terugkeer na skool: 6 julie 2020 · 2020-07-01 · geagte ouers/voogde van graad 10 en 11 leerders...

12
Page 1 | 12 Geagte ouers/voogde van Graad 10 en 11 leerders TERUGKEER NA SKOOL: 6 JULIE 2020 Ons is opgewonde om die res van ons senior leerders op 6 Julie 2020 terug te verwelkom. Die Graad 12’s is alreeds vir vier weke terug by die skool. Ons kan met vrymoedigheid sê dat dit ‘n aangename ervaring is om leerders onder hierdie nuwe omstandighede te onderrig. Ons het opnuut besef dat daar werklik geen plaasvervanger vir onderrig in die klaskamer is nie. REËLINGS VIR 6 JULIE GRAAD 11’S Leerders arriveer vanaf 07:00 by die skool. Die afskermingsproses (screening) sal by die brug wat na die houtwerkvierkant lei, plaasvind. Leerders moet asseblief die volgende saambring: o Hul eie pen, aangesien hulle ’n vorm moet voltooi om aan te dui dat hulle gesond is. o ’n Masker waarmee hulle vanaf die huis tot by die skool reis. o Die elektroniese toestel (selfoon/skootrekenaar) waarmee hulle tuis werk. Ons besef dat leerders opgewonde gaan wees om mekaar te sien. Dit is van uiterste belang dat daar ’n veilige afstand van 1.5 meter te ALLE tye gehandhaaf moet word. Daar word GEEN drukkies, “fist bumps”, handdrukke, ens. toegelaat nie. Leerders se temperatuur word met ‘n digitale termometer geneem en op ’n klaslys aangeteken. Leerders word daarna na spesifieke klaskamers gestuur waar die orienteringsproses sal geskied. Graad 11’s word vanaf 10:15 – 10:45 in groepe verdaag (sien aangehegte skedule). Leerders moet onmiddellik die skoolterrein deur dieselfde ingang as waarmee hulle ingekom het, verlaat (brug by houtwerkvierkant). Klaskamers word direk nadat die leerders verdaag, ontsmet. GRAAD 10’S Leerders meld vanaf 10:15 by die oprit (ramp) voor die snoepie aan. Leerders moet asseblief die volgende saambring: o Hul eie pen, aangesien hulle ’n vorm moet voltooi om aan te dui dat hulle gesond is. o ’n Masker waarmee hulle vanaf die huis tot by die skool reis. o Die elektroniese toestel (selfoon/skootrekenaar) waarmee hulle tuis werk. Ons besef dat leerders opgewonde gaan wees om mekaar te sien. Dit is van uiterste belang dat daar ’n veilige afstand van 1.5 meter te ALLE tye gehandhaaf moet word. Daar word GEEN drukkies, “fist bumps”, handdrukke, ens. toegelaat nie. Leerders se temperatuur word met ‘n digitale termometer geneem en op ’n klaslys aangeteken. Leerders word daarna na spesifieke klaskamers gestuur waar die orienteringsproses sal geskied. Graad 10’s word vanaf 13:30 in groepe verdaag. Leerders moet onmiddellik die skoolterrein deur dieselfde ingang as waarmee hulle ingekom het (snoepie-uitgang), verlaat. Klaskamers word direk nadat die leerders verdaag, ontsmet.

Upload: others

Post on 07-Jul-2020

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: TERUGKEER NA SKOOL: 6 JULIE 2020 · 2020-07-01 · Geagte ouers/voogde van Graad 10 en 11 leerders TERUGKEER NA SKOOL: 6 JULIE 2020 Ons is opgewonde om die res van ons senior leerders

P a g e 1 | 12

Geagte ouers/voogde van Graad 10 en 11 leerders TERUGKEER NA SKOOL: 6 JULIE 2020 Ons is opgewonde om die res van ons senior leerders op 6 Julie 2020 terug te verwelkom. Die Graad 12’s is alreeds vir vier weke terug by die skool. Ons kan met vrymoedigheid sê dat dit ‘n aangename ervaring is om leerders onder hierdie nuwe omstandighede te onderrig. Ons het opnuut besef dat daar werklik geen plaasvervanger vir onderrig in die klaskamer is nie. REËLINGS VIR 6 JULIE GRAAD 11’S

Leerders arriveer vanaf 07:00 by die skool. Die afskermingsproses (screening) sal by die brug wat na die houtwerkvierkant lei, plaasvind.

Leerders moet asseblief die volgende saambring: o Hul eie pen, aangesien hulle ’n vorm moet voltooi om aan te dui dat hulle gesond is. o ’n Masker waarmee hulle vanaf die huis tot by die skool reis. o Die elektroniese toestel (selfoon/skootrekenaar) waarmee hulle tuis werk.

