noordkaap 17 julie 2013

12
Tel (053) 831 2331 Woensdag 17 Julie 2013 www.noordkaap.co.za GRATIS Die Diamantstad se koerant Netbal in Myburgh-bloed bl. 3 Journalism a calling bl. 8 Feetjiehuis ’n wonderwêreld bl. 5 LIEWE Madiba, ek skryf dié vir jou. Ek weet jy kry briefies soos my een aan jou. Ons het nooit ontmoet nie, maar voordat jy groet. Wil ek jou iets vra, dis iets wat ek moet. Gee my jou boeie, ek wil dit dra. Die merke op jou hande, jou vrese, jou vrae. Ek sal dit oppas, dit altyd bewaar. Eendag met liefde aan my kinders oordra. Liewe Madiba, jy sal van my hou. Ek’s lief vir my land en sy mense en sing. Sou graag wil kom kuier en net met jou praat. Partytjies en datjies en goed uit my hart. Gee my jou drome, ek wil dit sien. Die prys so betaal om ander te dien. Ek sal dit koester die wêreld sal weet. Jou voorbeeld en liefde sal ons nooit ver- geet. Gee my jou ambag, ek wil dit leer. Jou ly ’n koning, sy mense kan eer. Ek sal dit beoefen, ek sal dit ken. Dis teerheid en liefde wat ander kan wen. Gee my jou drome, ek wil dit sien. Die prys so betaal om ander te dien. Ek sal dit koester, die wêreld sal weet. Jou voorbeeld en liefde sal ons nooit ver- geet. Liewe Madiba, ek skryf dié vir jou. Ek weet daar’s baie briefies soos my een aan jou. Ons het nooit ontmoet nie, maar voordat jy groet. Wil ek jou iets vra, dis iets wat ek moet. Wil ek jou iets vra, dis iets wat ek moet. Liedjie deur Sarah Theron, liriek geskryf deur Sandra O’Kelly. ) Sien video van die liedjie op www.noord- kaap.co.za. Gaan na galerye en dan videogale- rye. Ruan Bruwer DIRK COETZEE, a 17-year-old matriculant of the Adamantia High School, has won the South African leg of a competition that challenged young artists to de- sign a helmet for wing command- er, Andy Green, who will be driv- ing the Bloodhound supersonic car. “I love the bold and exciting South African theme of Dirk’s de- sign, and the big sunrise and gemsbok adding a Northern Cape element,” Green commented. “Superbly finished and proud- ly South African – it is perfect.” The helmet design competition was used as an opportunity to get children – from South Africa and the United Kingdom – involved in the Bloodhound SSC project as part of its education programme. Dirk’s design will feature on one of the two helmets that Andy will wear during his attempts to break the current land speed record and reach up to 1 000 miles per hour (1 610 km/h) with the Bloodhound SSC at Hakskeen- pan. The other design will come from the UK winner. The competition attracted nearly 1 000 entries, about half from the Northern Cape. The Wil- liam Humphreys Art Gallery and the Northern Cape Department of Education also supported the competition with the gallery’s outreach team visiting many schools to provide expert advice to learners who wished to enter the competition. The two winning designs are now with an expert helmet de- signer-painter. The rules for the design were very simple. The colours had to be compatible with the Blood- hound blue and orange, the hel- met needed to be identifiable as Bloodhound and it needed to identify Green as the driver. The overall runner-up was Yolanda Mtombeni of the Kim- berley Girls’ High School with her bold and vibrant design, with a real South African flavour. Mogomotsi Mandela (15), also of Adamantia, was the runner-up in the category gr. 10 to gr. 12. “While the colours were unusual, the design was exciting and very South African, influenced by a Kimberley diamond mine theme,” the judges commented. Design impressive DIRK COETZEE wit his design. Photos: Supplied Briefie vir Madiba

Upload: noord-kaap

Post on 10-Mar-2016

332 views

Category:

Documents


24 download

DESCRIPTION

Noordkaap 17 julie 2013

TRANSCRIPT

Page 1: Noordkaap 17 julie 2013

Tel (053) 831 2331 Woensdag 17 Julie 2013 www.noordkaap.co.za GRATIS

Die Diamantstad se koerant

Netbal inMyburgh­bloed

bl. 3

Journalism acalling

bl. 8

Feetjiehuis ’nwonderwêreld

bl. 5

LIEWE Madiba, ek skryf dié vir jou.Ek weet jy kry briefies soos my een aan

jou.Ons het nooit ontmoet nie, maar voordat

jy groet.Wil ek jou iets vra, dis iets wat ek moet.Gee my jou boeie, ek wil dit dra.Die merke op jou hande, jou vrese, jou

vrae.Ek sal dit oppas, dit altyd bewaar.Eendag met liefde aan my kinders oordra.Liewe Madiba, jy sal van my hou.Ek’s lief vir my land en sy mense en sing.Sou graag wil kom kuier en net met jou

praat.Partytjies en datjies en goed uit my hart.Gee my jou drome, ek wil dit sien.Die prys so betaal om ander te dien.Ek sal dit koester die wêreld sal weet.Jou voorbeeld en liefde sal ons nooit ver-

geet.Gee my jou ambag, ek wil dit leer.Jou ly ’n koning, sy mense kan eer.Ek sal dit beoefen, ek sal dit ken.Dis teerheid en liefde wat ander kan

wen.Gee my jou drome, ek wil dit sien.Die prys so betaal om ander te dien.Ek sal dit koester, die wêreld sal weet.Jou voorbeeld en liefde sal ons nooit ver-

geet.Liewe Madiba, ek skryf dié vir jou.Ek weet daar’s baie briefies soos my een

aan jou.Ons het nooit ontmoet nie, maar voordat

jy groet.Wil ek jou iets vra, dis iets wat ek moet.Wil ek jou iets vra, dis iets wat ek moet.– Liedjie deur Sarah Theron, liriek geskryf

deur Sandra O’Kelly.) Sien video van die liedjie op www.noord-kaap.co.za. Gaan na galerye en dan videogale-rye.

