nn26 9 web issuu

12
Mariska Ehlers ([email protected]) Michelle Green, wat aan ‘n rolstoel ge- kluister is, en haar huiswerker is verlede Donderdagoggend deur drie rowers oorval en vasgebind terwyl haar huis in Herman- straat, Lephalale, geplunder is. “’n Mens voel so simpel en hulpeloos terwyl so iets gebeur,” het sy aan Noordelike Nuus gesê. Green se huishulp, Francina Mampuru, was buite besig om die tuin nat te gooi, toe drie mans glo sonder seremonie die tuinhek- kie oopgeskop het. Die mans het vir glo vir Mampuru terug in die huis ingedwing waar sy en Green met dasse en ‘n stuk elektriese koord vasgebind is. Rowers plunder oordag “Die een man het niks gepraat nie, sy oë was bloedrooi en hy het heeltyd net gewys ons moet stilbly,” sê Mampuru. Green is na die hoofslaapkamer geneem waar hulle haar rolstoel na die muur toe ge- draai het sodat sy nie vir hulle kon kyk nie. “Hulle het die kluis se sleutel gesoek en vir my gesê dat hulle my gaan doodmaak as ek nie dit vir hulle gee nie,” vertel sy. Kort daarna, het die drie verdagtes die huis verlaat en Green kon daarin slaag om haarself tot by Mampuru te kry. Hulle het mekaar losgemaak en het ‘n verbygaande motor gestop om hulp te vra. Lede van die Buurtwag en die Lephalale Polisie was vining op die toneel. Almal het help soek na die drie verdagtes wat vermoedelike te voet gevlug het met vyf selfone, drie skootrekenaars, ‘n iPad, ’n video kamera en juwele. Hulle het ook die hele kluis, wat hulle nie kon oopkry nie, saamge- vat. Abrie van Vuuren van Bosveld Motors het met sy Giro Copter uit die lug probeer sien waar die verdagtes heen is. Daar word vermoed dat hulle in die industriële area se rigting gevlug het. Niemand is tot op hede gearresteer nie. Green se man, Jacques, het die gemeen- skap, die buurtwag en die polisie wat sy vrou bygestaan het bedank vir hul ondersteuning en hulp. Celebrating diversity Mokopane Primary School personnel and learners donned a spectacular variety of bright and wonderful colours, showing off their different traditional outfits to celebrate National Heritage Day on Wednesday. 26 -27 September 2014 Ellisras Veilingskrale R30 per volwassene R20 per laerskoolkind - PJ Cruz - Biertuin - Joe F - Stalletjies - 4x4 - Boeresport - Quad Fun Run - Kindervermaak - Braaikompetisie - Stalletjies - Veiling

Upload: helena-raats

Post on 04-Apr-2016

301 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Limpopo-based publication for Lephalale & Mokopane.

TRANSCRIPT

Page 1: Nn26 9 web issuu

Mariska Ehlers ([email protected])

Michelle Green, wat aan ‘n rolstoel ge-kluister is, en haar huiswerker is verlede Donderdagoggend deur drie rowers oorval en vasgebind terwyl haar huis in Herman-straat, Lephalale, geplunder is. “’n Mens voel so simpel en hulpeloos terwyl so iets gebeur,” het sy aan Noordelike Nuus gesê.

Green se huishulp, Francina Mampuru, was buite besig om die tuin nat te gooi, toe drie mans glo sonder seremonie die tuinhek-kie oopgeskop het. Die mans het vir glo vir Mampuru terug in die huis ingedwing waar sy en Green met dasse en ‘n stuk elektriese koord vasgebind is.

Rowers plunder oordag“Die een man het niks gepraat nie, sy oë

was bloedrooi en hy het heeltyd net gewys ons moet stilbly,” sê Mampuru.

Green is na die hoofslaapkamer geneem waar hulle haar rolstoel na die muur toe ge-draai het sodat sy nie vir hulle kon kyk nie. “Hulle het die kluis se sleutel gesoek en vir my gesê dat hulle my gaan doodmaak as ek nie dit vir hulle gee nie,” vertel sy.

Kort daarna, het die drie verdagtes die huis verlaat en Green kon daarin slaag om haarself tot by Mampuru te kry. Hulle het mekaar losgemaak en het ‘n verbygaande motor gestop om hulp te vra.

Lede van die Buurtwag en die Lephalale Polisie was vining op die toneel. Almal het

help soek na die drie verdagtes wat vermoedelike te voet gevlug het met vyf selfone, drie skootrekenaars, ‘n iPad, ’n video kamera en juwele. Hulle het ook die hele kluis, wat hulle nie kon oopkry nie, saamge-vat.

Abrie van Vuuren van Bosveld Motors het met sy Giro Copter uit die lug probeer sien waar die verdagtes heen is. Daar word vermoed dat hulle in die industriële area se rigting gevlug het. Niemand is tot op hede gearresteer nie.

Green se man, Jacques, het die gemeen-skap, die buurtwag en die polisie wat sy vrou bygestaan het bedank vir hul ondersteuning en hulp.

Celebrating diversityMokopane Primary School personnel and learners donned a spectacular variety of bright and wonderful colours, showing off their different traditional outfits to celebrate National Heritage Day on Wednesday.

