muldersdrif gemeente afkondigings 18 april 2010
DESCRIPTION
Muldersdrif Gemeente Afkondigings 18 April 2010TRANSCRIPT
S
SONDAG 18 APRIL 2010
08:30 Gelei deur ds Kenneth Mckenzie
Welkom by ons erediens vandag!
3de week in Paastyd
Handelinge 9:1-6 (7-20) Ps 30; Open 5:11-14; Joh 21:1-19
Januarie 2010 Vandag 18 08:30 Erediens 08:30 JEEP-diens en Kinderkerk
Woensdag 21 09:30 Bybelskool 19:00 Bybelskool
Sondag 25 08:30: Erediens GEEN JEEP-diens en Kinderkerk
www.muldersdrifgemeente.co.za
Afkondigings en ander nuus kan hier gelees word – het jy al ons webwerf
besoek? Gaan kyk gerus!!
KWAGGASRUS:
30KM VANAF BRITS
KOSTE Volwas: R320 pp Kinders 7-14: R250 pp Voorskool: R100 pp
Kos en verblyf ingesluit, reël eie vervoer
• Besprekingsvorms beskikbaar in voorportaal
• 10% deposito betaalbaar met bespreking
Kan jy self nie gaan nie?
Wat van ‘n donasie om ‘n ander gesin te stuur wat dit nie kan bekostig nie?
Borgskappe en/of donasies vir die kamp sal BAIE waardeer word
BESPREEK asb teen Donderdag 22 April!!
Daar is heelwat lidmate wat gaan – dit gaan ’n GROOT fees wees, kom julle ook
saam!!
Kalender
Fokustekste
Teks en tema vir vandag:
AFKONDIGINGS 18- 24 April 2010
Gesinskamp
Gemeente BRING-EN-BRAAI
VANDAG OM 12:00
ALMAL WELKOM… Bring net eie vleis
JEUG
Kinderkerk-Aanbieder vir Gr 2-3 • Behels ongeveer 1 lesbeurt per
maand Kontak Adele de Jong op 083 263 6566
EREDIENS
Musiek Aksieleier • Koördinering van musiek vir eredienste • Beplanning saam met leraars
Kontak Anton Steyn op 082 785 6657
GETUIENIS
Portefeulje leier • Implementering van aksieplanne vir
Portefeulje • Om nuwe sendingveld te kry • Om meer mense betrokke te kry by
Getuienisaksie • Om meer mense te kry om fisies op
uitreike te gaan • Om meer betrokke te raak in direkte
omgewing (Jerusalem) • Om meer sendelinge/sendingaksies
by te staan en te ondersteun Kontak enige van leraars
STRATEGIES
Bestuursforum Aksieleier • Beplanning en fasilitering
Kontak Nico Doman op 011-662 2956
J.E.E.P.-diens : Graad 4 - 10
Kinderkerk : 2 jaar oud tot Graad 3
Kinders kan 09:45 afgehaal word
JEEP T-hemde: Beskikbaar in groottes 4 jaar tot X-groot.
Sal Sondae in 1ste kategese-lokaal
beskikbaar wees vir aankope
Gaskunstenaar - Wanda de
Kock
8 Mei 2010 om
08:30 vir 09:00
Kaartjies NOU beskikbaar in voorportaal by Theda/Memory/Ada
of kerkkantoor
Volwassenes: R50
Kinders 6-12: R30
Pensioenarisse: R40
Vroueaksie
Vakatures
LET WEL:
GEEN JEEP of Kinderkerk
op
25 April –Langnaweek of
2 April – Gesinskamp
‘n GROOT FEES WORD HIERDIE JAAR
BEPLAN! MOENIE DIT MISLOOP NIE!
Ons benodig JOU hulp: Ons vra dat almal wat items het wat
in onbruik is en wat die moeite werd is om op te veil, om dit te skenk vir ons veiling by die Kuierfees - Items soos skilderye, wyn en meubelstukke, ens. sal waardeer word – Kontakpersoon
Gerbus Vermaak
Ou klere en wit olifant items word ook benodig
Het jy dalk ‘n gazebo en/of groot markies-tent wat ons kan gebruik?