Tel (053) 831 2331 Woensdag 17 Julie 2013 www.noordkaap.co.za GRATIS

Ruan Bruwer

DIRK COETZEE, a 17-year-oldmatriculant of the AdamantiaHigh School, has won the SouthAfrican leg of a competition thatchallenged young artists to de-sign a helmet for wing command-er, Andy Green, who will be driv-ing the Bloodhound supersoniccar.“I love the bold and exciting

SouthAfrican theme of Dirk’s de-sign, and the big sunrise andgemsbok adding aNorthernCapeelement,” Green commented.“Superbly finished and proud-

ly South African – it is perfect.”The helmet design competition

was used as an opportunity to getchildren – from South Africa andtheUnitedKingdom– involved inthe Bloodhound SSC project aspart of its education programme.Dirk’s design will feature on

one of the two helmets that Andywill wear during his attempts tobreak the current land speedrecordandreachup to 1 000 milesper hour (1 610 km/h) with theBloodhound SSC at Hakskeen-pan.The other design will come

from the UK winner.The competition attracted

nearly 1 000 entries, about halffrom theNorthernCape. TheWil-liamHumphreys Art Gallery andthe Northern Cape Departmentof Education also supported thecompetition with the gallery’soutreach team visiting manyschools to provide expert adviceto learners who wished to enterthe competition.The two winning designs are

now with an expert helmet de-signer-painter.The rules for the design were

very simple. The colours had to

be compatible with the Blood-hound blue and orange, the hel-met needed to be identifiable asBloodhound and it needed toidentify Green as the driver.The overall runner-up was

Yolanda Mtombeni of the Kim-berley Girls’ High School withher bold and vibrant design, with

a real South African flavour.Mogomotsi Mandela (15), also

of Adamantia, was the runner-upin the category gr. 10 to gr. 12.“While the colourswereunusual,the design was exciting and verySouth African, influenced by aKimberley diamond minetheme,” the judges commented.

Designimpressive

DIRK COETZEE wit his design. Photos: Supplied

Briefievir Madiba

Page 2: Noordkaap 17 julie 2013

2 NOORDKAAP, WOENSDAG 17 JULIE 2013

THE Kimberley Lions Club willagain be hosting a car boot sale onSaturday from 09:00 to 13:00 atTrim Park.The fees to book a space to sell

your unwanted treasures are R50

per space. Call Cornél on 082-788-2823 to book a spot. There will alsobe space available on Saturday ona first come, first served basis.All proceeds go towards the

club’s charity account.

Sell your unwanted articles

Vermaakgehoor ineindronde

DIE Spontaan-kompetisie vir 2013 is deur die manne oorheers. Vanlinks is Eben von Gericke (derde,Welkom), Christiaan van Zyl (wen-ner, Bethlehem) en Chris Pretorius (naaswenner, Bloemfontein).

Foto: Marguerite Vermeulen

KIMBERLEY se finalis, Thabang Molale,saammetSaterdag seaanbieder, die sangerCharlize Berg. Foto: Verskaf

PARTYmense het gereken Thabang kon netsowel onder die voorste drie sangers geëin-dig het. Hy het die paar bekende liedjieswathy gesing het, puik vertolk. Sien vi-deo op www.noordkaap.co.za.

Foto: Ruan Bruwer

GAAN kyk na ’n video van die Spontaanfinaliste se optredetydens die eindronde van Spontaan wat Saterdag op die

Vryfees gehou is by www.noordkaap.co.za.

Page 3: Noordkaap 17 julie 2013

NOORDKAAP, WOENSDAG 17 JULIE 2013 3

Ruan Bruwer

OM te sê netbal loop dik deur die Myburgh-familie van Kimberley se are, is ’n onder-skatting.Om die waarheid te sê, die jongste,

Jomari (17), het letterlik al voor geboorte inhaar ma se baarmoeder die ritme van diespel ervaar en is daar aan die spel bekendgestel.Magda Myburgh was vier en ’n half

maande met Jomari swanger toe sy nog aandie nasionale netbaltoernooi deelgeneem het.Jomari is net so ’n talentvolle speler soos

haar ma wat sedert 1984 as ’n 19-jarige toten met 2007 as ’n 43-jarige provinsiaal netbalgespeel het. Sy is by twee geleenthede in dieSuid-Afrikaanse senior oefengroep ingesluit.Magda het in 2006 by die Hoërskool

Noord-Kaap (HNK) netbal begin afrig en issedert 2011 die skool se eerstespan-breier. Syrig ook by die Laerskool Newton af.Sy is ’n Suid-Afrikaanse A-skeidsregter

wat beteken sy kan op nasionale seniortoernooie as blaser optree. Maar dis nie hierwaar haar netbalverpligtinge eindig nie. Syis ook die president van sowel die FrancesBaard-distrik as die Noord-Kaapse netbal-unie.Haar oudste dogter, Maroné (24), het ook

provinsiale netbal gespeel, maar onderskeihaar deesdae as afrigter. Sy rig HNK seo.16-span af.Asof dié drie netbal-Myburghs nie reeds

baie is nie, is daar ook nog Magda se jongersuster, Tinkie Smal, wat self lank provinsi-aal gespeel het. Sy rig deesdae HNK seo.14-span af. Sy is ook ’n topskeidsregter.Anders as die ouer drie geslagte, wat

almal hulpdoel en doel gespeel het, speelJomari senter ofskoon sy op hulpdoel kanuithelp indien die nood druk.Sy is moontlik die talentvolste speler van

die vier. Jomari het pas Griekwas seo.17-span op die nasionale Alle Ouderdom-me-toernooi op Margate aangevoer. Sy was

immers nog van alle provinsiale spannewaarin sy gespeel het, die kaptein. Sy hetreeds in haar gr. 8-jaar haar buiging vir dieeerste span gemaak, ’n span wat sy vanjaaraanvoer.

