nasionale senior sertifikaat - besteducation.co.za · b. gliserol 1.3.7 wanneer die bisep saamtrek...

27
1 Lewenswetenskap/Graad 10 NSS MOD/Junie 2015 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT LEWENSWETENSKAP JUNIE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 10 PUNTE: 150 TYD: 2½ URE Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye

Upload: trinhquynh

Post on 20-Jul-2019

215 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT - besteducation.co.za · B. Gliserol 1.3.7 Wanneer die bisep saamtrek en die trisep ontspan. A. Voorarm lig op B. Voorarm laat sak 1.3.8 Die verdeling

1 Lewenswetenskap/Graad 10 NSS MOD/Junie 2015

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

LEWENSWETENSKAP

JUNIE EKSAMEN

JUNIE 2015

GRAAD 10

PUNTE: 150 TYD: 2½ URE

Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye

Page 2: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT - besteducation.co.za · B. Gliserol 1.3.7 Wanneer die bisep saamtrek en die trisep ontspan. A. Voorarm lig op B. Voorarm laat sak 1.3.8 Die verdeling

2 Lewenswetenskap/Graad 10 NSS MOD/Junie 2015 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word. 1. 2. 3. 4.

Beantwoord AL die vrae. Skryf AL die antwoorde in die ANTWOORDBOEK. Begin ELKE vraag se antwoord op ‘n NUWE bladsy. Nommer die antwoorde presies volgens die nommeringsisteem wat in die vraestel gebruik word.

5. 6. 7. 8.

Bied jou antwoorde volgens die instruksies by elke vraag aan. Maak ALLE tekeninge met ‘n potlood en die byskrifte met blou of swart ink. Teken diagramme en vloeidiagramme slegs wanneer daarvoor gevra word. Die diagramme in hierdie vraestel is NIE noodwendig volgens skaal geteken nie.

9. 10. 11.

Moet NIE grafiekpapier gebruik nie. Jy moet ‘n nieprogrammeerbare sakrekenaar, gradeboog en passer gebruik waar nodig. Skryf netjies en leesbaar.

Page 3: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT - besteducation.co.za · B. Gliserol 1.3.7 Wanneer die bisep saamtrek en die trisep ontspan. A. Voorarm lig op B. Voorarm laat sak 1.3.8 Die verdeling

3 Lewenswetenskap/Graad 10 NSS MOD/Junie 2015 AFDELING A VRAAG 1 1.1 Verskeie moontlike antwoorde word verskaf vir elke vraag. Dui die korrekte antwoord

aan deur slegs die letter van jou keuse langs die toepaslike vraagnommer (1.1.1 tot

1.1.7) neer te skryf in jou ANTWOORDBOEK, byvoorbeeld 1.1.8 C.

1.1.1 Hoeveel chromosome word aangetoon in die onderstaande

diagram?

A 8 B 4 C 2 D 16 1.1.2 Watter van die volgende word gebruik wanneer daar vir stysel

getoets word?

A Benedict se oplossing B Millon se reagens C Eter D Jodiumoplossing

Page 4: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT - besteducation.co.za · B. Gliserol 1.3.7 Wanneer die bisep saamtrek en die trisep ontspan. A. Voorarm lig op B. Voorarm laat sak 1.3.8 Die verdeling

4 Lewenswetenskap/Graad 10 NSS MOD/Junie 2015 1.1.3 Watter van die volgende epiteelweefsels bevat bekerselle?

1. Kolomepiteelweefsel

2. Plaveiselepiteelweefsel

3. Kubusepiteelweefsel

4. Gesilieerde epiteelweefsel

A 1, 2 en 4 B 2, 3 en 4 C 1 en 4 D 2 en 3 1.1.4 Die siekte wat veroorsaak word deur abnormale selverdeling in die

liggaam.

A Kanker B Skeurbuik C Ragitis D Goiter 1.1.5 Watter van die volgende is NIE ‘n korrekte eienskap van ensieme

nie?