26 -27 September 2014Ellisras VeilingskraleR30 per volwasseneR20 per laerskoolkind

- PJ Cruz - Biertuin - Joe F - Stalletjies - 4x4 - Boeresport - Quad Fun Run - Kindervermaak -

Braaikompetisie - Stalletjies - Veiling

Page 2: Nn26 9 web issuu

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 26 SEPTEMBER 20142

OCEAN FROZEN PRODUCTS

TilAPiA FiSh R29.991.5kg

MAASbANkER FiSh R29.991.5kg

hAkE FiSh R99.994kg

A-gRADE bEEF bRiSkET R47.99per kgD

Eli

bEEF STEw R42.99

per kgDEl

i ChiCkEN giZZARDS R22.99

per kgDEl

i bEEF kiDNEyS R19.99per kgD

Eli bEEF

livER R26.99per kgD

Eli

A-gRADE bEEF ChUCk R47.99per kgD

Eli PORk

CUTS R39.99per kgD

Eli iNDUNA

wORS R44.99per kgD

Eli

MONTH END SAVINGS!MONTH END SAVINGS!MONTH END SAVINGS!MONTH END SAVINGS!FROM 25 SEPTEMbER TO 4 OCTObER 2014

ChiCkEN DRUMSTiCkS R139.99

5kg

FRESh whOlE ChiCkENS R169.99

5’s

BUTCHERYMEAT & CHICKEN

TM

Don’t miss your chance to be a winner! Turn over for more details

halaalaaa! • halaalaaa! • halaalaaa! • halaalaaa! •

hala

alaa

a! •

hal

aalaa

a! •

Birthday Bonanza!Birthday Bonanza!

HALALA! • HALALA! • HA

LALA! • HALALA! • HALALA

! • H

ALA

LA! •

HAL

ALA! •

Birthday Bonanza!

Birthday Bonanza!

SNAx hAMPER R109.99

4kg

RUSSiANS R99.995kg

Roots

cosmo city

Now opeN!

ClASSiC POlONy R36.99

2kg

SUPERFECTA POlONy ASSORTED R29.99

2kg

R37.992kg

Rainbow/ goldi iQF each

ChiCkEN DRUMSTiCkS & wiNgS R144.99

5kg

Roots maNdeNi opeNiNg 25 septembeR 2014!

Roots oRaNge faRms opeNiNg sooN!

ChiCkEN NECkS R29.99

2kg

bREAST bONES R49.99

3kg

TURkEy DRUMS R49.99

1.5kg

gauteNg RooTS AlexANDRA (011) 887 7246, RooTS BARA MAll (011) 938 3111, RooTS CARleToNvIlle (018) 786 3636, RooTS ChRIS hANI (011) 901 0127, RooTS CoSMo CITY (011) 875 2382 RooTS DAveYToN (011) 424 4379, RooTS DIePkloof (011) 528 0950, RooTS evAToN (016) 582 1252, RooTS GA-RANkuwA (012) 700 1451, RooTS kAGISo (011) 410 4842,

RooTS kATlehoNG (011) 860 1888, RooTS klIPTowN, (011) 933 3059, RooTS kRuGeRSDoRP (011) 660 3557, RooTS leoNDAle (011) 865 1675, RooTS leThlABIle (012) 251 2540, RooTS MAMeloDI (012) 801 1753, RooTS MeYeRToN (016) 362 0877, RooTS olIeveNhouT (012) 652 0865, RooTS olIfANTS 073 801 0277, RooTS PRoTeA GARDeNS (011) 980

4556, RooTS PRoTeA GleN (011) 297 5058, RooTS RANDfoNTeIN (011) 412 3222, RooTS SoShANGuve (012) 793 1721, RooTS TeMBISA (011) 920 1736, RooTS ThABoNG (016) 592 1771, RooTS ThokozA (011) 860 2015, RooTS ThoRNTRee (012) 791 3756, RooTS TSAkANe (011) 732 1043, RooTS veReeNIGING (016) 422 9125, RooTS wYNBeRG (011) 440 2782 Limpopo RooTS BlouBeRG (015) 505 3069, RooTS BuRGeRSfoRT (013) 231 8515, RooTS elIM (015) 556 4164, RooTS JANe fuRSe PlAzA (013) 265 1832, RooTS JANe fuRSe CRoSSING (013) 265 1751, RooTS leBowAkGoMo (015) 633 7350, RooTS leBowAkGoMo 2 (015) 633

6947, RooTS MAhweleReNG (015) 483 1744, RooTS MAll AT leBo (015) 633 6947, RooTS MoDJADJI (015) 328 3348, RooTS TzANeeN (015) 307 2620 NoRth west RooTS BoITekoNG (014) 593 4462, RooTS NoRThAM (014) 784-4408, RooTS zeeRuST (018) 642 3342, RooTS zeBeDIelA (015) 642 3020

KwaZuLu-NataL RooTS eDeNDAle (033) 398 7063, RooTS ezAkheNI 036 636 3578, RooTS JozINI (035) 572 8099, RooTS MANDeNI (032) 454 0061, RooTS MTuBATuBA (035) 550 1265,RooTS NewCASTle (034) 312 4044, RooTS NquTu (034) 312 6862, RooTS Theku PlAzA (034) 374 1035

mpumaLaNga RooTS ACoRNhoek (013) 795 5070,RooTS DAYIzeNzA (013) 798 3020, RooTS eMBA SeCuNDA (017) 685 3034, RooTS eRMelo (017)811 1212, RooTS MIDDelBuRG (013) 241 3207, RooTS SIYABuSwA (013) 973 2161, RooTS ToNGA (013) 708 0241, RooTS wITBANk (013) 656 1561 fRee state RooTS heIDeDAl (051) 432 0051.

iTEMS MAy DiFFER FROM REgiON TO REgiON. ERRORS AND OMiSSiONS ExClUDED – wE RESERvE ThE RighT TO liMiT QUANTiTiES

foLLow us oN:

www.rootsbutchery.co.za

ChiCkEN NECkS, FEET & giZZARDS R64.99

3kgCOM

bOMEAT, ChiCkEN & wORS R139.994kgCO

MbO

1.5kg wORS & 410g

ChAkAlAkA R69.99

COM

bO

STEw & wORS R119.993kgCO

MbO

iNDUNA wORS R99.99

3kg

wiSE hEROES wORS R99.993kg

ROOTS bUDgET wORS R29.99

1.5kg

MONTH END SAVINGS!MONTH END SAVINGS!MONTH END SAVINGS!MONTH END SAVINGS!

lARgE EggS R59.995 doz

BUTCHERYMEAT & CHICKEN

TM

Don’t miss your chance to be a winner! Turn over for more details

halaalaaa! • halaalaaa! • halaalaaa! • halaalaaa! •

hala

alaa

a! •

hal

aalaa

a! •

Birthday Bonanza!Birthday Bonanza!