“Ek was van jongs af altyd langs dienetbalbaan as my ma, tannie en sustergespeel het. Jy kan sê ek het daar (langs diebaan) grootgeword.“Ek hou van netbal omdat dit ’n span-

sport is,” sê Jomari.Sy beskou 16 Maart 2012 as die grootste

dag in haar netballoopbaan tot op hede.“Ons het op dié dag die eerste keer in tien

jaar met Diamantveld (se eerste span)afgereken.”

Netbal loopNetbal loopdik in aredik in are

VAN voor na agter is Jomari Myburgh, Maroné Myburgh, Tinkie Smal en Magda Myburgh. Foto: Ruan Bruwer

“Ek was van jongs afaltyd langs die netbal­baan as my ma, tannieen suster gespeel het”– Jomari

Page 4: Noordkaap 17 julie 2013

4 NOORDKAAP, WOENSDAG 17 JULIE 2013

Tel. 053 831 2331Faks 053 831 2330

Johan Rossouw

Ruan Bruwer

Verkoopsbestuurder

Redakteur

Posbus 1583Kimberley 8300

Die Diamantstad se koerant

Verval baieontstellendSEKERLIK een van die ontstellend-ste gesigte in die hele Kimberley isdie oostelike gedeelte van Beacons-field.

Wat eens die hartklop van dié dorpwas, is nou ’n verlate en vervalle om-gewing waarin jy amper nie jou voe-te wil sit nie.

Dit is duidelik die munisipaliteitbeskou lank nie meer die deel vanBeaconsfield as ’n voorkeursaak nie.Dit is ’n ope vraag wanneer laas eni-ge instandhoudingswerk gedoen is.

Waar Beaconsfield se treinstasieeens ’n aanloklikheid was en selfs syeie posbus gehad het, word die ver-valle gebou nou as ’n sopkombuis ge-

bruik.Die brug wat oor die treinspoor

loop, word klaarblyklik steeds heel-wat deur voetgangers gebruik. Netjammer die gloeilampe van die ligtewat die brug moet verlig, is nie eenmeerheel en in ’nwerkende toestandnie.

Wie moet die skuld kry vir wathier gebeur het? Bes moontlik dieomstandighede en diemilieuwaarinons leef met die hof, treinstasie enbank wat nie meer hier aangetrefword nie.

Dat armoede hier hoogty vier, isegter geen rede om die gebied af teskeep nie.

GEBEURTENISSE op 17 Julie in diegeskiedenis:1888 – Op Lords in Londen val 27

paaltjies binne die bestek van vier uurin die toets tussen Engeland en Austra-lië.1890 – Cecil John Rhodes word die

premier van die Kaapkolonie.1932 – ’n Goederetrein met ’n vrag

van 312 ton dinamiet ontplof by Leeudo-ringstad en vyf mense sterf terwyl diemasjinis ongedeerd bly.1950 – Die Wet op die Onderdrukking

van Kommunisme word in Suid-Afrika

gepubliseer.1950 – Die SAUK kondig sy eie

nasionale nuusdiens aan.1999 – ’n Donker dag vir die Spring-

bokke in Brisbane waar hulle met 6-32deur die Aussies afgeransel word.1999 – Penny Heyns behaal in Los

Angeles twee maal ’n wêreldrekord virborsslag oor 200 m.2003 – Die Britse premier Tony Blair

verdedig Amerika en Brittanje seinval van Irak voor die Amerikaansekongres.Geboortes op die dag:1947 – Camilla Parker Bowles, die

hertogin van Cornwall.1952 – David Hasselhoff, Amerikaanse

akteur en sanger.1957 – Mara Louw, Suid-Afrikaanse

sanger en akteur.1975 – Robbie Fleck, voormalige

Springbok-senter en deesdae hulpafrig-ter van die Stormers.

Pak en handel dadelik afHannes Noëth

PREDIKANTE het dikwels al opge-merk hulle preek maklik, maar luis-ter moeilik na preke.

Tog weet ons om self te kan preekmoet jy self mooi kan luister. ’n Een-voudige beginsel: As jy wil voor loop,moet jy ook kan agter loop. As jy willei, moet jy ook gelei kan word.

So het ek in praktyk ’n tweewoord-preek gehoor waarna ek net moesluister. ’n Mens kan baie dinge laatverbygaan, maar soms moet jy luis-ter.

Die vermanende preek het gekomvan iemand sonder enige opleiding,sonder enigeamp.Diemorelebegelei-ding het bestaan uit net twee woorde:vir eers.

Terwyl ons soek na ’n oplossing vir’nmoeilike saak kom diemens namyen sê: “Julle sal nie ’n plan kry nie,julle kyk tekort. Julle soek ’nplannethier. Julle moet daar ver, ver, verkyk.”

Toe kom die “preek”.Jy moet altyd onthou: Die lelikste

twee woorde is die twee woorde “vireers”. ’n Mens doen niks “vir eers”nie. Pak ’n ding en doen hom klaar.Maakhomreg.Die probleemmet “vireers” is dit word vir altyd.