A Hulle is biologiese katalisators B Hulle word opgebruik tydens ‘n reaksie C Hulle word nie opgebruik tydens ‘n reaksie nie D Hulle kan denatureer 1.1.6 Dit heg spiere aan been. A Kraakbeen B Ligamente C Spiere D Tendons

Page 5: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT - besteducation.co.za · B. Gliserol 1.3.7 Wanneer die bisep saamtrek en die trisep ontspan. A. Voorarm lig op B. Voorarm laat sak 1.3.8 Die verdeling

5 Lewenswetenskap/Graad 10 NSS MOD/Junie 2015 1.1.7 Die siekte wat pyn en swelling in die gewrigte veroorsaak. A Artritis B Ragitis C Osteoporose D Aterosklerose 7 X 2 (14)

1.2 Gee die korrekte biologiese term vir elkeen van die volgende beskrywings. Skryf slegs die korrekte term langs die toepaslike vraagnommer (1.2.1 tot 1.2.9) neer.

1.2.1 Die membraan wat die vakuool omring. 1.2.2 Die twee selle wat die oop en toemaak van die huidmondjies in ‘n

blaar beheer.

1.2.3 Die tipe xileemselle waarvan die punte oorvleuel. 1.2.4 Die klein stukkie glas waarop monsters gemonteer word vir studie

met ‘n ligmikroskoop.

1.2.5 Die selle wat die funksies van die sifvate in plante beheer. 1.2.6 Die beweging van deeltjies vanuit streke met ‘n hoë konsentrasie na

‘n laer konsentrasie.

1.2.7 Die verdikking van stingels en wortels van dikotiele plante soos wat

hulle groei.

1.2.8 Die instrument wat gebruik word om die transpirasietempo te

bepaal.

1.2.9 Die veselagtige verbindingsweefsel wat bene in ‘n gewrig bymekaar

hou.

9x1 (9)

Page 6: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT - besteducation.co.za · B. Gliserol 1.3.7 Wanneer die bisep saamtrek en die trisep ontspan. A. Voorarm lig op B. Voorarm laat sak 1.3.8 Die verdeling

6 Lewenswetenskap/Graad 10 NSS MOD/Junie 2015

1.3 Dui aan of elk van die stellings in KOLOM I van toepassing is op SLEGS A, SLEGS B, BEIDE A EN B of GEENEEN van die items in KOLOM II nie. Skryf slegs A, slegs B, beide A en B of geeneen langs die vraagnommer (1.3.1 tot 1.3.9) in die ANTWOORDEBOEK neer.

KOLOM I KOLOM II 1.3.1 Die basiese eenheid van die senuweestelsel. A. Neuron

B. Nukleotied

1.3.2 Die selle in hierdie tipe plantweefsel is dood. A. Xileem

B. Floeëm

1.3.3 ‘n Tipe kankeragtige tumor. A. Goedaardig

B. Kwaadaardig

1.3.4 ‘n Wasagtige laag wat die epidermis van die

blaar bedek.

A. Kutikula

B. Suberien

1.3.5 Organelle van waar energie vrygestel word

gedurende respirasie.

A. Ribosome

B. Mitochondrion

1.3.6 Die boublokke van ‘n lipiedmolekule. A. Aminosuur

B. Gliserol

1.3.7 Wanneer die bisep saamtrek en die trisep

ontspan.

A. Voorarm lig op

B. Voorarm laat sak

1.3.8 Die verdeling van sitoplasma. A. Mitose

B. Sitokinese

1.3.9 Losgepakte selle met min chloroplaste A. Palisade mesofil

B. Sponsagtige mesofil

9x2 18

Page 7: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT - besteducation.co.za · B. Gliserol 1.3.7 Wanneer die bisep saamtrek en die trisep ontspan. A. Voorarm lig op B. Voorarm laat sak 1.3.8 Die verdeling

7 Lewenswetenskap/Graad 10 NSS MOD/Junie 2015 1.4 Die onderstaande diagram toon sommige van die stadiums in die

selverdelingsproses. Bestudeer die diagram en beantwoord die vrae

wat volg.