HALALA! • HALALA! • HA

LALA! • HALALA! • HALALA

! • H

ALA

LA! •

HAL

ALA! •

Birthday Bonanza!

Birthday Bonanza!

RAMA MARgARiNE R15.99500g

bUDgET MiNCE R49.991.5kg

FROM 25 SEPTEMbER TO 4 OCTObER 2014

bEEF STEw R129.993kg

SPAR-lETTA SOFT DRiNkS ASSORTED R9.992L

CROwN Six gUN SPiCES ASSORTED R9.99200g

PRiDE SUPER MAiZE MEAl R45.9910kg

FROZEN ChiPS R39.992.5kg

ClOvER TROPikA R21.992L

lOlliTA iCE-CREAM R29.995L

COOkiNg Oil

COOkiNg Oil

COOkiNg Oil

COOkiNg Oil R23.992L

avaiLabLe

iN gauteNg

oNLy

MAgNiFiSAN SUPER MAiZE MEAl R59.9912.5kg

whiTE STAR SUPER MAiZE MEAl R59.9910kg

avaiLabLe iN Kwa ZuLu

NataL

whiTE STAR SUPER MAiZE MEAl R59.9910kg

avaiLabLe iN Kwa ZuLu NataL oNLy

iTAU SPECiAl MAiZE MEAl R49.9912.5kg

avaiLabLe iN Limpopo oNLy

avaiLabLe iN fRee state oNLy

Die Lephalale veediefstal eenheid het verlede week op ‘n grusame fonds afgekom toe hulle gereageer het op ‘n wenk dat daar vleis in sinkhuise in Marapong weggesteek is.

Vuil, sanderige stukke van ‘n bees wat vermoedelik gesteel is, is in verskeie huise gekry. ‘n Kruiwa, byl en mes wat vermoedelik gebruik is om die bees op te sny is in een van die huise gevind.

Tenashe Moyo is gearresteer en het Maandag in die hof verskyn. Hy sal weer op 1 Oktober in die hof verskyn. Dit is nog onduidelik waar die bees vandaan kom en boere in die omgewing is gevra om adjudant-offisier Jurg van Heerden by 082 814 4300 te skakel indien hulle ‘n bees vermis. Boere word ook gevra om op die uitkyk te wees vir spore, merke of bloed op die grond wat kan aandui waar die bees geslag is.

Bees word stuk-stuk gevind

Vuil, sanderige stukke van ‘n bees (links) wat vermoedelik gesteel is, is in verskeie sinkhuise in Marapong gekry.

Buurtwag begrawe misdaad‘n “Stoet” van meer as 90 voertuie het onlangs deur die strate van Onverwacht in Lephalale gery ter onder-steuning van die plaaslike buurtwag se optog teen mis-daad. Inwoners wat aan die optog deelgeneem het, het hul motors se hoofligte aan-geskakel en rooi ballonne aan hul motors vasgemaak om hul steun vir die buurtwag se veldtog te wys. “Dit was die grootste begrafnis stoet wat Lephalale nog gesien het – hopelik die begrafnis van misdaad in ons area,” het buurtwag lid, Riekie Blom, gesê. - Mariska Ehlers

GPF-beheerkamer dalk gou realiteitLephalale Gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) voorsitter Thys Eloff, het tydens ‘n onlangse vergadering ‘n beroep op die ge-meenskap gedoen om by te dra tot ‘n nood beheerkamer vir die GPF.

Hy het gesê persele vir dié fasiliteit is reeds geïdentifiseer en dat die lokaal ‘n sentrale skakelpunt tussen die polisie en die gemeenskap sal wees. In ‘n geval van nood sal die GPF beheerkamer geskakel kan word en die regte nooddienste sal dan na die toneel gestuur word.

Vir meer inligting of om by te dra kan Eloff geskakel word by 082 588 8305.

Tackling teenage issuesTeenage pregnancy and drug abuse is a problem at many high schools, including DG Tsebe High School in Mahwelereng and educators decided to call in some back-up to assist and educate learners.

DG Tsebe’s educators called in social workers, police officers and professional nurses last Tuesday to educate the learners.

In a presentation, the task team focused on the issue of teenage pregnancy and educated the teachers about the new method of prevention – an implant which is effec-tive for three years. They also explained to learners how substance abuse can impact on their brains and diminish their intellectual ability. With regards to weapons they tried to make learners see that carrying a weapon to school does not only put the lives of other students in danger, but it is also a criminal offence.

The learners responded positively to the event and the teachers hope that the mes-sage will have a positive impact on the them. - Itumeleng Lekganyane

The Colonel

is in you

neighbourhood

and serving

breakfast!

Page 3: Nn26 9 web issuu

26 SEPTEMBER 2014 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 3

Groter klem op gemeenskapspolisiëring én die bemagtiging van gemeenskappe is no-dig. Dít is AfriForum se gevolgtrekking na die vrystelling van die misdaadstatistiek vir 2013/2014 wat onder meer toon dat 47 Suid-Afrikaners na raming elke dag vermoor word.

Dié statistiek, wat deur Nkosinathi Nhle-ko, die minister van polisie, en generaal Riah Phiyega, die nasionale polisiekommissaris, vrygestel is dui op ’n toename in moord, geweldsmisdaad en sosiale onrus.

“Die statistiek dui aan dat basiese misdade nie deur die SAPD gestop word nie. Die oplossing vir geweldsmisdaad gaan ge-paard met doeltreffende misdaadintelligensie en vinnige reaksie nadat 'n misdaad gepleeg is. Gemeenskappe in Suid-Afrika leef in vrees weens onbevoegde en traag optrede,” het Ian Cameron, AfriForum se hoof van gemeen-skapsveiligheid, gesê.