Enige persoon wat wil help in die stalletjies op die feesdag, laat weet ons Navrae – Kerkkantoor
Kindertafel benodig asb bydrae soos:
Bestanddele om lekkergoed te maak: Rice Crispies, Karamel, Kondensmelk, Strooi-/Versiersuiker, Klapper
Suigstokkies, Fizzers, Groot pakke skyfies en roomyshorinkies
Items vir tombola
Ons soek nog mammas/ pappas/
oumas/ oupas om te help met verkope
Kontant bydraes ook welkom
Enige navrae vir kindertafel: Benita Nel op 082 551 6466 Ander navrae aan kerkkantoor
Koördineerder: Anita Duif S: 082 411 7015; H: 011-795 2400 F: 086 589 9332; E - [email protected]
Ons bid vir . . . SIEKES: Erna Coetzee: lupuslyer, Waardeer ondersteuning baie (082 333 0353) Anna Nelson: gesondheid, gaan redelik
goed, verwag toets uitslae op 18/4 (084 585 6714) Lienka Nel (kleindogter van Kobus Labuschagne): nier-operasie, ontslaan uit hospitaal. Bly aan in Pta, wag vir volgende operasie oor 3 weke. Volgehoue gebed asb. (Riantie – 073 963 6260) Maud en Fred Laurence: gesondheid, gaan
beter, kinders ondersteun en sorg baie goed (011-958 5200) Ann Woest: gesondheid, het heelwat pyn, onder sterk verdowing. Dankbaar vir man en dogter wat mooi na haar kyk (011-956 6032) Hettie Booysen: seer hand (011- 659 0537) Steven Ceronio: groot operasie, toetsuitslae ontvang: totale gebrek aan yster in liggaam, kry yster-oortappings, nog 2 sal gedoen word hierdie week. Dankbaar vir gebede (Petru 079 522 9010) Gerda, skoonsus van Alida MacWilliam: sterk tuis aan, is in rolstoel. Dankbaar vir al die gebede terwyl sy in intensief op ventilator was Lenie Mulder: operasie op 4 Mei, hart-en bloedtoetse word tans gedoen (082 298 6723) Veronica Roos: seer knie, sukkel om te loop, wag op Medies vir goedkeuring (082 223 6513) Jacqueline Klem: motor-ongeluk, erge “whiplash”, dra nekstut (082 920 6679) LEED: Moeder van Kay Booysen: oorlede Vrydag 9 April, ons bid die familie troos toe in hierdie baie moeilike tyd (Kay 072 737 4158)
2 Kor 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek kan wees”
Dorkas Groep
Baie welkom in die gemeente!
Ons vertrou dat ons gemeente vir jou/julle ‘n ware geestelike tuiste sal bied. Ontmoet asb die diensspan in die voorportaal om meer inligting oor die gemeente te kry, of ‘n nuwe lidmaat-pakket af te haal. U kan ook die kerkkantoor gedurende die week kontak. Die volgende persone se vorms is ontvang en ons heet julle hartlik welkom in ons gemeente: Izak Peter (072 394 4973) van Incolae Ouetehuis. Pieter & Adri Janse van Rensburg (074 040 6646) met seuns Marthinus en Francois, van Nooitgedacht Alec & Lindi Fourie (082 375 2708) van Rangeview Gerbrand & Lizelle van Heerden (082 788 6861) van Pinehaven De Wet en Cassie Nel (079 706 4999) met kinders Heillie, De Wet en Michelle van Zwartkops
Koördineerders: ANSIE DU PLESSIS : 082 853 6532 RONéL PIETERS : 072 901 2463
Ons LEERMEESTER : - “Nadat Hy die mense weggestuur het, het Hy
alleen na die berg toe gegaan om te bid…”
Mat 14:23 - “Daarna het Jesus die brood geneem, God
daarvoor gedank en dit uitgedeel…” Joh 6:11 - “Dit het hy gesê omdat Jesus die onrein gees
beveel het om uit die man uit te gaan…” Luk 8:29
Ons VOLMAG : - “Kom Ons maak die mens as ons
verteenwoordiger… sodat hy kan heers…” Gen 1:26
- “Vrede vir julle!" sê Hy weer vir hulle. "Soos die
Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook" Joh 20:21
- “Dit verseker ek julle: Wie in my glo, …hy sal
nog groter dinge as dit doen…” Joh 14:12
Waarom iemand ANDERS vra om vir jou te bid?