1.4.1 Verskaf byskrifte vir die dele wat 3 en 4 genommer is. (2) 1.4.2 Gee EEN funksie van die deel wat 1 genommer is. (1) 1.4.3 Rangskik die fases hierbo in die regte volgorde. Maak slegs gebruik

van die letters. (3)

1.4.4 Verskaf DRIE redes waarom mitose biologies belangrik is. (3) (9) TOTAAL VRAAG 1 [50] TOTAAL AFDELING A: 50

Page 8: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT - besteducation.co.za · B. Gliserol 1.3.7 Wanneer die bisep saamtrek en die trisep ontspan. A. Voorarm lig op B. Voorarm laat sak 1.3.8 Die verdeling

8 Lewenswetenskap/Graad 10 NSS MOD/Junie 2015

AFDELING B VRAAG 2 2.1 Bestudeer die onderstaande diagram van ‘n vergrote Amoeba.

2.1.1 Bepaal die lengte van die Amoeba aangetoon, in mm. (1) 2.1.2 Bepaal die lengte van die lynskaal in mm. (1) 2.1.3 Bereken die werklike lengte van die Amoeba in µm deur gebruik te

maak van die formule.

( ) ( )

( )

(3)

(5)

2.2 Wortelhare is struktureel aangepas om waterabsorpsie vanuit die grond te fasiliteer.

2.2.1 Verduidelik TWEE maniere hoe ‘n wortelhaar struktureel aangepas

is om sy funksie te verrig.

(4) 2.2.2 Teken en benoem ‘n diagram wat die struktuur van die wortelhaar

aantoon.

(5)

4 μm

AMOEBA

Page 9: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT - besteducation.co.za · B. Gliserol 1.3.7 Wanneer die bisep saamtrek en die trisep ontspan. A. Voorarm lig op B. Voorarm laat sak 1.3.8 Die verdeling

9 Lewenswetenskap/Graad 10 NSS MOD/Junie 2015 (9)

2.3 Bestudeer die onderstaande diagram van ‘n sel en beantwoord die

vrae wat volg.

2.3.1 Identifiseer die tipe sel. (1) 2.3.2 Gee DRIE sigbare redes vir jou antwoord in vraag 2.3.1 hierbo. (3) 2.3.3 Stel ‘n funksie van dele genommer 1 en 2. (2) (6)

Page 10: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT - besteducation.co.za · B. Gliserol 1.3.7 Wanneer die bisep saamtrek en die trisep ontspan. A. Voorarm lig op B. Voorarm laat sak 1.3.8 Die verdeling

10 Lewenswetenskap/Graad 10 NSS MOD/Junie 2015

2.4 Die tabel hieronder toon die resultate van ‘n ondersoek om te bepaal

wat die effek is van ligintensiteit op die tempo van transpirasie.

Ligintensiteit (kilolux) Waterverlies (g/uur)

0 1

10 15

20 20

30 22

40 22

2.4.1 Stel ‘n moontlike hipotese vir hierdie eksperiment. (2) 2.4.2 Identifiseer TWEE vaste veranderlikes in die ondersoek. (2) 2.4.3 Plot ‘n lyngrafiek deur gebruik te maak van die data in die tabel. (9) (13)

Page 11: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT - besteducation.co.za · B. Gliserol 1.3.7 Wanneer die bisep saamtrek en die trisep ontspan. A. Voorarm lig op B. Voorarm laat sak 1.3.8 Die verdeling

11 Lewenswetenskap/Graad 10 NSS MOD/Junie 2015

2.5 Bestudeer die volgende dierweefsels en beantwoord die vrae wat volg.

2.5.1 Identifiseer die dierweefsel A, B en C. (3) 2.5.2 Skryf die LETTER van die weefsel neer wat mineraalsoute in die

dierlike liggaam berg.

