tema van die jaar / theme of the year: leef eg en reg be ...€¦ · ons het nie vandag woorde om...
TRANSCRIPT
TEMA VAN DIE JAAR / THEME OF THE YEAR:
LEEF EG EN REG BE REAL, LIVE RIGHT
16
Dear Parents / Geagte Ouers Verlede week was ‘n baie intense week waar baie dinge gebeur het en ek het oor die naweek gesukkel om sin te maak van
alles wat in en om die skool en daar buite aangaan. Oor sommige goed kan ek nie in die brief kommunikeer nie.
The death of the young boy at Edgemead Primary during school hours shocked everyone to the core. This could have
happened at any school. In contrast to this we have parents complaining about our security at school (after school) being
too strict. This with reference to adults and learners in our Grade 1 play area after school. (We will be handing over letters
to individual parents disregarding our pleas in this regard. We have certain rules dictated by the Department of
Education).
Ook het ons Vrydagmiddag afskeid geneem van Marilee Louw. Dominee Why Duvenhage het ‘n treffende boodskap
gelewer waar hy opsommend afgesluit het met drie hoofgedagtes; Liefde; Vergifnis en Hoop.
During the sermon I struggled to compute the difference between the sorrow and loss of those parents and the trivia with
which we as a staff were busy with during the week.
There are always valid complaints and we do our utmost to address them, but with some of these complaints I could just
shake my head and question the frame of mind of some of our parents as to what is really important:
Team selection – everyone suddenly becomes an expert;
Some parents want us to have competitive teams/sport and others demand rotation in all our teams;
Some want our rugby teams to practice on Friday afternoons and Saturday afternoons;
Someone even suggested that a school is defined by how well its rugby teams do!!
Na al die “GERAAS” van die afgelope week staan ‘n klein, fyn Graad 7 dogter (Janika Smith) aan die einde van die
begrafnisdiens op en lewer ‘n roerende huldeblyk aan haar maatjie van etlike jare. Ek was verstom oor die volwassenheid
en inhoud van haar boodskap. Die rustigheid en beheer waarmee sy die toesprakie gelewer het, het my diep geraak. Dit
was duidelik dat sy baie emosioneel was, maar sy kon die toespraak tot aan die einde met oortuiging lewer.
I felt extremely proud of her and I realized that our learners have a lot of emotions which we, as adults, often disregard. I
also realized that we (I) should listen and engage more with our Grade 7 learners. They have so much to offer and we do
not always engage with them enough. I learnt a lot from this one speech.
Ek wil daarom vandag (met Janika se toestemming) haar toesprakie met u deel. Dit was ‘n pragtige getuienis van ‘n mooi
vriendskap.
2 Junie 2017
Tannie Melanie, Oom Marinus, Tiaan en elkeen hier vanmiddag
Ek ken vir Marilee van 2010 af waar ons saam in die Oranjeklas was. Ons het graad 1 saam begin by juffrou Eloise. Marilee
het op haar stil, sterk manier ons hele klas bewus gemaak van haar. Ons het saam gevorder tot in graad 7 waar sy in
Februarie vanjaar langs my gesit het tot die laaste dag wat sy skool bygewoon het.
Sy het eenkeer vir my hierdie kettinkie gegee met die sleuteltjie. Min het ek toe verstaan dat Marilee in die 13 jaar, 1 maand
en 9 dae vir ons die boodskap uitgelewe het om jou lewe oop te sluit en elke liewe gawe wat jy ontvang het, ten volle te
ontgin.
Ons besef dat ons net een keer die pad deur die lewe kan stap, Marilee het 'n roete gestap wat vir die meeste van ons laat
opkyk het, ons het baie vir haar hande geklap tydens saal periodes. Ons was lief vir Marilee, ons graad 7’s het 'n Ever
hartjie gevorm vir haar 13de verjaardag . Sy het op vele terreine uitgeblink, toekennings gekry en ALTYD haar heel beste
gegee wanneer sy iets aangepak het. Marilee was 'n dapper en ware Ever.
Marilee het Maandagaand haar aardse roete klaar gestap, ons is hartseer maar haar gees het diep spore in ons harte gelos
en sal in elkeen van ons voortleef tot ons haar eendag weer ontmoet.
Ons het nie vandag woorde om haar ouers, boetie en familie te troos nie, maar Marilee sou sekerlik wou hê dat ons dankie
moet sê aan julle vir al die aanmoediging langs die sportveld, ure langs die swembad, ook langs haar hospitaalbed en bo
alles die tere liefde waarmee sy elke dag versorg is.
Ons groet Marilee met die wete dat sy na ons kyk en vir ons wil sê: “Die paradys is nie op die aarde nie...!!