“Julle krynie vandag ’n plan vir julkrisis nie, want julle kyk kort. Julle

soek ’n plan vir eers.”Dit isdarem ’nwysewoorddaardie,

want dit is darem ’n slaggat waarinons almal maklik trap. Doen gou ’nding, net vir eers. Later moet jy dit ófoordoen, óf dit word nooit gedoen nie.

Dit laatmy dink aan die ou gesegdeas jy nie iets ordentlik kan sê of doennie, bly stil en doen dan eerder niks.Moontlik is dit een van die dinge watons in die samelewing stukkie virstukkie moet begin verander.

In plaas van om alles net vir eerste beplan en net vir eers te doenmoetons dalk begin om dinge ordentlik tebeplan en ordentlik te doen. Pak ’nding en doen hom klaar.

Dit is dalk vanal die vir eers ’n dingdoen dat ons soms so sukkel. Vergeetvan vir eers, doen ordentlik.

BERIGTE met betrekking tot Kimber-ley wat die afgelope week nuus gemaakhet:) Die DA gaan vra dat die departementvan gesondheid ’n voorlegging oor dieprovinsiale mediese nooddiens aan diewetgewer se gesondheidskomitee doensodat vasgestel kan word waarom proble-me in dié sektor voortduur.Karen de Kock, DA-woordvoerder oorgesondheid, sê die departement kort 1 100personeellede om die vereiste teiken van1 800 te haal. Dit bring mee dat dienooddiens nie behoorlik funksioneer nie,ambulanse kom nie betyds by pasiënte nieen ambulanse met net een mens om dienste verleen is die norm eerder as dieuitsondering.) Die stad se waterprobleme is eers verbynadat die Sol Plaatje-munisipaliteit dielaaste deel van sy program om isolasie-kleppe aan te bring voltooi het.Sello Matsie, kommunikasiehoof van diemunisipaliteit, het gesê dit is nou nienodig dat die stad se water ontkoppel moetword om probleme te herstel nie. Dieisolasiekleppe maak dit vir die munisipali-teit moontlik om herstelwerk aan pype tedoen sonder dat die hele stad sonder wateris.) Onkruid groei op die terrein van dieNoord-Kaap-teater, die deure is gesluit, dievoorportaal is dolleeg en geen siel is in signie. Dit is hoe dit by die teater – eens ’n

pronkstuk – lyk bykans vyf jaar nadat dieteater weens veiligheidsredes gesluit is endaarna met restourasiewerk begin is.Morapedi Sekhoane, woordvoerder van diedepartement van sport, kuns en kultuur,het by navraag gesê die bouwerk het in2011 weens ’n gebrek aan geld tot stilstandgekom. Die departement onderhandel noumet die nasionale departement van kunsen kultuur om die geld te kry wat nodig isom die projek te voltooi. Die bouwerk issowat 85% afgehandel.) ’n Besluit oor ’n nuwe spesialishospitaaldraal steeds nadat die beplanningskomiteevan die Sol Plaatje-munisipaliteit opnuutnie tot ’n besluit kon kom nie. Die ontwik-kelaar gaan nou gevra word om diekomitee te ontmoet om ’n verduidelikingte gee waarom hy juis ’n perseel inKlisserville wil hê. Die ANC wil hê diehospitaal moet eerder in Galesheweopgerig word. Die Life-hospitaalgroep wildie hospitaal op ’n oop terrein in Klisser-ville bou.

SKETS: Danie Cronjé

SO MAAK DIE WEER MAKSIMUM MINIMUMDONDERDAG 5°C 20°CVRYDAG 3°C 19°CSATERDAG 2°C 18°C

Page 5: Noordkaap 17 julie 2013

NOORDKAAP, WOENSDAG 17 JULIE 2013 5

KIMBERLEY GIRLS’ HIGH’Syearly stage production will bestaged from 24 to 27 July, eachnight starting at 19:00. This year’sshow is entitled An evening withBond. The Wednesday is schools’

night. Tickets cost R30. The follo-wing night tickets go for R40. OnFriday and Saturday the showgoes with a dinner, tickets costingR120 each. Bookings and enqui-ries can be done on 053-832-1275.

School’s production on stage

THE annual regional meeting of Wessa Nor-thern Cape will take place on Saturday at 18:30in theLadyOppenheimerHall of theMcGregorMuseum.

The formal meeting will be very short, afterwhich Dr Ian McCallum will speak on tracksof giants. McCallum, a former Springbok rug-by player, is a medical doctor, psychiatrist,writer, specialist, wilderness guide and photo-grapher. He haswritten two anthologies ofwil-derness poems, a novel and the award-winningEcological Intelligence – Rediscovering Oursel-ves in Nature. A social eveningwill followwithhomemade soups and breads. Wessa memberspay R30 and non-members R50.

Meeting held

Zanri Kotzé

GERRI SLABBERT, of Ma Slabbie soos syonder sommige mense bekend staan, hethaar eie feetjiehuis in die hart van dieNoord-Kaap gebou waarvan die oorspronk-likheid ’n mens se asem wegslaan.

“My storie wat ek hier bedryf, isbesonders,” sê sy.

“Alles wat daar is, kom uit die Noord-Kaap. Tot die klippies.”

Die feetjiehuis voel soos ’n magiese deelvan die Kango-grotte in die Wes-Kaap.Daar is liggies, fonteintjies, rookmasjieneen honderde ornamente van die fraaistefeetjies. Elke jong besoeker moet eers ’nbietjie blinkers op hul neus aanwend sodatdie feetjies hulle kan sien.