Ons besef dat leerders opgewonde gaan wees om mekaar te sien. Dit is van uiterste belang dat daar ’n veilige afstand van 1.5 meter te ALLE tye gehandhaaf moet word. Daar word GEEN drukkies, “fist bumps”, handdrukke, ens. toegelaat nie.

Leerders se temperatuur word met ‘n digitale termometer geneem en op ’n klaslys aangeteken.

Leerders word daarna na spesifieke klaskamers gestuur waar die orienteringsproses sal geskied.

Graad 11’s word vanaf 10:15 – 10:45 in groepe verdaag (sien aangehegte skedule). Leerders moet onmiddellik die skoolterrein deur dieselfde ingang as waarmee hulle ingekom het, verlaat (brug by houtwerkvierkant).

Klaskamers word direk nadat die leerders verdaag, ontsmet.

GRAAD 10’S

Leerders meld vanaf 10:15 by die oprit (ramp) voor die snoepie aan.

Leerders moet asseblief die volgende saambring: o Hul eie pen, aangesien hulle ’n vorm moet voltooi om aan te dui dat hulle gesond is. o ’n Masker waarmee hulle vanaf die huis tot by die skool reis. o Die elektroniese toestel (selfoon/skootrekenaar) waarmee hulle tuis werk.

Ons besef dat leerders opgewonde gaan wees om mekaar te sien. Dit is van uiterste belang dat daar ’n veilige afstand van 1.5 meter te ALLE tye gehandhaaf moet word. Daar word GEEN drukkies, “fist bumps”, handdrukke, ens. toegelaat nie.

Leerders se temperatuur word met ‘n digitale termometer geneem en op ’n klaslys aangeteken.

Leerders word daarna na spesifieke klaskamers gestuur waar die orienteringsproses sal geskied.

Graad 10’s word vanaf 13:30 in groepe verdaag. Leerders moet onmiddellik die skoolterrein deur dieselfde ingang as waarmee hulle ingekom het (snoepie-uitgang), verlaat.

Klaskamers word direk nadat die leerders verdaag, ontsmet.

Page 2: TERUGKEER NA SKOOL: 6 JULIE 2020 · 2020-07-01 · Geagte ouers/voogde van Graad 10 en 11 leerders TERUGKEER NA SKOOL: 6 JULIE 2020 Ons is opgewonde om die res van ons senior leerders

P a g e 2 | 12

Die maksimum van 25 leerders word per klas toegelaat om sosiale distansiëring te verseker. Die gevolg is dat slegs die helfte van die Graad 11’s en die helfte van die Graad 10’s op enige gegewe dag op die skoolterrein sal wees. Sien asseblief die onderstaande rooster om vas te stel in watter groep u kind is en wanneer hy/sy skool moet bywoon.

Maandag, 6 Julie Almal Opleiding Maandag, 20 Julie 10X en 11X Dag 6

Dinsdag , 7 Julie 10X en 11X Dag 7 Dinsdag , 21 Julie 10Y en 11Y Dag 7

Woensdag, 8 Julie 10Y en 11Y Dag 8 Woensdag, 22 Julie 10X en 11X Dag 8

Donderdag, 9 Julie 10X en 11X Dag 9 Donderdag, 23 Julie 10Y en 11Y Dag 9

Vrydag, 10 Julie 10Y en 11Y Dag 10 Vrydag, 24 Julie 10X en 11X Dag 10

Maandag, 13 Julie 10X en 11X Dag 1 Maandag, 27 Julie 10Y en 11Y Dag 1

Dinsdag , 14 Julie 10Y en 11Y Dag 2 Dinsdag , 28 Julie 10X en 11X Dag 2

Woensdag, 15 Julie 10X en 11X Dag 3 Woensdag, 29 Julie 10Y en 11Y Dag 3

Donderdag, 16 Julie 10Y en 11Y Dag 4 Donderdag, 30 Julie 10X en 11X Dag 4

Vrydag, 17 Julie 10X en 11X Dag 5 Vrydag, 31 Julie 10Y en 11Y Dag 5

Normale skoolure is vir die volle skoolweek van toepassing (Maandag tot Vrydag, 07:45 - 14:30). Leerders sal elke dag in groepe verdaag word.

KLEEDKAMERS

‘n Maksimum van drie leerders per kleedkamer.

Graad 12’s gebruik die kleedkamers langs kamer 26.

Graad 11’s gebruik die kleedkamer voor kamer 21 op die eerste vloer.

Graad 10 dogters gebruik die kleedkamer voor kamer 4.

