muldersdrif gemeente afkondigings 23 januarie 2011

11
WEEK VAN GEBED Kom buig voor die Here in Gebed… vanaand om 19:00 met ds Kenneth en elke aand tot Donderdag gelei deur ds Anton Mocke Gebedsimfonie volgende Sondag 30 Januarie Breek die Woord – ds Mocke Breek die Brood – Nagmaal Verootmoediging en aanbidding d.m.v Musiek Skriflesing Getuienisse Lofliedere ALLE KINDERKERK KATEGETE vandag na erediens in die kinderkerk Op die BR-vergadering van 17 Januarie 2011 is Ronel Pieters as Portefeuljeleier vir Gemeentebediening gekies. Enige beswaar teen die verkiesing moet asb skriftelik aan die Voorsitter van die Kerkraad gerig word en by die kerkkantoor ingehandig word. Indien geen beswaar ontvang word nie, sal sy op 13 Februarie tydens die diens bevestig word. AFKONDIGINGS vir 23 tot 29 Januarie 2011 SONDAG 23 JANUARIE 2011 Welkom by die erediens Gelei deur ds Pieter Grobler Teks en tema vir vandag Teks: Hosea 4:6 Tema: Om te weet…en steeds nie te weet nie BRING JOU BYBEL ELKE SONDAG!! Fokustekste Derde week ná Epifanie 1 Korintiërs 1:11-18 Jes 9:1-4; Ps 27:1, 4-9; Matt 4:12-23 Vergadering Nuwe aanstelling

Upload: vanessa-van-wyk

Post on 28-Mar-2016

231 views

Category:

Documents


3 download

DESCRIPTION

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 23 Januarie 2011

TRANSCRIPT

Page 1: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 23 Januarie 2011

WEEK VAN GEBED

Kom buig voor die Here in Gebed…

vanaand om 19:00 met ds Kenneth

en elke aand tot Donderdag

gelei deur ds Anton Mocke

Gebedsimfonie

volgende Sondag 30 Januarie

Breek die Woord – ds Mocke

Breek die Brood – Nagmaal

Verootmoediging en aanbidding d.m.v

• Musiek

• Skriflesing

• Getuienisse

• Lofliedere

ALLE KINDERKERK KATEGETE

vandag na erediens

in die kinderkerk

Op die BR-vergadering van 17 Januarie 2011

is Ronel Pieters as Portefeuljeleier

vir Gemeentebediening gekies.

Enige beswaar teen die verkiesing moet

asb skriftelik aan die Voorsitter van die

Kerkraad gerig word en by die

kerkkantoor ingehandig word.

Indien geen beswaar ontvang word nie,

sal sy op 13 Februarie

tydens die diens bevestig word.

AFKONDIGINGS vir 23 tot 29 Januarie 2011

SONDAG 23 JANUARIE 2011

Welkom by die erediens

Gelei deur ds Pieter Grobler

Teks en tema vir vandag

Teks: Hosea 4:6

Tema: Om te weet…en steeds nie te weet nie

BRING JOU BYBEL ELKE SONDAG!!

Fokustekste

Derde week ná

Epifanie

1 Korintiërs 1:11-18

Jes 9:1-4; Ps 27:1, 4-9; Matt 4:12-23

Vergadering

Nuwe aanstelling

Page 2: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 23 Januarie 2011

Januarie Vandag 23 08:30 Erediens 08:30 JEEP en Kinderkerk 19:00 Week van Gebed

Maandag 24 19:00 Week van Gebed

Dinsdag 25 19:00 Week van Gebed

Woensdag 26 19:00 Week van Gebed

Donderdag 27 19:00 Week van Gebed

Sondag 30 08:30 NAGMAAL en Gebedsimfonie 08:30 JEEP en Kinderkerk

Omgeegroep-materiaal nou beskikbaar op ons webwerf:

www.muldersdrifgemeente.co.za

Aksies/omgeegroepe/omgeegroepmateriaal

Neem asb kennis dat ds Neels

met verlof is tot en met

volgende Sondag 30/01/2011

Kontak asb die Kerkkantoor of

ds Kenneth vir krisisse

Kalender

Omgeegroepe

VALENTYN OMGEE-OGGEND

Kom kuier saam

Ons hou ‘n teeparty!