Die Feetjiehuis is langs Germar Meccalangs die N12 net buite Kimberley geleë.

Die vertrek is in die rondte gebou met ’nfonteintjie in die middel waar KoningRosekrans, Sneeuwitjie en Karel Kat woon.Gerri vertel tydens kinderbesoeke vir hullefeëverhale en aan die einde van die toerkry elkeen ’n klein geskenk.

Gerri het met kinderpartytjies begin enhet daarvan gedroom om vir die kindershul eie grot te maak waarin hulle konspeel. Sy het toevallig een van die feetjiesgesien en toe eenvoudig aangehou om vandie beeldjies te koop.

“Ek kon dit nie buite uitstal nie en myman het gesê ons kan nie nog ’n winkeloopmaak nie. Dit is toe dat ek besluit hetom die feetjiehuis te begin.”

Dit het sowat drie maande geduur omdie vertrek in te rig en gereed te kry.

“Ek het omtrent drie dae lank heeldagrakke gepak en gewerskaf,” vertel sy.

“Ek kry die meeste van my idees by diekinders. Soms speel ek daarbinne en wordek Liewe Heksie.

“Ander kere bring die kinders hul poppeen ons speel pop. Kinders moet speel enstories hoor.

“Soms gebeur dit dat ek ’n groepie stilkinders kry. Dan help hulle my omdaarbinne te werskaf. Hulle maak rokkiesvan blomblare.

“Baie het al vertel van die feetjies wathulle gesien het.”

Gerri is mal daaroor om ou verhale enstories te vertel.

“Toe ons destyds met die kinders Durbantoe is, het ons verby die dennewoudegeryen ek het altyd vir hulle sommer my eieLiewe Heksie-stories vertel,” het sy gesê.) Foto’s vertel moeilik hoe dit in diefeetjiehuis lyk. Gaan kyk gerus na ’nvideogreep hiervan op die webtuiste bywww.noordkaap.co.za.

Feetjies bekoorKINDERS is gretig op soek na ’n regte feetjie tydens ’n besoekaan die Feetjiekamer. Kinders word hier na ’n fassinerende wê-reld weggevoer. Foto’s: Ruan Bruwer

TROLLE laat ’n mens skoon na jou kinderdaeverlang.

Page 6: Noordkaap 17 julie 2013

6 NOORDKAAP, WOENSDAG 17 JULIE 2013

DENISE COETZEE (links) is onlangs as die Rotary-klub van Kimberley-Suid se 41ste presi-dent en die vyfde vroulike een ingehuldig. Wendy Peine, die uittredende president, hethaar presidentsketting oorhandig. Foto: Ruan Bruwer

KIMBERLEY seDelwersorkeshet ook op dieVryfees gesig ge-wys en lekkerboeremusiekverskaf. DriesNeethling het dieorkes verlede jaarsaammetHennieFerreira (foto) be-gin. Hulle tree ge-reeld op huwe-liksonthale op.Hul verhogie wassaam met dieSentraal-Vry-staat se Vete-raanklub se an-tieke trekkers endit was een vandie grootste engewildste uit-stallings.Foto: Conrad Bornman

Page 7: Noordkaap 17 julie 2013

NOORDKAAP, WOENSDAG 17 JULIE 2013 7

Zanri Kotzé

MOORD IN DIE BELOOFDE LAND ’n mis-daad en spanningsroman deur FrancoisBloemhof. Uitgereik deur Human & Rous-seau.Moord indiebeloofde land is ’nspanningsvolle

roman oor ’n man in wie ’n onbekende mag sta-dig die oorhand kry.Die verhaal wentel om Samuel wat as seun

reeds met die donker kant van die lewe kennismaak.Dit is die later helfte van die 20ste eeu en Sa-

muel Smit weet sy gesinsopset is allesbehalwenormaal. Sy pa, die gesiene dorpdokter vanWel-lington, het ’n donker geheim wat swaar op syskouers rus.Namate Samuel ouer word, is sy inisiasies in

die grootmenswêreld vervleg met sy obsessiemet MarleneLehnberg, die berugteskêrmoordenaar. Ditis egter sy pa se ge-heimsinnige dood wathom laat voel daar russkielik ’n nuwe las opsy jong skouers.Hy vind op die har-

de manier uit onskuldword nie verloor nie.Dit word geneem. Dieroman bied ’n in-diep-te blik in die psige van’n jongmanwat stadigmaar seker groot-

word. Verskeie terugflitse uit Samuel se jeugword gebied wat probeer om eindelik al die losdrade aanmekaar te bind en ’n geheelbeeld vandie protagonis te skep.Bloemhof,wat bekend is vir die skryf vangru-

welverhale,werk laasgenoemdebydiemisdaad-genre in en skep ’n nuwe genre verwyderd van

tradisionele misdaadrillers.Ek sal egter nie die boek aankoop of ’n tweede

keer lees nie. Die storielyn is dun en die boekhet verskeie vulgêre tonele wat geensins tot dieontwikkeling van die storie of karakters bydranie. Vergeleke met Bloemhof se ander werke isMoord in die beloofde land ’n teleurstelling.

Storielyn dun, vulgêre tonele onnodigDIE Kimberleyse stadsbiblioteek bied gelet-terdheidsklasse op Dinsdae en Donderdae tus-sen 16:00 en 18:00 aan. Indien mense hul huis-hulpe of tuiniers daarvoor wil stuur, kan hulledie name en kontaknommers by die biblioteekinhandig. Dit is gratis en alle materiaal wordvoorsien. Bel Lillian by 053-830-6241 om die by-woning te bevestig of vir enige navrae.

