afkondigings 9 oktober 2011
DESCRIPTION
Weeklikse afkondigings van die NG Gemeente Alberton SuidTRANSCRIPT
08:00 – Biduur – Gebedskamer
09:00 – Doop – Ds Willem Strauss
9 Oktober 2011
Besoekers en nuwe intrekkers Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks dit vir ons na 011 869-1072 in die kerkkantoor. Vergaderings: Kerkraadsvergadering 24 Oktober 2011 om 19h00 in die kerk. Tiende Maand Dankoffers Oktober is mooiste Maand van die jaar! En dan is dit tyd vir ons jaarlikse 10de Maand Dankoffer-insameling. Kry Dankofferkoeverte by die deure, plaas jou spesiale offergawe daarin en gooi in die mandjie by 'n erediens. Kerk Bankbesonderhede REKENING NAAM: NG Alberton-Suid TAK: Alberton Tak TAK KODE: 631142 REKENING NOMMER: 210580026 Doop kursus: 26 Oktober tot 22 November Ons nooi alle voornemende doopouers (selfs al is die baba nog nie gebore nie) uit na ons gemeente se doopkursus. Die kursus gaan nie net oor die betekenis van die doop as sakrament nie, dit gaan ook oor ouerskap. Kom ontdek die fases waardeur julle kind gaan groei. Kom ontdek hoe jy as ouer jou kind sinvol kan begelei na 'n volwasse lewe. Tye: Elke Dinsdagaand (4 weke) vanaf 26 Oktober tot 22 November om 19h00-20h30 by die kerk. Koste - R50 per egpaar. Enige ander ouers van die gemeente is ook welkom!! Registreer asseblief deur: "Doopkursus" en julle name te sms na 082 772 8630. Jong Volwasse Social Vrydag 14 Oct van 18:00, braai ons op die grasperk langs die DAK, by Alberton Suid. Vuur, knoffelbrood en slaai word voorsien. RSVP by Woensdag 12:00, by Ds Werner 0826881562, sodat ons weet hoe groot om die vuur te maak. Enige iemand wat dink hulle is jonk en volwasse is meer as welkom om saam met ons te kom kuier. Manne van die Woord Kom luister 12 Oktober om 06h00 in die oggend na Deon Hall by die Boma Senior Bederfdag Ons bederf weer ons seniors die 8ste November en benodig gewillige hande om te help met die beplanning, dekor, kos, ens. Skakel asb vir Rentia by 082 454 8033 as jy ons behulpsaam kan wees. Kerkkantoor Die Kerkkantoor sal gesluit wees vanaf 30 September 2011 tot 10 Oktober 2011 maar sal weer open 11 Oktober 2011.
Datum Tyd Gebeurtenis
10 Oktober Maandag
17:00 18:00 19:00
SKOOL BEGIN Creative Creative Divorce Care in Koffiekamer
11 Oktober Dinsdag
13:00
Gemeente Gebedstyd
12 Oktober Woensdag
06:00
19:00 19:00
Manne van die Woord by Boma Spreker: Deon Hall Woorskool – Die Evangelie Woordskool – Verhoudings
13 Oktober Donderdag
10:00
Senior Selgroep
16 Oktober Sondag
08:30 09:00 09:00 09:00
12:30-17:30 18:00 18:30
Biduur in gebedskamer Erediens – Dr Adrio Konig Lofland Loftjokkers Storie van die Ou Testament DAKdiens – Jaques Grobler INPAS – Dr Adrio Konig
LIEF EN LEED
Ellen van Deventer 011 869-7277 / 073 530 9428
Marlene Visagie: 011 869-4045 / 082 385 9319
Miller Willemse 011 869-7888/ 082 360 1025
Ons betuig ons innige meegvoel met die Matthysen familie met die afsterwe van Quinton verlede Dinsdag. Die roudiens word Maandag om 11 uur gehou. Trudie (eggenoot) - 082 434 4538. Ena - 082 897 6526 en Donald - 083 304 1225 (ouers). Ons dink aan James en Hanlie Barnard - hulle skoonseun is in die hospitaal. Dons en Alida Schmidt se dogter Liezel is onlangs gediagnoseer met kanker in haar rugwerwel. Na intensiewe toetse is nou vasgestel dat sy verskeie vergrote kliere in haar hart-longarea het wat moet uitkom. Dit is 'n baie groot en gevaarlike operasie en dit word Dinsdag gedoen. Dons (083 455 0704) en Alida (083 380 3208) Huis 011 869-9015.
09 Oktober
Sondag
Schalk Bruwer, Pieter Scheepers, Fasie Marais.
10 Oktober
Maandag
Charissa Toerien, Dieter Klut, Natius Ferreira, Mandi Visser, Pierre
McMaster, Christo Coetzee, Brian Blignaut, Japie van Biljoen, Micayla de
Jong, Carla Hattingh.
11 Oktober
Dinsdag
Karla Booysen, Thinus Becker, Kobus Mouton.
12 Oktober
Woensdag
Heidi Jacobs, Arno Espag, Tom Moore, Izelle van Niekerk, Niel
Esterhuyse.
13 Oktober
Donderdag
Bryan Landman, Phillip Prinsloo, Gert Schoeman, Wiehan Serfontein,
Johancke van der Berg, Irene Britz, Megan du Plessis, Bernice Herbst.
14 Oktober
Vrydag
Ina Mentz, Piet van der Merwe, Tannie Anna Ferns,.
15 Oktober
Saterdag
Dawie Botha, Dick Cramer, Mieke Lok, Lishje Koekemoer, Marius
Swanepoel, Bernice van Niekerk, Dirk Klut, Angelique Kühn.
k
Strauss