(1) 2.5.3 Verskaf die byskrifte vir die strukture wat 1, 6 en 8 genommer is. (3) (7) TOTAAL VRAAG 2: [40]

Page 12: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT - besteducation.co.za · B. Gliserol 1.3.7 Wanneer die bisep saamtrek en die trisep ontspan. A. Voorarm lig op B. Voorarm laat sak 1.3.8 Die verdeling

12 Lewenswetenskap/Graad 10 NSS MOD/Junie 2015

VRAAG 3 3.1 Die grafiek hieronder toon die verwantskap tussen temperatuur en

ensiemaktiwiteit. Bestudeer die grafiek deeglik en beantwoord die vrae wat volg.

3.1.1 Wat is die optimum temperatuur vir hierdie ensiemaktiwiteit? (2) 3.1.2 Beskryf die verhouding tussen die temperatuur en die ensiemaktiwiteit

soos voorgestel deur die grafiek. between 0oC and 400C.

(2) 3.1.3 Gee ‘n rede vir die vorm van die grafiek na 40˚C. (2) 3.1.4 Verduidelik TWEE gebruike van ensieme in die alledaagse lewe. (4) (10) .

Ens

iem

aktiw

iteit

Temperatuur (˚C)

Page 13: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT - besteducation.co.za · B. Gliserol 1.3.7 Wanneer die bisep saamtrek en die trisep ontspan. A. Voorarm lig op B. Voorarm laat sak 1.3.8 Die verdeling

13 Lewenswetenskap/Graad 10 NSS MOD/Junie 2015

3.2. Die onderstaande diagram toon die effek van ouderdom op die

liggaam.

3.2.1 Stel TWEE sigbare effekte van ouderdom op die liggaam. (4) 3.2.2 Watter mineraalgebrek veroorsaak hierdie veranderinge? (1) 3.2.3 Stel TWEE effekte van die gebrek, wat jy in vraag 3.2.2 genoem het,

op beenweefsel.

(2) 3.2.4 Noem die siekte wat die veranderinge in die diagram veroorsaak

het.

(1) (8)

Page 14: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT - besteducation.co.za · B. Gliserol 1.3.7 Wanneer die bisep saamtrek en die trisep ontspan. A. Voorarm lig op B. Voorarm laat sak 1.3.8 Die verdeling

14 Lewenswetenskap/Graad 10 NSS MOD/Junie 2015

3.3.1 Identifiseer die menslike ledemaat. (1) 3.3.2 Verskaf byskrifte vir die dele genommer 1, 3, 4 ,5 en 8. (5) 3.3.3 Benoem die gewrig wat voorgestel word deur 9. (1) 3.3.4 Skryf die nommer en die naam neer van die langbeen in hierdie

ledemaat.

(2) 3.3.5 Lys DRIE funksies van bene. (3) (12)

3.2. Die onderstaande diagram is ‘n voorstelling van ‘n gedeelte van ‘n menslike

ledemaat. Bestudeer die diagram en beantwoord die vrae wat volg.

Page 15: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT - besteducation.co.za · B. Gliserol 1.3.7 Wanneer die bisep saamtrek en die trisep ontspan. A. Voorarm lig op B. Voorarm laat sak 1.3.8 Die verdeling

15 Lewenswetenskap/Graad 10 NSS MOD/Junie 2015 3.4 Bestudeer die onderstaande diagram van die mikroskoop en

beantwoord die vrae wat volg.

3.4.1 Verskaf die byskrifte vir dele B , D en F. (3) 3.4.2 Noem die LETTER en NAAM van die deel wat gebruik word om:

(a) Deur te kyk na die beeld op die plaatjie. (b) Die plaatjie op te plaas.

(2) (2)

3.4.3 Noem TWEE instrumente wat deur wetenskaplikes gebruik is om

monsters te bekyk, voordat die mikroskoop ontwerp is.

(2)

3.4.4 Wie was die eerste persoon wat bakterieë geïdentifiseer en beskryf

het? (1)

(10) TOTAAL VRAAG 3 [40] TOTAAL VIR AFDELING B 80

Page 16: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT - besteducation.co.za · B. Gliserol 1.3.7 Wanneer die bisep saamtrek en die trisep ontspan. A. Voorarm lig op B. Voorarm laat sak 1.3.8 Die verdeling

16 Lewenswetenskap/Graad 10 NSS MOD/Junie 2015

Entstowwe, antibiotika en bloedoortappings is sommige voorbeelde van

mediese biotegnologiese produkte en prosesse wat gebruik is om

gesondheidsprobleme op te los en lewenskwaliteit te verbeter.