Klasse vir werkers

Page 8: Noordkaap 17 julie 2013

8 NOORDKAAP, WOENSDAG 17 JULIE 2013

THE Cansa TLC (Tough Living withCancer) Challenge is a triathlon takingplace on 27 July at VirginActive inKim-berley.With the option of beginner or inter-

mediate, both gym and non-gym mem-bers can join for the day.The cost is R100 per person.With a combination of running on the

treadmill (5 km), cycling (7 km) and laps(24) in the pool, it is sure to give one agreat workout.For intermediate or beginners the dis-

tances are 2 km run, 4 km cycle and 12laps in the pool.Ten triathletes can take part per hour.

The triathlon starts at 07:00.One can register in a suitable time slot

from 07:00 until 15:00.All funds raised go to the TLC pro-

gramme.For any enquiries Cara Noble can be

contacted on 083-784-5596.Noble can also be contacted on 053-831-

2968.

Triathlonhelps Cansa

JOURNALISM is a widely exaggerated,underappreciated job viewed in two lights:either overly-romanticised (blameUgly Betty,7de Laan or The Devil Wears Prada) or aslife-threateningly dangerous.Many of my classmates are changing cour-

ses after their first semester of Media Studiesand Journalism after Margaret Linström, ve-teran journalist and lecturer at Kovsies,madeit clear that we had to clear our minds of thepre-set ideas we had of journalism.Many thought they were going to waltz into

some or othermagazine’s office and immedia-tely become fashion editor or constantlyfind themselves at the scene of a violentcrime.The truth is that journalists are at the bot-

tom of the food chain despite the fact that thepublic thinks they have the immense powerto change the world.We get yelled at by angry readers, bothered

by members of the public thinking that it’sour job to solve their issues for themand don’teven get rich while doing so.We don’t get invited to fashion shows, we

don’t interview celebrities, not from the get-go at least, and we don’t get to hang out at abar with friends every night like Robin fromHow I met your mother.We are never off the clock. If you want a ni-

ne-to-five-job behind a desk, said Margaret,then this is not for you.I blamemovies and television for the above-

mentioned view of our profession.Journalists are portrayed as people who ha-

ve loads of free time and get tons of freebies(the only freebies we get, is that free screa-ming session from an upset reader or source).Also, we don’t start out as big-time repor-

ters or editors like portrayed in Friends withbenefits. You start at the bottomwith a bottomsalary. This is the reality.Journalism is not a job. It’s a life. If you

want a job, become an accountant or secreta-ry, because then you get to be off the clock.With journalism, you’re always working

and can never turn a blind eye.It’s a calling. It’s not glamorous or romantic

and very seldom is it dangerous.There’s a reason something is called a tele-

vision series instead of a life series – becauseit’s not based on real life.Journalism, as I have experienced it, is as

real as it can get.) Zanri is a first-year student at the Universi-ty of the Free State (UFS), studyingMedia Stu-dies and helped out at Noordkaap for twoweeks.

Journalism a calling

VYF van die Laerskool Eureka se redenaars het ’n onlangs na die halfeindronde vandie ATKV se redenaarskompetisie in die Noord-Kaap gevorder. Marozé van den Bergis boonop as die wenner in die gr. 1 tot gr. 3-ouderdomsgroep aangewys. Die rede-naars is van links Jacoline Harmse, Marli Noëth, Elcke Katzke en Marozé. Afwesig:Danelle Jacobs. Foto: Ruan Bruwer

Laat hul stem hoor

Page 9: Noordkaap 17 julie 2013

NOORDKAAP, WOENSDAG 17 JULIE 2013 9

All of us at Harmony Gold are united by our values,ensuring that we measure, we measure up and we deliver.

Title: Analytical ChemistGrade II

Operation: Assay Laboratory,Welkom (Free State)

Minimum requirements:

• National Diploma/Degree: Analytical Chemistry

• Basic Statistics skills• Computer literacy• 2-5 years’ Assay Laboratory experience• The ability to work under pressure• Self-motivated• The ability to work in a team

Role and responsibilities:

Fire Assay, application and knowledge of atomic absorption,parting, weighing, bullion, water, carbon, SAPS samples,leaching techniques, XRF, accreditation and quality control

Contact person: Teboho MohatlaneDesignation: HR PractitionerFax: 086 527 5043E-mail: [email protected] date: 23 July 2013

OUR VALUES

If you have not received any correspondence within 21 days after the closing date, regard your application as having been unsuccessful

• 2-5 years’ Assay Laboratory experience• The ability to work under pressure• Self-motivated• The ability to work in a team

OUR VALUES

If you have not received any correspondence within 21 days after the closing date, regard your application as having been unsuccessful

OUR

If you

OUR VALUES

••

••

notIf you have not received any correspondence within 21 days after the closing date, regard your application as having been unsuccessfulreceivedIf you have not received any correspondence within 21 days after the closing date, regard your application as having been unsuccessfulreceivedIf you have not received any correspondence within 21 days after the closing date, regard your application as having been unsuccessful

ability• The ability to work in a teamSelf-motivated• Self-motivatedThe ability• The ability to work in a teamSelf-motivated• Self-motivated

ability• The ability to work under pressureSelf-motivated• Self-motivated

LUESOUR VALUESLUESOUR VALUESVAOUR VALUES

Human Communications 100693www.humanjobs.co.za

Sportredaksie

JY kan in Noordkaapen SuperSport sesporttrivia-kompeti-sie jou reputasie assportkenner ’n hup-stoot gee.

