persiese tapyte opgeveil - sithole · 2017-06-29 · die plaaslike verspreider is die...

1
29 November 2015 Rapport Beleggers sal baat by nuwe boek Bevat detail oor 100 Sithole-beelde Marthinus van Bart ’N nuwe harde- bandboek oor 100 van die so- wat 800 beeldhouwerke deur die Suid-Afrikaanse kunstenaar Lucas Sithole (1931-1994) het vandees- week sy opwagting in Kaapstad gemaak. Die boek, getiteld Lucas Sithole 1931-1994: High- lights, is saamgestel deur Fernand F. Haenggi van Basel, Switserland. Dit is ’n waardevolle publikasie vir beleggers, want Sithole se werke het onlangs weer goed pres- teer op Strauss & Co se kunsveiling in Johannesburg. Die meeste foto’s in die boek is in volkleur, afgedruk op glanspapier. Die plaaslike verspreider is die boek- handelaar Clarke’s Bookshop in Lang- straat, Kaapstad. Highlights bied ʼn ongewone bena- dering tot die onderwerp omdat dit slegs ʼn baie beknopte biografie van die kunstenaar agterin bevat. Die fo- kus is op 100 Sithole-beeldhouwerke in private en korporatiewe besit, of wat wêreldwyd in open- bare versamelings soos kunsmuseums bewaar word. Elke werk word individueel volblad afge- druk en op die teenblad verskyn die herkomsbe- sonderhede, uitstallings, verkope en publikasies waarin dit afgebeeld of beskryf is. Dié besonderhede is nuttig vir versamelaar- beleggers omdat dit die verkoopswaarde van die beeldhouwerke help be- paal. Elke stuk is ook ge- nommer en word as so- danig op die webwerf www.sithole.com weer- gegee. Soms word die kunstenaar se kommentaar of interessante staaltjies by ’n bepaalde kunswerk aangehaal. Sithole was sterk gerig op die mitolo- giese, soos vervat in opvoedkundige fabels, legendes en mites van die vele inheemse volke in Afrika. ) Skakel Clarke’s Bookshop by 021 423 5739 of stuur ’n e-pos aan [email protected] vir meer inligting of bestellings. ) Stuur gerus veilingnuus na [email protected]. Die omslag van die hardebandboek met 100 foto’s met beskrywings van Lucas Sithole se beelde. Veilings | Nuus

Upload: others

Post on 31-Jul-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Persiese tapyte opgeveil - Sithole · 2017-06-29 · Die plaaslike verspreider is die boek-handelaar Clarke’s Bookshop in Lang-straat, Kaapstad. Highlights bied ʼn ongewone bena-dering

29 November 2015 Rapport Sake 9

ABSA VEILINGPLAAS- EN LANDBOUTOERUSTING,

JOHN DEERE TREKKERS, OESMASJIENE,PLANTERS, BALERS,

ens.DATUM: 3 Des 2015 TYD: 10:00

PERSEEL: Directech Nywerheidspark, h.v.Homestead- en Orleansweg, Kya Sands,Randburg

BESIGTIGING: 2 Des 2015 van 09:00 tot 15:00

AFSLAER: Tirhani Mabunda

VOLDOENING: Hierdie advertensie voldoen aan die Wet op Verbruikersbeskerming en isbeskikbaar by ons kantoor, of by www.tirhani.co.za. VEILINGTIPE: Met voorbehoud, sonderverkoperbieëry. REGISTRASIE: Alle voornemende bieërs moet registreer en bewys van identiteit(ID) en woonadres verskaf. REGISTRASIEGELD: R10 000 BTW: 14% + BTW op die toegeslaneprys. KOPERSKOMMISSIE: 8% plus BTW. ADMINGELD: R2 000 insl BTW. BETALING: SlegsEFO, ABSOLUUT geen kontant of tjeks nie.www.tirhani.co.za 081 369 7970

VEILING VAN NUUT GEBOUDE LODGEMET RIVIERFRONT, KIMBERLEY.

VRYDAG, 4 DESEMBER 2015 OM 11:00.Namens Adre Els Safaries BK, sal ons per openbare veiling te die plaas Droogfontein, Kimberley, dieondervermelde vaste eiendom te koop aanbied.

Om die eiendom te bereik, neem vanaf Kimberley die N12 na Johannesburg, ry vir 13,6 km (vanaf casino) en neemdie Riverto -afdraaipad. Ry vir 10,3 km en draai links by die Droogfontein-bord en ry dan 1,4 km. Draai regs byndie Ruimte-bord en ry 800m tot waar die pad vurk (voor Eskom- substasie) en neem die linkerkantse pad vir 'nverdere 1,3 km tot by die eiendom.Volg ons wegwysers vanaf die N12.