Wat is biotegnologie? Beskryf entstowwe, antibiotika en bloedoortappings en

die impak wat hulle het op menslike lewe.

LET WEL: Geen punte sal toegeken word vir antwoorde in die vorm van

vloeidiagramme of diagramme nie.

Inhoud: (17) Sintese: (3) (20) TOTAAL AFDELING C: [20] GROOTTOTAAL: 150

AFDELING C VRAAG 4

Page 17: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT - besteducation.co.za · B. Gliserol 1.3.7 Wanneer die bisep saamtrek en die trisep ontspan. A. Voorarm lig op B. Voorarm laat sak 1.3.8 Die verdeling

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

LEWENSWETENSKAP

JUNIE EKSAMEN 2015

MEMORANDUM GRAAD 10

Punte: 150

Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye

Page 18: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT - besteducation.co.za · B. Gliserol 1.3.7 Wanneer die bisep saamtrek en die trisep ontspan. A. Voorarm lig op B. Voorarm laat sak 1.3.8 Die verdeling

Lewenswetenskap/Graad 10 2 MOD/2015 NSS-MEMORANDUM

INSTRUKSIES EN BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN 1. Indien meer inligting as die puntetoekening gegee word – hou op merk

nadat die maksimum punte verkry is en trek „n kronkellyn en dui “maks” punte in die regterkantste kantlyn aan.

2. Indien, byvoorbeeld drie redes vereis en vyf word gegee – merk net die

eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek / nie korrek is nie.

3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ‘n deel vereis word -

lees alles en krediteer die relevante dele.

4. Indien vergelykings vereis, maar beskrywings word gegee – aanvaar

indien die verskille / ooreenkomste duidelik is.

5. Indien tabuleering vereis word en paragrawe word gegee – kandidate sal

punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6. As geannoteerde diagramme aangebied in plaas van beskrywings wat

vereis word – kandidate sal punte verbeur.

7. Indien vloeidiagramme ipv beskrywings aangebied word – kandidate sal

punt verbeur.

8. Indien die volgorde vaag en skakelings nie sin maak nie – krediteer waar

volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde weer korrek is, gaan voort om te krediteer.

9. Onherkenbare afkortings – aanvaar indien dit aan die begin van die

antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is.

10. Verkeerd genommer – Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae

pas, is dit aanvaarbaar.

11. Indien die taal wat gebruik word die bedoelde betekenis verander –

moenie aanvaar nie.

12. Spelfoute – Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets

anders in Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.

13. Indien gewone name gegee word in terminologie – aanvaar, indien dit by

die memobespreking aanvaar is.

14. Indien slegs die letter vereis word en slegs die naam word gegee (en

andersom) – geen krediet.

Page 19: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT - besteducation.co.za · B. Gliserol 1.3.7 Wanneer die bisep saamtrek en die trisep ontspan. A. Voorarm lig op B. Voorarm laat sak 1.3.8 Die verdeling

Lewenswetenskap/Graad 10 3 MOD/2015 NSS-MEMORANDUM

15. As eenhede van mate nie aangedui word – Memorandum sal afsonderlike

punte vir eenhede aandui, behalwe waar dit in vraag gegee is.

16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op

verskillende maniere aangebied word.

17. Opskrif - Alle illustrasies (soos diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle ens.)

moet van „n opskrif voorsien word, behalwe waar dit in „n vraag gegee word.

18. Vermening van amptelike tale (terme en konsepte) – Slegs „n enkele

woord of twee wat in enige ander amptelike taal anders as die leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word moet gekrediteer word, indien dit korrek is. „n Nasiener wat in die relevante amptelike taal vaardig is behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir alle amptelike tale.