R50 per person

Kaartjies nou beskikbaar

Page 3: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 23 Januarie 2011

Verjaardae

Inskrywingsvorms beskikbaar in hierdie afkondigings

Ete kaartjies beskikbaar vanaf

Sondag 30 Januarie

R50 elk

GHOLFDAG

Dinsdag 15 Maart Krugersdorp Gholfbaan

‘Mag julle ’n wonderlike verjaardag beleef’

Vandag 23 Januarie 2011 Burneac van As 084 599 0809

Marius Heystek 083 527 7870 Roelf Ehlers 082 673 4482 Christiaan Herbst 082 600 8774

Maandag: 24 Januarie Danie Theron 072 381 7914 Rene Uys 082 888 9702

Dinsdag: 25 Januarie Alienka Coetzee 011-662 2243 Danita Strydom 076 384 7800 Chanelle de Swardt Elize le Roux

Woensdag 26 Januarie Marina Schreiber 083 256 7000 Darius Cornelius 071 688 0201 Denice Rachstein

Donderdag 27 Januarie Johan Meintjes 082 776 1097 Madeleine Osmers 072 449 0033 Elzette le Roux 073 986 0451 Pieter Janse van Rensburg 074 040 6646

Vrydag 28 Januarie Geen

Saterdag 29 Januarie Lidea Wessels 082 210 5679 Ruan Wolfaardt 082 335 4762 Lana de Jong 011-662 1955

Page 4: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 23 Januarie 2011
Page 5: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 23 Januarie 2011

Januarie en Februarie 2011 In die voorportaal is daar sakke met

’n voedsellys wat gebruik kan word om die kos aan te koop. Alles wat op

die lys genoem word, hoef nie gekoop te word nie, maar elke item

kan ’n verskil maak aan ’n honger maag. Neem asb vandag nog ’n sak.

Baie dankie aan almal wat in die

verlede hierdie projek ondersteun het en

dit weer doen.

Ons het ook baie nood in die

gemeente self.

Kinderklere, kos en nou ook skoolgeld

en skoolbenodigdhede

Koslys Pasta Soppoeier Olie Grondboontjiebotter Mieliemeel Blikkies vleis, vis, groente Koekmeel Konfyt Suiker Sout

Koffie Rys Tee Stampmielies Poeiermelk “Soja-mince” Ietsie lekkers vir die kinders Toiletware: Seep Waspoeier Toiletpapier Sjampoe Tandepaste Tandeborsels

GESOEK:

Kategete vir JEEP

Kontak:

Sanette 076 309 7942 vir

JEEP

of kom sien my na die erediens!

Volwasse toesig is beskikbaar

in beide Moederskamer en Babakamer

HELP ASSEBLIEF...

Kook jy gereeld te veel kos vir ‘n

maaltyd?

Ons sal dankbaar wees vir donasies

van bevrore oorskiet-maaltye vir die

vele honger magies in die gemeente

en mense wat gereeld aanklop vir

hulp!

Bring asb na kerkkantoor

NG Welsyn

RAAI WIE?

Wie het gesê:

“ “… selfs al red Hy ons nie ….

Sal ons u god (die goue

beeld) nie aanbid nie ….”