Leef voluit elke dag en maak die beste gebruik van elke geleentheid. Jy leef net een keer!”
Dankie Janika. Marilee was wel vir ons almal ‘n voorbeeld en sy het voluit gelewe. So sluit ons dan ‘n hoofstuk af en sy sal
lank in die EVERHARTE onthou word as ‘n ware vegter.
Good luck to all our Grade 4-7 learners with the coming exams. Learn you work in advance, stay calm and give good
feedback on what you have learnt.
Kind regards
SIGNED ELECTRONICALLY: H. ARANGIES
EVERSDAL PRIMARY SCHOOL: HEADMASTER
2017-06-06
BRIEWE WAT EVERFOKUS VERGESEL / LETTERS ACCOMPANYING EVER FOCUS:
EKSAMENTYD: HAAL DIE ANGS UIT EKSAMENVOORBEREIDING
EXAM TIME: TAKE ANXIETY OUT OF THE EXAMS
LETTER FROM DEPARTEMENT: CLOSURE OF SCHOOL DUE TO STORM ON WEDNESDAY, 7 JUNE
BRIEF VAN ONDERWYSDEPARTEMENT: SLUIT VAN SKOOL WOENSDAG, 7 JUNIE
Please note the following important notice from the Western Cape Disaster Management Centre and as instructed by the
WCED.
We have been advised that due to the a storm that is expected to make landfall tonight, that the School/Aftercare will
be closed on Wednesday, 7 June 2017 as a precautionary measure (including extra-mural activities).
We cannot predict how the storm will affect all schools but we have been advised that the storm will probably affect communities
along the coast and in primary water-catchment areas in particular.
We have been advised that the storm will abate by Thursday 8 June, therefore the school will re-open on Thursday 8 June
2017.
We understand that this decision will disrupt your programme tomorrow, and request you understanding and co-operation in
this regard.
Neem kennis van die die volgende belangrike kennisgewing van die Wes-Kaapse Rampbestuursentrum en opdrag van die
WKOD.
Alle WKOD skole is aanbeveel dat weens die storm wat vannag verwag word, sal die Skool/Nasorg op Woensdag
7 Junie 2017 as voorsorgmaatreël gesluit wees (insluitende buitemuurse aktiwiteite).
Ons kan egter nie voorspel hoe die storm alle skole sal beïnvloed nie, maar ons is aangeraai dat die storm waarskynlik
gemeenskappe langs die kuslyn en veral in die primêre wateropvanggebiede sal beïnvloed.
Ons is aangeraai dat die storm teen Donderdag, 8 Junie 2017 sal afneem, dus sal die skool op Donderdag, 8 Junie 2017
heropen.
Ons verstaan dat hierdie besluit u program môre sal ontwrig. Baie dankie vir u begrip en samewerking in hierdie verband.
BELANGRIKE DATUMS:
IMPORTANT DATES:
08 Junie: Laerskool Eversdal 10’s rugbytoernooi
(0/13A) vanaf 14:45 – 20:00
Hokkiewedstryde vs Gene Louw: Seuns
en Dogters (Weg) 13:45 – 18:00
Ouerondersteuningsgroep 18:30 in Oink
09 June: Hockey Sportday vs Eikestad P/S: Boys
and Girls (Home)
Cross Country Eversdal Trimpark:
Welgemoed P/S will host: 14:30 – 16:00.
10 Junie: Rugby en Netbal vs L/S Eikestad (Tuis)
08:00 – 13:00
12 June: Exam: Gr 7: Technology
13 Junie: Eksamen: Gr. 7: Huistaal
MANDELA DAY
This year, for Mandela Day, we have decided to help our furry
friends in need. Grace Animal Sanctuary is a home for animals
who are in need of some TLC. It would be appreciated if you
could donate some food and blankets for these special animals.
Grade 1: Blankets
Grade 2: Cat food
Grade 3: Dog food
Any other grades are more than welcome to donate food. Why
not get your class involved?
When: Any time before 29 June 2017.
Where: Please could you bring the donations to Miss Henry’s
class (3E1)
BIBLIOTEEK/LIBRARY
Die biblioteek is vanaf Maandag, 12 Junie gesluit vir die uitneem
van boeke!
All library books need to be returned by the 15th of June!
Please remind your child/ren to return their books on time.
‘n Groot dankie aan al die ouers wat boeke e.a. geskenk het
aan Paardekop Primêr Citrusdal! U is welkom om nog tot
Vrydag, 9 Junie enige Afrikaanse boeke geskik vir 6-14 jaar, vir
ons te bring!