Graad 10 seuns gebruik die kleedkamer in die lab-gang.

Volg asseblief die prosedure wat in die kleedkamer opgeplak is.

Wag buite die kleedkamers op die afstand-merkers totdat een persoon uitkom.

Indien leerders nie tydens pouses genoeg tyd het om die kleedkamer te besoek nie, sal hulle tydens periodes toegelaat word om dit te doen.

PROSES BY ELKE KLAS

Leerders wag nie buite in die gang voor klaskamers nie.

Leerders moet elke dag by dieselfde bank sit.

Leerders moet hul hande ontsmet voordat hul die klas betree.

Leerders moet hul bank aan die einde van elke periode ontsmet.

GEEN skryfbehoeftes mag geleen word nie.

GEEN water mag tydens periodes gedrink word nie.

Leerders moet te alle tye hul masker dra. Dit is meer effektief as ’n gesigskerm (face shield). Onderwysers dra meestal gesigskerms omdat leerders hul beter kan hoor.

Die eerste periode se onderwyser sal vanaf 07:40 in die klaskamer wees om die leerders te ontvang. Sosiale distansiëring moet buite die klaskamer gehandhaaf word.

Page 3: TERUGKEER NA SKOOL: 6 JULIE 2020 · 2020-07-01 · Geagte ouers/voogde van Graad 10 en 11 leerders TERUGKEER NA SKOOL: 6 JULIE 2020 Ons is opgewonde om die res van ons senior leerders

P a g e 3 | 12

KLEREDRAG / VOORKOMS

Geen spesifieke kleur word vir maskers voorgeskryf nie.

Leerders moet elke dag ‘n skoon masker dra en altyd ’n ekstra masker saambring.

Leerders moet op Maandae volle wintersdrag dra.

Leerders mag vir die res van die week gewone klere dra. Hierdie klere moet asseblief skoon en netjies wees (geen geskeurde jeans en/of gewone sportdrag nie).

Skoolsweetpakke mag gedra word, maar nie op ‘n daaglikse basis nie (dit bied die geleentheid om dit gereeld te was).

Die gewone voorkomsreëls geld steeds vir hare (kort, netjies en vasgemaak), oorbelle, ens. KOSPROJEK

Meld asseblief enige behoeftes by die graadvoogde aan. Dit is geensins ’n skande om te erken dat u gesin swaarkry nie – daar is tans baie gesinne in dieselfde bootjie.

BERADING

Leerders word versoek om hul graadvoogde in kennis te stel indien hul angstigheid ervaar of ander onsekerhede het.

Mev. Fourie ([email protected]) is gereed om leerders met hul probleme by te staan.

Wees sensitief vir ander se vrese. Daar is leerders en onderwysers wat maklik geaffekteer kan word as gevolg van hul onderliggende komorbiditeite.

WEES AANPASBAAR

Behou ’n positiewe gesindheid. Ons kan nie die res van die akademiese jaar kanselleer nie!

Dit help nie om kwaad te wees nie – niemand het hierdie omstandighede gekies nie.

Ons wil julle graag help – ons is aan julle kant. UITTEKEN

Indien jy as gevolg van COVID-19-verwante simptome sleg voel, meld dit onmiddellik by die onderwyser by wie jy op daardie oomblik in die klas is, aan.

Mev. Roberts of Mnr. Carstens sal jou ouer/voog skakel.

Indien jy vir ander redes gedurende die skooldag moet uitteken, geld die normale uittekenprosedure.

SKOOLKWARTALE

Kwartaal 2: 6 Julie – 7 Augustus

Kwartaal 3: 12 Augustus – 23 September

Kwartaal 4: 5 Oktober – 15 Desember

AKADEMIE

Daar word aanvaar dat alle leerders tydens die inperkingsperiode op datum met hul skoolwerk gebly het.

Die kurrikulum sal tydens klasse voltooi word.

Leerders wat akademiese ondersteuning benodig, sal tydens PT-periodes en na skool gehelp word.

Leerders gaan NIE outomaties aan die einde van die jaar bevorder word NIE.

Page 4: TERUGKEER NA SKOOL: 6 JULIE 2020 · 2020-07-01 · Geagte ouers/voogde van Graad 10 en 11 leerders TERUGKEER NA SKOOL: 6 JULIE 2020 Ons is opgewonde om die res van ons senior leerders

P a g e 4 | 12

VERSEKER JOU VEILIGHEID

Dra te ALLE tye jou masker. Verwyder slegs jou masker wanneer jy tydens pouse eet.

Moenie onnodig aan jou masker raak of dit op enige oppervlak neersit nie.

Hou ’n veilig afstand (1.5 meter) tussen jou en enige ander person - VERAL tydens pouses.