Roof met verswarende omstandighede

Klem op gemeenskapspolisiëring meer nodig - AfriForum

het toegeneem met sowat 12.7% en huis-rooftogte met 7.4%. Moord het met 5% toegeneem. Dit is 809 meer moorde as in die vorige jaar. Moordsyfers het gestyg van 16 259 in 2012/2013 tot 17 068 in 2013/2014. Cameron meen dat dié dras-tiese toename in geweld slegs die hoof gebied kan word deur gemeenskappe op 'n meer doeltreffende wyse te betrek en op te lei om misdaad te bekamp.

“Die toename in geweldsmisdade waaronder roof, roof met verswarende om-standighede en moord is kommerwekkend. Roof kan binne sekondes moord word. Die toename in onwettige wapens, wat deur die polisie aangemeld word, dra by tot die probleem,” het Lorraine Claasen, kriminoloog by AfriForum, verduidelik.

AfriForum meen gemeenskappe moet op ’n groter skaal bemagtig word deur doeltreffende buurtwagte en reservis-stelsels wat reg toegepas word.

Jongman sterf in ongelukGideon Prinsloo (22), beter bekend as Giepie, van Lephalale is Saterdag dood in ‘n motorfietsongeluk ná die jaarlikse Steen-bokpan vierwiel pretrit. Prinsloo was saam met Marco Kuhn en Ivan van der Walt op pad na Kuhn se huis Noord van die Steen-bokpan Winkel.

‘n Meisie, Natasha Joubert, wat vroeër die dag haar enkel seergemaak het, het saam met Prinsloo op sy motorfiets terug-gery. Hulle was oppad om die motorfietse te gaan bêre en Prinsloo se bakkie te gaan haal toe hy regs van die pad vermoe-delik in ‘n stormwatersloot ingery het.

Prinsloo is kort na die ongeluk op die toneel oorlede en Joubert in die Meulmed hospitaal in Pretoria opgeneem.

Giepie was 'n geliefde inwoner van Lephalale. Vriende het hul medelye met sy familie op sy Facebook-blad betuig.

Martie Pretorius ([email protected])

The number of children abandoned by their parents and living as orphans in Mokopane was of such concern to Mary-Jane Machoga, project coordinator of the Aletuke Commu-nity Care Centre, that she approached Anglo Platinum’s Mogalakwena Mine to help her provide a safe haven for these children.

“We offer a small home-care service for sick people and if the patient passes away, their children are often orphaned. We decided we would try and take care of the orphaned children which led to the birth of the Aletuke Community Care Centre,” Machoga explained.

Housed in an old church, the facilities were tolerable, but not ideal. It was at this time that the Anglo visited the site and saw the con-ditions the children and caregivers face. It de-cided the children needed a safe place to learn.

Mpho Litha, Anglo Platinum’s community engagement department head said Anglo spent just short of R500 000 on upgrading the centre and also helped get the children some toys and stimulating equipment.

The programmes at the Aletuke Centre can run without any hindrance and children can do their homework and have a hearty meal in safe-ty. ‘’We have a counselor’s office where children can receive counseling in private.

They come out with a revived spirit and their problems are solved. My plan is to make sure these children have direction and know what career they would like to pursue once they finish matric,’’ said Machoga.

She attributes the high incidence of crime, drug abuse and teenage pregnancy in the area to the youth not having opportunities. “There are no jobs and their only entertainment is hanging out at taverns. Young girls drop out of school and fall pregnant so they can get govern-ment grants for their children. Numerous chil-dren also live on their own, while parents are away at work in the cities,” she explained.

“We would like to thank the other stake-holders who have been involved in our journey from the beginning. Thank you to the Kekana family who has provided us with space to start this centre in Moshate back in 2004. We also thank the Anglican Church where we operated as a centre from 2006 to recently. Other stake-holders we are thanking are the department of social development, Mboyane and Associates and the community.”

A safe haven for Mokopane orphans

Page 4: Nn26 9 web issuu

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 26 SEPTEMBER 20144

G

Mokopane Pick ‘n Pay manager, Corné van Heerden, recently joined the pupils and staff of Bana Play School and Daycare in planting a tree to celebrate Arbour month. Here she is with the toddler class and the school principal, Belinda Botha and teacher, Grace Mokone. Pick ‘n Pay also planted a tree at the Mokopane Primary School earlier the same day.

Plant a tree…

Last Saturday, four Ellisras High School learners, Lerato Ditsela, Honorè Cocquet, Mamote Kekana and Dikeldi Monyeki, took part in the Limpopo semi-final debate of the department of road safety and transport after they were selected at the Waterberg district competition. Lerato Ditsela has been included in the Limpopo team and will take part in the Nationals in October. In the photo are: Maggie Dingiswayo (coach), Mamote Kekana, Honorè Cocquet, Lerato Ditsela, and Dikeledi Monyeki.

Debate team going to nationals

Kammies doen dit vir kankerVerlede Vrydag het Kamma-land Kleuter Akademie se skoolhoof, Marinda Pieters, ouers en onderwysers van Kamma-land bymekaar gekry en ‘n reuse ‘Ice Bucket Challenge’ gehou. Die doel was om geld in te samel vir die ‘Little fighters’ cancer trust’ in Kaapstad. Tussen die groep mense wat deelgeneem het aan die uitdaging het hul R3 311 ingesamel. Kamma-Land daag al die ander kleuterskole in Lephalale uit om ook deel te neem en te kyk hoeveel geld hulle kan insamel! Die Kamma-land ouers nomineer Mervin Govender van Exxaro en sy bestuurspan om ook die ‘Ice Bucket Challenge’ te doen.

