muldersdrif gemeente afkondigings 12 februarie 2012
DESCRIPTION
Muldersdrif Gemeente Afkondigings 12 Februarie 2012TRANSCRIPT
1962 TOT 2012 : HALFEEU FEESJAAR
Maak ‘n potjie of kom eet net saam…
Inskrywingsvorms en kaartjies beskikbaar by Kerkkantoor Etekaartjies:
Volwassenes R50 Kinders tot 12jr R30
AFKONDIGINGS vir 12-18 Februarie 2012
SONDAG 12 FEBRUARIE 2012
Welkom by die erediens – Gelei deur ds Kenneth Mckenzie
Teks en tema vir vandag
Teks: Verskeie
Tema: Volkome gemaak om God te dien
VIDEO SE NUWE KLEUTERSKOOL Ons benodig jou hulp met:
• Enige mat vir die vloere wat tans net sement is • 2x houtdeure • ‘n Persoon wat die plafonne kan verskaf asook herstel/insit • 2x 2-plaat gasstowe • Hulp met loodgieter-werk of donasies van krane, pype, ens • Staalkas vir kruideniersware
Enige bydraes sal waardeer word, kontak gerus vir Karin Grové as jy
kan help ~ 083 235 9906
STREWERS Onthou: hierdie Dinsdag 14 Februarie om 10:00
Ontbyt by Anita se teetuin
Laat weet asb vir Anita as jy gaan bywoon
sms teen Maandag op 082 411 7015
SMS RAAI
Hy was die pa van Abram en die oupa van Lot.
Van wie praat ons??
Antwoord: Elders in afkondigings
KUIERFEES
Vergadering direk na erediens
VANDAG
Almal wat in die verlede betrokke was en almal wat graag wil help…
Datum Naam/Omgeegroep
12 Februarie Honingklip / Steynsvlei
19 Februarie Renosterspruit / Lanseria
26 Februarie Abraham van Wykweg
4 Maart Lanseria/Northriding/Lammermoor
11 Maart Honeydew
Vandag 12 Februarie 2012 Ilecia du Toit 082 907 3071 Henry Jacobs 082 413 9189
Lorraine Louw 082 852 6221 Jacqueline Meintjes 082 776 1097
Maandag 13 Februarie 2012 Clive Carney 083 276 4031 Maude Laurence 011-958 1219
*Shamoné Nagel Jimmy Nelson 083 489 2244
Dinsdag 14 Februarie 2012 Ben Pieterse 082 823 9240 *Andre Walton
Woensdag 15 Februarie 2012 *Jaco Ferreira *Lienke Ponting
Donderdag 16 Februarie 2012 *Jurie de Jager Bets Erasmus 082 771 9527
Vrydag 17 Februarie 2012 Kobus Agrella 082 452 5053 *Estelle Eloff
Leon Serfontein 011-955 4595
Saterdag 18 Februarie 2012 Nedean Arangies 082 928 9598 *Zané Jacobs
Irene Knipe 082 455 7300 Christa van Gerve 082 805 8516
Tee Skinkbeurte
SMS RAAI
Antwoord: TERA. Sien Genesis 11:31
Omgeegroep Kontakpersoon Kontak no Epos adres
Driefontein / Swartkops Stefan Rudman 082 567 5586 [email protected]
Featherbrooke Kobus Nel 083 310 0834 [email protected]
Honingklip/Steynsvlei Fielie Swanepoel 083 380 4706 [email protected]
Renosterspruit / Lanseria Johan Nell 082 444 2625 [email protected]
Abraham van Wykweg 45,
Muldersdrif Ronnie Collatz 011-662 1005 [email protected]
Lanseria / North Riding /
Lammermoor Jacqueline Klem 082 920 6679 [email protected]
Honeydew Martie & Kriek
Badenhorst 010-222 0651 [email protected]
Helikia Ds Kenneth 081 376 6709 [email protected]
Helikia (Jong Volwassenes) Charmaine Joubert 076 544 4406 [email protected]
Bybelskool Ds Neels 083 560 3814 [email protected]
Koördineerder:
Anita Duif S: 082 411 7015 F: 086 589 9332; E - [email protected]
Ons bid vir . . SIEKES:
Maude Laurence: Maude stabiel, bid asb ook vir oom Fred en haar versorgers (079 312 8944) Seun van Rina van Aswegen: wag vir nieroorplanting, sere op sy lewer (Rina 072 231 9140)
Phillip Verster: tuisbehandeling. Ons bid vir Cecile vir krag vir die groot taak (082 490 8781)
Corrie Brink: gordelroos, baie pyn, maar beter (072 446 2612) Pieter Booysen: MRI op 6/2 (Kay 072 737 4158) Ronnie Collatz jr: kleinseun van Ronnie en Memory in Australië, bid vir genesing van Kroniese moegheid sindroom (Memory 011-662-1005) Ann Woest: chemo-behandeling (083 730 6533) Vermaak van Wyk: gebreekte gewrig, terug by werk, maar het nog baie pyn (083 419 3883)
As deel van die Vroueaksie word daar beoog om ‘n vroue kamp te reël. Die doel van die Vroue Aksie is o.a. om ook om te sien na ons vroue se geestelike groei en is hierdie een van die maniere waarop die aksie daartoe wil bydra. Ten einde tyd t.o.v. organisering sowel as koste te bespaar is daar ‘n voorstel dat ons inskakel by reeds beplande vrouekampe. In die verband word daar gereeld maandeliks vrouekampe gehou by Woord-In-Aksie kampterrein geleë te Kameeldrif net buite Pretoria, 5km vanaf die Kollonade.
