afkondigings 1 mei 20111

4
Tyd Diens Predikant Tema 08:30 Biduur Gebedskamer 09:00 Erediens Ds Werner Schroeder Besoekers en nuwe intrekkers Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks dit vir ons na 011 869-1072 in die kerkkantoor. 01 MEI 2011

Upload: werner-schroeder

Post on 28-Mar-2016

246 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Weeklikse afkondigings en kennisgewings van die NG Gemeente Alberton-Suid

TRANSCRIPT

Page 1: Afkondigings 1 Mei 20111

         

Tyd Diens Predikant Tema

08:30 Biduur Gebedskamer 09:00 Erediens Ds Werner Schroeder

Besoekers en nuwe intrekkers Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of

kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf

www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks dit vir ons

na 011 869-1072 in die kerkkantoor.

01 MEI 2011

Page 2: Afkondigings 1 Mei 20111

2  

Vergaderings Bedryfsraadvergadering, 4 Mei 2011 om 18:30 in die ou konsistorie Kerkraadsvergadering, 16 Mei 2011 om 19:00 in die ou konsistorie Doop kursus: 3 Mei tot 24 Mei Ons nooi alle voornemende doopouers (selfs al is die baba nog nie gebore nie) uit na ons gemeente se eerste doopkursus. Die kursus gaan nie net oor die betekenis van die doop as sakrament nie, dit gaan ook oor ouerskap. Kom ontdek die fases waardeur julle kind gaan groei. Kom ontdek hoe jy as ouer jou kind sinvol kan begelei na 'n volwasse lewe. Tye: Elke Dinsdagaand (4 weke) vanaf 3 Mei tot 24 Mei om 19h00-20h30 by die kerk. Koste - R50 per egpaar. Enige ander ouers van die gemeente is ook welkom!! Registreer asseblief deur: "Doopkursus" en julle name te sms na 082 772 8630. Karabo Egskeidingsondersteunings fasiliteerders kursus Tot 70% van gesinne in vandag se samelewing word geraak deur egskeiding. Dit is moontlik vir kinders om die egskeiding van hulle ouers te aanvaar en sonder groot letsels die pad vorentoe aan te pak. Wil jy help om kinders in die gemeenskap op hierdie pad te begelei en ondersteun? Karabo het 'n egskeidingsondersteuningsprogram ontwikkel, skakel vir Linda Nothnagel by 082 754 6693 indien jy wil betrokke raak en opgelei word om hierdie program te implimenteer. Kursus begin reeds 3 Mei 2011. Caritas Enige persone wat weet van iemand wat kan doen met ’n besoekie of ’n oproep, meld asb. die name by Ilva Strauss of Amanda by die kerkkantoor aan. Caritas wil graag persone ondersteun met siekte, kanker of wat ’n geliefde verloor het. Ons kan net omgee as ons weet van jou! ASB! Laat weet ons sodat ons jou kan opdra in gebed en telefonies kan kontak of selfs ‘n besoekie bring! Sopkombuis Die sopkombuis benodig dringend bekers om sop te bedien weekliks. Bekers kan afgelewer word by Ilva Strauss. INPAS diens 08 Mei 2011 Kom luister na Stephan Joubert om 18h30. Alberton-Suid Dagboekie Die Alberton-Suid dagboek is nou beskikbaar in die kerkkantoor teen R40. Al die nodige inligting is in die dagboek beskikbaar rondom ons aktiwiteite van die gemeente en daar is baie plek vir jou persoonlike aantekeninge ook.

Page 3: Afkondigings 1 Mei 20111

 

3  .    By  u  

Dagboek van die week

Datum Tyd Gebeurtenis 02 Mei

Maandag Openbare Vakansiedag

03 Mei

Dinsdag 13:00

Gemeente Gebedstyd

04 Mei Woensdag

06:00 13:00 15:30 18:30 19:00 19:00

JIK Jeugbiduur Randhart CSV Kinderkrans Bedryfsraadvergadering WOORDSKOOL: Gebed, Hoekom bid ons? WOORDSKOOL: Sosiale verantwoordelikhede, Ekologie

05 Mei Donderdag

10:00

Senior Selgroep by Alberton-Suid

08 Mei Sondag

09:00 09:00 09:00

16:30-17:30 16:30-17:30

18:00 18:30

Biduur in gebedskamer Erediens – Ds Corneil du Plessis Lofland – Karen Grobler Loftjokkers – Linda Nothnagel Woordskool: Drie enige God – God die Vader Woordskool: Ek en my Vriende – Wat sê die Here oor goeie vriende? DAKDIENS – Ds Jaques Grobler INPAS – Stephan Joubert

Lief en Leed Die volgende persone is gediagnoseer met kanker of reeds besig met kankerbehandeling:

Ellen van Deventer: 011 869-7277 / 073 530 9428 Marlene Visagie: 011 869-4045 / 082 385 9319 Wessel Strydom: 011 908-5616 Maryna Jansen van Rensburg 011 864-4018

Page 4: Afkondigings 1 Mei 20111

   

                     

Verjaarsdae Hartlik geluk aan die volgende persone.

01 Mei Sondag

Oom Gert Botha, James Barnard, José van Dyk, Oom Dawie Jacobs, Mandy

Kleinhans, Tirzah Ramage.

02 Mei Maandag

Robert de Bruin, Chris Viljoen, Corlé Davel, Daphne Botha, Deon Toerien.

03 Mei Dinsdag

Ina Willemse, Bianca Myburgh, Oom Gert Robbertse, Wessel Strydom,

Coleen Minie, Theuns Meyer, Kris Human, Janieke Brüssow, Marno Herbst,

Nici de Waal, Adriaan Ackerman.

04 Mei Woensdag

Tannie Johanna Bosman, Melanie Steenkamp.

05 Mei Donderdag

Cobus Burger, Esme Moss, Nita Maritz, Gaye-Melody Robbertse, Tannie

Helena Hattingh.

06 Mei Vrydag

Arnold Myburgh, Adri Fourie, Francois van Tonder, Stefan Oosthuizen,

Engela Corbett, Amanda Louw, Dup du Plessis, Ruben Hattingh, Madelein

Moolman.

07 Mei Saterdag

Landi Bezuidenhout, Samuel Marais, Diniel Vorster, Mathys Piek, Tannie

Blackie Bester, Marietha du Plessis, Michelle Pienaar, Freek Pretorius,

Florence Malan, Laetitia van den Bergh, Alma Pienaar.

 

4