Leerders deur na SA spelkompetisieAgt van Hoërskool Piet Potgieter se Graad 8 tot 10 leerders het verlede naweek deurgedring na die nasionale spelkompetisie wat op 18 Oktober in Stellenbosch plaasvind.

Joekie Lessing, die spellers se onderwyseres en afrigter, het gesê die leerders het hard gewerk om hierdie prestasie te bereik. Sy het ‘n beroep op die gemeenskap gedoen om by te dra tot die leerders se reiskoste Stellenbosch toe.Lessing kan gekontak word by 083 239 0107.

Hoërskool Piet Potgieter se leerders wat deurgedring het na die nasionale rondte van die Wow Spelfees is van links voor: Bridget Seopa, Joekie Lessing en Tebogo Matlou. Agter: Laura-Li Cilliers, Monique Roos, Nolwazi Mahlangu en Simoné Louw. Afwesig: Jana-Lené van Eck en Eugene van Eck.

Page 5: Nn26 9 web issuu

26 SEPTEMBER 2014 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za

Deur Carina Stander

Iets wat my baie binnepret verskaf, is versteekte grappies. Soos wan-neer mense mekaar probeer slegsê en dit dan uitkom as 'n onbedoel-de kompliment. (“Moet jy áltyd beter weet?” Of “Daai ou is so ryk, hy stink van die geld.”)

Maar dan is daar ook goedbedoelde komplimente wat soms 'n onbedoelde stekie het. Soos wanneer mense foto's van my op Facebook of elders sien, my dan vir die eerste keer in lewende lywe ontmoet en ek dié verbaasde uitroep moet aanhoor: “Sjoe, Carina, maar jy lyk nie eintlik soos op die foto's nie, hoor. Jy is nogal... mmm... foto-genies.” Hoe nou gemaak? Sê mens baie dankie dat jy mooier lyk op kiekies as in die regte lewe? Agge wat, mense bedoel dit nie sleg nie, so ek lag alte lekker vir die watsenaam – kompliment of belediging? Kom ons noem dit sommer 'n komplilediging.

Kinders is meesters van onskuldige kompliledigings. Vanoggend kry ek weer 'n skitterende kompliledig-ing by my peuterseuntjie, Ilan. Hy sit snoeselrig op my skoot, streel my hare en soen my wange.

"En hoekom is ek so gelukkig om so baie liefde by jou te kry?" vra ek retories. "My jou lief het hoekom jy so sag en wammer (warm) is," antwoord hy. Ek, stralend van geluk omdat dit blyk dat my winterspekkies tóg ouer-skap waarde het: "Ai, so jy's darem bly dat jou mamma nie so maer soos 'n stokkie is nie, ne?"

Sonder om te blik of te bloos antwoord die klein kar-nallie: "Nee. My jou lief het hoekom jou japon so sag en wammer is."

Toe Ilan 'n baba was, het hy eendag sy ouboet se hare gepluk. En daar gil Aden toe: "Sies, Ilan, sies! Jy maak so vlieslik (vreeslik en vieslik) met my, en ek was lief vir jou toe jy nog net 'n spikkeltjie op Mamma se eierstok was!" Watter groter liefde is daar as die liefde vir 'n spikkeltjie?

My ma Truiki vertel graag 'n storie van 'n sekere naald-werkonderwyseres by Hoërskool Ellisras wat een Maanda-goggend in 19-toet al die dogters in die klas gedruip het. Sy kon immers op 'n afstand sien dat ál die ma's die naweek ingespring en die dogters se voorskote vir hulle gemaak het. Net een gelukkige meisie het volpunte gekry. Die middag ná skool vertel sy toe vir haar ma van die spogpunt. “So, Juffrou dink darem jou voorskootjie lyk mooi?” wou die mo-eder glo baie in haar noppies weet, want al was sy nie juis vaardig met 'n naald en garing nie, het sy wel die naweek sukkel-sukkel haar kind se voorskoot aanmekaar gestik.

Die antwoord wat gevolg het, was pure komplilediging: “Nee, Juffrou het gesê my voorskoot trek skeef en die nate is slordig, maar sy sê sy kan sien ek is die enigste kind in die klas wat darem sélf probeer het om naaldwerk te doen!”

Een van my gunsteling komplilediging het gekom van Aden toe hy kort voor sy vyfde verjaardag vir my gesê het: "Weet jy, Mamma, ek dink jy's 'n kind wat maar net aanhou en aanhou verjaar."

5

Deur Melt van der Spuy

“Weet jy wat gee my plesier en lekkerkry op plekke waar ek nie eers plekke het nie?” vra Herman nou die dag en antwoord sommer self: “Dis al die soort karakters wat jy in ’n kamp kry.”

Servaas rek hom uit in sy stoel: “Laas toe ons in die willetuin was, staan ons langs ’n ouerige paar. Hulle is die laaste karavaan net voor die ablusie.

“Die ongeluk was, almal loop by hulle verby om by die ablusie uit te kom. Die man, Johnny, het ook sy TV skotteltjie so paar meter weg van sy karavaan af opgeslaan. Die gevolg is mense loop tussen sy skottel en die karavaan deur.

“Een dag staan hy toe tussen die skottel en die karavaan met ’n leë koffieb-lik in die hand. Ek wou nog vra wat hy doen, toe sien ek ’n man kom aangestap en mik om tussen die skottel en die karavaan deur te loop.

“Johnny wag net tot die man mooi by hom is, toe skud hy sy blik. Toe die ander man vassteek, sê Johnny: “Tolgeld om hier deur te loop asseblief.”

“Daai ou het omgedraai en om die karavaan geloop. Dit het gewerk, want skielik het al hoe minder mense die paadjie tussen die skottel en die karavaan gevolg.”

Herman laat knak ’n kasteeltjie se oor en na ’n groot sluk sê hy: “By my laaste kampplek was daar weer die man en vrou, elkeen met ’n self-geprak-seerde trekwaentjie.