Antwoord elders…

Page 6: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 23 Januarie 2011

Koördineerder:

Anita Duif S: 082 411 7015 F: 086 589 9332; E - [email protected]

Ons bid vir . . . SIEKES:

Koot Woest: kanker, chemo behandeling, gaan beter (083 260 2007) Leon van Rooyen: gaan stadig maar seker beter (082 884 2274)

Deon Victor (seun van Ida en Popeye Victor): herstel na motorongeluk, ernstige voet en

beenbesering (072 604 4246)

Koördineerders:

ANSIE DU PLESSIS : 082 853 6532 RONéL PIETERS : 072 901 2463

Ons LEERMEESTER : - “Nadat Hy die mense weggestuur het, het Hy alleen na die berg toe gegaan om te bid…” Mat 14:23 - “Daarna het Jesus die brood geneem, God daarvoor gedank en dit uitgedeel…” Joh 6:11 - “Dit het hy gesê omdat Jesus die onrein gees beveel het om uit die man uit te gaan…” Luk 8:29

Ons VOLMAG : - “Kom Ons maak die mens as ons verteenwoordiger… sodat hy kan heers…” Gen 1:26 - “Vrede vir julle!" sê Hy weer vir hulle. "Soos die Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook" Joh 20:21 - “Dit verseker ek julle: Wie in my glo, …hy sal nog groter dinge as dit doen…” Joh 14:12

Waarom iemand ANDERS vra om vir jou te bid? - “As daar iemand van julle is wat siek is… moet julle vir hom bid en hom met olie salf…” Jak 5:14 - “Bely julle sondes eerlik teenoor mekaar en bid vir mekaar …sodat … gesond kan word” Jak 5:16 - “Dra mekaar se laste…” Gal 6 :2 - “… twee saam kan weerstand bied. ‘n Driedubbele tou breek nie maklik nie” Pred 4:12

NEEM ASB. VRYMOEDIGHEID OM ENIGE VAN DIE GEBEDSAKSIELEDE TE KONTAK!

(Kontaklyste is beskikbaar in die voorportaal)

Beskikbaar in voorportaal : Gebedsgids – Riglyne vir gebed Vier geestelike wette – riglyne vir verkondiging van evangelie Gebedskaarte – bid vir spesifieke lande se mense

Houer vir gebedsversoeke

Page 7: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 23 Januarie 2011

Antwoord: Sadrag, Mesag en Abednego. Dan. 3:18.

Wat ‘n standpunt om in te neem! Dit spreek van ‘n onwrikbare geloof in hulle God en wie Hy vir hulle is! Mag ons in hierdie aanbiddingstyd – en te alle tye - werklik so ons God se aangesig soek en opreg begeer om Hom beter te leer ken en sien en hoor! Jesus het self gesê: “En wie My liefhet, hóm sal my Vader liefhê, en Ek sal hom ook liefhê en MY aan hom OPENBAAR.” Joh. 14:21. En wanneer dit gebeur - SAL ons so ‘n belydenis kan maak! Niks anders sal meer saak maak nie, want om Christus Jesus te ken oortref ALLES in waarde. Fil.3:8. Soek sy aangesig in alle opregtheid. Hy wag om Homself aan jou te openbaar. Shalom van die Gebedaksie Ansie

Basta met pessimisme !!

Deur Hennie Symington Juig tot eer van die Here, almal op aarde, wees vrolik, juig en sing! Ps. 98:4

Pak die jaar op ʼn vrolike noot aan. Dis mos vandag

mode om pessimisties te wees. Ons kan ons nie sterk genoeg uitdruk teen al die euwels, verval en wanorde wat ons rondom ons gewaar nie. Ons is veral lief om in ons eie gedagtes die verval aan net een ding toe te skryf: “hulle” wat daarop uit is om “ons” leefwyse,

“ons”leefwyse met “ons” standaarde met die grond plat te vee.

Al hierdie swartgalligheid bring jou net mooi niks in die sak nie. Trouens dit steel jou vreugde. As ons al hierdie negatiewe energie liewer in iets positiefs kan omskakel hoeveel beter sal dit nie met ons gaan nie. As ons maar net ons öe in die stukkende wêreld waar ons leef kon oopmaak en God se

teenwoordigheid kon raaksien! As ons maar net verder as ons eie vrese kon kyk, sou ons God soos in ʼn wolkkolom of ʼn vuurkolom van ouds sien wat hoop in die wildernis gee, wat uitkoms bring wanneer die nood die hoogste is. Ons sou ʼn God sien wat steeds

die God van hoop, die God wat heelmaak, die God wat vooruitgaan is.