Kostes vir die kamp beloop R280.00 per persoon, aandete is 18:00 en die program skop
Vrydag 19:00 af en eindig Sondag 12:00 ~ Alle etes ingesluit (Sondag “Brunch”).
DATUMS: 9-11 MAART 2012
17-19 AUGUSTUS 2012
Kontak Ronel Pieters as jy belangstel 072 901 2463
Anna Coetsee: Bloedklont in been (072 635 5247) LEED:
Karin, suster van Ben Janse van Rensburg: oorlede na lang stryd met kanker. Ons bid vir troos en bemoediging vir Ben en sy familie in hierdie moeilike tyd
DATUMS VIR JOU
DAGBOEK
Gholfdag
Dinsdag 17 April te Krugersdorp Gholfklub Inskrywings en besonderhede volg binnekort…
Vroueaksie : Moedersdagontbyt
Saterdag 5 Mei ‘n Heerlike oggend om dankie te sê aan ouma en mamma vir hulle omgee en liefde. Meer besonderhede volg binnekort…
Koördineerder: JACQUELINE KLEM : 082 920 6679
1. Gebedsversoeke en Getuienisse Jy is welkom om enige gebedsversoeke, gebedsverhorings en getuienisse deur te stuur op enige van die volgende maniere:
1. SMS Jacqueline op 082 920 6679 2. SMS kerkkantoor op 082 851 5163 / 079 697 1163 3. Bel die kerkkantoor of die leraars (sien agter op afkondigings vir al die kontak besonderhede) 4. Stuur ‘n epos na ons gebeds /getuienis epos adres: [email protected] – die eposse sal uiters
konfidensieël en vertroulik hanteer word en as jy anoniem wil bly of namens iemand anders konfidensieël voorbidding vra kan jy net so aandui in jou epos (Slegs die gebedsaksieleier het toegang tot die eposse en sal dit met respek & omsigtigheid hanteer)
5. Skryf op die voorbidding/getuienis blaadjie en plaas dit in een van die kruike in die voorportaal
6. Bring jou versoek/ getuienis na die erediens Sondag of tydens enige ander geleentheid en plaas in die kruike
2. Voorbidding & Getuienis elke Sondag Elke Sondag word daar nou spesifiek tyd ingeruim vir gebed en om oor al die gebedsversoeke te bid, sowel as om die Here te dank vir die gebedsverhorings ontvang. Daar sal ook geleentheid wees vir kort getuienisse tydens die dienste, beide die JEEP en hoofdiens.
3. Voorbidding en Dankgebedspan As jy wil betrokke raak by die gebedspan – laat weet asseblief vir Jacqueline by [email protected]/ [email protected] of sms na 082 920 6679 of bel sommer en praat lekker persoonlik.
4. Inligting Soos in die verlede sal die gebedstafel allerhande inligtingstukke beskikbaar hê vir enige iemand wat meer wil weet oor gebed en gebedsaksies. Die daaglikse epos, weeklikse afkondigings en smse sal ook gereeld inligting deurgee oor gebed en voorbidding.
5. Kennis en Wêreldvoorbidding Ons sal streef daarna om meer kennis oor gebed en die wêreld waarbinne ons lewe met die gemeente te deel. Neem gerus elke week ‘n gebedskaartjie en bid elke dag vir daardie land / geleentheid.
Gedenkmuur Nissies is beskikbaar teen R1000 elk.
Kontak die Kerkkantoor indien jy
belangstel…
Dienste
AANGEBIED : EKSKLUSIEWE PRODUK DIE WINTER IS OPPAD
VOED NOU DIE IMMUNITEITSTELSEL MET DIE NODIGE
VITAMIENE, MINERALE & VETSURE
U EIE KEUSE :
o Omvattende stelselopbouer ; of
o Sisteem gefokusde opbouer ; of
o Slegs Vitamiene C of D of kalsium of vetsure; of
o Natuurlike antibiotika
GESKIK VIR ALLE OUDERDOMME
AnsieduPlessis 0828536532/[email protected]
ENTREPRENEUR in VENNOOTSKAP MET SPORTRON INTERNATIONAL ~ “The Wellness Company”
PASTORALE BERADING Geregistreerde berader bied:
• Christelike berading en ondersteuning
• Trauma en emosionele pyn
• Huweliks- en verhoudingsterapie
• Depressive en die rou-proses
Eis terug van jou mediese fonds.