“As hulle kom skottelgoed of klere was, dan word alles op die waentjies ge-laai en daar trek hulle. Vreeslik oulik, maar die twee was van die vroeë ontwak-ers en die geklap van die wieletjies op die plaveipad terwyl die son skaars uit is, is nie iets lekker om van wakker te word nie.”

Servaas kry skielik so bekende vonkel in die oog. “Ek het darem een keer ook my kans gekry om vir ander te lag,” sê hy. “Ons

was weer in die willetuin en daar was een ou omie wat elke oggend in die bad-kamer net te tjirpie was. Ek is nog half deur die slaap dan wil hy weet hoe was my nag, waar gaan ek vandag heen ry en hoeveel leeus het ek al gesien. Nie juis die beste tyd van die dag om sulke goed by my te wil weet nie.

“Ek het redelik dik geraak daarvoor, maar ek is mos goed opgevoed en kan nie lelik met die oues wees nie. Ek wag toe maar tot een oggend.

“Die oggend staan ek vroeg op, trek aan en borsel sommer so by die kara-vaan tande. Ek loer kort-kort uit en toe ek sien die omie is op pad badkamer toe, gryp ek my kampsakkie en laat waai soheentoe.

“Daar gekom sluip ek saggies in. Ek wag net tot hy begin tande borsel. Toe klop ek hom op sy skouer en vra ewe gemoedelik hoe dit vanoggend gaan.

“Manne, dis nie mooi om te sien hoe ’n man met ’n mond vol Colgate probeer praat nie. Dit spoeg en gorrel en hy weet nie of hy orent moet kom of steeds koponderstebo moet staan nie.

“Hy gorrel nog toe wil ek weet waar gaan hy vandag leeus soek. Hy probeer praat, maar dis net tandepasta borrels. Hy pluk toe maar sy tandeborsel uit sy mond en beduie so half wes. Met die vlieg van die tandepasta van sy borsel af en tref die ou langsaan bokant die oor. “Ek is toe daar uit voor ek slae kry.”

Om die kampvuur Woorde uit die Waterberge...

Komplimente, beledigings en kompliledigings

Enig in sy soort...

Page 6: Nn26 9 web issuu

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 26 SEPTEMBER 20146

Deur Dirk Gallowitz

Sestig jaar gelede het die eerste Nissan Pa-trol die lig gesien. Heelwat later het hy in SA geland en sedertdien ‘n reputasie gebou as ‘n onbreekbare werkesel. Die jongste weer-gawe is onlangs hier bekend gestel en eerste indrukke is dat die nuwe Patrol, sonder te veel fieterjasies en moderne katoeters, steeds daardie reputasie gestand doen. Byna argaïes in ontwerp en met die sofistik-ering van 'n bekostigbare plaas implement, is die Patrol reg as onbreekbare werkesel.

Die nuwe Patrol is slegs beskikbaar met ‘n diesel enjin. Die normaal ge-aspireerde 90kW/282Nm 4,2l diesel oond het plek gemaak vir ‘n moderne 2953cc turbo-aange-jaagde dieselenjin met brandstof inspuiting wat nou 110kW en 371Nm se piek krag lewer.

Met die hulp van hedendaagse tegnologie is die nuwe enjin veel suiniger met die sou-sies terwyl meeste van die krag by lae toere beskikbaar is. Die nuwe Patrol is, anders as sy voorgangers, gemaklik in die verkeer. Druk jy egter die neus in die grootpad met vyfde rat gehaak, draf die Nissan gemaklik oor die spoedgrens.

Nissan sê die nuwe Patrol gebruik slegs 10,9l diesel in 'n gemengde siklus, maar dan moet jy ligvoet met die versneller dans en daar moenie die maksimum vrag van 1 050kg agter op die bak gelaai wees nie. Wat gerusstellend is vir die manne wat in die gopse wil infoeter, is dat die nuwe enjin gemaklik met skoon en vuil diesel loop en dat ‘n tweede tenk standaard saamkom. Hi-erdie tenk word deur ‘n aparte gat hervul en daar is ook ‘n skakelaar en aparte meter op die instrumente paneel. Die gekombineerde kapasiteit van beide tenke is 175l.

Verdere standaardtoerusting sluit in: lugversorging, ABS-remme, twee lugsakke voor, kragstuur en elektriese vensters. Die stuurwiel kan ook verstel maar daar is geen radio/cd speler. Die kajuit is spartaans, maar

Uit op patrollie

funksioneel soos dit ‘n werkesel betaam. Die materiaal waarmee die groot sitplekke beklee is moes verkieslik leer of kunsleer gewees het, maar dit sit lekker gemaklik.

Die Patrol is nog van die ou-skool 4x4’s wat deur die agterwiele dryf met ‘n aparte ratkierie waarmee die voorwiele en donkie rat ingeskakel word. Dan moet jy uitklim en die nawe op die voorwiele met die hand “sluit”. ‘n Agter ewenaarslot is nuut en word binne die kajuit ge-aktiveer met ‘n draaiknop.

Met kronkelvere voor en bladvere agter sal die Patrol nie ‘n prys wen vir rygerief nie, maar hop darem nie rond op jou tipiese plaaspaaie nie. Die groot 265 rubber op 16” wiele absorbeer die ergste slaggate en met ‘n vrag agterop draf die Patrol doeksag oor die sinkplaatpad. Met ‘n agterste spoor wat effe wyer as die voorwiele loop, is die Patrol ook gemaklik in die los sand.

Die Nissan Patrol is alles wat jy soek in ‘n regte 4x4 werkesel plaasbakkie. Die kajuit is ruim genoeg sodat jy met jou hoed op jou kop kan ry. Teen R476 900 is dit ‘n welkome toevoeging tot die bakkie mark in SA.Fotos: QuicPic

The Mogalakwena library hosted a debate for Grade 10 learners from Mogalakwena, Mahwelereng, Bakenberg, Bakgoma and Babirwa earlier this year. The winners re-cently performed at the Aboo Tayob hall as part of the Literacy Month campaign.