Page 20: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT - besteducation.co.za · B. Gliserol 1.3.7 Wanneer die bisep saamtrek en die trisep ontspan. A. Voorarm lig op B. Voorarm laat sak 1.3.8 Die verdeling

Lewenswetenskap/Graad 10 4 MOD/2015 NSS-MEMORANDUM

AFDELING A VRAAG 1 1.1

1.1.1 B99

1.1.2 D99

1.1.3 C99

1.1.4 A99

1.1.5 B99

1.1.6 D99

1.1.7 A99 (14) 1.2 1.2.1 Tonoplast9

1.2.2 Sluitselle9

1.2.3 Trageïede9

1.2.4 Voorwerpglasie9

1.2.5 Begeleidende selle9

1.2.6 Diffusie9

1.2.7 Sekondêre groei9

1.2.8 Potometer9

1.2.9 Ligamente9 (9)

1.3 1.3.1 Slegs A99

1.3.2 Slegs A99

1.3.3 Beide A en B99

1.3.4 Slegs A99

1.3.5 Slegs B99

1.3.6 Beide A en B99

1.3.7 Slegs A99

1.3.8 Slegs B99

1.2.9 Slegs B99 (18)

Page 21: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT - besteducation.co.za · B. Gliserol 1.3.7 Wanneer die bisep saamtrek en die trisep ontspan. A. Voorarm lig op B. Voorarm laat sak 1.3.8 Die verdeling

Lewenswetenskap/Graad 10 5 MOD/2015 NSS-MEMORANDUM

1.4 1.4.1 3 – Sentriool9

4 – Spoelvesel9

(2) 1.4.2 Om erflikheidseienskappe van ouers na nakomelinge oor te dra 9 (1) 1.4.3 A9 ,C9, B9 (3) 1.4.4 - groei van liggaamsdele9

- ontwikkel organe9 - herstel beskadigde weefsel9 - vervang dooie selle9

Merk eerste DRIE

(3)

(9) TOTAAL VIR VRAAG 1 [50] TOTAAL VIR AFDELING A 50

AFDELING B

VRAAG 2

2.1 2.1.1 24mm9 (1) 2.1.2 15mm9 (1) 2.1.3

( ) ( )

( )

= 24 x 409 15

= 649um9

(3)

(5)

2.2 2.2.1 - hulle is verleng 9/ hulle is verleng om die oppervlak area 9 te

vergroot. - selwande is porieus 9 / het baie porieë waardeur water geabsorbeer 9word. - selwande is dun 9 bevorder vinnige diffusie 9 - die vakuool het „n hoë konsentrasie van soute 9 / oplosmiddel en lae waterpotensiaal fasiliteer osmose.9 - het „n groot vakuool 9 om water en mineraalsoute te stoor 9

Enige TWEE 2x2

(4)

Page 22: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT - besteducation.co.za · B. Gliserol 1.3.7 Wanneer die bisep saamtrek en die trisep ontspan. A. Voorarm lig op B. Voorarm laat sak 1.3.8 Die verdeling

Lewenswetenskap/Graad 10 6 MOD/2015 NSS-MEMORANDUM

2.2.2 Die wortelhaar

Titel9 Korrekte diagram9 Enige drie korrekte byskrifte999

(5)

(9)

2.3 2.3.1 Plantsel9 (1) 2.3.2 - dit het „n groot vakuool9

- dit het chloroplaste9 - dit het „n selwand9

(3)

2.3.3 1 – Handhaaf turgiditeit9 / bevat die selsap 2 – Beskerm 9 / omring die binneste dele van die sel

(2) (6)

2.4 2.4.1 - die waterverlies neem toe9 as die ligintensiteit toeneem.9

OF -die waterverlies neem af 9 as ligintensiteit toeneem.9

(2)

2.4.2 - temperatuur9/ humiditeit / windspoed moet nie verander nie.

