pretblad 1310 woensdag - cdn.24.co.za

11
Blokraai -PRET saamgestel uit vandag se koerante Maklik om uit te druk! 13 Oktober 2021

Upload: others

Post on 17-Mar-2022

13 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Blokraai-PRET

saamgestel uit vandag se koeranteMaklik

om uit te

druk!13 Oktober 2021

Blokraai

Pretblad1 uit 4 13 Oktober 2021

Dwars1. Sonder skerp grenslyne (4)3. Iemand wat baie of aanhoudend werk (8)9. In die hart tref of getref word (7)10. Nekdoeke van wol (5)11. Vloeibaar word (5)12. Baie klein hoeveelheid (6)14. Dodelike steekvlieg (6)15. Tregtervormige opening bo in ’n vulkaan (6)18. Rankende woestynplant met ’n waatlemoenagtige vrug (6)20. Tydelike stilstand van asemhaling (5)22. Dun, slap stingels wat uit ’n hoofstingel van ’n plant ontwikkel (5)23. Reghoekige papieromslag (7)24. Bikini’s, monokini’s en eenstukke (8)25. Persoon wat steeks of koppig is (4)

Af1. Persone van wie later geslagte afstam (8)2. Energieke, bedrywige en lewendige (7)4. Latynse woord vir foute, veral drukfoute (6)5. Skertsende benaming vir slegte of flou ko�e of tee (12)6. Me. Marais wat in die wyk van die Mooirivier gewoon het (5)7. Welp is dié dier se kind (4)8. Aamborstigheid (12)13. Eksamenopgawe wat jou kennis toets (8)16. Neiging of geneigdheid (7)17. By die polisie besonderhede gee van ’n misdaad (6)19. As die ekonomie druk, moet jy húlle omdraai! (5)21. Metaalhoudende delfstof (4)

199

Crossword

Pretblad2 uit 4 13 Oktober 2021

239Across1. Electronic journal (4)3. Tear jerker (3, 5)9. Go away! (3, 4)10. Haughty and aloof (5)11. “Three cheers” cry (3-3-6)14. Attempt (3)16. Fruit with pink juicy flesh and a strong sweet aroma (5)17. Compensate (3)18. Says something to relieve tension (6, 3, 3)21. Form of abstract paintings (2, 3)22. Hot herbal drink (4, 3)23. Breakfast bu�et request (8)24. . . . or not — (2-2)

Down1. Influential people (3, 5)2. “In a bottle” alternative (2, 3)4. Appropriate (3)5. Device utilising the energies of the sun (5, 7)6. Highway exit (3-4)7. Spool like-toy that is reeled up and down on a string (2-2)8. Hopeless situation (6, 6)12. Opposite side of tails (5)13. Helvetica, Baskerville or sans serif (8)15. Measurement in length (7)19. Asunder (2, 3)20. Popular music style associated with funk (2-2)22. Piece of fabric material that generally is placed on a floor (3)

Breinknoop

Sudoku

Pretblad3 uit 4 13 Oktober 2021

1. Wat is die naam van Snoopy se broer in die Peanuts-strokiesprente?2. Sojoes was die naam van ’n Russiese ruimtetuig. Wat beteken die naam?3. Wie is die vroulike hoofkarakter in William Shakespeare se drama Othello?4. Watter sopraan is “La Divina” (die goddelike) genoem?5. Hoeveel Engelse konings se naam was Philip?

245Moeilikheidsgraad: KopkrapVoltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 3x3-kassie die syfers 1 tot 9 bevat. Dis al wat jy moet doen. G’n wiskunde is nodig nie. Die rooster is vol syfers, maar niks hoef bymekaargetel te word nie. Jy los die raaisel met logika en beredenering op. Lees meer by http://wikipedia.org/wiki/Sudoku.

Oplossings

Pretblad4 uit 4

Breinknoop1. Spike2. Unie3. Desdemona4. Maria Callas5. nul

13 Oktober 2021

Sudoku [244 12 Oktober]

Crossword [238 12 Oktober]Across: 5. entrap; 7. incite; 9. Mars; 10. lunatic; 11. torc; 12. gigantic; 14. argument; 15. suck; 16. go to sea; 17. Emmy; 18. crayon; 19. Saturn.Down: 1. in favour; 2. crosscountry; 3. midnight mass; 4. otic; 6. palm-greasing; 8. cut one’s teeth; 13. in camera; 16. germ.