The topics selected were in collaboration with the department of education and in con-junction with the learners’ curriculum. The overall winners were from Bakgoma library

Healthy debate

centre and received a mayoral trophy with the best speaker being Lesiba Ramela. The event was ended by the Mogalakwena municipality mayor, Malose Mabuela who congratulated the participants and winners. Then he advised the learners to focus on educating themselves and avoid activities that will deviate from their school work. He left learners with his message of the day and that is to learn, learn and learn some more.

Mayor Malose Mabuela with the Bokgoma library centre debate winners.

Kultuur regstellingFeilisiano Diaz en René Bui-tendag is onlangs aangewys as Laerskool Krugerpark se kul-tuurseun en kultuurdogter van die jaar. Zia Boltman, Jurinda van Schalkwyk en Feliciano Diaz het toekennings ontvang vir hul prestasie in die rede-naarskompetisie hierdie jaar. In verlede week se Noordelike Nuus is die toekennings vir hi-erdie kinders omgeruil. Ons vra om verskoning.

Limpopo swem is uitdagingDie Limpopo Swemspan het strawwe kompetisie gehad tydens die onlangse Highveld Inter-Provinsiale Gala wat-gehou is in Germiston.

Vyf Provinsiale swemklubs,wat insluit Northern Tigers Swimming, Central Gauteng Aquatics, North West Swim-ming, Limpopo Provinsie en Eastern Gauteng Aquatics het aan die Inter-Provinsiale gala deelgeneem.

Die Limpopo span kon net drie goue, twee silwer en agt brons medaljes huis toe bring. Die Highveld Inter-Provinsiale Gala is een van die mees kompeterende Provinsiale galas en gee swemmers ‘n goeie idee van wat hul te wagte kan wees gedurende nasionale galas.

Swemmers van TUKS Mokopane wat deelgeneem het was: Miral Honiball (16), Morné van der Bank (15), Carel Smit (13), Franco Botha (12), Bernice Laboff (11), Hann Geerkens (10)en Jurinda van Schalkwyk (10).

Page 7: Nn26 9 web issuu

26 SEPTEMBER 2014 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 7

Hosted by Mokopane Cycling Club

This race is now a qualifier for Limpopo Colours (30km & 60km only)

National Zoological Gardens Mokopane Centre

11 October 2014

Late Entries & Number Collection:

Goodie bags for first 500 entries (to collect on the race day).

Timed by: Time MePre-entries: www.timeme.co.za

All CSA cycle rules apply and remember “No Helmet, No Ride”.

Race Details:

Race Distance*60km*30km

10kmSpin-a-thon

1km

Scooter Race

FeeR160R140R70R800

R30

R20

Start Time07:3007:4508:0008:00

08:10

08:30

R800 per team of 4 to 8

5 years and older

2 - 5 years

Cycle Lab 15:30-18:00 9 Oct.At Venue 16:00-19:00 10 Oct. Race Day At Venue 05:30-07:00 11 Oct.

SCAN TO VISIT THE Debtsafe CANSA MTB Challenge Facebook Page

• Beer garden• Food stalls• SANBS Mobile

Blood drive• Parking across the

road from venue

Venue Time Date

SCAN TO VISIT THEDebtsafe CANSA MTB Challenge Website

*CSA Licence required for 60km & 30km. Late entries +R35 Day License R35 at venue.

FOR MORE INFORMATION:

- www.limpopomtb.co.za- Mokopane Cycling Club’s

Facebook page- Madelein Fourie:

0827609253 or [email protected]

The Debtsafe CANSA MTB Challenge was launched last year and attracted mountain bike cyclists from far and wide. What differ-entiates it from other trails is the fact that it is hosted in the National Zoological Gardens’ Mokopane Centre which is nestled in the Waterberg. This year, the race will be held on 11 October and will cater to all cyclists, from young novices to the seasoned riders. Northern News spoke to race organiser Hein du Plessis, about the upcoming challenge.

NN: Why was the Debtsafe CANSA MTB Challenge launched?

HdP: The CANSA Walk-for-Life event in Mokopane was cancelled and a mountain bike event was proposed in its place. Debt-safe decided to get involved because it was for a worthy cause. Mountain biking is also one of the fastest growing sports in SA. The Bushveld is ideal for an event such as this one.

NN: What is new about this year's race?

HdP: The Debtsafe CANSA MTB Chal-lenge is now a Cycling SA-sanctioned quali-fier for Limpopo Colours (the 30km & 60km races). We have also incorporated a 1km distance as an alternative for the scooter race and 10km for the kids and novices that want to participate in the MTB challenge.

NN: What can cyclists expect from this year’s challenge?

HdP: The race is broken down into four distances. The 1km is for children aged 5 and older. Parents are welcome to join their children. The 10km race is for everyone. It is an easy route, but you might be in for short stretches of sand on the trail.

The 30km is more of a challenge. You need to be comfortable with your bike and some fitness will be a benefit. For fit riders

Time for the Debtsafe CANSA MTB Challenge

this will be a nice route, but for the unfit rid-ers it would be a challenge. The flow of the trail and the wildlife that you will see will make up for the time in the seat. There are a few hills and sand stretches, but the trail is mostly flat and fast and everything is drivable on the route. This route differs slightly from last year’s route.

The 60km route follows a large part of the 30km route, but expect challenging short climbs. Fitness is recommended. The route is drivable and differs slightly from last year – riders can expect single-track trails closer to the end of the route.

NN: CANSA is supported via the popular Spin-a-thon challenge. How does one enter?