VASTE EIENDOM

Gedeelte 10 van die plaas Droogfontein nr 62. Grootte: 4,861 ha.

LIGGING: Hierdie eiendom is 27 km noord van Kimberley geleë.

VERBETERINGS: Op die eiendom, met 'n 350 m-rivierfront, is 'n dubbelverdiepinglodge van ongeveer 650 m² met 12slaapkamers, elk met eie badkamer en lugversorgers. Daar is ook 'n sitkamer, eetkamer, ontvangs en stoorkamer. Daar ook'n 471 m²-lapa (met seilkantskerms) bestaande uit kroeg, kombuis, sitarea met braaiplek en verhoog asook 'n 105 m²-dek.Verder is daar 'n vooraf vervaardigde 3-slaapkamerhuis van 140 m² met sit-eetkamer, kombuis en badkamer (huis benodigopknapping). Daar is ook 'n 50 m²- vooraf vervaardigde motorhuis met 2 stoorkamers asook baksteenmotorhuis metstoorkamer van 40 m², vasmeerplek ("jetty") vir 14 bote en is daar ook 'n 4x4-baan, 7 braaiplekke en klimraam en swaaievir die kinders. Die eiendom het 'n Eskom-kragpunt en daar is 'n boorgat vir watervoorsiening. Die geboue het brandslangeen-blussers. Die grasperk van ongeveer 1 hektaar word vanuit die rivier besproei. Die hele eiendom is omhein met 1,8 m-geëlektri seerde heining. Daar is ook 'n pomphuis (9 m²). Beddens, matrasse, linne, TV's met DSTV, industriëlekombuistoerusting en yskaste ingesluit.Vir volledige lys en aantalle, besoek die webwerf of kontak ons.

AFSLAERSNOTA: Hierdie is 'n prageiendom met baie potensiaal.BESIGTIGING: Kontak Kobus by 082 770 0565 vir 'n afspraak.

VOORWAARDES: VASTE EIENDOM: 10% DEPOSITO van koopsom isbetaalbaar met toeslaan van bod. 7,5% KOPERSKOMMISSIE plus BTW ISBETAALBAAR. Vir die saldo moet die KOPER 'n goedgekeurde bankwaarborgbinne 30 dae van datum van bekragtiging verskaf. Voorafregistrasie word vereis.DIE AFSLAERS BEHOU DIE REG VOOR OM VOOR DIE VEILING ITEMS BYT E VO E G O F G E A DV E RT E E R D E I T E M S T E O N T T R E K . A L L EFINANSIERING MOET VOORAF GEREËL WEES. Volledige voorwaardes enveilingreëls op www.htaa.co.za beskikbaar. R10 000REGISTRASIEVEREISTES:

TERUGBETAALBARE DEPOSITO; Fica-vereistes besoek ons webwerf virvolledige vereistes.

t: 053 574 0002f: 053 574 0192e: [email protected]

Ossewastraat 20Posbus 8, Petrusburg, 9932www.htaa.co.za

NAVRAE: EDDIE: 073 326 7777

DEWALD: 072 576 9828 JAN: 082 555 9084

X1QV3J1D-RL291115

VVoooorrhhaakkeerrss • Powerstar 2635 dubbelasvoorhaker

RReeggiissttrraassiieeggeelldd:: RR1100 000000 ((tteerruuggbbeettaaaallbbaaaarr)).. RReeggiissttrraassiieeddeeppoossiittoo''ss sslleeggss bbyy wwyyssee vvaann bbaannkkoooorrppllaassiinngg ooff bbaannkkttjjeekk..BBeewwyyss vvaann IIDD vveerreeiiss.. BBeeppaalliinnggss eenn vvoooorrwwaaaarrddeess vvaann ttooeeppaassssiinngg.. BBeessoonnddeerrhheeddee oonnddeerrhheewwiigg aaaann vveerraannddeerriinngg ssoonnddeerr kkeennnniissggeewwiinngg.

REUSE-VOORRAADOPRUIMINGSVEILING VAN OORTOLLIGEVOORRAAD – GEEN RESERWEPRYSE

03 Desember 2015 om 10:30 Besigtiging: 02 Desember 2015 vanaf 08:00Kookfontein 545, Meyerton

VVrraagghhoouueerrss • 9 x (12 m) vraghouers • 5 x (6 m) vraghouers• 2 x (12 m) mobiele kantoor • (3 m) + (6 m) mobiele kantoor

VVaasstteebbaakkvvrraaggmmoottoorrss • 2007 Hino 46-410 (16 t) valkant • 2004 Hino 45-350 (16 t) valkant • 2000 Nissan UD60 (8 t) valkant• M-Benz (6 t) valkant met agtergemonteerde Fassi kraan • M-Benz (10 m³) wipbak • Toyota Dyna (3.5, 4.5 en 7 t) valkant• M-Benz 1013 (6 t) valkant + baksteenkraan • M-Benz 1417 (8 t) valkant • Samag 240 F16 enkelasvoorhaker + kraan