As ons ons ore kon oopmaak, sou ons daagliks verhale hoor van mense wat ten spyte van al die negatiwiteit steeds in die voetspore van God loop. Ons sou steeds berig kry van mense wat aktief versoening bewerkstellig, wat leer om te deel, leer om die tweede myl te stap en steeds oor afgronde uitreik na ander.

Daar bestaan natuurlik ʼn presendent vir verandering. In God se Koerant lees ons keer op keer hoe die bordjies verhang word. Ons lees van mense wat nuwe hoop kry, van gemeenskappe wat hulle bekeer, van mense wie se lewens deur Jesus se

koms verander is. Wat van my?

As Christene is dit ons werk om te glo, en die hoop ʼn werklikheid te maak. Gebed

Gee Here dat die duisternis nooit die lig sal

oorweldig nie. Wees U die lig op my pad. Amen

Page 8: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 23 Januarie 2011

‘n Hartlike van ons aan jou…

Ons vertrou dat ons gemeente vir jou ‘n ware geestelike tuiste sal bied.Ontmoet asb die diensspan in die voorportaal om meer inligting oor die gemeente te kry, of ‘n nuwe lidmaat-pakket af te haal. U kan ook die kerk-kantoor gedurende die week kontak. Onthou om die vorms so gou as moontlik terug te bring sodat julle op ons databasis bygevoeg kan word.

Ons eerste Bring-en-Braai om Nuwe Intrekkers

te verwelkom is op

Sondag 6 Maart om 11 :00 Bring eie vleis en drinkgoed, ALMAL is welkom

Slaaie, broodjies, eetgerei

en nagereg sal verskaf word

Is daar iemand waarvan jy weet

wat kan doen

met ‘n bederfie?

Laat weet ons daarvan, vul ‘n

Blessing Kaartjie

in en plaas in posbus in

voorportaal…

Page 9: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 23 Januarie 2011

Omgeegroep Kontakpersoon Kontak no Epos adres Dag Tyd

Driefontein /

Swartkops Stefan Rudman 082 567 5586 [email protected] Dinsdae 19:00

Featherbrooke Kobus Nel 083 310 0834 [email protected] Dinsdae 19:00

Honingklip/Steynsvlei Fielie

Swanepoel 083 380 4706 [email protected] Wissel 19:00

Renosterspruit /

Lanseria Johan Nell 082 444 2625 [email protected] Vrydae 19:00

Abraham van Wykweg

45, Muldersdrif Ronnie Collatz 011-662 1005 [email protected] Sondae 18:30

Lanseria / North Riding

/ Lammermoor (in

Kinderkerk)

Jacqueline Klem 082 920 6679 [email protected] Donderdae 18:30

Plovers Nest 1121

Featherbrooke Est

(Jong gesinne)

Johan &

Vivienne J van

Rensburg

011-662 2678 [email protected] Donderdae 19:00

Honeydew Martie & Kriek Badenhorst

010-222 0651 [email protected] Sondae 17:00

Helikia (Jong Volwassenes)

Charmaine Joubert

076 544 4406 [email protected] Woensdae 19:00

Bybelskool Ds Neels 083 560 3814 [email protected] Woensdag oggende &

aande

9:30 &

19:00

Wil jy hierdie jaar betrokke raak by een van ons portefeuljes?

Het jy ‘n passie wat jy graag wil uitleef?

Het jy ‘n belofte aan die Here gemaak om meer tyd aan Sy werk te spandeer?

Weet jy nie waar jy jou gewig kan ingooi nie?

Indien jy ”ja” op enige van die vrae geantwoord het, kontak dan asb die Kerkkantoor

op 079 697 1163 of enige van die bestuursraadlede wie se name op die laaste bladsy

verskyn.