- Dieselfde plant9 moet gebruik word in al die verskillende ligintensiteit. - Dieselfde duur 9/ tyd moet gehandhaaf word vir al die verskillende ligintensiteit. - Die afstand 9 tussen die plant en die ligbron moet nie verander nie. - Die tipe 9lig vir alle eksperimente moet dieselfde wees.

any TWO

(2)

Selmembraan Selwand

Vakuool

Sitoplasma Nukleus

Page 23: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT - besteducation.co.za · B. Gliserol 1.3.7 Wanneer die bisep saamtrek en die trisep ontspan. A. Voorarm lig op B. Voorarm laat sak 1.3.8 Die verdeling

Lewenswetenskap/Graad 10 7 MOD/2015 NSS-MEMORANDUM

2.4.3

Rubriek vir toekenning van punte vir die grafiek Tipe grafiek 1 Titel van grafiek 1 Korrekte byskrif en eenheid vir X-as

1

Korrekte byskrif en een heid vir Y-as

1

Korrekte skaal vir X-as 1 Korrekte skaal vir Y-as 1 Plot van punte op die grafiek

Al 5 punte korrek - 3 4 punte korrek geplot – 2 2 punte korrek geplot -1

(9)

(13)

2.5 2.5.1 A- Been 9

B- Senuwee 9 C- Epiteel9

(3)

2.5.2 A9 (1) 2.5.3 1- Havers se kanaal9

6- Dendriet9 8- Cilia9

(3) (7)

TOTAAL VIR VRAAG 2 [40]

0

5

10

15

20

25

0 10 20 30 40 50

Wat

erve

rlies

(g/u

ur)

Ligintensiteit (kilolux)

Die effek van ligintensiteit op die tempo van transpirasie

Page 24: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT - besteducation.co.za · B. Gliserol 1.3.7 Wanneer die bisep saamtrek en die trisep ontspan. A. Voorarm lig op B. Voorarm laat sak 1.3.8 Die verdeling

Lewenswetenskap/Graad 10 8 MOD/2015 NSS-MEMORANDUM

VRAAG 3 3.1 3.1.1 Aanvaar die grense/wydte tussen 38 en 409˚C9 (2) 3.1.2 Die ensiemaktiwiteit neem toe 9 soos die temperatuur

toeneem9 totdat optimale temperatuur 9 bereik word en dan begin afneem. Any 2

(2)

3.1.3 - die ensieme denatureer 9en die ensiemaktiwiteit neem

af9

(2) 3.1.4 - dit word gebruik in waspoeiers 9 om vuilkolle te

verwyder 9 wat proteïenagtig is / ensieme verteer proteïene. - dit word gebruik in vleisversagmiddels 9 om vleis te versag 9 - dit word in brouerye 9 gebruik vir fermentasie 9 - dit word in die bakindustrie 9 gebruik om stysel te verteer 9 en koolstofdioksied te produseer wat verooraak dat die deeg rys. Enige TWEE 2x2

(4)

(10)

3.2 3.2.1 -die rug / ruggraat 9 is gekrom9

-lengte 9 neem af 9 / word korter (4)

3.2.2 Kalsium 9 (1) 3.2.3 - die beenweefsel raak porieus / dun

- die beenweefsel verloor digtheid 9/ beendigtheid neem af - die beenweefsel kan frakture vorm 9 / maklik breek ENIGE EERSTE TWEE

(2)

3.2.4 Osteoporose 9 (1) (8)

3.3 3.3.1 Onderste ledemaat9 (1) 3.3.2 1 – Pelvis9

3 – Patella9 4 – Tibia9 5 – Fibula9 8 – Falanges9

(5)

3.3.3 Skarniergewrig9 (1)

Page 25: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT - besteducation.co.za · B. Gliserol 1.3.7 Wanneer die bisep saamtrek en die trisep ontspan. A. Voorarm lig op B. Voorarm laat sak 1.3.8 Die verdeling

Lewenswetenskap/Graad 10 9 MOD/2015 NSS-MEMORANDUM

3.3.4 No 29- Femur9 (2) 3.3.5 - vorm die skelet 9/ endoskelet

- beskerm lewensbelangrike organe9 - berging van minerale9 - help met voortbeweging 9/ bewegings - dien as aanhegtingsplek vir spiere 9 - langbene vervaardig rooibloedselle 9

Merk eerste DRIE

(3)