STERKTE VIR DIE EKSAMEN
GOOD LUCK WITH THE EXAMS
SCHOOL HOURS DURING THE EXAMS
SKOOLTYE GEDURENDE EKSAMEN
During the exams, the school will close at 13:00, for all
learners. Tydens die eksamen sal die skool om 13:00 sluit
vir alle leerders.
Dates: Monday, 12 June to Monday, 26 June
From Tuesday, 27 June, school hours will return to the normal
hours:
Gr. 1 – 2: 07:45 – 13:00
Gr. 3: 07:45 – 13:45
Gr. 4 – 7: 07:45 – 14:15
KENNISGEWING / NOTIFICATION
Neem asb. kennis dat die volgende nommer kan verskyn as die skool u kontak: 082 384 5502 .
Please note that the fol lowing number may appear when the school contacts you: 082 384 5502.
Stoor asb. die selfoonnommer op u foon, maar moet asb. nie op die selfoonnommer terug bel nie.
Please save the number on your phone, however do not use this number to contact the school.
Skakel die skool op die gewone landlynnommer: (021) 976-8134 indien u die skool moet kontak.
Dial the school on the usual landline number (021) 976-8134 when contacting the school.
EVERJAS URE TYDENS EKSAMEN:
12 Junie - 26 Junie
EVERJAS HOURS DURING THE EXAMS:
12 June - 26 June
Mondays/Maandae: 07:30 - 09:00 & 12:00 - 13:30
Tuesdays/Dinsdae: 07:30 - 09:00 & 12:00 - 13:30
Wednesdays/Woensdae: 16:00 - 18:00
Thursdays/Donderdae: CLOSED
PHOTOS GRADE 2-7
All photo envelopes have been sent home. Please ensure that
you child’s name is spelt correctly. If not, please correct it on the
envelope. Place the exact amount in the envelope as change
cannot be given.
Onderwysers sal nie koeverte oopmaak om bv. kleingeld te gee
nie. Plaas dus asb die regte bedrag binne die koevert. Alle
fotobestellings moet asb teen Vrydag, 9 Junie 2017 ingehandig
wees.
Please make sure to tick which order you would like and that all
the information is filled in on the envelope.
OUERONDERSTEUNERSVERGADERING
PARENT SUPPORT MEETING
Exam Time – Take Anxiety out of the Exams
DATUM: Donderdag, 8 Junie 2017
TIME: 18:30
PLEK: Oink – Laerskool Eversdal
SPEAKER: Dr Hessie Traut
KUNSKLAS / ART ROOM
Die IFSEN-Kunsklas is dringend op soek na plastieksakke (bv. P’nP/ Clicks) en bokse (bv. papbokse of groter) vir die maak van maskers en weefwerk. Alle bydraes sal waardeer word. The IFSEN-Art Room is in need of plastic shopping bags (eg. P’nP/ Clicks) and boxes (eg. cereal boxes or bigger) for the making of masks and weaving. All contributions will be much appreciated.
Die kunsklas gebruik BAIE herwinde papier. Bladsye waarop eenkant gedruk is, en gewoonlik herwin sal word, kan gerus eers ʼn draai
hier by ons in die kunsklas kom maak. Ons sal weer herwin.
SAFETY ON THE SCHOOL PREMISES
There are still children who loiter around the school in the afternoon after school. These children are usually in the Foundation Phase play
area OR in the area in front of the offices. At times, we also find adults in these areas.
We are not being discourteous by asking these individuals to leave these areas. It is our responsibility to create a safe environment for our
children and this is why we cannot allow adults in the abovementioned areas. WE DO NOT ALWAYS KNOW WHO THESE INDIVIDUALS
ARE.
The abovementioned areas (in front of the offices and the Foundation Phase play area) are reserved for the use of the AFTERCARE
LEARNERS, after school hours.
We also remind our parents that children at the waiting area must be collected at the sport fields, if for some reason you cannot pick
your child up directly (10-15min) after school. Your children will be very safe at this designated area:
- It is very visible there; - The hockey field is brightly lit (if dark); - The guard is always on duty at the gate; - There are also cameras in/on the area.
We kindly request your co-operation – our children’s safety is of utmost importance to us.
EVER NEWS NETWORK - EVERNUUS NETWERK
EVERNUUS NETWERK, of ENN, is ‘n nuuskolom op ons webtuiste wat tans deur gr.7-leerders bedryf word. Die doel van hierdie
nuuskolom is om vir die leerders ‘n forum te skep waar hulle hulle belewenis van die aktiwiteite by die skool, en van hulle k inderwêreld
op sosiale media, kan deel. Hulle gaan nie noodwendig alles wat in die skool gebeur, kan dek nie, maar sal poog om hierdie netwerk so
lewendig moontlik te hou. Hierdie is ‘n kindgedrewe projek.