Page 10: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 23 Januarie 2011

Te koop

Juwele met ’n Boodskap Die “Testimony Jewellery & Décor” reeks:

• Halssnoere en armbande vir groot en klein • Boekmerke, steutelhouers, versierings & geskenke

Skakel Ansie op 082 853 6532 of epos

[email protected]

Dienste

PASTORALE BERADING Geregistreerde berader bied:

• Christelike berading en ondersteuning • Trauma en emosionele pyn

• Huweliks- en verhoudingsterapie • Depressive en die rou-proses

Eis terug van jou mediese fonds. Kontak Susan Eksteen op 076 051 1455 /

011-965 0987

Gilda Harris Fotografie Studio nou oop in Muldersdrif!

Swangerskap-; Baba-; Gesins- en Troufoto’s 083 317 7025 / 082 5677 446

www.ghphotography.co.za email: [email protected]

Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke Kontak Dirk op 082 784 7856

BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies. � Jaareind state – nie net vir maatskappye nie � Aankoop en installasie van Pastel pakkette � Payroll, UIF, PAYE, BTW

Skakel Karin Grové op 082 821 1146

Dienste

NUTSMAN/HANDY MAN Vir enige herstelwerk aan jou huis soos bv: Waterdigting, fasieborde / geute, verfwerk binne

en buite, bouwerk en plafonne.

Kontak Dirk op 083 519 9604

LOODGIETER Loodgieter-werk. Kontak Dewald op 076 758 0650

VAN WYK RAME Kontak ons vir enige raam van skilderye, foto’s,

sertifikate en vele meer. Kontak Vanessa van Wyk op 083 419 3883

Werk gesoek

Bekwame ontvangsdame dringend op soek

na werk Halfdag of voldag. Kontak Veronica

071 581 6511

Vakature

Verpleegkunde personeel Moria, Sentrum vir Bejaardes soek drongend

verspleegpersoneel o.a. Suster, Stafverpleegster en Verpleeghulp vir posisies in aangename

werksomstandighede. Belangstellendes stuur CV aan WJ v/d Merwe op

faks 011-660 3836 of epos: [email protected]

Kennisgewingbord

Page 11: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 23 Januarie 2011

Leraars Ds Neels Kloppers

Sel 083 560 3814 [email protected]

Ds Kenneth Mckenzie

Sel 084 455 3267 of 081 376 6709 [email protected]

Kerkkantoor Administrateur Maryna de Jager Sel 079 697 1163 Faks 086 698 7605 [email protected]

Kerk-SMS 082 851 5163

Admin Assistent: Rensia Swanepoel [email protected]

Musiekleier Sanet Louw

082 824 9388

Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso

083 548 8263

Helikia – Jong Volwassenes Aksie Leier Jaco Crous: 082 853 5250

Epos: [email protected]

Jeug - Portefeulje Leier Sanette du Plessis

076 309 7942

Bestuursraad 2011

Portefeulje Bestuursraadlid Kontaknommer

Funksionele Portefeuljes

Bemarking & Kommunikasie Vermaak van Wyk 083 419 3883

Erediens Anton Steyn 082 785 6657

Finansiële Bestuur Gerbus Vermaak 082 440 0968

Hulpbron Bestuur Johan Nell 082 444 2625

Bedienings Portefeuljes

Gemeente VAKANT -

Getuienis VAKANT -

Jeug Sanette du Plessis 076 309 7942

Omgeegroepe Danie Knipe 082 493 3908

Pastoraal Neels van Wyk 082 377 3250

Bestuursforum

Bestuursforum Koördinering Nico Doman 082 568 2120

Inligting Johan Vermeulen 082 464 6820

Strategies VAKANT -

Ander kontakpersone

Strewers Anita Duif 082 411 7015

Tegniese ondersteuning Hannes v/d Merwe 011-662 2651

Spyseniering Ferma Bekker 072 958 4757

BANKBESONDERHEDE

Bank ABSA

Takkode 632005

Rekeningnaam NG Kerk Muldersdrif

Rekeningnommer 310580023

LOPENDE REKENING (TJEK)

Wag

vir

foto

Gemeente Besonderhede

Neem asseblief kennis dat die

gemeente geen landlyne het nie, kontak

ons op die selnommers