(12) 3.4 3.4.1 B – Growwe stelskroef 9

D – Okulêre lens / oogstuk 9 F – Ligbron 9

(3)

3.4.2 (a) – A - Oogstuk9

(b) – E – Tafel / platvorm9

(2) 3.4.3 - Vergrootglas9

- Verkykers9 (1)

3.4.4 Anton Van Leeuwenhoek (1)

(10)

TOTAAL VIR VRAAG 3 40 TOTAAL VIR AFDELING B 80

Page 26: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT - besteducation.co.za · B. Gliserol 1.3.7 Wanneer die bisep saamtrek en die trisep ontspan. A. Voorarm lig op B. Voorarm laat sak 1.3.8 Die verdeling

Lewenswetenskap/Graad 10 10 MOD/2015 NSS-MEMORANDUM

AFDELING C VRAAG 4 Biotegnologie – dit is die gebruik van lewende organismes 9 en biologiese

prosesse 9om produkte te vervaardig wat nuttig is vir die mens 9 en die

omgewing. MAKS TWEE

(2)

Entstowwe - Word voorberei deur gebruik te maak van dooie 9of verswakte

organismes wat soortgelyk is aan patogene/siekte veroorsakende mikro-organismes 9.

- Biotegnoloë versamel proteïene 9 vanaf die patogene en berei dit voor vir die gebruik daarvan in die entstof. Hulle kan ook gebruik maak van toksiene/gifstowwe 9 wat deur die patogene gevorm word in die voorbereiding van die entstof.

- Die entstof word ingespuit 9in die liggaam van die persoon wat nodig het om teen siektes beskerm 9te word / siektes te voorkom.

MAKS DRIE Antibiotika - dit is chemikalieë wat vervaardig word deur sommige mikro-organismes /organismes -die chemikalieë vernietig bakterieë9 -die chemikalieë word gebruik om tablette/pille te vervaardig 9 -die tablette/pille word gewoonlik oraal geneem met water 9

MAKS DRIE Bloedoortappings Hierdie is die proses waartydens bloedprodukte ontvang word en intravenieus in die sirkulasiesisteem 9gepomp word. Dit word gedoen sodat verlore bloedkomponente vervang kan word 9 Mense wat teveel bloed 9 verloor bv in ongelukke 9 ontvang bloed vanaf skenkers. MAKS DRIE

(3) (3) (3)

Impak van entstowwe op lewe - Die entstof stimuleer 9 / verbeter die immuunsisteem van die persoon, sodat dit instaat is om die regte patogene onmiddelik te kan identifiseer 9 en te kan vernietig wanneer dit die menslike liggaam binnedring. - dit voorkom 9 dat die wat ingeënt is, die siekte opdoen 9 - entstowwe verbeter gesondheid 9/ lewenskwaliteit

MAKS DRIE

(3)

Page 27: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT - besteducation.co.za · B. Gliserol 1.3.7 Wanneer die bisep saamtrek en die trisep ontspan. A. Voorarm lig op B. Voorarm laat sak 1.3.8 Die verdeling

Lewenswetenskap/Graad 10 11 MOD/2015 NSS-MEMORANDUM

Impak van antibiotika op lewe - dit word gebruik om siektes te behandel 9/ genees wat deur bakterieë 9 veroorsaak word - dit verbeter gesondheid 9 / lewenskwaliteit MAKS TWEE Impak van bloedoortappings - Dit red lewens 9/ omdat bloedverlies die dood kan veroorsaak.

(2)

(1) (17)

Assessering van die opstel Kriteria Relevansie (R) Logiese volgorde

(L) Begrip (C)

Slegs inligting wat relevant is tot biotegnologie, die drie produkte en hul impak op menslike lewe is beskryf

Inligting oor biotegnologie, die drie produkte en hul impak op menslike lewe is in „n logiese manier verduidelik

Definisie van biotegnologie, TWEE feite oor die drie produkte en EEN impak van elk is beskryf

Punt 1 1 1

(3)

TOTAAL VIR VRAAG 4 TOTAAL VIR AFDELING C

GROOTTOTAAL

[20] [20] 150