- “As daar iemand van julle is wat siek is… moet
julle vir hom bid en hom met olie salf…” Jak 5:14
- “Bely julle sondes eerlik teenoor mekaar en bid
vir mekaar …sodat … gesond kan word”
Jak 5:16
- “Dra mekaar se laste…” Gal 6 :2 - “… twee saam kan weerstand bied. ‘n
Driedubbele tou breek nie maklik nie” Pred 4:12
NEEM ASB. VRYMOEDIGHEID OM ENIGE
VAN DIE GEBEDSAKSIELEDE TE KONTAK!
Beskikbaar in voorportaal : Gebedsgids – Riglyne vir gebed Vier geestelike wette – riglyne vir verkondiging
van evangelie Gebedskaarte – bid vir spesifieke lande se
mense Houer vir gebedsversoeke
Die Woord en Gebed is die hartklop van ‘n gemeente.
Daarsonder kan ons nie volgens God se wil funksioneer nie.
‘Mag julle ’n wonderlike verjaardag beleef’
Vandag 18 April 2010 Kobus Nel 083 310 0834 Jessica van Biljon 011-662 1696 Ronnie Gross 083 556 5856 Kriek Badenhorst 083 363 2421
Maandag: 19 April Talitha Griesel 083 289 3477 Pieter van der Merwe 083 388 4870 Anton Louw 082 256 1702 Peet Bezuidenhout 083 375 2237 Kaila Botha 082 441 3520 Pieter Schoeman 011-662 2714
Dinsdag: 20 April Wihan Durandt Hein Stoltz 072 519 9923
Woensdag: 21 April Johan Eloff 082 447 0743
Donderdag: 22 April Pierre Oelofsen 083 679 1631 Johan Swanepoel 082 416 2091 Dewald Badenhorst 076 758 0650
Verjaardae
Besoekers & Nuwe Intrekkers
Gebedsaksie
Vrydag: 23 April Sarie Kok 082 496 4387 Dewyk Meyer 084 840 4606 Hanno van Wyk 082 922 8766 Luzanne Lok 011-662 2865
Saterdag: 24 April Vanessa van Wyk 083 419 3883 Jaclyn Troskie 082 856 8148 Herman Woest 011-791 3845 Chrissie van der Walt
Almal geniet die koffie/tee en verversings na die erediens – ’n tyd vir opvang met vriende en om nuwe mense te ontmoet. As jy nie gewoonlik bly nie, maak vandag jou eerste keer van vele...
Donasies vir koffie/tee-fonds word baie waardeer, DANKIE! Gebruik asb geldbussie by bedieningsluik...
