reaksie van sure met basisse...reaksies van ‘n suur met ‘n metaaloksied •praktiese akt 2.1 bl....
TRANSCRIPT
Reaksie van Sure met Basisse
pH van metaaloksiede
• Hoe produseer ek ‘n metaaloksied?
Mg + O2MgO
Wanneer Mg in suurstof brand, produseer ditmagnesium oksied (‘n metaaloksied)
Praktiese akt 1.1 bl.84
Reaksie van ‘n suur met ‘n metaaloksied
Reaksie van ‘n suur met ‘n metaaloksied
• Praktiese akt 1.2 bl. 85
• Doen dieselfde vir:
1) HCl + CuO CuCl2 + H2O
2) HCl + FeO FeCl2 + H2O
Reaksies van ‘n suur met ‘n metaalhidroksied
Reaksies van ‘n suur met ‘n metaaloksied
Reaksies van ‘n suur met ‘n metaaloksied
• Praktiese akt 2.1 bl. 87
Reaksies van ‘n suur met ‘n metaaloksied
• Praktiese akt 2.2 bl 88
3. Reaksie van ‘n suur met ‘n metaalkarbonaat
Toets vir CO2
• Video
• Testing for Oxygen and Carbon dioxide.flv
3. Reaksie van ‘n suur met ‘n metaalkarbonaat
+→ + CO2 + H2O
3. Reaksie van ‘n suur met ‘n metaalkarbonaat
• Praktiese akt 3.1 bl.90
• Video
• Double Displacement Calcium Carbonate and HCl.wmv
3. Reaksie van ‘n suur met ‘n metaalkarbonaat
• Skryf die chemiese vergelyking vir:
HCl + MgCO3
HCl + Na2CO3
3. Reaksie van ‘n suur met ‘n metaalkarbonaat
Huiswerk
• Akt 3.2 bl. 91
4. Reaksies van ‘n suur met ‘n metaal
+ + H2
4. Reaksies van ‘n suur met ‘n metaal
Toetse vir waterstofgas
• Testing for Hydrogen gas.wmv
• The Reaction Between Magnesium And Dilute Hydrochloric Acid.wmv
• Practical act 4.1 p. 93
Huiswerk
• Hersienings akt 8 bl.94