Blokraai [198 12 Oktober]Dwars: 1. kese; 3. chronies; 9. wedywer; 10. aflui; 11. konsensieuse; 13. wolkekrabbers; 16. vervoerkoste; 20. robyn; 21. dollars; 22. lekkerny; 23. smee.Af: 1. kawa-kawa; 2. sedan; 4. hartsvriendin; 5. ovale; 6. illusie; 7. skik; 8. tweede; 12. aspersie; 14. liegbek; 15. bokale; 17. vinke; 18. skaam; 19. oral.

Blokraai-PRET

saamgestel uit vandag se koeranteMaklik

om uit te

druk!10 Oktober 2021

Blokraai

Naam......................................................................... Tel...................................... Faks of e-pos.............................................................Vul jou naam en adres in, neem ’n foto van jou voltooide raaisel en e-pos dit na [email protected]. Skryf asseblief die nommer van die blokraaisel in die onderwerpveld.

Pretblad1 uit 5

495Twee kanse om R500 te wenVersteek in die sirkels, afwaarts gespel, is die woord vir die beoefenaar van ’n sekere Europese taal en letterkunde (let wel, daar is ook ’n e�ens korter wisselvorm van dié woord). SMS die woord BLOK gevolg deur jou antwoord na 34581. Die lyn sluit op 16 Oktober om 12:00 en elke SMS kos R1,50. Gratis SMS’e geld nie en foutiewe SMS’e word verreken. Die wenner word op 31 Oktober aangekondig.

10 Oktober 2021

BlokmakierieIn die geel blokkies is ’n koddige sin versteek wat op die rooster sal verskyn nadat jy die Blokmakierie korrek voltooi het (jy lees die sin van bo af ondertoe).

Pretblad2 uit 5 10 Oktober 2021

Dwars1. Bitter dikskil-sitrusvrug wat vir die appel somme maak? (anagram)6. Elke . . . op jul kop is getel (om ’n vers in Matt. 30 te parafraseer)10. Sterk stuk yster wat as hefboom gebruik kan word vir die verskuiwing van swaar goed11. Iets wat jy vashou en onder toe op iets anders plaas of wat jy op die grond laat lê13. Iets van die Mede en Perse (in die uitdrukking)14. Woordjie voor Dolorosa15. Wie ’n mening . . . is, het ’n bepaalde sienswyse oor ’n saak19. Oosterlengte (afk.)20. Vergelding26. Sluheid27. Papegaai wat in die garage skuil!28. Baie stadig deur iets heen vloei30. Binne31. Kommandant (afk.)32. Edelgas wat jy in die urineondersoek kan opspoor!34. Luidier van Suid-Amerika35. Beroemde beeld van Michelangelo in die Sint Pieterskerk in Rome.37. Gee iemand . . . in iets as jy toegee dat die persoon reg is39. Algemene kwytskelding van straf40. Lang stroke van die pere? (anagram)41. Pylstert of vioolvis of saagvis, byvoorbeeld43. Insamelaar van geld45. Pas vervaardigde46. Pienk voëls wat dikwels eenbeentjie staan

Af1. Sekstante is hoekmeetinstrumente hiervoor2. Slim skuiwe om doele te bereik3. Vasteland waarin die Alpe geleë is4. Die maat bepaal en iemand in Londen ontmoet!5. Wapiti’s is groot Amerikaanse . . .7. Wat die rooies moet doen, in die lang en swaar pad (ou liedjie)8. Ou soort strafding wat met ’n knaagdier begin en met ’n knypding eindig!9. Gegriefdheid12. Uit ’n rampspoedige toestand help16. Die beroemde gekloonde Dolly was een17. ’n Goggabie, net korter!18. Moenie die kar voor hulle span nie21. Dun laag kosbare hout op gewone houtwerk22. Hare netjies maak met ’n “harkie”23. Nie droog nie24. Beroep waarmee die redenering end kry!25. Doen dit met ’n handjie om iemand te help29. Wat op die huwelik betrekking het31. ’n Klein bietjie van iets, bv. sout, wat jy tussen jou duim en voorvinger kan neem33. Hoera, dit is amper “swart goud”!34. Sonder kristalvorm, vir die skeikundige35. Gewyde lied in ’n boek van die OT36. Dit is nie korrek om dit ’n “ui” te noem in die uitdrukking saam met die appel nie!38. Weet van iets onder jou mond?39. Verdikkings in insekte se vlerke42. Seun (afk.)44. In die tyd wat volg op

Junior blokraaiKompetisieHet jy die junior blokraai geniet? Stuur vir ons ’n selfoonfoto van jou met jou voltooide blokraai (sowel as jou naam en jou ouderdom) na [email protected] en jy kan ’n kontantprys van R250 wen. Die antwoorde van jou blokraai hoef nie alles sigbaar te wees nie.

