ned geref gemeente swartland-noord...

2
NED GEREF GEMEENTE SWARTLAND-NOORD AFKONDIGINGS WELKOM BY VANOGGEND SE EREDIENS! 23 NOVEMBER 2014 Tel nr: 022 482 1407 e-pos: [email protected] webtuiste : www.ngswartlandnoord.co.za “Laat jou lewe aan die Here oor en vertrou op Hom, Hy sal Sorg” Psalm 37:5 Program van die week Vandag 09:30 Erediens Ds Jan Steyn Deuroffer: Alta Du Toit Nasorg (Spes) Kinderkerk & kategese Kerssangdiens om 19:30 Deuroffer: Barmhartigheid Plaaslik Maandag, 24 November 2014 Artikel 1 Laaste stemdag vanaf 06:30 tot 20:00 in Saal. Dinsdag, 25 November 2014 Mansbybelstudie 06:30 Klub 60: Afsluiting om 17:00 in Kelder Woensdag, 26 November 2014 Biduur ACVV Dienssentrum 09:30 Sendingondersteuners 16:00 Koorbraai Donderdag, 27 November 2014 JB Groep 19:00 Moedergemeente Kerksentrum Kerkraadsvergadering om 19:00 in Konsistorie Vrydag, 28 November 2014 Gebedsvriendinne 09:00 Volgende Sondag 1 ste Advent 30 November 2014 09:30 Erediens: Ds Jan Steyn Deuroffer: Hugenote Kollege (Spes) Kerkraadbevestiging Kinderkerk & kategese afsluiting Wyksafsluitings Kerssangdiens Moedergemeente om 19:30 Nuwe Intrekkers Baie welkom! Mag jul verblyf in Swartland-Noord baie geseënd wees!! Raak betrokke by omgeegroepe en ander aksies! Klub 60 Dinsdag, 25 November Afsluiting om 17:00 in die Kelder waartydens die Bingospelers pryse gaan ontvang. Daarna verdaag ons vir ‘n aangename verrassing!! Kerkklok wat Maandagoggende om 07:00 lui. Kom ons verenig in gebed vir ons Gemeente en ons land. Tema: 1 Konings 18 & Mattheus 6 Skriflesing: Ware aanbidding Sake vir verdere oordenking na erediens 1. Was die ontmoeting tussen God en jou vanoggend vir jou sinvol? 2. Is daar iets waartoe jy jou opnuut of vir die eerste keer wil verbind tov: Jou persoonlike lewe? Jou familie of vriende? Dienswerk in Swartland Noord of in die breë Koninkryk? 3. Gaan deel dit met ‘n persoon of persone NG Stellenbosch Moederkerk | Kruiskerk: EERSTEJAARSKAMP 2015 Oudergewoonte bied NG Stellenbosch Moederkerk en Kruiskerk ’n eerstejaarskamp in 2015 aan en enigeen is welkom! Die kamp word aangebied van 18 tot 22 Januarie 2015 te Bergkroon, Wellington. Registrasie vind op 18 Januarie 2015 plaas te Kruiskerk, Stellenbosch. Koste vir die kamp beloop R550 (etes, verblyf en vervoer ingesluit). Om in te skryf besoek gerus http://kruiskerk.com/eerstejaarskamp2015 Kennisgewing: November Teebeurt (Anena Loots se omgeegroep) Almal word hartlik uitgenooi om na afloop van die erediens ‘n lekker koppie tee in die Kelder te kom geniet.

Upload: others

Post on 12-Feb-2020

4 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: NED GEREF GEMEENTE SWARTLAND-NOORD AFKONDIGINGSngswartlandnoord.co.za/1123november2014afkondigings.pdf · Kersfees Mark 28 en 29 November Ete kaartjies vir Vrydag-aand (28 Nov) @

NED GEREF GEMEENTE SWARTLAND-NOORD

AFKONDIGINGS WELKOM BY VANOGGEND SE EREDIENS!