Mr Gys Burger, Mr Kelvin Stoman and the learners launched this project earlier this year. It is presently in its developmental phase and
will develop over the coming months. We plan to involve learners, with potential, from other grades as too.
We are all very excited to see how the children’s skills, and with it ENN develop over time. Come on EVERS, support these young and
upcoming journalists and visit this news column regularly!
Click here to read all our ENN news articles:
http://www.eversdal.org.za/info/newsletters/communication/enn/
ATKV-REDENAARS
Nicola Caldwell het Vrydag, 26 Mei deurgedring na die finaal van die ATKV-Redenaars in die kategorie Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Dit is ń besondere prestasie aangesien Nicola ‘n Engelssprekende leerder is wat haar toespraak in Afrikaans gedoen het. Laerskool Eversdal is baie trots op jou. Die finaal sal in Augustus by ATKV Goudini plaasvind.
SANDWICH PROJECT:
For Mandela Day, we are going to support Klipheuwel Primary by giving them sandwiches on 29 June. All children in grades 4 to 7 are
to bring an extra sandwich to school that day, wrapped in cellophane or plastic. Due to allergies, no sandwiches with spreads
containing nuts will be accepted. Meer inligting sal later gegee word. Let’s help feed those in need!
EVERVARIA
Ons is baie opgewonde oor ons eie talentkompetisie wat naderkom! Maak seker dat alle inskrywings voor/op Donderdag, 15 Junie
2017 by Mev. Burger ingehandig word. Alle deelnemers sal daardie dag ‘n brief met die nodige inligting aangaande die oudisies
ontvang.
Just a reminder that auditions will take place during school hours on 20-22 June:
Gr. 4 en 5 op 20 Junie;
Gr.1, 2 en 3 op 21 Junie;
Gr. 6 en 7 op 21 Junie.
We are very excited to announce that our guest artist will be, Dave Reynolds. He will be performing on STEELPANS, accompanied by
a bass guitarist! Click on the link below to see and hear what it entails…
http://youtu.be/C8mWcvQkv7c
Hou volgende week hierdie spasie dop vir meer inligting oor ons beoordelaars!
OUERDAGBOEK / PARENT DIARY
Thursday, 9 June 2017:
Hockey league matches – away (boys and girls) Eversdal vs Gene Louw
Rugby 10’s – home (u/13)
Vrydag, 10 Junie 2017: Hockey vs Eikestad - home
Saturday, 11 June 2017: Netball and Rugby vs Eikestad - home
SOME OF THE HERMANUS HOCKEY TOURNAMENT ACTION:
View more of our galleries at:
http://www.eversdal.org.za/gallery/
HOCKEY
Congratulations to the following sides who either drew or won their matches against Kenridge Primary on Thursday, 1 June
2017.
DOGTERS:
0/7A wen 4-1
0/7B wen 2-1
0/7C wen 2-1
0/7D wen 3-0
0/8A wen 6-1
0/8B wen 3-2
0/8C wen 2-1
0/9A wen 4-0
0/9B wen 3-2
0/9C wen 8-0
0/9D wen 2-0
0/11A wen 2-1
0/14A wen 2-0
0/14B gelykop 1-1
0/14C gelykop 0-0
RUGBY
Rugbyuitslae teen Zimasa tuis gespeel op Saterdag, 3 Junie 2017. Baie geluk aan die volgende spanne wat gewen of gelykop
gespeel het:
0/7A wen 45-0
0/8A wen 45-5
0/8B wen 45-0
0/9A wen 75-0
0/9B wen 45-0
0/10A wen 41-0
0/10B wen 24-0
0/11A wen 24-7
0/11B gelykop 5 elk
0/13A wen 20-17
0/13B wen 20-0
0/13C wen 44-0
0/13D wen 29-0
Baie sterkte met voorbereiding vir eerskomende Saterdag se wedstryde teen Laerskool Eikestad.
Baie geluk aan Bradley Stanfliet wat opgeneem is in die Westelike Provinsie Cravenweekspan!
SEUNS:
0/7B gelykop 2-2
0/7C wen 3-2
0/9C wen 4-1
0/9D wen 4-0
0/11A wen 2-1
0/11B gelykop 1-1
0/11C wen 2-0
0/14B gelykop 1-1
ALGEMENE SPORTNAVRAE / GENERAL
SPORT ENQUIRIES:
CONFIDENTIAL AND MORE SPECIFIC
ENQUIRIES PLEASE REDIRECT TO:
Mrs Salomina du Plessis
Head of Sport
082 766 1953