afkondigings 10 oktober 2010
DESCRIPTION
Afkondigings 10 Oktober 2010TRANSCRIPT
Sondag 10 Oktober 2010 Afkondigings!Afkondigings!Afkondigings!Afkondigings! ����012 348012 348012 348012 348----1245 / 1245 / 1245 / 1245 / www.nglynnwood.co.zawww.nglynnwood.co.zawww.nglynnwood.co.zawww.nglynnwood.co.za 24/7 Christen-wees
Viooltjies in die voorhuis,
Viooltjies blou en rooi!
Viooltjies orals op die veld,
En orals, ai, so mooi!
Dit is die maand Oktober,
die mooiste, mooiste maand:
Dan is die dag so helder,
so groen is elke aand,
So blou en sonder wolke
die hemel heerlik bo,
So blomtuin-vol van kleure
die asvaal ou Karoo.
Uittreksel uit CL Leipoldt1880 – 1947
se 'Oktobermaand'
Koninkrykstyd
WWWWelkom by die eredienselkom by die eredienselkom by die eredienselkom by die erediens!!!!
Vandag: 17 Oktober:
Oggenddiens 09:00 Oggenddiens 09:00
Johann Voges & Kerk Peet Crous Kerk
Pieter Oosthuizen Luk 17:7 – 10 Gesinsdiens 09:00
Gesinsdiens 09:00 Pieter Oosthuizen Gesinskerk
Gesamentlik in die Kerk Kleuters 09:00
Kleuters 09:00 Kleuterkerk Jeugsentrum A15
Geen Aanddiens 18:30
Aanddiens 18:30 Immanuel van Tonder Kerk
Zander van der Westhuizen Kerk Dankfees in die mooiste mooiste maand! Ps 116
Leesteks:Leesteks:Leesteks:Leesteks:
Jer 29:1, 4 – 7; Ps 66:1 – 12; 2 Kon 5:1 – 3, 7 – 15c; Ps 111; 2 Tim 2:8 – 15; Luk 17:11 – 19.
Kuiergeleenthede in Koinonia:Kuiergeleenthede in Koinonia:Kuiergeleenthede in Koinonia:Kuiergeleenthede in Koinonia: • Tee/koffie na die oggenddiens. • Koffie na die aanddiens.
Die Gasvryheidsbediening nooi al
die nuwe lidmate na 'n Nuwe
Lidmate-tee na die
oggenddiens in die Kapel.
Predikantebewegings:Predikantebewegings:Predikantebewegings:Predikantebewegings:
• Dr Zander van der Westhuizen is hierdie naweek saam met Nuwe Generasie se leiers op die Y-Netwerk Leierskamp.
• Ds Peet Crous is hierdie naweek by die Gemeentekamp. ,
• Die predikante nooi u hartlik uit om hulle te kontak indien u 'n persoonlike besoek verlang. Die kontak-inligting is op die kalender en op die webwerf beskikbaar.
2
Doen asb voorbidding vir:
JB Hartman, Montanac ws 13, The Hillside 418, Lynnwood (012 361-7207) – steeds in Little Company of Mary.
Fanie Pretorius, Sussexlaan 479, Lynnwood (012 348-2930) – Muelmed.
Fanie Swanepoel, MCLaghlansingel 29, Brummeria (012 804-5986) – siek tuis.
Albert en Villa Boshoff, Kings Highway 451, Lynnwood (012 361-7362) – seun (Leon) ernstige operasie.
Stuart Pretorius, The Wishbone North 477, Lynnwood (012 348-9226) – Lynnmed Kliniek (na operasie).
Pieter de Waal, The Gables 6, The Wishbone-Noord 476, Lynnwood (012 348-2278) – ernstig siek tuis.
Dankfees . . . Gedurende Oktober en November gaan ons ons
dankbaarheid teenoor God feestelik vier! Elkeen gaan
geleentheid kry om sy/haar dankbaarheid self te
verwoord op 'n dankkoevert. Indien u nog nie 'n pamflet en koevert ontvang het nie,
neem gerus by die deure
Maandag 11 Oktober
16:00 Gemeentevroue Komitee vergader in A21 (Jeugsentrum).
18:00 Diensverhoudinge Bediening vergader in A21 (Jeugsentrum).
19:00 Finansiële Bediening vergader in die kerkkantoor.
Dinsdag 12 Oktober
08:30 Bybelstudie in Koinonia – Ds Pieter Oosthuizen (012 348-4004/082 579 1125).
09:30 Gemeentevroue Groep 6: geen vergadering.
14:00 Tabita naaldwerkklasse vir huishulpe – in Gesinskerk. Navrae: Selma du Preez 012 361-1626.
18:30 Gespreksgroep oor 'Rousmart' in die Kapel om 18:30. Gespreksleier: Pieter Oosthuizen – 082 579 1125. Almal welkom. Laat weet asb die kerkkantoor indien u dit gaan bywoon.
19:00 Bybelstudie in A21 (Jeugsentrum) – Dr Johann Voges 012 361-1537 / 082 579 1122.