HdP: The Debtsafe CANSA Spin-a-thon is a charity event. Entry is R800 per team consisting of a minimum of four members (up to eight). It starts at 08:00 and lasts for four hours. There will be prizes for the best team spirit and the best-dressed team. Rules will be given out on the day, but keep in mind that no bike must be stationary for longer than 30 seconds – without someone cycling – enough time for team members to switch. Some of the teams who have already entered include: Office Made Easy, Midas Ladies, Toyota and Van der Hoven Attorneys.

NN: What else can we look forward to?HdP: Food stalls, interesting exhibits and

a scooter race for the kids (2-5 years) as well as other entertainment. There will also be an iPad raffle and a lucky draw.

NN: What are rules to keep in mind?HdP: All CSA rules will apply to the event.

Please note that the following needs to be mentioned: No helmet – no ride. Nobody will be allowed to participate if they do not wear a helmet.

Remember that this is in the National Zoological Gardens and out of respect for our environment, no littering will be tolerated.

Parking will be across the road.

What are the costs for the day? 60km: R160. 30km: R140. 10km:

R70. 1km: R30. Scooter race: R20. Spin-a-thon – R800 (per team of 4-8). Late entries: R35 (30km & 60km) and CSA day licence R35.

Free entry for all spectators.

Tassies is kookwater!In September het leerders van Laerskool

Unitas se senior en junior leerders aan ‘n seskant-kriekettoernooi gaan deelneem wat deur Laerskool Koedoeskop aangebied was.

Afgesien van die feit dat die Tassies die kleinste skool was wat aan die dag deelge-neem het, het die seniors as naaswenners van die toernooi uit die stryd getree. Hulle wen Laerskool Thabazimbi en Laerskool Bos-veld en verloor in die finaal teen Laerskool Koedoeskop se eerste span. Hierdie klomp plaas seuntjies het met ware mannemoed gewys wat in hul steek!

Die junior groep het vyfde geëindig. Die junior groep is NJ Zietsman, Hardus Smit, Willem du Preez, Anton du Preez, Niel Smit, Dawie Engelbrecht, Jovan Venter, Tinus van Niekerk en Richard Maree.

Richard Maree (regs) het die beker ontvang vir die beste vangskoot en Llewellyn Bezuidenhout (links) vir die naaste gekolf aan die banier.

Swemmers blink uitHierdie Hoërskool Piet Potgieter leerders wat by die Tuks Mokopane Swemklub afgerig word het goed presteer by die visse-gala. Van links is: Anria Kruger (junior Victrix ludorum), Morné van der Bank (junior Victor ludorum), Adie du Toit (senior Victor ludorum) en Miral Honiball (senior Victrix ludorum).

Page 8: Nn26 9 web issuu

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 26 SEPTEMBER 20148

Page 9: Nn26 9 web issuu

26 SEPTEMBER 2014 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 9

Page 10: Nn26 9 web issuu

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 26 SEPTEMBER 201410

Page 11: Nn26 9 web issuu

26 SEPTEMBER 2014 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 11

Page 12: Nn26 9 web issuu

oordelike uus orthern ewsN NAitblinkerschievers

UKoue front stuit hengelaars nie!Johan Roos het verlede naweek met die louere weggestap nadat hy ‘n Swartbaars van 2.285kg ingeweeg het tydens die Hervormde Kerk se visvangkompetisie by Mokolo dam.

Hy het ‘n Toyota Etios 1.5 XS gewen en A. Meyer se vis van 1.96kg vis het aan hom ‘n tweede plek en ‘n ‘n Kafue aluminium boot, met ‘n 30XWL Yamaha motor verseker.

Hoewel gesinne heerlik by die dam gekamp en gekuier het is visvang be-moeilik deur ongiere weer wat deur ‘n koue front meege-bring is.2.285kg en die boot is gewen deur A. Meyer met ‘n 1.96kg vis.

Stoeiers berei voor vir SA’sStoeiers van die Potgietersrus Stoeiklub het verlede naweek ’n stoeikamp in Polokwane bygewoon ter voorbereiding vir die SA stoeikampioenskappe in Noord-Gauteng. Hulle is: Jenna-Lee Malan en Pieter Jordaan. Agter: JP Malan, Monique Venter, Rally Somo en Marnu van der Korff. Jenna-Lee gaan op 9 Oktober ’n jeug ontwikkeling stoeikamp bywoon. Marie Oosthuizen (afwesig) gaan weens ’n voetbesering nie aan die SA’s kan deelneem nie.

Swartwater Gimnastiekklub het weereens bewys van watter stoffasie hul gemaak is. Die gimnaste het hul 2014 seisoen afgesluit by die North Zone kompetisie waar Gauteng, Limpopo, Gauteng Oos, Mpumulanga en Vaaldriehoek deelgeneem het en het uitstekend presteer . Hul moes ‘n gemiddeld van 35.4 behaal om goud te ontvang. Die volgende gimnaste het deel-geneem en presteer:

Vlak 1 (goud): Lara van Staden , Zane J van Vuuren, Lisa O’ Neill en Nick Jones. Vlak 2 (goud): Leane Botha, Luandi Roux, Juan Jones, Jadrin van Blerk en Ruan Bo-tha. Vlak 3 (goud): Zane Roux, Chere-Lee Vos, Dian Geerkens. Dian Geerkens en Zane Roux het ook algeheel eerste in hul onderskeie ouderdomsgroepe en afdelings klaargemaak.

Shane Botha (vlak 2 en Willem du Preez (vlak 1) het elk silwer medaljes ingepalm.

Baie geluk aan die gimnaste en hul afrigters, Yolande Vos en Lynnie Roux, met die uitstekende prestasie.

Swartwater gimnastiek is kampioene

Bo: Lisa O’Neill, Luandi Roux, Zane Roux, Lara van Staden, Zane J van Vuuren, Leane Botha,Chere-lee Vos en Shane Botha.

Juan en Nick Jones, middle Ruan Botha, Agter Jadrin van Blerk, Dian Geerkens, en Willem Du Preez.