afkondigings 19 augustus 2012

4
19 Augustus 2012 Besoekers en nuwe intrekkers Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks dit vir ons na 086 243 5887 in die kerkkantoor. Vergaderings: Kerkraadsvergadering 20 Augustus om 19h00 Lidmaatskap Ontvang Belydende lidmaat Maria Cecilia Elizaberth du Preez van NG Whitfield. 9:00 – Nagmaal Ds. Jaques Grobler LOFLAND: 09:00 LOFTJOKKERS 09:00 Tienerselgroep: 18:00 By Eugene Marais Pastorie Inpas: Ds. Corneil du Plessis Tema: Jesus leer ons om te doen wat Hy sê.

Upload: werner-schroeder

Post on 07-Mar-2016

247 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Weeklikse kennisgewings van die NG Gemeente Alberton-Suid

TRANSCRIPT

Page 1: Afkondigings 19 Augustus 2012

2

19 Augustus 2012 Besoekers en nuwe intrekkers Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks dit vir ons na 086 243 5887 in die kerkkantoor. Vergaderings: Kerkraadsvergadering 20 Augustus om 19h00 Lidmaatskap Ontvang Belydende lidmaat Maria Cecilia Elizaberth du Preez van NG Whitfield.

9:00 – Nagmaal Ds. Jaques Grobler

LOFLAND: 09:00 LOFTJOKKERS 09:00

Tienerselgroep: 18:00 By Eugene Marais Pastorie

Inpas:    Ds.  Corneil  du  Plessis  Tema:    Jesus  leer  ons  om  te  doen  wat  Hy  sê.  

Page 2: Afkondigings 19 Augustus 2012

Aandag Selgroepe Enige selgroepe wat bereid is om te help met 'n wegneemete beurt op Vrydagaande moet asseblief vir Ds Jaques Grobler skakel by 082 812 6785. PROJEK carpe diem: Emmers is beskikbaar na die diens in die Dak by die Toonbank.

Tienernuus: Weens Helpmekaar Kollege en Leeuwenhof Akademie skoolvakansies sal daar geen pelgroepe wees van 5 Augustus tot en met 2 September nie. Pelgroepe word weer hervat op 9 September. Die tienerselgroep vind wel steeds plaas op Sondagaande by Jaques se huis om 18h00. Onthou ons tienerkamp 28 September – 1 Oktober. Koste R300 per persoon. Besoek ons kerk webblad vir meer besonderhede Beleef jou sekerheid ‘’n Bybelstudiegroep saam met Ds. Willem Strauss. Dit is aan die hand van ‘’n boek van Prof. Jan du Rand oor 1 Johannes. Dit sal tenminste 16 weke strek. Die kursus sal op Maandagoggende om 09h00 wees en Woensdagaande vanaf 19h00. Dit begin vanaf 20 Augustus 2012. Sien inskrywingsvorms by deure of skakel die kerkkantoor. Skryf so gou moontlik in-die boek wat gebruik gaan word, is uit druk en ons is afhanklik van bestaande voorraad.

CMR ALBERTON CMR ‘n bruikbare sitkamerstel benodig vir hul nuwe beradingskamer. Ons wil die kamer ook gebruik wanneer ons ‘n paneel het of as ons ‘n rustige atmosfeer moet skep vir kliente. Skakel vir Irene of Ankia by die kantoor by 011 907 2922 van 8:00 tot 16:00 en Vrydae tot 14:00. SOPKOMBUIS Die sopkombuis benodig skenkings met soupmix en ander bestanddele. Dit kan afgelewer word by die kerkkantoor(weekliks 08h30 tot 13h30) of by Phantom Straat Pastorie. Ilva Strauss 083 557 8087

 

Page 3: Afkondigings 19 Augustus 2012

   

 

Datum Tyd Gebeurtenis

20 Augustus Maandag

19:00

Kerkraadsvergadering

21 Augustus Dinsdag

13:00

Gemeente Gebedstyd

22 Augustus Woensdag

06:00

Manne van die Woord – By die Boma

23 Augustus Donderdag

10:00 Senior Selgroep

26 Augustus Sondag

08:30 09:00 09:00 09:00 18:30

Biduur in gebedskamer Erediens – Ds. Jaques Grobler Lofland Loftjokkers Inpas – Ds. Corneil du Plessis Tema: Jesus transformeer ons lewens.

Ellen van Deventer 011 869-7277 / 073 530 9428 , Marlene Visagie 011 869-4045/

082 385 9319 , Susan van Zyl 011 869 1787 , Tommie Dijzel 011 907-4009,

Hannes Jooste 082 412 2072, Kobus Greyling 084 588 8218 ,

Lizanne Coetzee 083 635 8442, Lynette Harman.

Ivor Oosthuizen lyk aansienlik beter waaroor ons baie dankbaar is. Bid steeds vir hom en Martie. Tel No.: 082 588 8690 Oom Pieter Jansen van Rensburg lyk ook verstommend beter, hy het vir Ds. Willem herken en hom groet met die hand. Joke Klut – is Dinsdagmiddag geopereer nadat sy geval het en ‘’n been in haar knieg

gebreek het. Tel No.: 011 864-1547

Francois van Loggerenberg is in die hospitaal met ‘’n opstruksie. CT scan wys darem

geen gewasse nie. Gaan verdere toesê ondergaan. Tel No.: 082 854 3004

Page 4: Afkondigings 19 Augustus 2012

       

 

19 Augustus

Sondag

Daleen Stapelberg, Marisa van den Berg, Erik de Jager, Michelle Nel,

Monette Gildenhuys, Paul du Randt.

20 Augustus

Maandag

Jenny Alberts, Michael Jonker, Ria Janse van Rensburg, Dirk Beukes, Tarien

Laubscher, Lianie van Eck, Kobus Myburg, Luan Herbst.

21 Augustus

Dinsdag

Ginie Naude, Tannie Hendrina van der Merwe, Oom Danie Wiesner, Mark

Lyons, Ockert Coetzee, Johan van der Ryst,

22 Augustus

Woensdag

Jorg Westhof, Nicolette Vermeulen, Emile van Wyk, Christo Janse van

Vuuren, Wikus van Zyl.

23 Augustus

Donderdag

Santa Schmidt, Michelle Pienaar, Belinda Jordaan.

24 Augustus

Vrydag

Hennie Venter, Samuel Ferreira, Wybrand de Kock.

25 Augustus

Saterdag

Oom Kierie Strauss, Jaco Stapelberg, Juanisa Brits.