur te stuur op enige van die volgende maniere:
1. SMS Jacqueline op 082 920 6679 2. SMS kerkkantoor op 082 851 5163 / 079 697 1163 3. Bel die kerkkantoor of die leraars (sien agter op afkondigings vir al die kontak besonderhede) 4. Stuur ‘n epos na ons gebeds /getuienis epos adres: [email protected] – die eposse sal uiters
konfidensieël en vertroulik hanteer word en as jy anoniem wil bly of namens iemand anders konfidensieël voorbidding vra kan jy net so aandui in jou epos (Slegs die gebedsaksieleier het toegang tot die eposse en sal dit met respek & omsigtigheid hanteer)
5. Skryf op die voorbidding/getuienis blaadjie en plaas dit in een van die kruike in die voorportaal 6. Bring jou versoek/ getuienis na die erediens Sondag of tydens enige ander geleentheid en plaas
in die kruike
2. Voorbidding & Getuienis elke Sondag Elke Sondag word daar nou spesifiek tyd ingeruim vir gebed en om oor al die gebedsversoeke te bid, sowel as om die Here te dank vir die gebedsverhorings ontvang. Daar sal ook geleentheid wees vir kort getuienisse tydens die dienste, beide die JEEP en hoofdiens.
3. Voorbidding en Dankgebedspan As jy wil betrokke raak by die gebedspan – laat weet asseblief vir Jacqueline by [email protected]/ [email protected] of sms na 082 920 6679 of bel sommer en praat lekker persoonlik.
4. Inligting Soos in die verlede sal die gebedstafel allerhande inligtingstukke beskikbaar hê vir enige iemand wat meer wil weet oor gebed en gebedsaksies. Die daaglikse epos, weeklikse afkondigings en smse sal ook gereeld inligting deurgee oor gebed en voorbidding.
5. Kennis en Wêreldvoorbidding Ons sal streef daarna om meer kennis oor gebed en die wêreld waarbinne ons lewe met die gemeente te deel. Neem gerus elke week ‘n gebedskaartjie en bid elke dag vir daardie land / geleentheid.
TREE JY OP MET INTEGRITEIT? deur Benescke Janse van Rensburg
Ek hoor onlangs die storie van ’n bakker op ’n klein dorpie wat in ’n stadium vermoed het dat die boer wat hom van botter voorsien, besig was om hom in te loop. Om vas te stel of sy vermoedens reg was, het hy vir ’n paar dae lank die botter wat die boer aan hom verkoop het se gewig noukeurig dopgehou. Sy vermoedens was bevestig. Hoogs ontstoke het die bakker na die landdros vertrek om ’n klag teen die boer te gaan lê. Die landdros het ’n verhoor gehou waarin die bakker sy klag teen die boer herhaal het. Hierna het die landdros vir die boer gevra of hy iets in verdediging van sy kant af wil sê. Die boer het geantwoord: “Edelagbare, ek is ’n arm man. My skaal waarmee ek my botterblokke meet, het ’n tyd gelede gebreek. Omdat ek dit nie dadelik kon vervang nie, het ek my botter volgens die eenvoudige beginsel van ewewig afgemeet. Omdat ek elke dag ’n 500-gram brood by die bakker koop, het ek dit gebruik as gewig om my 500-gram botterblokke af te weeg.” Die bakker het met ’n rooi gesig weggestap omdat hy besef het dat die fout by hom gelê het. Getuig jou lewe van integriteit in alles wat jy aanpak? Of trap jy soms in dieselfde strik as die bakker deur ander te oordeel of te veroordeel terwyl jyself ook nie perfek is nie? In Psalm 112:1-2 herinner die Psalmdigter ons daaraan dat ons lewe van integriteit tot seëning van ons nageslag kan lei: “Dit gaan goed met elkeen wat die Here dien, wat al sy vreugde vind in die gebooie van die Here. Sy
nageslag is ’n sterk krag in die land, die geslag van die opregte word geseën…” Kom ons besluit vandag om ’n lewe van integriteit te lei en weg te bly van korrupte besigheidstransaksies, vleitaal van iemand buite ons huwelik of enige ander onregmatige kortpad om ’n bepaalde eindpunt te bereik. Onthou, God is in staat om ons te seën en te bevorder op die regte tyd mits ons kies om ’n lewe te lei waarop Hy kan trots wees. Sterkte. Vader God, baie dankie dat U nooit sluimer of slaap nie. Help my om besluite te neem waarop U
kan trots wees. Ek vra dit in die Naam van Jesus Christus. Amen
Antwoord: Lees Handelinge 19: 11-16
Dringend gesoek:
Goedkoop behuising word gesoek vir bejaarde
egpaar in die gemeente.
Het jy ‘n klein woonstelletjie wat leeg staan?
HELP ASB!
Skakel asb dringend 072 737 4158
Dienste
AANGEBIED Uniek geformuleerde produkte: “Foodstate”
Tegnologie - Beter opgeneem, behou, benut !
Riglyne tot bevordering van lewenskwaliteit:
Fisiese-, finansiële, emosionele- en geestelike
welstand.