Ontsmet jou hande voor en na elke klas asook na elke besoek aan die badkamer.

Moenie enigiets by of vir enigiemand leen nie.

Maak jou selfoon gereeld skoon.

Moenie onnodig aan oppervlaktes raak nie (bv. reëlings, mure ens.).

As iemand anders nie die protokol nakom nie, wys hom/haar vriendelik daarop tereg.

Stort dadelik as jy by die huis kom en gooi jou klere en masker in die wasmasjien. Onthou dat jy NIE dieselfde klere en masker die volgende dag mag dra NIE.

WAT AS DIE SKOOL WEER SLUIT?

Ons verwag nie dat dit gaan gebeur nie. Indien leerders tuis MOET bly, sal ons van MS Teams gebruik maak om aanlyn onderrig te gee. Die leerder moet dus in ’n posisie wees om aanlyn in te skakel.

Alle leerders moet seker maak dat hulle toegang tot hul SKOOL e-pos adres het. Dit sal die primêre bron van kommunikasie wees. Ouers moet asseblief seker maak dat hulle weet hoe om op hierdie e-pos adres in te teken. Wagwoorde moet asseblief veilig bewaar word.

Onderwysers sal op die eerste dag alle leerders help om hierdie proses te bemeester. Indien u enige probleme ondervind, kontak Mev. Nel ([email protected]) of Mev. Rossouw ([email protected]).

In uitsonderlike gevalle sal ander reëlings getref word om inligting af te laai of om harde kopieë uit te deel. Alle leerders kry toegang tot die skool se netwerk sodat hulle die nodige werk tydens skoolure kan aflaai.

Elke onderwyser benodig die leerder en ouer/voog se kontakbesonderhede.

Formele assesseringstake moet BY DIE SKOOL voltooi word en kan NIE elektronies ingehandig word NIE. Daar is nie genoeg toesighouers en lokale beskikbaar om almal apart te akkomodeer nie.

As jy nie ‘n volledige SBA-punt het nie, kan jy nie in November eksamen skryf nie.

WAT GEBEUR AS JY SIMPTOME TOON OF SIEK VOEL?

Moenie skool toe kom nie.

Laat weet onmiddellik jou graadvoog.

Besoek ‘n dokter.

As die dokter sê dat jy skool toe kan kom, bring asseblief die mediesesertifikaat saam.

Bly asseblief tuis wanneer jy vir COVID-19 getoets word totdat jy die toetsuitslag ontvang het (onthou om ‘n bewys van die toetsuitslag saam te bring skool toe).

Probeer intussen om op datum van jou akademie te bly.

Page 5: TERUGKEER NA SKOOL: 6 JULIE 2020 · 2020-07-01 · Geagte ouers/voogde van Graad 10 en 11 leerders TERUGKEER NA SKOOL: 6 JULIE 2020 Ons is opgewonde om die res van ons senior leerders

P a g e 5 | 12

WAT GEBEUR AS ‘N ONDERWYSER/ANDER LEERDER POSITIEF TOETS VIR COVID-19?

Die leerder mag eers terugkeer skool toe as hy/sy negatief toets vir COVID-19.

Almal wat in noue kontak met die persoon was, moet vir 14 dae self-isoleer.

Ander leerders kom steeds skool toe.

Die skoolhoof mag nie besluit om die skool te sluit nie.

Die Onderwysdepartement sal na ’n ondersoek aan die skool die keuse neem of die skool moet sluit.

Daar word onderskeid getref tussen toevallige kontak (in dieselfde vertrek, maar almal het maskers gedra en ‘n sosiale afstand van meer as 1.5 meter gehandhaaf) en noue kontak (persoonlike aanraking vir meer as 15 minute sonder ’n masker) met die positiewe persoon.

Persone met toevallige kontak kan voortgaan soos normaal.

Persone met noue kontak moet vir 14 dae self-isoleer, hulself goed monitor vir simptome en mag na 14 dae terugkeer na die skool indien hul steeds gesond is.

ADDISIONELE INLIGTING:

Die snoepie is gesluit en leerders moet hul eie verversings skool toe bring.

Daar sal geen balspele of ander fisiese aktiwiteite tydens of na skool toegelaat word nie. Leerders mag nie Dominoes of kaartspeletjies tydens pouses speel nie.

Leerders moet daagliks die volgende vrae eerlik beantwoord: o Het jy ’n seer keel? o Het jy ’n koors? o Het jy ’n aanhoudende hoes? o Ervaar jy ’n tekort aan asem? o Was jy vir die laaste 14 dae in noue kontak met iemand wat positief getoets is vir

COVID-19?