Pretblad3 uit 5 10 Oktober 2021

Vasvra

Woordslim met die WAT

MoeilikSudoku

Maklik

Pretblad4 uit 5 10 Oktober 2021

1. In watter jaar is die eerste Wêreldbekertoernooi vir T20-krieket aangebied? (a) 2003; (b) 2007; (c) 2011; (d) 2015.2. Watter twee van die volgende letters word algemeen vir 1 000 gebruik? (a) M; (b) D; (c) C; (d) K.3. Hoe lank het ’n muur Oos- en Wes-Berlyn van mekaar geskei? (a) 18 jaar; (b) 22 jaar; (c) 26 jaar; (d) 28 jaar.4. Wie is vyfde op die lys van Britse troonopvolgers? (a) prins Harry; (b) prins Andrew; (c) prins Louis; (d) prinses Charlotte.5. Watter een is die noordelikste én die westelikste Europese hoofstad? (a) Helsinki; (b) Lissabon; (c) Moskou; (d) Reykjavík.6. Watter land se vrouesokkerspan het die Wêreldbeker die meeste kere gewen? (a) die VSA; (b) Duitsland; (c) Noorweë; (d) Japan.7. Soek die regte middelnaam (of -name) vir die volgende vroue wat regerings- of staatshoofde is of was. (1) Theresa May; (2) Jacinda Ardern; (3) Angela Merkel; (4) Margaret Thatcher. (a) Hilda; (b) Dorothea; (c) Kate Laurell; (d) Mary.8. Wat het Jack Dorsey, Noah Glass, Biz Stone en Evan Williams saam geskep? (a) WhatsApp; (b) Instagram; (c) LinkedIn; (d) Twitter.9. Watter twee van die volgende lande het naastenby dieselfde landoppervlakte as Nieu-Seeland? (a) Ecuador; (b) Ysland; (c) Malawi; (d) Gaboen; (e) België.10. Die Britse Eilande, wat uit Brittanje en die Republiek Ierland bestaan, het vyf mense met die titel “prime minister” of “first minister”. Soek vir elke gebied die regte persoon. (1) Skotland; (2) Wallis; (3) Noord-Ierland; (4) Brittanje; (5) Republiek Ierland. (a) Paul Givan; (b) Nicola Sturgeon; (c) Mark Drakeford; (d) Micheál Martin; (e) Boris Johnson.

Wat beteken die woord

negus? (a) soort drankie (b) keiser (c) groot ster.

Oplossings

Sudoku

Woordslim

Vasvra

MoeilikMaklik

Junior blokraai

Pretblad5 uit 5 10 Oktober 2021

Blokmakierie Versteekte sin: Pam moes haar voet neersit toe Daan reken sy lyk nes ’n flamink.Dwars: 1. Pampelmoes, 6. Haar, 10. Koevoet, 11. Neersit, 13. Wet, 14. Via, 15. Toegedaan, 19. OL, 20. Afrekening, 26. Lis, 27. Ara, 28. Sypel, 30. In, 31. Kmdt., 32. Neon, 34. Ai, 35. Piëta, 37. Gelyk, 39. Amnestie, 40. Repe, 41. Rog, 43. Inner, 45. Nuwe, 46. Flaminke.Af: 1. Plekbepaling, 2. Maneuvers, 3. Europa, 4. Meet, 5. Elande, 7. Aanstap, 8. Rottang, 9. Wrewel, 12. Red, 16. Ooi, 17. Gog, 18. Perde,21. Fineer, 22. Kam, 23. Nat, 24. Nering, 25. Bysit, 29. Egtelik, 31. Knypie, 33. Olé, 34. Amorf, 35. Psalm, 36. Ei, 38. Ken, 39. Are, 42. Sn., 44. Na.

(b) keiserDie woord negus is ’n historiese woord wat verwys na die keiser van Abessinië en ook as die titel van so ’n persoon gebruik word. (WAT)