ANSIE du PLESSIS 082 853 6532, [email protected]
ENTREPRENEUR in VENNOOTSKAP MET SPORTON INTERNATIONAL ~ “The Wellness Company”
Reg. No. 1977/002110/07
PASTORALE BERADING Geregistreerde berader bied:
• Christelike berading en ondersteuning
• Trauma en emosionele pyn
• Huweliks- en verhoudingsterapie
• Depressive en die rou-proses
Eis terug van jou mediese fonds.
Kontak Susan Eksteen op 076 051 1455 /
011-965 0987
Gilda Harris Fotografie Studio nou oop in Muldersdrif!
Swangerskap-; Baba-; Gesins- en Troufoto’s
083 317 7025 / 082 5677 446
www.ghphotography.co.za;
Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke Kontak Dirk op 082 784 7856
BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in
alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies.
� Jaareind state – nie net vir maatskappye nie
� Aankoop en installasie van Pastel pakkette
� Payroll, UIF, PAYE, BTW
Skakel Karin Grové op 082 821 1146
VAN WYK RAME Kontak ons vir enige raam van skilderye, foto’s,
sertifikate en vele meer.
Kontak Vanessa van Wyk op 083 419 3883
Neels van Wyk op 082 377 3250
Ada van Wyk op 083 263 6565
LOODGIETER Loodgieter-werk. Kontak Dewald op 076 758 0650
Dienste
SIELKUNDIGES
Psigoterapie (kinders, adolessente en volwassenes),
studiemetodes, huweliksvoorbereiding,
huweliksberading, assesserings (skoolgereedheid,
skolastiese problematiek, vakkeuse,
beroepsvoorligting), ouerleiding, gesinsterapie en
werkswinkels. Mediese fonds tariewe, kontant
korting.
Kontak Andri Burger op 082 853 343 of
Annemarike de Beer op 084 208 7518
Epos: [email protected]
Wegneemetes JUDY SE KOMBUIS
Gesonde kos wat geskik is vir bv. kinders se
middagete of indien mammas nie tyd het vir kosmaak
wanneer dinge te besig raak.
Standaard porsie R25 genoeg vir 1 volw
Groot porsie R35 genoeg vir 2 volw
Hoendernoedelgereg Bobotie met rys
Stroganoff Lasagne
Kerrie en Rys Herderspastei
Spek en kaas macaroni Chicken-a-la-king
Spaghetti Bolognaise Vark goulash
Bees en groentebredie Bees goulash
Hoender en groentebredie Hoender goulash
Romerige kerriehoender Spaanse hoender
Stysel by elke gereg.
Bel my vir bestellings, of kom koop maandeliks in
die saal na kerk... Judy 082 851 5649
Geregte sal nou slegs een keer per maand (gewoonlik die laaste
Sondag) verkoop word
Akkommodasie VERBLYF
Op soek na kothuis vir 2 volwassenes.
Kontak Yvonne Roux op 072 383 7316
MEENTHUIS Northriding: 3sl. meenthuis te huur R5500/m.
Skakel Cobus 083 676 8638
Kennisgewingbord
Leraars Ds Neels Kloppers
Sel 083 560 3814
Ds Kenneth Mckenzie
Sel 081 376 6709
Kerkkantoor Sel 079 697 1163
Faks 086 698 7605
Administrateur Maryna de Jager [email protected]
Kerk-SMS 082 851 5163
Admin Assistent: Rensia Swanepoel
Musiekleier Sanet Louw
082 824 9388
Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso
083 548 8263
Helikia – Jong Volwassenes Aksie Leier Jaco Crous: 082 853 5250
Epos: [email protected]
Jeug - Portefeulje Leier Sanette du Plessis
076 309 7942
Bestuursraad 2011
Portefeulje Bestuursraadlid Kontaknommer
Funksionele Portefeuljes
Bemarking & Kommunikasie Vermaak van Wyk 083 419 3883
Erediens Anton Steyn 082 785 6657
Finansiële Bestuur Gerbus Vermaak 082 440 0968
Hulpbron Bestuur Johan Nell 082 444 2625
Bedienings Portefeuljes
Gemeente Ronél Pieters 072 901 2463
Getuienis VAKANT -
Jeug Sanette du Plessis 076 309 7942
Omgeegroepe Danie Knipe 082 493 3908
Pastoraal Neels van Wyk 082 377 3250
Bestuursforum
Bestuursforum Koördinering Nico Doman 082 568 2120
Inligting Johan Vermeulen 082 464 6820
Ander kontakpersone
Strewers Anita Duif 082 411 7015
Tegniese ondersteuning Pieter Pieters 082 920 3837
Spyseniering Ferma Bekker 072 958 4757
BANKBESONDERHEDE
Bank ABSA
Takkode 632005
Rekeningnaam NG Kerk Muldersdrif
Rekeningnommer 310580023
LOPENDE REKENING (TJEK)
Gemeente Besonderhede
Neem asseblief kennis dat die
gemeente geen landlyne het nie, kontak
ons op die selnommers
KERKKANTOOR URE
Maan tot Don 8:00 - 16:00
Vry 8:00 – 14:30