TTrreekkkkeerrss • Dezzi H120 • Ford County • Massey Ferguson 165SSlleeeeppwwaaeennss • (8 m) dubbelassleepstangwa • Dubbelasplatbakwa • Dieseltenkwa (1 500 ℓ) • SleepstangwatertenkerVVuurrkkhhyysseerrss • Hyster (10 t) • Hyster (4 t) • 2004 Toyota (2.5 t) • TCM uitmekaargehaalde vurkhyser (7 t)

AAnnddeerr • 2 x uitmekaargehaalde kompressors • 3-fase-verdeelbord • 2 x lugtenk • 3 x dieseltenks op staanders• Pyproller • Betonmenger • 3 x Trek Scale weegbrugplate • 3-fase-kragopwekkerstel (20 kVA) • 4 x werkbanke• Maasdraad • Atlas Copco kompressor / kragopwekker • 6 x pypverbinders • Lugkompressortenk • Staalwerkbanke• Rioolpype • Verskeidenheid (210 ℓ) dromme • Verskeidenheid kleresluitkaste• Leer • Sementtenker (20 000 ℓ)• Verskeidenheid kantoormeubels • Verskeie bande • Verskeidenheid verf • Verskeidenheid staalrame + pype• Groot verskeidenheid skrootmetaal • Verskeidenheid gereedskap • 3 x sandstraalpot • Volledige sandstraalaanleg• Kompressorrubberpype • Muhru buier Gelatine • Gardener Denver industriële kompressor • L22 kompressor• Jojo watertenk • Industriële afsnymasjien • Industriële voetstukboor • Staalrame met rollers • Skrootdromme• Ingersoll Rand kompressor 9/235 • Spuithokkiemasjinerie • Dakplate • Dakteëls • Steierwerk • Kapper • V12 enjin• Staalsluithok • Kruiwaens • Geelmetaalplaat • Skrootmetaal • Staalhok • Staalrame • Houtpale • Weegbrug• Klein lugtenk • Bobaankraanstruktuurraam (skroot)• Star Delta Hydro Vane 350 kompressor (55 kW)

KKrraannee • Bobaankraan • Tadano (20 t) veelterreinkraan• Mobiele• P&H (20 t) mobiele kraan

BBaakkkkiieess • 2012 Toyota Hilux (3 ℓ) 4x4 EK • 2 x 2012 Isuzu KB250VVooeerrttuuiiee • 2004 M-Benz 313 Cdi Sprinter • 2006 M-Benz CLS 500

Groot verskeidenheid skroot

Verskeie vraghouers

Kontak ons: 082 814 3765 / 082 056 2211 - Besoek: www.drcauctions.co.za (Sien volledige lys en foto’s op webtuiste)

En vele meer

Beleggers sal baat by nuwe boekBevat detail oor 100 Sithole-beeldeMarthinus  van  Bart

’N nuwe harde-bandboek oor100 van die so-

wat 800 beeldhouwerke deur die Suid-Afrikaanse kunstenaar Lucas Sithole (1931-1994) het vandees-week sy opwagting in Kaapstad gemaak.

Die boek, getiteld LucasSithole 1931-1994: High-lights, is saamgestel deur Fernand F. Haenggi van Basel, Switserland.

Dit is ’n waardevolle publikasie vir beleggers, want Sithole se werke het onlangs weer goed pres-teer op Strauss & Co se kunsveiling in Johannesburg.

Die meeste foto’s in die boek is involkleur, afgedruk op glanspapier. Die plaaslike verspreider is die boek-handelaar Clarke’s Bookshop in Lang-straat, Kaapstad.

Highlights bied ʼn ongewone bena-dering tot die onderwerp omdat dit slegs ʼn baie beknopte biografie van die kunstenaar agterin bevat. Die fo-kus is op 100 Sithole-beeldhouwerke in private en korporatiewe besit, of

wat wêreldwyd in open-bare versamelings sooskunsmuseums bewaarword. Elke werk wordindividueel volblad afge-druk en op die teenbladverskyn die herkomsbe-sonderhede, uitstallings,verkope en publikasieswaarin dit afgebeeld ofbeskryf is.

Dié besonderhede isnuttig vir versamelaar-beleggers omdat dit dieverkoopswaarde van diebeeldhouwerke help be-paal. Elke stuk is ook ge-nommer en word as so-danig op die webwerfwww.sithole.com weer-

gegee. Soms word die kunstenaar se kommentaar of interessante staaltjies by ’n bepaalde kunswerk aangehaal. Sithole was sterk gerig op die mitolo-giese, soos vervat in opvoedkundige fabels, legendes en mites van die vele inheemse volke in Afrika.