BESKERM JOU HART
(Spreuke 4:23) Deur: Benescke Botha
Ek wil jou een vraag vra: Waaraan dink jy die meeste? Toe, dink vir ’n oomblik. Is dit meestal positiewe, opbouende gedagtes? Of vang jy jouself dat jy doer onder in die donker, depressiewe hoek boer? Waar ek op ’n plaas in die Vrystaat grootgeword het, was daar een gedragspatroon van skape wat my nog altyd geweldig gefassineer het. As jy enige trop skape uit ’n spesifieke kamp haal en daardie kamp vir ’n paar maande laat leegstaan, sal jy vind dat die voetpaadjies wat die skape deur die kamp na die watergat gevorm het, oor tyd begin toegroei (veral as ’n goeie reënbui intussen uitgesak het). Sit nou dieselfde skape na die paar maande terug in daardie kampie. Wat gebeur? Indien hulle nie die ou paadjies na die watergat kan opspoor nie, sal dit nie lank neem voordat nuwe paadjies in die lang gras oopgestap word nie – ’n paar paadjies wat
meestal deur al die skape in die kamp na die watergat gevolg word. Ek wil ons gedagtes met hierdie trop skape in die kampie vergelyk. Net soos al die skape die enkele paar paadjies na die water volg, is ons gedagtes geneig ook geneig om in ’n patroon te verval. As jou ingesteldheid op die lewe byvoorbeeld meestal positief is, word dit vir jou maklik om in enige gegewe situasie outomaties eerste positief te reageer. Net so, word dit ongelukkig vir jou maklik om in enige situasie eerste te begin kla of fout te vind as jou ingesteldheid op die lewe hoofsaaklik negatief is. Die Amerikaanse teoloog, Tyron Edwards het verstaan dat ons gedagtes ’n langtermyneffek op ons lewens het. Luister na hoe hy dit beskryf het: “Thoughts lead on to purposes; purposes go forth
in action; actions form habits; habits decide
character; and character fixes our destiny.”
Gedagtes. Dade. Gewoontes. Karakter. Ook Salomo het dit verstaan. Luister na sy waarskuwing in Spreuke 4:23: “Wees veral versigtig
met wat in jou hart omgaan, want dit bepaal jou
hele lewe.” Salomo het verstaan dat dit waaraan ’n persoon die meeste dink, die rigting van sy of haar lewe sal bepaal. “Nou wat as ek in ’n patroon vasgeval het waar ek aanhoudend negatiewe, depressiewe gedagtes dink?” mag jy dalk vra. Wel, daar is hoop vir jou. Dink vir ’n oomblik terug aan die skape in die kamp. Wat gebeur as hulle vir ’n tyd lank verwyder word? Nuwe gras groei terug. ’n Nuwe geleentheid vir nuwe voetpaadjies word geskep. Net so kan jy jouself ook kondisioneer om nuut te dink deur twee maklike stappe. STAP 1: Begin om jou verkeerde gedagtes gevange te neem en dit onder die heerskappy van Christus te plaas (2 Korintiërs 10:5). STAP 2: Volg Paulus se riglyn in Filippense 4:8: “Verder, alles wat waar is, alles wat edel is, alles
wat reg is, alles wat rein is, alles wat mooi is, alles
wat prysenswaardig is - watter deug of
lofwaardige saak daar ook mag wees - daarop
moet julle, julle gedagtes rig.” Jy kan kies om
enige negatiewe gedagte onmiddellik met ’n positiewe gedagte te vervang.
Voel die lewe se hartklop…
Koffie en tee na erediens
Is jy vandag trots op die paadjies deur jou kampie? Is daar ’n paar van die skape wat jy voel vasgebind moet word en mark toe gestuur moet word? Onthou, nuwe gras kan altyd teruggroei. Nuwe paadjies kan altyd gevorm word. Jy moet net bereid wees om vroeg genoeg aksie te neem. Vader God, dankie dat ek weet dat ek niks vir U kan wegsteek nie. Ek vra U dat U my vandag deur u Heilige Gees sal lei en versterk sodat ek my gedagtewêreld skoon en rein kan hou. Help my om op die regte dinge te fokus. Ek vra dit in die
Naam van Jesus Christus. Amen.
The Need to Control (TGIF Today God Is First Volume 1 by Os Hillman)
"You acted foolishly," Samuel said....
1 Samuel 13:13
The prophet Samuel had anointed Saul the first king of Israel. Saul was now 30 years old and was leading the nation in battle against the Philistines. The Philistines had gathered at Micmash to come against Saul and his army. The Lord was directing Saul through the prophet Samuel. Samuel instructed Saul to go ahead of him to Micmash, and he would follow in seven days. He would then offer a burnt offering on behalf of the people of Israel.
