op sy brander plank
TRANSCRIPT
PETRA MULLER
OP SY BRANDERPLANK
STROFE 1
1 Hy waag hom weer teen horisonne
2 Die see gooi son in teen sy sonne, maar skuimskuddend
3 deur die teug vlug hy na vore, hys hom
4 lugtig teen die stroom uit, en kom
5 staan-staan strand toe, groen
6 deursigtig en ook reeds gebore.
Dui op die branderplankryerwat dit die see-in waag om te gaan
ry.
Die son weerkaats sybeeld. Personifikasie.
maar dui altyd op teenstelling. Maar hy skud
die skuim af en beur vorentoe deur die teug (trog) buiging wat die
brander maak
lugtig = ligvoets, maklik.
posisie wat die branderplankryer inneem as hy branderplank ry. Kenmerkende houding van ’n
“surfer”
die woorde groen, deursigtig en gebore dui daarop dat dit hier oor meer gaan as slegs ’n branderplankryer wat die branders ry. Die branderplankryer word met ’n brander, wat strand toe spoel, vergelyk. Elke nuwe brander wat gevorm word, is soos ’n geboorte.
STROFE 2
7. Die seun het see in sy mond. Hy weet
8. nie of dit bloed of water is nie : uit
9. spoeg hy dit. Met sy sagte tongpunt voel
10. hy wortels van sy tande af en proe die lug
11. wat sag van land en kruie om hom labberlag.
agterplasing – om uit te beklemtoon.
kontraswerking :sagte tong en harde tande.
Beklemtoon gemengde gevoelens
lug wat labberlag. PersonifikasieDie lug ruik na land en kruie.
labberlag=metafoor.
wortel- dubbele betekenis
12. Hy lig hom van die seeplank af; afwesig
13. skud hy nou sy kop – ’n blonde rob –
14. en snuit hom skoon
15. van wat hy was;
ander woord vir
branderplank
onbewus, asof sy verlede uitgewis is.
metafoor. Hy word vergelyk met ’n blonde
rob.
Die afskud van sy verlede is soos om jou neus te blaas en van alles ontslae te raak
van wat hy was. Vergelyk geboorte.Die branderplank het sy lewe verander
STROFE 3
16 ’n elegante, goed gesteelde lyf
17 wat eeue lank reeds
18 land toe dryf. universele kom ter sprake. Die beeld van die brander, waarmee
die branderplankryer voorheen vergelyk is.
Die lyf wat hy ontwikkel het a.g.v. sy sport.
Word hier as gesteel voorgehou, omdat die branders al eeue lank
so elegant is