) Skakel Clarke’s Bookshop by 021 423 5739 of stuur ’n e-pos aan [email protected] vir meer inligting of bestellings.

) Stuur gerus veilingnuus na [email protected].

Die  omslag  van  die hardebandboek met  100  foto’s  met beskrywings  van Lucas  Sithole  se beelde. 

Veilings | Nuus

Bie op hoekerf in landgoed in Centurion. 30 November:  Park Village Auctions (PVA) gaan ’n aantreklike erf in die luukse Thornfield-landgoed in Centu-rion op ’n veiling verkoop. Dié erf in De Ovalle Boulevard beslaan 453 m².

Vir meer inligting, besoek parkvillageauctions.co.za.. 1 Desember:  Van’s Auctioneers bring vier eenhede in ’n sekuriteits-kompeks in Vanderbijlpark onder die hamer. Elke wooneenheid beslaan so-wat 102 m² en bestaan uit twee slaap-kamers, een badkamer, ’n sit-en-eet-kamer, ’n kombuis en ’n motorhuis van 17 m². Vir meer inligting, besoek vansauctions.co.za.. 3 Desember:  Van’s Auctioneers gaan 4,7 ha se ontwikkelingsgrond aan die buitewyke van die dorpsge-bied van Lichtenburg in Noordwes op ’n veiling verkoop. Dié grond is vir sa-ke gesoneer en bied verskeie opsies vir ’n sakeverwante ontwikkeling. Vir meer inligting, besoek vansauc-tions.co.za.

Driester-gastehuis teen afslag te kry’n Driester-gastehuis met volle sake-regte en panoramiese uitsigte op die oseaan in Danabaai by Mossel-baai, word eersdaags deur Rawson Auctions op ’n veiling verkoop.

Die huis, wat ’n vervangingswaar-de van R9 miljoen het, se prys is dramaties verlaag tot ’n reserwe-prys van R3,6 miljoen.

Die huis het nege slaapkamers, agt badkamers, sewe motorhuise, twee sitkamers, twee eetareas en twee kombuise met moderne afwer-kings. Die tuin is klein en netjies met ’n ingeboude braaiplek.

Die eiendomsbelasting en diens-gelde beloop R950 per maand. Mos-selbaai, wat presies halfpad tussen Kaapstad en Port Elizabeth lê, is ’n vakansiedorp met ’n matige kli-maat, sê Tanya Jovanovski, franchi-sehouer van Rawson Auctions.

“Dit het ’n verskeidenheid restau-rante, winkels, historiese kliphuise en ander toeristetrekpleisters.”

Die eiendom word op 15 Desem-ber om 12:00 by Rawson Property Group se hoofkantoor in Ronde-bosch opgeveil. Dit kan net per af-spraak besigtig word.

Kunswerke, silwerware, Persiese tapyte opgeveilRussell Kaplan Auction-eers veil op 5 Desember meer as 1 000 lotte se kunswerke, meubels, sil-werware, porselein, Per-siese tapyte en versamel-items in Johannesburg op.

Russell Kaplan van diéveilingshuis sê hoewel die komende veiling verskeie hoogtepunte kan oplewer, gaan veral die silwerware die mense se koppe laat draai. Dit sluit in verskeie gesogte Georg Jensen-items, onder meer ’n ikoniese “Pregnant Duck”-waterbeker, ’n stel antieke silwerkersblakers van Eliza-beth Cooke in Londen en ’n silwer-teestel.

Kaplan sê ’n kunshoog-tepunt is beslis RobertHodgins se Your FriendlyGarage Hand (olie opdoek). Dié werk, wat van1999-2000 dateer, het vol-gens hom ’n geraamdewaarde van tussenR450 000 en R550 000.

Kunswerke van CecilSkotnes, Walter Battiss,Otto Klar, George Pemba,Hennie Griesel en Gregoi-re Boonzaier gaan ook on-der die hamer kom.

Die veiling word gehou by RussellKaplan Auctioneers op die hoek van Garden- en Allanweg in Bordeaux, Jo-hannesburg. Vir meer inligting, be-soek www.rkauctioneers.co.za.

Robert  Hodgins se  Your  Friendly Garage  Hand.

Die  driester­gastehuis  met  nege  slaapkamers  in  Danabaai  in  Mossel­baai  word  op  15 Desember  deur  Rawson  Auctions  opgeveil. 

Die  hoekerf  in  die  luukse  Thorn­field­landgoed  in  Centurion  word môre  deur  PVA  opgeveil.

Dagboek ¤