The pressure began to build as the Philistines gathered around Micmash preparing for battle. The people of Israel grew fearful and began to scatter throughout the countryside. Saul was also
afraid. Samuel did not show up on the morning of the seventh day. Finally, Saul, fearing the impending attack, took it upon himself to offer the burnt offering. After he had done this, Samuel showed up.
..."You have not kept the command the Lord your
God gave you; if you had, He would have
established your kingdom over Israel for all time.
But now your kingdom will not endure; the Lord
has sought out a man after His own heart and
appointed him leader of His people, because you
have not kept the Lord's command" (1 Samuel 13:13-14).
Saul believed he needed to take control of the situation. Whenever we try to take control of a situation out of God's will, we demonstrate that we are led by fear. Many a boss is so driven by fear that he attempts to manage by over controlling his people. This results in codependent relationships in which the employees are fearful of making the wrong decisions, and are driven to please the manager at all costs. This results in loss of respect for the manager. Many times the employees make poor choices just to please their manager; as a result, resentment begins to build among the employees due to the manager's over control.
Do you see any signs of over control in how you relate to others? Can you allow others the freedom to fail? Do you find yourself changing directions in midstream when you see something you don't like? Are you fearful of failure? These are all symptoms of a Saul-control spirit. Pray that God will allow you to walk in the freedom of trusting in Him and those around you.
Wat van die Omgeegroepe?
Hou hierdie spasie dop!
... VOLGENDE SONDAG
In die werkplek
Leraars Ds Neels Kloppers
Tel: 083 560 3814 epos: [email protected]
Ds Kenneth Mckenzie
Tel: 084 455 3267 epos:[email protected]
Kerkkantoor Administrateur: Maryna de Jager Tel: 079 697 1163
Faks: 086 698-7605 epos: [email protected] Kerk-SMS: 082 851 5163 Admin Assistent: Rensia Swanepoel epos: [email protected]
Posbus Adres Kantoorure: NG Muldersdrif Ma – Vry 08:00-16:00 Posbus 52 Sondae na oggenddiens Muldersdrif 1747
BANKBESONDERHEDE Bank: ABSA Takkode: 632005 Rek Naam: NG Kerk Muldersdrif Rek no: 310580023 LOPENDE REKENING (TJEK)
Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso
083 548 8263
Helikia – Jong Volwassenes Aksie Leier Jaco Crous
082 853 5250 Epos: [email protected]
Jeug Portefeulje Leier Wessel Duif
083 408 0377 Epos: [email protected]
Kategese: Juniors (2 jaar tot Graad 3) Leier: Adele de Jong – 083 263 6566 Kinders van die ouderdom 2 jr tot Gr 3 gaan direk na die Kinderkerk voor erediens. Verdaag 09:45.
Seniors (Graad 4 – 10) Leier: Ronel Duif – 083 324 5977 Gesamentlike jeugdiens vir 30 minute in saal, gaan dan na hul kategese lokale. Verdaag 09:45.
Finalejaars – Graad 11 Leier: Ds Kenneth – 084 455 3267 Finalejaars hanteer materiaal soos deur leraars voorberei. Sondae om 16:30 in die kinderkerk
Bestuursraad 2010 Funksionele Portefeuljes
Bemarking & Vermaak van Wyk Kommunikasie 083 419 3883 Erediens Anton Steyn 082 785 6657 Finansiële Bestuur Gerbus Vermaak 082 440 0968 Hulpbron Bestuur Johan Nell 082 444 2625 Bedienings Portefeuljes
Gemeente Theda Human 082 678 1905 Getuienis VAKANT Jeug Wessel Duif 083 408 0377 Omgeegroepe Danie Knipe 082 493 3908 Pastoraal Neels van Wyk 082 377 3250 Bestuurs Forum
B/Forum Koördinering Nico Doman 011- 662 2956 Inligting Johan Vermeulen 082 464 6820 Strategies VAKANT
Strewers Fanie Human
082 678 1905
ander kontakpersone Tegniese ondersteuning: Hannes v/d Merwe 011- 662 2651/ [email protected] Spyseniering: Ferma Bekker 072 958 4757
Neem asseblief kennis dat die gemeente geen landlyne het nie, kontak ons op die bogenoemde selnommers
Gemeente Besonderhede
Te koop
Juwele met ‘n Boodskap Die “Testimony Jewellery & Décor” reeks:
• Halssnoere en armbande vir groot en klein • Boekmerke, steutelhouers, versierings en
geskenkies Skakel Ansie du Plessis op 082 853 6532
of epos [email protected]
Dienste
BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies.