Weekliks word ’npaar sportfeite en sta-tistieke gegee en in die laaste uitgawe van elkemaand word twee vrae gevra. Die antwoordekanuit die vorigeweke se inligting kom, of nie.

Die leser met die korrekte antwoorde sal ’ngeskenkpak van R250 van SuperSport wen.

Die tweede toets (van vyf) om die As tussenEngeland en Australië begin Donderdag op“die tuiste van krieket”, Lords in Londen.Hier is ’n paar interessanthede oor dié

eeue oue reeks:) Die naam van die reeks het sy ontstaan in1882 gehad, ’n toetsreekswat deurAustralië ge-wen is. Die spanvanEngeland en sy ondersteu-nerswas só ergomgekrapoordienederlaagdathulle die paaltjies verbrand het. Daardie as isin ’n flessie aan die Aussies gestuur.) Die manne van Doer Onder het 133 toetseteenoor die Engelse se 103 gewen.) Engeland se hoogste totaal was 903/7 ver-klaar op die Oval in 1938. Australië se grootstetotaal was 729/6 verklaar op Lords in 1930.) Engeland se laagste lopietotaal is sy 45 wathy in 1887 inSydneybymekaarkon skraap.DieAussies se skamele 36 almal uit in 1902 in Bir-mingham is sy laagste nog.) Die grootste sege in die geskiedenis om dieAswas in 1938 se toets opdieOvalwaarinEnge-land met ’n allemintige beurt en 579 geseëvierhet.) Die Australiese legende Don Bradman houdie rekordvir diemeeste lopies indie geskiede-nis van die As. Hy het in 37 toetse 5 028 lopiesteen ’n gemiddelde van 89,78 opgestapel.) Australië se ShaneWarne se 195 paaltjies in36 As-toetse is die meeste deur enige speler.

Toets jou kennis

Page 10: Noordkaap 17 julie 2013

10 NOORDKAAP, WOENSDAG 17 JULIE 2013

BRIDGING CASHwhile waiting for

PENSION/PACKAGE

payout(lump sum only)

086 1101 388083 6700 788

Cash same day

LODGE ASSISTENT VIRGASTEPLAAS:

Vereistes:

Skakel 082 676 0276 /

082 575 9859 / 082 455 3636

Ondervinding van Gastehuis / Lodgebestuur; Rekenaarvaardig, tweetalig,enkelpersoon, eerlik en hardwerkend,eie vervoer.CV 'n vereiste.

OPREGTE PLAASHONDE- MODDERRIVIER.Boerboel-/Rifrug-kruising-hondjies. 3 tefies en 3reuntjies. Beskikbaar vanaf21 Julie 2013.Ontwurm en ingeënt, R800elk.KontakbesonderhedeE-pos: [email protected] Nel: 083 452 4055Johan Nel: 076 780 2000

KUNSKLASSE.OLIE- EN AKRIELVERF.Houtsneë, lapverf.Tel. 053 833 1338/082 491 2466.

PLAFONISOLERING:THERMGUARD LITE NKKoel in somer, warm in win-ter. SABS. Gratis kwotasies.082 388 0307 of 053 832 9194.

SKAKEL MY VIR al utuinbesproeiingsbenodighede. 084 475 0603

KONTANT VIR MOTORS,bakkies, 4x4's, lorries, kom-bi's, busse, trekkers enkaravane. 072 472 8686/053 963 1409.

BACHELOR FLAT to let.R2 300 p.m. from1 August 2013.084 800 8046.

BUS DRIVERSInterstate Bus Lines iscurrently recruiting busdrivers.All interested individualswho comply with thefollowing requirements areinvited to submit their CVs.JOB REQUIREMENTS*A minimum qualificationof grade 8 (preferablygrade 10)*Minimum of 2 years' busdriving/heavy vehicledriving experience*Able to work shifts*Valid Code EC/EC1 0,4/Clicence (C1 licences will notbe accepted)*Valid Professional driverspermit (PrDP)*Must have goodinterpersonal relations*Must have a good workinghistory*Good healthCLOSING DATE:Friday, 2 August 2013

at 15:00.Please submit a completeCV with all the relevantdocuments attached (e.g.licence, ID, certificates, etc.)CVs can be deliveredat: CENTRAL PARKDEPOT OR AT HEADOFFICE, 246 CHURCHSTREET, BLOEMFONTEIN.CVs can be faxed/e-mailed to: Jacorien Mul-ler, 086 293 9435 or e-mailedto: [email protected] indicate thetitle of the positionapplying for!Shortlisted candidates willbe subjected topsychomotoric testing. Onlyshortlisted candidates willbe contacted. Credentialchecks will be conducted.

KLEUTERSKOOL VER-LANG DIENSTE van 'n persoonwat voldag kan werk as kok enbaba-versorger. E-pos CV na:[email protected] sluit Maandag29 Julie 2013.

PROMPT SALESREPRESENTATIVE(AA/EE) BLOEMFON-TEIN:Global Co. seeks drivenSales Reps with FMCGsector exp. Matric, validdriver's licence and own caris required.E-mail CV [email protected] or fax to086 760 5513.