Doelbewuste weerhouding van hierdie inligting of oneerlikheid stel ander mense se lewens in gevaar en word as ’n ernstige oortreding beskou.

Leerders met bogenoemde simptome moet tuis gehou word en die skool moet hiervan in kennis gestel word.

Leerders moet nie onnodig tuis gehou word nie. Dit kan ’n negatiewe impak op die leerder se akademiese vordering hê en kan veroorsaak dat hulle nie bevorder kan word nie.

ALLE formele assesseringstake moet by die skool gedoen word, selfs al het die leerder ’n komorbiditeit (verwys na Brief 5 van die skoolhoof).

Indien u enige verdere vrae het, kontak asseblief die graadvoogde: Graad 10: Mnr. Koch ([email protected])

Mev. Botha ([email protected]) Graad 11: Mnr. Fourie ([email protected])

Mev. Ackermann ([email protected]) Ouers/voogde moet asseblief die belangrikheid van sosiale distansiëring onder leerders se aandag bring. Die skool probeer hul bes om ‘n veilige ruimte vir leerders te skep, maar kan nie elke leerder vir elke minuut van die dag dophou nie. Leerders moet selfdissipline toepas en die afstand tussen hulself en ander persone respekteer. Dit bly steeds die effektiefste manier om verspreiding te beperk. Sterkte tydens hierdie onsekere tyd. Die uwe Dr. L. S. Herselman Skoolhoof

Page 6: TERUGKEER NA SKOOL: 6 JULIE 2020 · 2020-07-01 · Geagte ouers/voogde van Graad 10 en 11 leerders TERUGKEER NA SKOOL: 6 JULIE 2020 Ons is opgewonde om die res van ons senior leerders

P a g e 6 | 12

GRAAD 11 GROEPE

Nommer NAAM VAN Graad KLAS GROEP Klas vir eerste dag

17048 JOANIE BLOM G11 A1 X K10

17008 DARREN JAYDEN BOOYSEN G11 A1 X K10

17013 DIETER WILLEM BRINK G11 A1 X K10

17015 MARLI NICOLé CARSTENS G11 A1 X K10

17016 MORNé CARSTENS G11 A1 X K10

17017 CHRISTOPHER EDWARD CILLIERS G11 A1 X K10

17019 MIA COETZEE G11 A1 X K10

17021 TIAAN CRONJé G11 A1 X K10

17037 FRANCOIS JOHANNES GERMISHUYS G11 A1 X K10

17038 BIANCA GEYER G11 A1 X K10

15112 SEAN GORDON G11 A1 X K10

17040 BERNARD JUAN GRIESSEL G11 A1 X K10

17043 RENé HAGEN G11 A1 X K10

17045 MIA HUNTER G11 A1 X K10

16148 ANDRé ASHLEY ISAACS G11 A1 X K10

17052 KEANU DYLAN KOTZE G11 A1 X K10

17056 CHANTé LASSEN G11 A1 Y K11

17055 MONIQUE LASSEN G11 A1 Y K11

18313 ILERMO ELRIDGE MAARMAN G11 A1 Y K11

17069 ZANé NEL G11 A1 Y K11

17073 NICOLE TAMSYN OCTOBER G11 A1 Y K11

17078 LEA LEHANA SCHEEPERS G11 A1 Y K11

17086 TYLA STERN G11 A1 Y K11

19315 ZEKE VAN DER WALT G11 A1 Y K11

17101 THOMAS THERON VAN NIEKERK G11 A1 Y K11

16085 JASON VAN REENEN G11 A1 Y K11

17102 ANNEQUE LARA VAN SCHALKWYK G11 A1 Y K11

16119 CAITLYN RENECIA VAN WYK G11 A1 Y K11

19308 CHARNé VAN ZYL G11 A1 Y K11

17107 RICHARD VISAGIE G11 A1 Y K11

17108 JUSTYNE LAETITIA WEBB G11 A1 Y K11

Page 7: TERUGKEER NA SKOOL: 6 JULIE 2020 · 2020-07-01 · Geagte ouers/voogde van Graad 10 en 11 leerders TERUGKEER NA SKOOL: 6 JULIE 2020 Ons is opgewonde om die res van ons senior leerders