23 NOVEMBER 2014 Tel nr: 022 482 1407 e-pos: [email protected] webtuiste : www.ngswartlandnoord.co.za

“Laat jou lewe aan die Here oor en vertrou op Hom, Hy

sal Sorg”

Psalm 37:5 Program van die week

Vandag 09:30 Erediens Ds Jan Steyn

Deuroffer: Alta Du Toit Nasorg (Spes) Kinderkerk & kategese

Kerssangdiens om 19:30 Deuroffer: Barmhartigheid Plaaslik

Maandag, 24 November 2014

Artikel 1 Laaste stemdag vanaf 06:30 tot 20:00 in Saal.

Dinsdag, 25 November 2014

Mansbybelstudie 06:30 Klub 60: Afsluiting om 17:00 in Kelder

Woensdag, 26 November 2014

Biduur ACVV Dienssentrum 09:30 Sendingondersteuners 16:00

Koorbraai

Donderdag, 27 November 2014 JB Groep 19:00 Moedergemeente Kerksentrum

Kerkraadsvergadering om 19:00 in Konsistorie

Vrydag, 28 November 2014

Gebedsvriendinne 09:00

Volgende Sondag 1 ste Advent

30 November 2014 09:30 Erediens: Ds Jan Steyn

Deuroffer: Hugenote Kollege (Spes) Kerkraadbevestiging

Kinderkerk & kategese afsluiting Wyksafsluitings

Kerssangdiens Moedergemeente om 19:30

Nuwe Intrekkers

Baie welkom!

Mag jul verblyf in Swartland-Noord baie geseënd wees!!

Raak betrokke by omgeegroepe en

ander aksies!

Klub 60

Dinsdag, 25 November Afsluiting om 17:00 in die Kelder waartydens die

Bingospelers pryse gaan ontvang. Daarna verdaag

ons vir ‘n aangename verrassing!!

Kerkklok wat

Maandagoggende om 07:00

lui.

Kom ons verenig in gebed vir

ons Gemeente en ons land.

Tema: 1 Konings 18 & Mattheus 6

Skriflesing: Ware aanbidding

Sake vir verdere oordenking na erediens

1. Was die ontmoeting tussen God en jou vanoggend vir jou sinvol?

2. Is daar iets waartoe jy jou opnuut of vir die

eerste keer wil verbind tov:

Jou persoonlike lewe?

Jou familie of vriende?

Dienswerk in Swartland Noord of in die breë Koninkryk?

3. Gaan deel dit met ‘n persoon of persone

NG Stellenbosch Moederkerk | Kruiskerk: EERSTEJAARSKAMP 2015

Oudergewoonte bied NG Stellenbosch Moederkerk en Kruiskerk ’n eerstejaarskamp in 2015

aan en enigeen is welkom! Die kamp word aangebied van 18 tot 22 Januarie 2015 te

Bergkroon, Wellington. Registrasie vind op 18 Januarie 2015 plaas te Kruiskerk,

Stellenbosch. Koste vir die kamp beloop R550 (etes, verblyf en vervoer ingesluit). Om in te

skryf besoek gerus http://kruiskerk.com/eerstejaarskamp2015

Kennisgewing: November Teebeurt

(Anena Loots se omgeegroep)

Almal word hartlik uitgenooi om na afloop van die erediens ‘n lekker koppie tee in die Kelder te kom

geniet.

Page 2: NED GEREF GEMEENTE SWARTLAND-NOORD AFKONDIGINGSngswartlandnoord.co.za/1123november2014afkondigings.pdf · Kersfees Mark 28 en 29 November Ete kaartjies vir Vrydag-aand (28 Nov) @

Het jy geweet ...