Kontak Susan Eksteen op 076 051 1455
Gilda Harris Fotografie Studio nou oop in Muldersdrif!
Swangerskap-; Baba-; Gesins- en Troufoto’s
083 317 7025 / 082 5677 446
Loodgieter Loodgieter werk. Kontak Dewald 079 813 5733
Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke Kontak Dirk op 082 784 7856
BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in
alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies.
� Jaareind state – nie net vir maatskappye nie
� Aankoop en installasie van Pastel pakkette
� Payroll, UIF, PAYE, BTW
Skakel Karin Grové op 082 821 1146
MAT SKOONMAAK Ons was matte en stoffering in jou huis. Ook
“Springclean” voor en na trek. Kontak Kobus Agrella
op 081 469 7250 of epos [email protected]
VAN WYK RAME Kontak ons vir enige raam van skilderye, foto’s,
sertifikate en vele meer.
Kontak Vanessa 083 419 3883; Neels 082 377
3250; Ada 083 263 6565
Dienste SIELKUNDIGES
Psigoterapie (kinders, adolessente en volwassenes),
studiemetodes, huweliksvoorbereiding,
huweliksberading, assesserings (skoolgereedheid,
skolastiese problematiek, vakkeuse,
beroepsvoorligting), ouerleiding, gesinsterapie en
wwinkels. Mediese fonds tariewe, kontant korting.
Kontak Andri Burger op 082 853 343 of
Annemarike de Beer op 084 208 7518
Epos: [email protected]
Wegneemetes JUDY SE KOMBUIS
Gesonde kos wat geskik is vir kinders se middagete
of indien mammas nie tyd het vir kosmaak wanneer
dinge te besig raak.
Standaard porsie: R25 Groot porsie : R35
Bel my vir bestellings, Judy 082 851 5649
Werksgeleenthede
FUNKSIE KOORDINEERDER Krugersdorp - Voldagpos beskikbaar.
Kontak Andre Jooste op 082 851 7505
VERKOOPSMAN Honeydew- soek verkoopsman vir hardeware winkel.
Werk 8-5, R6000pm.
Kontak Maryna van Wyk op 079 781 2204
Te huur
REEFHAVEN 2 nuwe townhouses, 3 Slpk, oop plan kombuis-
sitkamer-eetkamer. Okkupasie 1 Feb. R4700 p/m
uitsl water & elektrisiteit.
Om te besigtig, skakel Daleen op 0823891564
STRUBENSVALLEI Eenman woonstel te huur. Johan op 083 286 1908
Werk gesoek
DRINGEND Grace se man, Israel, soek dringend werk. Hy het
11jr ondervinding petroljoggie, is bereid om enige
werk te doen. Betroubare werker, woon in Orange
Farm. Israel 076 171 3593.
VERPLEEG – ASSISTENT Dame met gepaste kwalifikasie soek werk, kan
bejaardes versorg
Skakel Grace Ngolele 074805 2912
Leraars Ds Neels Kloppers
Sel 083 560 3814
Ds Kenneth Mckenzie
Sel 081 376 6709
Kerkkantoor Sel 079 697 1163
Faks 086 698 7605
Administrateur Maryna de Jager [email protected]
Kerk-SMS 082 851 5163
Admin Assistent: Rensia Swanepoel
Musiekleier Sanet Louw
082 824 9388
Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso
083 548 8263
Helikia – Jong Volwassenes Aksie Leier Jaco Crous: 082 853 5250
Epos: [email protected]
Jeug - Portefeulje Leier
Sanette du Plessis
076 309 7942
Bestuursraad 2012 Portefeulje Bestuursraadlid Kontaknommer
Funksionele Portefeuljes
Bemarking & Kommunikasie Vermaak van Wyk 083 419 3883
Erediens Anton Steyn 082 785 6657
Finansiële Bestuur Clive Carney 083 276 4031
Hulpbron Bestuur Johan Nell 082 444 2625
Bedienings Portefeuljes
Gemeente Ronél Pieters 072 901 2463
Getuienis VAKANT -
Jeug Sanette du Plessis 076 309 7942
Omgeegroepe Danie Knipe 082 493 3908
Pastoraal Neels van Wyk 082 377 3250
Bestuursforum
Bestuursforum Koördinering Nico Doman 082 568 2120
Inligting Johan Vermeulen 082 464 6820
Ander kontakpersone
Strewers Anita Duif 082 411 7015
Tegniese ondersteuning Pieter Pieters 082 920 3837
Spyseniering Ferma Bekker 072 958 4757
BANKBESONDERHEDE
Bank ABSA
Takkode 632005
Rekeningnaam NG Kerk Muldersdrif
Rekeningnommer 310580023
LOPENDE REKENING (TJEK)
Gemeente Besonderhede
Neem asseblief kennis dat die
gemeente geen landlyne het nie, kontak
ons op die selnommers
KERKKANTOOR URE
Maan tot Don 8:00 - 16:00
Vry 8:00 – 14:30