P a g e 7 | 12

Nommer NAAM VAN Graad KLAS GROEP Klas vir eerste dag

17212 KEYSHA-LEE SHANEEZ AFRIKA G11 A2 X K12

17005 LORCIA AMBER BARRY G11 A2 X K12

17241 ERNEST BLAKE G11 A2 X K12

17010 DAVID DANIEL BOTHA G11 A2 X K12

19307 CHANAL BRITS G11 A2 X K12

17138 RYNO BURGER G11 A2 X K12

17018 MATTHEW CARL CLOETE G11 A2 X K12

20306 ROBYN BROOKE DAMONS G11 A2 X K12

17049 THEANé DE KLERK G11 A2 X K12

17033 MATTHEUS HERMANUS FOURIE G11 A2 X K12

17034 CARLA FRANCOIS G11 A2 X K12

16037 DIVAN JOPPIE HATTINGH G11 A2 X K12

16071 DEVASHNé HEKTOR G11 A2 X K12

17051 ETHAN KONSTABEL G11 A2 X K12

17222 NICOLA LOURENS G11 A2 X K12

17063 JACQUELINE HUIBRECHT MATTHEE G11 A2 Y K13

16078 AMBER ANTOINETTE MEYER G11 A2 Y K13

18303 KATELYNN MOREMI G11 A2 Y K13

17066 JANKA MOUTON G11 A2 Y K13

17070 CINDY NEL G11 A2 Y K13

16094 MARLON BRADLEY OCTOBER G11 A2 Y K13

17080 LOUBSER SCHOEMAN G11 A2 Y K13

17085 KAYLEE STASSEN G11 A2 Y K13

17091 HANNAH SWART G11 A2 Y K13

17094 CHARL GERARD THOMPSON G11 A2 Y K13

17216 DIVAN TREDOUX G11 A2 Y K13

17095 NICOLE TANYA VALENTINE G11 A2 Y K13

17103 ARMAND MERVYN VAN WILLINGH G11 A2 Y K13

16086 FERDINAND JOHAN VAN ZYL G11 A2 Y K13

17106 KYLE VENTER G11 A2 Y K13

17109 COHAN WILLEMSE G11 A2 Y K13

Page 8: TERUGKEER NA SKOOL: 6 JULIE 2020 · 2020-07-01 · Geagte ouers/voogde van Graad 10 en 11 leerders TERUGKEER NA SKOOL: 6 JULIE 2020 Ons is opgewonde om die res van ons senior leerders

P a g e 8 | 12

Nommer NAAM VAN Graad KLAS GROEP Klas vir eerste dag

17012 EMIL BREUNINGER G11 A3 X K14

17014 TWANé BRITS G11 A3 X K14

20307 THOMAS WILLIAM CLEM G11 A3 X K14

17237 KYLE CONRADIE G11 A3 X K14

17020 RIAN CORDIER G11 A3 X K14

17022 RENIER DE BRUIN G11 A3 X K14

17024 SUNé DE JAGER G11 A3 X K14

17028 ETIENNE EDWARD DU PLESSIS G11 A3 X K14

17032 Ané ERASMUS G11 A3 X K14

17039 JEAN-PIERRE GOOSEN-DE JAGER G11 A3 X K14

17041 MAXI GROENEVELD G11 A3 X K14

17050 VIAN HOON G11 A3 X K14

17046 JADEN MARCO JANSE VAN RENSBURG G11 A3 X K14

17053 KAYLA KATELYN LANE G11 A3 X K14

17057 ANJE LE ROUX G11 A3 X K14

17059 GABRIELLE JADE LOUW G11 A3 Y K15

17060 MIKAYLA ELISHA LOUW G11 A3 Y K15

20311 TARAH HAYLEE LOUW G11 A3 Y K15

17062 MEGAN NICOLE MANGIAGALLI G11 A3 Y K15

17064 DEAN MOOLMAN G11 A3 Y K15

17065 ANISKA MOUTON G11 A3 Y K15

17074 JESSICA PEDERSEN G11 A3 Y K15

17075 TAMIA RAMPLIN G11 A3 Y K15

17077 ANGELO RENDA G11 A3 Y K15

17079 VALLONIA RYAN G11 A3 Y K15

17089 JENUSKA SWANEPOEL G11 A3 Y K15

19303 CHRISTIAAN-PIERRE THEART G11 A3 Y K15

17098 LOURENS VAN DER WESTHUIZEN G11 A3 Y K15

17104 JACO VAN WYK G11 A3 Y K15

Page 9: TERUGKEER NA SKOOL: 6 JULIE 2020 · 2020-07-01 · Geagte ouers/voogde van Graad 10 en 11 leerders TERUGKEER NA SKOOL: 6 JULIE 2020 Ons is opgewonde om die res van ons senior leerders