BOEDELKENNISGEWING.In die boedel van wyleSophie DephuzuldhdSampson, nr. 800/10.Identiteitsnommer:700308 0755 082,oorlede op 11 Januarie2010, van RaymondAckermanstraat 97,Kleinvlei 7100.Krediteure en debiteure inbogemelde boedel wordversoek om hulle vorderingsin te lewer en hulle skulde tebetaal by ondergetekendebinne 'n tydperk van 30(DERTIG) dae vanaf 6 Junie2013.K NIEUWENHUISPROKUREURS VIR EKSE-KUTEURp/a NIEUWENHUISPROKUREURSDIRKIE UYSSTRAAT 6BELVILLE7530POSBUS 204BELVILLE7535VERWYSING: KOBIENIEUWENHUIS

Page 11: Noordkaap 17 julie 2013

NOORDKAAP, WOENSDAG 17 JULIE 2013 11

Ruan Bruwer

FRANCOIS BRUMMER (24) het sy provin-sie van herkoms (Blou Bulle) en land netmooi op alle moontlike ouderdomsvlakkeverteenwoordig. Al wat ontbreek, is dieSpringbok-trui.Hy moes lank met Morné Steyn by die

Bulle meeding en om meer speelkans tekry het Brummer hom aan die begin van2012 by Griekwas aangesluit.Dié losskakel en heelagter het sedertdien

22 wedstryde (10 Curriebeker- en 12 Voda-combeker-wedstryde) hier gespeel en 158punte aangeteken.

Waar het jy grootgeword en waar was jyophoërskool?Ekhet in Pretoria grootgeworden aan die Hoërskool Waterkloof gematriku-leer.

Kan jy jou heel eerste drie onthou? Ja, ditwas deur bulletjie-rugby toe ek ses jaar oudwas.

Wie was jou rugbyheld toe jy ’n tjok-kertjie was? Die voormalige All Black-towe-naar-losskakel en deesdae afrigter, CarlosSpencer.

Wat was jou grootste rugby-oomblik of-prestasie? Om Superrugby (vyf wedstrydevir die Bulle in 2010 en 2011 en een vanjaar virdie Cheetahs) en vir die Junior Bokke (2007 tot2009) te gespeel het.

En jou grootste teleurstelling? Beseringswat jou uit die spel hou.

Wat verg dit om ’n goeie provinsiale rug-byspeler te wees? Dissipline en harde werk.

Wanneer het jy jouself die eerste keer opTV gesien? Dit was in ’n Paastoernooi vir myskoolspan.

Wat is die snaaksste ding wat al met jouof ’n spanmaat op die rugbyveld gebeurhet? ’n Speler wat ’n R5 op die veld opgetel heten afgehardloop het om dit vir die meneer

langs die kantlyn te gee om vir hom op te pas.

Watter vraag vramense buite Kimberleyjou meestal as jy sê jy speel vir die Grie-kwas? “Lewe oom Bushy nog?” en “geniet jydit?”

Wat is die lekkerste en slegste ding daar-van om vir die Griekwas te speel en hier tewoon? Die lekkerste is die mense, die soortrugbywat ons speel en almalwat goeie vriendeis. Die slegste is dat hier nie veel in Kimberleyaangaan nie.

HalfwayHouseof SpringbokPub?Spring-bok.

Wat is die een groot voordeel daarvan om’n professionele rugbyspeler te wees? ’nMens kry baie perks en jy kan ’n rolmodel virkleintjies wees.

Het jy enige byname en hoe spreek jouspanmaats jou aan? Swys.

Brummer tuisby Griekwas

FRANCOIS BRUMMER

Page 12: Noordkaap 17 julie 2013

12 NOORDKAAP, WOENSDAG 17 JULIE 2013

SportSportDie Diamantstad se koerant

Ruan Bruwer

DIE Griekwas se sentrale Craven-weekspelers het ’n tweede jaar ag-tereenvolgens met hul koppe om-laag teruggekeer.

Die vertoningslys lees een uitdrie gewen. Maar dit is die tweespanne teen wie hulle vasgeval het,albei kere oortuigend, wat moeilikverteerbaar is.

Die ringkoppe van die Griekwassal veral bekommerd wees.

Zimbabwe (verloor 17-35) en Na-mibië (10-27) is nie spanne wat jy askragte op die Cravenweek sou be-skou nie. Om dus teen dié tweespanne slae te kry was uiters te-leurstellend. Die Noord-Kapenaarshet verlede jaar ook teen Nami-bië vasgeval.

Volgens Danie Slabbert, voorsit-ter van die Griekwaland-WesseRugbyunie, is baie meer van diespan verwag en was die vertoningsteleurstellend.

“Ek dink ook die spelers is onte-vrede met hul spel. Sekere indivi-duele spelers het net eenvoudig nie

na wens vertoon nie. Ons het vansekere senior spelers meer verwag,maar hulle het nie gepresteer nie.Dithetdiespannadeligbeïnvloed.”

Slabberts reken die probleem lênêrens anders as by die spelers sespel nie.

“Nee, ons het ’n bekwame afrig-tingspan en daar is genoeg geoefen.Ons het net nie vorm in die toer-nooi gehad nie,” het hy gesê.

Spelerswat opdie eerstedag teenNamibië vir hulself gespeel het, so-wel as swak dissipline, het sakegeensins vergemaklik nie. Nami-bië se losskakel, Chris Arries, hetvyf strafdoele deur die pale gejaag.

’n Tikkie troos was die laaste dagseuitslag teenGrens-Platteland toedieGriekwashommet 5-94 afgeslaghet. Dit was verreweg die grootstesege op die week.

Ook Griekwas-Platteland se uit-slae was nie juis iets om oor opge-wonde te raak nie. Ná ’n oortuigen-de sege oor Grens-Platteland-span(51-0) op die tweede dag het neder-lae teen die Valke (24-54) en Lui-perds (17-34) gevolg.

Span stel teleur

JACQUESNEL skud ’n verdediger vanNa-mibië af. Nel, wat tussen binne- en buite-senter gewissel het, het op die laaste dagteen Grens-Platteland-span ’n driekunsaan drieë behaal. Foto: Coca-Cola