oostelike sinode van die ng kerk€¦  · web viewenkele kilometer van mvera word die gedenkteken...

2
BESOEK AAN HEFSIBA EN NKOMA DOEL Besoek Hefsiba Teologies Skool te Villa Ulongue, Mosambiek vir die jaarlikse Exco vergadering van Hefsiba en die legitimasie van finale jaar teologiese studente van die IRM. Verder is besoek afgelê by Jannie Smit ʼn sendelingboer van Rawsonville en Nkoma sendingstasie in Malawi TOERGROEP Ds Carl Louwrens van Oostelike sinode, asook Dr Kobus Odendaal, dii Stephen Pedro en Jaco Botha van Wes Kaap sinode PROGRAM 5 – 11 Desember 2019 Na ons aankoms in Lilongwe op Donderdag 5 Desember word Nkoma hospitaal en sendingstasie besoek. Ontmoetings is gereël met die superintendent van die hospitaal asook met enkele van die sendelinge en vrywilligers wat daar werksaam is. Vrydag 6 Desember reis ons via Dedza na Villa Ulongwe, Mosambiek vir die vergadering van die Uitvoerende komitee van Hefsiba. Saterdag 7 Desember is ons teenwoordig by die finale ondersoek van studente wat aan die einde van 2019 afstudeer het en kuier by Jannie en Susan Smit, sendingboere 40 km suid van Ulongue Sondag 8 Desember. Legitimasiediens van vyf studente van die IRM Maandag 9 Desember besoek ons die Kungoni Centrum naby Mua waar die RKK sedert die begin van die vorige eeu werksaam is. Dinsdag 10 Desember. Mvera, die eerste sendingstasie van die NG Kerk in Malawi wat in 1889 gestig is. Enkele kilometer van Mvera word die gedenkteken waar dr WH Murray die Bybel in Chichewa vertaal het besoek. UITKOMS

Upload: others

Post on 20-Mar-2021

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Oostelike Sinode van die NG Kerk€¦  · Web viewEnkele kilometer van Mvera word die gedenkteken waar dr WH Murray die Bybel in Chichewa vertaal het besoek. UITKOMS. Kontak met

BESOEK AAN HEFSIBA EN NKOMA

DOEL

Besoek Hefsiba Teologies Skool te Villa Ulongue, Mosambiek vir die jaarlikse Exco vergadering van Hefsiba en die legitimasie van finale jaar teologiese studente van die IRM.

Verder is besoek afgelê by Jannie Smit ʼn sendelingboer van Rawsonville en Nkoma sendingstasie in Malawi

TOERGROEP

Ds Carl Louwrens van Oostelike sinode, asook Dr Kobus Odendaal, dii Stephen Pedro en Jaco Botha van Wes Kaap sinode

PROGRAM 5 – 11 Desember 2019

Na ons aankoms in Lilongwe op Donderdag 5 Desember word Nkoma hospitaal en sendingstasie besoek. Ontmoetings is gereël met die superintendent van die hospitaal asook met enkele van die sendelinge en vrywilligers wat daar werksaam is.

Vrydag 6 Desember reis ons via Dedza na Villa Ulongwe, Mosambiek vir die vergadering van die Uitvoerende komitee van Hefsiba. Saterdag 7 Desember is ons teenwoordig by die finale ondersoek van studente wat aan die einde van 2019 afstudeer het en kuier by Jannie en Susan Smit, sendingboere 40 km suid van Ulongue

Sondag 8 Desember. Legitimasiediens van vyf studente van die IRM

Maandag 9 Desember besoek ons die Kungoni Centrum naby Mua waar die RKK sedert die begin van die vorige eeu werksaam is.

Dinsdag 10 Desember. Mvera, die eerste sendingstasie van die NG Kerk in Malawi wat in 1889 gestig is. Enkele kilometer van Mvera word die gedenkteken waar dr WH Murray die Bybel in Chichewa vertaal het besoek.

UITKOMS

Kontak met die IRM (en CCAP) herbevestig die vennootskappe en samewerking wat oor baie jare opgebou is binne die NG Kerk familie. Die waarde en behoud van die kollektiewe geheue binne ons kerkverband kan nie genoeg beklemtoon word nie. Die vriendelikheid waarmee ons telkens ontvang word bevestig die waardering vir die werk en omgee van die NG Kerk waarop daar steeds in die toekoms voortgebou moet word.

Page 2: Oostelike Sinode van die NG Kerk€¦  · Web viewEnkele kilometer van Mvera word die gedenkteken waar dr WH Murray die Bybel in Chichewa vertaal het besoek. UITKOMS. Kontak met