� Jaareind state – nie net vir maatskappye nie � Aankoop en installasie van Pastel pakkette � Payroll, UIF, PAYE, BTW
Skakel Karin Grové op 082 821 1146
LIBRI KARWAS Benodig u motor ‘n deeglike was, politoer of valet? Kom na ons vir die beste kwaliteit in die Weste. Ons is geleë in Strubensvallei, by HIRSCH’S agter MAKRO. Vir meer besonderhede, kontak Sakkie op 072 757 9336
Pastorale Terapeut Geregistreerde berader : Huwelike & verhoudings, Individuele terapie, Volwassenes & Adolossente. Eis terug van mediese fonds.
Skakel Susan Eksteen op 076 051 1455 / 011-954 0987
Anastasis Edu-Help Sukkel jou kind om te studeer en te konsentreer? Ons spesialiseer in studiemetodes, breinprofiele, disleksie en ADHD. Ons bied ook trauma-, huweliks- en ander berading gebaseer op Bybelse beginsels.
Kontak Kobus Agrella op 071 689 0772 of epos: [email protected]
NUTSMAN/HANDY MAN Vir enige herstelwerk aan jou huis soos bv: Waterdigting, fasieborde / geute, verfwerk binne en buite, bouwerk en plafonne.
Kontak Dirk op 083 519 9604
SATERDAG AVONTUURKAMP Wil julle Saterdae rustig inkopies doen? Bring dan jul kinders 5-10jr vir ‘n opwindende buitelug avontuur vanaf 08:00 tot 14:00. Ons speel speletjies (eier & lepelresies, toutrek, sakresies, ens) en klouter hindernisbaan – alles onder toesig. Middagete en snacks word bedien.
Skakel Lizelle Brummer op 082 888 1776
Dienste
Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke
Kontak Dirk op 082 784 7856
Vir alle naaldwerk, verstellings ens. Kontak Hantie du Toit op
082 797 1623 of 011-958 1030
LOODGIETER Vir enige loodgieter-werk.
Kontak Dewald op 076 758 0650
DOEK-KOEKE ’n Besonderse geskenk: Ideaal vir Ooievaarstee of nuwe Mamma. Verskillende kleure & temas beskikbaar. Vir navrae skakel Lizelle Brummer op 082 888 1776
POLAR ROOMYS Verskeidenheid roomyse beskikbaar vanaf R36 per boks. Kontak my gerus vir ‘n pryslys: Elize op 083 585 5372
Akkommodasie
TUINHUIS TE KOOP Aranos, Stoult Straat, Radiokop: 2 slaapkamers, 1 badkamer met sitkamer en kombuis. Eie tuin en dubbelmotorhuis. Troeteldier-vriendelik. Meer besonderhede skakel Mike op 082 963 4730
KAMER TE HUUR Berrario, naby N1: Kamer te huur ; privaat badkamer, gebruik van kombuis, DSTV, verkieslik student. R2500 p/m, water en elektr. ingesluit
Kontak Attie op 082 471 5227
Gesoek
TWEEDEHANDSE LAPTOP Het jy dalk ’n skootrekenaar wat nie meer gebruik word nie? Ons beplan ’n opleidingsentrum en benodig dringend skenkings van rekenaars vir die opleiding.
Kontak Lizelle Brümmer op 082 888 1776
KINDERBOEKE Laerskool in Krugersdorp is opsoek na kinderboeke en/of naslaanboeke in goeie toestand, engels of afrikaans vir hul nuwe biblioteek. Bring asb na kerkkantoor of skakel Rensia op 071 819 2822
Kennisgewingbord