1. (b) 2007. Engelse krieketklubs het op 13 Junie 2003 begin deelneem aan ’n kompetisie wat Twenty20 Cup genoem is, omdat elke span 20 boulbeurte sou kolf en boul. Die naam is later afgekort tot T20. In die eerste internasionale wedstryd, op 17 Februarie 2005, het Australië Nieu-Seeland in Auckland geklop. Suid-Afrika het in 2007 die eerste T20-Wêreldbekertoernooi aangebied. Dié toernooi het daarna nog vyf keer plaasgevind. Die wenners was Indië (2007), Pakistan (2009), Engeland (2010), Wes-Indië (2012 en 2016) en Sri Lanka (2014). Suid-Afrika is in 2009 en in 2014 in die halfeindronde uitgeskakel.2. (a) M en (d) K. In Romeinse syfers word M as die simbool vir 1 000 gebruik. (Die ander Romeinse syfers is I – 1, V – 5, X – 10, L – 50, C – 100 en D – 500. Die jaar 2021 word dus só geskryf: MMXXI.) In die metrieke stelsel is K die afkorting vir kilo, wat 1 000 beteken. Meervoude van 1 000 word soms aangedui met ’n K in die plek van die drie nulle, soos $10K, wat $10 000 beteken. In 1999 is die K gebruik in die naam van die “millennium-virus”, Y2K, wat staan vir “Year 2000”.3. (d) 28 jaar, van 1961 tot 1989. Oos-Berlyn het in 1945, aan die einde van die Tweede Wêreldoorlog, onder beheer van die Sowjetunie beland. Die drie sektore wat deur die VSA, Brittanje en Frankryk beset is, het saam Wes-Berlyn gevorm. Die Oos-Duitse owerheid het die bou van die Berlynse Muur op 13 Augustus 1961 laat begin. Dié muur het Wes-Berlyn omring. Die muur, met geëlektrifiseerde heinings en versterkings, het 45 km ver tussen Oos- en Wes-Berlyn gestrek en nog 120 km rondom Wes-Berlyn, om laasgenoemde heeltemal van Oos-Duitsland te skei. Die afbreking van die muur het op 9 November 1989 begin.4. (c) Prins Louis. Charles (72), die Prins van Wallis, is die Britse troonopvolger. Tweede op die lys is prins William (39), die Hertog van Cambridge. Hy word deur sy drie kinders gevolg. Die derde aanspraak-maker op die troon is prins George (8), die vierde is prinses Charlotte (6) en die vyfde prins Louis (3). Sesde is prins Harry (37), sewende sy seun, Archie (2), en agtste dié se suster, Lilibet (4 maande).5. (d) Reykjavík, hoofstad van die eilandstaat Ysland, is die Europese hoofstad wat die verste noord én wes lê. Die suidelikste Europese hoofstad is Valetta (Malta), en die oostelikste is Helsinki (Finland). Van die hoofstede op die Europese vasteland is Helsinki die verste noord én oos, Athene (Griekeland) die verste suid en Lissabon (Portugal) die verste wes.6. (a) Die VSA. Altesaam 36 lande het in minstens een Wêreldbekertoer-nooi gespeel, maar net vier het die trofee gewen. Die VSA, een van sewe lande wat aan elke toernooi deelgeneem het, was vier keer die kampioen (1991, 1999, 2015 en 2019). Hy was ook agt keer in die halfeindronde, en in 2011 was hy die naaswenner. Die ander lande wat die Wêreldbeker gewen het, is Noorweë (1995), Duitsland (2003 en 2007) en Japan (2011).7. (1d) Theresa Mary May; (2c) Jacinda Kate Laurell Ardern; (3a) Marga-ret Hilda Thatcher; (4b) Angela Dorothea Merkel.8. (d) Twitter is ’n sosiale netwerkdiens waarop gebruikers boodskappe (twiets) plaas met ’n maksimum lengte van 280 karakters. Jack Dorsey, Noah Glass, Biz Stone en Evan Williams het dié diens geskep en in Julie 2006 bekendgestel. Twitter het nou meer as 200 miljoen gebruikers wêreldwyd.9. (a) Ecuador (272 045 km²) en (d) Gaboen (267 667 km²) is naastenby so groot soos Nieu-Seeland (270 534 km²). Net een Suid-Afrikaanse provinsie, die Noord-Kaap, is groter as Nieu-Seeland, terwyl sewe van die VSA se 50 deelstate groter as Nieu-Seeland is. Altesaam 74 onafhank-like lande is groter as Nieu-Seeland, hoewel dit die wêreld se sesde grootste eilandstaat is, ná Indonesië, Madagaskar, Papoea-Nieu-Guinee, Japan en die Filippyne.10. (1b) Skotland – Nicola Sturgeon (sedert 2014); (2c) Wallis – Mark Drakeford (2018); (3a) Noord-Ierland – Paul Givan (2020); (4e) Brittan-je – Boris Johnson (2019); (5d) Republiek Ierland – Micheál Martin (2020). In Brittanje word dié pos prime minister genoem. In Skotland, Wallis en Noord-Ierland is dit first minister en in die Republiek Ierland taoiseach. Engeland het nie ’n afsonderlike premier nie, omdat dié gebied 84% van Brittanje se bevolking het en daar nie ’n behoefte aan ’nparlement net vir Engeland is nie.

Blokraai [491 12 September]