P a g e 9 | 12

Nommer NAAM VAN Graad KLAS GROEP Klas vir eerste dag

17310 TRISTAN ADAMS G11 A4 X K16

18306 DARREN PATRICK ARENDSE G11 A4 X K16

18322 RUAN AYLWARD G11 A4 X K16

17179 STIAN JACQUES BRAND G11 A4 X K16

16030 CHRISTOPHER CORDY G11 A4 X K16

17227 DAMIAN DE BEER G11 A4 X K16

16010 ALEXANDER ALBERT HURTER G11 A4 X K16

17223 ETHAN TRISTAN ISAACS G11 A4 X K16

16011 DANTé JOUBERT G11 A4 X K16

17240 KYLE KIELBLOCK G11 A4 X K16

16123 JASON KRUGER G11 A4 X K16

15161 RYAN SHANE MACLEAN G11 A4 X K16

18305 DENZYL FRANCISCO MIGUEL G11 A4 Y K17

16111 TEVIN ALLAN MORRIS G11 A4 Y K17

18309 CHANé OLIVIER G11 A4 Y K17

17076 TYRIC RAMPLIN G11 A4 Y K17

16132 ROSCO CHAD ROBERTSON G11 A4 Y K17

16019 AQILA SAMSODIEN G11 A4 Y K17

17139 ETHAN KEEFE SEPTEMBER G11 A4 Y K17

17082 MARCEL HEINRICH SMALL G11 A4 Y K17

16021 DYLAN JOHANNES SMIT G11 A4 Y K17

17242 STEFAN REINHARDT VAN WYK G11 A4 Y K17

17247 OSWALD COENRAAD VERSFELD G11 A4 Y K17

17246 DEWALD WESTRAADT G11 A4 Y K17

16100 ROXANNE WHEAL G11 A4 Y K17

Verdaagtye op 6 Julie

11A1X 10:15

11A1Y 10:25

11A2X 10:20

11A2Y 10:30

11A3X 10:25

11A3Y 10:35

11A4X 10:15

11A4Y 10:20

Page 10: TERUGKEER NA SKOOL: 6 JULIE 2020 · 2020-07-01 · Geagte ouers/voogde van Graad 10 en 11 leerders TERUGKEER NA SKOOL: 6 JULIE 2020 Ons is opgewonde om die res van ons senior leerders

P a g e 10 | 12

Graad 10 groepe

Nommer NAAM VAN Graad KLAS GROEP

Klas vir

eerste dag

18003 HEATHER VALENE BAILEY G10 A1 X K10

18009 JOLANDI BEKKER G10 A1 X K10

18013 BEATHA IONA BLOUWS G10 A1 X K10

18019 EMMA BROWN G10 A1 X K10

18020 LISA-MARI COETZEE G10 A1 X K10

18026 LEMEA HERMIEN CROESER G10 A1 X K10

18027 TIAAN DE BOD G10 A1 X K10

18029 JANINE CRYSTAL DENYSSCHEN G10 A1 X K10

18032 LAURINDA DIEDERICKS G10 A1 X K10

19302 ANCKE MAGDELENA ELLIS G10 A1 X K10

18040 KARLA ESTERHUYSE G10 A1 X K10

18042 LANA MADRé FOURIE G10 A1 X K10

18047 SHAYNE JACOBS G10 A1 X K10

18048 CARLA JACOBSON G10 A1 X K10

18052 ANNEKE KLEYNHANS G10 A1 X K10

18057 SHEVéL LE ROUX G10 A1 X K10

18062 MEGAN MCLEOD G10 A1 Y K11

18069 JORDAN PEDERSEN G10 A1 Y K11

18073 ARNO RALL G10 A1 Y K11

18074 AMY-LEIGH REX G10 A1 Y K11

18080 JACKLINE SANDREY SIMONS G10 A1 Y K11

18081 SHANZELLE SING G10 A1 Y K11

18082 DUNCAN KEATON SMAL G10 A1 Y K11

18087 JAMIE-LEE JU-ANNE THANA G10 A1 Y K11

18088 KIAN LEON THERON G10 A1 Y K11

20304 HANRY EDWARD TURNER G10 A1 Y K11

18094 CORNéL VAN LILL G10 A1 Y K11

18096 NIKITA VAN ROOYEN G10 A1 Y K11

18100 JANé VERMEULEN G10 A1 Y K11

18103 MISCHA WHITE G10 A1 Y K11

18105 MIA-LIZé WRIGHT G10 A1 Y K11

Page 11: TERUGKEER NA SKOOL: 6 JULIE 2020 · 2020-07-01 · Geagte ouers/voogde van Graad 10 en 11 leerders TERUGKEER NA SKOOL: 6 JULIE 2020 Ons is opgewonde om die res van ons senior leerders