19:15 Aand Bybelstudie by Joubert en Mada Botha, Alcadeweg 96, Lynnwood Glen (012 361-4098). Spreker: Dalene Fourie. Tema: Rykdom van die Psalms.
Woensdag 13 Oktober
11:00 Lidmate doen in die Kapel voorbidding vir die gemeente. (Ds Peet Crous 012 361-4219/079 893 5572 of Amanda Kotzé 012 361-1408/072 630 3088.)
18:30 Gespreksgroep oor 'My ouers is senior burgers – wat nou?' in A21 (Jeugsentrum). Gespreksleier: Johan Jooste. Almal welkom. Laat weet asb die kerkkantoor indien u dit gaan bywoon (bl 4).
18:45 Gemeentevroue Lentekuieraand in die Gesinskerk.
Lewenskuns: in die lig van vrouegroepe se pragtige afsluitingsprogram word almal uitgenooi om die vroue se program by te woon, in plaas van die beplande Lewenskunsgeleentheid of oorweeg ook gerus die Caritas-aanbieding dieselfde aand.
Donderdag 14 Oktober
09:00 Bybelstudie: Lynnwood Oord – Dr Johan Jooste.
14:00 Tabita naaldwerkklasse vir huishulpe – in Gesinskerk. Navrae: Selma du Preez 012 361-1626.
18:30 Gespreksgroep oor 'Hoekom voel ek soos ek voel?' in A21 (Jeugsentrum). Gespreksleier: Petro Barnard. Almal welkom. Laat weet asb die kerkkantoor indien u dit gaan bywoon.
Vrydag 15 Oktober
07:00 Christelike Meditasie in die Kapel – Kosie de Clerk 012 361-4975 / 083 299 7263.
08:00 Bybelstudie in A21 (Jeugsentrum) – Dr Johann Voges 012 361-1537 / 082 579 1122.
Pro
gra
m v
ir d
ie w
eek
Chinese Diens: Sondae 11:00 – Gesinskerk. Sotho Diens: Sondae 14:30 – Gesinskerk.
�Jnr Kategese Groot Groep Opening: Al die kinders moet asb vir die opening in die
Gesinskerk agterbly.
NG Gemeente Lynnwood – Bankbesonderhede: ABSA Brooklyn Court, Takkode: 632005. Rekening nr 540 580 014. Die kerkkantoor ontvang gereeld anonieme inbetalings in die bankrekening. U word vriendelik versoek om asb u Van en Voorletters te meld op u oorplasing/ inbetaling. Ons wil graag die bydrae korrek allokeer en aan u erkenning gee! Baie dankie vir u samewerking in dié verband.
3
Potjiekos-ete 17 Oktober 2010: Dis vandag die laaste geleentheid om kaartjies te koop na die erediens (volwassenes R40 en laerskoolkinders R25). Bring asb volgende Sondag u eie eetgerei en drinkgoed en kom eet saam vanaf 13:00.
Vriendekring Vleisbraai: Alle afgetrede
persone word hartlik uitgenooi na ons jaarlikse
Vleisbraai op Dinsdag 26 Oktober vanaf 11:30
in Koinonia. Bring asb u eie borde en eetgerei.
'n Vrywillige donasie van ±R20 sal waardeer
word. Laat weet asb vir Nelia Louw (012 361-
2877/082 685 8900) of Elma Wessels (012
361-4352) of u die geleentheid sal kan
bywoon.
Ons nooi jou om die GEHEIM te kom ontdek! Die EMMAUS MUSICAL is gebaseer op die Bybelse verhaal oor die Emmaus-gangers. Die musiekblyspel speel af in 'n moderne Emmaus vol interessante karakters wat almal verskillende ervaringe van Jesus het. Elkeen moet self ontdek, sien en onthou hoe hierdie man in hulle lewens 'n invloed uitoefen. Die EMMAUS MUSICAL word aangebied op 22 en 23 Oktober om 19:00 in die Kerk. Kaartjies beskikbaar na die diens of by die kerkkantoor @ R60 pp, voorskoolse kinders gratis.
Ons gemeente se jongmense gaan saam
Swaziland toe en benodig jou hulp! Vanaf
27 November tot 10 Desember is daar 'n uitreik vir skoliere en studente na Bulembu, Swaziland.
Die jongmense van NG Lynnwood wil graag 'n paar van die leiers op die uitreik stuur vir die
ontwikkeling van die uitreik leiersgroep van ons gemeente. Die koste daaraan verbonde is R2500
p/p en dit is vir 'n paar van die leiers moeilik
om die volle bedrag te bekostig. Indien u 'n jongmens gedeeltelik of ten volle wil borg – tree asseblief in verbinding met Coenraad Bekker
082 471 2048 (Uitreikleier – Hoërskool bediening).
Kom ervaar die Gees van
Kersfees in kleur en klank!
Woensdag 13 Oktober 2010
18:45 vir 19:00
in die Gesinskerk
Kaartjies: R20 per persoon
Besprekings: Kerkkantoor
Almal baie welkom!
Gemeentevroue
4 Viering – Diens – Liefde – Eenheid