Moedergemeente Kersfees Mark

28 en 29 November

Ete kaartjies vir Vrydag-aand (28 Nov) @ R30 (boereworsrol of hoendersosatie met 2 slaaie) beskikbaar by Lionel Frank & Seuns, 022 48 21155 en kerkkantoor. Tafels vir privaat-entrepeneurs beskikbaar @ R150-00 vir volwassenes en R50-00 vir kinders. Inskrywingsvorms is beskikbaar by Cornelle, kerkkantoor - 0224822411 of Wini May ([email protected])

Aandskemering benodig breiwol (4 draad en Double Knit) vir projekte. Dit word gebruik om artikels te brei of te hekel waarmee ons uitreiking doen vir minderbevoorregtes. Enige donasies is baie welkom. Dit kan by Aandskemering of by die kerkkantoor afgegee word.

Kerssangdiens, 23 November 2014

Almal word hartlik uitgenooi

om na afloop van die Kerssangdiens ‘n lekker koppie tee in die saal te kom geniet. Baie dankie

aan elkeen wat aangebied het om borde eetgoed te bring, tee te bedien en op

te ruim na die tyd . Dit word opreg waardeer!

ACVV Kersgety-kospakkies – 2014

Die ACVV beoog om weer oor die Kersgety ± 75 kospakkies aan behoeftige gesinne en bejaardes in ons gemeenskap beskikbaar te stel. Ons benodig egter hulp om dit wel te kan doen en vra dus u ondersteuning in die verband. Ons benodig onder andere nie bederfbare produkte soos blikkies kos, seep en shampoo onder andere om ons kospakkies aan te vul. Indien dit vir u makliker is om ‘n kontant bydrae te maak is dit baie welkom. Die bankbesonderhede volg onder aan. Ons voorsien so vêr as moontlik deur die jaar, wanneer kos en klere tekorte by die gesinne kom. Ons is egter bekommerd dat ernstige tekorte in die Kersfeestyd dit vir die gesinne baie sleg sal maak. Daarom voorsien ons net voor Kersfees ‘n handige kospakkie (‘n boks vol) aan elke behoeftige gesin. Die Kerspakkies word gepak en afgelewer op Vrydag, 19 Desember 2014 Vriendelike groete Elsa Willemse ACVV Maatskaplike Dienste 022 48 22245

Ons vra voorbidding vir………….

Mienie Roode, kinders en familie, Iniastraat 9, met die heengaan van haar eggenoot, Basie.

Maré Nel en familie, Percheronstraat 35, met

die heengaan van haar moeder.

Elkeen wat deur ‘n moeilike tyd gaan.

Swartland-Noord bied ‘n Omgee Kersete aan op Sondag, 7 Desember 2014 om 12:00 in die Kerksaal Ons het in samewerking met die leierskap van die ACVV en die Nagskuiling ongeveer 100 mense genooi wat ons met ‘n Kersmaaltyd wil bederf. Ons nooi alle lidmate om te kom help om hierdie ‘n spesiale dag vir ons gaste te maak. Baie dankie vir elkeen wat reeds aangebied het om te help met die kersete. Die onderskeie convenors sal eersdaags met julle kontak maak. Bid asb. vir hierdie geleentheid en as jy graag betrokke wil wees of ‘n bydrae wil maak, kontak vir Siebert Coetzee 083 286 9209, Gielie du Toit 083 775 2523 of Sonette by die kerkkantoor 022 48 21407.

KENNISGEWING:

Kennisgewings vir afkondigings sluit op

Donderdagoggend om 10:00.

Canzibe-Werkerskamp 2015 ‘n Werkerskamp en toer na die gemeente Canzibe in die Transkei word beplan vanaf 28 Junie tot 7 Julie 2015. Die kostes beloop R 2500 per persoon. Laat weet voor 2 Desember indien jy wil saamgaan want daar is net plek vir 25 tieners en volwassenes. Reël vir jou eie borge vir die vervoer en kos. Vir enige navrae skakel ds. Johan O’Kennedy by 022 4821231/084 583 3158 of Siebert Coetzee by 083 286 9209.

Belangrike Kontak Nommers Ds George Prinsloo Huis 482-3664 Kantoor 482-4600 ( 08:30 tot 12:30) Sel / 083 447 6166 Ds Jan Steyn Huis 487-2763 Sel / 082 872 4314 Pastorale Berader: Theresa van Vreden 083 310 3823