P a g e 11 | 12

Nommer NAAM VAN Graad KLAS GROEP

Klas vir

eerste dag

18001 KYLE ACKERMAN G10 A2 X K12

18002 KEANU AIMES CAPACITE G10 A2 X K12

18005 CAMERON JASON BARENDSE G10 A2 X K12

18008 JESSICA BATT G10 A2 X K12

18018 THAYNE ANGWIN BROOKS G10 A2 X K12

18022 STEVEN CASTELLO G10 A2 X K12

18021 MARCO COETZEE G10 A2 X K12

18031 WENSEL FRANK DE VILLIERS G10 A2 X K12

18043 JEAN-PIERRE FRITZ G10 A2 X K12

18046 JOHANN HUYSAMEN G10 A2 X K12

18049 JUAN JANSEN VAN VUUREN G10 A2 X K12

18168 CHRISTOPHER JOHANNIE G10 A2 X K12

18053 CAYLA LEE KLOPPER G10 A2 X K12

18055 ZELDA KRÜGER G10 A2 X K12

18058 MICAELA LOTZ G10 A2 Y K13

18061 CHRISZAHN MARITZ G10 A2 Y K13

18064 TRISTAN CHRISTOPHER MULDER G10 A2 Y K13

17072 JACQUES NIENABER G10 A2 Y K13

18065 STEFAN MARCO OLIVIER G10 A2 Y K13

19316 RUAN PANSEGRAUW G10 A2 Y K13

18072 JEANDRé GAVIN POEDEL G10 A2 Y K13

17083 CORA JAYNE SMEDA G10 A2 Y K13

18434 SHUMONAY SHANAAZ STEENBERG G10 A2 Y K13

18086 MALIZKA STEENKAMP G10 A2 Y K13

18089 EMMA REBECCA TWINE G10 A2 Y K13

18091 LIANé VAN DER WESTHUIZEN G10 A2 Y K13

18095 ELZAAN VAN RENSBURG G10 A2 Y K13

18099 DARIO VENTER G10 A2 Y K13

18106 SUNEL YOUNG G10 A2 Y K13

Page 12: TERUGKEER NA SKOOL: 6 JULIE 2020 · 2020-07-01 · Geagte ouers/voogde van Graad 10 en 11 leerders TERUGKEER NA SKOOL: 6 JULIE 2020 Ons is opgewonde om die res van ons senior leerders

P a g e 12 | 12

Nommer NAAM VAN Graad KLAS GROEP

Klas vir

eerste dag

18211 JORDAN COURTNEY ADAMS G10 A3 X K14

18225 SHAUN ALEXANDER BRUMMER G10 A3 X K14

18107 KELSEY KIRSTEN CAROLUS G10 A3 X K14

18023 CHELSY-ANN CLOETE G10 A3 X K14

18025 ROELIEN CONRADIE G10 A3 X K14

18300 HILTON WINSTON DE JAGER G10 A3 X K14

19306 CARLA DU PLESSIS G10 A3 X K14

18036 MONIQUE DU TOIT G10 A3 X K14

18039 JACQUES ESTERHUYSEN G10 A3 X K14

17219 MICHAEL JOHN FLYNN G10 A3 X K14

17035 ZANDRé LEE FRAZENBURG G10 A3 X K14

18045 SYLANDA HOFFMANN G10 A3 X K14

18432 DAMIAN TURLO JAARS G10 A3 X K14

18418 LEE-VERTH SHANTY GAYNOR JAFTHA G10 A3 X K14

18050 JEAN JOUBERT G10 A3 X K14

18051 DONé CARMENITA KEMP G10 A3 Y K15

18056 BRENDON MARK LAMB G10 A3 Y K15

17067 KYLE MOUTON G10 A3 Y K15

19313 JAVIAN JAHNSON MURPHY G10 A3 Y K15

18066 ETTIENNE OPPERMAN G10 A3 Y K15

18067 CHANDRé PALMER G10 A3 Y K15

18071 ANITA PIETERSE G10 A3 Y K15

18070 CHRISTOPHER GEORGE PRETORIUS G10 A3 Y K15

17081 ANASTACIA SAMANTHA SEBASTIAN G10 A3 Y K15

18083 CORNELIUS JOHANNES SMIT G10 A3 Y K15

18433 AJAY PHILIP SOLOMONS G10 A3 Y K15

18085 JARRED JOHN STEENKAMP G10 A3 Y K15

17096 EUGENé VAN DEN HEEVER G10 A3 Y K15

18093 MIQAELA VAN HEERDEN G10 A3 Y K15

18097 DEWALD ADRIAAN VAN TONDER G10 A3 Y K15

18102 ANDRé BENJAMIN WHATLEY G10 A3 Y K15

Verdaagtye 6 Julie:

10A1x 14:00

10A1Y 14:15

10A2X 14:05

10A2Y 14:20

10A3X 14:10

10A3Y 14:15